











Thinking about selling your property? Here are 10 top tips for quick and reasonably affordable improvements that can help you achieve a better asking price:
1. Outside looks matter. Do not underestimate kerb appeal. Consider painting the façade of your property (even if it’s just the trim) and perhaps pruning overgrown trees.
2. Have a garden? Neaten up! Ensure your lawn is mowed and your garden space is neat and tidy.
3. Buy some plants Greenery is visually appealing so buying some
shrubs or house plants can add to your home’s aesthetic appeal. Look for plants that do not require too much water.
4. Eco-friendly installations
Utility conservation is a worthy investment that can increase the desirability of your home. While certain solar power installations, greywater systems and boreholes are costly, Jojo tanks and small solar geysers are small investments that you can reap the benefit of when you sell.
5. Remember the importance of your kitchen and bathroom/s
These are crucial selling points for any home. If a makeover/renovation is not in your budget, consider small improvements like limited customised finishes (handles, taps, shower head), replacing old tiles with a modern look and fixing any small cosmetic inconsistencies.
6. Are you secure? You don’t have to break the bank to install an alarm system and strategically placed lighting. Security is a must for most home buyers.
7. Visually increase your home's square meterage
Let light in - a sunny room feels larger and more open. Add a single large mirror to a room to visually double the space. Clear the clutter - the more clutter and furniture you have in a room, the more cramped it feels. Consider adding a shelving unit if it will
neaten up the clutter.
8. Money-saving luxuries
Consider installing a water filtration system in your kitchen. It is an inexpensive addition, but it's the sort of small luxury that homebuyers love.
9. Ensure it smells great
Invest in room fresheners to fill your home with continuous, fresh fragrance so that prospective buyers who come to view your property are greeted by a subtle, beautiful scent when they walk through your door. Most fresheners last up to 60 days.
10. Cleanliness counts!
Ensure your home is clean and tidy on viewing days. Consider purchasing flowers and arranging them in a vase on these days for the added touch.
Author: STBB
Viola Loodgieters: Of dit nou 'n lekkende kraan of 'n gebarste pyp is, geen uitdaging is te groot of te klein vir die span van Viola Loodgieters nie. Van konstruksie, stormwaterpype, warmwatersilinders, opknapping, restaurasies en vele meer. Skakel hulle gerus vir flinke, professionele diens.
087
www.kragdag.co.za
Kopskuif Ateljee Sakeliga KragDag
PANEELGESPREKKE AKTUELE BESPREKINGS
2123 Maart
Môreson Plaas, Malmesbury
Alternatiewe Energie, Selfstandigheid & Landbou ekspo!
INFORMATIEWE AANBIEDINGS
Dawie Roodt
Ian Cameron Piet le Roux
Theo de Jager
Bennie van Zyl Gideon Joubert
OPVOEDKUNDE SUB-EKSPO
LANDBOU SUB-EKSPO
KUNS & KOU MARK in samewerking met Solidariteit Helpende Hand
5 000 Besoekers Kinders tot 18 GRATIS
100+ Uitstallers
50% Afslag indien vooraf registreer!
Tennis: Die Laerskool Dirkie Uys op Moorreesburg spog met twee sportsterre wat in die Boland Kavalierstennisspan opgeneem is. Nicolas Nel is tans die nommer 1-gekeurde Boland o.12-speler, terwyl MJ die vierdie plek beklee.
Vir die eerste keer in vier jaar kon die span van The Destroyers nie vanjaar die Rider Cup omhoog hou nie. Die kampioene is deur die Young Tigers onttroon. Die opbrengste van die dag is geskenk aan die Goue Aar Ouetehuis. Foto's: David Howburgh
Links: Freddy Moses is aangewys as die speler van die dag.
Saterdag se wedstryd teen Stellenbosch sal die meeste spelers so gou as moontlik wil vergeet. Die Stellenbossers het net een doel voor oë gehad, en dit was om te wys wie is baas op sy perk. Hulle vermorsel 'n moedige span van Malmesbury 54-25 en stuur Malmesbury huis toe met slegs 1 punt op die punteleer en druk hulle af tot in die 6de posisie.
Die span van Roux Vermeulen, Francois van Zyl, Altus Myburgh en Jeff Petersen sukkel deurgaans, en gee 2 keer 5 skote af, en 3 keer 4 skote. Dan moet jy weet dis nag in Garies, soos Breyten Paulse altyd op Supersport sê.
Met die eindtelling 10-34…Alles, maar alles het maar net verkeerd geloop. Jeff en Altus sukkel met hulle gewig en lyne op 'n baie vinnige perk, wat groot druk plaas op veral Francois as derde. Op die laaste skof, die 21ste, merk hy ewe droog op dat Malmesbury uiteindelik die skoot hou as hy moet gaan speel.
Maar nie dat Jeff en Altus nooit goeie skote getrek het nie: die opponente was net ongelooflik goed op hulle baan. Met hulle skip, die deurwinterde AD Fourie wat letterlik nie 'n voet verkeerd kon sit nie. Lê Malmesbury 3 skote, dan toor hy dit na 4 vir hulle.
Volgens Roux was dit kop en skouers die beste skip teen wie hy tot dusver die seisoen te staan gekom het. Hulle verloor die stelle 4-15, 2-10 en 4-9 onderskeidelik.
Daniël Griebenauw, Brian Howell, Peter Hall en Rainier van Zyl sorg gelukkig dat daar 1 punt
huistoe kom deur die 2de stel 7-3 te wen. Hulle verloor die 1ste stel 5-9, en die laaste stel 3-8.
Na 2 stelle is hulle gelykop 12 elk, met Rainier wat sy opponent goed laat les opsê, maar in die 3de stel gee hulle onmiddellik 2 en 4 skote af, om uiteindelik die knie met 15-20 te buig.
Die grootste probleem was die aanpassing na so ń vinnige perk, waaraan Malmesbury se spelers nie gou genoeg kon aanpas nie.
Die Trips spanne het egter 'n baie goeie middag in Meadowridge beleef, en beide spanne wen gemaklik. Die span van Tia Petersen, Kobus Groenewald en Zelda Jordaan wen die wedstryd 18-15, met die 1ste twee stelle se tellings 8-5 en 7-2 onderskedeidelik, maar verloor die laaste stel 3-8.
Lodewyk Lesch, Cobus Vermeulen en Johan de Kock wen ‘n interesante wedstryd 18-13. Hulle deel die 1ste en 3de stelle 4 elk en 7 elk onderskeidelik, en in die tweede stel kook hulle behoorlik om die 7-2 te wen. Met 10-2 verbeter hulle hulle posisie tot die 4de plek.
Weens die Interprovinsie Rolbal toernooi die komende 2 weke, asook die Nasionale toernoooi vir gestremde spanne word die laaste twee rondtes eers op 18 en 19 Mei gespeel.
Die Vlagsoan sal nou beslis kwaai druk op hulle hê om nie laer as agtste te sak nie, met veral ‘n verwagte taai stryd die 18de tuis teen Durbanville, wat tans 4de op die punteleer is, 10 punte bo Malmesbury.
- Dr Roux Vermeulen
Toeskouers was verlede Saterdag vermaak met die terugkeer van die Swartland Grootuitdaag-beker na plaaslike klub rugby.
Dit was veral op Moorreesburg waar duisende toeskouers opgedaag het op die wedstryd tussen Mooorreesburg en Good Hopes van Riebeek-Wes te aanskou.
Met 'n sterk wind wat die spanne tydens die afskop gegroet het, was daar nie baie wat die twee sterbelaaide spanne kon skei nie. Good Hopes met die wind in hul seile het telkemale aanval op aanval geloods, maar Moorreesburg se verdediging was rotsvas.
Heinrich Boois kon n strafskop oorklits om die tuisspan die voortou te gee.
Dit was egter Good Hopes wat die meeste rugby gespeel het in Moorreesburg se kwart gebied en hulle volgehoue druk op die opponent het vrugte afgewerp toe 'n sterk skrum op die doellyn omskep is in 'n drie deur Coellin Julius.
Moorreesburg het verwoed aangeval maar dit was weereens Good Hopes wat die druk toegepas het op Moorreesburg met Mavillyn Telly wat Good Hopes se voortou verder vergroot het met nog 'n drie.
Die manne het toe gaan water drink met die telling op 12-3 in die guns van Good Hopes. In die tweede helfte het Good Hopes hul goed van hul taak gekwyt op verdediging en kon verseker Moorreesburg teken nie punte aan nie.
Laat in die tweede helfte het Reagan Matala n strafskop oorgeklits om Moorreesburg verder onder druk te plaas.
Die plaasvervanger senter, Ruan van Rooy het laat in die wedstryd toegeslaan met 'n onverdoelde drie.
Good Hopes het egter uitgehou die laaste paar minute vir n geskiedkundige oorwinning op Moorreesburg.
Moorreesburg reis Saterdag na Malmesbury vir hul tweede liga wedstryd teen Never Despairs, wie op omstrede wyse vasgeval het teen Villagers Wittewater.
Met die telling op 13 10 in die guns Wittewater, het Never Despairs oor geduik vir 'n drie wat die skeidsregter toegeken het.
Met die Never Despairs speler wat aangelê het vir die doelskop, het die tuisspan egter protes aangeteken oor die geldigheid van die drie en die skeidsregter het die lynregter beraadslaag.
Met vele onduidelikhede en spelers wat steeds protes aangeteken het, het die skeidsregter die wedstryd afgeblaas.
Dit is nog onduidelik of die drie deur Never Despairs wel geld vir hierdie wedstryd wat die uitkoms van die wedstryd sal bepaal.
Boland sal dus verder moet ondersoek instel.
Never Despairs sal dus hul fokus onmiddellik wil verander na Moorreesburg wie sal wil opmaak vir die loesing die vorige week.
Wedstryde tussen hierdie spanne sorg gewoonlik vir groot opwinding en Never Despairs sal op sy tuiste alles in sy vermoë doen om as oorwinnaars uit die stryd te tree.
Moorreesburg is egter oorgehaal om die wedstryd te wen, aangesien nog 'n loesing hul op die agtervoet sal plaas met al die ander groot spanne wat maksimum punte opgetel het.
Die wedstryd tussen Never Despair en Moor-
reesburg behoort weereens baie naelskraap te wees met die besoekers wat met minder as 7 punte sal koning kraai.
Wesbank wie Riebeek United die vorige naweek 'n behoorlike rugby les geleer het, reis Saterdag na Saron wat vir nog 'n aanskoulike vertoning sal sorg.
Saron het verlede week vasgeval teen Abbotsdale en sal dus sy tuisveld tot voordeel wil gebruik Saron is gewoonlik baie bestendig op hul tuiste maar Wesbank met hul generaal Sir Dashton Wellman meen besigheid hierdie seisoen en sal vroeg in die seisoen hul fondasie sterk wil neerlê op die Liga.
Saron behoort baie kompeterend te wees teen Wesbank maar Wesbank behoort sterk genoeg te wees om die wedstryd gemaklik met 'n bonuspunt en meer as 15 punte te wen.
Darling reis Saterdag na Riebeek United, nadat hulle die nuweling Young Eagles 'n goeie verwelkomingsoorwinning toegedien het.
Riebeek United sal baie uit hul wedstryd teen Wesbank neem en sal hierdie week hard werk aan hul verdediging.
Die verdedigende kampioen, Darling wie tans afgerig word deur Angelo Thompson en ook beskik oor n baie jongspan, sal wil voortbou met 'n oorwinning van meer as 10 punte.
In ander Liga wedstryde speel Good Hopes tuis teen Abbotsdale met die Lillies span wat sal sorg vir nog 'n oorwinning met minder as 7 punte.
Porterville speel Saterdag hul eerste liga-wedstryd tuis teen Wittewater Villagers en behoort gemaklik hierdie wedstryd met meer as 10 punte te wen.
There are a variety of home remedies a person can use to relieve dry skin. Most of the treatments below can be used as moisturizers unless otherwise stated. The best way to use a moisturizer is to apply it liberally to damp skin after a bath and let it soak in.
1. Sunflower seed oil
A 2013 studyTrusted Source found that sunflower seed oil improved hydration when used as a moisturiser on participant’s arms.
The same study found that olive oil actually damaged the skin’s barrier, suggesting not all natural oils are suitable for use as moisturizers.
2. Coconut oil
Another natural oil that works well to treat dry skin is coconut oil. A 2014 studyTrusted Source found that coconut oil is as safe and effective as petroleum jelly for treating dry skin. It was found to significantly improve skin hydration and increase the number of lipids (fats) on the surface of the skin.
As 2016 research Trusted Source explains, coconut oil contains saturated fatty acids that have emollient properties. An emollient is a fat or oil that acts as a moisturizer by filling in gaps in dry skin, making it smooth.
3. Oatmeal bath
Oatmeal is another natural ingredient that can help treat dry skin. Adding powdered oatmeal to a bath or using creams that contain oatmeal may help to relieve dry skin.
4. Drinking milk Milk could also offer relief from dry skin, but not when applied to the skin. Research from 2015Trusted Source suggests that a diet including milk could improve dry skin.
4
12
ELIH
Ons