Gratis • Free
Swartland • Bergrivier 1
Nuus met 'n verskil
26 Augustus 2020
Covid19: 1445 Gevalle in die Swartland 1292 Gevalle herstel
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
26 Augustus 2020
Duurste ram vir Lente en blomtyd R72 000 opgeveil bl 2 is hier bl 6
Damvlakke styg ná goeie reën Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste voorsiener van water, staan nou op 84.5%, terwyl dit verlede week op 76.6% gestaan het en verlede jaar op 86.9%. Foto: Samuel Walters
Nuus • News
2
26 Augustus 2020
Duurste ooi:
Nuus • News
Verlede Vrydag het die Wes-Kaap Dormers hul agste promosieveiling in die Paarl aangebied. Die aanbod het bestaan uit ramme, ooie met lammers, dragtige ooie en oop ooie. Die verkopers op die veiling was Remkuil, Nuweland en Rhenosterbosrug Dormers. Philinda Kitshoff het die duurste ooi gekoop van verkoper Ewan Louw. Philinda het pas met haar eie stoet begin en sien daarna uit om hierdie projek te laat groei en 'n sukses van te maak.
Libraries open to public
All libraries in the Swartland will open for the public on Tuesday 18 August 2020. The temporary hours are Monday to Friday from 09:00 to 16:00, closed from 13:00 to 14:00. The shorter times ensure that the necessary sanitising can be done for your safety. Limited services are offered - books will be received and
handed out, but no in-house study or reading of material allowed. Only three to six visitors will be allowed at a time for a maximum of 30 minutes; this will ensure that all have an opportunity to visit the library. We also appeal to you to return all outstanding books to the library please.
Stand van die damme
Die gesamentlike vlak van die damme in die voorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap, staan tans op 88% in vergelyking met verlede week se 84% en verlede jaar se 81.7%. Die Bergrivierdam is 100.4% vol, waar dit verlede week 101.2% vol was en verlede jaar dieselfde tyd 99.8%. Die Laer-Steenbrasdam se vlak staan nou op 95.3%, in vergelyking met verlede week se 91.7%
en verlede jaar se 101.2%. Die Theewaterskloofdam se watervlak staan nou op 85.1%, waar dit verlede week op 80.7% gestaan het, in vergelyking met verlede jaar se 72.1%. Die VoĂŤlvleidam, die Swartland se enigste voorsiener van water, staan nou op 84.5%, terwyl dit verlede week op 76.6% gestaan het en verlede jaar op 86.9%. Bron: www.capetown.gov.za
Duurste dormerram:
Die Moorreesburg-boeregroep het onlangs hul 32ste promosie-veiling by Drie Heuwels buite Moorreesburg aangebied. Die aanbod het bestaan uit dormer-, SAVM- en merino-ramme. Die duurste dormer-ram is verkoop vir 'n bedrag van R12 000 aan Semptemberskraal Boerdery van Porterville. Die gemiddeld van die ramme R9 500 beloop. Die verkoper van die duurste ram was Erika Hanekom. Die veiling het 'n 100% verkoopsyfer behaal. Die veiling is deur BKB Wes-Kaap aangebied en Appie Maritz het as afslaer opgetree. Regs is Erika Hanekom (verkoper van duurste ram), Appie Maritz (BKB) en Abraham Janse (hanteerder)
Nuus • News
26 Augustus 2020
•GRENDELTYD MAAK NUWE DEURE OOP VIR STEMMET
Vlytige VABOND rus nie op sy louere
Mayor lonese
Tourism m.org or
SERVING SUGGESTION
Go B.I.G this Spring!
COOLEST COMBO BACON & EGG 750G + RUSSIAN LOAF 750G + COOKED SALAMI 350G
50
.00
p/combo
r13 saving
BRITO’S
CHOICE
89
.99
RUMP / SIRLOIN STEAK - A CLASS 30 DAYS MATURED SERVING SUGGESTION
ov.za
beplan
SNOEK PORTIONS - 400G
25
.99 each
p/kg
SERVING SUGGESTION
3
vryloopvarke en dit opgespoor op ʼn plaas in Grabouw, waar die diere ʼn ryk, natuurlike dieet van onder meer akkers geniet.” Nog ʼn unieke aspek van VABOND spesialiteitsvleis is die plaaslike geure wat Jacques gebruik om dit op te kikker. “Ek wou geensins kompeteer met die geurprofiele van produkte uit lande soos Spanje en Portugal nie, maar eerder ons plaaslike terroir bietjie afshow. Daarom het ek gekies om van ons Swartland produsente se wyne in die produksie van ons salami en chorizo te gebruik. Ek het begin met ʼn rooiwyn-en-rissie profiel met my skoonpa Zakkie Bester se Bester Family Wines Barbera, en ook een ontwikkel wat Adi Badenhorst se Caperitif as geurmiddel gebruik,” vertel Jacques. Tot dusver het VABOND ook ʼn whiskyen-kruie salami, rooibos-en-brandewyn salami, sowel as pancetta en lonzino wat met plaaslike kruiesoorte soos kapokbossie gegeur word, vrygestel. “My hoop is dat ek met hierdie projek kan bydra daartoe om die kalklig te skyn op die Swartland-streek en al die talentvolle produsente wat hier woon en werk,” sê Jacques. VABOND gesoute spesialiteitsvleis kan bestel word vir versending dwarsdeur Suid-Afrika en Malmesbury inwoners kry altyd ʼn ietsie ekstra omdat daar nie koerierkostes verbonde is aan plaaslike aflewerings nie. Besoek gerus die VABOND Facebook-bladsy (@eat.vabond) vir nadere besonderhede, of kontak Jacques via Whatsapp op 064 526 2304 vir pryslyste en so meer.
BRITO’S BUDGET BURGERS - 20’S SERVING SUGGESTION
•Anna-Bet Stemmet Jacques Stemmet (regs - 37), ‘n inwoner van Malmesbury wat onder normale omstandighede sy brood en botter as filmstelbestuurder op groot internasionale produksies soos Tomb Raider, Dark Tower en Resident Evil verdien, moes gedurende die COVID-19 inperking vinnig ‘n haas uit ‘n hoed ruk. Met die landsgrense bottoe kon geen internasionale akteurs Suid-Afrika binnekom nie, en is al die projekte waarop hy gedurende 2020 sou werk dus onbepaald op die ys geplaas. Jacques, ʼn pa van 1.5 (nommer twee steeds in utero), het van te vore in sy vrye tyd geëksperimenteer met gesoute vleistipes soos chorizo en salami vir eie gebruik, en het besluit om die produksie daarvan op te skerp sodat hy dit vir publieke aankope beskikbaar kon maak ten einde ʼn inkomste te verdien gedurende die grendeltydperk. Die Stemmet-familie, oorspronklik afkomstig van die Klein-Karoo, was nog altyd kranige jagters en vleis verwerking is vir hulle tweede natuur. Jacques het ook in 2018 ʼn kortkursus in spesialiteitsvleisvoorbereiding deur Richard Bosman in Kaapstad voltooi en het dus die kennis in pag gehad om verder as die doodgewone biltongen-droëwors aanbieding te dink en droom. So is die VABOND-handelsmerk toe met behulp van sy vrou Anna-Bet Stemmet op bemarkingsfront gebore. Die tongin-die-kies naam is ʼn sinspeling op Jacques se kwinksinnige karakter en bok-vir-sports mentaliteit. “Dit was vir my belangrik om vryloopvarkvleis op te Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbalspoor om in ons produkte te gebruik,” verduidelik Jacques. -toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. “Alhoewel ons asaan gesin vegetariërs nie, gaan ons wel uit Alle klubs wat dienie toernooi wil deelneem, ons pad uit om die vleis wat ons verbruik by betroubare, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. etiese verskaffers isaan te per koop sodat ons ons impak op die Inskrywingsgelde R500 span. omgewing so veel as moontlik kan beperk. • Delia Esau - 0638618627 dus besluit om VABOND spesialiteitsvleis op ʼn •“Toe JohnekMitchell - 0824069549 groter skaal te maak, het ek gaan soek vir ʼn bron van gesonde
p Rugbytoernooi vir Paasnaweek
nou % ge-
3
ALBERTINA BRAAIWORS - THIN
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 26TH AUGUST - 1ST SEPTEMBER 2020
LOW, LOW PRICE!
49.99 each
39
While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
.99 p/kg
2 FOR
R60
SKY OLIVE OIL BLEND - 1L
4
26 Augustus 2020
Nuus • News
Hoe gemaak met... ...September is boomplantmaand
Vrydag 4 September is Boomplantdag; Boomplanweek is van 31 Augustus tot 4 September; boomplantmaand is die hele September - maar eintlik is dit heeljaar boomplanttyd! Die idee agter die boomplant-inisiatief is om almal aan te spoor om meer bome te plant, dit maak die AARDE groener, suiwer die lug van koolsuurgas en in ruil daarvoor kry ons allernoodsaaklike suurstof ! Daar word jaarliks ‘n paar bome aangewys as die boom van die jaar. Vir 2020 is dit: 1: Ekebergia capensis (Essenhout; Cape ash) 2: Adansonia digitata (Kremetart; Boabab) 1: Kom ons begin by die Kremetart, dit is ‘n boom wat aangetref word in die meeste lande suid van die Sahara, maar in Suid-Afrika is dit beperk tot Limpopo Provinsie & Mpumalanga. Dit is ‘n massiewe bladwisselende boom wat tot 20m hoog kan word, met ‘n ronde tot spreidende kroon. Dit groei in droë bosveld, meestal in klipperige, goed gedreineerde grond. Blomtyd is van Oktober tot Desember en vrugvorming is van April tot Mei. Beeste en wild vreet die vrugte, blare, blomme en selfs die bas. Die vrugte is ryk aan askorbiensuur en word gebruik om drank van te maak. Sade kan vars of droog geëet word, of gerooster word en as plaasvervanger vir koffie gebruik word. Die kremetart is ‘n gewilde plant vir bonsai, die SuidAfrikaanse “kremetartstyl” het by die spesie ontstaan. Dit is bestand teen droogte, maar jong bome is gevoelig vir ryp. Hierdie is nie ‘n boom wat algemeen in die handel beskikbaar is nie. 2: Die Essenhout is ‘n baie bekende en gewilde straat- & tuinboom. Dit is ‘n immergroen boom wat tot 20m hoog kan word, maar die meeste tuinbome wat ek al gesien het, is so 5 - 10m hoog. Die boom kom voor van Ethiopië in die noorde tot die Wes-Kaap in die suide. Dit is ‘n pragtige skaduboom wat vinnig groei, (die wortels is nie te aggressief nie), tot 1m per jaar, is gevoelig vir swaar ryp en hou van baie
water. Dit kan ligte droogtetoestande en ligte ryp weerstaan. Dit blom van September tot Desember en die vrugte is van November tot April aan die bome. Dit is ‘n nuttige boom vir skadu, voer en om voëls na die tuin te lok, kan ook as straatboom gebruik word. Goeie hout vir meubels en paneelwerk, ook as timmerhout veral vir balke. Daar is verskeie medisinale gebruike vir dele van die boom. Eintlik, al wat ons moet doen, is om ‘n boom of drie elke jaar te plant sodat ons ‘n groen voetspoor kan nalaat. Maak egter van ‘n paar dinge seker voordat jy besluit watter boom om te plant. • Hoe aggressief is die wortelstelsel? • Hoe groot word die boom? • Is dit immergroen of bladwisselend? • Waar presies wil jy die boom plant, noord, suid, oos, wes? • Groot of klein spasie? • Langs geboue of as straatboom? • Hoeveel wind gaan die boom moet trotseer? Die voorbereiding van die plantgat is ook altyd baie belangrik: Die ideaal is om ‘n 1m x 1m x 1m gat voor te berei met baie kompos + fosfaat + beenmeel, alles deeglik gemeng met die grond wat uit die gat kom, plaas alles terug in die plantgat, los net die bogrond eenkant sodat jy die nuwe boom kan insit, presies net so diep soos dit in die plantsak gegroei het, druk of trap deeglik vas, gooi deeglik nat direk nadat dit geplant is en versorg dit met liefde en omgee en dan sal jy die vrug op jou arbeid kan geniet. Plant ook ‘n deeglike stutpaal om die boom mooi reop te hou teen sterk winde. Kom maak ‘n draai by jou kwekery en kry die inligting, planttoerusting en benodigdhede, plus die boom van jou keuse en geniet Boomplantmaand. Ons gesels weer op 30 September, lekker tuinmaak. Tuingroete. George Retief (Verwysing: BENUT ONS INHEEMSE BOME deur Fanie & Julye-Ann Venter)
Nuus • News
26 Augustus 2020
5
26 Augustus 2020
6
Robin Wintervogel sorg dat sake glad verloop by Glasfit Malmesbury Robin Wintervogel is een van Glasfit op Malmesbury se blinkste sterre. Sy is verantwoordelik vir algemene take soos die beantwoord van oproepe en eposse, die handhawing van kommunikasie met kliënte, die aanmelding van eise asook die afhandeling daarvan sodra die werk voltooi is. Robin het op Malmesbury haar skoolloopbaan voltooi en het Liebenberg Primêr en Schoonspruit Sekondêr bygewoon. Sy is enkellopend en is dol oor haar viervoetkinders. Volgens Robin dra sy die etiket van vrou met trots. "Ek is baie trots daarop om ‘n vrou te wees. Daar is baie dinge wat ‘n vrou maak maar wie jy is dink ek tel meer as enige iets. Om jouself uit te leef net soos jy kan beteken vir my baie. Om daar te wees vir die mense wat jy lief het." Sy wil 'n voorbeeld vir ander vroue wees deur aan hulle te wys dat niks in die lewe haar sal onderkry nie. "Dit wat ek al deurgemaak het in die lewe, het my lewenslesse geleer en my 'n sterker mens gemaak," vertel sy. Volgens haar het haar ouma, wat 'n rolmodel vir haar is, haar geleer dat die "lewe jou niks skuld nie" en dat sukses deur jouself bepaal word. "Nie net was sy 'n Godsvresende vrou nie, maar ook 'n vrou wat alles in haar vermoë gedoen het vir diegene wat sy lief het." Een van Robin se grootste struikelblokke in haar lewe was toe sy by 'n vorige maatskappy waar sy werksaam was, afgelê is. " Die omstandighede waarin dit my gelaat het, het my onder gehad vir ‘n paar maande. Ek het toe besef dat ek beter is as my omstandighede end at met God aan my sy dinge beter sal raak met ty den toewyding en vertroue." Haar woorde van inspirasie aan ander vroue? "Vroue moet opstaan vir hulleself. Hulle moet besef dat hul omstandighede nie hulle as mens beïnvloed nie. Werk hard vir wat jy wil bereik in die lewe. Gee jou alles in wat jy aanpak en volhard. Doen jou beste vir dit wat jou gelukkig sal maak. Mense praat. Mense sal altyd praat.
Dit hang van jou af of jy gaan toelaat dat dit jou lewe, jou drome en doelwitte gaan omkrap. Wees jou eie held, maak jou skuif en gaan GROOT! "Hou op wag vir ander mense se opinies. Dit bring jou niks behalwe ongeluk. Glo in jouself soo wat jy in God glo. Vertrou op jouself soos wat jy op God vertrou. Gebroke of nie God luister. He might not open the right door when you want Him to. Maar alles kom met tyd. Hou moed, hou aan en wees lief vir jouself." Sy het ook 'n paar gevleuelde woorde vir die Adamsgeslag: "Ek hoop dat mans gaan begin besef dat vrou meer goud werd is as wat hulle dink. Behandel ‘n vrou soos goud en jy sal die ware mens in haar sien. Wees lief, respekvol en getrou aan haar. ‘n Vrou sal altyd by jou bly al is die wêreld teen jou. Net jy kan verander hoe ‘n vrou oor jou voel en jou gedrag teenoor haar behoort next level te wees. Ons is ‘n reënboognasie so kom ons staan saam en wees lief vir mekaar."
Nuus • News
Elna Teubes bestuur Tip Trans Logistix Moorreesburg met 'n ysterhand Elna Teubes, die bestuurder van Tip Trans Logistix se Moorreesburg-tak, is 'n vrou wat stewig geplant staan in dit wat sy glo en haar vertroue in haar Skepper. Elna het op Oudshoorn haar skoolloopbaan voltooi en is vandag 'n getroude vrou, met "'n wonderlike man, die ma van vyf kinders (drie dogters van onderskeidelik 39, 38, 36) en twee seuns van 37 en 35. "Na 10 jaar as weduwee met twee dogters, het ek met Rossouw getrou en drie pragtige kinders gekry wat soos my eie kinders is," vertel sy. Sy wil graag 'n voorbeeld vir ander vroue wees. "‘n Vrou is geskep na die beeld van God – wees lief vir jouself, met dapperheid, deernis, waagmoed en wysheid. Om lief te hê wanneer dit nie saak maak nie, om te gee wanneer jy nie hoef nie." Vir haar was oud-president, Nelson Mandela, 'n rolmodel. "By sy eerste Parlementêre sitting het hy gesê – 'Vryheid is slegs haalbaar indien vroue van alle vorme van onderdrukking bevry word.' Elna het ook reeds talle struikelblokke en uitdagings in haar lewe oorkom. "Binne 10 minute het ‘n haelstorms twee wingerdplase verwoes – ‘n paar jaar daarna my man binne 30min van my weggeneem, twee jong dogters ma en pa voor wees, moes van knieë opstaan om ‘n nuwe fondasie en toekoms vir my kinders te bou." Haar wens vir Vrouemaand? "Vroue moet met trots opstaan vir hul regte,
hul moet hul toerus en bemagtig om hul lewe vrugtevol te leef en te geniet. "Wees volwaardig vrou, Geniet die lewe, Gryp die dag, Leef voluit, wees lief vir jouself." Haar boodskap aan die mansgeslag: "'n Vrou wat met erkenning, respek, besorgdheid en liefde deur haar man voor hul kinders behandel word, sal 'n waardige vrou vir haar gesin wees."
Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord. Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Afrikaanse Taaldag-kompetisie deel te neem. Beeld jou gunstelingwoord in Afrikaans op enige kreatiewe manier uit (teken, verf, neem ‘n foto, ens.) en plaas ‘n foto daarvan op Instagram of Facebook met die hutsmerk #wysjouwoord en
koppel @diewoordeboek aan jou foto. Tien deelnemers word die trotse eienaars van hulle gunstelingwoord met ‘n sertifikaat met hulle naam en woord vanaf die WAT. Die wenner kry ook ‘n jaar se toegang tot die Aanlyn WAT. Die kompetisie sluit op 14 Augustus 2020. Hou die WAT se sosiale media dop vir inskrywings by: instagram.com/diewoordeboek/ of facebook.com/diewoordeboek. Komaan, raak kreatief en #wysjouwoord!
#WysJouWoord vir Afrikaanse taaldag 2020
Blitsbrein • Train your brain
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
us • News KLASSIFISEERD
26Augustus Augustus2020 2020 26
7
7
11Maart 2020 11 2020 Geklassifiseerd • Classifieds •Maart Geklassifiseerd
BUYING
or
SELLING
van Wyk- en en mag jy geluk ervaar GELUKWENSING Talmakkies familie dwarsdeur die jaar. Congratulations FURNITURE Baie liefde Dadda, seën en nog vele met jou verjaarsdag WE OFFER THE BEST PRICES TE HUUR verjaarsdag in die Mammie, Ouma, mooi jare spaar. Baie op 14 Maart 2020. TO LET hemel. Rus in vrede YOU CALL Ons is terug, maar werk van ons huise Oupa, Nanna, Adamsliefde – Van: Mammie, Baie liefde – pa Tom3-slaapkamer tot ons weer ontmoet WE COLLECT om almal se veiligheid en gesondheid mie en ma Doreen tel in Badenhof, Shaulin, Adilene, en Bouwers Families – Kia en Kyle Lassie en Jr Geluk Jayda met jou te verseker! dstraat, MalDie gemis is groot, __________________ verjaardag. Lekker ury met motormaar dit wat God Stuur jou nuuswenke na 20gedoen Augusthet, - Happy SHANNON verjaar. PETERSEN. Van: Amor - R5700,00 per is welbirthday to you 26 Augustus. en D.J. Baie Malmesbury d. Beskikbaar gedaan. Van die hele 022 482 3788 VALMELETA. Love you geluk met jou __________________ 2020. Kontak familie of – Mom geboortedag. Bly so 1 Maart. HENDRIK ne Visser byCHRISLEIGH FARAO. __________________ soet soos 'n Sundae. 27 Augustus My CLAASEN. Wens jou ‘n 821101. izelle@swartlandjoernaal. lekkerverjaardag verjaar. liefste rabadoetjie 14 Maart. SOPHIA PIE-Jy moet geseënde _____________ Austin en oupa baie geluk met jou co.za. TERSEN (Slikkie). BaieVan toe. Geniet jou dag. LUKWENSING 27 Augustus. Baie verjaarsdag. Mag geluk met Mammie seVictor Van die Louw familie ngratulations geluk verjaardag. ant MARLENE God jou omvou met Mag die Vir advertensies, kontak wie word 21 met uHere geboortedag sy grootRaai genade. jou seën en nog IN MEMORIUM Maart. mag daarGeniet veleenjare spaar. In Memoriam Mammaopis16 baie lief Gelukvieringe Karin by met jou verdie jare dag. vorentoe Ons is baie nog vele vir jou. CHESNA Seënwense jaardag. virKekkel Mammie Kinwees.lief Van: – Mamma, oupaMammie baie karin@swartlandjoernaal. liefNicky vir jou ders: Rolene, Denzel Happy birthday to you personeel. Herman, enen mag jyen Kraai co.za of my son-in-law BRIAN. dag Leona ‘n geseënde dag hê.Genietenu Dominique Van:my jouengel Ma, s�efpa, Baie geluk met Ouma Love you - MotherBaie geluk 1 suster en 3 se verjaarsdag. Lekker in-law met jouAngelo, verjaardag. MARIA SAMSON. 13 broers. ‘n Geniet die dag verjaar – Kleinkinders: art. NIKIWEWens jou Besoek ons Facebookblad vir Maart. Sou u 65ste __________________ Tashlynn, Nathan, MAXZEEN PIETERS. 26 TS. Vier jaar“awesome” dag toe – verjaardag wees, deurlopende nuus en gebeure! Tesniele, Lemoh, was jy ‘n kleine Augustus. Baie geluk Lekker verjaar, tannie maar ons weet u is Denique, Nashwill, met jou verjaardag. e en stadig se “piggy bank” – veilig by die engele Donnay en Unag Maart. seker ontkiem Alles10wat mooiBRAIN is Liefdegroete – Tannie, wat om u waak. Die Baie geluk met jou wens VAN Gister gegroei in die onsBOOM. jou toe en Noby, Tristan en hartseer is nog groot, verjaarsdag. Mag die dat die wasHere dit joujou 70ste te blom in ons vele Keagan maar berus. Mis jou Here jou seën en nog jare verjaarsdag ekker verjaar. sal spaar engewees. seen. Happy birthday my elke dag. Rus in vrede. vele jare spaar. Van: BaieHoe graagvirwill ons net Van: kinders, man, efde, soentjie dankie alles Hildatjie hoop jy Nigel, Glend en susterwat jou n drukkie gegee Happy kkies. Van: geniet jo dagi tenvolle birthday jy vir ons doen. kleinkinders en agterBaie geluk Slikkie metLiefde het.– Rus Van: jou forkleinkinders ma, tannies,baie liefde Claudia this two on the Ma,sag. susters, jou verjaardag. Mooi broers, Families. s en nefies same day on 27 Chloe, Cline dag verder. Van: Eben,en Jowaan __________________ August. Good luck to _____________ Beperkte spasie! WAFEEQ. Happy 18th Anna en kinders my friends. Have a Stuur gerus jou birthday on 5 March. __________________ blessed Stuur day jou familieMay Allah grant you gelukwensinge na kennisgewings guidance and give you many more years to na come. We love you – Ouma Bahijah, Iza and the Tie�es family 26 Augustus QUWIN 061 AYDEN –__________________ Een jaar 555 0344. REGINALD WITBOOI. oud, Geluk met jou KLAAS VANGeluk STADEN. 3 QUE BALIE.eerste 3 29 Augustus. verjaarsdag Naart. se eerste 27 Augustus – - Veels geluk Dadda metOupa jou 47ste my seun. Mag God 14 Maart. “Happy verjaardag, mag daar esde verjaarsMNR en MEV jou ryklik seën op jou birthday” PHAYTON nog baie wees. Liefde ekker verjaar. TALMAKKIES – Baie lewenspad vorentoe. CAROLISSEN. Mag – die Seuns ou Lensie, Baie lief vir jou Quwin geluk met julle 26ste jy ‘n lekker dag hê. , Oupa, jou kind – jou pa Polla, huweliksherdenking. 28 Augustus - FATHER you” – Mammie boeta EltonOuma, Oupa en Arries CRAIG“Love Liefde – Hart-, van ABRAHAMS, en familie _____________ Wyk- en Talmakkies baie geluk met jou familie. __________________ families verjaarsdag mag MUJAID. Happy 12th God jou nog vele birthday. May God jare spaar, en vir bless you, guide youSKYLAR my kleinkind and grand you manyen ELMARIE, my Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe drank lisensie aansoek. more years. We loveskoondogter. Baie lief you – Ouma Iza and 24 August - Happy vir julle. the Tie�es family birthday to you __________________ MARISKA. Love – e word 14 op Mom Gelukkige verjaarsdag HOE VIND MENS UIT VAN ’N AANSOEK VIR ’N DRANKLISENSIE? rt. “Happy - EJAY BOUWERS. Swartland Media PTY Ltd, uitgewer van die Swartland Joernaal, is op soek na 'n dinamiese 27 Augustus – Baie LUCIAN BERENDSE. ay” BRENT-LEE. • Die aansoeker moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waaren hy/sy beplan om drank om by die bemarkingspan aan te sluit. energieke persoon geluk met jou 25 Augustus. Ons te verkoop. Baie geluk met jou ef vir jou. Van: verjaardag – mooiste wense met • Die aansoek moet geadverteer word in ’n plaaslike koerant. mondigwording op 13 mie en sussiejou vyfde verjaarsdag Verantwoordelikhede: Seënwenseop- die Hart-, • Dit word geadverteer webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid Maart. Mag God jou e • Verkoop van advertensieruimtes op verskillende platvorms, insluitend en nie beperk tot (WCLA): https://www.wcla.gov.za nog vele jare spaar. _____________ • Dit word geadverteer in die Staatskoerant. gedrukte media en radio. • Die Aangewese Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet die naburige inwoners inlig van die Van : mom Suzie, • Bemarking van produkte en dienste aangebied deur Swartland Media, asook Swartland aansoek vir ’n dranklisensie. Sharon, Japie, Griffy, • Die gemeenskapspolisie forum word ingeligJoernaal. oor die aansoek. Azalea, Charlton en • Genereer van nuwe advertensie-inkomste 9 Maart 1974 – familie • Kommunikasie en besoeke aan bestaande asook nuwe kliënte WILMA & ARTHUR __________________ ARENDSE. 46 jaar Vereistes: BESWARE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT: getroud. Mag God se • Pligsgetrou, energiek en dinamies As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatieflojaal, sou beïnvloed: seën steeds julle deel • Moet onafhanklik en as deel van 'n span kan werk • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners art. DIEGO VAN wees, julle grondge• die inwoners van ’n ouetehuis of soortgelyke • instansie Moet onder druk kan werk en spertye behaal bied sal vergroot, julle • die leerders van ’n opvoedkundige instelling (bv. skool) wat onder die ouderdom van 18 jaar oud is Seënwense op • Moet rekenaarvaardig wees in Microsoft-pakket • die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid beskerm en onheil oonverjaardag • Moet teikens kan behaal • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel. van julle weerhou. d. Ons wens • Tweetalig Liefde – kinders, kleinluk, vreugde en • Moet oor eie betroubare vervoer beskik kinders en familie eën toe. Lekker r. Baie liefde In ruil hiervoor bied die maatskappy 'n mededingende kommissie-struktuur aan asook JAYDA. Veels geluk mmie Deidre, WENKE OOR HOE OM BESWARE AAN TE TEKENen genotvolle werksomstandighede, met talle groeipotensiaal. aangename Romano, boe�e • Besware is nie beperk tot die bogenoemde voorbeelde nie. Hoe meer spesefiek ’n beswaar is en as en sussie dit met getuienis ondersteun word, sal dit meer gewig dra. Byvoorbeeld, algemene stelling Indien jy voldoen aan die ’nbogenoemde en dat jouself 'n nuwe uitdaging wil gee, stuur jou CV aan ue daar ’n groot alkoholmisbruikprobleem in die Wes-Kaap is, is spesifiek genoeg om ’n bepaalde voor of op 1 September 2020. Izélle Fouché bynie izelle@swartlandjoernaal.co.za aaansoek af te keur nie. Die beswaar moet spesifiek wees aan die area en die sienings en _____________
art - Raai wie is aie geluk DOZA u verjaarsdag. od jou ryklik
CCFMALAUG18
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds
061 555 0344
064 557 9183
061 555 0344.
BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE
Bemarker gesoek!
waarnemings van die inwoners. Meld asseblief vorige • Die beswaar moet die verband wys tussen die spesifieke aansoek, dieverwysings. kanse vir probleme, en dat as die aansoek suksevol is dat dit tot meer probleme sal lei. • Huidige probleme in die area moet aangemeld word,jybyvoorbeeld, dat na daar statistieke is watgeen wys dat Indien binne 14 dae sluitingsdatum terugvoer misdaad ’n probleem is.
KONTAK ONS 3de Vloer, Sunbel Gebou, 3 Ou Paarl Pad, Bellville, 7530 Tel: 021 204 9805/9700 • E-pos: liquor.enquiries@wcla.gov.za • www.wcla.gov.za
ontvang het nie, kan jy jou aansoek as onsuksesvol beskou.
26 Augustus 2020
8
26 Augustus 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Sportuitslae •Results DUIWE MALMESBURY POSDUIFKLUB - Leeu Gamka JO 2 1 G Williams 1164.5034; 2 Cross Border Lofts 1157.2223; 3 Marais Hokke (Ksd) 1154.5668; 4 Kotze Familie Hokke 1154.4921; 5 Kotze Familie Hokke 1152.9304; 6 J Steenkamp 1151.3710; 7 J Steenkamp 1150.8052; 8 F Meintjes & Seuns 1122.5644; 9 F Meintjes & Seuns 1122.3627; 10 J Steenkamp 1108.2610; 11 G Williams 1106.3333; 12 Marais Hokke (Ksd) 1103.3433; 13 Cross Border Lofts 1099.2254; 14 Limbardi 1087.9432; 15 J Steenkamp 1082.7079; 16 Bordeaux A 1081.5946; 17 Marais Hokke (Ksd) 1070.8921; 18 J.A. Lombaard Jnr 1064.1378; 19 Marais Hokke (Ksd) 1048.9662; 20 Kotze Familie Hokke 1046.5041; Leeu Gamka Ope 2 1 F Meintjes & Seuns 1198.3115; 2 Kotze
Familie Hokke 1184.6892; 3 Bordeaux A 1178.0481; 4 Kotze Familie Hokke 1176.8819; 5 F Meintjes & Seuns 1163.1961; 6 Bordeaux A 1161.2056; 7 J Steenkamp 1159.9245; 8 Cross Border Lofts 1144.2150; 9 Marais Hokke (Ksd) 1139.8286; 10 Cross Border Lofts 1136.6466; 11 F Meintjes & Seuns 1134.1162; 12 LF van Dalen 1128.9593; 13 F Meintjes & Seuns 1122.0266; 14 Kotze Familie Hokke 1120.7495; 15 Marais Hokke (Ksd) 1118.9474; 16 Marais Hokke (Ksd) 1113.8295; 17 F Meintjes & Seuns 1106.7163; 18 J Steenkamp 1105.0581; 19 LF van Dalen 1103.3964; 20 Kotze Familie Hokke 1087.6601; OMEGA RACING CLUB – Kenhardt 1 Z & Z Lofts 13.03.18; 2 Z & Z Lofts 13.03.23; 3 Shane Arendse 13.05.38; 4 J Morris Lofts 13.10.47; 5 Leukes Family 13.11.00; 6 Z & Z Lofts 13.14.26; 7 Kasu & Sons 13.15.07; 8 Kasu & Sons 13.15.13; 9 J Morris Lofts 13.15.50; 10 Shane Arendse 13.17.50
Special! R450 for 1 pager static website!
Nuus • News