Swartland • Bergrivier 26 Februarie 2020
Free • Gratis
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
26 Februarie 2020
Swem Ruan! Die Swartland-uitnodigingsgala is die naweek op Malmesbury gehou. Ruan Lesch van Malmesbury seil hier deur die water in een van die afdelings waaraan hy deelgeneem het.
Stand van die damme in die Wes-Kaap
Die totale inhoud van die damme in die Wes-Kaapse voorsieningsnetwerk, het die afgelope week vanaf 67.4% tot 65.9% gedaal. Verlede jaar dieselfde tyd was die totale inhoud 54.9% van die kapasiteit. Die Bergrivierdam se vlak het vanaf 80.5% tot 78.5% gedaal, in vergelyking met verlede jaar se 76%. Die Laer-Steenbrasdam staan tans op 70.4%. Verlede week het die damvlak op 72.7%
gestaan en verlede jaar op 53.7%. Die Theewaterskloofdam was verlede jaar hierdie tyd 42.5% vol, maar die vlak staan nou op 60.4%, in vergelyking met verlede week se 61.5%. Die dam wat vir die Swartlanders van belang is, die Voëlvleidam, is nou 65.3% vol. Verlede week het die damvlak op 67.4% gestaan en verlede jaar op 68.%. Bron: www.capetown.gov.za
Spar Yzerfontein môre amptelik oop
Nuus • News
2
26 Februarie 2020
Nuus • News
Hoe gemaak met... ...my tuin in MAART
Die somersdae is nog baie warm, maar die dae begin alreeds krimp en een van die dae is dit herfs, vanaf 21 Maart wanneer die dag en nag ewe lank is. Ek kry baie gereeld vrae oor probleme in ons tuine. Die eerste is tuiniers wat sukkel om hul grasperk mooi en gesond te hou. Die grootste probleem huidiglik is GRASPERKRUSPERS, vanaf November tot omtrent einde Maart is die kalante baie bedrywig. Daardie vaal, oneweredige, dooie kolle in jou grasperk is heel moontlik te wyte aan hulle bedrywighede. Om seker te maak dat dit wel jou probleem is, gooi 'n nat sak of handdoek oornag op die grasperk, en lig dit die volgende oggend baie vroeg op en jy sal die ruspers sien. Om dit te behandel kry ons 'n paar produkte; KARBASPRAY, KOINOR, 4:1:1 MET GIFSTOF en CYPER (Sipermetrien). Maak aan volgens voorskrif en deurdrenk die kolle laataand, want die peste kom snags na die oppervlak om hul vreetwerk te doen. Nog 'n kalant wat kan probleme gee is WATERKRIEKE. Behandel die probleem ook soos hierbo met die volgende produkte; LAWN PROTECTOR of MERIDIAN. Om jou grasperk mooi groen te hou, is daar drie moet doen dinge: GENOEG WATER, GENOEG VOEDING, GEREELD SNY (selfs tot 2 maal per week), moet dit net nie in baie warm weer te kort sny nie, die wortels en stingels sal SONBRAND opdoen. Die tweede probleem is tuiniers wat kla oor miswurms (grubs, dik, vet, wit ruspers) in hul tuin, maar veral in potte en houers. Nou waar kom die kalante vandaan? Dit is TORRE wat hul eiers in die lekker vrug-
bare & komposryke grond kom lê. Dan broei die eiers uit en die miswurms geniet hulself in die komposryke medium en doen ook skade aan die wortels van jou plante. Daar is ook produkte om met hulle af te reken; PLANT CARE & ook MERIDIAN. Meng volgens voorskrif en deurdrenk die grond rondom jou plante, pasop net vir eetbare gewasse, want PLANT CARE is 'n sistemiese gif. Nou eers genoeg van die probleme. Een van die dae is dit alweer tyd om ons blombolle vir winter- & lenteblomme in die grond te kry. Moet net nie te vroeg begin plant nie, want die grond moet eers koel word, wanneer die grond te warm is, vrot die bolle en knolle. Hier is 'n lys van variëteite wat eersdaags beskikbaar sal wees; ANEMONE; FREESIAS; RANONKELS; WATSONIAS; HOLLANDSE IRISSE, ENS. So 'n rukkie na hulle ariveer die AFFODILLE (Daffodils) & LEUCOJUM (Sneeuvlokkies). Lees die instruksies op die verpakkings wat sê hoe diep en hoe ver uit mekaar jy jou bolle moet plant, of dit volson, halfskadu of skaduwee wil hê. Bolle kan ook met groot genot en sukses in houers gekweek word. Moet nie die fout maak om jou bolle in houers van die begin af binnenshuis te kweek nie, hulle sal langbeen word en omval sodra dit effens lengte kry, veral wanneer die blomme verskyn en hul koppe te swaar word. Groei dit buite in die omstandighede soos wat die verpakking voorskryf, en wanneer dit in blom kom, kan jy dit in jou huis vir kort periodes gebruik as versiering. Om die blombolle te herwin nadat dit klaar geblom het, knip net die dooie blomsteel uit en versorg die plant nog steeds met liefde totdat die blare vanself begin doodgaan, dan kan jy dit ook afknip en die bolle in die potte droog blare, of die bolle uithaal uit die grond uit en in 'n lemoensakkie (of iets soortgelyks) droog blare in jou tuinhuisie of tuingereedskap stoorplek, om volgende plantseisoen weer te plant. Onthou om terwyl die bolplante nog blare aan het dit steeds gereeld voeding te gee, sodat die bolle kan energie opbou vir die volgende blomseisoen. ONTHOU: stuur vir ons jul tuinbou vrae na info@malmesburykwekery.co.za Sterkte met die tuinmaak, ons gesels weer 25 Maart 2020. George Retief.
Nuus • News
3
26 Februarie 2020
•LEWENSLUSTIGE SEUN SE PAD MET BREINSKADE
Blou armbandjies vir jonge Logan (8) Logan Treurnicht (8) is 'n lewenslustige seun van Moorreesburg. Hy droom van hengel en gholf speel, maar weet nie of dit ooit vir hom 'n realiteit sal wees nie. Logan het breinskade opgedoen toe hy op 18 September 2011 gebore is. Logan is deur middel van 'n nood-keisersnee in die lewe gebring, na sy Leonore op 16 September reeds in kraam gegaan het. Alhoewel hy in die proses skade opgedoen het, het sy ouers dit aanvanklik nie besef nie. Logan was 'n gewone, normale baba en juis daarom kon niemand agterkom dat iets skort nie. Hy het gevoed, gegroei en geslaap soos alle ander baba's, maar toe hy as peuter nie begin kruip en sy mylpale haal nie, het sy ouers ondersoek ingestel. Logan kon nooit op sy eie regop sit vir lang rukke nie en hy het ook nie baba-geluide ge-
maak nie. Hy het wel op 18 maande sy eerste treë gegee en het nooit gekruip nie. Hy het onlangs op sy eie begin eet, aangesien hy nie 'n mes en vurk kan gebruik nie, aangesien sy handjies hom nie toelaat nie. "Sy hande bewe konstant en hy kan nie normale takies verrig nie." Logan het ook baie kort konsentrasie-vermoeë en speel nie met speelgoed nie, aangesien hy geen belangstelling daarin toon nie. Hy is wel baie lief daarvoor om op sy niggie, Zani, se trampolien te sit en na die natuur rondom hom te kyk. "Dis net my familie wat my werklik verstaan, want hulle is altyd by my. My ma is my versorger,
elke uur van die dag en ek het geen idee wat ek sonder haar sal doen nie. Pappa werk baie hard en lang ure om vir ons te sorg, maar sy salaris kan ook net soveel dek," lui 'n voubiljet wat deur Arms of Mercy uitgereik is. Arms of Mercy verkoop spesiale armbandjies teen R30 elk om met fondse vir Logan te help. Besoek www.armsofmercy.org.za vir meer inligting.
Kontak ons! Tel: 022 487 1670 Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za Advertensies: karin@swartlandjoernaal.co.za Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za
'n Wen vir Malmesbury-rolbalklub Malmesbury se mans rolbalspan het Saterdag uiteindelik geluk aan hulle kant gehad toe hulle na talle probeerslae hulle eerste oorwinning van die seisoen in die WP Vlag-kompetisie behaal het. En dit nog boonop weg van die huis teen Meadowridge. Die span van Daniël Griebenauw, Dave Walker, Andries van Tonder en Paul Rossouw buig in die 1ste stel wat baie spannende rolbal oplewer die knie met 4-5 en veg verbete in die 2de stel om 10-7 voor te loop. Maar toe slaan die noodlot toe, hulle gee 5 skote af op die 6de skof en met goeie spel in die laaste skof maak hulle die telling 11-12 en deel dus die skof 7 elk. Tydens die laaste stel gee hulle teen die verloop van die spel 6
skote af en kon ongelukkig nie daarvan herstel nie en verloor die skof 5-11 en hulle wedstryd 16 -23. Dit was Andries se eerste Vlag-wedstryd. Die span van Roux Vermeulen, Altus Myburgh, Lodewyk Lesch en Marius Huysamen het ‘n swak 1ste stel beleef. Alhoewel hulle op die 1ste skof 2 skote opgetel het, verloor hulle die stel uiteindelik 2-12. Ná rustyd hulle voortgaan om die opponente absoluut te vermorsel in die 2de en 3de stelle deur hulle met 17-1 en 11-1 onderskeidelik te verwoes en wen hulle wedstryd gemaklik met 30-14. Veral Altus was verwoestend met spel uit die boonste rakke, wat deurgesyfer het na sy spanmaats en wat die oppo-
nente absoluut moedeloos gehad het. Malmesbury wen dus 46-37, en behaal ‘n broodnodige 6,5 punte op die punteleer. Eerskomende Saterdag speel hulle die laaste wedstryd weg teen WP-krieketklub, waarna twee tuiswedstryde volg. Intussen is die klub besig met hulle enkelspel kompetisie, wat reeds ‘n paar opskuddings veroorsaak het. Enige persoon wat belangstel in rolbal kan vir Roux kontak by 0834789616 of Daniël by 0723989041. Sosiale spel vind Dinsdae en Donderdae van 18:00-20:30 plaas. Balle is beskikbaar, en meld so teen 17:45 aan by die klub. - Roux Vermeulen
huge
BRITO’S
saving
CHOICE
‘leap’ into stores for these best prices and more! PORK BANGER COMBO
BABY HAKE
38
.99 p/kg
PORK PACK BULK (CONTAINS
CHOPS AND STEW)
R7
buy two for
PORK BANGERS 400G X2
40
.00 for 2
R40
saving
STEWING BEEF BULK
59.99 p/kg
BWELL OMEGA 3 COOKING OIL 2LT
39
.99 each
BWELL OMEGA 3 COOKING OIL 750ML
16.99 each
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 26TH FERUARY TILL THE 3RD MARCH 2020.
While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
38.99 p/kg
great
value
4
26 Februarie 2020
Nuus • News
Nuus • News• Bergrivier Swartland
Opening van Yzerfontein Spar
26 Februarie 2020
Free • Gratis
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
26 Februarie 2020
Welkom by Yzerfontein
Splinternuwe winkel open deure aan kus
II
Opening: Spar Yzerfontein
26 Februarie 2020
Nuus • News
Spar Yzerfontein: Jou eenstop-inkopiewinkel
'n Droom van 'n groter, nuwe Yzerfontein Spar word môre vir Jason en Ashleigh Nel verwesenlik, wanneer hierdie winkel amptelik sy deure open. "Ons doel met die nuwe winkel, is om vir die inwoners van Yzerfontein 'n gemaklike, eenstop-inkopiewinkel te bied. "Spar is 'n trappie hoër as KwikSpar, wat beteken dat die winkel groter is, ons 'n groter verskeidenheid kan bied en beter pryse kan vra. Die dorp raak by die dag besiger, om nie eens van naweke en vakansies te praat nie. Wintermaande kan die dorp stil word, so aan die anderkant is 'n groter winkel ook 'n risiko, maar net die tyd sal leer," vertel Jason.
Die eerste sprake van 'n nuwe winkel het in Julie 2015 begin. "Dit was 'n lang pad tot hier waar ons vandag staan. "Daar was baie uitdagings aan die projek en dit was baie harde werk, maar dit was ook baie opwindend. "Ons moes ekstra personeel aanstel, om seker te maak dat ons dienslewering aan ons kliënte 100% reg is en daar moes ook nuwe opleiding plaasvind. "Elke tipe toerusting, teël, verf, banniere, ligte en alle dekor is gekies sodat alles mooi inpas met die vloei van die winkel. "Ashleigh het haarself geweldig geniet met
"Ons personeel is ysters en ons is dankbaar vir hulle."
Baieaan geluk
Jason en Ashleigh Nel met die opening van die splinternuwe Spar-winkel.
dit. Die bystand en leiding van Spar Wes-Kaap was fantasties en ons is baie trots om deel te wees van die Spar-handelsmerk," vertel Jason.. Die personeeltal het omtrent verdubbel en as die winkel môre sy deure oopmaak, het dié winkel 87 personeellede. "Ons is baie dankbaar dat ons vir soveel mense kon werk bied." Die winkel, wat 'n oppervlak van 1540m2 beslaan, sal alles en meer bied waarna Yzerfonteiners en besoekers op soek is. "Ons het alles in die winkel geplaas wat Spar kan bied. 'n Bean Tree Café, Why Not, Pizza, Fire & Grill, Chikka Chicken, Office Concept en 'n Biltong Bar.
"Daar is ook die gewone volle slaghuis, Hot Foods en bakkery. Daar is ook 'n paar persoonlike toevoegings wat ons hoop ten gunste van Yzerfontein en sy mense sal wees," vertel hy. Jason en Ashleigh is geweldig trots op dit wat hulle kon vermag. "Ons is trots en dankbaar vir wat ons tot dusver bereik het. Vir ons familie en vir die gemeenskap wat ons ondersteun en bygestaan het in dié tyd, wil ons net uit ons harte bedank. Sonder hulle sou so 'n geleentheid nie moontlik gewees het nie. "Ons Spar-familie, ons personeel - die dryf en hart van ons besigheid, is ysters en ons is oneindig dankbaar vir elkeen van hulle," sê die egpaar.
"Dankie aan almal wat ons bygestaan het."
Nuus • News
26 Februarie 2020
Opening: Spar Yzerfontein
III
IV
Opening: Spar Yzerfontein
26 Februarie 2020
Nuus • News
Personeel: 87 "Ons is dankbaar om soveel persone te kon werk bied." Bo: Die skoonmaakspan het reggestaan om die taak op hande te verrig. Onder: Personeel het opleiding ontvang om kliĂŤnte die volle inkopie-ervaring te kan bied.
Bo: Die eerste aflewering van Spar word ontvang op Yzerfontein. Foto's: FB @ Yzerfontein Spar and Tops
Nuus • News
5
26 Februarie 2020
kykNET Buite-ekspo lok weer duisende na Môreson Vanjaar se kykNET Buite-ekspo wat op die Môreson-plaas buite Malmesbury aangebied is, het weer duisende besoekers gelok. Dit is egter nog onseker presies hoeveel mense deur die hekke is, aangesien die finale syfers nog nie bekom is nie. Gedurende 2019 het meer as 20 000 mense die ekspo besoek.
Vanjaar se ekspo was ook die 10de een wat deur Marius Opperman van Trio Events gereël is en die sewende een wat op Môreson gehou is. Buitelug-entoesiaste kon hul weer verkyk aan al die nuutste toevoegings tot die buitelewe-toerusting wat ten toon gestel is. Die spesiale magte van die Suid-Afrikaanse
Weermag het ook 'n uitstalling gehou waar hulle besoekers meer van die lewe in die veld gewys het en waar hulle van hul toerusting ten toon gestel het. Op die Hankook-verhoog het die kunstenaars gesorg vir 'n groot sokkie en die akteurs van Suidooster en Arendsvlei was 'n groot trekpleis-
Promosie
ter. Volgens Opperman is die titelborg, kykNET, se borgskap en ondersteuning een van die ankers wat die ekspo jaarliks in gewildheid laat groei. So ook elke borg en ondersteuner wat hul gewig agter die ekspo gooi. Nog 'n ekspo vind vanaf 31 Julie tot 2 Augustus by Sondela, Bela-Bela plaas.
6
26 Februarie 2020
Rugby:
Darling: Hierdie atlete van die Laerskool Darling is in die Wes-Bolandspan opgeneem.
Nuus • News
Die spanne van Wesbank-rugbyklub het die naweek in vriendskaplike kragmetings teen die spanne van Delicious en Universiteit Wes-Kaap gespeel.
Agter: Mia Fortuin (3de plek verspring, 1ste 70m hekkies), Chloey-Lee Daniels (2de 150m, 1ste 75m hekkies) en LichĂŠ Solomon (1ste 70m hekkies). Voor: Alynna Schwarts (1ste 60m) en Ruan Ahrends (3de in 80m en 60m).
Fietstoer:
Bradley Arendse van Malmesbury se droom om die Kaapstad-fietstoer met 'n padfiets aan te durf, is bewaarheid toe Cynthia Morton 'n fiets aan hom geskenk het. Die fiets is Morton se oorlede eggenoot Robert, se fiets. Hy het dieselfde fietstoer 11 keer voltooi. Arendse sal vir die SA-oorplantingspan deelneem. "Ek sal hierdie fietstoer voltooi in Rob se eer," vertel Arendse.
ber en
---------
u e geluk e jou Jy het ‘n gs an: o,s _____ en am own --------e your tact 2
TE HUUR is baieDie lief trane vir jou. Van: Amy en Demi Leigh. verjaardag op 3 -----------------------------SOLOMONS. 1 2 Oktober. Baie geluk die hemel. TO LET Mammie, Mamma Oktober. Mag God jou MEMORIUMS ------------------------------ JOSHWHYN met jou Oktober vier jy jou lê nog vlak. Ons mis TITUS EIENDOMME: Yolene, Pa, Nannie, nog baie jare spaar. IN MEMORIAM 34ste verjaarsdag in 10de verjaardag. Ons jou elke minuut, elke Malmesbury – Amy en Demi Leigh. Liefde – November en 2 Oktober. Baie geluk die hemel. Die trane LLEWELLYNPapier VAN WYK. WESBANK : is baie lief vir jou en sekonde. Van: Pa, Ma, -----------------------------gesin JOSHWHYN met jou lê nog vlak. Ons mis 19 Februarie 2020 26 Februarie 2020 2 x 1 slaapkamer Rus in vrede “Spook”. lekker verjaar. Van: Sebas�aan, Jandré en -----------------------------10de verjaardag. Ons jou elke minuut, elke woonstelle vanaf Ons gaan jou baie mis LLEWELLYN VAN WYK.jou ma Sherilene en Devandré is baie lief vir jou en sekonde. Van: Pa, Ma, R3000 tot R4000 p/m. Rus in vrede “Spook”.pa John lekker verjaar. Van: Sebas�aan, Jandré en – Van Wyk familie -----------------------------2 x Nuwe 3 slaapOns gaan jou baie mis-----------------------------jou ma Sherilene en Devandré MARLENE VAN -----------------------------kamer huise met – Van Wyk familie pa John -----------------------------ROOYEN. 4 Oktober 1½ badkamer en MARLENE VAN ----------------------------------------------------------HUUR Geluk Boeta. Mag God (Twans) – 25 Februarie. plaas Donderdag, 27 U word reeds gemis – 2 Oktober. JEMILO is Ma seTEeerste motorhuis. ROOYEN. 4 Oktober TO LET jou nog vele jare spaar. Dit is jou vierde jaar Februarie om 19:00 Baie liefde – kinders en MCKRIELING. Geluk Vir navrae 2 Oktober. JEMILO verjaardag weg van skakel is Ma se eerste Baie liefde – jou Ma, weg van ons. Die gemis te Tortelduifstraat familie 082 780 1380 my skat met jou MCKRIELING. Geluk ons en saam met SARITA OWIES. verjaardag weg van Malmesbury, 1 nanna Linique, jou is nogmy groot, maar ons 20. Begrafnisdiens : #4756 skat met jou verjaarsdag. Mag 4 Oktober, is jou ons en saam met die engele. Mis jou. Slaapkamer woonstel boetie Marno berusverjaarsdag. waar jy nouMag is. Saterdag, 29 Februarie ------------------------------ verjaardag. Baie geluk die engele. Mis jou. die Here jou vele Liefde Man, kinders, te huur–@ R3000 Geluk my pragtige Rus indie vrede. Van: Mar- by Rooms Katolieke GELUKWENSING Here jou vele en mag die Here jou Liefde –November Man, kinders, 13November 2019 13 2019 jare spaar. Mag jy ‘n kleinkinders en (enkelpersoon) – eie seun! God het jou gie, David en Dyason JOHN NOVEMBER. CONGRATULATION 13November November 2019 13 2019 jare spaar. Mag jy ‘n Kerk. Besigtiging om jare spaar. Jy het kleinkinders en JOHN NOVEMBER. geseënde hê.bly. Baie vir koopkrag meter, water Mommy vele vier jaar vir ons familie tot 09:00 en die skoondogter eer kom Hom toe wat altyd in onsdag harte Baie geluk mnr T Een jaar van ons geseënde dag hê.bly. Baie08:00 altyd ‘n grap en ‘n skoondogter eer kom Hom toe wat altyd in ons harte Lekker verjaar. Baie Baie gelukaanvang mnr T Een jaar van ons Mommy Lekker verjaar. Baie lief vir jou – jou vrou Betrekkings ingesluit. Beskikbaar ANNA ESAU. 1 Maart. KESHIA JEANETTE gespaar. Ons wens God ----------------------------diens neem lief vir– jou –Ouma, jou vrou -----------------------------jou vir soveel jare vir J DAVIDS met jou jare vir weggeneem. Verlange Liefde – Ma, Ouma, mooi glimlag. Van: -----------------------------jou vir soveel J10:00 DAVIDS met jou weggeneem. Verlange Liefde Ma, _______________ liefde un_______________ liefde – Mammie, unvanaf –1 Mammie, Maart 2020. Baie geluk met jou JANUARY. 26 February. se rykste seën oor jou. om Vacancies en twee kinders enKoester twee kinders man Kwak, Carlo,my geleen het. Dankie Beone verjaarsdag op 4 is daar. die verjaarsdag op 4 is daar. Koester die my geleen het. Dankie en Mo-Haygen Beone en Mo-Haygen Gelukkige verjaardag Gelukkige verjaardag cle Herman en Leona cle Herman en Leona Skakel 082 366 7309 CHARMAINE ADAMS. verjaarsdag. Mag Happy birthday. May Baie lief vir jou - jou __________________ ----------------------------------------------------------Fenando, Gino en Oktober. Mag jou dag mooi herinneringe. Oktober. Mag jou dag mooi herinneringe. vir die gehoorsame _______________ vir die gehoorsame _______________ Evan. Geniet _______________ ----------------------------Kyk wie verjaar opdag. die Here jou seën God bless you in die dag.ouma koekie en tannie Join my Avon team Evan. Geniet die _______________ Shelton besaai wees met liefde Volg Liefde – Vrou, kinders, ons op sosiale kind watmet jy virliefde my is. Liefde Jou–eerste verjaarsdag besaai wees Vrou, kinders, Ons lief vir jou. Van: Kantoorspasie te huur 28 Februarie. Baie en nog vele jare spaar. abundance and may all Q-Lynn kind wat jy vir my is. Jou eerste verjaarsdag Geluk met jou getoday. Be your own – jou kollega kleinkinders, PapierOns lief vir-----------------------------jou. Van: Geluk met jou geVan jou Ma, Pa, Oumakleinkinders, weg van ons. Verlange – jou kollega Papiermedia onder in Hugenotestraat, geluk metboss. Peetma se Geniet jou dag. Van: your wishes come true ----------------------------ouma Atti e, Brinnay, boortedag vieringe. Determine Van yourjou Ma, Pa, Ouma weg van ons. Verlange ------------------------------ en Cleophas gesin Brinnay, boortedag vieringe. en Lee-Roy is baie. Jygesin sal altyd 30 September ouma -verjaarsdag. Veels Attie, en Cleophas Malmesbury - Kantoor Ons lief vir Eben, Mekayla, Emiel, jou is and may you enjoy Shayla en Melvine -----------------------------Ons waardeer en -----------------------------own salary. Contact @HetZwartland. en Lee-Roy baie. Jy sal altyd geluk SHERNEILL met Shayla en Melvine voortlewe in ons Ons waardeer en 1: 63 vierkantejou meter. jou. Van: Carl Roy en Kay-Lee your day _______________ to the fullest. -----------------------------neten die mooiste Etoschia 076 122 Franklin,hoop voortlewe in ons jou verjaarsdag. Ons harte. Van: Landie en Huur net per maand R4500 peetkiners Conradie gesin. aunt Faren,Evan _______________ DESMOND hoop die mooiste Happy birthday en beste virANDREW jou. From: your is lief vir jou. Van: 9972 Van: Landie en From kinders (elektrisiteit enbaie water --------------------------------------------------------Kay-dee, Kayden and SOLOMONS.Liefde 1 harte. DESMOND John Maarman. Happy birthday Evan Seënwense. en beste virANDREW jou. Kontak ons by Mammie, Mamma 3 VAN Oktober. Baie Oktober vier jy joukinders uitgesluit). Kantoor Tyrick ADAM NEEL. 28 SOLOMONS. 1 your godparents, – Tannie, Zenobia, John Maarman. From Seënwense. Liefde Yolene, Pa, Nannie, geluk met Ma se 022 487 2288 of 34ste verjaarsdag 2: 84 vierkante meter. ----------------------------Februarie. Pappa se 3 Oktober. Baie Williams Maarman, Te huur Tristan en Keagan in Oktober vier jy jou Amy en Demi Leigh. verjaarsdag. Mag your godparents, –Huur Tannie, Zenobia, 2 Oktober. Baie geluk die hemel. Die trane per maand R5500 vierde verjaardag weg CHESTER STUURMAN. geluk and metCupido Ma se families stuur 'n epos na Too let __________________ 34ste verjaarsdag in -----------------------------GodSeënwense Ma nog vele jare 144 Oktober. lê nog vlak. Ons mis Maarman, JOSHWHYN Williams met jou Gelukkige Tristan en Keagan (elektrisiteit en water van ons. November is jy verjaarsdag. Mag _______________ spaar. Dankie vir alles die hemel. Die trane 10de verjaardag. Ons jou elke minuut, elke CHESTER STUURMAN. nuus@ vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) uitgesluit). Skakel 022op u hemelse verand CupidoMalmesbury: families twee jaar weg van __________________ Geluk geboorGod Ma nogmet velejou jare watMis u viru my en my lê nog vlak. Ons mis is baie lief vir 3-slaapjou en sekonde. Van: Pa, Ma, 4 Oktober. Gelukkige XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar 4821131 (kantore-ure) Een op 27 Februarie – jaardag. baie. 14 November is jy ons. Die verlange is hetzwartland. _______________ vieringe kinders(Pollie) doen. Baie kamerwoonstel in spaar.tedag Dankie vir allesEvan.CHESLENE lekker verjaar. Van: Sebas�aan, Jandré en jou te elke minuut, elke elkesteeds dag virsojou. Mag van ons weggeneem. vierde verjaarsdag CHRISTINA om besigtig. SAMSON. Baie liefde –– vroulief twee jaar weg van nog groot, liefde Sampie, Zuan, Liefde Courtney en Badenhof met motorGeluk met jou geboorjou ma Sherilene en Devandré wat u vir my en my God jou onderskraag Mis jouco.za elke dag. ‘n sekonde. Van: Pa, Ma, ----------------------------Geluk Ouma se God Mina, kindersDrie en kleinXYLAH, ek dank NOVEMBER. jaar maar jy is opinndie veilige Charlton en Liam ons. Die verlange is Stidoen. ppie Baie afdak – R5 400,00RONALDO per pa John -----------------------------en vashou holte Evan. kinders GELUKWENSING AFRIKANER. blom met joujou. eerste kinders Sebas� aan, Jandré en tedag vieringe elke dag vir Mag van ons weggeneem. met jou 12 November. SOPHIE plek. ---------------------------------maand beskikbaar steeds so groot, van Sy hand. Liefde liefde – Sampie, Zuan, nog Congratulations 20vaFebruarie. Baie verjaardag. Jy is baie Liefde - Courtney en Devandré God HENDRICKS. jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n ma Baie geluk met Baie Mammie en Davids naf 1 Desember 2019. nuuswenke. maar jy isMag op veilige WILL DANIELS. geluk seun met jou agt spesiaal. daar net STERFGEVAL Charlton en Liam 2 Oktober. JEMILO Sti ppieTERCIA MIENA se verjaarsdag. gesinSterfgeval -----------------------------en vashou inndie holte geluk met Mammie Kontak Visser Kyk wie verjaar opMarlene 19 jaarNovember. verjaardag.SOPHIE Mag JUAN JOSH----BALIE. liefde,sehoop, vreugde,Mag OBITUARY Obituary MCKRIELING. Geluk 12 plek. Alles wat mooi is op verjaarsdag. van Sywees. hand.Lekker Liefdever-----------------------------022-4821101 Baie geluk daar nog veleBaie voorlê. 26Baie Februarie. Geluk geluk my skat met jouFebruarie.by Ma se lewenspad. Baie geluk met ma HENDRICKS. God u en nogDavids vele jare ELSIE ADAMS. 10 No- Mammie met jou verjaarsdag Hoop jy jou dag geniet. met jou geboortedag jaar. Van: Ma, tannies, verjaarsdag. Mag Sterfgeval lief vir Ma. Van: Landie MIENA se verjaarsdag. gesinspaar. Dankie vir die geluk met Mammie vember was Mamma __________________ die Here jou vele peetkind. Van: Familie Van: Pappa en Mamma vieringe. Mag dieisHere JesnayObituary en Shanon en ----Alles waten mooi op wonderlike Ma en ‘nBaie jaar geluk weg van se verjaarsdag. Mag -----------------------------jare spaar. Mag----------------------------jy ‘n ----------------------------jou seën nog vele ouma Awie metons Ma af se JOHN NOVEMBER. Ma se lewenspad. Baie Ouma wat u vir ons is. . On mis Mamma geseënde dag hê. Baie TITUS EIENDOMME. jare spaar. Van:10 Mamie, ----------------------------verjaarsdag. Magnog daar vele ADAMS. NoCHRISZAAN. No-ELSIE Baie geluk mnr TGod u nog Een jaarjare van 7ons vir Mammie – Lilief vir Ouma Ma. Van: Landie baie. Mamma. lief vir jou – jou vrou veleSag jarerus wees en alles Mama, en Chad INLief MEMORIUM Wesbank: R13jou 000 vember. J DAVIDS met weggeneem. spaar. Dankie vir Gelukkige die Verlange vember was Mamma zelle, Q-Lynn, Linique, Van en twee kinders ----watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op ----------------------------In Memoriam per maand. Pragti ge kroonverjaardag ons verjaarsdag op 4wonderlike is daar. Koester die Ma en ‘n jaar weg van ons af Jeandre en Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifiseerde adv ZENOBIA LE -----------------------------FLEUR. 25 Maghuis jou dag mooi herinneringe. 4Oktober. slaapkamer poplap. Emmers vol Baie geluk met Ma se JOHN NOVEMBER. WILMA (Noel) NANI. u viren is. kinders, . On mis Mamma Volg ons op sosiale en die pad vorentoe! Februarie. Baie geluk besaai wees metOuma liefde wat Liefde –ons Vrou, verjaarsdag. Magnog daar CHRISZAAN. 7ons NoHappy 50th birthday met mooi kombuis, liefde kruiwaens gelukwensings, memorium Een jaar van Liefde. Van: Samantha Lief vir Mammie – Li- Papierbaie. – joueet-, kollega kleinkinders, met jou mondigwormedia onder Mom. Enjoy your day. veleSag jare wees en alles Kykrus wieMamma. verjaar op Sit-, tv kamer vol seëninge. Liefde vember. Gelukkige weggeneem. Verlange (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsA -----------------------------Cleophas gesinVan ding my kind. Ons Love - your children, zelle, Q-Lynn, Linique, 11 November? en braai areas. Twee watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op Baie –en Pappie Chriswill, @HetZwartland. kroonverjaardag ons is daar. Koester die ------------------------------ grandchildren and two -----------------------------mooiste seënwense skap na 061 555 03 geluk FABAIN SWARTS badkamers, opJeandre en Marno en susters ouma Tilla en oupa Vir geklassifi seerde advertensies, hierdie spesiale dag mooi herinneringe. poplap. Emmers WILMA (Noel) NANI. daughters in law vergesel jou. Baievol liefde met jou verjaarsdag. waskombuis, 3 motorChristi esosiale Volg ons op en die pad vorentoe! Sag heengaan van Hierdie spasie raak vinn Liefde – Vrou, kinders, Kontak ons by gelukwensings, memoriums Happy 50th birthday Op 06 Oktober is jy liefde en kruiwaens – mammie Chrizaan, Geluk FRANZEEN met enSYSTER dienGeniet jou dag. Van huise en alarmstelsel. _______________ Liefde. Van: Samantha CORNELIUS kleinkinders, Papier‘n groot 50!! Mag media onder Tristan en Keagan jou 21ste verjaarsdag ANNA MALAN. Die Mom. Enjoy your day. Kyk wie verjaar op 022 487 2288 of stuur jou boodskap en foto vol seëninge.3 Liefde Oktober. Baie - Charmaine en Carl Plaveisel en netjies Ons wens jou net die(peetkind) ste, stuur 'n WhatsApp-boodop 6 November goedheid en guns jou en Cleophas gesinmet Ma se gelukChriswill, meisiekind. CHANTEL SAMSON. op@HetZwartland. 25 Febuarie. Alle troosdiens vindgerus 6 2 Oktober 2019 NUUS • N Love your children, 11 November? BaieBeste area. geluk –Baie Pappie stuur 'n epos na Roy omhein. mooiste beste toe. volg met al dieliefdevolle dae van jou 2019 Baie seëninge op Aan ‘n dogter duisend voorspoed op dieen pad 27-----------------------------Februarie. Baie ge-----------------------------grandchildren and two Mag skap na 061 555 0344. Beskikbaar 1 geluk FABAIN Net voorspoed en luk MARQUINNE met ouma Tilla enverjaarsdag. oupa nuus@ lewe. Van: die hele herinneringe van jou lewenspad 27jare Februarie –SWARTS Veels vanaf vorentoe. Mag jy ‘n GodenMa nog vele daughters in law 4 Oktober. Gelukkige Januarie 2020. Kontak baie seëninge. Liefde familie met jou verjaarsdag. Christi e sy vrou, kinders, hetzwartland. mag Christus gee die geluk met jou verjaarsgeseënde dag hê en jou verjaardag. Van: Sag van vinnig vol, so spaar. Dankie vir alles 3Hierdie Oktober –spasie raak -----------------------------FILIDA STUURMAN. Kontak ons by Opheengaan 06 Oktober is jy27 vierde verjaarsdag (Pollie) 082 780 1380 alles oom Jacques, Jean vriende begeertes van jou hart. dag. rykste wat–CHRISTINA mooi is. Van: Ouma en almal wat lief CORNELIUS LISA GEDULDSYSTER (Ma). jouse dag. Van _______________ wat u vir my enGeniet my God co.za baie geluk kleinkinders, 13SAMANTHA, November is Ouma XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar ‘n groot 50!! Mag KITTY, baieBegrafnis geluk met en niggie Devoné 022 487 2288 of stuur jou boodskap en foto vroegtydig! Liefde – Anti Sarah, Mammie is baie Lotzen Fortuin familie is vir jou Desember, is dit Ma en familie. doen. Baie -seën. Charmaine en Carl met jou verjaarsdag. Ons wens joukinders net die drie jaar weg van ons. elke dag vir jou. Mag van ons weggeneem. jou verjaarsdag op op 6 November goedheid enmet gunsjou jou 6Zuan, 2 Oktober 2019 NUUS • plaas NEWS oom Herman, Johnnic lief en trotsGod op jou. Ge- ----------------------------se derde jaar weg van vind Sondag liefde – Sampie, Jy verlange moet jou isspesiale stuur 'n nadag. ‘n----------------------------jou onderskraag Misepos jou elke Roy KALLIE SKIPPERS, 16 Die nog mooiste toe. 6 Oktober. Lief vir 17 Gelukwensings nuuswenke. volg al die dae van jou 2019 met liefdevolle en Leonaen beste niet die dagen asook die my af. Ek mis Mammie Charlton en Liam November 2019 omen dag geniet. Baie liefde. vashou in die ons holte jou – Liescel, Janus November. Baiejou geluk steeds so groot, maar Congratulati Net voorspoed en ----- naweek - Jou nuus@ lewe. Van: dievan hele ----------------------------elke dag. Liefde van herinneringe Van: Landie 13:00 by die huis te vanmoeder Sy hand. Liefde kinders jou verjaarsdag. u is op n veilige plek. Baie geluk met Monica ma baie seëninge. Liefde Hendricks seun –met Stoffel Kapira familie ------------------------------ Godeti astraat 26 en - Mammie en Davidshetzwartland. sy vrou, kinders, -----------------------------Mag God se rykste 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. MIENA Geluk met gesin Mammie se (Pollie) -----------------------------–CHRISTINA oom Jacques, Jeanse verjaarsdag. 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE seëningevriende altyd op co.za Alles is op baie geluk kleinkinders, Mag daar 13SAMANTHA, November is Ouma NOVEMBER. Driewat jaarmooi verjaardag. -----------------------------KITTY, baie geluk met 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese en niggie Devoné jou lewe neergestort Begrafnis Ma se lewenspad. nogBaie vele jare wees. metjaar jouweg verjaarsdag. drie van ons. enjoufamilie. van ons weggeneem. metInjou verjaarsdag. met jou Rus Vrede verjaarsdag op en word. Van: Bella lief vir Ma. Van:Hoop Landie vind plaas Sondag Mammie geniet Jy verlange moet jou isspesiale Mag die jare nog mooi Mis jou elke dag. ‘n ----KALLIE SKIPPERS, 16 Die nog 6 Oktober. Lief vir 17 kinders nuuswenke. die dag. Baie liefde – Kyk wie verjaar op 12 wees vorentoe. Lekker November 2019 omen dag geniet. Baie liefde. jou – Liescel, Janus November. Baie geluk steeds so groot, maar Baie geluk met Keithlinn, Ma se Devontey en DENJO WILLIAMS.- baie ge-13:00 by die huis te verjaar Talle en geniet jou November Van: Landie Tel: 022 487 1670 Matriek: skole in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid geh verjaarsdag. Mag daar kinders met jou birthday verjaarsdag. u21isFebruary. op luk n veilige plek. 3 kinders Blessed Happy dag Mommy and 'n groep van–die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was met jou verjaardag Epos: -----------------------------vele jare wees en allesgeluk Mammie Godeti astraat 26 en Desiré Kriel Aan my man, JANUS, interessante In memorium -----------------------------Veels NICOLINE NOBI PEeight birthday my little Ons ELSIE ADAMS. 23 Marietjie Fe- Nel Daddyvoertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! God se rykste MICKYLA ADAMS. epos: des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za admin@ wat mooi vir Ma op u verjaardag. Mag Mag baie geluk met jou In memoriam 14:00 by Hervormde SHANE ENGELBRECHT. ----met TERSEN. May you have brother. May blessings bruarie is dit Mamma is lief vir jou. Van: ma seëninge altyd op hierdie spesiale dag swartlandjoernaal. geboortedag vieringe Baie geluk my ou broer die Here u WILMA nog vele(Noel) NANI. a blessedEDE-LEIGH. birthday. 14 No- flow over you.Charmaine With se tweede verjaarsdag 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese Wiesa, en en die pad vorentoe! jou lewe neergestort co.za op 4 Oktober. Baie lief Happy met jou verjaardag. DELMAINE ABRAjare spaar.CHRISTOPHER Van die50th birthday Blessings,vember. prosperity, mother weg ons. Ons mis FARAO. metInvan jou verjaarsdag. Rus Vrede familie Liefde. Van: Samantha geluklove – your vir jou. Van: jou vrou Redaksie: Mom. Enjoy day. and word. Van:mercy Bella Baie en Ek is baie lief vir jou. HAMS. 1 March. Samson-, Hendricksenyour grace from Shayna, Baba, Panas Ma nog baie. Van: 12 November. Aan ‘n Mag die jare nog mooi (peetkind) en kinders met jou geboortedag izelle@ Love - your children, Lekker verjaar. Van: Happy birthday. May Stone families our heavenly Father. and Reuben Jomark, Mickyla en kinders wonderlike man en -----------------------------Kyk wie verjaar op 12 and two vieringe. Wens jou wees vorentoe. Lekker ------------------------------ jou suster Chaney en grandchildren swartlandjoernaal. goodness and mercy Baie gelukpa. metBaie jougeluk met Love you. From: Ran----------------------------susters jou net die mooiste toe verjaar Talle en geniet jou VOLTYDSE November - baie daughters law dall, Tel: 022 487 1670 Matriek: follow you for the rest verjaarsdag. Mag geGodinDankie Lovenda, Caroline, ----------------------------skole in die Swartland het verlede co.za week hul matriekafskeid gehou. Hier is verjaarsdag. Op 06 Oktober is jy en lekker verjaar. Baie dag – Mommy and 'n groep van die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was weer talle luk met jou verjaardag of your life. We wish jou nogKriel vele jare spaar. & Caleb Epos: Karin Neethling groet Het STUDIEBEURSE VIR 2020 Desiré Marietjie Nel Aan myGroet: man, JANUS, vir die lig wat -jyMag inKeanu ons In memorium ‘n 50!! interessante voertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! liefde – Johnnic Daddyvan Advertensies: Zwartland ná byna twee dekades you light, love and Ons baie liefgroot viris. jou ----------------------------MICKYLA ADAMS. Ons epos:isdes@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za admin@ goedheid en gunsLiejou lewens Liefde baie geluk met jou bemarking in gedrukte media in die In memoriam ----karin@ peace. Welcome to the is– lief Katriena, Willmien, Swartland. Neethling het onlangs besluit vir jou. Van: maChrissade, volg al die dae van jou swartlandjoernaal. Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltyds Ethan, geboortedag om nuwe vieringe avonture in haar loopbaan aan my ou broer swartlandjoernaal. naughty forties. With André en 3zel, kinders Baie geluk lewe. Van: die hele Wiesa, Charmaine en te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige EDE-LEIGH. 14 NoCee-Jay en Chrisleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmen co.za op 4 Oktober. Baie lief love – your parents ----------------------------co.za met verjaardag. bemarker in die koerantwese . Diejou personeel familie _______________ die groter Swartland munisipale gebied woon. vember. Baie byVan: Het Zwartland wens vir Karin voorspoed vir jou. jou vrou Redaksie: 3 geluk Oktober – familie Baie geluk met jou Ek is baie lief vir jou. -----------------------------BEANCA MARTHINUS. toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 20 SAMANTHA, en kinders met geboortedag 40stejou verjaarsdag. Mag baie geluk KITTY, baie geluk met Rekeninge/ krag gaan. Intussen staan Marietjie Nel izelle@ Lekker Van:Geluk11 verjaar. November. Baie geluk my seun van die goedgekeurde studierigtings geregistreer en Desiré Kriel reg om alle adverteerders met jou verjaarsdag. God jou ryklik seën Vier jaar op 25 -----------------------------geklassifiseerd: vieringe. Wens jou jou verjaarsdag op swartlandjoernaal. suster Chaney en van hulp en diens te wees. jou Kontak hulleeerste by kige verjaarsmet jou 40ste verJy moet jou spesiale aangemoedig om aansoek te doen. DAYLIN, baie geluk met baie liefde, geluk Februarie JEANDRE marietjie@hetzwartland of des@hetzwartland 6 Oktober. Lief vir accounts@swartnet die mooiste toe Baie liefde. jaardag. Stel Jesus dag in die hemel. Die co.za of skakel 022 487ver2288. Vir kennisgewings, geniet. en vreugde. dag Bly die LUCIANO HENDRICKS. ABEL MAARMAN met jou 16de jou – Liescel, Janus en landjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi betrekkings, tenders en geklassifi seerde is groot. gemis Jy sal en lekker verjaar. Baie Van: Landie Goedgekeurde studierigtings: altyd eerste. Baie lief opgewekte, sprankepos: reception@hetzwartland.co.za jaarsdag. Alle lof Chrizaan en kinders advertensies, kontak Witbooi by Groet: Karin Neethling groet Het -----------------------------reception@hetzwartland.co.za. liefde – Johnnic • Finansies • Ekonomie • Rekeningkunde joutwee mydekades babatjie. elende, omgee mens -----------------------------Advertensies: Zwartland návir byna van bemarking inLiefde gedrukte media in die -Mammie, un• Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit SHANE ENGELBRECHT. wat jy is en dankie vir karin@ Swartland. Neethling het onlangs besluit 5 Oktober. Baie geluk Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies al jou liefde vir ons – ROLENEL. 24 Februarie. cle Herman, Johnnic • Risikobestuur. om nuwe avonture in haar loopbaan aan swartlandjoernaal. met jou verjaarsdag. Curt, Eldeen, Erin en Baie geluk met jouword en Leona te pak. Sy sal onthou as ‘n ywerige by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in KARIN ALBERTYN. 15 co.za Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsie Mag die jare nog mooi bemarker in die koerantwese . Die personeel Kirsten verjaardag. Alle mooi _______________ die groter Swartland munisipale gebied woon. Kandidate by Het Zwartland wens vir Karin voorspoed wees vorentoe. Lekker November - My pragBaie geluk peetma, seënwense op jou verBEANCA MARTHINUS. Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid tige sustertjie, geluk toe vir die toekoms. Mag van krag tot wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 2020, in een verjaar enjygeniet jou Delmaine op jou 40ste jaardag. Nathan, Rekeninge/ Baie geluk krag gaan.Van: Intussen staanbroer. Marietjie met jou 40ste verburgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum 11Nel November. Gelukdag –om Mommy and verjaarsdag. Aan Baiemy liefde Dossie, van die goedgekeurde studierigtings geregistreer het, word en DesiréTeslyn Kriel reg alle adverteerders Hoop die nuwe man, JANUS, Bly pragtig. geklassifiseerd: van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërsko Daddy van hulp en diens te wees. Kontakkige hulleeerste by jaarsdag. verjaars– Henley baie geluk metDAYLIN, ----------------------------aangemoedig om aansoek te doen. lewensjaar bring veel jou baie geluk of----marietjie@hetzwartland des@hetzwartland Seënwense en baie accounts@swartwat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Dese ----------------------------dag in die hemel. Die geboortedag vieringe of skakel 487ver2288. kennisgewings, persoonlike vreugde, met jou 022 16de Baie gelukVir my ou broer liefde - Francis, Enrico en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurse landjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi betrekkings, tenders en geklassifi seerde op 4 Oktober. Baie lief geluk gemis is groot. Jy sal enChrizaan baie seëGoedgekeurde studierigtings: • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/ met jou epos: reception@hetzwartland.co.za Alle lof enverjaardag. advertensies, kontak Witbooi by en Iman vir jou. Van: joujaarsdag. vrou ninge. Liefde Ek is baie lief–virChrijou. reception@hetzwartland.co.za. • Finansies • Ekonomie • Rekeningkundemet gestremdhede sal voorkeur geniet. en kinders Lekker zaan enverjaar. kindersVan: • Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit ------------------------------ __________________ jou suster Chaney en Slegs aansoeke wat per hand afgelewer of pos gestuu • Risikobestuur. oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluiting
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
NEWS
geluk t jou g. Ons slaapu en in Van: motore en 00 per --------aar va2019. Visser 1
_____
TME. 00 u gti 4 ge ou uis dag etuis, liefde mer --------Twee
motortelsel. jies rea. f1 kkige Kontak dag God Mag kraag ings holte tie ons efde avids
---------
NANI. hday ARAO. ur day. an ‘n dren, en nd two met w jou nkie is jy in ons Mag jou ensLievan jou sade, ele sleigh ____ --------k met eun op ervir us en nus e lief tjie. --------e,RECHT. ungeluk nnic sdag. g mooi ____ Lekker et r. jou and
7
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds
7
NUUS • NEWS
Beperkte spasie!
Beperk spasie
Kontak ons!
Kontak ons!
VOLTYDSE STUDIEBEURSE VIR 2020
KARIN ALBERTYN. 15 November - My pragtige sustertjie, geluk met jou 40ste verjaarsdag. Bly pragtig. g veel Seënwense en baie ugde, u broer liefde - Francis, Enrico ëdag. en Iman Chrir jou. Van: ey en _____
aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar a u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan G by 022 487 9400 gerig word. Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse
Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsiening maak.
EVAN JOHN MAARMAN. 15 November 2019. Happy birthday my boy. God bless you. With love – your JOHNNIC NEL. 15 November, Geseënde verjaardag my kind. Mag ons Liewe Heer gee al die begeertes
burgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyfer Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van onde van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool (leerders dokumente sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvoll wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Desember 2018 sal in kennis gestel word en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurse beskik nie Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/of persone met gestremdhede sal voorkeur geniet. Sluitingsdatum: 6 Desember 2019
Slegs aansoeke wat per hand afgelewer of pos gestuur word, sal Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte af kwalifikasies, oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluitingsdatum vir kan aan die Afdeling Menslike Hulpbron X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wa aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar Sak asseblief dat ontvang word, sal nie aanvaar word nie. u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan e-pos Gaynor April Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiens by 022 487 9400 gerig word.
onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestrem
Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van aansoeke word daarom aangemoedig om aansoek te doen. sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van ondersteunende
26 Februarie 2020
SPORT
Nuus • News
26 Februarie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Krieket: Die Hoërskool Swartland
op Malmesbury het Saterdag 'n ses-aan-'n-kant-kriekettoernooi aangebied. Die dag is moontlik gemaak deur Quantum Foods/ NOVA Voere. HCS Old Boys Legends is as die wenspan gekroon. Mike Steyn het die prys vir die beste vangskoot ontvang. Richard Hansen het die prys gewen vir die meeste lopies.
Tennis:
Die Malmesbury-tennisklub se mans het Saterdag op hul tuisveld hul staal gewys. Regs is Dirk Lategan in aksie.
Paas-naweek met Dorings Die Dorings Rugbyklubop Malmesbury bied 'n Paas-rugbytoernooi aan op 11 April. Prysgeld beloop R5000. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem kan die volgende persone kontak per sms of whatsapp. Inskrywingsfooi R200,00 per span. Laurent Myburgh – 073 252 9536 Julie September – 074 446 1953 Klaas Maarman – 071 731 6345