Swartland Joernaal Uitgawe 110 23 Maart 2022

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

23 Maart 2022

Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 110

23 Maart 2022

Swartlanders wys hul staal in Epic Die Swartlandse duo, Fietie Rocher en Henko Burden, neem nou deel aan die Absa Cape Epic. Die twee het Maandag in uitdagende toestande van 46 grade celsius die eerste skof van 92km met 'n 2850m-klim voltooi. Die fietstoer kom Sondag tot 'n einde. Hulle het die skof in 3:43.00 voltooi en in hul afdeling 'n 144ste plek behaal. Die twee neem onder die vaandel van Atlas Staal deel. Die tweede been vind strek vanaf Lourensford Wynlandgoed tot Greyton oor 123km, met 'n 2350 klim. Vandag se been, oftewel been drie, is in en rondom Greyton en strek ook 101km, met 'n 2250 klim. Volgens hom moes hulle Maandag 'n uitdagende deel, "Die Nek", aangedurf. "Ons het hom maar uitgestap. Ek dink net die voorste ryers kon daar uit. Hier van die middelveld af agtertoe, kon ons nie daar uit nie. Maar, ons voel goed en is positief vir die deel wat voorlê." In Swartland Joernaal se gesprek gisteroggend met hom, was hy positief en opgeruimd oor die dag wat voorlê.

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.