Swartland • Bergrivier 1
29 Januarie 2020
Free • Gratis
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
29 Januarie 2020
NOW OPENin Malmesbury 5 HILL STREET • 022 482 3858
Cash & Carry only. Ultra Liquors supports responsible alcohol consumption. While stocks last. Quantities may be limited. Advertised prices exclude bottle and crate deposit. E&OE.
Not for Persons Under the Age of 18.
Atletiek-aksie
Die Hoërskool Swartland op Malmesbury se leerders het Donderdag en Vrydag hul staal op die atletiekbaan en met velditems gewys in die skool se jaarlikse kleure-atletiek.
Stand van die damme
Die damme in die watervoorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap het die afgelope week vanaf 71.8 tot 71.9% gestyg. Verlede jaar dieselfde tyd het die totale damvlak op 60.7% gestaan. Die Bergrivierdam staan op 85.5%, terwyl dit 'n week gelede op 86.6% gestaan het en verlede jaar dieselfde tyd het die damvlak op 83.8% gestaan. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 78.9%, in vergelyking met verlede week se
79.1% en verlede jaar se 60%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan tans op 65.4%, terwyl dit die vorige week op 63.6% gestaan het. Die damvlak het verlede jaar dieselfde tyd die 46.9%-merk gehaal. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 73.1%, terwyl dit verlede week op 75.7% gestaan het en verlede jaar op 77.2%. Bron: www.capetown.gov.za Bron: www.capetown.gov.za
Groot 7's aksie op Malmesbury bl 12
Nuus • News
2
29 Januarie 2020
Nuus • News
Gedagte van die week... Soms, net soms, moet mense teen hulself beskerm word. Hierdie woorde het die uwe al male sonder tal gehoor en is dit nou nie ware en wys woorde nie. Soms is mense baie braaf agter 'n rekenaar se sleutelbord en sê hulle goed wat hulle nie sommer reguit en in persoon sal sê nie. Soms dink mense hulle kry spiere van Popeye agter die sleutelbord, maar soms gee dit 'n mens ook die tyd en vryheid van denke om jou woorde korrek te kies. Soms is dit beter om 'n brief te skryf en jouself op so 'n manier uit te druk. Ja, sekerlik een wat uitgedruk of ge-epos sal word, maar selfs dit maak nie saak nie. Dit is die klein dingetjies in die lewe wat tel en saakmaak. Met Valentynsdag wat nou 'n Februarie lê en wag, word daar van verliefde paartjies verwag om nou 'n groot vet haas uit die hoed te trek en vir die ander party te wys hoe baie jy omgee en hoe groot jou liefde is. Vir my is dit sommer snert. Hoekom? Want dit word sosiaal van jou verwag om dit te doen. Dit is nie spontaan en kom nie
vanself nie. Bederf jou geliefde die hele jaar, al is dit met 'n stywe druk en 'n oor-fluister van "ek is lief vir jou", of wat van "dankie vir alles wat jy vir my doen en wat jy vir my beteken", of "weet jy wat? jy is sommer vrek oulik en ek is mal oor jou". Dit is daardie klein dingetjies wat jou niks kos nie, maar wat jou verhouding soveel gelukkig sal maak en wat jou as mens soveel ryker sal maak. Want, wat is ons sonder liefde? Wat is ons sonder iemand anders se hande wat joune vashou, of die arms van die geliefde wat jou omvou? Ja, ek wil nie heeldag agtervolg word en 'n stertjie hê nie, maar stel genoeg in my doen en late belang, sodat ek kan sien ek is belangrik. Ek glo dis maar hoe die meeste vroue voel - so mans, hier is nou sommer 'n les vir julle. Los die bos rose, dit verlep en dis geld wat vermors word. Doen eerder die moeite en gaan pluk 'n blommetjie. Dis moeite. Dit kom uit die hart. Loop vir 'n bietjie met jou hart op jou mou en kyk net hoe die liefde instroom. IF
Damvlak: Die Voëlvleidam, die Swart-
land se enigste bron van water, se vlak staan tans op 73.1%. Foto: Samuel Walters
Darling maak reg vir 7's-toernooi
Krieket: Die o.19-krieketspanne van die Hoërskool Swartland en Wesbank Sekondêr het onlangs kragte gemeet. Wesbank het 137 lopies aangeteken en Swartland vir 91 lopies uitgehaal. Foto: David Howburg
Die jaarlikse Darling Rugby Sewes-toernooi vind Saterdag op die Gabriel Pharoa-sportgronde op Darling plaas. Die toernooi word vanjaar vir die 20ste keer aangebied en 24 rugbyspanne en 10 netbalspanne gaan aan die dag deelneem. Die prysgelde beloop R30 000. Die bestuur van Darling RK is dankbaar vir die bydrae van die borge soos Darling Romery, Departement van Kultuursake en Sport, Darling Spar, Yzerfontein Spar, Darling Brew, Kirsten Vervoer en Sibathatu Mining, Elsana Quarry, Darling Engen, Perdeberg Motors asook Peninsula Beverages. Kom geniet die dag saam met Darling RK. Streng veiligheidsmaatreëls sal geld. Stuur jou nuuswenke na izelle@swartlandjoernaal.co.za of kontak ons by 022 487 1670. Besoek ons webtuiste by www.swartlandjoernaal.co.za of raak deel van ons sosiale gemeenskap op Instagram by @dieswartlandjoernaal of op Facebook by @SwartlandJoernaal.
Nuus • News
3
29 Januarie 2020
• 76 MEER WYKE VIR VERKIESING
Nuwe wyke vir Swartland beplan
'n Vergadering om die herstrukturering van wyke in die Swartland te bespreek, word op 11 Februarie vanjaar in die banketsaal van die Malmesbury-stadsaal gehou. Daar word egter voorspel dat geen munisipale grense voor die munisipale verkiesing van volgende jaar verander sal word nie. Volgens die munisipale afbakeningsraad sal daar wel volgende jaar 76 meer wyke wees as wat daar in die 2016-munisipale verkiesing was. Die afbakeningskommissie het verlede Donderdag aangekondig hoe hierdie afbakening gaan werk. Volgens regulasie moet stadsraadswyke elke vyf jaar herafgebaken word en is dit belangrik om grenslyne van die wyk dikwels aan te pas. Daar is wel aangekondig dat die buitenste grense van stadsrade nie voor die verkiesing verander gaan word nie. Dit beteken dat geen stadsrade by mekaar ingelyg gaan word nie. Volgens die kommissie is die herafbakening baie belangrik as gevolg van bevolkingsverskuiwing, aangesien elke wyk min of meer dieselfde hoeveelheid kiesers in elke wyk moet hê.
NO MORE
VARIETY BOX
SANDWICH HAM SLICED 200G + LIVER SPREAD 250G + FRENCH POLONY 750G + SMOKED VIENNAS 500G + SMOKED RUSSIANS 500G
60
.00 p/box
#
Ontwikkeling: Op Malmesbury wag daar groot ontwikkeling in Voortrekkerweg met die De Korenvly-sentrum wat eersdaags gebou gaan word. Die grond is deur Oryx Growth bekom en die ontwikkeling word deur Dorpstraat Ontwikkelings hanteer. Hou die spasie dop.
Openbare menings word gedurende Februarie ingewin en Malmesbury kry op 11 Februarie sy beurt om te hoor hoe die wyke in die Swartland gaan verander. Teen volgende jaar sal Suid-Afrika 4469 wyke hê wat 76 meer is as in die 2016 verkiesing. Vir meer inligting, besoek www.demarcation.org.za
JANUWORRY
OXTAIL
69
.99 p/kg
74.99
KALAHARI STEAK
p/kg
BRITO’S FAMILY BURGER DEAL BRITO’S CHICKEN BURGERS 8’S BRITO’S BUDGET BURGERS 8’S BRITO’S TEXAS BURGERS 8’S
ROSEMARY CHICKEN SAUSAGE
52
.99 p/kg
80
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 29TH JANUARY - 4TH FEBRUARY 2020.
While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
.00
p/combo
4
29 Januarie 2020
Nuus • News
Nuus • News
29 Januarie 2020
5
6
29 Januarie 2020 Promosie
Finansies: Is kontant die langtermyn antwoord? • Guillaume Oberholzer Kontant is tans die voorkeur bateklas by menigte beleggers, dié voor hul aftrede sowel as dié na hul aftrede. Risiko bateklasse (aandele en eiendom) word verkoop om veilig in kontant te hou en ’n lae risiko opbrengs te verdien. Die vangplek by bogenoemde is dat rente op kontant nie ’n voldoende na-inflasie
opbrengs oor die langtermyn lewer om ’n groeiende inkomste te bied nie. Talle beleggers sal genoodsaak word om risiko bates terug te koop, teen duurder pryse as waarteen hulle dit verkoop het, om boinflasie groei te behaal. Wat beleggers egter in die bogenoemde logika laat twyfel is die opbrengste die afgelope 5 jaar.
Aandele se vyf-jaar gemiddeld tot einde 2019 is 6% per jaar met eiendom op 1,21%. Tesame met die huidige wisselvalligheid in die mark en swak ekonomiese klimaat lyk kontant baie meer aantreklik.
Kyk ons egter na rollende 10-jaar opbrengste sedert 2005 lyk die prentjie anders. Hou in gedagte dat die afgelope vyf jaar se opbrengste, asook 2008 se resessie, ingesluit is in die onderstaande syfers.
Uit bostaande is dit duidelik dat aandele en eiendom kontant uitpresteer oor tyd. Tans is baie beleggers se risiko dat hulle nie genoeg blootstelling het aan risiko bates binne hulle portefeuljes nie en dit dan later van tyd teen duurder pryse aankoop. Historiese prestasie is nie ’n aanduiding van toekomstige prestasie nie, maar siklusse en tendense herhaal hulself. Gaan risiko bates weer opbrengste van
15% per jaar lewer? Niemand weet nie, maar die waarskynlikheid dat hulle kontant gaan uitpresteer oor tyd is baie groot. Pryse vir risiko bates is op langtermyn laagtepunte. Moet nie die uitverkoping mis nie en moet verseker nie op die uitverkoping verkoop nie. Dit is belangrik om ‘n finansiele adviseur te gebruik wat nie emosie aangedrewe is nie en waar ‘n langtermyn strategie gevolg word.
louisj@bvfd.co.za
braami@bvfd.co.za
Nuus • News
Hoe gemaak met... ...jou tuin in Februarie Ja, glo dit of nie, maar ons is by FEBRUARIE 2020, ons het sover die somer al verskeie temperature beleef. Daar was bloedige warm dae en dan het ons selfs ‘n paar los reënbuie en koel weer beleef. Die plante in ons tuine is self ook maar deurmekaar om te weet watter seisoen van die jaar dit is. Maar dit is SOMER en daar is ‘n paar dinge wat in die tuin moet aandag kry. Om die kosbare vog in die grond te bewaar, moet jy die grond rondom en tussen jou plante met ‘n grondkombers bedek. Daarvoor kan verskeie produkte gebruik word, soos byvoorbeeld; kompos, denneboombas, perske- en/of appelkoospitte. Gooi dit lekker dik, dan kan die son en wind nie die vog uit die grond neem nie. Moenie vars grassnysels, strooi, vars mis of bloekomboombas gebruik nie, hierdie produkte kan baie nadelig wees vir jou grond en plante. Gedurende die somermaande groei plante teen ‘n asemrowende spoed, so daar moet gereeld somersnoei toegepas word, byvoorbeeld; rose, heinings, vormsnoei boompies en enige ander struike wat vinnig groei, pasop net om nie jou plante te drasties te snoei nie, want dan kan dit sonbrand opdoen. Die snoeiproses se groot doel is om plante se vorm te behou, maar dit stimuleer ook nuwe groei wat weer nuwe blomme bevorder. Die aanplant van meer bome wêreldwyd is die een ding wat ernstige aandag moet geniet. Natuurlike woude word teen ‘n angswekkende spoed uitgeroei, daarom sal ons almal meer bome moet plant. Die stad Johannesburg word as die grootste mensgemaakte woud beskou, maar in Sandton (en ook in ander dele van ons land) is bome nou onder druk, as gevolg van die “SHOTHOLE BORER BEETLE” wat ons bome aanval en doodmaak. Indien ons ons KOOLSTOF VOETSPOOR
wil verklein, sal ons almal meer bome moet aanplant. Dan is daar nog ‘n plant wat geweldig baie koolstof verbruik en in ruil daarvoor gratis suurstof vrystel. Dit is die SPEKBOOM, inheems in Suid Afrika met ‘n wye verspreidings gebied. Dit kweek en groei maklik en kan bykans enige plek geplant word, selfs met min water, net nie waar dit versuipnat gaan word nie, want dan sal dit verrot. Ek lees in ‘n artikel in ‘n bylaag van DIE BURGER van 15 Januarie 2020, dat die eienaar van die wynplaas BOPLAAS by Calitzdorp beoog om voor 2025 een miljoen spekbome aan te plant, wat ‘n briljante idee. Dit sal wonderlik wees indien baie meer van ons elkeen ‘n klompie spekbome kan plant. Dit is ‘n geharde plant wat as ’n enkel struik gevorm of as ‘n heining gesnoei kan word, daar is selfs ook ‘n paar soorte wat as ‘n grondbedekker gebruik kan word, byvoorbeeld om skuins walle te stabiliseer. Spekbome is nie net goed vir die omgewing nie, dit het ook baie gesondheidsvoordele, dit is eetbaar en kan ook medisinaal gebruik word. Almal is ook deesdae besorg oor al die ROMMEL wat die wêreld so besoedel, die probleem lê nie by die plastiek of blik of bottel ens nie, maar dit is ons, die mens, wat so morsig met die aarde omgaan. As elkeen net dit wat hy of sy hanteer, sorgvuldig van ontslae gaan raak of hersirkuleer, dan kan ons die planeet red. Ons moet die boodskap met elke mens wat ons pad kruis deel, dan kan ons wen, dit is ‘n reuse uitdaging, maar aanhouer wen. Lekker tuinmaak tot ons weer gesels op 26 Februarie. Tuingroete George Retief
Locking Doors and Windows – Before you leave your home or go to bed, lock the doors and windows of your home. If you have a home automation system, use your computer or smartphone to remotely lock your doors if you forget to do so before leaving. Use a Home Security System – A home security system is your best defense against burglaries. There are numerous systems available that can be customized to your home and budget. Your local home security company can help you choose one. Simply installing it is not enough – you must also activate it! Check the Locks – Locks need maintenance just like every other area of your home. Be sure to install deadbolt locks on outside doors, use the right locks on sliding doors and secure dog/ cat entrances when you are away. Occupied, Even When Vacant – Regardless if you are home, your house should appear occupied. That means turning lights on at night and having them turn off with a timer (if you will not be home in time to turn them off). Reduce Shrubbery – One thing burglars look for is how easily they can hide around the perim-
eter of your property. Cut back shrubs and trees, especially those near upper levels and windows, so that burglars have nowhere to hide. Secure Your Garage – Your garage has an entrance into your home, and it’s a common target for burglars. Secure your garage just like you do your home. Park your car in the garage too, if you can, as this will make it harder for burglars to tell when you are home and when you are out. Lights – Use exterior lights and schedule them to turn on when the sun sets. Use motion sensing lights for dark areas on the lawn too. Mail – If you go out of town, stop your mail delivery or have a neighbor pick it up for you. Mail that builds up in the box tells burglars right away that no one is home. Outdoor Wires – Make sure the telephone lines and electrical wires are not easily accessible by burglars. Burglars will usually attempt to disarm security systems by cutting these. Change the Locks – If you lose your house keys, move into a new home or have someone move out of your home, change the locks on the doors.
Tips on securing your home
Nuus • News
29 Januarie 2020
7
8
Nuus • News
29 Januarie 2020
kykNET Buite-ekspo reg vir aksie op Môreson Gedurende die naweek van 14 tot 16 Februarie 2020 vind die 19de kykNET Buite-ekspo (in SuidAfrika) plaas by die Môreson-plaas net 10km buite Malmesbury langs die N7. In 2020 sal die uiters gewilde konsep 10 jaar oud wees. Met die laaste geleentheid het net meer as 20 000 besoekers dit bygewoon, wat dit die grootste ekspo van sy soort maak in die Wes-Kaap en die organiseerders se stoutste verwagtinge oortref het. Vanweë die sukses van die konsep spog die ekspo ook met baie prominente senior mediavennote, senior borge en diensverskaffers waarsonder hierdie ekspo nie moontlik sou gewees het nie. Die ekspo is hoofsaaklik gemik op buiteleween relevante uitstallings en beloof om die nuutste in hierdie veld aan die besoekers te bied. Uitstallers bly dan ook die heel naweek op hulle uitstal-terreine en rig hulleself so in dat die publiek eerstehands kan ervaar hoe die produkte funksioneer sou hulle dit aanskaf en self gebruik. Alle uitstal-areas het maklike toegang tot krag, water en badkamer fasiliteite. Tesame met die uitstallings word daar ook lekker pret aktiwiteite aangebied vir die hele gesin – André de Villiers van Safari 4x4-roetes bied gratis Amarok 4x4 hindernis ritte aan; dan is daar veld motorfietse- en ‘quad’ fiets vertonings en ritte asook helikopter-ritte om maar ‘n paar te noem. Ons vier ons 10de verjaarsdag so maak ook seker om nie die kykNET Buite-ekspo Verjaarsdag ‘Jol’, aangebied deur Jimmy’s Steakhouse Sauces met kykNET sepiesterre te mis nie. Daar word gedurende die naweek verskeie ander baie interessante kompetisies en aktiwiteite op terrein aangebied. Daar word ook weer die jaar gespog met ‘n kunsmark wat beloof om baie interessant te wees. Ondersteun ook die splinternuwe Swartland Wyntuin met van die lekkerste wyne en heerlike eetgoed beskikbaar. Besoekers hoef ook nie bekommerd te wees dat hulle gaan honger of dors raak nie, want daar is hierdie jaar selfs meer gekeurde kosverskaffers om in almal se smaak te voorsien! Daar is ook ‘n Castle Light-kroeg en biertuin en ‘n baie gewilde
‘slush’-tuin om almal se dors te les. Die kykNET Buite Ekspo is nie ‘n musiekfees nie, maar daar kan uitgesien word na ‘n paar uitstekende Hankook-kunstenaars: Amore, Nadia Louw, Desmond Wells, Pieter Smith, Joe F, Cheree, Wicus van der Merwe, Sam en Calla en Melo3SA se splinternuwe ‘girl band’ wat die publiek sal vermaak as een van die aktiwiteite by ons kykNET-hoofarena terwyl daar lekker afgekoel en gekuier word nadat ons uitstallers besoek is.
Bring gerus die kinders saam – daar sal meer as genoeg wees vir hulle om te doen by ons pretpark, terwyl Ma en Pa die talle buitelewe produk uitstallings geniet! Maak ook seker om nie Sondag die Lollos-vertoning te mis nie. Naweek kampering raak nou vining vol en kan nog bespreek word deur ‘n e-pos te stuur aan moresonmalmesbury@gmail.com en alreeds opgerigte en toegeruste tent kampering aan admin@you2camp.com.
Kontak gerus vir Marius by marius@ekspo. co.za / 082 570 5758 vir enige bemarkingsborgskap of media navrae en vir Tersia by accounts@ekspo.co.za / 071 659 9915 vir uitstallers navrae. Besoek ons webwerf by www.ekspo.co.za vir meer besonderhede. Uitgereik deur Marius Opperman van Trio Events – marius@ekspo.co.za of 082 570 5758.
Nuus • News
29 Januarie 2020
2 FOR 1 on Sweet Treat Wine Pairings (Artisanal Chocolates or Handcrafted Marshmallows) 15% OFF The Vineyard Collection Cinsault Rosé & The Dry Land Collection Pioneer’ Pinot Noir Chardonnay (Purchases of 6 bottles or more)
1 x Salmon, Chevin cheese and Caper Pizza & 1 x Biltong and Blue Cheese Pizza Bottle of Perdeberg Sparkling Rosé for only
R320 per couple! Terms & Conditions Apply.
9
10
29 Januarie 2020
Nuus • News
verjaardag weg van 1380 082 780 MCKRIELING. Geluk SARITA OWIES. verjaardag weg van my skat met jou ons en saam#4756 met my skat met jou 4 Oktober, is jou ons en saam met verjaarsdag. Mag die engele. Mis jou. -----------------------------verjaarsdag. Mag verjaardag. Baie geluk die engele. Mis jou. die Here jou vele GELUKWENSING Liefde – Man, kinders, die Here jou vele en mag die Here jou Liefde – Man, kinders, 13November November 2019 13 2019 jare spaar. Mag jy ‘n CONGRATULATION 13November November 2019 kleinkinders en 13 2019 spaar. Mag jy ‘n JOHNjare NOVEMBER. NUUS • NEWS vele jare spaar. Jy het kleinkinders en JOHN NOVEMBER. geseënde dag hê. Baie geseënde dag hê.bly. Baie Baie geluk mnr T 29Januarie Januarie 2020 skoondogter eer kom Hom toe wat altyd inMommy ons harte bly. 29 2020 Baie geluk mnr T toe wat Eenaltyd jaar van ons ‘n grap en ‘n skoondogter eer kom Hom in ons harte Een jaar van ons Mommy altyd Lekker verjaar. Baie Lekker verjaar. Baie Betrekkings lief vir jou – jou vrou lief vir jou – jou vrou -----------------------------jou vir soveel jare vir mooi glimlag. Van: -----------------------------J DAVIDS jou jare vir weggeneem. Verlange Liefde – Ma, Ouma, jou virmet soveel J DAVIDS met jou weggeneem. Verlange Liefde – Ma, Ouma, _______________ liefde – Mammie, un_______________ liefde – Mammie, unVacancies en twee kinders en twee kinders man Kwak, Carlo,my verjaarsdag op 4 - Dankievierde verjaarsdag is daar. Koester die verjaarsdag op 4 is daar. Koester die word ‘n jaar ouer geleen het. Dankie Beone enwat Mo-Haygen my geleen het. Beone en Mo-Haygen en-----------------------------allesGelukkige mooiverjaardag is birthday. From: FredeGelukkige__________________ verjaardag cle Herman en Leona cle Herman en Leona BETREKKING -----------------------------Fenando, Gino envir die gehoorsame Oktober. Mag jou dag mooivan herinneringe. Oktober. Mag jou dag mooi herinneringe. virsedie gehoorsame Ouma kleinkind. EK _______________ _______________ weg ons. Ons Evan. Geniet die dag. vorentoe vir die jaar line and Euncie Evan. Geniet die dag. _______________ _______________ VACANCY Join my Avon team ons op sosiale Shelton besaai wees met liefde Volg Liefde – Vrou, kinders, besaai wees met liefde Liefde –eerste Vrou,maar kinders, kind wat jy vir my is. Jou verjaarsdag hoop jou dag is baie kind wat jy vir my is. Jou eerste verjaarsdag verlang baie, Ons lief vir –jou. Van: Geluk sixteen. met jou ge- 2020. Met liefde Happy sweet Ons lief virtoday. jou. Van: Geluk met jou geBe your own Betrekking beskik-----------------------------– jou kollega kleinkinders, Papier– jou kollega kleinkinders, Papiermedia onder Van jou Ma, Pa, Ouma weg van ons. Verlange en dat jy lekMa, Pa, Ouma weg van ons. Verlange ons koester Ma se ouma Atti e, Brinnay,geseënd boortedag vieringe. kinders, kleinkinders, Lotsjou of love – Gogga ouma Attie, Brinnay, boortedag vieringe. boss. Determine Van your ------------------------------ en Cleophas gesin baar vir gewapende -----------------------------en Cleophas en Lee-Roy is baie. Jy gesin salRus altyd 30 September -Shayla Veels en own @HetZwartland. baljaar. Van: en Lee-Roy baie.Shayla Jy altyd nagedagtenis. in en Melvine ker gaan Ons waardeer jou is en familie ensal vriende -----------------------------and Festive salary. Contact Melvine Ons waardeer jou en reaksie persoon in -----------------------------geluk SHERNEILL met voortlewe in ons Ouma Mê, oompie, voortlewe in ons vrede. Liefde Seuns, _______________ hoop net die mooiste Etoschia 076 122 --------------------------------------------------------_______________ hoop net die mooiste Piketberg met jougeldige verjaarsdag. Ons harte. Van: Landie en DESMOND Happy birthday Landie en Evantannies en die hele Dogter, skoondogters, en beste virANDREW jou. harte. Van: 9972 Evan DESMOND Happy en beste virANDREW jou. Kontak ons by bestuurslisensie, is baiemoet lief vir jou. Van:birthday kinders SOLOMONS.Liefde 1 kindersJohn Maarman. FromSwarts familie Seënwense. kleinkinders en agterSOLOMONS. 1 John Maarman. From Mammie, Mamma Seënwense. Liefde 3 Oktober. Baie ook PSIRA geregi022 487 2288 of Oktober vier jy jou Baie your godparents, – Tannie, Zenobia, 3 Oktober. ----------------------------kleinkinders. Oktober vier jyKontak jou Pa, Nannie, Yolene, geluk met Ma se your godparents, –streerd Tannie,wees. Zenobia, 34ste verjaarsdag ingelukMaarman, met Ma se stuur 'n epos na Williams Te huur Tristan en Keagan 34ste verjaarsdag in Amy en Demi Leigh. verjaarsdag. Mag Maarman, 2Williams Oktober. geluk die hemel. Die traneverjaarsdag. Tristan en 022-487 Keagan Shaun by CHESTER STUURMAN. Magfamilies CHESTER STUURMAN. and Cupido TooBaie let __________________ geluk die hemel. Die trane -----------------------------God Ma nog vele jare nuus@ JOSHWHYN met jou lê nog vlak. Ons mis and Cupido families Gelukkige __________________ 144 Oktober. November is jy 3000. God Ma_______________ nog vele jare 144 Oktober. t jou lê nog vlak. Ons mis spaar. Dankie vir alles Gelukkige November is jy 10de verjaardag. Ons jou elke minuut, elkespaar. Dankie vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) hetzwartland. Raai wie isMalmesbury: een op 29 3-slaap_______________ twee jaar weg van vir alles Geluk met jou geboorg. Ons jou elke minuut, elke wat u vir my en my vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) is baie lief vir jou en sekonde. Van: Pa, Ma, twee jaar weg van XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar Januarie MARNO met-kamerwoonstel jou geboorslaapons. Die verlange is wat u vir my en my TE KOOP co.za u en sekonde. Van: Pa, Ma, Geluk tedag vieringe Evan. kinders doen. Baie in XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar lekker verjaar. Van: Sebas�aan, Jandré en elkesteeds dag virsojou. Mag van ons weggeneem. ons. Die verlange is groot, HENDRICKS, vieringe Evan. in kinders doen. Baie FOR liefde – Sampie, Zuan, nog Van: Sebas� aan,SALE Jandré en tedag Liefde - Courtney en elke dag vir jou. Mag Badenhof met motorvan ons weggeneem. jouBaie ma Sherilene en Devandré met God jou onderskraag Mis jou elkejou dag. ‘n nog steeds so groot, maar jy is opinndie veilige liefdeSti – ppie Sampie, Zuan, geluk my kind met Liefde - Courtney enjou motorCharlton en Liam e en Devandré“Tip Up” Veselglas afdak – R5 400,00 per pa John -----------------------------God jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n en vashou holte nuuswenke. maar jy isNovember. opinndie veilige Charlton en Liam 12 SOPHIE plek. ----heel eerste verjaarsppie 00 per ------------------------------ Sti -----------------------------maand beskikbaar vaen vashou holte Motorhuisdeur van Sy hand. Liefde 12 November. SOPHIE plek. Baie geluk met ma ----HENDRICKS. Baie ---------dag saamnaf met1 ons. aar va- Mammie en Davids van Sy hand. Liefde Desember 2019. (2,440 x 2,20) met Sterfgeval 2 Oktober. JEMILO MIENA se verjaarsdag. Baie geluk met ma HENDRICKS. Baie geluk met Mammie gesinObituary - Mammie en Davids Raai wie is 60!! Mag God Kontak jou nogMarlene vele Visser 2019. die elektriese motor. Sterfgeval MCKRIELING. Geluk Alles wat mooi is op MIENA se verjaarsdag. gesinse verjaarsdag. Mag met -----------------------------022-4821101 BAWA, 31 Mammie Januarie. is baie geluk Visser Baie goeie toestand. my skat met joujare spaar.byOns Ma se lewenspad. Baie Obituary Alles wat mooi is op God u nog vele jare ELSIE ADAMS. 10 Nose verjaarsdag. Mag -----------------------------LENET SYSTER. 22 Baie geluk met jou lief vir jou Ma, Pa, 1 verjaarsdag. Mag R2000 kontant. Skakel lief vir was Ma. Van: Landie Ma se lewenspad. Baie spaar. Dankie vir die vember Mamma God u nog vele jare ELSIE ADAMS. 10 Nodie Here jou vele Januarie. Veels geluk verjaarsdag. Alles jou boeta__________________ Jeandre en ----072 392 1840 lief vir Ma. Van: Landie wonderlike Ma en ‘n jaar weg van ons 25 Januarie. JOZÉ spaar. Dankie vir diele- vember Mamma jare spaar. Magjou jy ‘nnanna Linique Baie geluk met Ma af se met die was 50----mylpaal wat mooi is op jou _____ JOHN NOVEMBER. Ouma wat u Baie vir ons is. . On mis Mamma geseënde dag hê. Baie WILL WILLIAMS. wonderlike Ma en ‘n jaar weg van ons af TITUS EIENDOMME. verjaarsdag. Magnog daar CHRISZAAN. 7 NoBaie geluk mnr T Een jaar van ons wat jy bereik het. Alle wenspad. Baie liefde • Geluk ouma se Baie geluk met Ma se JOHN NOVEMBER. Lief Mammie baie. Mamma. lief vir jou – jou vrou veleSag jarerus wees en alles Wesbank: R13jou 000 metvirjou tweede– Livember. Gelukkige Ouma u vir ons is.Verlange .seëninge On mis Mamma JMooi DAVIDS weggeneem. vir 2020. vir jou.wat Van: Jynnie, dagmet MME. verjaarsdag. Magnog daar gelukzelle, CHRISZAAN. 7ons NoGELUKWENSING T Een jaar vanen Q-Lynn, Linique, Van twee kinderskleinkind.per watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op maand. Pragti ge kroonverjaardag ons verjaarsdag op 4 is daar. Koester die verjaarsdag boeta. Lief vir Mammie – Libaie. Sag rus Mamma. veleliefde, jare wees en alles Met van jou Basil, Bianca, Melvin jarige 000 vember. Gelukkige ou weggeneem. Verlange op jou een4Oktober. CONGRATS -----------------------------en Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifiseerde adv Maghuis jouzelle, dag Q-Lynn, mooi Linique, herinneringe. slaapkamer poplap. Emmers vol WILMA (Noel) NANI. Dit is Jeandre ‘n groot plesier Van Mickyla watJo-Mark, mooi Ma op niggie Rina,vir kinders, en kinders ouderdom.besaai Van ouma gti kroonverjaardag ons 4 ge is daar. Koester die Volg ons op sosiale en die pad vorentoe! wees metJeandre liefde Liefde – Vrou, kinders, Happy 50th birthday met mooi kombuis, liefde en kruiwaensenhierdie gelukwensings, memorium om vir jou in ons huis en Marno sustersspesiale Vir geklassifi seerde advertensies, dag ou mooi herinneringe. kleinkinders, Ma, • Baie geluk BAWA en tannie Sit-, Q Lynn uis dag poplap. Emmers vol Liefde. Van: Samantha (Noel) NANI. – jou kollega kleinkinders, Papiermedia onder Mom. Enjoy your day. wie verjaar op teWILMA eet-, tv kamerVolg ons vol seëninge. Liefde en dieKyk op sosiale pad vorentoe! hê. Ons is baie lief etuis, liefde liefde Liefdeen – Vrou, kinders, • Geluk my (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsA susters en broers met jou 60ste kind, jy Happy 50th birthday kruiwaens -----------------------------Cleophas gesin gelukwensings, memoriums en children, dienLove - your November? Baie vir jou.@HetZwartland. en braai areas. Twee –en Pappie Chriswill, Liefde.11Van: Samantha Van: Mammie, ------------------------------ grandchildren and two kleinkinders, media onder Mom. Enjoy your day. ---------------------------------------------------------verjaarsdag. Mag jy het wie gou verjaar groot geword. Kyk op mer vol seëninge. PapierLiefde skap na 061 555 03 geluk FABAIN SWARTS badkamers, opouma Tilla en oupa (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsApp-bood---------- –en Cleophas gesin Pa, Amber, en Love - yourOuma children, daughters in law ‘n@HetZwartland. geseënde dag hê OnsNovember? is baie lief Baie vi 11 Twee Pappie Chriswill, met jou verjaarsdag. waskombuis, 3 motorChristi e -----------------------------Sag heengaan Hierdie spasie raak vinn -----------------------------Oupa grandchildren and twoby Kontak ons Op0344. 06 Oktobervan is jy skap na 061 555 en alles wat mooi is jou. Van: ma Naaz, geluk FABAIN SWARTS ouma Tilla en oupa Geniet jou dag. Van huise en alarmstelsel. _______________ CORNELIUS SYSTER daughters in487 law 2288 ‘n groot 50!! - Mag • Happy birthday Jozé 022 of stuur jou boodskap en foto vorentoe. Van: Tielie, pa Arend en al die met jou verjaarsdag. motor- Christie 3 Oktober. Baie - Charmaine en CarlSag Plaveisel en netjies Kontak Ons ons wensby jou net die van Hierdie spasie raakopgoedheid vinnig vol, so jou 6 November en guns Opheengaan 06 Oktober is jy 6 2 Oktober 2019 NUUS • N woelwater. Hoop geluk met Ma se John enmooiste kinders en beste toe. Roy kindersjouomhein. Geniet dag. Van telsel. stuur 'n epos na _______________ Beste area. CORNELIUS SYSTER volg met alvroegtydig! dieliefdevolle dae van jou ‘n groot - MagOns stuur jou boodskap en 2019 het lekker50!! verjaar. 2288 foto verjaarsdag. Bawa,487 baievoorspoed gelukof en -----------------------------Charmaine en Carl vanaf •1 022 jies Beskikbaar Ons wens jou net die Mag Net nuus@ lewe. Van: die hele op 6 November herinneringe van jou 6 jare Januarie 2 Oktober 2019 NUUS • NEWS God Ma nog vele isgoedheid baie lief en vir guns jou. Van: stuur 'n epos na Liefde 4 Oktober. Gelukkige 2020. Kontak met jou baie verjaardag. Roy area. seëninge. mooiste en beste toe. familie sy vrou, kinders, volg al die dae van jou 2019 met liefdevolle hetzwartland. spaar. Dankie vir alles 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. Leander en Welkom vierde (Pollie) 082 780verjaarsdag 1380 Mag God -----------------------------–CHRISTINA oom Jacques, Jean jou nog af 1 Net voorspoed en 31 Januarie. Geluk nuus@ lewe. Van: die hele vriende herinneringe van wat u vir my en my co.za baie geluk kleinkinders, 13SAMANTHA, November is Ouma XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar familie KITTY, baieBegrafnis geluk met niggieAlles Devoné velehetzwartland. jareen spaar. kkige Kontak baie seëninge. Liefde familie SEYMOR met jou 14de en familie. kinders doen. Baie sy vrou, kinders, met jou verjaarsdag. drie jaar weg van ons. elke dag vir jou. Mag van ons weggeneem. met jou jou verjaarsdag op 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. dag CHRISTINA (Pollie) wat mooiMis is vir jou. -----------------------------–verjaarsdag. oom Jacques, Jean vind plaas Sondag 17 liefde –ons Sampie, Zuan, Mag Jy verlange moet jou isspesiale kleinkinders, vriende 16 God jou onderskraag jou elke dag. ‘n KALLIE SKIPPERS, Die nog 6 Oktober. Lief vir Gelukwensings co.za SAMANTHA, baie geluk 13 November is Ouma IN MEMORIUM nuuswenke. God NOVEMBER. Drie jaar KITTY, baieBegrafnis geluk met Charlton Van: Ria, Sus, Boef en en niggie Vader Devoné 2019 omen dag geniet. Baiemaar liefde. November Hemelse jou en Liam en vashou in die ons holte en familie. jou – Liescel, Janus November. Baie geluk steeds so groot, Congratulati met jou verjaarsdag. drie jaar weg van ons. IN verjaarsdag MOMORIAM . Mag van vir onsvele weggeneem. ----jou op kindersmet jou 13:00 by die huis te van Sy hand. Liefde nog jare spaar. kinders vind plaas Sondag met jou verjaarsdag. u Van: is opLandie n veilige plek. Jy verlange moet jou isspesiale kraag Mis jou elkeBaie dag.geluk ‘n met ma KALLIE SKIPPERS, 16 Die nog 6 Oktober. Lief vir 17 ings ------------------------------ Godeti astraat 26 en • Mammie, baie geluk - Mammie en Davids nuuswenke. -----------------------------Van: Pa, Ma, Ouma en God seom rykste 2019 dag geniet. Baiemaar liefde. November holte MIENA se verjaarsdag. gesin jou –Mag Liescel, Janus en November. Baie geluk steeds so groot, tie ons 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE RUTH LEWIS. 27 Janu- 13:00 met u verjaardag. Chantay. Alles wat mooi is op seëninge altyd op Van: Landie by die huis te efde kinders met jou verjaarsdag. -----------------------------uarie. is opVeels n veilige plek. 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese geluk met Alles wat mooi is en ---------------------------------------------------------jou lewe neergestort Ma se lewenspad. Baie Godeti astraat 26 en avids -----------------------------metInjou verjaarsdag. Mag God se rykste Rus Vrede Mammie se verjaarsmag die Here Ma word. Van: Bella en lief vir Ma. Van: Landie 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE Mag die jare nog mooi seëninge altyd op dag. Alles watverjaar mooi op 12 seën en nog vele ----kindersBaieKerk. ---------5 Oktober. geluk Ou Apostoliese Kyk wie wees vorentoe. Lekker jou neergestort Baie geluk met “Blessed Ma se anniversary is en hou aan sing vir jarelewe spaar. Mooi dag metInjou verjaarsdag. verjaar Talle en geniet jou November - baie ge-Rus Vrede Tel: 022 487 1670 Matriek: skole in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid geh word. Van: Bella en verjaarsdag. Mag daar die Here. Dankie vir Mammie. Liefde on 31 January” aan dag Mommy and Mag die jare nog mooi 'n groep van–die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was luk metKriel jouvir verjaardag Epos: vele jare wees Kyk en alles Desiré Marietjie Nel Aan my man, JANUS, kinders In memorium interessante die MaMICKYLA wat is.ADAMS. Van: Onswees vorentoe. – Rico, Chris, Colin, Daddyvoertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! twee lieflike ouers. wie verjaar op 12 Lekker epos: u des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za admin@ wat mooi vir Ma op baie geluk met jou In memoriam ----verjaar en geniet jou Kinders, kleinkinders, Jenael en Jenay Seëninge, voorspoedNovember baie geis lief vir jou. Van: ma Tel: 022 487 1670 hierdie spesiale dag swartlandjoernaal. Matriek: Talle skole in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid gehou. Hier is geboortedag vieringe WILMA (Noel) NANI. Baie geluk my ou broer MOUNA BROWN 30 dag – Mommy and Arense familie en 'n groep van die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was weer talle ----------------------------igheid, goedheid en luk met jou verjaardag Wiesa, Charmaine en EDE-LEIGH. 14 No- Aan myEpos: en die pad vorentoe! co.za op 4 het Oktober. Baie lief Desiré Kriel Happy 50th birthday Marietjie Nel man, JANUS, interessante In memorium met jou verjaardag. - selfs 'n trekker! Januarie. Mawat se die matrikulante afgelaai Daddyvoertuie CHRISTOPHER FARAO. vriende guns julle paaie MICKYLA ADAMS. Ons familie Liefde. Van: Samantha epos: op des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za vember. Baie geluk vir jou. Van: jou vrou admin@ Redaksie: Mom. Enjoy your day. baie geluk met jou Ek is baie lief vir jou. In memoriam ----12 November. Aan ‘n (peetkind) ----------------------------Van: isvorentoe. lief vir jou. Van: machildren, en kinders met jou geboortedag izelle@ Love -julle your swartlandjoernaal. Lekker verjaar. Van: geboortedag vieringe NANI. Baie geluk my ou broer wonderlike man en ----------------------------------------------------------kinders,Charmaine skoonseuns Wiesa, en and two vieringe. Wens jou op 4 Oktober. grandchildren EDE-LEIGH. 14 Noswartlandjoernaal. jou suster Chaney en co.za Baie lief hday met jou verjaardag. pa. Baie geluk met jou ARAO. VOLTYDSE net die mooiste toe vir jou. daughters in law en kleinkinders familie co.za Van: jou vrou Redaksie: ur day. vember. Baie geluk Ek is baie lief vir jou. verjaarsdag. Dankie Op 06 Oktober is jy an ‘n en lekker verjaar. Baie ----------------------------en kinders met jou geboortedag WILLNEETHA izelle@ dren, Groet: Karin NeethlingLekker groet Hetverjaar. Van: STUDIEBEURSE VIR 2020 vir lig50!! wat -jyMag in ons liefde – Johnnic ‘n die groot nnd entwo vieringe. Advertensies: Zwartland ná byna twee dekades van -----------------------------jou SHELISHAWens IANAY swartlandjoernaal. jouin suster Chaney en goedheid en gunsLiejou lewens is. Liefde bemarking in gedrukte media die met jou karin@ VOLTYDSE net die mooiste toe w Swartland. ARENDSE. 4 February. co.za Neethling het onlangs besluit volgEthan, al die Chrissade, dae van jou Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltyds zel, om nuwe avonture in haar loopbaan aan nkie swartlandjoernaal. is jy en lekker verjaar. A big happy third Baie birtlewe. Van: die hele te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige Cee-Jay en Chrisleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmen Groet: Karin Neethling groet Het STUDIEBEURSE VIR 2020 co.za in ons liefde Mag bemarker in die koerantwese. Die personeel – Johnnic hday to my little sunsAdvertensies: Zwartland náfamilie byna twee dekades van _______________ die groter Swartland munisipale gebied woon. by Het Zwartland wens vir Karin voorspoed 3 Oktober – jou ensLiebemarking in-----------------------------gedrukte media in die BEANCA MARTHINUS. toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot hine. May God bless baie karin@ wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 20 Swartland. het onlangs besluit SAMANTHA, geluk Neethling Rekeninge/ krag gaan. Intussen staan Marietjie Nel van jou you abundantly. KITTY, baie geluk met Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies sade, 11 November. Gelukom nuwe avonture in haarmy loopbaan May Baie geluk seun aan swartlandjoernaal. van die goedgekeurde studierigtings geregistreer en Desiré Kriel reg om alle adverteerders met jou verjaarsdag. geklassifi seerd: hele jou verjaarsdag op te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige sleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in van hulp en diens te wees. Kontak hulle by kige eerste verjaarsjou 40ste you have a wonderful co.za baie geluk of des@hetzwartland Jy moet jou spesiale aangemoedig om aansoek te doen. DAYLIN, bemarker inmet die koerantwese Die marietjie@hetzwartland 6 Oktober. Lief. vervirpersoneel accounts@swart____ dag groter in die hemel. Die die Swartland munisipale gebied woon. Kandidate RINA 21 Januarie. by Het Zwartland wensStel vir Karin voorspoed of skakel 022 487ver2288. Vir kennisgewings, dag geniet. Baie liefde. jaardag. Jesus birthday filled with met jou 16de jou – Liescel, Janus en ---------landjoernaal.co.za BEANCA MARTHINUS. Chrizaan Witbooi toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot betrekkings, tenders en geklassifi seerde gemis is groot. Jy wat reeds vir ’nsal voorgraadse graad/diploma in 2020, in een Goedgekeurde studierigtings: Van:enjoy. Landie Geluk met Mum se altyd eerste. Baie lief loved ones and epos: reception@hetzwartland.co.za Rekeninge/ jaarsdag. Alle lof Chrizaan en kinders advertensies, kontak Witbooi by krag gaan. Intussen staan Marietjie Nel k met 11 November. Geluk-----------------------------eun reception@hetzwartland.co.za. van die goedgekeurde studierigtings geregistreer het, word en Desiré Kriel reg om alle adverteerders • Finansies • Ekonomie • Rekeningkunde vir jou my babatjie. PERSENS. verjaarsdag. Mag daar JUANIQUE -----------------------------Lots of love, hugs, geklassifi seerd: op van hulp en diens te wees. Kontak hulleeerste by kige verjaarserLiefde -Mammie, unaangemoedig om aansoek te doen. • Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit SHANE ENGELBRECHT. 1 Februarie. Raai wie nog vele jare wees 29 January. MICHELLE. DAYLIN, baie geluk blessings and kisses marietjie@hetzwartland of des@hetzwartland vir accounts@swartdag in die hemel. Die of skakel 022 2288. Vir kennisgewings, 5487 Oktober. Baie geluk us en cle Herman, Johnnic • Risikobestuur. Happy 16th met jousweet 16de vernus from your Mommy landjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi betrekkings, met tenders geklassifi seerde is groot. gemis Jy sal jouen verjaarsdag. Goedgekeurde studierigtings: en Leona e lief epos: reception@hetzwartland.co.za jaarsdag. Alle lof en KARIN ALBERTYN. 15 advertensies, kontak Chrizaan Witbooi by Willene Arendse and Mag die jare nog mooi reception@hetzwartland.co.za. _______________ • Finansies • Ekonomie • RekeningkundeBeurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsie tjie. ---------- your Daddy Willan November - My pragwees vorentoe. Lekker e, un• Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit RECHT. Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid tige sustertjie, geluk Pietersen (Riebeekverjaar en broer. geniet jou Baie geluk geluk nnic • Risikobestuur. met jou 40ste verburgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum dag – Mommy and -West) Hoop die nuwe sdag. Aan my15 man, JANUS, jaarsdag. Bly pragti g. van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërsko Daddy KARIN ALBERTYN. Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsiening maak. lewensjaar----bring veel baie geluk met jou g mooi ----------------------------Seënwense en baie ____ wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Dese November My praggeboortedag vieringe persoonlike vreugde, Lekker Baie geluk my ou broer liefde Francis, Enrico en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurse Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse ti ge sustertjie, geluk op 4 Oktober. Baie lief geluk et en verjaardag. baie seëmet jou en Iman • Kandidate r. jou met jou 40ste burgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyferuit histories-benadeelde gemeenskappe en/ virverjou. Van: jou vrou and ninge. Liefde Ek is baie lief–virChrijou. met sal voorkeur geniet. kinders jaarsdag. Blyen pragti g. van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool gestremdhede (leerders Lekker zaan enverjaar. kindersVan: g veel -----------------------------Seënwense en baie jou suster Chaney en wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Desember 2018 wat per hand afgelewer of pos gestuu __________________ Slegs aansoeke ugde, u broer liefde - Francis, Enrico en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurseoorweeg beskik word. nie Indien u binne drie maande na die sluiting ëdag. en Iman aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar a • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/of persone Chrir jou. u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan G met gestremdhede sal voorkeur geniet. Van: by 022 487 9400 gerig word. ey en _____ Slegs aansoeke wat per hand afgelewer of pos gestuur word, sal
u e geluk e jou Jy het ‘n gs an: es o, _____ en am own ---------e your tact 2
NEWS Nuus • News GEKLASSIFISEERD
5 eënde ind. Heer ertes Sy wil.
7
Beperkte spasie!
22 Januarie. Baie geluk WINZALOW met die verjaarsdag. Van: Ouma, Mammie en Breske
Beperk spasie
Kontak ons!
Kontak ons!
SHAHIEDA KOCK. 3 Februarie. Geluk my kind met jou 18de verjaardag. Ek is geseënd om ‘n meisiekind soos jy te hê. Mammie is baie lief vir jou. Geniet jou dag. Van: Ma, Pa, broers en EVAN JOHN MAARsusters MAN. 15 November ----------------------------2019. Happy birthday my boy. God bless you. With love – your
11
Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluitingsdatum vir nie skriftelik aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar sal asseblief dat bevestig word nie en afskrifte van onde sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvoll u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aandokumente Gaynor April sal in kennis gestel word by 022 487 9400 gerig word.
EVAN JOHN MAARMAN. 15 November 2019. Happy birthday my boy. God bless you. With love – your JOHNNIC NEL. 15 November, Geseënde verjaardag my kind. Mag ons Liewe Heer gee al die begeertes van jou hart na Sy wil.
Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie
Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van aansoeke Sluitingsdatum: 6 Desember 2019 sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van ondersteunende dokumente sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvolle kandidate Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte af sal in kennis gestel word
kwalifikasies, kan aan die Afdeling Menslike Hulpbron
Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wa Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie.
Sluitingsdatum: 6 Desember 2019
e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie.
Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiens
Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte afskrifte onderskryfvan die beginsels van Regstellende Aksie. Gestrem word daarom kwalifikasies, kan aan die Afdeling Menslike Hulpbronne, Privaataangemoedig om aansoek te doen. Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wat per faks, www.thecandocompany.co.za 138290 e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie. Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiensneming en onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestremde persone word daarom aangemoedig om aansoek te doen. www.thecandocompany.co.za 138290
12
29 Januarie 2020
Nuus • News
SPORT
29 Januarie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Rugby:
Die naweek se Wesbank 7's-toernooi het die naweek weer vir groot rugby-opwinding gesorg. Die span van St Georges het met die prysgeld huis toe gegaan. Foto's: David Howburg
Atlantis Campus: - PLP - NC(V) Engineering and Related Design - NC(V) Electrical Infrastructure Construction Citrusdal Campus - NC(V) Electrical Infrastructure Construction
Registration Ends: 7 Feb 2020
Vredenburg Campus: - PLP - NC(V) Engineering and Related Design - NC(V) Electrical Infrastructure Construction - NC(V) Tourism - Tourism N4-N6 Vredendal Campus: - NC(V) Primary Health - NC(V) Engineering and Related Design - NC(V) Education and Development - NC(V) Office Administration