Skip to main content

Uitgawe 38 Swartland Joernaal 30 September 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier Nuus • News

3

Gratis • Free

30 September 2020

Nuus met 'n verskil

30 September 2020

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 38

BUDGET BEDSTEL SLEGS DUBBEL

R1

799

was R2 299

Geldig tot Saterdag 10 Oktober 2020 Terwyl voorraad

www.applianceworld.co.za / B F & W MALMESBURY - 022 100 1040 h/v Rainier & Piet Retiefstraat

Nuwe veearts op Moorreesburg Rolbalballe weer aan die rol Nuwe afrigter vir plaaslike gimnastiekklub

Bome vir Welgemeend Die Lions-klub van Malmesbury het gister by Welgemeend Primêr buite Malmesbury suurlemoenbome geplant, ter viering van Boomplantmaand.

MALMESBURY

43”

Slegs 30 Slegs 25

43A6000F

HANDELSURE:

- Hoë snelheid aluminium lemme

x2 15kg

x2

was R4 799

R3 999

4 Jaar

Waarborg *B’s & V’s geldig

- 3 Spoed verstellings

- Vertikale verstellings - Ossilasie funksie Slegs 20

Slegs 15

was R899

GELDIG VAN 1 OKTOBER – 10 OKTOBER 2020 TERWYL VOORRAAD HOU

- ‘Activ DualWash’ - ‘Magic Dispenser’ - ‘Diamond’ drom - Silwer afwerking - 2 Jaar waarborg

R649

was R7 349

R5

799

was R2 199

R1

799

08:30 - 17:30

Sat

09:00 - 14:00

Vakansiedae

09:00 - 14:00

TV LISENSIE & ID BENODIG MET DIE AANKOOP VAN ENIGE TV

Slegs 20

CLAYTON KOFFIE TAFEL - Ligte Bruin - W 120 x H 45 x D 60cm

Mon-Vr.

Son 4 Oktober 10:00 - 14:00

15kg BOLAAI WASMASJIEN WA15J5730SS

h/v Rainier & Piet Retiefstraat malmesbury@applianceworld.co.za

56cm HOË SPOED VLOERSTAANDE WAAIER RHFF56

43" FHD SMART LED

TEL : 022 100 1040

www.applianceworld.co.za CLAYTON PLASMA EENHEID - Ligte Bruin - Twee laai - W 150 x H 57 x D 40cm

was R2 699

R1 999

AFLEWERINGSDIENS BESKIKBAAR

GRATIS PARKERING


4

30 September 2020

Nuus • News

Hoe gemaak met Oktober in my tuin

Oktobermaand bly maar die mooiste maand van die jaar in ons tuine. Alle plante is vol nuwe groei en daar is weinig wat nie nou blom nie. Mooi bly maar mooi – alle eer aan ons Skepper. Onthou as alles in jou tuin groei teen ‘n verstommende tempo. Sό, jy sal af en toe die snoeiskêr moet inlê om hulle mooi vorm te behou en te keer dat jou tuin nie ‘n oerwoud word nie. Dan is dit ook nou tyd vir jou somer blombolle om in die grond te kom. Die volgende soorte is nog beskikbaar: Gladiolus – swaardlelies, soos ons dit ken. Hul pragtige kleure, met lang ritse wat uiters geskik is vir snyblomme, kan in sarsies geplant word, want dit blom ongeveer honderd dae nadat jy dit geplant het. Zantedeschia – dit is nou die gekleurde variëteite van ons aronskelke, is baie mooi. Onthou net die variëteite is somerblommend en wil nie so baie nat hê soos die plaaslike wit aronskelke nie. Ook die Dahlia- en amaryllisbolle is

beskikbaar. Hier is ook ‘n mooi verskeidenheid van soorte en kleure beskikbaar. Indien jy nuwe en bestaande beddings in jou tuin voorberei, doen dit deeglik, want dit is soos om vir ‘n nuwe gebou ‘n deeglike fondasie te lê. Verwyder alle ou plante en plantreste. Dan moet daar ruim kompos, beenmeel en superfosfaat deeglik ingewerk word. Onthou net vir jou inheemse fynbos, proteas, speldekussings en tolbosse moet jy net kompos of ons spesiale fynbos-mengsel inwerk; hulle hou nie van die fosfate in die ander produkte nie. Nou kan jy plant: druk plante stewig vas en gooi dééglik nat. Monitor die grond se voginhoud vir die daaropvolgende paar maande om plante deeglik te vestig. ONTHOU: ‘n Plant kan sogenaamd waterwys wees, maar eers drie tot ses maande nadat dit geplant is. Geen plant kan sonder water klaarkom nie. Geniet die lente en die tuinmaak Groetnis tot 28 Oktober George Retief

Korhaansrug sien om na dieregesondheid

Dr Sunette en haar pa Johann en ma Wima Kotze. Korhaansrug Dieregesondheid buite Moorreesburg is die passie van Dr Suenette, boorling van Moorreesburg. Haar praktyk is gebou op die plaas waar sy groot geword het. Sy het aan Dirkie Uys matrikuleer en haar studies verder geneem na Onderstepoort. Op die ouderdom van 8-jaar, het sy besef dat sy 'n veearts wil word. Sy het nog altyd na haar pa, Johann, opgekyk as 'n uistekende boer. "Ek is 'n plaaskind en het altyd 'n liefde vir diere gehad. Ek het dit beslis van my pa af gekry," vertel Dr Suenette. Haar hoogtepunt in haar lewe is die buitelewe en die feit dat sy elke dag in die natuur en met die boere kan werk. Skape en perde is haar twee gunsteling diere om mee te werk, maar haar allergunsteling dier is haar viervoetkind. Vir haar was dit 'n logiese gevolgtrekking

Baie geluk met die nuwe praktyk! Ons weet jy sal van krag tot krag gaan!

om op Moorreesburg haar praktyk te vestig, aangesien sy 'n Moorreesburger in murg en been is. Toe die praktyk waar sy gewerk het, nuwe eienaars gekry het, het sy na iets anders begin soek en het die idee van haar eie praktyk posgevat. In die tweede week van die inperking het sy olie op die stoof vergeet en derde graadse brandwonde opgedoen op haar hande, arms en voete. Toe sy wakker word, het sy 160 WhatsAppboodskappe op haar telefoon gehad. Dit het haar laat besef dat sy nie die werk wat sy in Nieu-Seeland kon kry, gaan neem nie, maar dat sy wel op Moorreesburg gaan bly. Korhaansrug het op 30 Junie begin as 'n mobiele veearts. Na drie maande van bouwerk, ombouings en restaurasies, kon sy haar hospitaal met trots oopmaak.

Dr Suenette en Francois Kitshoff van Philco Dormers was die eerste kliënt.


Nuus • News

5

30 September 2020

Nuwe afrigter vir gimnastiekklub 11 Maart 2020

3

amme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek

Die Malmesbury gimnastiekklub het na die het hom gekwalifiseer om kinders op ‘n veilige, COVID 19 inperkings heropen met ‘n nuwe effektiewe en prettige manier af te rig. afrigter en in ‘n nuwe lokaal. Die klub se nuwe Die klub in Malmesbury sal as ‘n afrigter en eienaar is Marno Crafford en hulle kompeterende SAGF-geregistreerde akrobatiese jaar se 51.1%. verlede week op 62.7% endie verlede jaarvanverlede oefen nou by Vriend God-kerksaal in klub bedryf word. Dit beteken dat gimnaste wat Die Theewaterskloofdam se vlak wil staandeelneem nou % gestaan het. Baroccastraat. kompeterend die geleentheid 57.7%, Bekker, waar dit verlede op 59.3% ergrivierdam het metvat sowat gedaal Marno die 2% leisels oor byop Natashia sal hê week om aan SAGF gegeorganiseerde streeks-, staan het en verlede provinsialejaar op 40.6%. 5.9% tot 73.9%. Verlede jaarjaar wasgelede die die wat meer as 10 oorspronklike en nasionale kompetisies deel te 'n Weskus rugby- en netbalVredenburg loods 2% vol. artistiese klub oorgeneem en na ‘n akrobatiese neem indien hul daarvoor kwalifiseer. Gimnaste -toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. aer-Steenbrasdam staan nou klub verander het.op Hy66.2% is geen vreemdeling by die wat nie kompeterend wil deelneem nieklubs sal egter Alle wat aan die toernooi wil deelneem, Bron: www.capetown.gov.za yking met verlede week se 68.9% en klub nie. Hy het as klein seuntjie by die artistiese ook welkom wees om by die klub sluit. kontak per sms of whattsapp. kanaan diete volgende en later akrobatiese klub leer handstande en “Ek hoop om saam met die is R500 per span. Inskrywingsgelde wawiele doen. gimnaste hoë hoogtes te bereik!” • Delia sê Esauhy. - 0638618627 As deel van die WP-span het hy 8 keer aan Indien u meer wil uitvind omtrent akrobatiese • John Mitchell - 0824069549 die SA gimnastiekkampioenskappe deelgeneem gimnastiek in die Swartland kan u vir Marno en ook in 2014 as deel van die Suid-Afrikaanse Crafford kontak by Sel: span aan die Indo Pacific internasionale 063 766 1670 Epos: gimnastiekkampioenskap deelgeneem. marnocrafford@gmail.com “Natashia en ook my mede-gimnaste het ‘n groot rol gespeel in my lewe, sport en ook my loopbaan as afrigter tot nou toe,” sê Marno. Hy het, na hy in 2013 sy eerste afrigtingskursus gedoen het, begin om as hulpafrigter vir Natashia te help. Die afgelope 2 jaar was Marno mede-eienaar en hoofafrigter van die Acrofit klub in Moorreesburg en Darling. Marno sê die waardevolle ondervinding wat hy deur die jare in afrigting opgedoen het sowel as sy naskoolse kwalifikasie in sportwetenskap by die Health and Fitness Professional Association

beplan

rism represented at ch with Minister

oubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese (Marketer Weskus Tourism)

ding World Travel Market Africa, the Naourism Expo and Tourism Indaba later

For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.

Baie sterkte aan die landbougemeenskap met die oestyd wat voorlê!

www.bvsa.co.za


Gratis • Free

1 Swartland • Bergrivier

Nuus met 'n verskil

50

30 September 2020

JB'S Nissan 50 Jaar

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 38

Vls

Nuus • News

30 September 2020

k elu GJB'S NISSAN

VEELS GELUK MET JULLE 50STE BESTAANSJAAR. ONS WENS JULLE BAIE VOORSPOED EN SUKSES VORENTOE. DANKIE VIR JULLE ONDERSTEUNING OOR SOVEEL JARE!

JB's Nissan vier 50 jaar

Baie geluk! Hartlik geluk met jul 50ste verjaarsdag. Mag julle van krag tot krag gaan.


2

Nuus • News

30 September 2020

JB's Nissan vier 5 dekades van sukses

JB's Nissan, 'n anker motorhandelaar in die Swartland, met sy tak in Bokomoweg op Malmesbury, vier vandeesmaand hul 50ste bestaansjaar en die handelaar gaan steeds van krag tot krag. Die handelaar ryg die pryse in vir hul goeie diens, nie net in verkope nie, maar na-verkope ook, asook die uitstekende diens-afdeling. Maar, waar kom die naam JB’s vandaan word baie gevra? Die oorspronklike eienaar van die besigheid, voor Datsun begin is, was Mnr JB van Zyl. Die besigheid is bedryf as JB’s Motors (Edms) Bpk. Mnr Giel Mocke het die besigheid gekoop en Datsun begin in September 1970 en bedryf as Mocke Motors. Gedurende Oktober 1975 het Westelike Graanboere Koöp (vandag KaapAgri) die besigheid gekoop en is die naam JB’s Motors terug gebring. Tydens die jare 1983/84 het die naam Datsun na Nissan verander en is die besigheid se naam aangepas na JB’s Nissan. In September 1993 het Simon Kotze, handelaarshoof sedert 1984, die besigheid gekoop en bedryf tot September 2011, waarna die Perdeberg Motorgroep die besigheid gekoop het. Gedurende 2017 het John Trollip die besigheid gekoop. JB’s het Datsun en Nissan produkte verkoop sedert 1970 en Nissan Diesel vragmotors (vandag UD Trucks) vanaf 1974. Die Total Vulstasie is ook deel van die besigheid in Bokomoweg. Die perseel het egter te klein geraak en in 1979 is die Diens Afdeling uitgebrei om die vragmotors onder dak te diens, en die vertoonruimte vergroot vir Gebruikte voertuie. As gevolg van volgehoue groei van die besigheid en die toename in volumes, het daar weer ‘n behoefte ontstaan vir uitbreiding, en is die aangrensende perseel van Andrag & Seuns aangekoop en ‘n nuwe Diens afdeling vir swaarvoertuie/vragmotors is gebou en in gebruik geneem 1990. In 2010 is daar nog uitgebrei en ‘n nuwe

vertoonkamer aangebou, waar Speedy was, vir Gebruikte voertuie – wat nou bekend staan as Fuzion Pre Owned Malmesbury. In 2013 is die ou kafee gebou en store agter dit afgebreek en vervang met nog ‘n vertoonkamer vir nuwe voertuie, addisionele admin en verkope kantore en ‘n raadsaal vir vergaderings. In 2014 is ‘n geriefswinkel ingerig in ‘n deel van die vertoonkamer agter die vulstasie, as ‘n addisionele diens aan kliënte. In 2019 is die geriefswinkel vergroot en omskep in ‘n OK Express winkel, met baie meer lyne / produkte wat aan kliënte aangebied kan word, asook warm kosse en gebak. JB’s is dus ‘n “Alles onder een dak Handelaar” Verkope van Nissan en Datsun ligte voertuie Gebruikte voertuie, UD Trucks vragmotors, 2x groot diensafdelings, Onderdele afdeling, Total vulstasie en OK Express geriefswinkel. Die besigheid word tans bestuur deur Daniel Prins met ondersteuning van 75 personeellede om ‘n volledige diens aan kliënte te gee. JB’s het ‘n diens kultuur wat deur die eerste diensbestuurder, Mossie Mostert, geskep is en tot vandag nog gehandhaaf word. Mossie het 40 jaar vir die besigheid gewerk en ook die vragmotor afdeling vanaf 1990 bestuur tot en met aftrede. “Ons Diens is ons Trots” is die leuse by JB’s ‘n kultuur van Orde, Dissipline en Netheid word deurgaans gehandhaaf. JB’s kan trots wees op wat hulle gevestig het in Malmesbury oor 50 jaar, met dieselfde agentskap, op dieselfde plek en die uitbreidings oor die jare. Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie. JB’s doen besigheid oor ‘n wye gebied buite Malmesbury, met ‘n gevestigde kliënte basis. Malmesbury se ligging is seker van die beste vir ‘n plattelandse dorp. JB’s se naam is wyd bekend in die Swartland en Kaapse skiereiland en omliggende dorpe. JB’s het oor die jare vir baie toekennings gekwalifiseer by Nissan SA, UD Trucks en Malmesbury Sakekamer – mees onlangs as wenners aangewys as 2019 Handelaar van die Jaar en Klantesorg in hul kategorie “Larger Town”

Hulle was ook onder die eerste drie handelaars wat genomineer is vir Verkope en Handelaar van die Jaar deur UD Trucks. Voorwaar ‘n geskiedenis om op trots te wees.

Simon Kotze, die anker en patriarg van die JB's Nissan-handelsnaam op Malmesbury. Hy is sedert 1984 by die onderneming betrokke.

Geskiedenis opgeteken deur Simon Kotze wat 38 jaar vir die besigheid gewerk het, 18 jaar as eienaar en 31 jaar as handelaarshoof.

Daniel Prins, huidige handelaarshoof van JB's Nissan staan vandag aan stuur van sake en word deur 'n span van meer as 70 ondersteun.

AUTO ELECTRICAL SERVICES MOTOR ELEKTRIESE DIENSTE

Jimmy Arthur 083 261 4669 083 357 4474

MOOREESSTRAAT 18 MALMESBURY, 7300 TEL: 022 482 1513 022 482 1140 FAKS: 022 482 3281

Baie geluk met die groot mylpaal! Julle is voorwaar 'n onderneming om op trots te wees!


Nuus • News

15

30 September 2020

Die wiele van die Dci Tekna rol gemaklik oor die pad JB's Nissan op Malmesbury vier vanjaar fees. En met goeie rede. Hulle vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar en om dit reg te kry in vandag se ekonomiese uitdagende tye, is iets waarop die span, onder leiding van Daniel Prins, opreg trots kan wees. Om hierdie mylpaal te vier, het ek die geleentheid gekry om met een van hul vlagskip voertuie 'n toetsrit te neem. Die boet wat ek mee rondgerits het, was die 1.6dCI Tekna Diesel 4WD - en was dit nie 'n plesier nie. Langs die motor staan duidelik "selling hapiness" en glo my, ek was so gelukkig soos 'n kind met Kersfees oor hierdie grys wa wat vir my staan en wag het. Ek bestuur reeds 18 jaar en kan met trots sê dat ek nog nie 'n boete gekry het nie, maar toe Daniel die sleutel van die voertuig vir my aangee, het hy met 'n glimlag gesê: "Kom ons kyk maar na die naweek." Ek het nie geweet wat hy bedoel nie, maar toe ek die oop pad aandurf en die teer onder die wiele begin rol, het ek besef dat hierdie X-trail jou lekker mislei. Hy lyk groot en swaar, maar hy het krag onder die enjin-kap en selfs in sy sesde rat hoef jy nie twee keer te dink om spoed op te tel nie. Die X-trail is toegerus met die beste elektronieka. Van 'n volledige kajuitpaneel, met sattellietnavigasie, bloutand, 'n stuurwiel met al die nodige verstellingsknoppies naby jou hande, sodat jy nie vir 'n oomblik jou oog van die pad hoef te haal nie. Veilig. Dis wat jy voel as die deure rondom jou toevou. Die leersitplekke het verstellings om selfs 'n kort persoon soos ek te pas om gemaklik bo-oor die neus van die aanskoulike wa te kan sien. Een van my gunsteling ekstras, is die kamera wat vir jou presies wys waar jy ry en draai in trurat. Jy kan selfs 'n skoot van bo kry, so jy weet presies waar jy is. Nie net dit nie, maar vir ekstra veiligheid, het die X-trail twee oranje liggies wat aan die binnekant flikker, sodra daar 'n voertuig in jou blindekol ingebeweeg. Een van die luukshede wat die uwe se kleinding die meeste geniet het, was die groot

sondak. Sy het daarby uitgestaar en ek het skaars geweet daar is 'n spruit in die voertuig. Met outomatiese briek-beheer, is daar geen manier dat jou voertuig op 'n opdraand agteruit sal rol nie en die outomatiese afskakeling verminder die verbruik van koolstofdioksied. So, nie net is hierdie prag-motor iets vir die oog nie, maar neem hy die omgewing ook in ag. Gemaklik, veilig, stil, 'n familiemotor met

'n volledige spaarwiel in die groot kattebak weggesteek, is alles woorde en terme wat in my gedagtes posvat soos ek die motor bestuur. Dit laat 'n klein mensie soos ek, geweldig veilig voel, en dis wat belangrik is. Die voertuig se intreevlakprys is R556 100, maar dis elke rand werd. Saam met dit ontvang jy 'n drie jaar/90 000km diensplan en 'n 6 jaar/15 000km waarborg.

Die voertuig is ook vierwielaangedrewe en is glad nie swaar op diesel nie, slegs 5.3l per 100km. So, hoekom moet jy verder kyk as JB's Nissan se vertoonlokaal? Gaan maak 'n draai, gaan toetsbestuur hierdie luukse lekkerte en vra sommer dadelik die koopkontrak aan. -Izélle Fouché


16

30 September 2020

Nuus • News


6

30 September 2020

Nuus • News


Gratis • Free

Nuus • News• Bergrivier Swartland

7

30 September 2020

Weskus

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 38

30 September 2020

Langebaan se uile maak kuikens groot •Madi Pieterse So teen die einde van 2017 het 'n uilepaar hulle intrek geneem by 'n huis op Langebaan. Hulle het klaarblyklik gereken die potplant op die boonste stoepie is die ideale plek om te broei en uilkuikens in groot te maak. Min het die inwoners van die huis, Alta en Francois Vrey, toé geweet dat hierdie intrekkery 'n permanente reëling sou word, want Klaradyn en Kwaaitjie, die uilepaar, maak vir 'n derde seisoen kinders groot in die pot. En kanse lyk goed dat vanjaar moontlik twee broeisels kan oplewer! Alta het destyds op 'n Langebaan facebookblad begin vertel van die twee se doen en late, hoe Klaradyn op die eiers sit deur wind en weer, hoe Kwaaitjie getrou kos aandra, wanneer die kuikens uitbroei en al die daaglikse (en nagtelike) manewales totdat hulle groot genoeg is om die nes te verlaat. Die inskrywings het so gewild geraak dat Klaradyn en Kwaaitjie spog met hulle eie facebookblad, Owls of Langebaan, met sowat 1600 volgelinge van aanhangers van plekke so vêr as Dubai, Ontario, Denemarke en Wallis. Alta geniet die interaksie met die uile terdeë, maar bly versigtig om hulle nie te mensgewoond te maak nie. Veral Klaradyn, maar minder dikwels ook die kuikens, kry hoendernekkies en -lewer vir 'n bederfie, maar Kwaaitjie het nog nooit daarvan geneem nie. Hy hou sy afstand. Klaradyn is dalk meer geneig om die bederfies te neem omdat sy net een oog het en waarskynlik moeiliker jag as Kwaaitjie. Alta vertel dat Kwaaitjie 'n uitstekende versorger van sy gesin is en dra heeltyd muise en duifkuikens aan. Wanneer daar nie kleingoed in die pot is nie, word Klaradyn steeds soos 'n koningin versorg. Alta en Francois se kleinkinders het die voorreg om vir die uilkuikens name te gee. Die eerste drie wat in die pot uitgebroei het, was Kevin, Bob en Bettie. Die kuikens word vinnig groot en kan lekker woelig raak daar op die stoep. Voordat Bob en Bettie nog kon vlieg het hulle uit die pot en van die balkon af geval en kon natuurlik nie self terugkom nes toe nie.

Alta het hulle op die grasperk gaan optel en weer teruggesit in die nes. Hierna is die balkon beveilig. Alta help ook vir Kwaaitjie wagstaan. Veral die kraaie is 'n voortdurende bedreiging en laat geen geleentheid verbygaan om die kuikens uit die nes te probeer steel nie. Maar Kwaaitjie se wakende oog en vlerke wat harde klappe uitdeel en Alta met die besemstok het nog elke keer die vyand suksesvol afgeweer. Verlede jaar het vier kuikens uitgebroei: Rose, Sofia, Daniel en Jethro. Die kuikens het goed gevorder en die gewone, en nuwe, manewales uitgehaal totdat tragedie kort na mekaar aan die deur geklop het. Een oggend was Jethro nie in die pot of op die stoep nie en die beangste mens-ouers het omtrent 'n soektog van stapel gestuur. Ongelukkig het die jong uiltjie halflyf in 'n emmer water beland en kon homself nie uitkry nie. Die koudheid van die winternag en die koue water was te veel vir die klein lyfie en Jethro kon ongelukkig nie gered word nie. Kort daarna het 'n buurseun hulle geroep oor 'n jong uil wat by hulle sit. Daar was vermoed dat die dier se poot seergekry het. Dit was Sofia. Haar klou het slegs aan 'n dun seninkie gehang en Alta-hulle kon sien dat die besering al begin het om uit te droog. Sofia is na 'n veearts in Yzerfontein geneem, maar weens die ernstige aard van die besering het die veearts aanbeveel dat Sofia liewer uitgesit word. Vir 'n tweede keer binne dae is daar afskeid geneem van 'n uilkuiken. Daniel en Rose het oorgebly. In Alta se eie woorde was Daniel 'n stout klein boggertjie . Hulle kon dit nie waag om die skuifdeur oop te laat nie of Daniel het die kans waargeneem om in te vlieg. Die twee kere dat hy wel ingekom het, was darem vinnig en voorvalvry, maar vir veiligheid moes die skuifdeur liewer toegehou word totdat Daniel die erf verlaat het. In Maart vanjaar is die twee jonges deur die ouers van die werf af verwilder en Klaradyn het weer in die pot geklim en begin nesskrop. Teen einde Junie was daar drie eiers.

Op 2 Augustus het die eerste (en enigste) eier uitgebroei, alhoewel Klaradyn nie die ander eiers uit die nes geskop het nie. As nuwe aankomeling kon die kleine Bella (eintlik Isabella wat verkort is na Bella) skaars gesien word tussen die twee eiers wat toe nooit uitgebroei het nie, maar as enkelkind is sy goed gevoer en het vinnig gegroei om hulle gou te verdwerg. Bella is nou byna selfversorgend, maar sit met 'n hengse probleem. Dit wil nou al lyk of Klaradyn en Kwaaitjie kans sien vir 'n tweede rondte kuikens dié seisoen. En Bella is nie

heeltemal genoë met die gedagte nie. Klaradyn het reeds weer twee eiers gelê, maar of hulle gaan uitbroei, is 'n ope vraag. Die argumente tussen Ma en dogter raak met tye vurig en die eierdoppe is dalk nie sterk genoeg om die rondtrappery in die broeipot op die stoep te oorleef nie. Besoek gerus die "Owls of Langebaan" facebookblad om uit te vind of Klaradyn en Kwaaitjie wel 'n tweede broeisel kuikens gaan grootmaak in die vreemde jaar van 2020.

MALMESBURY

43”

Slegs 30 Slegs 25

43A6000F

HANDELSURE:

- Hoë snelheid aluminium lemme

x2 15kg

x2

was R4 799

R3 999

4 Jaar

Waarborg *B’s & V’s geldig

- 3 Spoed verstellings

- Vertikale verstellings - Ossilasie funksie Slegs 20

Slegs 15

was R899

GELDIG VAN 1 OKTOBER – 10 OKTOBER 2020 TERWYL VOORRAAD HOU

- ‘Activ DualWash’ - ‘Magic Dispenser’ - ‘Diamond’ drom - Silwer afwerking - 2 Jaar waarborg

R649

was R7 349

R5

799

was R2 199

R1

799

08:30 - 17:30

Sat

09:00 - 14:00

Vakansiedae

09:00 - 14:00

TV LISENSIE & ID BENODIG MET DIE AANKOOP VAN ENIGE TV

Slegs 20

CLAYTON KOFFIE TAFEL - Ligte Bruin - W 120 x H 45 x D 60cm

Mon-Vr.

Son 4 Oktober 10:00 - 14:00

15kg BOLAAI WASMASJIEN WA15J5730SS

h/v Rainier & Piet Retiefstraat malmesbury@applianceworld.co.za

56cm HOË SPOED VLOERSTAANDE WAAIER RHFF56

43" FHD SMART LED

TEL : 022 100 1040

www.applianceworld.co.za CLAYTON PLASMA EENHEID - Ligte Bruin - Twee laai - W 150 x H 57 x D 40cm

was R2 699

R1 999

AFLEWERINGSDIENS BESKIKBAAR

GRATIS PARKERING


8

30 September 2020

Nuus • News

YES Hub in Louwville

The West Coast officially became part of the national government's active effort to combat youth unemployment this month, as the newly erected YES Hub opened its doors in Louwville, Vredenburg, opposite Weston High School. The YES (Youth Employment Service) initiative was started in June 2018 and aims not only to equip the youth with working skills, but also to benefit businesses so that their B-BBEE scores can be increased. South Africa has one of the highest youth unemployment rates in the world and a commitment by businesses to fast-track youth employment has the potential to rewrite the narrative and bring unprecedented change on a massive scale. As a collaborative business-led initiative, more than 39 259 YES youth work experiences were created since the YES programme's incep-

tion. YES has been fighting youth unemployment with brand new jobs in an array of existing and new industries thanks to the collaborative work done with over 1,100 corporate partners. Over 250 companies have already received the BBBEE level up through the programme. Youth placements have included roles such as teaching assistants, coding facilitators, HIV self-testing soldiers, mask distributors, whale watchers, sanitising agents, etc. According to economist Andrew Lawrence at the University of the Witwatersrand GDP can grow by 1% for every 5% drop in unemployment. Another YES initiative, is the building of community Hubs which aim to provide training and innovation in communities. YES community Hubs bring investment and technology into the heart of communities. Sustainable growth for South Africa will happen

when investing in communities at a grassroots level. The YES Hub is at the centre of this community plan. It helps realise the growth potential of sectors and businesses, it connects the world inside with the world outside through technology transfer, WiFi, offtake agreements and best practice training. The Hub provides big businesses with a home in the community, a place to grow authentic value propositions for clients and unlock the potential business opportunities in company value chains. The YES model is self-sustaining and not dependent on government subsidies. Through in-house and sponsored work placements it manages the employment risk in the workforce and becomes a more scalable approach to work creation. By partnering with YES, businesses get access to the B-BBEE Level Up benefit, which is unique to YES. It is a parallel benefit over and above the standard scorecard pillars. Small businesses are the best absorber for semi- and unskilled youth to get a first taste of the working world and learning what it takes to get and keep a job. It's a confidence-building trial where youth, who may lack the skills for corporate jobs, can find a starter space in the world of work. And even if a company has no new positions to fill, YES makes it easy to show commitment to upskilling young South Africans and raise their company`s B-BBEE level. Companies can place youth in third-party enterprises through any of the following YES implementation partners (but not limited to): • Blossom Care employs young women to manufacture, market, and sell 100% biodegradable and affordable sanitary pads locally. These young entrepreneurs will own the business after 12 months. • Youth@Work facilitates YES placements in under-resourced townships and rural schools, providing administrative and IT assistance and classroom support to teachers and pupils. • The Aurum Institute improves commu-

nity health by researching, supporting, and implementing innovative HIV and TB programmes, using YES workers to conduct HIV testing and tracing for thousands of South Africans. • Project Nomzamo trains and employs YES placements to become community health workers, to increase access to quality healthcare services at sites across the country. • CoGrammar is an edtech startup that contributes to closing the global tech skills gap by training young people to provide code review services to tech education brands across North America and Europe. • Nali's Bali is an NGO that trains YES placements to become literacy activists, facilitating literacy activities in schools and communities. No business is too big (or small) to benefit from this unique opportunity. YES offers a range of packages to suit every business type and need, from small businesses to large corporates and multinationals. And YES ticks all the right boxes: • They are the national coordinator of the initiative to help young people get a foot on that all-important foot in the economic door to dignity and financial freedom • They are sustainable, with hundreds of businesses returning for their second and third year implementations • They offer a way to get business, government, and labour working together to drive transformation and improve the state of the nation • They are a not-for-profit organisation • They are about innovative new solutions to old problems, including merging job-rich value chains with technology and innovation • The "Level Up" B-BBBEE benefit is exclusive to YES. Please visit the website at www.yes4youth. co.za for detailed information or to sign up your business.


Nuus • News

30 September 2020

9


10

30 September 2020

simply bee

Simply Bee proudly brings you wholesome natural beauty straight from mother nature. Simply Bee products are made from 100% natural beeswax, propolis, West Coast fynbos honey and locally sourced essential oils. All our products are environmentally friendly and we do not test our products on animals.

Shop & Observation Centre, 31A Church Street, Hopefield, 7355 | Tel: +27 22-7230569 info@simplybee.co.za | www.simplybee.co.za

Nuus • News

Saldanha SA se tweede beste Saldanhabaai Munisipaliteit se onlangse aanwysing as tweede beste munisipaliteit in Suid-Afrika deur Ratings Africa het wyd positiewe reaksie uitgelok. Volgens Uitvoerende Burgemeester, Raadsheer Marius Koen, is hierdie ongelooflike prestasie slegs behaal deur goeie leierskap, 'n spanpoging van werkers op alle vlakke in die munisipaliteit wat saam gewerk het om 'n sentrale visie te bereik en toegewydheid wat met dissipline toegepas is. Saldanhabaai Munisipaliteit het sedert Marius se inhuldiging op 12 Augustus 2016 beweeg van een-entwintigste op die lys tot die huidige tweede plek. Hy is ook die langsdienende burgemeester van die munisipaliteit sedert die ontstaan daarvan in 2000. Behalwe vir hierdie toekenning het die munisipaliteit ook reeds drie skoon oudits ontvang sedert hy aan die stuur van sake staan. Die suksesse van die afgelope vier jaar kan teruggeskryf word tot reg aan die begin, toe die grootste probleem in die area, werkloosheid, geïdentifiseer is. Die enigste manier om hierdie probleem reg te stel, was om te kyk na ekonomiese ontwikkeling. * Aan die begin van sy termyn was slegs een amptenaar by Saldanhabaai Munisipaliteit verantwoordelik vir LED (Local Economic Development/Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling). Om dit reg te stel is ’n ekonomiese direktoraat geskep met die uitsluitlike funksie om rooitapytbehandeling te bied aan besigheidsmense in die Saldanhabaai munisipale gebied. Hierdie inisiatief het gestalte gegee aan die Investment Centre, wat die eerste van sy soort was in Suid-Afrika. Hier word daar gefokus op drie areas: 1) Die bevordering van informele handel; 2) Die uitbreiding van plaaslike besighede; 3) Om groot beleggers vir die area te kry. * Daar is ook gekyk na kommunikasie. Dit was belangrik om deur middel van CRM (Customer Relationship Management) beter met die inwoners van die area te kommunikeer. Reg aan die begin was slegs een amptenaar verantwoordelik vir hierdie groot taak, maar

tans is daar sewe. * Die volgende fokuspunt was om toe te sien dat inwoners veilig voel en die aantal wetstoepassers en verkeersbeamptes is verhoog van agt na agt-en-twintig. * Vir Marius en sy span was dit ook belangrik dat op die jeug gefokus moes word en dit het die ontstaan van die Jeugraad teweeg gebring sodat die behoeftes van die jeug in die area ook aangespreek sou word. * Die volgende fokus was op die toerismebedryf en hier is aansporings en kortings in plek gestel waar hulle tot 50% afslag gegee word op belasting. * Laastens was daar gefokus op omgee deur minderbevoorregte munisipaliteite tot hulp te wees. Saldanhabaai Munisipaliteit het oor 'n tydperk vir munisipaliteite wat finansieel nie baie sterk is nie, afgeskryfde voertuie geskenk. Munisipaliteite wat onder andere voordeel getrek het uit hierdie inisiatief was Kannaland, Theewaterskloof en Cederberg. Marius het 'n groot dankie gerig aan die Munisipale Bestuurder, Heinrich Mettler, die direkteurspan, en kantoorpersoneel. 'n Spesiale woord van waardering is uitgespreek aan alle werkers op grondvlak wat elke dag seker maak dienslewering word tot die beste van hulle vermoë gelewer. Aan al die inwoners van die Saldanhabaai munisipale area wil hy ook dankie sê vir hulle geduld en ondersteuning. Hy en sy span se hoofprioriteit is om elkeen sy/haar beste te gee vir die beste moontlike dienslewering. Hy glo met elkeen se beste wag 'n beter toekoms op almal. Marius se termyn kom in 2021 tot 'n einde voor die volgende munisipale verkiesing. Hy het nog baie drome en groot visie vir die munisipaliteit en die omgewing, veral ten opsigte van verdere ekonomiese groei wat werksgeleenthede sal meebring om armoede en werkloosheid te verlig. Belangstellendes kan gerus die Mayor Marius Koen facebookblad besoek, "like" en "shareâ". Elke Maandag en Donderdag om 21h00 saai die Saldanha Bay Mayoral Channel (SMC) ook die nuutste munisipale nuus uit.


Nuus • News

30 September 2020

11


12

Nuus • News

30 September 2020

R59 20kg

R129

SUNNY SHELL PIT

KIDDIES TABLE ASSTD COLS

R199

KILLER DEAL

SAVE R50

PL AYD SA N

SAVE R50

SPLASH & PLAY 100 x 6.5cm BALLS

R139 SAVE R30

R289

SAVE R100

SAVE R100

6 DRAWER TOWER STORAGE UNIT

3 DRAWER TOWER STORAGE UNIT

R69

SAVE R70

3 PIECE 65L STORAGE BOXES

SAVE R200

GREAT QUALITY CLEAR STORAGE BOXES WITH WHEELS

MOBILE KIDS LAP DESK

R199

R1895

HOUSE OF FUN 140x115x 109h/cm

R39

R449

AT LOW PRICES! R89

3 PIECE SETS

R179

60L BLACK STORAGE BOX WITH HINGED LID

SAVE R40

SAVE R60

3 PIECE 45L STORAGE BOXES

KILLER DEALS

KILLER DEAL

56L CLEAR STORAGE BOX

R129 R149 50L STORAGE BOX 80L STORAGE BOX R199 30L STORAGE BOX UNDERBED

6FT FOLDABLE RECTANGULAR TABLE

SAVE R40

R159

GLASSWARE

SAVE R70

6 FOR

GLASS ZOMBI TUMBLER

BUY

6 FOR

GLASS HIBALL TUMBLER

BUY

6 FOR

GLASS WILLY TUMBLER

BUY

6 FOR

R39 99 R49 99 R49 99 R49 99

250ML

325ML

OFFERS VALID TILL 18 OCTOBER 2020 WHILE STOCKS LAST WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES E&O EXCLUDED

R149

SAVE R100

SAVE R50

BUY

KILLER DEAL

R699

SAVE R30

SAVE R40

GLASS WHISKY TUMBLER

KIDDIES ARMLESS CHAIRS ASSTD COLS

250ML

385ML

R299

1 OR 2 PAN CHAFING DISH

BUY

2 PACKS

OF 3 EXECUTIVE BIBITA TUMBLERS

R49

FOR

340ML

BUY

24 FOR

R239 WHITE WINE GLASSES

250ML

ambo s

S TORAGE

&

110L ROUGH TOTE WITH WHEELS

HOME

BUY

24 FOR

R269 RED WINE GLASSES

300ML

BUY

24 FOR

R299 FLUTE GLASSES

215ML

Shop Online

BUY

6 FOR

R199

GIN& TONIC

600ML LIKE US ON

www.mambos.store.co.za NOT AVAILABLE AT OUR MTHATHA STORE

HEAD OFFICE: 021 911 5555 WESTERN CAPE: RETREAT: 021 701 0566, GREEN POINT: 021 418 7805, GEORGE: 044 887 0476, SANDOWN: 021 554 0626, BELLVILLE: 021 948 3767, CAPE GATE: 021 981 2029 , KENILWORTH: 021 671 3114, SOMERSET WEST: 021 852 1605, PAARL: 021 872 7320 FREE STATE: BLOEMFONTEIN: 051 421 0029, LANGENHOVEN PARK: 051 446 0023 EASTERN CAPE: EAST LONDON: 043 726 3679, BEACON BAY: 021 569 0133 VISIT OUR WEBSITE AT: WWW.MAMBOSPLASTICS.CO.ZA


Nuus • News

30 September 2020

Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd TE HUUR To Let

Bakkie te huur vir u gemak, Eienaar bestuur self. Niks wat ons nie kan vervoer – van goedere tot ‘n uitstappie Pofadder toe. Skakel vandag nog 082 442 8523 GELUKWENSING Congratulations 1 Oktober - AMELITA PAULUS. Geluk met jou verjaardag. Alles wat mooi is vir jou. Mag Liewe Jesus jou nog vele jare spaar. Baie lief vir jou – Paulus en Mouton gesin ---------------------------29 September – Baie geluk RONEL met jou verjaardag. Mag jou dag gevul wees met liefde en geluk. Geniet – Kekkel en Kraai personeel ---------------------------CARLEIGH NOVEMBER – 28 September. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag goedheid en guns jou lewenspad volg. Dankie vir die respek en dissipline wat jy vir ons het. Ons is ontsettend baie lief vir jou - mammie Allistine, ouma Linda, antie Tessa en amal wat jou lief het ---------------------------30 September Happy birthday WHITE. May God bless you and guide you through your years. Love you lots. From: September and Jansen families ---------------------------Happy birthday WHITEY. All my wishes to you. From: Candice, Rayn and Coledan

BUYING

or

SELLING

FURNITURE YOU CALL WE COLLECT

Malmesbury 022 482 3788

CCFMALAUG18

WE OFFER THE BEST PRICES

Happy birthday my uncle. Love you – From: Fredelene and Arman Veels geluk my peetkind met jou geboortedag vieringe op 28 September. Mag God jou nog vele jare deurdra. Lief vir jou - peetma Cinda, Arman en Fredelene ---------------------------“Happy birthday” VERNELE NOVEMBER – Hoop jy het ‘n lieflike dag. Lief vir jou -Fredelene & Melcome ---------------------------25 September - KURSTIN FORTUINHappy birthday to you my sis. May the Lord bless you with many more years of age and remember I love you. From: your sister and the rest of the family

18 September – “Blessed birthday” NINA - Alles wat mooi is. Vertrou jou dag was geseënd. Van: jou Honey Bee (Lionel) en Laaners ---------------------------27 November - Hip hip hoera – Kyk ‘n volle 50!! - ELSABE SHELDON. Mag God nog vele jare byvoeg. Geniet u dag. Liefde – Man, kinders, Leen en familie ---------------------------26 September - 24 jaar oud - EUGENE SHELDON. Seënwense met jou geboortedag vieringe. Baie lief vir jou – Pappie, Mammie, suster en Anthony familie ---------------------------MEMORIUM IN MEMORIAM LEON DREYER - In

loving Memory of a Wonderful Dad on your Birthday. The memories of you we treasure so precious and so dear Dad. We wish you were still here the sadness is relentless. Nothing can ease the pain. On this special day we'll think of you and be glad that we have the fondest memories of a very special Dad. Love – your wife, children and Dreyer family ---------------------------25 September – ‘n Jaar weg my kind. Ons dink aan jou, maar gun jou die ewige rus. Liefde – Mammie, Revando, Garth, Van Wyk – en Taylor Families ----------------------------

13


14

30 September 2020

Nuus • News

23 September 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Sportuitslae •Results • Sportuitslae •Results

Duiwe-wedvlug

07.47.03; 19 Adams Hokke 07.50.43; 20 Daniels Hokke 07.50.52

RIEBEEK VALLEY - Hopetown 1 Daniels Hokke 17.34.26; 2 Mentoor Hokke 17.50.32; 3 Kuiler Hokke 18.10.47; 4 Alex Fam 18.14.28; 5 Daniels Hokke 18.30.02; 6 Mentoor Hokke 18.38.22; 7 M J Hokke 18.49.06; 8 Alex Fam 18.52.24; 9 Abrahams Hokke 18.54.44; 10 Adams Hokke 18.57.34; 11 Kuiler Hokke 07.09.10; 12 Adams Hokke; 13 Alex Fam 07.18.20; 14 Alex Fam 07.22.58; 15 Adams Hokke 07.20.53; 16 Daniels Hokke 07.30.07; 17 Kuiler Hokke 07.43.28; 18 Adams Hokke

MALMESBURY – KIMBERLEY OPE 1 1 J Steenkamp 856.7286; 2 Kotze Familie Hokke 835.1507; 3 Cross Border Lofts 821.9195; 4 Cross Border Lofts 812.7123; 5 Bordeaux A 810.2565; 6 J Steenkamp 808.5579; 7 J Steenkamp 794.8940; 8 Marais Hokke (Ksd) 789.9370; 9 Kotze Familie Hokke 787.1980; 10 F Meintjes & Seuns 775.3269; 11 Bordeaux A 772.3281; 12 LF van Dalen 767.8751; 13 Bordeaux A 760.1516; 14 J Steenkamp 760.1147; 15 Kotze Familie Hokke 755.3267; 16 F Meintjes

Malmesbury Rolbalklub se seisoen skop Saterdag 3 Oktober 2020 af om 14:00. Soos alle ander sporte het die vorige seisoen tot stilstand geruk op 21 Maart weens die Covid-19 pandemie, en is almal opgewonde om weer hulle geliefde sport te kan hervat. Alle belangstellendes is welkom om te kom deelneem. Daar is Rolbal balle beskikbaar, en spelers moet net 'n gewone platsool- of geringe hak skoen dra om nie die perk te beskadig nie. Die regulasies van vlak 1 Covid-19 beperkings bepaal dat 'n register bygehou sal word, spelers van tyd tot tyd sal saniteer en 'n 1,5 m afstand sal handhaaf van mekaar.

Maskers hoef nie tydens spel gedra te word nie, maar wel in die klubhuis, waar normale restaurant regulasies geld. 48 spelers mag tegelyk op 'n perk wees, wat alle formate van die spel akkommodeer. Bring verkieslik eie handreinigers saam. Belangstellendes wat wil aansluit by die klub kan gerus vir Roux Vermeulen op 0834789616 of 0224821228 en Daniël Griebenauw op 0723989041 kontak vir verdere besonderhede. Sosiale spel is hoofsaaklik Dinsdae en Donderdae vanaf 18:00, en Saterdae vanaf 14:00. Spelers moet verkieslik so 10 minute voor die tyd aanmeld, sodat spanne uitgesit kan word. Die klub bestuur hoop dat al die persone

& Seuns 740.5720; 17 LF van Dalen 730.2427; 18 Bordeaux A 728.2873; 19 Bordeaux A 727.7860; 20 LF van Dalen 722.9706;

Malmesbury Kimberley Ope 2; 1 Marais Hokke (Ksd) 884.5334; 2 Cross Border Lofts 842.2060; 3 Bordeaux A 837.5461; 4 Kotze Familie Hokke 831.6346; 5 Bordeaux A 820.8055; 6 Kotze Familie Hokke 820.6027; 7 Bordeaux A 814.4691; 8 F Meintjes & Seuns 810.6380; 9 J Steenkamp 810.5524; 10 Bordeaux A 809.8334; 11 Cross Border Lofts 805.5813; 12 J Steenkamp 799.4387; 13 Cross Border Lofts

Rolbalseisoen skop af

wat elke jaar so hand en mond belowe tydens die baie gewilde Sakemanne toernooi dat hulle Rolbal gaan kom speel, vanjaar hulle beloftes sal gestand doen en sal aansluit as lede. Die Sakemanne toernooi gaan plaasvind op 2, 4, 5, 9, 10, 11 en 12 November, met die finaal op 18 November. Die inskrywingsfooi is verlaag na R300, om die finansiële impak van die pandemie te versag. Nuwe klublede mag vir 3 jaar lank steeds aan die Sakemanne toernooi deelneem, so lidmaatskap moet jou nie afsit om te mag deel neem nie.

796.2794; 14 Marais Hokke (Ksd) 793.9289; 15 Bordeaux A 790.6362; 16 Cross Border Lofts 782.6759; 17 J Steenkamp 780.8881; 18 J Steenkamp 779.1423; 19 Kotze Familie Hokke 776.7556; 20 Kotze Familie Hokke 774.3900; OMEGA – Hopetown 1 Z & Z Lofts 17.17.12; 2 Hok Edas & Pienaar 17.35.22; 3 Hok Edas & Pienaar 17.35.24; 4 Hok Edas & Pienaar 17.36.43; 5 Stan the Man 18.02.05; 6 Leukes Family 18.04.41; 7 Garrick Hill Hill 18.06.53; 8 Z & Z Lofts 18.07.08; 9 D Daniels & Son 18.07.19; 10 Garrick Hill Hill 18.08.03

Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na

061 555 0344 of

izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of Chrizaan by accounts@ swartlandjoernaal.co.za

Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Uitgawe 38 Swartland Joernaal 30 September 2020 by Swartland Joernaal - Issuu