Swartland • Bergrivier
Gratis • Free
1
Nuus met 'n verskil
Nuus • News
8 Julie 2020
Covid19: 531 Gevalle in die Swartland
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
8 Julie 2020
Terug op die skoolbanke Die Graad 9-leerders van die Hoërskool Swartland op Malmesbury het Maandag na die skoolbanke teruggekeer. Die leerders het eers opleiding ontvang oor hoe die nuwe skoollewe gaan verloop en wat daar van elke leerder verwag word, voor hulle met klasse begin het. Die Graad 2-leerders van die Swartland het ook die week weer agter die skoolbanke ingeskuif. Foto: Hoërskool Swartland Offisieel
2
8 Julie 2020
Nuus • News
Aan al ons ko sbare kliĂŤnte wat on onders s teun h et ged urende S.A. se inperk ing:
BAIE D ANKIE
Address : 12 Hoogstraat Malmesbury | Tel: 084 511 5682
Rugbytoernooi n die damme in die Wes-Kaap Nuus • News vir Paasnaweek
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal erdie tyd van vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% d se enigste in vergelyking met verlede week se 68.9% en u op 61.3%, Algemeen
Kaap se voorverlede week
8 Julie 2020
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%.
beplan
Landbou: So staan sake
Die koue front wat gedurende die periode 25 tot 28 Junie oor die Kaap beweeg het, het veroorsaak dat Malmesbury en omgewing gemiddeld sowat 40mm reën ontvang het. Vergeleke met die 192 mm van die 62 jaar gemiddeld vir die periode Maart tot Junie, is ons nog effens agter met 175 mm. As dit vergelyk word met 2018 en 2019 se 230 mm, word dit al hoe duideliker dat opvolg reën pe, Mr Alan Julie tot September baie nodig sal wees vir tic Brunch vanaf in die afronding van die graanseisoen. Ons kan egter omatic Corps met dankbaarheid getuig dat ons tans veel beter daaraan toe is as in dieselfde periode van 2017 e morning afwaartydens daar net 88mm geval het. South Africa dress. platform for Wyndruiwe stakeholders Gaan voort met die bespuiting vir witluis. promote the Deeglike benatting is uiters noodsaaklik. Volwasse stokke benodig 2-3 liter spuitmengsel! e of the key Beheer onkruide op bankies sodra and its trade winteronkruide ontkiem het (so vroeg as moontlik). employment. Kontroleer met kwekerye vir die afhaal van y’s Tourism stokkies vir die plantproses. region at this Finale grondvoorbereiding van nuwe wingerde kan nou aandag geniet. tion marking Inspeksie en herstel van opleistelsels moet owcased the aandag geniet. unique exhi-
DrempelwaardesBron: vir diewww.capetown.gov.za beheer van insekte:
st Tourism represented at ic brunch with Minister
BOLWURM – GRANE: Ongeag opbrengs potensiaal 1 wurm per 50 are BOLWURM – LUPIENE: 1 wurm per plant BOLWURM - CANOLA: 5 – 10 wurms per M2 (Ongeag grootte) GROENPLANTLUISE – GRANE: 10 luise per plant op 20-30 % van plante voor aar verskyning. Na aarverskyning sal bespuiting waarskynlik geen bydrae tot opbrengs lewer nie. RUSSIESELUIS – GRANE: Opkoms tot stoel meer as 20% van plante besmet Stoel tot aar - meer as 30% van plante besmet Na aar - geen bespuiting Maak seker dat die luise nog teenwoordig is tydens bespuiting! BRUINAARLUIS - GRANE - GS 15 – 17 (punt van aar verskyn) - 20% tot 30% van halms besmet met 5-10 luise. Na GS 17 50% halms met > 10 luise. PLANTLUISE - CANOLA: 20% van plante besmet (25mm van blomstingels) RUITRUGMOT - CANOLA: 15 – 20 larwes per 10 plant: middel tot laat blom - 50 larwes per 10 plante: blom tot rypwording
Kleingraan erse offerings Gaan voort met die beheer van breëblaar- en LET WEL!! Slegs geregistreerde handelsmerke ural activities David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Alan Winde;van Melonese grasonkruide. magManager); aangewendPremier word in die bestriding plae en 400km long Raman (Marketer Weskus Tourism) Let daarop dat die veiligste periode vir die siektes. Aankopers van graanprodukte gaan streng villages and toediening van fenoksie-onkruiddoders ( MCPA, protokol produkte aankoop! be attending World Travel Market Africa, the Na- volgens For more information about Weskus Tourism tussenTourism die 5 Expo en 7 and blaarstadium van die the region 2,4-D) at mibian Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or granethis is. Indien Medics and will also year. daar buite hierdie periode gespuit call 022 433 8505. word, moet die dosis per hektaar nie meer as 500 ml wees nie. Rooibeensandmyt en erdvlooi kan erge skade Let op die mengbaarheid van verskillende aan weidings verrig. Daar word gereken dat ‘n middels en hou by die etiket (veral waar breëblaar- populasie van 12,000 volwasse myte per vierkante en grasmiddels gemeng word) meter dieselfde hoeveelheid plantmateriaal vreet Indien daar van lugbespuiting gebruik gemaak as wat ‘n skaap sou benut. word, is dit uiters noodsaaklik dat die onmiddellike Inspekteer gereeld vir vroeë infestasies. bure vroegtydig van die bespuiting in kennis gestel Navorsing het getoon dat laat-winterbespuitings word. ‘n groter impak het op mytpopulasies vir die Stikstof kopbemesting moet volgens behoefte opvolgjare as vroeë beheer. toegedien word. Die beste reaksie kan, afhangend Vroeë onkruidbeheer (veral grasbeheer) is van reënval, verkry word as N binne 40 dae na essensieel. opkoms toegedien word. Begin met aktiewe beweiding sodra jong Grasbeheer in Canola met sistemiese plante nie meer deur die diere uit die grond getrek grasdoders moenie na begin van stamverlenging kan word met die wei-aksie nie. Dit sal groei en plaasvind nie. NB! saadvorming stimuleer. Swartstambeheer vind plaas vanaf 2-4 blaar stadium en ‘n opvolg behandeling mag nodig wees Saamgestel deur: vir gevoelige kultivars op groenknop stadium. Frik Potgieter Sclerotinia moet beheer word tussen 20 - 50% (Onafhanklike Landboukonsultant) blom. Beste resultate word egter verkry wanneer Agricure Consult voorkomende bespuitings gedoen word by 20 – Sel 083 634 9850 30% blom. agricure.con@gmail.com
Nuwe lewe vir geliefde skoonmaakdiens
Elsabe Oosthuizen
Amorette Meyer
Elsabe Oosthuizen het vir ses jaar as 'n bestuurderes gewerk vir die eerste skoonmaakdiens wat op Malmesbury oopgemaak het. Die onderneming het drie keer in die ses jaar van eienaar verwissel. Toe die besigheid sy deure sluit het sy nie gaan lê nie, maar het besluit om haar eie besigheid oop te maak in 2009. Sy het onder begin, hard gewerk waar sy self ingespring het met die skoonmaak van huise en kantore, waar sy ná werk pamflette in posbusse gegooi het en dan die volgende oggend op haar pos was. Sy het die besigheid vir vyf jaar besit voor sy afgetree het en die besigheid verkoop het aan haar dogter Amorette, wat net
Annelien Basson so hardwerkend is. Amorette besit reeds die afgelope vyf jaar die onderneming en het dit ook herdoop na "Sparkle Skoonmaakdienste". Sy het die vrugte gepluk van haar en haar ma se harde werk en insette in die onderneming. Amorette het besluit om haarself te bemagtig met verdere onderrig en het haar studies in sakebestuur voltooi. Met hierdie kennis het sy terug gekeer na die Swartland en die aanvanklike "Mrs Min-skoonmaakdienste" weer op die been gebring, maar met nuwe tegnologie en nuwe werksmetodes. Annelien Basson het nou ook by die span as mede-eienaar aangesluit en is verantwoordelik vir alle administratiewe take, asook die boekhouding van die onderneming.
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Kontak ons! wil deelneem, Alle klubs wat aan die toernooi Redaksie: kan die volgende kontak per sms of whattsapp. izelle@swartlandjoernaal.co.za Inskrywingsgelde Advertensies: is R500 per span. • Deliakarin@swartlandjoernaal.co.za Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549 Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za
3
4
8 Julie 2020
Crime prevention: Don't become a victim South African President Cyril Ramaphosa says urgent action is needed to tackle gender-based violence in the country. At an emergency sitting of parliament, Mr Ramaphosa said the figures for violence against women and children were similar to those of a country at war. Some 2,700 women and 1,000 children were murdered last year, and at least 100 rapes were reported daily. The spike in violence against women has ignited protests in many areas. "There is a dark and heavy shadow across our land. Women and children are under siege," Mr Ramaphosa said, describing South Africa as one of
"the most unsafe places in world to be a woman". Yes, we live in a violent and dangerous society. What can we do to protect ourselves and our loved ones? How to respond to a violent situation Knowing how to respond to a violent situation requires split-second decision making and presence of mind – not always easy. It’s important to never lose sight of the fact that your personal safety is the most important thing. Your belongings can be replaced but you can’t. When responding to a violent situation remember the following: • trust your instincts and if you think a situation
is getting worse, try not to get involved • if you are in an abusive relationship get help before the situation starts to escalate beyond your control • look for a way to get away from the scene or problem causing person • if you’re in a building with security personnel, tell them immediately about what is happening • put distance between yourself and the other person, go to neighbour or family member’s house • if you are able, call the police on 10111 • if you’re unable to call the police during the incident, then call as soon as possible You are entitled to defend yourself using reasonable force, but you may be asked to account for and justify any action you take. Who can I contact for assistance for victims of violence? South African Police Service In a case of domestic violence or sexual assault, the South African Police Service will help you find: • medical attention; • shelter • victim counselling. SAPS emergency number: 10111 People Opposed to Woman Abuse (Powa) Powa provides counselling, both over the phone and in person, temporary shelter for and legal help to women who have experienced violence. • Website: http://www.powa.co.za(link is external) • Tel: 011 642 4345 • E-mail: info@powa.co.za(link sends e-mail) • Social media: Facebook(link is external) and Twitter(link is external) Childline South Africa This non-profit organisation helps abused children and their families with a free counselling service. It deals with issues such as physical and sexual abuse, substance abuse, behavioural problems and trafficking, and gives legal advice. • Website: https://www.childlinesa.org.za/(link is external) • Toll-free helpline: 0800 055 555 • E-mail: olcadmin@childlinesa.org.za(link sends e-mail) • Social media: Facebook(link is external) and Twitter(link is external) Child Welfare South Africa Child Welfare South Africa focuses on child pro-
Nuus • News tection, child care and family development. Neglect and child abuse can also be reported. • Website: http://childwelfaresa.org.za/(link is external) • Tel: 074 080 8315 • E-mail: info@childwelfaresa.co.za(link sends e-mail) • Social media: Facebook(link is external) and Twitter(link is external) Families South Africa (Famsa) Famsa provides counselling and education to help improve marriages and families. It helps in cases of domestic violence and trauma, divorces and mediation. There are 27 offices across the country. • Website: http://www.famsaorg.mzansiitsolutions.co.za/(link is external) • Tel: 011 975 7106/7 Reporting a sexual offence to the police When a sexual offence is committed, the victim suffers severe trauma. It is difficult to conceive of any other offence of which the bodily and psychological integrity, privacy and dignity of a victim is simultaneously violated more severely than when a sexual offence is committed. • The alleged commission of a sexual office may be reported by: -The victim of the offence - A family member, friend or colleague of the victim or - A person who witnesses or received information about the commission of the offence. Any person who has knowledge that a sexual offence has been committed against a child must report such knowledge to a police official. Failure to do so, constitutes an offence. Any person who has knowledge or a reasonable belief or suspicion that a sexual offence has been committed against a mentally disabled person must report such knowledge to a police official. Sexual offences may be reported at a police station or be reported by phone. No victim may be turned away simply because the alleged offence took place a long time ago or was allegedly committed in the station area of another police station.
Nuus • News
8 Julie 2020
5
6
8 Julie 2020
Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
061 555 0344
Nuus • News
izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of 064 557 9183.
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
7
Julie2020 2020 88Julie
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds BETREKKING Vacancy
Stop, verf (putty boy) gesoek met ondervinding asook kontakbare verwysing. Kontak 08264 000 29
TE KOOP For sale
Forever Living offers a range of Aloe products from drinks and skincare to weight management. For more information contact Tamsyn 071618119
GELUKWENSING Congratulations
7 Julie – Gelukkige huweliksherdenking mnr en Mev September. Ons gebed is God se seëninge op u huwelik. Geniet mekaar. Baie liefde – Kinders en kleinkinders
9 Julie. REEZAH
FORTUIN - Baie geluk met jou tweede verjaarsdag my poplap. Mag die Here jou seën en nog vele jare spaar. Ons is lief vir jou. Van: Mammie, Ry-Leigh, Rylan, Oupa en Ouma
8 Julie. BRAD NOELBaie geluk met jou verjaarsdag. Mag die Here jou nog vele jare spaar. Hoop jy geniet jou dag. Van: Vroulief en kinders
12 Julie – CARLLITHO. Baie geluk ons pragkind met jou derde verjaardag. Wens dat jy ‘n vreugdevolle dag sal geniet en lekker verjaar. Liefde – ouma Brenda, mammie Claudia, Ashley en Bradley Gelukkige derde verjaardag. Mag die seëninge van Liewe Jesus oor jou
wees. Lekker verjaar – Mamma, oupa Herman, Nicky en Nanna Hoop jy ‘n lekker verjaardag en mag al jou drome waar word. Christus seëninge, liefde en geluk. Geniet jou dag – Tannie, Noby, Tristan en Keagan
CARLO PIETERS. Op 10 Julie vier jy jou 33ste verjaardag. Ons gee alle eer en dank aan God wat jou deurgedra het. Baie lief vir jou. Geniet jou dag. Van: Mamma, Kwak, Fernando, Gino en Shelton
MATHILDA ISAACS. 12 Julie. Baie geluk met jou verjaarsdag. God se rykste seën, liefde en genade. Lekker verjaar. Liefde – Lucille, Shaurnell en Suné
13 Julie – ELVINA – Wishing you a day filled with happiness and a year filled with joy. Sending smiles for every moment of your special day. Have a wonderful time and a very happy birthday!. Hope your special day brings you all your heart desires! Love – Mom, Grandma and Henley
Raai wie is 21? Baie geluk met jou 21ste verjaardag op 12 Julie ASHMAN MAARMAN, en alle seëninge op jou lewenspad vorentoe. Mag die Here jou baie jare spaar. Baie liefde vir jou – jou ma Tillie en pa John Baie geluk met jou 21ste verjaardag. Mag die Here jou nog vele jare spaar. Ons is lief vir jou. Mooi dag. Van: Ouna, Alie, Jeremy, Chantel en kleinkinders Geluk met jou 21ste verjaardag – Mag God
jou spaar en alles wat mooi is vorentoe. Mooi dag vir jou – Van jou tannies en ooms - Ria, Bawa, Sus, Boef Jynnie en Basil Baie geluk en alles wat mooi is vorentoe en mag God jou op jou pad lei en versterk. Van: Colin, Rico, Bianca, Ashley, Piet, Meisie, Pottie en Buksie MEMORIUMS In Memoriam
10 July. Happy 30th birthday in heaven “Master T”. Always loved, forever missed. From Chantal and Fonnie Happy birthday in heaven, big brother. You’d be 30 on 10 July 2020. I miss you every moment. I think of you in silence and make no outward show. The heartache of losing you, will never go away. My
forever angel. From: your favourite sister Sharnotte & Jacques. Thought we miss you always, it seems to hit us even more because it is your birthday. We send wishes to heaven, carried to you, upon a prayer. With sweet, tender love and care~ master T. From Elzaan, Danuchia, Jayda and Jentine Happy heavenly birthday to you - you would have been 30 on 10 July. I know you enjoying it with the angels and our angel. We miss you so much Michel’le Rinkwest and Anthea Rinkwest Met liefdevolle herinnering dink ons aan jou met jou eerste Hemelse verjaardag. Van: Didi, Zahra en Chad
seer voel nog soos gister. Rus sag Pa. Ons mis jou. Van: Oumie, Polla, Eunice en Michelle Ruiters Jou stoel is leeg Pa. Ons mis jou stem, sag rus Pa. Die huis is stil sonder jou. Van: Jacob, Nen, Kayla, Jaydon, Delaygan en vrou Marie ‘n Jaar terug het God besluit om sy blom te pluk dit voel soos gister. Rus sag. Liefde – Amanda, Metilda, Christie, kleinkinders en agter kleinkinders ------------------------------KLAAS DAMON. 6 Julie – Jy vier jou 73ste verjaardag saam met die engele. Ons stuur vandag die mooiste wense en baie liefde op jou spesiale dag. Mis jou – Vroulief Sarie, kinders en kleinkinders
Sterfgevalle Obituary Peet Botma: Sterkte aan Antjie en kinders met die heengaan van Peet. Ons dra julle in ons gebede. FouchéGarcia-gesin.
Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na
061 555 0344.
JACOB DARON ROEMS. 7 Julie. ‘n Jaar en die
TENDERKENNISGEWING: T08/20/21
VOORSIENING EN AFLEWERING VAN ’N 4X4 ENKELKAJUIT-/ONDERSTELVRAGMOTOR Swartland Munisipaliteit vra hiermee tenders aan van toepaslik-ervare diensverskaffers vir die voorsiening en aflewering van ’n 4x4-enkelkajuit-/-onderstelvragmotor, soos in die amptelike tenderdokumentasie gespesifiseer. Elektroniese dokumente kan van Jo-Maré van der Westhuizen by tenders@swartland.org.za verkry word. ’n Nie-verhaalbare kontantfooi van R120,00 is aan die Swartland Munisipaliteit betaalbaar vir die afhaal van hardekopieë van die tenderdokumente. Kwotasies en alle tersaaklike dokumentasie, in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER T08/20/21 – AANKOOP VAN ’N 4X4 ENKELKAJUIT-/-ONDERSTELVRAGMOTOR” moet voor 12:00 op Vrydag, 24 Julie 2020 in die tenderbus by die munisipale kantore, h/v Kerk- en Voortrekkerstrate, Malmesbury ingedien word. Geen kwotasies sal laat, elektronies of per faks aanvaar word nie.
VA C A N C Y BULLETIN EXCITING OPPORTUNITY FOR PEOPLE WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE
DEPARTMENT OF HEALTH
Die Swartland Munisipaliteit onderskryf en ondersteun die Regering se Swart Ekonomiese Bemagtigingsprogram en is daartoe verbind om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Tenderaars wat vir die voordele van die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (B-BBEE) wil kwalifiseer, moet Bylaag MBD 6.1 (deel van die tenderdokument) volledig voltooi. Voorkeurpunte MOET ook in paragraaf 6.1 geëis word. Tenderaars word versoek om oorspronklike en geldige B-BBEEstatusvlak verifiëringsertifikate of gewaarmerkte afskrifte daarvan in te dien, ten einde hul B-BBEEgraderingseise te substansieër. Hierdie tender is onderhewig aan die Algemene Tendervoorwaardes, en indien van toepassing, enige ander Spesiale Tendervoorwaardes.
RADIE KOTZE HOSPITAL ADMINISTRATIVE MANAGER: (CORPORATE SERVICES)
Tenderaars moet oor ’n goedgekeurde en gevestigde vervaardigers-geondersteunde dienssentrum in die Swartland Munisipaliteit se regsgebied beskik. Die tenderaar moet ’n geregistreerde motorvoertuighandelaar wees.
Remuneration: R376 596 per annum Applicants must have internet connection to apply for these vacancies.
Tegniese navrae rakende hierdie tender kan aan mnr. Roysten Harris by tel. 022 487 9400 gerig word. Swartland Munisipaliteit word nie daartoe verbind om die laagste, ’n gedeelte van ’n tender of ’n tender in geheel te aanvaar nie.
For detailed information on the above post/s visit our website at: www.westerncape.gov.za/health-jobs The WCG is guided by the principles of Employment Equity. Candidates with disabilities are encouraged to apply and an indication in this regard would be appreciated.
Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Raad se Voorkeurverkrygingsbeleid en die aangehegte spesifikasies. Die kontrak sal ingevolge die 80/20-voorkeurpuntestelsel geëvalueer word. Die Voorkeurverkrygingsbeleid is gedurende normale kantoorure ter insae by die munisipale kantore beskikbaar.
Closing date: 24 July 2020 139830 SJ ayandambanga.co.za
Swartland Munisipaliteit Privaat Sak X52 Malmesbury 7 Julie 2020
JJ Scholtz Munisipale Bestuurder
www.thecandocompany.co.za 139844
www.ayandambanga.co.za
15X4 PROOF 1
8
Anda’s Projects &
Nuus • News
8 Julie 2020
Mugs
Amy 0794424191 andasmugz@gmail.com
Personalised Gifts
Mousepad, Coasters, Mugs, Pillows, Stones, Tshirts any many more
8 Julie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Cycling Development Programme rises to the Covid-19 challenge
Food security, wearing face masks, washing hands and using sanitisers are critical to fighting Covid-19. Rising to the challenge, the Nedbank Sports Trust Cycling Development Programme, funded by Nedbank and The Sports Trust, has put together an emergency relief plan for 200 high school development cyclists in the Western Cape. These cyclists are from financially strained communities across the Western Cape, including the Cape Flats, the Boland, Kraaifontein and the West Coast. The relief plan includes nutritionally balanced food hampers, face masks, educational and fitness support programmes, as well as psychological and emotional help for them and their families. ‘The programme normally supplies bikes and supports the training and participation of over 200 cyclists from 12 schools in these areas every
year, but as Covid-19 hit, we realised the mission had to change,’ says Tobie Badenhorst, Head of Sponsorships and Cause Marketing at Nedbank. ‘We decided to use some of the funding committed to the Cycling Development Programme to help these cyclists and their families during lockdown.’ Lack of food was highlighted as a major issue, as the school feeding schemes were suspended and most of these families have very little income during lockdown due to job loss or restricted work opportunities. Over four days in May, 200 food hampers were delivered to these families at their homes. ‘We host community cycle races in several of these areas every year, so we are very familiar with these cyclists, their families and communities,' says Mike Tippett, Manager of the Nedbank Sports Trust Cycling Development Programme. ‘We have a number of exceptional cycling
partners who help us with the programme and they offered their help to ensure that the purchase, packaging and distribution of food hampers were executed swiftly,’ says Tippett. Nedbank and The Sports Trust have supported these cyclists daily in a number of ways, including the following: • Giving educational support: Elroy Jenkers from Nedbank has been helping learners and their educators through the TendoPro website (http://www.tendopro.co.za/), endorsed by Nedbank. • Posting of motivational tips and exercises on the Cycling Development Programme WhatsApp group to help cyclists keep fit, including teaching them how to make weights from empty plastic bottles for strength and conditioning training, and encouraging cyclists to post and share their exercise routines. • Discussing team and race tactics from past
events on WhatsApp, including the Cape Town Cycle Tour, which was the last race they completed before lockdown. • Encouraging cyclists to keep in touch via WhatsApp to feel part of the team and family. • Offering moral and psychological support to learners in need. • Posting government announcements about Covid-19. • Posting approved information about government and other food parcels. • Sourcing face masks through community face mask production initiatives and delivering them to cyclists and their families. ‘The Cycling Development Programme is all about promoting the health and wellbeing of these learners,’ says Tippett. ‘By supporting our communities in this time of need we are strengthening our wonderful relationship with these cyclists, their families, schools and communities.’