Nog reën op pad
Rugby: Abbotsdale klop Wesbank Bladsy 2
Sport Forum: Brand elected as chair Bladsy 3
Die Swartland het die afgelope week goeie reën ontvang, met nog wat vir die res van die week voorspel is. Die damme van die Wes-Kaap staan tans op 79.2% in vergelyking met verlede week se 70.5% en verlede jaar se 64.8%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste watervoorsiener is 53% vol. Verlede week was die dam 43.9% vol en verlede jaar 56.3%.
Cobus Edas: Swartlander eerste in tydren Bladsy 3
HSS: Paul tweede in SA vir RTT Bladsy 8
14 Junie 2023
met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 172 Gratis • Free
Nuus
Rugby: In die naweek se kragmeting tussen Wesbank RVK en Abbotsdale, het Abbotsdale op hul tuisbodem koning gekraai en met een punt vir Wesbank ore aangesit. Die eindfluitjie het geblaas met die telling op 26-25 in Abbotsdale se guns.
Mnr en Mej Meiring: Meiring Primêr het onlangs die skool se mooistes gekroon. In die senior afdeling is Shanty Isaacs as Mej Meiring gekroon, met André Slingers as Mnr Meiring. Jaydrewaan Mentoor was die eerste prins, met Ameli Henkeman as eerste prinses. Lee Hano Marthinus is aangewys as die tweede prins, met Selnick Kok as tweede prinses. Bo is hulle saam met skoolhoof Brenton Cupido. In die junior afdeling is Willentino Sampson aangewys as Mnr Meiring, met Athule Gwadiso wat aangewys is as Mej Meiring. Xavier Matala is gekroon as eerste prins, met Chané von Willigh as eerste prinses. Thabatso Nkondo is die tweede prins, met Rene Charles as tweede prinses.
2
Brand chair of new Sport and Recreation Council
On Saturday, the Swartland Municipality announced the new Swartland Sport and Recreation Council.
This council consists of 17 members selected from the 8 sporting forums from across the Swartland.
The 17 members of this council are: President: Henfre Brand, Vice President:
Ntsikelelo Bobe, Secretary: Brittanee Appollus, Assistant Secretary: Kariem De Bruyn, Treasurer: Morris Markus, Marketing Officer: Marius van Rensburg.
Additional Members: Hendrik Thiersen,
Christian Arendse, Chris Booys (official representing Swartland Municipality).
The establishment of the council is a process that began in March of this year when the Executive Mayor, Harold Cleophas, called a summit of all sporting codes in the Municipality to discuss strengths, weaknesses and needs within the sporting fraternity.
This process led to the establishment of eight sport forums representing the entire region and culminated in the selection of a council to serve the entire sporting community in the Swartland.
The purpose with the establishment of this body is to help combine resources and create the opportunity for all sporting codes, irrespective of size or popularity, to enjoy fair representation and have a voice in matters affecting them going forward. The Swartland Sport and Recreation
Council will be the vehicle to coordinate all codes and unite communities.
It will create an environment for sport to develop in and create an opportunity for the expansion of all codes in our area.
Swartland Municipality will support this council through fostering partnerships with government and the private sector and will assist the council in the efforts to ensure that sports are the essence of growth, resilience, and passion.
Sport has the potential to unite communities, teach courage, sacrifice, determination, commitment, toughness, perseverance, respect and bravery.
”Let this council be the first step in instilling the values of good sportsmanship in our society as a whole, may it be a positive force for change in Swartland” said Mayor Cleophas
14 Junie 2023 3
Tydren: Cobus Edas van Malmesbury en sy navigator, Razley Tyklief het verlede naweek 'n eerste plek in die S4-klas in die Porterville-tydren behaal. Hulle het ook 'n derde algehele plek behaal in hul Toyota Corolla RXi.
Eric Qhamgwana, Nicky Langley, Allan Williams, Ricardo September, Kaptein Pietersen, Willem Karolis, Jacques Kalis, Ricardo Julie, Ralph Cut-
Front: Bradley Arendse (guest speaker), Brittanee Appolis , Hemfre Brand , Western Cape Provincial Minister Anroux Marais, Executive Mayor Alderman Harold Cleopahs, Morris Markus, Marius van Rensburg. Back: Mayoral Committee Member AK Warnick, Christian Booys, Hendrik Thiersen, Allan Williams, Eric Qhamgwana, Ricardo September, Ryno Jacobs, Nicky Langley, Ricardo Julie, Willem Karolis, Kaptein Pietersen, Jacques Kalis, Ralph Cuttings, Christian Arendse.
tings,
Stand van die damme in die Wes-Kaap (73.2%)
WAT WORD GEINFEKTEER?
Die longe is die eerste orgaan wat geinfekteer word Daarna mag die maag, bene, brein en ander organe geaffekteer word
As 'n persoon die lugdruppels inasem van 'n TB-positief mens wat hoes nies lag of praat SIMPTOME
HOES/ BORSPYN KOORS GEW GSVERL ES NAGSWEET MOEGHE D VERLAAGDE EETLUS
WANNEER MOET EK KLINIEK TOE GAAN?
As jy enige simptome ontwikkel As jy saam met iemand woon of werk wat TB het Elke twee weke om jou medikasie te kry
As jy enige newe-effekte kry van die medikasie
Elke vier weke kom 'n nuwe groep studente van die Universiteit van Stellenbosch vir 'n rotasie in Primêre Gesondheidsorg na die Swartland Hospitaal op Malmesbury.
Elke jaar word 'n Gemeenskapsgeoriënteerde Primêre Gesondheidsorgprojek deur dié studente gefasiliteer.
Ná ondersoek in die gemeenskap ingestel is, is besluit dat vanjaar se projek sal fokus op die bevordering van die gemeenskap se kennis oor tuberkulose (TB).
Tuberkulose is 'n bakteriële infeksie wat hoofsaaklik die longe, maar ook in ander gevalle ander organe raak.
Mycobacterium Tuberculosis, die bakterieë, is ontdek in 1882, maar die siekte is alreeds in 3300 jaar oue geskrifte wat in Indië ontdek is, beskryf.
Wat moet jy weet?
TB is baie algemeen in SuidAfrika en veral in die Wes-Kaap. Volgens die Wêreldsgesondheid Organisasie (WHO) is daar gedurende 2018 in Suid-Afrika 64 000 mense oorlede aan TB en 301 000 het die siekte opgedoen. Die grootste deel van die bevolking in die WesKaap is alreeds aan TB blootgestel, maar is dit slegs 'n klein persentasie wat aktiewe TB ontwikkel en dus simptome het en aansteeklik is. Enige persoon kan aktiewe TB ontwikkel, maar dit is aansienlik meer algemeen in diegene met verswakte immuniteit, of wat saam met iemand woon of werk wat TB het. Dit versprei deur klein druppeltjies in die lug wanneer 'n persoon met aktiewe TB hoes, sing of praat.
Algemene simptome van aktiewe TB is 'n hoes wat vir langer as drie weke aanhou, slym of bloed wat uitgehoes word, erge moeg-
heid, nag-sweet (tot jou lakens sopnat is), gewigsverlies en 'n verlaagde eetlus. Hoe kan die verspreiding van TB verhoed word?
•Kinders moet hul BCG-inenting met geboorte ontvang (dit voorkom erge komplikasies van TB in kinders).
•Bedek die mond en neus wanneer u hoes of nies.
•Maak vensters oop in beknopte vertrekke vir goeie ventilasie.
•Maak seker dat vertrekke natuurlike lig kry deur die dag.
•Gaan dadelik kliniek toe indien u simptome ontwikkel en neem u medikasie getrou (Ná twee weke van behandeling is die pasiënt nie meer aansteeklik nie).
Behandeling behels gewoonlik die neem van antibiotika vir ses maande. Dit is baie belangrik om die hele kursus te voltooi, al voel 'n pasiënt beter na die eerste paar weke van medikasie.
Die TB-bakterie is spesiaal aangepas om in die menslike liggaam te oorleef. Dus is dit nodig om medikasie vir die voorgeskrewe tydperk te neem om die bakterie heeltemal uit te wis.
Wanneer 'n kursus nie voltooi word nie, kan die weerstandige bakterie oorleef en vermeerder.
Dit lei tot 'n infeksie wat sterker medikasie en langer behandeling nodig het om die weerstandige bakterie dood te maak.
Bronne wat nageslaan is:
1.https://www.cdc.gov/tb/topic/ basics/default.htm
2.https://www.who.int/health-topics/tuberculosis#tab=tab_1
3.https://www.tbalert.org/ about-tb/what-is-tb/prevention/
14 Junie 2023 5
VOORKOMING BCG- nspuiting wat
geboorte gegee
kinders tot d e ouderdom van vyf jaar Was
water
20 sekondes
jou mond en neus as jy hoes of nies
simptome het
met
wat TB
of
openbare ruimtes s
e vent lasie
MYCOBACTERIUM TUBERCULOSIS
by
word beskerm
jou hande met seep en
vir
Bedek
Dra n masker as jy
saam
iemand woon
het
in besige
Maak vensters en deure oop vir goe
As u TB-pos tief is moet u die volle 6 maande behandeling voltooi n Mens s aansteeklik vir twee weke na die begin van behandeling
Uitslae | Results | Uitslae | Results
Melt Smit 11:33:08; 3 Johan van Aswegen
11:35:58; 4 Henna & Melt Smit 11:45:22;
5 Henna & Melt Smit
11:45:29 1; 6 Singleton Hokke 11:47:07; 7 John
En Marietjie 11:52:34;
8 Henna & Melt Smit
11:54:00; 9 KB en Seun
11:54:39; 10 Singleton Hokke 11:55:40
Riebeeck Vallei Wedvlug Klub Leeu Gamka – 10 Junie 1 Mentoor Hokke
13.57.49; 2 Truter Hokke
9 Johan van Aswegen 11:44:01; 10 John En Marietjie 11:44:59
Laingsburg Ope 1 1 Singleton Hokke 11:28:09; 2 Henna &
13.59.35; 3 Mentoor Hokke 14.06.28; 4 Alex Family Lofts 14.12.33; 5 Mercy Hokke 14.12.48; 6 Truter Hokke 14.15.18; 7 Mentoor Hokke
14.20.14; 8 Alex
14 Junie 2023 6 As jy jou besigheid wil laat groei, kontak vir Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of op 064 557 9183.
WEDVLUGDUIWE Omega Racing Pigeon Club Laingsburg 02 – 4 Junie 2023 1 Splendidior Lofts 11:36:23; 2 Manuel Lofts 11:42:37; 3 Team Neo Vision 11:42:41; 4 F Meintjies & Seuns 12:06:02; 5 Stan The Man 12:12:27; 6 Team Neo Vision 12:10:14; 7 Team Neo Vision 12:12:27; 8 Team Neo Vision 12:12:31; 9 Manuel Lofts 12:18:15; 10 F Meintjies & Seuns 12:16:28 Leeu Gamka – 10 Junie 1 Shane Arendse 13:53:57; 2 Team Neo Vision 13:53:14; 3 F Meintjies & Seuns 14:02:02; 4 E & Z Loft 14:05:37; 5 F Meintjies & Seuns 14:05:14; 6 Team Neo Vision 14:05:25; 7 Stan The Man 14:07:17; 8 Team Neo Vision 14:06:27; 9 Team Neo Vision 14:06:36; 10 Splendidior Lofts 14:07:10 Moorreesburg Posduif Vereniging Laingsburg JO1 – 10 Junie 1 Johan van Aswegen 11:34:57; 2 Henna & Melt Smit 11:40:51; 3 Henna & Melt Smit 11:40:55; 4 Henna & Melt Smit 11:40:59; 5 Singleton Hokke 11:41:15; 6 Singleton Hokke 11:41:16; 7 Singleton Hokke 11:41:17; 8 Johan van Aswegen 11:43:50;
Family Lofts 14.23.25; 9 Alex Family Lofts 14.23.50; 10 Alex Family Lofts 14.25.06 Malmesbury Posduif Vereniging Laingsburg JO 1 - 10 Junie 1 Limbardi 1366.9929; 2 Bordeaux A 1363.1742; 3 Bordeaux A 1357.8712; 4 Bordeaux A 1357.7245; 5 Limbardi B 1354.6790; 6 Limbardi 1353.9699; 7 Lewisham Lofts 1339.5246; 8 Limbardi 1326.4739; 9 Limbardi B 1321.3241; 10 Lewisham Lofts 1317.0838 Laingsburg Ope 1 1 Lewisham Lofts 1375.1026; 2 Limbardi 1366.7040; 3 Bordeaux A 1357.2845; 4 Limbardi 1354.6790; 5 Limbardi B 1354.6790; 6 Limbardi 1354.3952; 7 Limbardi 1353.8281; 8 Lewisham Lofts 1342.2068; 9 Marais Hokke 1338.9644; 10 Lewisham Lofts 1336.7129
TE KOOP For Sale
Wil jy jou voertuig verkoop! Kontak 079 6715425 vir beste pryse
GELUKWENSING Congratulations
15 Junie – JOLENE WILLIAMS – Geseënde verjaardag. Ons wens en gebed is dat die nuwe lewensjaar veel persoonlike geluk, vreugde en voorspoed sal bring. Lekker verjaar – Jou liefste Moeder en die familie
MEMORIUM In Memoriam
18 Junie – WILLIAM MANUEL (PINNOCHIO) Reeds 5 jaar van ons geskei. Ons Koester die mooi herinngeringe en sal jou nooit vergeet. Liefde – Ma, suster, broer en Manuel familie
Baie geluk met jou 21 ste verjaarsdag op 12 Junie BRIGITTE. Mag God jou ryklik seën en geniet jou dag. Van: Katrina en Chantal
13 Junie - ASHLEY-JUNIOR BERNETT (AJ) - Vandag is jy twee handjies vol. Mag Liewe Jesus jou nog klompe handjies vol liefde, vreugde en vrede gee met hope seëninge. Ons is baie lief vir jou – Almal in die huis
16 Junie – MERVYN MANUEL – Baie geluk met jou verjaardag. Geseënde en voorspoedige nuwe lewensjaar. Alles wat mooi is wens ons jou toe. Baie liefde – Ma, suster, broer en die breë familie
14 Junie – APOSTEL LASERUS KORDOM – Baie geluk met u verjaardag. Mag goedheid en guns u volg al die dae van u lewe. Van: Sr Anna en Vision of Christ, Holy spirit Mission International Gemeente
14 Junie 2023 7
Swartland Rockies skitter en presteer
Hierdie groep seuns is in verskeie provinsiale hokkiespanne opgeneem. Hulle is Hannes Knoetzen (o.14 Wes-Boland Blouspan), Noah Hendricks (Boland o.16A-span), CJ Janse van Rensburg (Boland o.16C) en Jesse Holland-Müter (Boland-Wes o.14 Blouspan).
Hierdie groep meisies is in verskeie provinsiale hokkiespanne opgeneem. Hulle is Cayleigh Petersen (o.16C Boland), Annabel Basson (Boland o.14C), Tashlynn Solomons (Boland o.18B) en Thakeerah Wilskut (Boland o.16B).
Rekenaarolimpiade: Paul Jordaan is een van die top 15 finaliste vir die IITPSA Rekenaar Toepassings Olimpiade. Hy het die tweede beste in rondte 2 in Suid-Afrika gevaar. Hy neem 1-4 Julie te Stellenbosch aan die finale rondte deel. Benjamin Jacobs het ook puik in hierdie olimpiade gevaar, maar slegs een leerder per skool kan deurdring.
Hierdie rugbyspelers van die Hoërskool Swartland is in verskillende provinsiale spanne opgeneem. Hulle is Callum Liedeman (o.16 Boland Grant Khomo), CJ Symington (o.18 Boland Akademieweek), Mighael Oberholzer (o.18 Boland Cravenweek), Hunter Grobler (o.18 Boland Cravenweek), Kailen Kotze (o.18 Boland Akademieweek) en Jordan Abels (o.18 Boland Akademieweek). Martin Dyason is ook aangewys as die 0.18 Boland Cravenweek-afrigter.
Die volgende dogters is ingesluit in die Weskus Interdistrik-spanne wat Junie te Riversdal plaasvind. o. 18: Toné Malherbe, Zeté Adams, o.17: Anike van der Merwe, Janke Kotze, Lize-Mari Batt, o.16: Christina van der Merwe, o.15: Sunelle de Bruyn. Megan Lombaard en Anika Theart is opgeneem in die Weskus o. 19-span. Hulle neem deel aan die Telkom SA Challenge te DF Malan 9-14 Julie. Rianè Ligthart is deel van die WesKaap o. 17 Oaks-span wat ook aan die Telkom SA Challenge deelneem.
E-racing: Ben Cronjé het die naweek by die ATK Arena deelgeneem aan die F1 Hotlaps E-racing. Hy het puik gevaar en eerste gekom! As beloning wen hy 'n offisiële e-prix Mercedes-pet.
Skaak: Die skaakspan het op Riebeek-Kasteel deelgeneem aan die Laer Weskusskole
Skaak:
het twee rondtes skaak teen Langenhoven Gimnasium gespeel. Hulle was sterk kompetisie en ons leerders het baie uit die ervaring geleer.
Top Skole-kampioenskappe en 'n tweede plek behaal. Welgedaan, Craig McQuire, Wian Cotter, JP Visser, Perusha Maarman, Zandrè Schultz en Stefan du Plessis.
14 Junie 2023 8 W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 172 • 14 Junie 2023
Die leerders