Swartland • Bergrivier 1
Gratis • Free Nuus met 'n verskil
OPERA BEDSTELLE 8% ekstra vir XL
DUBBEL
Nuus • News
7 Oktober 2020
R4
699
was R5 499
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 39
R4
7 Oktober 2020
KONINGIN
999
Geldig tot 18 Oktober 2020 Terwyl voorraad hou
www.applianceworld.co.za / B F & W MALMESBURY - 022 100 1040 h/v Rainier & Piet Retiefstraat
Destroyers wen Ryder Cup
bl 2
Riebeek Valley Wine Co open nuwe proelokaal bl 5
Darling skitter by Jongwynskoue Die Swartlandse wynkelder, Darling Cellars, het skoonskip gemaak by die onlangse Swartland en SA Nasionale Jongwynskou. Hier is die span met al hul trofee. Agter: Reon Richter en Bertrum Titus. Voor: Pieter-Niel Rossouw (hoofwynmaker); Maggie Immelman en Anthony Meduna. Lees meer binne.
2
Nuus • News
7 Oktober 2020
Destroyers vernietig teenstaanders Die jaarlikse Ryder Cup, waar 40 spelers verdeel word in vier spanne, naamlik die Super Unicorns, Young Tigers, Gardonians en die Destroyers, het Sondag mekaar die stryd aangesê om die Ryder Cup-beker op die Malmesbury-gholfbaan. Die Destroyers het die ander spanne kafgedraf en vir die eerste keer in nege jaar gewen. Hierdie jaar is skenkings gemaak aan minder bevoorregte inwoners van die gemeenskap deur kospakkies wat geskenk is. Die dag is moontlik gemaak deur Superspar Malmesbury, Discount Boards, OK Express, JB's Nissan, JR Services en Swartland Hulp en Begrafnisdienste.
New plant creates 200 new job opportunities
Chinese consumer electronics company Hisense is considering to open a new electronics factory in Atlantis north of Cape Town, boosting its technology footprint in Africa, and uplifting the community. This initiative follows the 2013 opening of a R350-million plant in Atlantis in 2013, manufacturing flat-screen TVs and fridges. The plant, which will employ more than 200 people, will manufacture washing machines, with the opening planned for 2021. Since launching washing machines in the country three years ago, Hisense has achieved a 12% market share in that segment. Currently Hisense employs more than 800
people, and does training and social upliftment projects, contributing to the wellbeing of around 3 000 people in the community. Today, Hisense boasts a nationwide presence with distribution to more than 3 000 chain stores and 500 home appliance stores. In 2019, one in four TVs or fridges sold in South Africa was a Hisense, while during the year, the brand manufactured more than 530 000 TVs, and 331 000 fridges. Hisense has also made significant inroads in Africa, with products also being exported to 13 other African countries, including Namibia, Mozambique, Zimbabwe, Malawi, Zambia, Botswana and Lesotho.
Speel, smul, kuier by Peaberry op Malmesbury Peaberry Café op Malmesbury het verlede week hul amptelike opening gehou. Die winkel, onder eienaarskap van Benitha Nel, is 'n baie gewilde nuwe toevoeging tot Malmesbury en bied allerhande lekkernye, snoeperye en 'n spyskaart vir die fynproewer met watertandlekker pizzas. Dit is kindervriendelik met 'n reuse speelarea vir kinders, wat veilig omhein is, sodat mamma en pappa rustig kan kuier, terwyl hulle 'n wakende ogie oor hul spruite hou.
Nuus • News
Nuus • News
7 Oktober 2020
3
11 Maart 2020
3
Stand van die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek
Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%.
Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders Sr Quebisa (left), a registered at the Malmesbury CDC, retired recently and to show her appreciation towards her colleagues, she awardwith the objective to enhancenurse and promote the ed Western them with an appreciation Cape’s key priorities.band. She also received a silwer award for 2019 for the West Coast Rural Community Wellness Group. The group partook the world wideremains craze, one the Jerusalema Theintourism sector of the key Challenge to show their support. economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor to adventure sport coupled with a 400km long WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese coastline renowned for its fishing villages and Raman (Marketer Weskus Tourism) picturesque scenery. be attending World Travel Market Africa, the NaFor more information about Weskus Tourism Weskus Tourism also promoted the region at mibian Tourism Expo and Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or the Pretoria FM show in February and will also this year. call 022 433 8505.
GATHER GLOBALLY. IMPACT LOCALLY. GATHER GLOBALLY. IMPACT LOCALLY. JOIN US
A21.org/ Summit
Join us as we gather, learn, and take action for the millions of human trafficking victims around the world.
beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
4
7 Oktober 2020
Nuus • News
Darling Cellars maak skoonskip by Jongwynskou
Darling Cellars het skoonskip gemaak by die onlangse Swartland en SA Nasionale Jongwynskou. Hier is die span met al hul trofee. Agter: Reon Richter en Bertrum Titus. Voor: PieterNiel Rossouw (hoofwynmaker); Maggie Immelman en Anthony Meduna. Hierdie kompetisie word jaarliks aangebied deur die SA Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV) vir wyne van die spesifieke oesjaar en word voorafgegaan deur die Jongwyn kompetisies in die verskillende streke. Die Swartland Jongwynskou was eerste aan die beurt en Darling Cellars wen: • Beste skaars kultivar (witwyn Semillon). • Beste rooi wyn versnit (Shiraz/Pinotage) • Beste gehoute rooi - Merlot • Kelder met 5 beste inskrywings. • EN Beste wyn in die Swartland vir 2020. Hierdie wyne kompeteer dan ook Nasionaal, met al die kelders in SA, in die volgende rondte en hier word Darling Cellars met twee kampioene bekroon! • SA Kampioen Merlot • SA Kampioen Rooi versnit (Shiraz/Pinotage) Die Kampioen Merlot sal later as die Sir Charles Darling (Bordeaux versnit) in die mark
te koop wees, terwyl die Shiraz/Pinotage in die Heritage Collection as The Old Grain Silo beskikbaar sal wees. Volgens Pieter Niel, hoofwynmaker van Darling Cellars, was 2020 ‘n spesiale jaar vir rooiwyne in die Swartland/Darling-area. Goeie winter reën met ‘n gesonde groei en rypwordings periode. Die druiwe was fenolies ryp met baie goeie kleur, sagte elegante tannien en baie mooi vrug. Wyne met die potensiaal om baie mooi te verouder oor die volgende paar jaar.
Sewe kelders afkomstig uit beide die Darling en Swartland Wyn van Oorsprong-areas het vanjaar aan die Swartland Jongwynskou deelgeneem en het beïndruk met ‘n 4 goue,29 silwer en 21 brons toekennings. Daarbewenens is 'n groottotaal van 24 klaswenners aangewys vanuit die goue en silwer toekennings. Hierdie besonderse wyne staan as toonbeeld in hul kategorieë en het in aanmerking gekom vir die onderskeie streekstrofeë, buiten die Groot Kampioen-trofee waarvoor slegs wyne met goue toekennings verkiesbaar gestel is. Die streekskompetisie word deur die Swartland Wyn- & Olyfroete gekoördineer en vorm deel van die plaaslike aanloop tot die SuidAfrikaanse Nasionale Jongwynskou. Vanjaar se beoordeling het unieke uitdagings gebied ten midde van die Covid-19 pandemie. Die SA Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV), organiseerder van die Nasionale Kompetisie, is die eerste organiseerder van wynkompetisies wat wêreldwyd die leiding neem het met implimentering van sanitasiestelsels vir wynbeoordeling. ‘n Protokoldokument van 65 bladsye protokol-raamwerk vir virus-beskerming, wat deur ʼn gesondheidspraktisyn met ervaring van die ontwikkeling van relevante riglyne vir grootskaalse industriële aanwending, is ingespan. Sanitêre standaarde van wynkompetisies is tot ʼn nuwe vlak neem met die gebruik van ultra-violet and osoon lug-en-oppervlak sanitasietegnologie om die beoordelingslokaal op ‘n daaglikse basis te saniteer. Die Jongwynskou word beskou as ‘n tegniese kompetisie wat aan wynmakers die geleentheid bied om hul wyne van die nuutste oesjaar teen die van hul eweknieë te meet, en ook die gehalte van nuwe wyne en wynstyle op ‘n groter platform te toets. In die Swartland-streek kom wyne met silwer- en goue toekennings in aanmerking vir klaswenner-toekennings en die streek se onderskeie trofeë. Plaaslike trofee-wenners vir 2020 Hierdie jaar se trofee-wenners is as volg:
Allesverloren • SAIL Kampioen Versterkte Wyn (Rooi Muskadel Jerepigo, Klas 90:7) Babylon’s Peak • Kotzé/ Steyn Kampioen Shiraz Trofee (Shiraz – gehout, Klas 75:18) • CJP Chemicals Chenin Blanc Trofee (Chenin Blanc –gehout, Klas 9:7) • Malmesbury Toyota Kampioen Droë Witwyn Trofee (Chenin Blanc - gehout, Klas 9:7) Darling Cellars • SAIL Kampioen Ander Witwynkultivar (Sémillon – gehout, Klas 17:2) • Malmesbury Motors Kampioen Droë Rooiwyn (Shiraz/ Pinotage - gehout, Klas 51:16) • ABSA Groot Kampioen (Shiraz/ Pinotage gehout, Klas 51:16) • Vinochem Trofee vir die 5 Beste Inskrywings Pulpit Rock Wines • Kobus Basson kampioen Pinotage Trofee (Pinotage-ongehout, Klas 70:3) • Séan Nieuwoudt Cinsaut Trofee (Cinsaut - gehout, Klas 59:2) Volgens Pieter-Niel Rossouw, voorsitter van die Swartland-wynskouvereniging, toon die jongwyne van 2020 uisonderlike kwaliteit en reflekteer beide wit- en rooiwyne die klimaat met aanloop tot pars en ook gedurende pars. Volgens Rossouw beklemtoon die diversiteit van die Streekskampioene hoe spesiaal die Swartland en Darling areas is. Darling Kelder presteer by die 2020 SuidAfrikaanse Nasionale Jongwynskou • SA Kampioen Rooi Versnit (Shiraz/ Pinotage) en wenner van die Vine Products Trofee • SA Kampioen Merlot en wenner van die Libertas Trofee Die 2010 Swartland Jongwynskou-uitslae is op Dinsdag 29 September 2020 bekend gemaak tydens ‘n prysuitdeling by Pulpit Rock Wynkelder in Riebeek Wes, en die Suid-AFrikaanse Nasionale Jongwynskou se wenners is op 30 September 2020 aangekondig.
Nuus • News
7 Oktober 2020
Bushman’s Cave 4x4 se OPE Naweek in Clanwilliam, Noordelike Cederberge 16 – 18 Oktober 2020
Al 5 roetes is vir die duur van die hele naweek gratis beskikbaar vir alle 4x4 voertuig- en Quadbike entoesiaste vir onbeperkte gebruik! Baie bekostigbare akkommodasie beskikbaar – huisies, asook kampering.
5
(Slegs vooraf besprekings) Kontak Erik of Melinda de Milander by 027 482 2918 of info@bushmanscave.co.za. Terme en Voorwaarde geld
Wes-Kaap se jongboere hou aanlyn-kongres Emporium:
Die Riebeek Valley Wine Co se Tasting Emporium het Vrydag hul deure oopgemaak in die Riebeekvalley. Hier kan allerlei wyne van dié kelder geproe en aangekoop word. Tydens die opening het besoekers heerlik geteug aan die wyne wat Riebeek Valley Wine Co te bied het.
Die voorsitter van die Agri Wes-Kaap Jongboerkomitee, PF Theron, en Ivor Price. Agri Wes-Kaap se Jongboer Jaarkongres is op Donderdag 1 Oktober virtueel aangebied. Die kongres met die tema Klein veranderinge, groot impak, kon as gevolg van inperkingsregulasies nie in Mei aangebied word soos beplan nie. PF Theron, voorsitter van die Agri Wes-Kaap Jongboerkomitee, het gesê Covid-19 het die landbousektor voor baie uitdagings te staan laat kom, maar dat die Wes-Kaap se jongboere die stem wil wees wat unieke oplossings vind. "Daarom is dit vir ons Jongboerkomitee ook belangrik om betrokke te wees waar ons kan om nuwe en goeie leiers vir die toekoms te vestig," het hy gesê. Jacques Celliers, uitvoerende hoof van die kongres se hoofborg, FNB, het gesê klein veranderinge wat 'n groot impak op 'n onderneming kan hê begin soms met eenvoudige goed, soos om werklik na die behoeftes van die gemeenskappe wat ons bedien te luister. Hy het gesê die landbou se status as 'n noodsaaklike diens is duidelik tydens die inperking gedemonstreer en dat die landbou moet voortbou op sy reputasie as 'n sektor waarop die land in die toekoms kan vertrou. Dr Morne Mostert, Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit van Stellenbosch, het gesê almal is bewus van die huidige wêreldwye krisis, maar hoe jy oor jou reaksie daarop dink, is een van die sleutels wat gaan bepaal of die uitkoms vir jou sukses of mislukking gaan inhou. Hy het gesê mense is "onophoudelik nuuskierig" en stel belang in kreatiewe produksie wat gebalanseer word deur 'n behoefte aan doeltreffendheid. Hy sê dit sluit mense se behoefte om te leer, in en het jongboere aangemoedig om hul onderskeie netwerke toe te laat om 'n kreatiewe produktiewe bydrae tot die omgewing te lewer waarbinne hulle
funksioneer. In haar aanbieding het me Annaline Smith die voordele en gebruike van die Fruitlookprogram verduidelik. Me Smith, 'n TechCoach by Blue North wat die Fruitlook-platform in die Wes-Kaap implementeer, sê dit het ten doel om produsente met bykomende inligting toe te rus om meer volhoubaar te boer en vir verbeterde hulpbronbestuur en produksie en doeltreffende watergebruik. Sy sê hoewel die naam na vrugte verwys, hou die program voodele vir enige landbouproduksie in. Die Wes-Kaap se 2019 Jongboer van die Jaar, Johan van der Schyff, het ook die kongres toegespreek. Johan, wat ook die nasionale titel as 2019 se Jongboer van die Jaar ingepalm het, het gesê jongboere moet altyd probeer verbeter op dit wat hulle doen. "Moet nooit terug sit en dink alles loop in plek of alles is reg nie. Skaaf daaraan. Moet nooit te min van jouself dink nie. Moenie jouself vergelyk met ander boere nie. Dit gaan nie oor hoe groot jy boer nie, maar oor hoe effektief en eerlik jy boer," het hy gesê. Dr Ivan Meyer, Wes-Kaap se Minister van Landbou, het gesê dit is klein goed wat ewe maklik tot sukses of mislukking kan lei. Hy het gesê produsente moet omsien na die klein dingetjies wat eie aan hul boerdery is, soos 'n hek wat skeef hang of 'n werker wat op 'n dag nie hom- of haarself is nie. Hy sê die Wes-Kaap se Departement van Landbou glo ook dat klein veranderinge ‘n groot positiewe impak kan maak en het verwys na die departement se boeredae wat tydens die Covid-19 inperking baie suksesvol virtueel aangebied is. "Dit is in lyn met ons filosofie om die landbousektor gereed te maak vir die vierde industriële revolusie," het Dr Meyer gesê. Ivor Price, joernalis en mediapersoonlikheid, het as aanbieder opgetree.
Kontak ons by 022 487 1670
6
7 Oktober 2020
Nuus • News
Step out of FEAR and Into LOVE
There are only two emotions from which all human thought, word and action are motivated, LOVE and FEAR. All other emotions are but derivatives of these. Fear is an energy which contracts, closes down, draws in, runs, hides, hoards and harms where the energy of love expands, opens up, sends out, stays, reveals, shares and heals. We come into this world as beings of pure unconditional love and through the influences of our parents, teachers and mentors have experienced that love is conditional. This conditional love brings in the fear factor where we question our every thought, word and action based on outside influences. We have forgotten who we truly are, a being of Love and
Light, a child of the Divine Creator. The truth is within each of us, not outside of ourselves. We have chosen to give our innate power away to people and institutions, telling us what to think, say and do. We have become followers instead of leaders. Fear creates division, hatred and violence whereas love brings unity, kindness and compassion. It is time to remember who and what we are. Let us come together in unity, be of service to each other, create a world where all can live harmoniously side by side. We each came into this world with unique gifts, let us use these gifts to help each other. Choose LOVE over fear. Love and Light
Nuus • News
7
7 Oktober 2020
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd Te Huur To Let
Dezi, Dillen, Cona, Shayne, oumas Lenie en Estie, tannie Pienii en oupa Wellen
Bakkie te huur vir u gemak, Eienaar bestuur self. Niks wat ons nie kan vervoer – van goedere tot ‘n uitstappie Pofadder toe. Verwyder ook tuinvullis. Skakel vandag nog 082 442 8523 GELUKWENSING Congratulations
6 Oktober. Gelukkige vejaarsdag. Mag God jou nog vele jare spaar. Lief vir jou. Van: jou ma en susters
6 Oktober. “Happy birthday” vriendin. Alles wat mooi is. Van jou vriendin Mekkie Williams
13 Oktober – JEAN ROEMS. Geluk met jou verjaardag. Seënwense op jou nuwe lewensjaar. Die Here is jou Herder. Liefde - Van: ma Tilla, pa Christie, 2 broers, dogtertjie Devoné en Chriszaan
11 Oktober. “Happy birthday” maatjie. Alles wat mooi is vir jou. Van: jou vriendin Lilla
Raai wie verjaar op 10 Oktober? Geluk met jou verjaarsdag niggie, mag die Here jou baie jare spaar. Jy is die beste niggie ooit en mens kan altyd staat maak op jou. Ons is lief vir jou. Van: Nadia, Annelise en Dora se huisgesin
Veels geluk BLADEN ASHTON-LEE LE FLEUR rmet jou sewende verjaarsdag. Mag jy ‘n geseënde dag hê vol liefde en vreugde. Ons vertrou vir baie meer, Lekker verjaar – Hip hip hoera. Van: Mammie, Dadda, AlKirsten, Kirsty, Oumas en Oupa
saam met die engele my suster. Ons mis jou elke dag. Trane vloei in die stilte, baie dinge het gebeur. Rus in vrede my enigste liefling sussie. Baie liefde – jou suster Bettie en kinders Nicolene, Naulene, Sally en Ayesha STERFGEVAL OBITUARY
Veilig in Jesus se arms, moeder se hart is in stukke so vinnig so gou ons nog saam gebid- Rus in vrede my seun RONSLEY ANGELO WILLIAMS. Mis jou – jou ma Samantha, vroulief, kleinding en familie
Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Besigtig die volledige advertensies, posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel mnr. D. Carolus by 022 487 9400.
Kommunikasie- en Openbare Betrekkingebeampte
MEMORIUM IN MEMORIAM
Malmesbury Departement van die Direkteur: Korporatiewe Dienste
HAYGEN FORTUIN. 9 October. Happy seven birthday my boy. May the Lord grant and keep u many more years. Love you. From: Mommy, Daddy, Vante and Howard
SHAYLA ISAACS. 11Oktober - Baie geluk met jou verjaarsdag.. Mag goedheid en guns jou lewenspad volg. Ons is ontsettend baie lief vir jou yster. Geniet jou spesiale dag. Van:
• Verwysingsnommer: V14/20
VOLTYDSE STUDIEBEURSE VIR 2021 LOUISE ARENDSE – Jou vierde verjaardag
Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in die groter Swartland munisipale gebied woon. Kandidate wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 2021, in een van die goedgekeurde studierigtings geregistreer het, word aangemoedig om aansoek te doen.
Goedgekeurde studierigtings: • Finansies • Ekonomie • Rekeningkunde • Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit • Risikobestuur.
BUYING
Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsiening maak.
or
SELLING
FURNITURE YOU CALL WE COLLECT
Malmesbury 022 482 3788
CCFMALAUG18
WE OFFER THE BEST PRICES
Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse burgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyfer van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool (leerders wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Desember 2019 en September 2020 voorlê • Mag oor geen ander beurse beskik nie • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/of persone met gestremdhede sal voorkeur geniet. Slegs aansoeke wat per hand afgelewer of pos gestuur word, sal oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluitingsdatum vir aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan Gaynor April by 022 487 9400 gerig word. Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van aansoeke sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van ondersteunende dokumente sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvolle kandidate sal in kennis gestel word. Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie. Sluitingsdatum: 30 Oktober 2020 Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies, kan aan die Afdeling Menslike Hulpbronne, Privaat Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wat per faks, e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie. Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiensneming en onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestremde persone word daarom aangemoedig om aansoek te doen.
• Salarisskaal: R349 680 – R453 924 p.j. (T13)
Hoofbibliotekaris Malmesbury Departement van die Direkteur: Korporatiewe Dienste • Verwysingsnommer: V15/20 • Salarisskaal: R310 608 – R403 176 p.j. (T12)
Brandweerman (2 poste) Darling Departement van die Direkteur: Beskermingsdienste • Verwysingsnommer: V16/20 • Salarisskaal: R175 848 – R228 240 p.j. (T8)
Brandweerman (2 poste) Moorreesburg Departement van die Direkteur: Beskermingsdienste • Verwysingsnommer: V17/20 • Salarisskaal: R175 848 – R228 240 p.j. (T8)
Hoof: Inkomste Malmesbury Departement van die Direkteur: Finansiële Dienste • Verwysingsnommer: V18/20 • Salarisskaal: R393 732 – R511 044 p.j. (T14)
Sluitingsdatum: 16 Oktober 2020 om 12:00
Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za 140613
www.thecandocompany.co.za
25x2 PROOF 2
140569
8
Nuus • News
7 Oktober 2020
7 Oktober 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Sportuitslae •Results • Sportuitslae •Results
Duiwe-wedvlug
Malmesbury –Hopetown Ope 1 1 Kotze Familie Hokke 1237.6880; 2 F Meintjes & Seuns 1236.6090; 3 Marais Hokke (Ksd) 1230.6361; 4 Kotze Familie Hokke 1230.4191; 5 G Williams 1229.9091; 6 G Williams 1229.5291; 7 F Meintjes & Seuns 1229.2744; 8 Cross Border Lofts 1227.2382; 9 Cross Border Lofts
Nuus • News
1205.5185; 10 Cross Border Lofts 1199.3036; 11 Bordeaux A 1198.2199; 12 Kotze Familie Hokke 1196.4689; 13 J Steenkamp 1195.5502; 14 Kotze Familie Hokke 1195.4628; 15 Marais Hokke (Ksd) 1188.4284; 16 Cross Border Lofts 1186.5328; 17 Kotze Familie Hokke 1183.6610; 18 Cross Border Lofts 1182.6174; 19 J Steenkamp 1179.9490; 20 F Meintjes & Seuns 1179.4665; Malmesbury - Hopetown Ope 2 1 Kotze Familie Hokke 1272.5056; 2 Kotze
Familie Hokke 1230.0009; 3 Bordeaux A 1226.3279; 4 J Steenkamp 1223.8686; 5 G Williams 1209.4624; 6 D De Villiers 1208.2032; 7 LF van Dalen 1204.2512; 8 F Meintjes & Seuns 1203.0366; 9 Marais Hokke (Ksd) 1199.3475; 10 J Steenkamp 1181.9822; 11 Kotze Familie Hokke 1175.7944; 12 LF van Dalen 1173.7135; 13 F Meintjes & Seuns 1165.3734; 14 Cross Border Lofts 1147.6127; 15 F Meintjes & Seuns 1134.4102; 16 Kotze Familie Hokke 1131.3170;
17 LF van Dalen 1116.4961; 18 D De Villiers 1112.3269; 19 D De Villiers 1111.0217; 20 Cross Border Lofts 1105.2066; OMEGA – Victoria West 1 Hok Edas & Pienaar 12.57.36; 2 Stan the Man 13.04.22; 3 Stan the Man 13.05.35; 4 D Daniels & Son 13.06.01; 5 Hok Edas & Pienaar 13.06.41; 6 Manual Lofts13.07.02; 7 Kasu & Sons 13.06.27; 8 Shane Arendse 13.07.22; 9 Z & Z Lofts 13.08.49; 10 Z & Z Lofts 13.08.50
3
11 Maart 2020
Stand van die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek
Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%.
Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders with the objective to enhance and promote the Western Cape’s key priorities. The tourism sector remains one of the key economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities to adventure sport coupled with a 400km long coastline renowned for its fishing villages and picturesque scenery. Weskus Tourism also promoted the region at the Pretoria FM show in February and will also
David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.
For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.
beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549