25 Maart 2020 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus met 'n verskil

Nuus • News

25 Maart 2020

Gratis • Free

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

25 Maart 2020

Stilte:

Malmesbury, die ekonomiese hartklop van die Swartland, sal saam met die res van Suid-Afrika vir die volgende 21 dae onder 'n staatsinperking wees. Skole heropen op 16 April, saam met besighede wat in hierdie tyd gesluit was. Supermarkte, apteke en gesondheidsdienste sal steeds operasioneel wees. Foto: Andro Engelbrecht

Stand van die Wes-Kaapse damme Die damvlak van die Wes-Kaapse watervoorsieningsnetwerk het die afgelope week vanaf 61.3% tot 59.9% geval. Verlede jaar dieselfde tyd was die netwerk 52.5% vol. Die Bergrivierdam se vlak staan nou op 70.5% in vergelyking met verlede week se 72.2% en

verlede jaar se 73.6%. Die Laer-Steenbrasdam is nou 62% vol. Verlede jaar dieselfde tyd was hierdie dam 64.3% vol en verlede jaar 50.4%. Die Theewaterskloofdam staan nou op 55.5%, waar dit verlede week 56.8% vol was.

Verlede jaar dieselfde tyd was die vlak 41.3% vol. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, is 57.4% vol. Verlede week was die dam 59% vol en verlede jaar 63.3%. Bron: www.capetown.gov.za

Voortrekkerstraat - 022 487 2356

TOT

30% AF!

OP UITGESOEKTE MANS EN DAMES POLO VOORRAAD!

30% AF!

Uitgesoekte voorraad. Voorraad beperk. Promosie eindig 31 Maart 2020

OP UITGESOEKTE MANS EN DAMES TRUIE!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
25 Maart 2020 Swartland Joernaal by Swartland Joernaal - Issuu