












The National Department of Water and Sanitation (DWS) recently gave recognition to various facilities and staff of the Swartland Municipality. During a DWS Provincial Controller Awards ceremony, the DWS awarded the Riebeek Valley Wastewater Treatment Works (WWTW) as well as the Malmesbury WWTW with Best Wastewater Treatment Works in their various categories. The crowning glory of these achievements were however the recognition bestowed on one of our Process Controllers being awarded with Best Process Controller Award in his category.
The Riebeek Valley WWTW was awarded the best Wastewater Treatment Works for facilities with a capacity of less than 5Ml per day. The Malmesbury facility received the same award for facilities of between 5 to 10 Ml per day.
Mr Hendrik Strydom, a Process Controller at the Malmesbury WWTW, received the award for Best Process Controller for facilities with the less than 10Ml per day. Mr Strydom has been employed at Swartland Municipality since 2020 and forms part of a dedicated team that ensures the smooth operations of our facilities despite the challenges of loadshedding.
These awards are a welcome addition to our improved National Green Drop Status and overall, third place in the National Green Drop Report issued in 2022.
Wastewater treatment facilities are part of the backbone of essential basic services municipalities are responsible for. The proper functioning, planning, upgrading and maintenance of these services are therefore critical. If this is not in place, it could result in service delivery failure on a catastrophic level as we see almost daily in other municipalities in South Africa, where raw sewerage is polluting rivers, and towns.
Swartland Municipality has been actively working and planning its infrastructure for decades. The Malmesbury facility was completed in 2013 and several other have been completed or is nearing completion since then including the Riebeek Valley facility and the Moorreesburg and Darling facilities.
Once all these projects are completed, Swartland Municipality will have invested approximately R342 million into our wastewater infrastructure over the past 10 years, from 2013 to 2023.
For our facilities and our staff to receive national highlights the important of future planning and the employment of staff who excel at their work. These achievements are truly a team effort. Without excellent staff who do their work with zeal, the best technology in the world will not function. Swartland Municipality is fortunate to have the best combination of both.
As jy jou besigheid wil laat groei, kontak vir Karin. karin@ swartlandjoernaal.co.za
Hendré Walters van Malmesbury is een van die tien finaliste in die Huisgenoot se Boertjie van die Jaar-kompetisie.
Om vir hom te stem, besoek die skakel: http://bit.ly/3U6v6qe Sodra daar op die skakel gekliek word, tel dit outomaties as 'n stem.
Indien Hendré die gelukkige wenner van hierdie kompetisie is, sal hy R10 000 wen om sy boerdery uit te brei.
Ek n Jy, die nie-winsgewende organisasie op Koringberg het onlangs ‘n skaak-klub begin vir die jongspan in die gemeenskap.
Met die hulp van ‘n plaaslike borg en die kundigheid van ‘n plaaslike skaak meester, Peter Farao, speel daar nou 30 seuns en meisies, drie keer per week skaak by die POP-sentrum op Koringberg.
Ontmoet hier vir Peter Farao, die skaak-meester.
“Hi daar, my naam is Peter Farao, deesdae beter bekend as die skaak-meester by Ek n Jy se skaak klub op Koringberg waar ek 30 seuns en meisies tussen die ouderdomme van 10 en 14 jaar oud leer skaak speel. Ons het beslis jong talent hier en daar is ‘n paar kinders wat regtig hulle skaak nou ernstig opneem.
"Ek is 1999 in die Swartland Hospitaal, Malmesbury, gebore en woon my hele lewe lank al op Koringberg saam met my familie. Ek het ‘n wonderlike familie. Ons pak dinge saam aan en ons hou van lag en gesels. My inspirasie is my ma want sy is net altyd, altyd daar vir my, vir enige iets.
"Skaak is my passie. Op skool het die ‘skaak gogga’ my gebyt en ek het talle skaak skooltoekennings ontvang soos sertifikate van verdienstelikheid asook medaljes. Ek is gestremd en ek kon nie rugby speel nie en dus het skaak my gepas. Dis mos ook ‘n sport!
"My planne vir my toekoms is dat ek graag eendag ‘n klank ingenieur wil word sodat ek musiek kan maak as ‘n gekwalifiseerde 'disk joggie'. Ek is net so mal vir musiek.
"My leuse in die lewe is ‘doen alles wat jy aanpak met wilskrag’ want ek glo sonder wilskrag sal jou planne misluk.
"Een van die hoogtepunte tans in my lewe is om liefdadigheidswerk te doen vir ons plaaslike nie-winsgewende organisasie, Ek n Jy. Ek n Jy gee
my die kans om betrokke te wees by die ontwikkeling van jongmense. Ek n Jy het ‘n platform geskep vir sport ontwikkeling soos raakrugby, netbal en straat krieket en hulle program sluit nou skaak in waaroor ek super bly is!
"Ek is ook beskikbaar vir privaat skaak lesse vir ouer spelers in Koringberg en omliggende areas. Ek weet daar is baie mense wat kan skaak speel en daar is ook baie wat wil leer. Skaak is ‘n spel wat geoefen moet word so ek is bereid om ouer spelers te help om hulle skaak passies te begin of te heraktiveer.
Twee lede van die Malmesbury-trompoppies het onlangs hul SA-kleure ontvang. Dié senior meisies het na afloop van hul deelname aan die Samca Proewe in Februarie hierdie prestasie behaal. Reese Hartnick, 'n graad 10-leerder van Schoonspruit Sekondêr, en Kirsty-Lee McQuire, 'n graad 11-leerder van Wesbank Sekondêr spog nou met die groen en goud. Hulle is die eerste twee lede van die klub wat hierdie prestasie behaal het vir individuele deelname. Indien die twee volgende jaar weer in die SA-span opgeneem word, sal hulle die klub en die land by die wêreldkampioenskappe verteenwoordig.
"Iets interessants oor my is dat baie min mense weet dat ek ‘n 'disk joggie' is. Ek is maar ‘n skaam persoon en hou nie regtig van uitstaan in die dinge wat ek doen nie. Ek is nederig in sulke opsigte”.
Ek n Jy beplan ‘n skaakklub-finaal op 29 April of 6 Mei 2023. Almal is welkom om te kom ondersteun. Enige persoon wat graag wil leer skaak speel of hulle skaak passie wil heraktiveer, skakel gerus Ek n Jy se bestuur vir meer inligting op 083 226 6099 of stuur 'n epos na socialite@socialdma.co.za.
Donasies vir die ontwikkeling van skaak en ander sport is ook altyd baie welkom.
1. Find Out What’s Stopping Your Child
Your child may be unmotivated to study for a number of reasons. Finding the root of the problem will help you and your child develop a plan to overcome the barriers that are preventing him or her from completing homework.
Some reasons for lack of motivation may be:
Poor understanding of the material
Work that isn’t challenging enough
Work that isn’t suited to his or her learning style
Anxiety about school
Low self-confidence
2. Make Study Time Easier
Make study time as easy as possible for your child by providing him or her with everything needed to get work done:
Quiet space: Find a quiet, distraction-free space for your child to study.
Food and drink: If your child is hungry, it can be hard to focus on work. Give your child a light snack before a study session and plenty of water to ensure he or she can remain focused.
The right tools: Make sure pencils, an eraser, a calculator, and other important tools are easily accessible so time isn’t wasted trying to find them.
Making sure your child has everything he or she needs means less resistance and fewer excuses.
3. Create A Study Plan Together
Children do well with structure—having a solid study plan in place will help keep your child on track. Sit down with your child and create a plan for completing homework each night. Including your child in the process will help keep him or her engaged. Your plan should include:
When homework is to be done each day
How much time should be spent on homework
How often to take breaks and for how long
What tasks should be prioritized (i.e. assignments that are due the soonest)
4. Create A Reward System
Build a reward system with your child so he or she has something to look forward to once study time is complete—the key to staying motivated when studying. The rewards can be as simple as watching TV once homework is done or collecting ‘points’ after each study session to use for something special.
5. Limit Stress
If your child is stressed, he or she might find it difficult to study, or even find the motivation to get started in the first place. Help your child relieve stress by spending time with him or her and encouraging conversations about thoughts and feelings. Make sure your child has enough time each evening to de-stress. Discuss activities to do during study breaks or after homework is complete that can help lower stress, such as: Going for a walk, Listening to music, Colouring
6. Focus On Learning Instead Of Performance
Instead of focusing primarily on grades, celebrate milestones related to learning—both big and small.
This might be when your child successfully solves a tricky math problem, or when he or she finishes writing the first draft of an essay. When switching the focus to learning, your child can find more enjoyment in accomplishing work, helping boost motivation.
Source: www.oxfordlearning.com
GELUKWENSING Congratulations
4 April - Geluk MARIA
DOLLIE met jou verjaardag. Mag jy ‘n geseënde dag hê. Ek wens peetma alle seëninge toe. Ons is baie lief vir antie .Van: jou peetkind Michelle, jou suster Jannetta, Klaas. Mano, Johnlee, jou kleinkinders, Welkom gesin en Koopman familie
9 April - Baie geluk
JENNIFER JULIA
KOOPMAN met jou verjaarsdag. Mag jy ‘n geseënde dag hê. Ons is lief vir jou. Van: jou Atta, Shaun, Nadia, Michelle, Katrina, Maria, Aisha, oom Klaas en al jou ander niggies en neefs
12 April – HAZELDENE
WILSON - Baie geluk my Ma. Mag jy ‘n gseënde dag hê. Dankie vir alles wat jy as ma vir my doen. Ek is baie lief vir jou. Geniet jou dag – jou seun Hayden
Baie geluk ARMAN met jou verjaarsdag op 15 April. Jy moet lekker verjaar, Ma is baie lief vir jou Baie geluk Arman met jou geboortedag. Baie lief vir jou. Van: jou suster Fredelene
NIKLAAS JOHANNES
SWARTS (NIKKI). Gebore 31 Maart 1972. Oorlede 01 November 2022. My Pa, ‘n Oupa, ‘n broer ‘n seun vir sy ouers vier jou eerste verjaarsdag in die hemel. Ons mis jou
baie. Ons sal altyd die goeie dinge koester. Van: jou kinders Jolizna, Saydene en jou kleinkinders
Raai wie was 60 jaar op 8 April. Alle heil en seënwense op jou spesiale dag. Lekker verjaar. Lief vir jou. Van: broers, susters, familie, kinders en kleinkinders
11 April – “Happy birthday” my antie DOREEN. Mag jy ‘n gseende dag hê. Liefde Hazeldene
14 April – “Happy birthday” my dogter, TAMRYN BEUKES. Mag God jou seën en jou spaar tot in lengte van dae. Geniet elke oomblik daarvan. Van: Pa, Ma, jou sussies en boetie. “Love you”
DEPARTMENT OF HEALTH
SWARTLAND HOSPITAL
SENIOR ADMINISTRATIVE OFFICER: FINANCE
Remuneration: R331 188 per annum
Bradley Arendse van Malmesbury vertrek Donderdag na Australië om daar aan die Wêreld Oorplantingsspele deel te neem en Suid-Afrika te verteenwoordig.
Arendse het onlangs sy groen baadjie in ontvangs geneem en na talle uitdagings, is sy plek op die vliegtuig bespreek en is hy op pad om sy droom te verwesenlik.
Bradley is met nierkwale gediagnoseer en moes 'n nieroorplanting ontvang.
Selfs hier het hy struikelblokke oorkom toe die nier wat hy sou ontvang het, nie meer vir hom beskore was nie.
Steeds het hy moedig gebly en geveg.
Hy het gereeld dialise ontvang, wat groot stremming op sy omstandighede geplaas het, maar het uiteindelik die nier ontvang waarop hy gewag het.
Van daar het Bradley van krag tot krag gegaan.
Met sy opname in die SA-span, moes hy weer struikelblokke oorkom om die fondse in te samel om hierdie droom te bewaarheid.
Bradley vertrek Donderdag na Australië.