Gratis • Free
Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 119
Kruger, Ferreira dra kroon
1
25 Mei 2022
25 Mei 2022
Theoné Kruger en Janko Ferreira is Dinsdagaand tydens die Hoërskool Swartland se ArtHSS aangewys as Mnr En Mej HSS vir 2022. Kayla le Grange is as die eerste prinses aangewys, met Brigitte Buys as tweede prinses. Jan Christiaan Smuts is die eerste prins met Tiaan le Roux as die tweede prins.