Swartland Joernaal Uitgawe 131 17 Augustus 2022

Page 1

17 Augustus 2022Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 131 Free•Gratis

Kleurvolle kanola

Die kanolalande is besig om in geel te verkleur en laat die Swartland-omge wing in 'n geel baadjie. Dié streek is nou 'n miernes van bedrywigheid, met die Hoërskool Swartland asook Dirkie Uys Hoërskool wat hierdie naweek hul jaar likse interskole-stryd het teen onder andere Hugeno te Hoërskool van Wellington en Jan van Riebeek. Foto: Wahldo Neethling

11 Augustus - JULIE MOUTON - Geluk met jou 60ste verjaarsdag. So graag sal ons vir jou ‘n drukkie wou gegee het. Met liefde van jou vrou, kinders en MARIAkleinkindersPIETERS

15 Augustus – AMBER, baie geluk met jou verjaarsdag. God se rykste seëninge op jou lewenspad. Lekker verjaar. Van: jou Ma, Lirah en Larah Raai wie word 9 op 19 Augustus - Geluk JAY RON ANDRÉ TIMOTHY MARTHINUS met jou geboortedag vieringe. Mag die Here jou seën. Geniet jou dag. Van: jou ouers, broers, susters, swaer en Taya - Baie lief vir jou MEMORIUM In Memoriam

Geklassifiseerd • Smalls GELUKWENSING Congratulations Kyk wie verjaar op 10 Augustus? LITA, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy ‘n wonderlike dag hê. Van: Boland Meat Tospanmy eldest – ZHANE – 15 August - I wish you all the very best of the joy you can ever have and may you be blessed abundantly today, tomorrow and the days to come. May you have a fantastic day & many more to come. Lots of love: Ma, Zirkea, Zayd & Zaydin

– 15 August – Gone but not forgotten. I will never forget your birthday. I will never forget you. I still love you and miss you, so very much. Until we meet again. Happy birthday in he aven – Rest in peace. Your beloved family

Alta Geldenhuys is ‘n vrou wat haar raakvat ken en staan haar man in die korporatiewe wêreld. Alta is vandag ‘n mede-direkteur, asook korporatiewe bestuurder van Louw Diggers op Malmesbury.Syhethaarself aangesluit by die Otto du Plessis Verplegingskollege, Tygerberg, na ‘n jaar aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy het haar skoolloopbaan aan Paarl Gimna siumSyvoltooi.isgebore en getoë in Franschhoek. Alta het in 1998 vanaf Rawsonville na Mal mesbury verhuis. Voor haar pad tot by Louw Diggers gelei het, het sy in die tesourier-afdeling van die Swartland Munisipaliteit gewerk en daarna by ‘n veeartspraktyk vir ses jaar. Hierna het sy haar by Louw Diggers aangesluit waar sy vandag ‘n anker in hierdie bekende onderneming is. Alta bestuur die finansiële funksies van die maatskappy, sy bestuur begrotings, stel verslae saam om dan weer aan die senior bestuur te lewer.Dit is ook haar plig om te verseker dat die maatskappy voldoen aan die nodige regulasies. “Ná Tobie se skielike afsterwe in Maart 2021, was die uitdagings groot. Gelukkig het ons die wonderlikste span personeel, waarson der Louw Diggers nie sou kon vooruitgaan nie. Hul welstand is belangrik, sodat ons ons bestaande en nuwe kliënte net die beste diens kan"Sonderlewer.

Alta geankerstaanGeldenhuysstewigvasingeloof die ysterhand van Louw Diggers

2 17 Augustus 2022

Ontmoet

ALSHJAHN ASHWAN MIGGEL (Shaun) op 11Augustus is jy 3jaar weg van ons. Ons verlang nog steeds na jou. Die leemte is nog altyd daar, maar ons koester herinneringe. Rus in vrede ons seun. Van Ma, Pa, Leah, Unaih, Shaundré en twee susters

God se leiding en genade, kan ek nie elke oggend by die kantoor van Louw Diggers instap nie,” getuig Alta. Alta is getroud met haar “wonderlike” man, Philip en het vier kinders in hul saamgestelde gesin.Haar motto in die lewe is: “Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê.” Ná ‘n besige dag, probeer Alta af te skakel en net ontspan deur kosmaak en oefen. Sy is ook nou betrokke by kerkaangeleent hede, asook die Kairos Gevangenisbediening. “God gee my guns en genade om suksesvol te kan wees in die areas waar Hy my plaas. My vertroue is dus in Hom gesetel, vir my om suksesvol te kan wees oor die verantwoordelik hede wat aan my toevertrou is.”

Wenners: Die Tiere van Moorreesburg-rugbyklub het hul rugbyliga gewen in die eind stryd teen Rawesonville. Hulle het dié span met 31-28 geklop. So lyk die damvlakke van die Wes-Kaap

West Coast District Municipality launched its Women's Month Campaign with various internal and external activations. At the official launch of Women's Month Cllr Maranda Schrader encour aged the women to create a legacy for future generations. She used the theme "Gender Equality Today for a Sustainable Tomorrow" to encourage staff to be the change in society to create a better future for all. In addition to the internal activations the mu nicipality's Disaster Management and Fire and Rescue Services partnered with Emergency Med ical Services to celebrate the elderly women by visiting ACVV Huis Moorrees, a retirement home in Moorreesburg. The team donated @Spek bome@ to the elderly ladies under the theme "Grow where you are planted". The purpose of the visit was to acknowledge the women for the sacrifices they make and for the role they play in society. Other Women's Month activities for the month of August include a decor and themed ex hibition of all municipal buildings, seed planting and nurturing competition, "Doek Friday" where the ladies will have a chance to wear innovative and colourful headwraps and a "No Handbag Day" . All these activations will lead up to a Wom en's Breakfast on the 25th of August 2022.

17 Augustus 2022 3

Left: Estrolita Esterhuizen, Edna Peters, Melonese Raman, Dhylene Heyns, Philida Boer and Evalencia Petersen with their “doe ke”.

Two former teachers, Johanna Coetzee and Ans Carstens were two of the ladies who received spekbome from WCDM’s Disaster Management and EMS teams.

Municipality celebrate Women in the Workplace

4 17 Augustus 2022 Interskole 2022 Dirkie Uys vs Jan Riebeeckvan Interschools 2022 Good luck to both schools. Play your hearts out!

Genène Homan het onlangs aangesluit by die familie van Mossie Begrafnisdienste. Nie net as personeellid nie, maar as verloofde van Jacques Mostert, seun van Mossie. Genène is 'n Vrystaat-boorling en het twee susters. Sy het aan die Hoërskool Sarel Cilliers matrikuleer en het aan die Noordwes Univer siteit BBA Rek-studeer en haar graad in 2007 voltooi.Haar en Jacques se paadjies het gekruis en hulle het in Februarie 2021 verloof geraak. Sy en haar dogter het in Mei vanjaar na Malmes bury verhuis om by die Mostert-gesin aan te sluit.Genène is die administratiewe klerk van Mossie Begrafnisdienste. Sy het nog altyd daarvan gedroom om in 'n baie besige omgewing te werk, al is haar werk nou baie rustiger as waaraan sy gewoond is. Sy soek altyd iets om haar hande mee besig te hou.Haar dag begin vroegoggend, as die hoen ders nog slaap, sodat sy haar dogtertjie betyds by die skool kan aflaai, groet en haar werksdag begin.Die gesegde wat by haar vassteek is "Every breath is a reminder of life". "Ek glo dat solank ons kan asem haal, ons dankbaar moet wees vir wie ons is en wat ons het. My lewensreis tot dusver was nie maklik nie, maar ek is dankbaar vir elke stukkie swaarkry, want dit het my gemaak en gevorm wie ek vandag is." Genène is gek na volwasse inkleur. Wan neer sy kans kry om te ontspan, dan neem sy 'n boek en kleur in. "Dit help my om binne die oomblik te bly en vir 'n kort rukkie af te skakel. Dit help my ook om verskillende dele van my brein te gebruik, soos logika en kreatiwiteit en natuurlik hou dit my brein gesond," vertel Genène. Sy raai ander vroue aan om in hulself en hul vermoeë te glo.

17 Augustus 2022 5

Genène Homan hou haar brein vars en fiks Ontmoet die nuwe lid van Mossie Begrafnisdienste

6 17 Augustus 2022 ood luck M A L M E S B U R Y : S m u t s S t r e e t , M a l m e s b u r y • T e l : 0 2 2 4 8 2 1 4 7 0 to all the participating teams and players! Give it your all! Interskole 2022: Rockies vs Blackies - 20/8/2022 Agter:Diandri van Biljon, Martin Versfeld, Dané Beukes, Jean-mari Orchard, Carla Botha. Voor: Emily Visser, Tashlynn Solomons, Cecilia Lambrecht, Talita Engelbrecht, Brigitte Buys, Daniëlle Thompson, Mila van Lill Agter: Japie de Bruyn, De Wet du Plessis, Ruan Lesch, Ulrich Lesch, Frans-James van Niekerk, Stephan Malherbe, De Wet Erasmus, Anrich Cloete Voor: Thomas Theron, AW Steyn, Cobus Steyn, Luke Muller, Alrich Scholtz, Carlo van der Mer we, Jan-Paul Bester Eerste Seunshokkie Eerste Meisiehokkie

17 Augustus 2022 7 Good luck to all the participating teams. Stay healthy and happy! Voorspoed aan al die Rockies! Geniet elke oomblik! SPIES ASSOCIATESAND wens agterOns2022.toeSwartlandHoërskoolsterktemetInterskolestaanbankvasdieRockies. SPIES AND ASSOCIATES Old Mutual Personal Financial Advice C502307.2022OMBDS Agter: Hendré de Kock, Mighael Oberholzer, Steph Zeelie (k), Fernando Larey, André Beukes. Middel: Jordan Abels, Durin Smith, Marlon Hardenberg, Anowen de Bruyn, Chivonne Parker. Voor: Marko Janse van Rensburg, Romeal Swartz (o/k), Iminathi Njozela Agter: AdamsManéser,Voor:RossBatt,Ligthart,Lombaard,MeaganRianéLize-marieKristinvanderDanélVisTonéMalherbe,Visser,ZetaEerste Netbalspan Eerste Rugbyspan

OMEGAWedvlugduiweRacingPigeon Club Victoria Wes – 14 Augustus 1 Garrick Hill 15.26.05; 2 Team Neo Vision 15.28.36; 3 Team Neo Vision 15.31.25; 4 Team Neo Vi sion 15.38.40; 5 Team Neo Vision 15.43.41; 6 Team Neo Vision 15.43.46; 7 Shane Arendse 15.44.43; 8 Garrick Hill 15.49.07; 9 Garrick Hill 15.51.36; 10 Team Neo Vision 15.53.10

RIEBEEK VALLEY Victoria Wes - 14 Augustus 1 Alex Family Lofts 15.32.40; 2 MJ Hokke 15.30.20; 3 Mentoor Hokke 15.34.24; 4 Mentoor Hokke15.40.00; 5 Alex Family Lofts15.43.28; 6 James Hokke15.42.03; 7 Alex Fa mily Lofts 15.46.12; 8 Alex Family Lofts 15.46.40; 9 Alex Family Lofts 15.50.59; 10 Pigeons Nest 42 15.51.17 Malmesbury Posduif Vereniging Leeu Gamka Jo 3 – 13 Augustus 1 Kotze Familie Hokke 1185.9629; 2 Kotze Familie Hokke 1185.6630; 3 Kotze Familie Hokke 1184.8389; 4 Team Neo Vision 1179.1668; 5 Limbardi 1178.6544; 6 Bordeaux A 1176.2408; 7 J Steenkamp 1164.6109; 8 Bordeaux A 1160.7836; 9 Bordeaux A 1154.1438; 10 Team Neo Vision 1149.2336 Leeu Gamka Ope 3 1 Kotze Familie Hokke 1184.9137; 2 Team Neo Vision 1179.5352; 3 Limbardi 1175.8189; 4 Marais Hokke 1173.8650; 5 Kotze Familie Hokke 1171.7341; 6 Kotze Familie Hokke 1169.1041; 7 Kotze Familie Hokke 1168.8126; 8 J Steenkamp 1164.1767; 9 Marais Hokke 1155.3494; 10 Lewisham Lofts 1154.1698 MOORREESBURG Posduif Vereniging Leeu Gamka JO 3 – 13 Augustus 1 Singleton Hokke 14:50:48; 2 Henna & Melt Smit 14:51:03; 3 Frikkie Bes ter 14:51:34; 4 Henna & Melt Smit 14:52:54; 5 Frikkie Bester 14:54:24; 6 Singleton Hokke 14:55:06; 7 Singleton Hokke 14:56:31; 8 John & Marietjie 14:56:35; 9 Die Saun derse 14:58:00; 10 Singleton Hokke Leeu14:59:34GamkaOpe 1 Frikkie Bester 14:52:45; 2 Singleton Hokke 14:55:40; 3 Singleton Hokke 14:57:31; 4 Henna & Melt Smit 14:59:51; 5 Die Saunderse 15:00:06; 6 Cloete Hokke 15:32:10; 7 Cloete Hokke 15:32:54; 8 Henna & Melt Smit 15:04:38; 9 Frikkie Bester 15:11:58; 10 MBA Lofts 15:44:00 Wiele vir Interskole: Haval Malmesbury borg hierdie week die voertuig waarmee skoolhoof Justus Schoonraad, hoof van die Hoër skool Swartland op Malmesbury, vir die interskole week sal rondry. Hier ontvang hy sy voertuig van JC Campher, algemene verkoopsbestuurder van Haval Malmesbury, saam met Antionete Wynjeterp, handelaarshoof van Haval Malmesbury.

8 17 Augustus 2022 W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 131 • 17 Augustus 2022 Uitslae Results

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.