13 November 2019 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

NUUS • NEWS

13 November 2019

Free • Gratis

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

13 November 2019

11 Jaar van genade vir Jo Dolphin

Die Jo Dolphin-sorgsentrum op Malmesbury het Vrydag hul 11de bestaansjaar gevier met sang, dans en groot feesvieringe. Die sentrum fokus op die versorging van persone met gestremdhede en hul getalle groei jaarliks.

Stand van die damme

Die totale watervoorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap se damvlak staan tans op 84.1%, soos Maandag aangedui. Dit is in vergelyking met verlede jaar se 73.6% en verlede week se 84.5%. Die Bergrivierdam se vlak het gedaal van 100.2% tot 99.9% hierdie week. Die Laer-Steenbrasdam is nou 97.7%, in vergelyking met verlede week se 100.2% en verlede jaar se 84.9%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan op 75%, waar dit verlede week op 75.5% gestaan het. Verlede jaar dieselfde tyd was dié dam 57.1% vol. Intussen draai die Voëlvleidam se vlak op 90% hierdie week, in vergelyking met verlede week se 89.9% en verlede jaar se 94.5%. Bron: www.capetown.gov.za

Nuwe bevelvoerder vir Malmesbury

bl 2

Arendse deel verhaal van hoop

bl 3


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.