Nuus • News
Gratis • Free
9 Februarie 2022
Nuus met 'n verskil
Tel: 061 555 0344 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 105
9 Februarie 2022
Violla praat 'n beurs los Violla Augustus (links en tweede van links bo) het Vrydag die derde plek in 'n nasionale Finansiële Literêre Toespraak-kompetisie ingepalm en so vir haarself 'n beurs van R500 000 losgeslaan. Bo is sy saam met Nicole Siebrits, onderwyser, haar ouma Lorna Augustus en skoolhoof Vincent Paramore. Lees meer op bladsy 5.
1