Skip to main content

8 November 2023 Swartland Joernaal

Page 1

1

Gratis • Free

8 November 2023

Nuus met 'n verskil

W/A en Tel: 076 178 8091 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 193

Oestyd!

Gerrit le Roux van die plaas Konstansia buite Riebeek-Kasteel en sy span is druk besig om koring te oes met oestyd wat in die Swartland aangebreek het. Foto's: Samuel Walters

8 November 2023


2

Fall in love with retirement ENJOY MODERN LIVING IN A COUNTRY SETTING IN THE HEART OF THE SWARTLAND, THE CHARMING TOWN OF MALMESBURY.

DE ZWARTLAND MANOR

R ETI RE M ENT A PA RT M E NT S Now selling from R 1 5 7 5

000

E STA TE FE A TUR ES P A RT O F D E Z W AR T L AN D W E RF

CL UB H O USE

EA SY ACC E SS T O S HO P S

R ES T AU R AN T S

H E ALT H CA R E

F O R EN Q UI RI ES C O N T A C T :

DE ZWARTLAND WERF

Juanita Blaa u w 08 2 438 136 9 juanita.blaa uw@kwsa .co.za www.dezwartlandmanor.co.za

DEVMARK PROPERTY

GROUP


8 November 2023

3


4

8 November 2023

New mall getting ready to open Swem:

Kay-Lee Mouton, 'n leerder van die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg, het onlangs aan die Langebaan Express Open Water-uitdaag deelgeneem. Hier het sy 6km in die ope water geswem. KayLee het 'n 22ste plek vanuit 118 swemmbers behaal.

The new De Zwartland Markt shopping centre in Malmesbury is set to open its doors on Thursday, 23 November 2023, ushering in a new era of retail excellence for the booming Swartland town. Situated on the corner of the N7 and Piketberg Road, De Zwartland Markt forms part of the exciting 11-hectare mixed-use development, De Zwartland Werf, which comprises office space, residential apartments, a motor showroom, and a private hospital opening in 2024. The centre is strategically positioned to become the go-to retail hub for Malmesbury residents and beyond. Developed by Dorpstraat Capital Growth Fund and Abcon Group, the circa 14 800 m2 centre promises a diverse and expansive shopping experience for the whole family in a beautiful setting. The curated selection of 50 stores includes anchor tenants such as Checkers, Clicks, and Food Lover's Market, along with retail favourites like Ackermans, Cape Union Mart, De Jagers, Pick 'n Pay Clothing, Mr Price, Volpes, White House, Dial-a-Bed and Bargain Books. A host of eateries adds to the vibrant mix, featuring beloved names like Mugg & Bean,

Pizza Perfect, Spur, Vida E, and Steers Drive Thru. Specialist stores include Checkers Liquor, Crazy Store, King Pie, Petshop Science, Little Me, and Appliance World. The development has significantly contributed to the economic strength of Malmesbury, generating over 700 jobs to date. "With an economic foundation extending beyond agriculture, Malmesbury is positioning itself as the ultimate place to live, work, and play. "We believe that De Zwartland Markt will contribute to the region's desirability, fostering economic prosperity, and creating a vibrant and dynamic environment for the community at large," says Dorpstraat Capital Growth Fund's Development Manager, Etienne Eygenberger. To mark the launch, a ribbon-cutting ceremony will take place on Thursday, 23 November. Shoppers can look forward to exciting competitions and giveaways to celebrate the opening, including branded shopping bags and R150 vouchers. These gifts will be distributed on the opening day and throughout the excitement on Saturday, 25 November.

Hierdie spasie is deur die betrokke politieke party gekoop en weerspieël nie noodwendig die oriëntasie en opinie van hierdie publikasie nie.


8 November 2023

5

Kopkrapper van die week

Nuwe hoogtes: Stephen Kriel van Darling en Darling Meat Market, is 'n kranige

fietsryer wat nou nuwe hoogtes bereik het. Hy het die Thorong La Pass in Annapurna te fiets oorgesteek. Dié pas is die hoogste in Nepal en spog met 'n hoogte van 5416 meter.

Glimlag:

Die leerders van Liebenberg Primêr op Malmesbury spog met splinternuwe tandeborsels en tandepasta vanaf Colgate. Die organisasie het die skool besoek en die grondslagfase meer oor tandgesondheid geleer.

B M A m e st V R I V M STE

E G N I R ERANDE

A D I D N A K U O J K A T N KO

N E S Y O O ER B

! G N I R E T E B R E V N

1 2 1 2 5 4 4 AT: 071

Hierdie spasie is deur die betrokke politieke party gekoop en weerspieël nie noodwendig die oriëntasie en opinie van hierdie publikasie nie.


6

8 November 2023

So lyk die damvlakke in die Wes-Kaap

MKK klop Clanwilliam: Die

Malmesbury-krieketklub se eerste span het die naweek teen die span van Clanwilliam Essex te staan gekom. Malmesbury het met 21 lopies gewen. K Oosthuizen het 70* lopies aangeteken met K Goliath wat met 42 lopies gevolg het. D Juries het 3 paaltjies laat knikker vir 36 lopies en B Howburg het 2 paaltjies laat kantel vir 25 lopies. Die tweede span het met 173 lopies gewen. Hier het P van der Westhuizen 67 lopies aangeteken en I Lary 51.

Kontak ons op 076 178 8091 admin@swartlandjoernaal.co.za

Hierdie spasie is deur die betrokke politieke party gekoop en weerspieël nie noodwendig die oriëntasie en opinie van hierdie publikasie nie.


7

8 November 2023 Gelukwensing Congratulations 07 November - Baie geluk EBEN. Mag God jou seën en geniet jou bederfdag. Van: Anna, kinders en kleinkinders

Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Besigtig die volledige advertensie, posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel Deodat Carolus by 022 487 9400.

Assistent-bibliotekaris Abbotsdale Direktoraat: Korporatiewe Dienste • Verwysingsnommer: V55/23 • Salarisskaal: R240 696 - R312 420 p.j. (T9)

Menslike Hulpbronbeampte (Arbeidsverhoudinge & Werwing en Keuring) Direktoraat: Korporatiewe Dienste • Verwysingsnommer: V56/23 • Salarisskaal: R377 676– R490 224 p.j. (T12) Sluitingsdatum: 21 November 2023 om 12:00

Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za

149505


8

8 November 2023

W/A: 076 178 8091 • Tel: 076 178 8091 • Uitgawe 193 • 8 November 2023

Gholfdag:

Schoonspruit Sekondêr op Malmesbury het onlangs 'n suksesvolle gholfdag aangebied. Shafiek Pietersen en Pieter Febraury is as die wenners van die dag gekroon. Die datum vir volgende jaar se gholfdag is reeds vasgemaak op 26 Oktober.

Wesbank: Die Wesbank-rugbyklub het die naweek teen die span van Delicious gespeel en met 53-19 geseëvier. Foto: David Howburgh


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
8 November 2023 Swartland Joernaal by Swartland Joernaal - Issuu