Gratis • Free
Swartland • Bergrivier 1
Nuus met 'n verskil
2 September 2020
Covid19: 1486 Gevalle in die Swartland 1348 Gevalle herstel
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
2 September 2020
Groenkloof hou PerronFM vier 5de makietie bl 4 verjaarsdag bl 5
Nuwe lewe met lente Dis lente en terwyl Swartlanders steeds toegewikkel in dik baadjies bly, is daar nuwe lewe in die boorde soos die wingerdstompe begin bot. Foto: Darren Foot-Lombard
Nuus • News
2
2 September 2020
Nuus • News
Buitelandse beleggings: makliker as ooit vantevore Jac de Wet, CFP®
Kom ons draai nie doekies om nie. Teen hierdie tyd weet ons almal dat die SA aandelebeurs ‘n baie taai tyd gehad het die afgelope paar jaar. Oor hierdie tydperk het die JSE nie net gesukkel om ander bateklasse en inflasie uit te presteer nie, maar het ook gesukkel teen meeste internasionale indekse. Dit is slegs wanneer ons bietjie verder terug kyk in die truspieëltjie dat ons dinge in effens meer perspektief sien. As ons na dieselfde indekse kyk oor ‘n 15 jaar periode dan is die prentjie heelwat anders. Oor hierdie tydperk het die JSE die meeste ander internasionale indekse redelik gemaklik uit presteer en opnuut bewys dat dit eintlik onverantwoordelik sal wees om plaaslike aandele heeltemal uit jou portefeulje te laat. ‘n Belegging in plaaslike en buitelandse aandele oor die langtermyn sou nie net vir jou baie dieselfde (en beter) opbrengs gegee het oor die langtermyn, as ‘n suiwer buitelandse belegging nie, maar sou vir jou ook meer stabiele inkomste gegee het. Beleggers kan op meer as een manier toegang tot beleggings in die buiteland verkry. Jy kan jou geld direk in die buiteland belê in buitelandse geldeenhede, maar jy kan ook in die buiteland belê d.m.v. Rand-gedenomineerde effektetrustfondse wat ten volle in die buiteland belê is. Laasgenoemde roete is wel eenvoudiger as om geld direk in die buiteland te belê. Baie beleggers is skrikkerig vir direkte buitelandse beleggings of sien eenvoudig nie kans vir die administratiewe proses nie. Die waarheid is dat hierdie administratiewe proses aansieklik vergemaklik is oor die afgelope jare. Vandag kan ‘n belegger ‘n maksimum van R1 miljoen per jaar direk in die buiteland belê sonder om belastingklaring te kry by SARS, en ‘n maksimum van R10 miljoen per jaar wanneer daar belastingklaring verkry word. Dit is vandag net so eenvoudig om direk in
die buiteland te belê as wat dit is om in Rand in SA te belê, en boonop net so eenvoudig om jou portefeulje te monitor ook. Om in die buiteland te spaar is beslis ‘n opsie (en ‘n goeie een daarby), maar soos daar al telkemale vantevore gewaarsku is is dit glad nie wys om al jou eiers in een mandjie te sit, en al jou geld oorsee te belê teen alle koste nie. Ons verstaan heeltemal dat beleggers toenemend negatief raak oor die vooruitsigte van Suid-Afrika en die beleggingsgeleenthede wat gebied word. Ons glo wel vas dat ‘n goed gestruktureerde beleggingstrategie van onskatbare waarde is, en dat ‘n goeie kombinasie van plaaslike en buitelandse beleggings vir jou optimale opbrengs kan lewer oor tyd. Moenie die waarde van diversifikasie, en beleggings in die buiteland miskyk nie, want soos daar gesê word: “the world is your oyster!” Kontak vir Jac de Wet, of enige ander van ons vennote by PSG Wealth Malmesbury, op (022) 482 3600 of psgswartland@psg.co.za, om ‘n afspraak te maak en ‘n ingeligte opinie te kry.
Merino: By die onlangse 32ste promosieveiling van die Moorreesburg-boeregroep
op Drie Heuwels, is die duurste merino-ram vir 'n bedrag van R30 000 verkoop aan die Walters-groep van Malmesbury. Die gemiddeld van Korhaansrug se ramme het R20 458 beloop. Die koper van die duurste ram is Johan Kotze van Moorreesburg. Die gemiddeld van Hartebeesfontein se ramme het R18 875 beloop, met 'n gesamentlike gemiddeld van R19 666. Bo is Appie Maritz (BKB), Dirk Kotze (verkoper), Johan Kotze (koper), Agus Geduld (hanteerder) en Jan Hugo van BKB.
Nuus • News
2 September 2020
Nuus • News
3
3
11 Maart 2020
Stand van die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek
Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%.
Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders with the objective to enhance and promote the Western Cape’s key priorities. The tourism sector remains one of the key economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. Karel en Letessa Welkom het onlangs by die Tjomkids op Darling gaan kuier en Bybels en geestelike West Coast District Municipality’s Tourism leesmateriaal aan diethe 30West kinders Tjomkids is 'n inisiatief van Jacky Edas en groep onderwysers wat hul united represented Coastoorhandig. region at this beywer om die jong inwoners van Darling op te hef. year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking Die agency for the West Coast area, showcased the Malmesbury West Coast with an innovative and unique exhiGemeenskapskoor, bition. onder leiding van The Weskus have a range of diverse offerings Harold Cleophas (Executive Mayor Karel Welkom, for a variety of visitors. From cultural activities David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Manager); onlangs Premier Alan Winde; Melonese to adventure sport coupled with a 400km long WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourismhet 'n CD-opname coastline renowned for its fishing villages and Raman (Marketer Weskus Tourism) picturesque scenery. be attending World Travel Market Africa, the Na- afgehandel. For more Die information about Weskus Tourism Weskus Tourism also promoted the region at mibian Tourism Expo and Tourism Indaba later koor CD sal teen and se its offering visit www.weskustourism.org or the Pretoria FM show in February and will also this year. call 022 433 8505. Augustus volgende jaar beskikbaar wees.
Geloof:
Koor:
Trial for new census underway
If you live in Malmesbury in the Swartland area, you can participate in a new online and dial-in Census Trial that is currently underway across South Africa. The initiative is a test run by Statistics South Africa (Stats SA) in preparation for Census 2021 and is investigating alternative ways of be-
ing counted in addition to or instead of house-to-house visits by census officials. Registration can take place via your mobile phone or computer on https:// getcounted.statssa.gov.za/#!/home or via toll-free phone number 0800 110 248. The more people participate, the
more information researchers can gain to ensure that processes are streamlined in time for the main project in 2021. Residents in the above areas are encouraged to participate to help test this safer, more cost-effective and international standard method. The closing date for registration is 6 September 2020.
beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
2 September 2020
4
Groenkloof Dierekliniek vier 5 jaar van genade
Bo vier Marius Smuts (PerronFM), Dr Fritz Zollner, Dr NJ Heyns en Dr Marguerite Aitchison die dierekliniek se vyfde verjaarsdag. By Groenkloof Dierekliniek vind jy soveel meer as net 'n dierekliniek. Hier vind jy 'n tweede familie vir jou troeteldier-kinders. Groenkloof Dierekliniek het amptelik sy deure op Malmesbury oopgemaak op 1 September 2015 en vier vanjaar hul vyfde verjaarsdag. In Maart 2016 het hulle uitgebrei en 'n tweede tak in die Riebeekvallei geopen. Drie jaar daarna, gedurende Maart 2019 het hulle 'n derde tak op Piketberg geopen. Dr NJ Heyns, 'n bekende grootdier veearts is die stigterslid van Groenkloof Dierekliniek. In April 2018 het Dr Fritz Zollner, 'n baie bekende en geliefde veearts op Malmesbury, by die praktyk aangesluit. Dr Marguerite Aitchison, 'n briljante kleindier veearts het in April vanjaar by die
span aangesluit. Groenkloof Dierekliniek is 'n fantasties toegeruste praktyk, wat met die nuutste in x-straal en sonar-tegnologie spog. Jy kan met 'n geruste hart jou groot diere, klein diere en wild in hierdie praktyk en sy veeartse se hande los. Groenkloof Dierekliniek bied 'n warm, huislike en familie-atmosfeer, waar jy en jou troetelkind met ope arms verwelkom sal word. Jy kan seker wees van elke personeellid en dokter se toewyding aan elke kliënt en pasiënt. "Voor Groenkloof Dierekliniek sy deure geopen het, is daar die besluit gemaak dat die Here die Eienaar sou wees. Ons dank Hom vir Sy genade en leiding die afgelope vyf jaar." Kontak 022 487 1157 met navrae.
Nuus • News
Nuus • News
2 September 2020
PerronFM vier 5 jaar van uithaler musiek PerronFM, met sy ateljee op Malmesbury, het gister sy vyfde bestaansjaar op die lug gevier. Hierdie radiostasie, met sy beskeie begin in die winkel van Steve's Electrical op Darling, het intussen gegroei na een van die gewildste radiostasies in die provinsie en gaan steeds van krag tot krag. Onder leiding van Marius Smuts, sien die stasie om na die belange van plaaslike sakelui, klein besighede, groot ondernemings en meer. "Dis altyd vir my belangrik dat ons luisteraars en adverteerders deel is van die proses van uitsaai en as ons advertensies saamstel," vertel Smuts. Indien daar 'n fout by die sender
insluip, staan Smuts ou-nag op om self te gaan help om die fout uit te sorteer, wat dui op sy toegewydheid en passie vir die radiostasie. Luister aanlyn na PerronFM op hul webtuiste, of skakel in op 95.1FM.
5
simply bee
Simply Bee proudly brings you wholesome natural beauty straight from mother nature. Simply Bee products are made from 100% natural beeswax, propolis, West Coast fynbos honey and locally sourced essential oils. All our products are environmentally friendly and we do not test our products on animals.
Shop & Observation Centre, 31A Church Street, Hopefield, 7355 | Tel: +27 22-7230569 info@simplybee.co.za | www.simplybee.co.za
Nuus • News
2 September 2020
6
Grysstof-genot!
KENNISGEWING VAN TENDERKANSELLASIE Kennis geskied hiermee dat die volgende tender gekanselleer is:
TENDERKENNISGEWING: T69/19/20 Tenderbeskrywing: Voorsiening en aflewering van een (1) een-ton 4x4 en drie (3) een-ton 4x2 ligte afleweringsvoertuie.
#WysJouWoord vir Afrikaanse taaldag 2020
Rede vir kansellasie: Die tender is gekanselleer as gevolg van ’n verandering in omstandighede.
TENDERUITNODIGINGS TENDERKENNISGEWING: T22/20/21
VOORSIENING EN AFLEWERING VAN EEN (1) 4X4 DUBBELKAJUIT LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIG 11 Maart 2020 MET KAPPIE
3
Swartland Munisipaliteit vra hiermee tenders aan van toepaslik ervare diensverskaffers vir die voorsiening en aflewering van een (1) 4x4 dubbelkajuit ligte afleweringsvoertuig met kappie, soos in die amptelike tenderdokumentasie uiteengesit.
n die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek
ap se voorlede week
die tyd van
se enigste op 61.3%,
Kwotasies en alle toepaslike dokumentasie in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER T22/20/21: AANKOOP VAN EEN (1) 4X4 DUBBELKAJUIT LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIG MET KAPPIE” moet voor 12:00 dit op verlede Vrydag, week 18 September in die tenderbus by die Swartland Munisipale Hoofkantoor op die jaar se 51.1%. waar op 62.7%2020, en verlede jaar verlede hoek van Kerken Voortrekkerstrate, Malmesbury, ingedien word. Geen kwotasies sal elektronies, per faks Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 64.6% gestaan het. of laat aanvaar word nie.
Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% geTegniese navrae tender kanwas aan mnr Matthys tel. 022 jaar 487 9400 gerig word. staan het enbyverlede op 40.6%. vanaf 75.9% totrakende 73.9%.hierdie Verlede jaar die Neville dam 73.2% vol. TENDERKENNISGEWING: T23/20/21 Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% Bron: www.capetown.gov.za in vergelyking met verlede week se 68.9% en VOORSIENING EN AFLEWERING VAN TWEE (2) EEN-TON 4x2 LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIE
st Tourism represented at c brunch with Minister
Mr Alan Brunch in matic Corps
morning afouth Africa ss. atform for akeholders omote the
Swartland Munisipaliteit vra hiermee tenders aan van toepaslik ervare diensverskaffers vir die voorsiening en aflewering van twee (2) een-ton 4x2 ligte afleweringsvoertuie soos in die amptelike tenderdokumentasie uiteengesit. Kwotasies en alle toepaslike dokumentasie in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER T23/20/21: AANKOOP VAN TWEE (2) EEN-TON 4x2 LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIE” moet voor 12:00 op Vrydag, 18 September 2020, in die tenderbus by die Swartland Munisipale Hoofkantoor op die hoek van Kerk- en Voortrekkerstrate, Malmesbury, ingedien word. Geen kwotasies sal elektronies, per faks of laat aanvaar word nie. Tegniese navrae rakende hierdie tender kan aan mnr John Barlow by tel. 022 487 9400 gerig word. Tenderdokumente kan by Jo-Maré van der Westhuizen by die Voorsieningskanaalbestuurskantoor, geleë op die h/v Hill en Piet Retiefstrate (langs Checkers-ingang), Munisipale Kantore, Swartland Munisipaliteit, Malmesbury (tel. 022 487 9700) verkry word. ’n Nie-terugbetaalbare tenderfooi van R120,00 is aan die Swartland Munisipaliteit betaalbaar vir die afhaal van hardekopie tenderdokumente. Die elektroniese tenderdokumente is gratis op aanvraag beskikbaar. Tenders sal ingevolge die Raad se Voorkeurverkrygingsbeleid en die aangehegte spesifikasies geëvalueer word. Die 80/20-voorkeurpuntstelsel sal gebruik word vir die evaluering van hierdie kontrakte. Die voorkeurverkrygingsbeleid sal gedurende normale kantoorure by die munisipale kantore ter insae lê.
of the key d its trade ployment. Tourism gion at this
Die Swartland Munisipaliteit onderskryf en ondersteun die Regering se Swart Ekonomiese Bemagtigingsprogram en is daartoe verbind om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Tenderaars wat wil kwalifiseer vir die voordele van B-BEEE, moet Bylaag MBD 6.1 (deel van die tenderdokument) volledig voltooi ten einde punte te ontvang. Voorkeurpunte MOET ook in paragraaf 6.1 geëis word. Tenderaars word versoek om oorspronklike en geldige B-BBEE-statusvlak verifiëringsertifikate of gewaarmerkte afskrifte daarvan in te dien, ten einde hul B-BBEE -graderingseise te substansieër.
n marking wcased the nique exhi-
Hierdie tender is onderhewig aan die Algemene Tendervoorwaardes, en indien van toepassing, enige ander Spesiale Tendervoorwaardes.
e offerings l activities 00km long llages and
e region at d will also
Tenderaars moet oor ’n goedgekeurde en gevestigde vervaardigers-geondersteunde dienssentrum in die Swartland Munisipaliteit se regsgebied beskik. Die tenderaar moet ’n geregistreerde motorvoertuighandelaar wees. Swartland Munisipaliteit word nie daartoe verbind om die laagste, ’n gedeelte van ’n tender of ’n tender in
David Joubert Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor geheel te aanvaar (Municipal nie. WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) Swartland Munisipaliteit JJ Scholtz Privaat Sak X52
be attending World Travel Market Africa, the NaMalmesbury mibian Tourism 1 September 2020Expo and Tourism Indaba later this year.
www.thecandocompany.co.za 140270
25X4 PROOF 1
Munisipale Bestuurder
For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505. www.ayandambanga.co.za
beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord. Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Afrikaanse Taaldag-kompetisie deel te neem. Beeld jou gunstelingwoord in Afrikaans op enige kreatiewe manier uit (teken, verf, neem ‘n foto, ens.) en plaas ‘n foto daarvan op Instagram of Facebook met die hutsmerk #wysjouwoord en
koppel @diewoordeboek aan jou foto. Tien deelnemers word die trotse eienaars van hulle gunstelingwoord met ‘n sertifikaat met hulle naam en woord vanaf die WAT. Die wenner kry ook ‘n jaar se toegang tot die Aanlyn WAT. Die kompetisie sluit op 14 Augustus 2020. Hou die WAT se sosiale media dop vir inskrywings by: instagram.com/diewoordeboek/ of facebook.com/diewoordeboek. Komaan, raak kreatief en #wysjouwoord!
September2020 2020 22September
7
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd GELUKWENSING Congratulations
Baie geluk ASHANTE met jou verjaarsdag op 2 September. Hoop jy geniet jou dag. Van: Mammie, Ouma, broers en suster. Ons is baie lief vir jou
Drie op 3 September AZAYRIA MONTÈ WILLIAMS. Ek wil net ons hemelse Vader dankie sê vir drie jaar wat Hy my blom uit gespaar het. Mag God my prinses nog vele jare spaar en mag sy ‘n wonderlike kroonverjaarsdag hê. Klomp liefde van - Mammie, boeta Ferlon, Ma Zelda, Ola, Nana Herra, Tietie en boetie Taya
1 September- Baie geluk met jou 10de verjaarsdag AMOREY. Mag Liewe Jesus jou nog vele mooi jare spaar en bly die pragtige dogter wat jy is. Liefde - Tannie
29 Augustus – Baie geluk BIONAY met jou
verjaardag. ‘n Volle sewe jaar. Dankie Here vir nog ‘n jaar by haar lewe. Liefde – Nanna en en Wilson familie
MECZEEN FRANS Baie geluk met jou verjaardag. Mag die Here jou dra en spaar my skat en ek wens ek kon vandag by jou gewees het. Liefde – Willa en Jonh
birthday my daughter EDEN FORTUIN. May both of u have a blessing day. You are my everything in this world. From: your daddy & mom, sisters, uncle's, antie's, grandma and grandpa - Love you so much
Baie geluk met die groot 21 LENIQUE. Nanna is baie lief vir jou - Nanna (Veronia) Baie geluk my “first born” – Ek is baie trots op jou. Van: jou Ma Ulanda en sister Fi -Janta MEMORIUM IN MEMORIAM
MARIA MANWEL. 1 September. Gelukkige verjaardag – Psalm 3:9 – “Laat jou hulp van God af kom. Liefde – Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Lekker verjaar Ystervrou Sosie moet lekker verjaar. Mag die Here vir u nog baie jare spaar en dankie vir die tannie wat u is en die Ma vir almal. Mag u dag geseën wees. Baie lief vir Sosie – Theresa, Ben en kinders Lekker verjaar en mag God u nog baie jare spaar – Van al die mense in die Ses Straat en al die kinders wat u na omsien
4 September 2020 - happy birthday my son THURLOW FORTUIN and on 8 September happy
MAGDELENA SWARTS op 4 September sal dit jou eerste verjaarsdag weg wees van ons. Graag sou ons hierdie dag saam jou wou gevier het. Altyd in ons harte van: Jou 2 susters, 5 kinders, klein- en agter kleinkinders en die Solomons Familie.
5 September - JAN ADAMS - jou tweede verjaarsdag weg van ons maar ons weet waar jy is, is jy veilig broer. Ons mis jou nog elke dag baie en sal vir altyd lief wees vir jou. Van die Adams- en Pieters familie
4 September, sou ons Ma 72 jaar oud gewees het, maar sy vier dit nou in die hemel saam met die engele. Mis jou baie, maar gun u die rus. Liefde – al die kinders, kleinkinders, Van Reens- en Daniels familie
BUYING
or
SELLING
familie weg geneem. Reeds ‘n jaar wat Daddy nie meer met ons is nie. Die gemis is groot, maar ons weet Daddy is op ‘n beter plek. Rus in vrede – Clementha, Leomondre, Gerthna en gesin
FURNITURE WE OFFER THE BEST PRICES
YOU CALL WE COLLECT
Malmesbury 022 482 3788
POPPIE SKIPPERS - 31 Augustus is dit ma se sewende verjaarsdag weg van ons. Die gemis is nog groot. Rus onse diebare moeder en ouma. Van: Skippers familie
Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na LEON DREYER - A year ago God came and fetch you because he knew you will be safe in heaven. We miss you every day. From: Leorichia and Leodon 3 September 2019 was jou roos gepluk, dis nog so onwerklik jou plek is leeg. Ons mis jou elke dag. Ons dink aan jou. By pappa Jesus is jy veilig. Jou vrou Margaret, kinders en kleinkinders Vandag is Dadda ‘n jaar weg van ons. Mis jou baie - mis jou glimlag elke dag. Van: Milda, Carlo, Carlin, Mekylin en Leodon God het die beste geskenk van ons
061 555 0344.
Bemarker gesoek!
Swartland Media PTY Ltd, uitgewer van die Swartland Joernaal, is op soek na 'n dinamiese en energieke persoon om by die bemarkingspan aan te sluit.
Verantwoordelikhede:
• Verkoop van advertensieruimtes op verskillende platvorms, insluitend en nie beperk tot gedrukte media en radio. • Bemarking van produkte en dienste aangebied deur Swartland Media, asook Swartland Joernaal. • Genereer van nuwe advertensie-inkomste • Kommunikasie en besoeke aan bestaande asook nuwe kliënte
Vereistes:
• Pligsgetrou, lojaal, energiek en dinamies • Moet onafhanklik en as deel van 'n span kan werk • Moet onder druk kan werk en spertye behaal • Moet rekenaarvaardig wees in Microsoft-pakket • Moet teikens kan behaal • Tweetalig • Moet oor eie betroubare vervoer beskik In ruil hiervoor bied die maatskappy 'n mededingende kommissie-struktuur aan asook aangename en genotvolle werksomstandighede, met talle groeipotensiaal. Indien jy voldoen aan die bogenoemde en jouself 'n nuwe uitdaging wil gee, stuur jou CV aan Izélle Fouché by izelle@swartlandjoernaal.co.za voor of op 8 September 2020. Meld asseblief vorige verwysings. Indien jy binne 14 dae na sluitingsdatum geen terugvoer ontvang het nie, kan jy jou aansoek as onsuksesvol beskou.
CCFMALAUG18
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
2 September 2020
8
Nuus • News
2 September 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Sportuitslae •Results DUIWE MALMESBURY POSDUIFKLUB - Victoria Wes JO 3 1 D De Villiers 1353.4914; 2 J Steenkamp 1351.5806; 3 Marais Hokke (Ksd) 1351.5694; 4 Marais Hokke (Ksd) 1351.4411; 5 Cross Border Lofts 1343.5834; 6 Marais Hokke (Ksd) 1342.3299; 7 Marais Hokke (Ksd) 1341.8238; 8 Kotze Familie Hokke 1319.8637; 9 Kotze Familie Hokke 1312.8033; 10 Cross Border Lofts 1303.9774; 11 Kotze Familie Hokke 1291.8337; 12 J Steenkamp 1286.0239; 13 LF van Dalen 1283.0270; 14 Limbardi 1282.2215; 15 Limbardi
1277.0877; 16 Cross Border Lofts 1274.3004; 17 Cross Border Lofts 1273.6157; 18 LF van Dalen 1271.3876; 19 Kotze Familie Hokke 1266.6017; 20 Limbardi 1258.4664; Victoria Wes Ope 3 1 Marais Hokke (Ksd) 1350.3514; 2 J Steenkamp 1350.0413; 3 F Meintjes & Seuns 1349.0101; 4 J Steenkamp 1348.4416; 5 J Steenkamp 1331.4030; 6 G Williams 1319.4408; 7 J Steenkamp 1315.8844; 8 LF van Dalen 1315.6604; 9 Cross Border Lofts 1302.9023; 10 F Meintjes & Seuns 1302.6288; 11 Marais Hokke (Ksd) 1302.0011; 12 Cross Border Lofts 1300.6384; 13 Bordeaux
A 1289.8048; 14 Bordeaux B 1287.1948; 15 Bordeaux A 1279.5968; 16 Kotze Familie Hokke 1275.9116; 17 Kotze Familie Hokke 1275.7973; 18 G Williams 1264.4445; 19 Lewisham Lofts 1264.1739; 20 Cross Border Lofts 1263.4888;
16.30.59; 13 Alex Fam 16.34.43; 14 Abrahams Hokke 16.31.38; 15 MJ Hokke 16.36.06; 16 Adams Hokke 16.39.17; 17 MJ Hokke 16.39.39; 18 Alex Fam 16.43.27; 19 Mentoor Hokke 16.42.13; 20 Mentoor Hokke 16.42.31
RIEBEEK VALLEY – Victoria West 1 Kuiler Hokke 15.36.32. 2 Alex Fam 16.12.23; 3 Adams Hokke 16.17.02; 4 Mentoor Hokke 16.17.59; 5 Mentoor Hokke 16.18.04; 6 Amen Hokke 16.16.57; 7 Alex Fam 16.23.18; 8 Alex Fam 16.24.04; 9 Alex Fam 16.24.04; 10 Alex Fam 16.24.31; 11 Kuiler Hokke 16.23.56; 12 Alex Fam
OMEGA RACING CLUB – Victoria West 1 Hok Edas & Pienaar 16.17.09; 2 Cross Border L 16.16.33; 3 Manual Lofts 16.24.38; 4 Manual Lofts16.26.12; 5 Garrick Hill Hill 16.27.16; 6 Kasu & Sons 16.27.19; 7 D Daniels & Son16.28.04; 8 Sheldon Bros 16.28.34; 9 Z & Z Lofts 16.30.4; 10 Manual Lofts 16.30.57
Special! R450 for 1 pager static website!