Nuus • News
Gratis • Free
2 Februarie 2022
Nuus met 'n verskil
Tel: 061 555 0344 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 104
2 Februarie 2022
In die Swartland is skoliere druk besig om hul atletiektalente op die baan en veld ten toon te stel. Die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg en ook die Hoërskool Swartland op Malmesbury het die afgelope week hul interkleure atletiekbyeenkomste aangebied. Op Moorreesburg het die Goud-span die atletiekbeker ingepalm. Anka Crous het die o.17-hamergooirekord verbreek en vanaf 34.30m verbeter na 36.61m. Op Malmesbury het die Blouspan geseëvier met die Goudspan wat die geesbeker verower het. Foto's deur Ghida Visser en Cor Cronjé.
geniet die son hierdie somer
GRATIS sonbril voorskrif-
tot en met R3100*
Bepalings en voorwaardes geld.
1 Koop 1 Kry
1