Skip to main content

9 September 2020 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier

Gratis • Free

1

Nuus met 'n verskil

Nuus • News

9 September 2020

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

9 September 2020

Nuwe afrigter vir Fokus op landbou in Sakenuus: Hersien jou Die Dorings bl 2 die streek bl 4 finansiële plan bl 2

Swartland se hart klop groen Die Swartland is nou gehul in groen en geel soos die koring en kanola die golwende heuwels vul. Dit is ook tyd om die lande te spuit teen siektes en peste en kan hierdie kenmerkende geel spuitvliegtuie nou gereeld in die blou lug gewaar word. Foto: Darren Foot-Lombard


2

9 September 2020

•NUWE AFRIGTER VAN DORINGS HET GROOT PLANNE

Nuus • News

Positiwiteit motiveer Laurent Laurent Myburgh, boorling van Malmesbury, het onlangs by die Dorings-rugbyklub aangesluit as hoofafriger en het groot planne vir dié plaaslike klub. Laurent is goed vertroud met Malmesbury en sy rugbykultuur, aangesien hy sy laerskool loopbaan aan St Thomas Primêr voltooi het en aan Schoonspruit Sekondêr gematrikuleer het. Sy liefde vir rugby kom reeds 'n lang pad. "Toe ons nog kaalvoetrugby gespeel het, het die liefde vir die sport my reeds beetgekry." Op hoërskool het hy ook die sport beoefen en na skool is hy in Saru se o.21- en o.25-spanne opgeneem. Hy het ook vir Wesbank-rugbyklub, saam met sy oudste broer, rugbygespeel. Hy het vir die Wynlandspan gespeel en vir Tygerberg. "Ons is vier seuns en ons almal was goeie

rugbyspelers. Ons liefde vir rugby loop in die familie." Na hy sy rugbytokse opgehang het, het hy besluit om 'n skeidsregter te word en het hy vir 17 jaar vir Boland die fluitjie in die hand gehad. In 2018 het hy besluit om uit te tree, ná hy 'n kniebesering opgedoen het. Sy pad met die Doringsrugbyklub het gekruis toe hy vir die span uitgedraf het tot in 2000, maar ter selfder tyd het hy ook vir die klub as skeidsregter opgetree. Hy het saam met David Hendriks uitgedraf. "Daar kom baie talent uit die klub." "Ek verkies dit om nou eerder af te rig, maar as my liggaam my dit toegelaat het, sou ek beslis nou nog gespeel het," vertel Laurent entoesiasties. Sy raad vir jong rugbyspelers is om altyd positief te bly.

"Moet nooit toelaat dat iets jou onderkry nie en in 'n hoekie te laat sit en vir jouself te sê dat jy 'n mislukking is nie." Laurent sien uit na die oomblik wanneer die inperking gelig is, want hy glo dat toeskouers en ondersteuners dan na die rugbyvelde sal stroom om hul spanne te ondersteun. "Die gemeenskap het 'n geweldige passie vir rugby op Malmesbury en hulle is lief daarvoor om hul spanne op 'n Saterdag te ondersteun." "Ek het geglo dat 2020 vir die klub 'n goeie jaar sal wees en ek het talle doelwitte vir ons gestel, maar die grendeltyd het alles bietjie omver gegooi. Ek het vir my 'n plan uiteengesit vir die Dorings, maar die eerste drie jaar is vir my

baie belangrik. Ek wil suksesvol wees as afrigter vir die klub," vertel hy. Vir Laurent is positiwiteit 'n baie belangrike aspek van sy eie lewe en is dit ook sy lewensfilosofie. "Leef elke dag voluit en bly positief, dan sal niks jou kan onderkry nie," vertel hy.

Sake • Business • Sake • Business • Sake • Business • Sake • Business • Sake • Business

Wanneer moet ek my finansiële plan hersien? Jac de Wet, CFP®MCom Die van ons wat ‘n motor besit neem gewoonlik ons voertuig vir ‘n diens eenmaal per jaar, of wanneer daar ‘n sekere hoeveelheid kilometers op die klok is, of wanneer daar iets fout is met die voertuig. Ons doen dit, want as ons nie seker maak dat ons motor gereeld gediens en nagegaan word nie, mag die motor dalk net besluit om ons te faal in die middel van ons reis, en veroorsaak dat ons dan nooit ons bestemming bereik nie. Net soos die gereelde en noukeurige diens van ‘n motor, behoort kliënte ook tipies hulle finansiële plan te hersien onder die volgende omstandighede: Jaarliks Redes hiervoor sluit die volgende in: - Volgens regulasie in Suid-Afrika word dit vereis deur ‘n finansiële tussenganger om sy kliënt se finansiële plan minstens eenmaal per jaar te hersien. Kliënte sonder ‘n finansiële tussenganger of adviseur behoort dieselfde noukeurigheid aan die dag te lê om te verseker dat die plan nog relevant is. - Om te versker dat die finansiële plan steeds relevant is en voorsiening gemaak word dat die spesifieke behoeftes en doelwitte van die kliënt bereik word. - Om te verseker dat die finansiële plan moontlike veranderinge aan belastingwette, ander wetgewing, en toepaslike regulasies in ag neem, en dienooreenkomstig aangepas word. As persoonlike of professionele omstandighede verander ‘n Motor kry soms ‘n papwiel, die ruitskerm kry ‘n kraak, of die motor breek skielik. Dis dan wanneer die motor reggemaak moet word, sekere parte vervang moet word, of ‘n volledige opknapping gedoen moet word. Dieselfde geld vir ‘n finansiële plan. Persoonlike omstandighede kon verander sedert die plan saamgestel is, of na die vorige hersiening. Die volgende mag lei daartoe dat ‘n finansiële plan hersien moet word: - Die dood van ‘n lewensmaat of ander familielid, - egskeiding, - die geboorte van ‘n kind,

- ‘n verandering van werk (insluitend bedanking, afdanking en aftrede), - kinders wat ‘n volgende fase van hulle lewens betree (i.e. begin met skool of universiteit), - ongeskiktheid, siekte en traumatiese gebeure, - emigrasie Wanneer jou finansiële doelwitte verander Jy gaan sukkel om ‘n Formule 1 resies met ‘n tweedehandse bakkie te wen. As jy aanvanklik wou boer en ‘n voertuig gesoek het om die werk te verrig, sou die bakkie die voor die hand liggende keuse gewees het. As jou doelwit intussen verander het, en jy nou mik om die Monaco Grand Prix te wen, dan het jy beslis ‘n renmotor nodig en sal die bakkie nie die ding doen nie. Net so moet ‘n finansiële plan saamgestel (en by implikasie hersien) word om te verseker dat dit reg geposisioneer is en in staat is om die doelwitte wat daargestel is te bereik. Ek stel voor dat jy saam met ‘n goed gekwalifiseerde en vaardige finansiële adviseur werk, want jou spesifieke omstandighede het moontlik professionele insette nodig om die beste resultate op te lewer. Bly op die pad, in die regte voertuig, en ry in die regte rigting met die riglyne soos hierbo uiteengesit. Jac de Wet is ‘n Welvaart Bestuurder en Gesertifiseerde Finansiële Beplanner (CFP®) by PSG Wealth. Kontak hom, of enige ander van ons vennote by PSG Wealth Malmesbury, op (022) 482 3600 of psgswartland@psg.co.za, om ‘n afspraak te maak en ‘n ingeligte opinie te kry. The information in this document is provided as general information. It does not constitute financial, tax, legal or investment advice and the PSG Konsult Group of Companies does not guarantee its suitability or potential value. Since individual needs and risk profiles differ, we suggest you consult your qualified financial adviser, if needed. PSG Wealth Financial Planning (Pty) Ltd is an authorised financial services provider. FSP 728.


Nuus • News

•VOËLVLEI DAM REACHES 92.8% MARK

Dam levels 10% higher than 2019 11 Maart 2020

The latest average dam level in the Western Cape is 75.3%, nearly 10 percentage points better than last year at this time and the highest level seen in years. Dams across the province have seen good increases thanks to aweek goodopwinter season, waar dit verlede 62.7%rainfall en verlede jaar although there are still op 64.6% gestaan het.some parts of the province that have yet to receive thesowat rain they need. Die Bergrivierdam het met 2% gedaal This is75.9% largelytotwithin theVerlede agriculture in vanaf 73.9%. jaar areas was die the Karoo regions dam 73.2% vol. of the province. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% Anton Bredell, the minister of Local Governin vergelyking met verlede se 68.9% en ment, Environmental Affairs week and Development Planning in the Western Cape, says the Theewaterskloof dam, the largest in the province is 94.6% full. “It was wonderful to see in the past week

how a few of the Clanwilliam dam sluices were opened to try to lower the dam’s water level which was above 102% full. "Only a month or two ago the dam was less than 20% full. In the City of Cape Town consumers continue use much less water than in verlede jaar seto 51.1%. years the drought, a se good in nou terms Diebefore Theewaterskloofdam vlaksign staan of use. week op 59.3% geopresponsible 57.7%, waarwater dit verlede "This consumption has helped dams to staan hetlower en verlede jaar op 40.6%. recover too.” Bredell continues to urge water users to use Bron: www.capetown.gov.za water sparingly and to report water leaks to local authorities promptly. “With regards to water restrictions, it bears noting that levels of restrictions remain the decision of the National Department of Water

n die damme in die Wes-Kaap

p se voorede week

e tyd van

e enigste p 61.3%,

st Tourism represented at c brunch with Minister Elna, Robin gepamperlang

Mr Alan Brunch in atic Corps

orning afuth Africa s. tform for keholders mote the

f the key its trade loyment. Tourism on at this

In die Swartland Joernaal se Vrouemaand-kompetisie, het Elna Teubes en Robin Wintervogel elk 'n mooimaaksessie losgeslaan. Die twee vroue is verlede week gepamperlang en het skitterend aan die anderkant uitgekom! Dankie aan ons borge wat die mooimaaksessie moontlik gemaak het: Adri & Mabel Keyser, Fine and Shine HairSalon, Ultra Liquors, People's Liquor, Martie Olivier en Just Relax.

marking cased the que exhi-

offerings activities 0km long ages and

region at will also

3

9 September 2020

David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.

For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.

3

and Sanitation, the same department in charge of dams and bulk water infrastructure in the country.”

Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan

Major Dam statistics Voëlvlei dam 92.8% full this week (2019: 87.7%. Last week: 89.4%) Bergriver Dam 100.7% full this week (2019: Vredenburg loods 100.8%). 'n Weskus rugby- en netbal98.7%. Last week: -toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 Theewaterskloof dam 94.6% fullApril this2020. week Alle71.7%. klubs wat die toernooi (2019: Lastaan week: 87.7%) wil deelneem, kanGarden die volgende kontak perfull sms ofweek whattsapp. Route Dam 89.9 this (2019: Inskrywingsgelde R500 per span. 65.7%. Last week:is79.3%) • Delia Esau - 0638618627 Clanwilliam Dam 100.9%. (2019: 101.9%. Last • John Mitchell - 0824069549 week: 102.3%)

Kry jou onderneming op die radiogolwe!

Adverteer! Kontak

Karin Neethling karin@swartlandjoernaal.co.za Anél van den Berge ads@swartlandjoernaal.co.za


4

9 September 2020

Nuus • News

Webinaar vir Paarl en Swartland

Moenie die Winetech Vinpro webinaar vir die Paarl en Swartland op 23 September 2020 van 09:00 – 11:00 misloop nie. Om die gesondheid en veiligheid van deelnemers midde in Covid-19 te verseker, volg ons ‘n webinaarformaat. Covid-19 en klimaat is op die agenda vir die Paarl en Swartland webinaar. ʼn Vooruitskouing word gegee oor die pad vorentoe vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf, insluitend die invloed van die pandemie op voorraadvlakke en wynpryse, terwyl deelnemers ook kan gesels oor die effek van klimaatsverandering op die groei van nuut aangeplante wingerdstokke. Bywoningskoste beloop R150 per persoon en registrasie is verpligtend. Persone wat geregistreer het, sal 24 uur voor die webinaar ʼn skakel na die aanlyn platform ontvang. OM BY TE WOON: Bespreek aanlyn of betaal via EFT en stuur die voltooide registrasievorm na die besonderhede hier onder. NAVRAE / ENQUIRIES: Gaynor Fortuin at tel 021 276 0432 or email gaynor@vinpro.co.za.

Radio series finalist in Eco-Logic awards The Western Cape Department of Agriculture’s (WCDoA) “Die Kwik Styg” Radio Series was recently announced as a finalist in the Climate Change category of Enviropaedia’s 2020 Eco-Logic Awards. Hosted and produced by the WCDoA the series focuses on climate change and its impact on agriculture. Aired on the SABC Afrikaans Radio Channel, Radio Sonder Grense (RSG), topics are varied and include amongst others, the impact of climate change on land, the importance of environmen-

tally friendly farming, the effect of climate change on vultures and the effect of climate change on the soft fruit industry. These discussions not only raise awareness, but also highlight the need for measures to mitigate the impact of climate change. According to the Western Cape Minister of Agriculture, Dr Ivan Meyer, the Western Cape will become drier with high rainfall variability, and warmer with an increase in the average annual surface temperature.

Minister Meyer: "Die Kwyk Styg plays a vital role in raising awareness about climate change and its impact. Predictions are that there will be an increase in the frequency and intensity of extreme weather events, e.g. droughts, floods, fire, and heatwaves. In addressing the impact of climate change, adaptation measures to reduce the vulnerability of the agricultural sector must be put in place." The winner will be announced on 21 September 2020 - World Peace Day.

Agri Wes-Kaap verwelkom direktief oor privaatvervoer Die direktief deur die Departement van Vervoer wat in die Staatskoerant van 2 September gepubliseer is wat bepaal dat privaatvoertuie ook weer 100% van hulle gelisensieërde kapasiteit in passasiers mag vervoer, is goeie nuus vir die landbousektor. Die regulasie wat sedert die begin van die nasionale inperking vir privaatvervoer gegeld het, het bepaal dat 'n voertuig slegs 60% gelaai mag wees. Voldoening aan hierdie regulasie het produsente, veral in die arbeidsintensiewe landboubedrywe soos die vrugte-, tafeldruiween sitrusbedrywe, oor die afgelope vyf maande duisende rande per dag gekos. Produsente se vervoeruitgawes het met tot 200% per dag gestyg omdat meer ritte daagliks gery moes

word om werkers op- en af te laai. "Dit was 'n onbekostigbare uitgawe waarvoor nie begroot is nie en het geweldige finansiële druk op produsente geplaas. "Dit het 'n negatiewe uitwerking op boerderyeenhede se winsgewendheid gehad en op produsente se vermoë om in hulle onderneming te herbelê. Vir baie produsente lê daar 'n lang finansiële herstelpad voor," het mnr Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, gesê. Hy sê landbouers besef die noodsaaklikheid om die verspreiding van Covid-19 sover as moontlik te beperk en sal voortgaan om alles te doen wat hulle kan om almal op die plaas se veiligheid en gesondheid te verseker.


Nuus • News

9 September 2020

5


6

9 September 2020

Grysstof-genot! 3

p Rugbytoernooi vir Paasnaweek

n nou % ge-

gov.za

Mayor elonese

Tourism m.org or

Nuus • News

beplan

Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549

Fietsryklub hou algemene jaarvergadering Malmesbury Fietsryklub Algemene Jaarvergadering. Datum:30 September 2020 Tyd:18h00 vir 18h30 Plek: Laerskool Swartland Sportsentrum Dra van maskers verpligtend. RSVP voor 27 September 2020 by 0828248103


Nuus • News

7

9 September 2020

Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd

JOLENE SWARTS – “DOTTIE” – 15 September – 60 years old. May God make each day of your life as beautiful and as golden as you are. May the Almighty go on to add more years of happiness and good health to your life. Happy birthday Mom. Love – Elzaan Happy birthday dear Grandma. Our prayer for you today is that God shower his blessings on you. May every day begin with happiness and end on happiness. Lots of love, peace and happiness - Elvina and Henley

JUNAY HENDRICKS en DANAY HENDRICKS. Baie geluk met julle twee se verjaardae. Mag die Here jul seën en nog vele jare spaar. Julle moet julle dag geniet. Van: Pietersen familie, kleinkinders, tannies, ooms. Liefde vir julle

ESMONAY BOLSEN – 5 September. “Happy birthday” vriendin. Weet jy ‘n wonderlike dag gehad. Liefde – Fredeline

Clemmy en jou ouers

Baie geluk WILLMORE VAN RHEEDE met jou agste verjaardag op 9 September. Liefde – Mammie en Darra

Raai wie verjaar op 13 September? Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag my kind. Mag jou dag en jou lewenspad wat jy loop altyd met liefde en geluk vervul wees. Wens jou alle liefde toe dat jy altyd in God se skaduwee sal beweeg BREYTON. Baie liefde – Van jou ma, suster, twee broers en die hele Adams en Pieters famielie Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag BREYTON TIMOTHEUS. Mag jy ‘n geseënde dag hê. Ons wens jou alles van die beste toe op jou lewenspad vorentoe. Van: Ma, Pa, Myble, Anastasia en Angeline

VERUSCHA JANSEN, baie geluk met jou verjaarsdag. Dankie vir alles wat jy vir ons beteken. Bly die lieflike mens wat jy is, Geniet die dag. Ons wens vir jou is liefde, vreugde en geluk. Ons is baie lief vir jou. Van: Antie Cinda, Antie Chantal, Lienkie,

“Happy birthday” MARYKA MATTYSEN. Mag jy lekker verjaar en ‘n wonderlike dag met jou familie en vriende. Liefde - Willa en Jonh 5 September – “sweet sixteen - happy birthday”. God het jou 16 jaar gespaar. Jy moet ‘n lekker dag hê

10 September. Geluk met die verjaardag BONKIE en mag God jou nog baie jare spaar. Jy moet lekker verjaar. Baie lief vir jou. Van: jou broer Ben, Theresa en ons kinders

KATRINA PIETERSEN. 13 September. Geluk met Ma se 82 ste verjaardag. Mag God u nog vele jare spaar. Met dank en eer dat God u nog deurgedra het. Geniet die dag. Van: dogter Rita en Kwak, kleinkinders – Carlo, Fernando, Gino en Shelton en Swarts familie

IN MEMORIUM IN MEMORIAM

PA HEN. 12 September – We may not spend time with each other anymore, but you are always in my mind. I hope that his special day in heaven is truly incredible, because we are sending you with lots of love and hugs, from here on earth – Happy birthday. Love - your wife Dottie Today is your birthday in heaven above. My blessings I send on the wings of this dove not just for today buy everything hereof. I think of you always with all of my love. Always loved, forever missed. Love – Elzaan Thinking of you on this birthday of yours. We miss you so much, but we know you are already happy there and that thought makes me feel better, happy birthday. Love – Elvina and Henley

BUYING

SELLING

FURNITURE WE OFFER THE BEST PRICES

YOU CALL WE COLLECT

Malmesbury 022 482 3788

LOURENCE VAN REENEN – Jy sou 55 jaar oud wees op 11 September, maar nou vier jy dit in die hemel saam met die engele. Mis jou so baie, maar gun jou die rus. Van: al jou susters en broer – Lekker verjaar ons broer Ons Pa ons mis jou so baie, maar gun jou die rus. Ons weet jy is veilig. Van: al ons kinders en al jou kleinkinders, tot ons weer ontmoet

or

CCFMALAUG18

GELUKWENSING Congratulations


8

9 September 2020

Nuus • News

9 September 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Kry jou onderneming op die radiogolwe!

Adverteer! Kontak

Karin Neethling karin@swartlandjoernaal.co.za Anél van den Berge ads@swartlandjoernaal.co.za

Sportuitslae •Results • Sportuitslae DUIWE OMEGA – Prieska 1 Kasu & Sons 15.35.32; 2 Garrick Hill Hill 15.39.27; 3 Shane Arendse 15.42.58; 4 Sheldon Bros 15.50.46; 5 Hok Edas & Pienaar 15.51.50; 6 D Daniels & Son 15.52.23; 7 Shane Arendse 15.55.12; 8 Hok Edas & Pienaar 15.57.47; 9 Cross Border L 15.57.02; 10 Shane Arendse 16.05.11 RIEBEEK VALLEY – Prieska 1 Mentoor Hokke 15.33.08; 2 Adams Hokke 15.47.36; 3 Mentoor Hokke 15.58.38; 4 Mentoor Hokke 16.04.38; 5 MJ Hokke 16.05.30; 6 MJ Hokke 16.09.54; 7 Adams Hokke 16.12.01; 8 Persens Hokke 16.32.56; 9 Mentoor Hokke 16.35.28; 10 Adams Hokke 16.44.01; 11 Mentoor Hokke 17.21.14; 12 Adams Hokke 17.32.02; 13 MJ Hokke 17.33.26; 14 MJ Hokke 17.39.32 MALMESBURY – Beaufort Wes JO 2 1 Marais Hokke (Ksd) 1480.0826; 2 Cross Border Lofts 1472.4417; 3 Kotze Familie Hokke 1468.9225; 4 Kotze Familie Hokke 1468.8284; 5 Bordeaux A 1442.6179; 6 Bordeaux A 1426.0725; 7 Limbardi 1423.0994; 8 J.A. Lombaard Jnr 1398.6441; 9 G Williams 1360.5257; 10 Cross

Border Lofts 1360.3264; 11 Marais Hokke (Ksd) 1357.1655; 12 Kotze Familie Hokke 1343.0369; 13 G Williams 1325.2191; 14 J Steenkamp 1324.4226; 15 Limbardi 1322.1563; 16 J Steenkamp 1308.6233; 17 Bordeaux B 1301.4898; 18 D De Villiers 1297.6694; 19 Marais Hokke (Ksd) 1295.8455; 20 Bordeaux B 1284.8106; Beaufort Wes Ope 2 1 Cross Border Lofts 1506.7048;2 Marais Hokke (Ksd) 1489.6923; 3 Cross Border Lofts 1484.7454; 4 G Williams 1479.1910; 5 J Steenkamp 1478.2128; 6 LF van Dalen 1462.3669; 7 Cross Border Lofts 1459.5033; 8 J Steenkamp 1459.0225; 9 Bordeaux A 1455.5529; 10 Cross Border Lofts 1454.8715; 11 LF van Dalen 1435.1588; 12 Bordeaux A 1427.6402; 13 Marais Hokke (Ksd) 1426.4371; 14 Bordeaux B 1424.6528; 15 Marais Hokke (Ksd) 1420.0805; 16 Kotze Familie Hokke 1416.2407; 17 Bordeaux A 1414.1670; 18 Bordeaux A 1413.7393; 19 J.A. Lombaard Jnr 1404.7618; 20 J Steenkamp 1398.3337

one that is marked in red on the calander of many Swartlanders. Teams from the Boland as well as Western Province will take part in this popular event. • Fietsry Malmesbury Fietsryklub Algemene Jaarvergadering. Datum:30 September 2020 Tyd:18h00 vir 18h30 Plek: Laerskool Swartland Sportsentrum Dra van maskers verpligtend. RSVP voor 27 September 2020 by 0828248103

• Rugby The Dorings Rugbyclub will host their annual 7's tournament in the near future. This event is

Special! R450 for 1 pager static website!

Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na

061 555 0344 of

izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of

064 557 9183

Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook