Swartland Joernaal Uitgawe 134 7 September 2022

Page 1

7 September 2022Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 134 Free•Gratis R315, Yzer fontein Visit us for amazing deals & great prizes! T B W A \ Hunt \ La s caris \ Durban \ 9 8 0 44 Die wiele het gerol en die krukke gekreun in Jo Dolphin se Loslit dag-vieringe. Jo Dolphin het vanjaar besighede genooi om deel te neem aan hul Experience A Disability For a Day-uitdaging. Links is Jannie Visser van Debo nairs en Steers in aksie. Bo ondersteun Antionete Wynjeterp, handelaarshoof van Haval Mal mesbury, en Daawood Abrahams van JB's Nissan die deelnemers. Wiele rol vir Jo Dolphin

2 7 September 2022 Skryf nou in vir plek in nuwe skool op MRB WKDM kyk na "veiligheid in die gemeenskap" CONTACT: CRAIG JULIES 42 Strand Street, Bellville0678820569 craig@wpmotors.co.za ZERO DEPOSIT DEALS 0N OVER 200 QUALITY USED CARS BUY NOW AND PAY LATER 2014 VOLKSWAGEN POLO GP 1.2 TSI COMFORTLINE R3 400 PM* FROM 2015 A220MERCEDES-BENZCDIBEA/TR4800PM*FROM WORKHORSE P/U S/C R3 500 PM* FROM 2016 VOLKSWAGEN POLO GP 1.2 TSI COMFORTLINE R3 500 PM* FROM 2013 FORD RANGER 2.2 TDCI XL P/U D/C R4 200 PM* FROM 2018 FORD RANGER 3.2 TDCI XLT 4X4 P/U D/C R6 200 PM* FROM 2018 FORD RANGER 2.2 TDCI XLT A/T D/C R6 600 PM* FROM 2016 BMW 320i A/T (F30) R5 500 PM* FROM 2013 TOYOTA FORTUNER 3.0 D-4D 4X4 R6 000 PM* FROM 2016 AUDI A1 SPORTBACK 1.4T FSI SE R4 150 PM* WWW.WPMOTORS.CO.ZAFROM Vrouewenners aangewys Die wenners van ons Vrouedag 2022-kompe tisie is verlede week aangewys en sommige het sommer klaar van hul geskenkbewyse gebruik gemaak.Indie eerste plek was Genene Hofman van Mossie Begrafnisdienste, gevolg deur Mia Boy der van VR Boerdery en in die derde plek was Alta Loubser van Louw Diggers. Die span vroue van Top Eiendomme het die vierde plek beklee, terwyl die vroue van JB's Nis san die vyfde plek ontvang het met Ilza le Minnie van Le Minnie Attorneys op hul hakke. Al die vroue het heerlike pryse, geskenkbe wyse en geskenkpakke losgeslaan.

Organisation keeping hearts happy for 2 years to bring some excitement. Two wheelchairs were also sponsored by Slim Sun and the Atlantis Rotary Club respectively. ‘Sinethemba Happy Hearts’ wishes to thank everyone that made their 1st birthday so mem orable. A heartfelt thank you to all their sponsors: The Department of Social Development, Clicks, Food Forward SA, Aura Water, Checkers, Super Spar, Denver Smith Sound, Die Handels Slaghuis, Jackie Baadjes, Kekkel Kraai, Swartland Municipality, Woolworths, West Coast District Municipality, Slim Sun Swartland Solar Park, Bosch Services, Atlantis Rotary Club, David Mo ses and Swartland Funeral Services. 022 486 6323

HERE’S TO 10 YEARS of delivering amazing in Malmesbury! Thank you for all your love & support

7 September 2022 3

The programs and services offered by ‘Si nethemba Happy Hearts’ are: - therapeutic onsite program through arts and crafts.-healthy nutrition programs ensuring that each member gets a warm cooked meal. Also supporting families with food parcels when resources are available. - bedbound support program that assist car egivers of the members on a weekly basis and to ensure that they are healthy and fit to care for bedbound members. For program coordinator, Heylin Williams, this is a huge milestone. She’s been working with disabled people for the last 20 years and knows exactly what a huge difference a program like this can make. During her speech an emotional Williams shared how challenging it was to get the ‘Happy Hearts’ program up and running, but that it was all worth it in the end. For her it’s always about her ‘mensies’. The celebrations were proudly attended by members, sponsors, caregivers and family. There was food, music and cake as befits a real birthday party and lucky draws were added

Email: happyhearts@sinethemba.net.za or admin@sinethemba.net.za

On Friday, 2 September, the Sinethemba Happy Hearts program for adult persons with disabil ities celebrated their 1st birthday, coinciding with ‘Casual Day’. Both of these initiatives came into being to improve the lives of people with disabilities and to create awareness. In 2018 a need was identified in Malmesbury and Moorreesburg to provide a support system for people with a disability. An informal program was then put into place with the support of the Department of Health. A more extensive program could be offered in Malmesbury from 2021 when the Department of Social Development joined this partnership.

Anyone who would like to become an ambas sador for persons with a disability and partner with ‘Sinethemba Happy Hearts’ through dona tions can contact them on the following: Phone:

The ‘Happy Hearts Program’ was then estab lished. ‘Happy Hearts’ now offers a 5 day program that provides support to persons with disabili ties,18 and older, as well as their caregivers. Herewith focusing on the abilities and poten tial of these members while creating a safe space for their Increasingdevelopment.theirquality of life and restoring their dignity through teaching them basic life skills and Thereforeindependence.encouraging personal growth and development.

Die wiele het gerol en die krukke gekreun in Jo Dolphin se Loslitdag-vieringe. Jo Dolphin het vanjaar besighede genooi om deel te neem aan hul Experience A Disability For a Day-uitdaging. Hier het span ne van Haval Malmesbury, Rola Motors Malmesbury, JB's Nissan, asook Jannie Visser en Catherine Oberholzer van Debonairs en Steers Malmesbury kragte gemeet in rolstoelresies, blinddoek-skattejag, geknoopte twee-been-resies asook marathon-gebaretaal identifisering. Besoekers en leerders het die dag saam geniet en die deelnemers het weggestap met 'n beter begrip van die gestremdhede van die lede van Jo Dolphin. Hier is Daawood Abrahams van JB's Nissan, Jannie Visser van Debonairs/Steers, Samantha Vermeulen van JB's Nissan, JC Campher van Haval Malmesbury, Antionete Wynjeterp van Haval, Monty Liebenberg van JB's Nissan, Jackie Schwartz van Rola VW Malmesbury, Katrina Dirk van Rola VW Malmesbury en Madelein Paulse van Rola VW Malmesbury. Die pakkies met vier sade elk is beskikbaar by Bergzicht Dierehospitaal en ook die kerk kantoor.

4 7 September 2022

Wie se groei die grootste?

Die lente is hier en die blomme sal eersdaags begin om hul kleurvolle ge sigte te wys. Die lente is ook 'n tyd van groei en vernuwing en vanjaar hoop Andries Groenewald van Bergzicht Dierehospitaal dat daar weer groot pampoene sal groei ter voorbereiding vir die NG Swartland-Noordgemeente se ba saar.Dié basaar vind weer op 29 Oktober op die kerkterrein plaas. Pakkies met vier pampoensade word teen R50 'n pakkie by die diere hospitaal asook die kerkkantoor verkoop. Die idee het gedurende Covid19-pandemie ontstaan, toe sametrek kinge soos kerkdienste nie toegelaat is nie. "Groei soos die mosterdsaadjie. In Mattheus 17:20 staan daar juis "kom ook buite en werk met jou hande in grond en die versorging vir maande'," sê Groenewald, wat die dryfkrag agter die projek is. Verlede jaar het steekvlieë en ander plae die projek bemoeilik en daarom raai hy aan dat die sade al gedurende September-maand geplant word, sodat die pampoene tyd kan hê om te groei. Hierdie pampoene sal dan weer aan 'n liefdadigheidsorganisasie ge skenk word. So, koop jou sade en daag jou beste vriend of buurman uit om te kyk of hulle 'n groter pampoen as jy kan groei!

pampoen

Rolstoele, krukke ingespan vir Jo Dolphin-sportdag

7 September 2022 5 refuseheavy100dutybags black R109 R99 5 Maxidrawer black & clear Daily clothmicrofibreCleanset MultiAddis Max 6 organiserdivision 110LBUY + ToteRough68L underbedCrystal box 42L32L Venus Storage3drawercontourunit full black 3 contourdrawerunit black & clear R449R279 R299 RR149249 RR199219 R15 new I am 23cmclothbambooCleanUltrax18cm R19.99Free!buy1&get1 new I am save storageon cleaningstoragesavecleaning&on& Ultra Clean brooms asstd cols (exludes lemon print) buy 2 Rfor49 5L (one of each) • bleach + • dishwash std + • sanitiser pineCOMBODEAL R4533926L EzyLaundry62.5Lbasket28Ldeep5LbasketFleurFleurlongbasketFleurcubeLeafHamperFleur Range asstd cols R69 50 pack RRR15914913953L Fleur Flexi Laundry Basket clear • WESTERN CAPE: RETREAT - GREEN POINT - PARKLANDS - TABLE VIEW - KENILWORTH CAPE GATE - BELLVILLE - PAARL - SOMERSET WEST - GEORGE • EASTERN CAPE: BEACON BAY - VINCENT - BAYWEST - FAIRVIEW • BLOEMFONTEIN: VALUE MART - LANGENHOVEN PARK www.mambos.storeshoponline0219115555 bucket14L with lid (assorted colurs) R49 Daily Clean floor naturalChenillemop R99 SPECIALS VALID UNTIL 2 OCTOBER WHILE STOCKS LAST. E&OE buy 2for grey & sage SETBUYOF 3 COMBOR199 1 small + 1 medium + 1 large Mix ‘n Match colours: Cool Grey, Sky Blue, Mint, White & Taupe KLEEN5LEEZY COMBOR149 R59

6 7 September 2022 Kopkrapper van die week Moeilikheidsgraad: So-so Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za 146264 Senior Bestuurder: Vaste Afval en DepartementHandelsdiensteMalmesburyvandieDirekteur: Siviele Ingenieursdienste • Verwysingsnommer: V23/22 • Salarisskaal: R821 676 – R1 066 560 p.j. (T18) DepartementKleintoerusting-operateurMoorreesburgvandieDirekteur:ElektrieseIngenieursdienste•Verwysingsnommer:V24/22 • Salarisskaal: R115 488 – R145 596 p.j. (T4) Sluitingsdatum: 16 September 2022 om 12:00 Besigtig die volledige advertensie, posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel Deodat Carolus by 022 487 9400. Hierdie leerders van die Riebeeck Vallei Spesiale Skool was deel van die Bolandspan wat op 27 Augustus aan die Wes-Kaap-landloopkampioenskappe op George deelgeneem het. Nege leerders is vir die LSEN Wes-Kaaplandloopspan gekies wat op 1 Oktober in Oos-Londen deelneem. Hierdie leerders het medaljes ingepalm: Lydia Alexander, Mikhayla van der Horst, Luzelle Klaase, Tanya Prins, Charmy Frans. Agter is Keanon Fransman, Ruwaydon Willemse en Gerswin Soutman. Swartland Skou: Vanjaar se Swartland Skou skop vandag op Moorrees burg af. Die skoukonigin en haar prinses, Jeanne Carla Marais en Lené Mostert is ver lede week gekroon en sal by die skou te sien wees.

1!! op 7 September - CHRIZAY WIN. Baie geluk Ma se Grootman. Mag Pappa Jesus jou nog vele mooi jare spaar. Baie lief vir jou. Van: Pappa, Chrishano en BaieJaydengeluk Ouma se Balle, tyd vlieg. Jy is alweer 1 jaar oud. Ouma wens jou nog vele mooi jare toe. Van: Lorinda, Oupa Jan, Jenevia en al die Baiekindersgeluk ZIA LEE met jou 9de verjaardag op 8 September. Love you. Van: peetma Kalona RAQUEL MARTIN – 8 September - Dankie Liewe Jesus dat U nog ‘n jaar by my dogter se lewe gevoeg het, mag daar nog vele wees my steunpilaar. Ons is lief vir jou. Van: jou Ma, suster, ouma Myra en jou seuntjie 8ZeekSeptember - CEMIKE baie geluk met jou 3de verjaarsdag my blom. Jy moet ‘n lekker dag hê en dit gniet. Van: Mammie, Enwill en Marquin Kyk wie word 1op 10 September? MAR CHALL CUPIDO - Baie geluk ouma se boss baby met jou1ste ver jaarsdag. Jy moet ‘n geseënde dag hê. Van: ouma Pauline, ouma Atta, oupa Stephan en boeta MarchallHappyHeinie1stbirthdayCupido-

Mommy loves you. From: your mommy nannaHappyMarchebirthdayseseuntjie. Van: nanna Steffie, uncle Tiaan, Deonise, Cleonay en Talitha 11 September –Baie geluk aan ‘n wonderlike moeder. Mag Mammie ‘n geseënde dag hê. Ons is verskriklik baie lief vir Mammie. Ons waardeer Mammie baie. Van: jou dogter Simoné, Eltonsustermooijouvorentoeenis.dieeknogHemelsejaarsdag.Gelukword-JOHANNESLeonAlexandrokleinkindenjoumanPAPIEROp12Septemberjy40jaaroud.metjouverMagonseVaderjouvelejarespaarenhoopdatjyaltydpersoonblywiejyMaggeluk,vredevreugdeopjoupadwees.Genietdagenalleswatis.Van:jouLena,Charlene,enEmiliano

JUMINY SeptemberSOLOMONSJACOBUS–7–Daddy se eerste verjaarsdag in die hemel. Die vermi stig is groot, maar ons weet dat Daddy veilig is by die Here. Daar is nie ‘n dag wat ons nie ‘n traan stort nie. Van: jou vrou Gina, kinders – Tania, Janelle, John, Carlo, Mischa, Cole, Zoë en Catthlynne 09 September 2018God saw you getting tired, and a cure was not to be. He knew you were suffering, were in pain. He knew that you would never get well on earth again. He saw the road was getting rough and the hills too hard to climb. So he put his arms around you, and whispered, “come to me” - Always remem bered, Always loved. From your loved ones you watch over from your world up above - Dottie, Elzaan, Elvina and Henley

InMEMORIUMMemoriam

GELUKWENSINGCongratulations

JOEL ROEMS – Op 5 September word jy 9. Mag God jou nog baie jare spaar. Baie lief vir jou - antie Lienkie Kyk(Kalona)wieword

7 September 2022 7

8 7 September 2022 W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 134 • 7 September 2022 ResultsUitslae MalmesburyWedvlugduiwePosduif Vereniging Bloemhof Ope – 3 September 2022 1 J Steenkamp 1103.5303; 2 Bordeaux A 1074.4031; 3 Bordeaux A 1053.7509; 4 Lewisham Lofts 1031.7504; 5 Bordeaux A 1023.6260; 6 J Steenkamp 1012.0980; 7 Lewisham Lofts 1009.8485; 8 Bordeaux A 1004.1735; 9 Limbardi 1004.1400; 10 Kotze Familie Hokke 990.1843 Modderrivier Ope 1 Limbardi 1293.5513; 2 Bordeaux A 1232.0055; 3 Bordeaux A 1212.4619; 4 Kotze Familie Hokke 1201.3716; 5 Limbardi 1200.6607; 6 Limbardi 1200.5658; 7 Kotze Familie Hokke 1192.6153; 8 Bordeaux A 1190.7600; 9 J Steenkamp 1177.2789; 10 Lewisham Lofts 1166.6200 Moorreesburg Posduif Vereniging Modderrivier Ope – 3 September 1 Singleton Hokke 17:00:32; 2 Frikkie Bester 17:36:44; 3 Singleton Hokke 17:49:23; 4 Johan V Aswegen 18:00:16; 5 Henna & Melt Smit 18:17:22; 6 Frikkie Bester 18:23:07; 7 Singleton Hokke 18:23:40; 8 Single ton Hokke 18:24:10; 9 John & Marietjie 18:33:59; 10 Cloete Hokke 18:54:10 Bloemhof Ope 1 Frikkie Bester 09:03:57; 2 Frikkie Bester 09:16:04; 3 Singleton Hokke 09:27:19; 4 John & Marietjie 09:30:43; 5 Frikkie Bester 09:37:31; 6 Frikkie Bester 09:56:24; 7 Frikkie Bester 10:21:51; 8 John & Marietjie 10:29:49; 9 John & Marietjie 10:31:00; 10 Frikkie Bester 10:33:19 OMEGA Racing Pigeon Club Vryburg Board- 2 September 1 Stan the Man 18.48.33; 2 Stan the Man 06.47.00; 3 Shane Arendse 07.31.42; 4 Stan the Man 07.32.02; 5 Stan the Man 07.34.31; 6 Kasu Family 08.44.11; 7 Team Neo Vision 09.00.08; 8 Garrick Hill 09.04.17; 9 Team Neo Vision 09.04.45; 10 Garrick Hill 09.07.08 Kimberley Board – 2 September 1 Team Neo Vision 09.1.47; 2 Team Neo Vision 10.06.13; 3 Shane Arendse 10.18.24; 4 Team Neo Vision 10.20.52;5 Garrick Hill 10.40.49; 6 Shane Arendse 10.42.38; 7 Garrick Hill 10.48.12; 8 Stan the Man 11.03.13; 9 Shane Arendse 11.12.05; 10 Team Neo Vision 11.15.29 RIEBEEK VALLEY Vryburg Board- 2 September 1 Mentoor Hokke 07.57.37; 2 Mentoor Hokke 08.50.59; 3 Alex Family Lofts 08.57.12; 4 Alex Family Lofts 08.57.27; 5 Mentoor Hokke 09.00.59; 6 James Hokke 09.24.10; 7 Alex Family Lofts 09.34.47; 8 Mentoor Hokke 10.21.36; 9 James Hokke 10.31.07; 10 James Hokke 10.35.20 Kimberley Board – 2 September 1 James Hokke 09.50.51; 2 Alex Family Lofts 10.23.04; 3 Mentoor Hokke 10.28.36; 4 Alex Family Lofts 10.33.30; 5 MJ Hokke 10.56.36; 6 Kuiler Hokke 11.03.30; 7 James Hokke 11.16.41; 8 Mentoor Hokke 11.52.59; 9 Mentoor Hokke 12.05.37; 10 Alex Family Lofts 12.18.14 RIEBEEK KASTEEL Vryburg Board- 2 September 1 Game Over 08.44.03; 2 Game Over 08.51.44; 3 Game Over 09.30.57; 4 Game Over 10.0.52; 5 Weil bach Family 10.21.00; 6 Game Over 10.31.12; 7 Game Over 14.41.08 Kimberley Board – 2 September 1 Weilbach Family 10.1.20; 2 Game Over 10.38.03; 3 Game Over 12.20.38; 4 Game Over 12.48.14; 5 Weil bach Family 13.06.18; 6 Game Over 13.23.34; 7 Game Over 15.30.18; 8 Game Over 17.04.48 Dis weer tyd vir jaarlikse Sakemanne Rolbal toernooi, aangebied deur die Malmesbury Rolbalklub. Vanjaar se wedstryde skop op 17 Oktober af, met die finaal wat op 2 November plaasvind. Die top-twee spanne van elke aand dring deur na die finaal. 'n Kontantkroeg en verversings sal deurlopend beskikbaar wees. Besighede, skole, kerke, sportklubs, vriende en familie word uitgenooi om in te skryf. Skryf per epos in by drrvermeulen@exact-net. com of erinamyburgh@gmail.com. Kontak Roux Vermeulen by 022 482 1228 of 083 478 9616, of Jeff by 072 807 4545, Altus by 076 667 4305 of June by 060 693 9226. Besighede wat betrokke wil raak met borg skappe, kan ook kontak maak met Roux Vermeu len. regmaakSakemannevirrolbal

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.