Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
27 Mei 2020
Covid19: 47 Gevalle in die Swartland
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
27 Mei 2020
Sakelui op Malmesbury het saamgespan om te voorsien in 'n behoefte in die gemeenskap. Kospakkies is geskenk en uitgedeel aan diegene wat dit werklik nodig gehad het. Lees meer agter.
BEST
BRITO’S
VALUE
CHOICE
Beat the budget blues
STEAK PACK - A CLASS
5 WHOLE GRILLERS - VALUE BAG
179
.00 p/bag
79
.99
SEAFOOD MIX - 1KG (800G NET)
p/kg
LOW LOW
PRICE
FROZEN FRIES - 1KG
17.99 each
52.99 each
DELI SELECTION
2.59 RUSSIAN .59 3 LOAF CHILLI LOAF
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 27TH MAY - 2ND JUNE 2020 While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
p/100g
p/100g
CHEESY POLONY CHCKEN POLONY
3.99 3.19
p/100g
p/100g
2
Nuus • News
27 Mei 2020
Lifestyle
OPEN 7 DAYS A WEEK
MASKS FOR EVERYONE
OPEN MON - SAT 9am - 4.30pm OPEN SUNDAY 9am - 3pm Closed Fridays from 12.00 - 14.00
Like us on Facebook
lifestylefabricsparow
PLEASE NOTE THAT PRECAUTIONS ARE PUT IN PLACE FOR YOUR OWN SAFETY. PLEASE FOLLOW THE SOCIAL DISTANCING RULES OF AT LEAST ONE METRE APART WHEN QUEUING. WE’RE ONLY ALLOWED A CERTAIN AMOUNT OF CUSTOMERS IN OUR STORE AT A TIME. KIDS ARE SAFER AT HOME
29
DISNEY FACE SHIELDS
R
179
QUEEN QUILTS
STILL
R
00
99 NOW
EACH
R
29
R HAND SANITISER 1L 70% ALCOHOL
79
EACH
MINK BABY BLANKETS
HAND & SURFACE SANITISER
99
EACH
59
99
99
R
HAND SANITISER 750ML 65% ALCOHOL
49
R
850
EACH
99
COMBO RANGE
99
EACH
EACH
5L SANITISER 70% ALCOHOL NOW AVAILABLE AT
200
R
29
R
HAND SANITISER 500ML 65% ALCOHOL
39
EACH
00
EACH
EACH
R
R 99
THERMOMETERS
99
99
EACH
9
15
DISHWASHING LIQUID
EACH
HAND SANITISER 60ML 65% ALCOHOL
R
EACH
ADULT FACE SHIELDS
EACH
R
250 R2999
R
NEW RANGE
1 PLY JACQUARD BLANKET OUR PRICE
99
00 EACH
R
25L SANITISER 70% ALCOHOL
990
00 EACH
Tel: 021 9305170/1 | 11/13 Picton Street, Parow, Cape Town, South Africa | www.lifestylefabrics.co.za
FREE SECURED PARKING WITH DIRECT ACCESS OUR ENTRANCE HAS MOVED TO THE BACK OF THE BUILDING BULK BUYERS AND GUEST HOUSES COME AND SEE FOR FURTHER DISCOUNTS E&OE•PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY (CLOSED FRIDAYS FROM 12-2pm)
Nuus • News
3
27 Mei 2020
Kansa Weskus sluit sy kantore op Malmesbury
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) kondig aan dat, as deel van 'n onlangse proses om die organisasie te moderniseer, te verbeter en meer vaartbelyn te maak, die KANSA-personeel op Malmesbury vanaf 1 Junie vanuit die Paarl KANSA-sorgsentrum sal funksioneer om dienste aan gemeenskappe te bied. Elize Joubert, KANSA Hoof Uitvoerende Beampte, sê "By KANSA maak ons aktief van tegnologie gebruik om ons daaglikse bedrywighede te ondersteun, met die dubbele doel om koste te verlaag asook beter maniere te bewerkstellig om dienste te lewer. Ek wil graag die publiek, as ons gewaardeerde gemeenskap en onder-
steuners, verseker dat ten spyte van die moeilike ekonomiese tyd wat ons in die gesig staar, KANSA-personeel en vrywilligers hulself steeds verbind om sorg en ondersteuning te bied aan diegene wat deur kanker geaffekteer word." Volgens 'n persverklaring sal die belangrike diensaanbiedinge nie geraak word nie - dit sluit kankersifting, stomadiens, huur van mediese toestelle, KANSA Sorg Tuistes, TLC Tuistes en meer in. "Oor die volgende paar jare sal finansiële volhoubaarheid 'n uitdaging wees vir alle SuidAfrikaanse besighede, maar ons sien uit na die voortgaande ondersteuning van die publiek.
Weens blootstelling van sy werknemers aan COVID-19, sal die Boubeheerafdeling van die Munisipaliteit tot verdere kennisgewing nie operasioneel wees nie. Due to exposure of its employees to COVID-19, the Building Control Division of the Municipality will not be operational until further notice. Bouplanne kan egter steeds elektronies via die toepaslike portaal op die munisipale web-
tuiste ingedien word, vir voorafevaluering deur die Beplanningsafdeling. Bouplanne sal egter nie afgehandel/goedgekeur word tot verdere kennisgewing nie.
Boubeheerafdeling staak eers dienste weens Covid19 Building plans may still be submitted electronically via die applicable portal on the municipal website for pre-screening by the Planning Division. However, no building plans will not be finalised/approved until further notice.
Stand van die damme Die damvlakke van die voorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap het oor die afgelope week van 54.3% tot 53.6% gedaal volgens Maandag se lesings. Die Bergrivierdam het van 66.2% tot 65.6% gesak. Die dam was verlede jaar dieselfde tyd 68% vol.
Die Laer-Steenbrasdam se vlak staan nou op 48.4%, waar dit verlede week op 50.2% en verlede jaar op 38.1% gestaan het. Die Voëlvleidam is nou 50.4% vol, waar dit verlede week 51% vol was en verlede jaar dieselfde tyd 54.9%. Bron: www.capetown.gov.za
4
27 Mei 2020
Experts at AR24 share their top safety tips Goal: Don't become a victim.
Having been in law enforcement/ protection services for the past 35 years I have a unique perspective on crime in South Africa. Serving in the Police Force as a captain and later doing training in self-defense with and without firearms, I have come to the conclusion that most private citizens are not really focused on crime or criminals. It is another part of everyday life in South Africa. One place we are particularly vulnerable is on the road. We spend so much time in our vehicles, going to work, picking up children, shopping etc., that we become so focused on the job at hand that we forget about the dangers out there.
Here is some valuable advice when you're out and about:
Rule number one: Be observant of your surroundings. It will increase your survival rate with at least a 100%. Most vehicle hijackings take place in the driveways of a residential or business premises. When approaching and entering your driveway, be extra alert. Switch off the car radio and concentrate on your surroundings. Check your driveway and street before you leave or enter your premises. Be aware of parked vehicles with occupants inside close to your home/business or unknown pedestrians loitering nearby. Pass and circle back later if you suspect anything. Make sure your driveway is well lit at night. Clear shrubbery where perpetrators can hide. If your dogs don't greet you at the gate as usual or your driveway gate is jammed it could mean something is wrong. If you find anything to be suspicious contact your security company or the police. Don't enter
Nuus • News
the premises yourself. Lock all vehicle doors and close windows before driving off. When stopping behind another vehicle, leave half a vehicle length in front of your vehicle as an emergency escape if necessary. When entering your vehicle after shopping etc., have your key ready, but not visible. Keep a lookout for suspicious characters when placing your shopping bags in the vehicle. Inspect the outside of the vehicle before unlocking the doors. It is good practice to reverse your vehicle into a parking spot. When it is time to leave, all you have to do is get in and drive off. You are most vulnerable when you have to reverse out of a parking spot. Avoid driving alone at night when the roads are quiet. Never pick up hitchhikers or strangers. Never sit in your parked vehicle without being conscious of your surroundings. Make sure you are not followed. If you suspect you are being followed, drive to the nearest Police Station or busy public area. Don't be fooled by false accidents, such as having your car rammed from behind. Be very cautious and don't just jump out to investigate, leaving your wallet, cellphone and children in the vehicle. For all those people addicted to their cellphones, don't stop at a robot and focus on your cellphone, sending a quick text or checking your WhatsApp, that's all the time your hijacker needs to make you his next victim. They say the more things change the more they stay the same. Crime has always been with us and always will be as long as people want to make easy money. It is your responsibility to make their job as difficult as possible. Be alert and stay safe. •Francois Rossouw
Hoe gemaak met... ...tuinmaak in grendeltyd Met die skrywe van ons laaste artikel, het niemand gedink dat die wêreld tot stilstand gaan ruk nie en ons belewe dinge anders as waaraan ons gewoond is. Die laaste drie dae voor Vlak 5-grendeltyd, het klante voorraad gekoop asof kwekerye vir ewig sou toe wees. Sedert ons op vlak 4 weer kon handel dryf, is die kwekery weer baie bedrywig. Waarvoor ons baie opgewonde is, is dat persone wat voorheen nie groot tuiniers was nie, nou ook begin tuinmaak het, dit is 'n stokperdjie wat goed is vir jou gees en stres en boonop goeie oefening. Tuine het gereelde aandag en onderhoud nodig en daarvoor het ons mos nou baie tyd tot ons beskikking. Sorg dat jy gereeld struike en bome die nodige terugsnoei gee, sodat hulle nie oorgroei raak nie. Grasperke se groei het al bietjie afgeneem, maar sorg dat dit ook nie oorgroei raak nie deur gereeld te sny en gee gereeld voeding. In die winter beveel ons voeding met 'n hoë fosfaat-inhoud aan om die wortels sterk te maak. Hier is 2:3:2 'n goeie keuse.
Partykeer vergeet ons om ons tuine in die winter voeding te gee. Plante groei nie so aktief in die koue maande nie, maar dit moet reserwes opbou vir die nuwe groeiseisoen na die winter. Hier is daar baie opsies, maar iets wat organies en baie gewild is, is Atlantic Fertilisers se All Purpose en ook Bio Ocean. Dan moet ons natuurlik nie de toedien van kompos vergeet nie. Dit kan liggies ingewerk word, of as 'n deklaag tussen die bome en struike aangewend word. Vir 'n mooi en kleurvolle lentetuin, moet jy nou heelwat moeite doen met die plant van blombolle en saailinge. Daar is heelwat verskeidenheid wat ingesit kan word; renonkels, freesias, sparaxis, anemone en binnekort afodille. In blomplantjie-saailinge is daar gesiggies, violas, primulas, marigolds, dianthus, gousblomme, lobelias, heuningblommetjies en nog meer. Moet ook nie jou groentetuin afskeep nie, daar is meer as geneog verskeidenheid om nou te plant. Daar is ook nog 'n enkele paar blom-varieteite wat deur middel van saad geplant kan word; Namakwaland se madeliefies, gousblomme,
pronkertjies, kappertjies en bokbaaivygies. Die belangrikste van alles is: Bly besig en bly gesond. Moet nie dat jou vrese met jou weghardloop nie, wanneer jy besig is met iets konstruktiefs, dan vergeet jy van die wêreld se probleme en jy
bly fiks en geestelik gesond. Ons moet net onthou, hierdie Corona-virus is hier om te bly, ons gaan teen hom gepantser moet bly, solank as wat ons op aarde is. Lekker tuinmaak tot ons weer gesels. George Retief
Nuus • News
27 Mei 2020
5
6
27 Mei 2020
Kairos needs your help
Kairos Prison Ministry International, Inc (“Kairos”), a nonprofit organization, announces the start of the Kairos Outside WC North Program scheduled for October 16 – 18, 2020. The Weekend event will be the 2nd Kairos Outside Program in the Western Cape and is another step forward in helping women impacted by incarceration to transform their lives. Often families of the incarcerated “do time” right along with their loved ones. Kairos Outside offers a comfortable, nonjudging retreat for women to support each other as they journey through the incarceration of a friend or relative. The Kairos Outside Weekend is a 2,5 day program based on a series of talks by volunteers designed to address the pain of enduring separation from the one inside and the judgement of others from their community. In a safe enviroment with loving people, women interact with other women who are in similar situations and learn to form small support groups to give them strength for the challenges they face. The program is interspersed with music, prayer, and fun activities. Kairos Prison Ministry is a Christian program, although no religious affiliation is necessary to be a Guest. Any female, 20 years or older, whose life has been impacted by the incarceration of a loved one, or a woman who was unable to attend Kairos Inside while in prison, is eligible to attend Kairos Outside. “Women who have been impacted by incarceration are dealing with issues of isolation, rejection, financial hardship and loneliness” said Alta Geldenhuys, Kairos Outside Weekend Leader. “Kairos Ouside provides a safe place where the women are exposed to God's grace, acceptance, and unconditional love – a place where
they are encouraged to share their life's journey, to develop or strengthen their relationship with God – and that offers them an alternative to living their lives in isolation. Kairos is in need of volunteers for future Weekends. Opportunities include baking cookies, creating artwork, prayer, team support, financial support, and participating in a team. For more, please visit wc.kairosministry.org.za About Kairos Prison Ministry Kairos Prison Ministry International, Inc. is a lay-led, interdenominational Christian ministry in which men and women volunteers bring Christ’s love and forgiveness to prisoners and their families through three programs: Kairos Inside for incarcerated men and women; Kairos Outside, for female relatives/friends of the incarcerated and Kairos Torch, for incarcerated youth. From simple beginnings as a short course in Christianity inside a Florida prison in 1976, Kairos has grown to serve more than 500 prisons and communities in 10 countries and 37 states in the USA. In South Africa, Kairos Prison Ministry is involved in 27 Correctional Institutions of which some will be in male Institutions (Mens Inside), some in female Institutions (Ladies Inside), some in juvenile Institutions (Torch) and then there is also the love ones of the incarcerated (Outside). Kairos are represented in Northern Gauteng, Southern Gauteng, North West, Freestate, KZN and also the Western Cape. If anybody need more info regarding the ministry, how or where you can get involved, please do not hesitate to contact Philip Geldenhuys at 079 727 6907 or on his email address philipgeldenhuys@kairosministry.org.za To learn more, visit www.kairosministry.org. za
Nuus • News
Nuwe lewe vir Delvine
Bo: Delvine, Nicolene en Lelanie by Alpha Wellness se spreekkamer. Regs: Delvine se gesig voor die behandeling en onder na die behandeling. Delvine Johnson (15) van Malmesbury is op die ouderdom van 6 met 'n seldsame velsiekte, psoriases, gediagnoseer. Haar ma, Lelanie, vertel van haar dogter se stryd met die siekte. "Ek het gesien sy het 'n uitslag op haar vel en toe maar self by die huis medisyne gegee en salf aangesmeer. Die volgende dag was dit baie erger. "Ek dog toe dis die salf wat dalk te sterk was, maar die dag daarna, toe is dit net te erg. Ek is na die kliniek vir hulp en hulle het my na Swartland Hospitaal verwys waar hulle vir Delvine begin behandel het, maar die uitslag het net erger geraak. "Sy het soveel pyn en ongemak ervaar. Sy het gejeuk en waar sy gekrap het, het dit slote op haar vel gelaat en die vog het uit haar vel geloop." Delvine is na Tygerberg Hospitaal oorgeplaas, waar sy met die seldsame velsiekte gediagnoseer is. "Haar hele lewe het verander. Sy kon nie 'n kind wees nie, want as sy in die son kom, raak dit erger. Sy kon nie speel nie. "Sy was oortrek met sere van haar kop tot haar tone. Haar vel het styfgetrek en haar hele persoonlikheid het verander. "Sy het later moed opgegee en besluit wat gebeur moet maar gebeur, maar sy gaan nie verder 'n handvol pille drink nie. Sy het aggressief geraak, want sy was skaam as mense na haar kyk en aanmerkings maak." Nicolene Pietersen van die Alpha Wellnesskliniek op Malmesbury het van Delvine te hore gekom en haar hulp aangebied. "Dit was die beste ding wat nog met my kind kon gebeur het. "Sy was al vir 'n hele paar sessies en haar
hele lewe het verander. Sy kan vir 'n slag weer klere aantrek, waar sy voorheen net tussen twee lakens kon slaap. "Sy kan weer buite speel. Sy het nie meer soveel pyn nie, my kind het haar lewe teruggekry te danke aan die behandeling van Nicolene," vertel Lelanie. Dit gaan aansienlik beter met Delvine vandat sy onder Pietersen se behandeling is en sy gaan voort met haar behandelings by Alpha Wellness.
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
7
27Mei Mei2020 2020 27
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds IN MEMORIUM In Memoriam
TE HUUR TO LET 3-slaapkamerwoonstel in Badenhof met motorafdak – R5 700,00 per maand beskikbaar vanaf 1 Junie 2020. Kontak Marlene Visser by 022-4821101 -----------------------------2 slaapkamer huis te deel Dalsig area. Enkel persoon, kamer ongemubileerd Kontak 0845873829. R2500pm Dienste Services
25 May 2020 - Happy birthday SHANNON LEIGH ARENDSE. God bless you on this special day. Love you - Mommy, Priscilla, Theo, Courtney, Lyle, Bruce, Alegra and Mitchell Happy birthday mommy. Love Kezi and Keeghan
FREDDIE FREDERICKS - Da big lockdown 60th - Happy birthday. God bless. Love - your wife, kids, son in law and grandchildren Happy 60th uncle Freddie. May God richly bless you. Love Iris and kids
Beskikbaar vir hulp met huiswerk : grondslagfase. Ook beskikbaar vir GEKLASSIFISEERD bejaardesorg. Kontak Heila: 083 685 3441
DANNY WILLIAMS. 26 Mei. Nog ‘n jaar weg van ons en die verlange is nog groot, maar ons gun jou die ewige rus my man, pa en oupa. May your soul RIP. Van: Vrou, kinders en kleinkinders
061 555 0344 of
izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of
Sterfgeval Obituary 11 Maart 2020 11 Maart 2020
Nuus • News
GELUKWENSING TE HUUR Congratulations
Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
064 557 9183
7
Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds Swartland Joernaal is 'n essensiële diensverskaffer.
seën en nog vele met jou verjaarsdag verjaarsdag in die jarehemel. het verby gegaan, mooi jare spaar. Baie op 14 Maart 2020. TO LET Rus in vrede soveel dinge het ons liefde – Van: Mammie, Baie liefde – pa TomRuim 3-slaapkamer tot ons weer ontmoet Happy birthday Pop. swygend mie en ma Doreen woonstel in Badenhof, Shaulin, Adilene, Be blessed. Welcome – Kia ensaamgedra. Kyle Lassie en Jr Geluk Jayda met jou Ek Die sal jou nog onthou Arnaudstraat, Malgemis is groot, to adulthood (21). __________________ verjaardag. Lekker mesbury met motorsoos gister toe God ek jou maar dit wat Amilia Andrews Mommy, Dadda and verjaar. Van: Amor afdak - R5700,00 per nog iets kon vra. Rus gedoen het, is wel(sislam) Kris. 25 May 2020 - KEZIA en D.J. maand. Beskikbaar sag, wees stil God gedaan. Van–die hele 11 Mei 2020 u stem SAGE ARENDSE, __________________ hetfamilie 1 April 2020. Kontak jou deurgedra. het stil geraak na 1 Maart. HENDRIK Marlene Visser byour princess happy Van__________________ jou seun Marius 89 jaar. Ons Harte CLAASEN. Wensisjou ‘n 022-4821101. birthday. God's en kleinkinders, baiegeseënde seer maarverjaardag ons 14 Maart. SOPHIA PIE__________________ blessings on your Klärschen en Jürgen DatGeniet God dit TERSEN (Slikkie). Baieweettoe. jousoos dag. GELUKWENSING life. We love you!!! geluk met Mammie se Vanhet diegaan Louwrus familie gekies Congratulations Drie op 22 Mei. - Ouma Iris, Priscilla, verjaardag. Mag die nou in vrede van die Baie geluk met jou Theo, Courtney, Lyle, Raai wie word 21 Here jou seën en nogfortuin IN MEMORIUM family En alle verjaarsdag MITCHELL! Alegra, Bruce and op 16 Maart. Geluk vele jare spaar. Genietklein kinders In Memoriam Mag God jou ryklik MitchellCHESNA met jou verdie dag. Ons is baie seën. Liefde van Nana, Happy lockdown jaardag. Mammie baie lief vir Mammie KinKegan, Kezia en KC birthdaylief princess. vir jou en mag jy ders: Rolene, Denzel “Happy birthday” May God‘nbless you dag hê. geseënde en Dominique 29 Mei: Geluk MITCHELL BAATJIES. abundantly. yous�efpa, Van: Love jou Ma, Baie geluk met Ouma jou 13deLekker Lief vir jou. Van: ouma Mommy,Angelo, Daddy1and suster enAinzley 3 semet verjaarsdag. MARIA SAMSON. 13 verjaarsdag alles Iris, tannie12Cilla, oom verjaaren – Kleinkinders: Maart. NIKIWEKeeghanbroers. Geniet die dag Maart. Sou u 65ste wat mooi is vanNathan, oupa __________________ Tashlynn, Theo, Courtney en Vier Lylejaar'n Volle Vyf! Baie SWARTS. verjaardag wees, ouma Tesniele, pa broerLemoh, Lensie terug was jy Veels geluk. Geniet jou‘n kleine geluk met jou maar ons weet u is en Elton Nashwill, en Vol en stadig verjaarsdag my sussie. Boeta Denique, dag. God saadjie seën. Van: veilig by die engele Donnay en Unag 10 Maart. BRAIN maar seker ontkiem Mummy, Daddy, Ouma Lekker verjaar. Liefde wat om u waak. Die Baie geluk met jou ANDREAS VAN BOOM. Gister PETRUS en opgegroei in die hartseer is nog groot, Marlene, Allegra, Boeta verjaarsdag. Mag die APOLLIS. was dit mooiste blom in ons In jou tere70ste maar berus. Mis jou Bruce, Amy, Connie, Here jou seën en nogherinneringe verjaarsdag gewees. tuin. Lekker verjaar. dink ons elke dag. Rus in vrede. Edward and baby vele jare spaar. Van: aan jou, Hoe graag will ons net Van: kinders, man, my Pa! Soveel TENDERKENNISGEWING: T69/19/20 Marlon Baie liefde, soentjie Nigel, Glend en suster jou n drukkie gegee en drukkies. Van: kleinkinders en agterBaie geluk Slikkie met het. Rus sag. Van: jou Mamma, tannies, kleinkindersVOORSIENING EN AFLEWERING VAN EEN (1) EEN-TON 4 x 4 EN jou verjaardag. Mooi Families. niggies en nefies DRIE (3) EEN-TON 4 x 2 LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIE dag verder. Van: Eben, __________________ __________________ Beperkte WAFEEQ. Happy 18th Anna en kinders Swartland spasie! Munisipaliteit vra hiermee tenders aan van toepaslik ervare diensverskaffers vir die birthday on 5 March. __________________ voorsiening en aflewering van een (1) een-ton 4 x 4 en drie (3) een-ton 4 x 2 ligte afleweringsvoertuie, Stuur jou May Allah grant you soos in die amptelike tenderdokumentasie gespesifiseer. gelukwensinge na guidance and give you many more years to Elektroniese dokumente kan van Jo-Maré van der Westhuizen by tenders@swartland.org.za verkry come. We love you – word. ’n Nie-verhaalbare kontantfooi van R110,00 is aan die Swartland Munisipaliteit betaalbaar vir die Ouma Bahijah, Iza and afhaal van hardekopieë van die tenderdokumente. the Tie�es family 061 Kwotasies en alle tersaaklike dokumentasie, in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER __________________
HAYLEY – 23 May. We want to greet you a HENRIQUE BALIE. 3 happy third birthday. Maart - Veels geluk We pray for better met sesdeand verjaarsbrighter days you verjaar. dag.as Lekker grow up. My boy, Van:little jou Lensie, you were given us jou Ouma,to Oupa, to be taken care boeta of andElton suster, given much love. You __________________ give us so much joy and we enjoy every minute having you. Love – Mom and sister Elvina More than a son, you are a gift from God himself. We have cherished Kyk all the wie word 14 op priceless moments 7 Maart. “Happy watching you grow BRENT-LEE. birthday” up and weBaie willlief always vir jou. Van: rememberMammie these en sussie tender memories Brezelle for the rest of__________________ our lives. We love you son. Happy birthday. Love – grandma Dottie
13 Maart. DIEGO VAN NEEL. Seënwense op jou kroonverjaardag my kind. Ons wens jou geluk, vreugde en
MUJAID. Happy 12th birthday. May God bless you, guide you and grand you many more years. We love you – Ouma Iza and the Tie�es family __________________
9 Maart 1974 – WILMA & ARTHUR ARENDSE. 46 jaar getroud. Mag God se seën steeds julle deel wees, julle grondgebied sal vergroot, julle beskerm en onheil van julle weerhou. Liefde – kinders, klein-
14 Maart. “Happy birthday” PHAYTON CAROLISSEN. Mag jy ‘n lekker dag hê. “Love you” – Mammie en familie __________________
KLAAS VAN STADEN. 3 Naart. Oupa se eerste
555 0344.
T69/19/20 – AANKOOP VAN EEN (1) EEN-TON 4 x 4 EN DRIE (3) EEN-TON 4 x 2 LIGTE AFLEWERINGSVOERTUIE” moet voor 12:00 op Vrydag, 12 Junie 2020 in die tenderbus by die munisipale kantore, h/v Kerk- en Voortrekkerstrate, Malmesbury ingedien word. Geen kwotasies sal laat, elektronies of per faks aanvaar word nie. Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Raad se Voorkeurverkrygingsbeleid en die aangehegte spesifikasies. Die kontrak sal ingevolge die 80/20-voorkeurpuntestelsel geëvalueer word. Die Voorkeurverkrygingsbeleid is gedurende normale kantoorure ter insae by die munisipale kantore beskikbaar.
Die Swartland Munisipaliteit onderskryf en ondersteun die Regering se Swart Ekonomiese Bemagtigingsprogram en is daartoe verbind om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Tenderaars wat vir die voordele van die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (B-BBEE) wil kwalifiseer, moetdrank Bylaaglisensie MBD 6.1 (deel van die tenderdokument) volledig voltooi. Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe aansoek. Voorkeurpunte MOET ook in paragraaf 6.1 geëis word. Tenderaars word versoek om oorspronklike en geldige B-BBEE-statusvlak verifiëringsertifikate of gewaarmerkte afskrifte daarvan in te dien, ten einde hul B-BBEE-graderingseise te substansieër.
BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE
LUCIAN BERENDSE. Baie geluk met jou mondigwording op 13 Maart. Mag God jou nog vele jare spaar. Van : mom Suzie, Sharon, Japie, Griffy, Azalea, Charlton en familie __________________
Hierdie tender is onderhewig aan die Algemene Tendervoorwaardes, en indien van toepassing, HOE VIND MENS UIT VAN ’N AANSOEK VIR ’N DRANKLISENSIE? enige ander Spesiale Tendervoorwaardes. Tenderaars moet oor ’n goedgekeurde en gevestigde • Die aansoeker moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waar hy/sy beplan om drank vervaardigers-geondersteunde dienssentrum in die Swartland Munisipaliteit se regsgebied te verkoop. beskik. Die tenderaar moet ’n geregistreerde motorvoertuighandelaar wees. • Die aansoek moet geadverteer word in ’n plaaslike koerant. • Dit word geadverteer op die webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid Tegniese navrae rakende hierdie tender kan aan mnr. John Barlow by tel. 022 487 9400 gerig word. (WCLA): https://www.wcla.gov.za • Dit word geadverteer in die Staatskoerant. • Die Aangewese Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet dieom naburige inwoners’ninlig van die van ’n tender of ’n Swartland Munisipaliteit word nie daartoe verbind die laagste, gedeelte aansoek vir ’n dranklisensie. tender in geheel te aanvaar nie. • Die gemeenskapspolisie forum word ingelig oor die aansoek.
Swartland Munisipaliteit Privaat Sak X52 Malmesbury BESWARE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT: 26 Mei 2020
JJ Scholtz Munisipale Bestuurder
As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatief sou beïnvloed: • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners 139471 • die inwonerswww.thecandocompany.co.za van ’n ouetehuis of soortgelyke instansie • die leerders van ’n opvoedkundige instelling (bv. skool) wat onder die ouderdom van 18 jaar oud is • die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel.
20X4 PROOF 1
www.ayandambanga.co.za
8
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister 27 Mei 2020
The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders with the objective to enhance and promote the Western Cape’s key priorities. The tourism sector remains one of the key economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities to adventure sport coupled with a 400km long coastline renowned for its fishing villages and picturesque scenery. Weskus Tourism also promoted the region at the Pretoria FM show in February and will also
SPORT
• Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
Nuus • News
27 Mei 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.
For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.
500 kospakkies uitgedeel
Die Wesbank-rugbyklub op Malmesbury het saam met plaaslike sakelui gespan om gesamentlik te voorsien in die behoeftes van Swartlanders wat werklik in nood was. "Dit was drie weke se harde werk agter die skerms, maar ons het baie vermag vir die mense van die Swartland," vertel klubvoorsitter Divan Green.
"Eerstens baie dankie aan ons borge naamlik Spar the Bank en Ocean Processors Malmesbury. Sonder jul was 500 kospakkies nie maklik haalbaar nie. Ons wil baie graag jul bedank vir die bydrae tot hierdie sukses. Mag jul besigheid sukses behaal en sterker groei." "Ons wil al ons donateurs wat 'n geldelike bydrae gelewer het, hartlik bedank. Dit is deur
julle almal se bydrae wat dit moontlik was dat ons in vennootskap met Spar en Ocean Processors kon gegaan het. Die gees van UBUNTU was werklik uitgeleef. "Om almal te bedien met hierdie projek is nie altyd moontlik nie, maar tot dusver kon ons wel 'n mate wat verligting bring in sommige huishoudings. Ons is tans besig on hard te werk
aan 'n derde projek om meer en by die wat ons nie kon uitkom nie, 'n draai te maak. "Vir almal wat 'n bygedra gelewer het, wens ek alle seëninge en gesondheid vir hulle families toe en ook sukses vir hul besighede." Vir meer inligting of om betrokke te raak, kontak Divan Green (voorsitter) by 0762379653 of Ashley Lotz (kassier) by 0741796583.