1
Gratis • Free
29 Junie 2022
Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 124
29 Junie 2022
Darren Foot-Lombard, mede-eienaar van Swartland Joernaal, is Saterdag as die nuwe president van die Malmesbury Lions-klub ingehuldig. Hier ontvang hy sy ampsketting van voormalige president en Lion-veteraan, José Braga-Borges. Onder is hy saam met Braga-Borges en Rocky Wright, voormalige distriksgoewerneur van die Lions Internasionaal.
Nuwe besem vir Lions
Grand opening! 8 July 2022 Tel: 022 713 2722