










Rain on Saturday immediately dampened the anticipation of a good turnout for the Legends Unite meeting at the 18 March 2023 Darling Rally but fortunately weather is considered part of the sport of rallying and the need to anticipate and adapt comes naturally.
What a pleasant surprise to see more than 35 representatives of years gone by arrive at Darling Brew from early morning. Yes, they are showing signs of maturity, settling for a warm cup of coffee and breakfast.
The enthusiasm remained though and it became even more apparent when some simply could not be bothered to join in for the 10h30 group photograph, opting instead to stay out and spectate! If ever there had been a more knowledgeable crowd present at a local event...
It would not be fair to highlight anyone present as everyone present made this a very special occasion and yes, we thought of those who would dearly have loved to be present.
To see the faces light up when they eventually recognised each other, the many who was that again, gosh I never recognised him and great to see him again heard all morning was special. There is a very real chance that the following list would prove to be incomplete, but let it be known that the spirit of rallying is alive and well in the Western Cape and compliments to each and everyone who pitched in the name of rally friends – it will always be a special bond!
In no particular order Piet Loubser, Serge Damseaux, Innes Murudker, Adrie Stander, Aggie Ströh, Andries Keyser, André Cleenwerck, Billy Thorpe, Carl Peskin, Clinton Sassman, Cobus Edas, Cobus Vrey, Dave Smeda, Derek Sturgess, Derrick Benjamin, Dirkie Boonstra, Dirkie Kotzé, Eric Joseph, Ernst Viljoen Snr, Eugene Marais, Hilton Auffray, Ria Marais, Herman Jonker, Howard Daniels, Nigel Dodgen, Nishaad Murudker, Johan Barnard, Robert Marle, Mark Palmer, Marthilda Boonstra, Neels van Wyk, Rossouw Eksteen, Salvan
you for your assistance in making this a pleasant experience for all.
Hierdie week, vier Suid-Afrikaners Nasionale Waterweek van 20 tot 26 Maart.
Daarmee saam vier die internasionale gemeenskap Wêreld Waterdag op 22 Maart elke jaar.
"Dit is belangrik dat die gesprekke oor water nooit ophou nie. Water is nie ‘n vanselfsprekende hulpbron nie. Daar is verskeie faktore wat ‘n negatiewe impak het op ons natuurlike waterbronne insluitend die klimaatskrisis en besoedeling.
"Suid-Afrika was nog altyd ‘n waterskaars land. Ons kan dus nie bekostig om ‘n enkele druppel te mors nie.
"Swartland Munisipaliteit wil ‘n beroep doen op elke inwoner om water spaarsamig te gebruik en ook om ons bestaande waterbronne skoon te hou.
"Ons wil ten alle koste nog ‘n Dag Zero scenario vermy en dit kan slegs gedoen word met ELKE inwoner se samewerking. Om water te spaar moet deel van ons daaglikse leefwyse word."
Swartland Munisipaliteit het ter viering van Waterweek ‘n kunskompetisie vir die Swartland laerskole aangebied.
"Al die inskrywings is nou bymekaar gemaak en dit is verblydend om te sien dat ons jong inwoners ‘n baie goeie begrip het van wat nodig is om water te spaar."
Hier is ‘n paar van hulle wenke:
• Stort, moenie bad nie
• Draai krane toe, moenie dit onnodig laat loop nie
• Herstel stukkende krane, pype en lekkasies onmiddellik
• Vang reënwater op en gebruik dit vir jou tuin, in plaas van gewone drinkwater
• Spoel die toilet slegs wanneer dit nodig is.
• Was jou kar met ‘n emmer en nie met die tuinslang nie.
"Ons jong inwoners het ‘n wonderlike werk gedoen en die wenner sal binnekort aangekondig word. Hou gerus ons sosiale media en plaaslike koerante dop vir die aankondiging."
Die Departement van Binnelandse Sake het die probleem met lang rye by die kantoor op Malmesbury aangespreek en met 'n plan vorendag gekom.
'n Nuwe besprekingsopsie is nou lewendig.
Inwoners word aangemoedig om hiervan
gebruik te maak en hul afspraak aanlyn te bespreek.
Vooraf-bespreekte kliënte sal ook by spesifieke tellers gehelp word.
Om jou afspraak te maak, besoek www.dha. gov.za.
'n Plaaslike skrywer het onlangs haar splinternuwe boek aan die gemeenskap bekend gestel.
McKayla Goliath het haar boek 24 Happy, Hurting, Healing, by Ansha Villa bekend gestel.
Die skryfgogga het Goliath gebyt toe sy 'n tiener was. Met die koms van die Covid19-pandemie het sy besluit om haar eie boeke te publiseer en aan die publiek bekend te stel.
Sy het haar eie maatskappy MGWrites op die been gebring.
Die 24 Collection is die vierde boek wat sy gepubliseer het.
Dit handel oor liefde, hartseer en alles wat daarmee gepaard gaan.
Vir haar was die grootste uitdaging om eerlik oor haar ervaringe te skryf, veral die hartseer.
"Soms is dit moeilik om die waarheid neer te pen. Aan die ander kant het musiek my baie gehelp en die lekkerste gedeelte was om oor nuwe liefde te skryf," vertel McKayla.
24 Collection en haar ander boeke is op haar webtuiste beskikbaar, asook per epos of WhatsApp.
Kontak haar by 071 512 6968 of stuur 'n epos na mgwrites95@gmail.com.
Kaapstadfietstoer: Hendrik Matthews van Moorreesburg het verlede naweek aan sy vyfde Kaapstadfietstoer deelgeneem. Hy het die fietstoer in 3:35 voltooi. Dit is sy tweede beste tyd wat hy behaal het.
Cape Epic-fietstoer: Fietie Rocher van Malmesbury en sy spanmaat Phillip Luff (span AECIA Plant Health) neem vanjaar aan die uitdagende Absa Cape Epic-fietstoer deel. Dit is Rocher se sesde Cape Epic. Die fietstoer het in Durbanville weggespring met die tweede been vanaf Hermanus, na Elgin, na Lourensford Wynlandgoed en eindig by die Val de Vie-landgoed in die Paarl.
viser like his dad.
Now Hendrik stands as the principal of the Spies and Associates which employs more than 15 very competent people.
"Our clients are like our family and as a company we are very involved in the community with local projects.
"We also, together with our clients, helped to start a primary school (Better Beginnings College) in Malmesbury and in 2021 there are more than 150 children being educated in this wonderful school.
"We at the Spies and Associates will always strive to work harder to make sure we deliver the best possible service and experience any client can wish for.
We go the extra mile, because it is never crowded there."
If you earn an income, own a home, have a family, a business or an investment, protecting you and your family’s financial future is one of the most important decisions you can make.
Spies and Associates was founded by Christof Spies on the 1st of September 1981 under Old Mutual Personal Financial Advice in Malmesbury.
Christof Spies worked very hard over the years to build a great foundation for the business that it is today.
Spies and Associates is now run by his son, Hendrik Spies, along with a team of very friendly staff. Hendrik is a qualified Chartered Accountant and a Certified Financial Planner® Professional, whose dream it was to become a financial ad-
GELUKWENSING
Congratulations
DENNA KOOPMAN21Maart - Geluk met jou 50ste verjaarsdg. Geniet jou dag. Van: die Klaasen en Koopman familie – Lief vir jou
25 Maart - LU-WAYDEN LATEGAN - Veels geluk met jou verjaarsdag seun. Hoop jy gaan jou dag geniet, en bly die voorbeeldige seun wat jy is.
Baie lief vir jou - ma Dominique en suster Wilnique
26 Maart - EVANGELINE JONELINE HANSELINE CHRISTOLINE NATASHA VAN DER POST-PETERS. Baie geluk met jou verjaarsdag vriendin. Hoop jy gaan jou dag geniet en alles wat mooi is vir jou vorentoe. Liefde: Domma
NIKLAAS LINKS (Oudie) - 23 Maart jou eerste verjaardag in die hemel, mis jou maar gun jou die rus. Liefde - Rahl en kinders
ASHWIN PAULUS - 22
Maart - Geluk met jou verjaarsdag my liefste man. Mag goedheid en guns jou volg al die dae van jou lewe. Ons is baie lief vir jou. Van: Audra en kinders
Kyk wie verjaar op
26 Maart - CARL ROY ADAMS. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons is baie lief vir jou.
Van: peetma Francis, ma Wiesa en Mammie
27 Maart – LIEZEL FARAO – Gelukkige verjaardag en mag die nuwe lewensjaar veel persoonlike geluk, vreugde, seëninge en goeie gesondheid bring. Liefde –Christopher, kinders en familie
23 March - Happiest of birthdays
MICHEALA, lots of love. From: your Paulus-clan
26 Maart - LIZETTE HENDRICKS - Baie geluk met jou verjaarsdag en dankie vir dit wat jy vir ons beteken. Baie lief vir jou en geniet jou dag. Van: Zadia en Domma
23 Maart - LIZADIA LINADIA HENDRICKS - Geluk met jou verjaarsdag vriendin. Alles wat mooi is vir jou. Lief vir jou, Domma
Die jaarlikse kykNET Buite-ekspo word vanaf 24 tot 26 Maart op die Môresonplaas buite Malmesbury aangebied. Hier is jou volledige program asook uitstallers allokasie.
As jy jou besigheid wil laat groei, kontak Karin Neethling op 064 557 9183 of stuur 'n epos na karin@swartlandjoernaal.co.za.
W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 160 • 22 Maart 2023
Gholf MALMESBURY (72)
Enkel-stableford: C Rinkwest 52, F September 45, F Moses 45, R Mehl 44, E van Niekerk 43 MOORREESBURG (70)
Enkel-stableford: A Smit 36, J Laubscher 31, H Tiersen 28 Krieket Malmesbury t Maties
Malmesbury 74 (Abe Henkelman 35, Charlton Frank 25; Ryan Jairaj 6/12, Lehan Botha 3/16). Maties wen met 9 paaltjies.
Rugby
Vriendskaplike wedstryde Mamre 31, Never Despair 26; Vredenburg 17, Wesbank 15
As jy jou besigheid wil laat groei, kontak Karin Neethling op 064 557 9183 of stuur 'n epos na karin@swartlandjoernaal.co.za.