Swartland Joernaal Uitgawe 138 5 October 2022

Page 1

Yzerfontein Build it open sy deure

2 5 Oktober 2022
Yzerfontein Build it, 'n susterstak van Mal mesbury Build it, het Donderdag amptelik op die kusdorp geopen. Die tak, ook onder eienaarskap van Tertius Viviers, het talle spe siale aanbiedinge om die opening te vier. Die winkel se eerste kliënt het 'n deur by die winkel aangekoop. Die lint word amptelik deur Tertius geknip, terwyl Adri en Luzaan, die egpaar se dogter, hand by sit. Uitvoerende burgemeester, Rdh Herold Cleophas het ook die geleentheid bygewoon.
Hierdie blad is geborg deur: Baie geluk aan Build it Yzerfontein met die opening van die splinternuwe winkel.
5 October 2022 3 Suppliers of the following: Chemicals Fittings Pipes Pumps & Parts Filters Kreepy & Parts Lights Weirs Chlorinators - Sand - Accessories Water testing facilities Visit us at: Shop 31B De Bron Centre Malmesbury 082 464 5899 Lots of opening specials available Die VGK-kerk op Moorreesburg het Erfenisdag in styl en swier gevier, toe hulle ook hul jaarlik se debutante voorgestel het. Bo is die trotse groep. Onder is Gert Cleophas, Enrico Martins, Jakoba Cleophas en Gert Mouton.

Malmesbury se beste diensverskaffers genomineer

Die Malmesbury Sakekamer se jaarlikse Diens verskaffer van die Jaar-kompetisie se stemming sluit môre.

Die wenners word op die gala-aand op 22 Oktober in die Malmesbury Stadsaal bekend gemaak.

Vanjaar se kompetisie word in samewerking met Malmesbury Agri gehou, waar die landbou gemeenskap ook hul bestes kan vereer.

Die gala-aand sal weer 'n geleentheid van styl wees, met 'n keurige driegangmaaltyd, Nic Ste vens wat as kunstenaar optree, asook 'n heerlike dans na afloop van die verrigtinge.

Kaartjies beloop R350 per persoon en is be skikbaar by Salon de Bron, of kan bespreek word by info@sakekamer.co.za.

Besoek die Malmesbury Sakekamer se Face book-blad vir die skakel om jou stem te lig, of besoek https://forms.gle/guL3tM1rWkuJ4Rz18.

Slegs persone werksaam en woonagtig op Malmesbury se stemme tel.

Die finaliste is soos volg:

Groot Besighede

Agrimark

AR24

Build It BVSA Clicks

Woolworths (Engen)

Malmesbury Superspar

OK Express Postnet RSAM

Spies & Associates

Swartland Wynkelder

Spar The Bank

Tops The Bank

Tyremart

Ultra Liquors

Medium Besighede

Bergzicht Dierehospitaal

Bierman Grobbelaar Oogkundiges

Bosch Services

Cherry Lane

CNH (Northmec)

Complete Dental

Die Herehuis

Efficient Wealth

Flynet-ISP

Geard Apteek

Groenkloof Dierekliniek

Halfway House Restaurant

Henks Vleismark/Kekkel en Kraai

La Rhine Slaghuis

Malmesbury Dierehospitaal

Nuweplaas Padstal

Ocean Proccesors

Swartland Apteek

Swartland Joernaal

Trusc ISP

Weskus Meganisasie

Klein Besighede

C&F Dienssentrum

Compuworld

4 5 Oktober 2022
5 October 2022 5 Baie dankie virBaie dankie vir elke nominasie!elke nominasie! Bokomoweg 42, Malmesbury • 022 482 1817 Ons streef deurlopend na uitstekende dienslewering Derma Health Faircape Dairies Fabriekswinkel FH Auto Glitter en Skitter IC Ink Insatech Jo Dolphin Sentrum Koffie Le Minnie Attorneys Lize Signs Manie's Halaal Take Aways Mister Sell & Sound Multi Scrap Otto Rix Philip On Call Handyman Services Plumblink Q4U Salon Christoff Salon de Bron Smiley Steven Swart Sekuriteit Sunel’s Guest Rooms Swartland Mattress Warehouse The Beauty Room Van der Westhuizen Plumbers William Koch Attorneys Dit is vir ons 'n eer en voorreg om genomineer te wees as een van Malmesbury se beste diensverskaffers. Ons streef daarna om altyd uitnemende diens te lewer. Voortrekkerweg 95, Malmesbury 022 125 0610

Swartland se beste agri-werkers aangewys

In vanjaar se Agri Werker van die Jaar-kom petisie het die span van Wynkeldershoek van die Neethling Broers die louere geoes.

Die plaas is aangewys as die bes-presterende plaas vir die jaar en spog ook met die Landbou werker van die Jaar.

Hier is Aphendule Dyomfoma aangewys as die wenner.

Die afdeling van Algemene Werker is gewen deur Franzette Fortuin van Wynkeldershoek, ge volg deur Sidwell Oppelt van Slimsun en Jamjam Luthando van Swartland Wynkelder

Die trekkerdrywer van die jaar is Jean-Claude Alkaster van Lammershoek, gevolg deur George Booysen van Kloovenburg en Johannes Lewies van Org de Rac.

Die besproeiingspesialis is Lodewyk Louw van

Kloovenburg, gevolg deur Jan Fielies van Org de Rac en Olebile Morolong van Wynkeldershoek in die derde plek.

Deon Lukas van Kloovenburg is aangewys as die beste tegniese operateur, gevolg deur Nolan Arendse van Wynkeldershoek en Clifton Julies van Paardebosch.

Courtney Appollis van Pulpit Rock is die beste administratiewe personeel. Sy word gevolg deur Mary-Ann Arendse van Wynkeldershoek en Wer ner Appollis van Goedgedacht.

Die beste voorman is Aphendule Dyomfoma van Wynkeldersheok, gevolg deur Christopher Suister van Rooidraai en Relebahile Sephiphathi van Chalala Farms in die derde plek.

Die werknemer met die beste potensiaal is Kay-Louse Heynse van Kloovenburg.

6 5 Oktober 2022
Aphendule Dyomfoma van Wynkeldershoek is aangewys as die Agri Werker van die Jaar. Links: Kay-Louse Heynse van Kloovenburg is die werknemer met die beste potensiaal. Bo: Wynkeldershoek van Neethling Broers is aangewys as die bes presterende plaas. Hier ont vang Ruan Van der Mescht die toekenning.

Matrieks hou afskeid

Die matrikulante van Wesbank Sekondêr, Hoërskool Swartland asook Schoonspruit Sekondêr het verlede week hul matrie kafskeid gehou. Hier is van die leerders uitgevat in hul Sondag-beste.

MARIA GOLIATH, ge luk met u verjaarsdag op 1 Oktober. Mag u ‘n geseënde dag hê.

Van: jou man, kinders en kleinkinders

BLADEN LE FLEUR – 9 October - It's The First Time for me to see a 9-year-old gentlemenHappy crown birthday to you Bladen. Just remember that we love you so much & that the Almighty will and shall granted you many, many more ye ars to come upon your life. Hip, hip hooray. From: Mommy, Darra, Al-Kirsten, Kirsty and the rest of the family

WILLEM TITUS – 8

October 1962 - My birthday gift to you, would be sweetest thoughts carried, in memory of my love for you that will always live on. In life, as in death, you will never be gone. Always loved forever missed.

and also reminding you how very special to us. We will never forget you and how much you mean to

us. From you children - Natasha, Willandré, Wesley and grand daughters - Shenique and Taylor, son in-law Demas

04 Oktober - SARITA - Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy ‘n geseënde dag hê. Van: die Boland meat team

Happy 60th heavenly birthday. From you wife - Valerie Titus As each day passes we miss you more and more, but today on your birthday, we miss you the most. On this day that honour you we pray that the heavens above are re joicing in your name,

5 Oktober – CHRISTI ANA MARANG – Psalm 27 – Veels geluk met Mamma se ver jaardag. Mag God se rykste seëninge jou vergesel. Mamma is ons alles. Ons is baie lief vir u. Mamma moet ‘n gevaarlike “gatskop” dag hê.

Van: Ehnie, Henrico, Christilien, Reginald, Elizabeth en Hendrik

5 October 2022 7
GELUKWENSING Congratulations MEMORIUM In Memoriam

Malmesbury Majorettes ding mee om titel

8 5 Oktober 2022 W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 138 • 5 Oktober 2022
Die Malmesbury Majorettes-klub, oftewel trompoppies het Saterdag vertrek op hul toer om die streek by die nasionale kampioenskappe te verteenwoordig.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Swartland Joernaal Uitgawe 138 5 October 2022 by Swartland Joernaal - Issuu