Gratis • Free
Swartland • Bergrivier
Nuus met 'n verskil
5 Augustus 2020
Covid19: 1222 Gevalle in die Swartland 962 Gevalle herstel
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
Nuwe ontwikkeling op Moorreesburg dra by tot groei
5 Augustus 2020
Koor van Malmesbury mik na die sterre met CD-opname
Damvlakke styg steeds Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste voorsiener van water, het Maandag op 73.2% gestaan, in vergelyking met verlede week se 72.5% en verlede jaar se 76% Koeler weer word vir die res van die week voorspel, met ligte reënneerslag wat vir Sondag voorspel word. Foto: Samuel Walters
Nuus • News