Skip to main content

Swartland Joernaal 22 Januarie 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus • News

22 Januarie 2020

Free • Gratis

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

22 Januarie 2020

NOW OPENin Malmesbury 5 HILL STREET • 022 482 3858

Cash & Carry only. Ultra Liquors supports responsible alcohol consumption. While stocks last. Quantities may be limited. Advertised prices exclude bottle and crate deposit. E&OE.

Not for Persons Under the Age of 18.

Op Wynkeldershoek op die Riebeeksrivierpad buite Malmesbury is die personeel druk besig om druiwe te pak. Gister het die span Regal en Midnight Beauty verpak. Hier is Primrose, André Smit (senior produksie bestuurder) en Susanna Lemm in die pakstoor. Foto: Cor Cronjé

50% AF!

Fox|Volcom|O’Neill Uitgesoekte voorraad. Voorraad beperk.

was R350 NOU R175

Voortrekkerstraat | 022 487 2356

Paktyd


2

22 Januarie 2020

Gedagte van die week... Die lewe loop soms vreemde draaie met 'n mens. Jy weet nie vandag wat môre inhou nie. Jy weet nie eens wat oor 'n uur gaan gebeur nie, so dit help nie eintlik jy dink te ver vooruit nie. Ons het 'n geneigdheid om soms dinge te oordink. Ons skep 'n scenario in jou kop en dan gee jy deur jou denke reeds gestalte daaraan, sonder dat dit nog 'n moontlikheid is. Dis nou om die spreekwoordelike aap agter die berg te gaan haal. Nie eens jou berge in jou omgewing nie, berge in 'n ander provinsie sommer. Maar, dit is egter goed om voorbereid te wees. Hê maar 'n plan A, plan B en plan C in jou agtersak, want jy weet nie wanneer jy dit dalk gaan nodig hê nie. Om positief te wees, is die sleutel tot alles - voeg net ook 'n skoot realisme by, want dan het jy beslis 'n suksesresep. Wees gereed op dit wat dalk kan wag, maar moenie so daaroor tob dat jy dit vir jouself 'n werklikheid maak nie. Dinge gebeur vinnig. Die lewe verander vinnig.

'n Kind lyk vandag op die oog-af gelukkig, tot hy een oggend by jou aankom en sy hart oopmaak. Dan besef jy hoe hy geworstel het met dit wat hom pla. Dan verander alles. Dan het jy nie eens 'n plan Z nie. Die bobbejaan is nie eens daar nie. Die ding het sommer by die krans afgespring. Dis dan wanneer die realisme inskop. Wanneer jy positief, maar nugter moet dink. Die twee gaan hand aan hand. Vandag, môre en oormôre is duister. Dis hoekom ons elke dag moet dankbaar wees vir die dag wat ons gespaar is. Die dag wat ons daar is om mekaar nog in die oë te kyk. Sodat ons kan opstaan en die sonsopkoms kan aanskou. Dat ons ons kinders in ons arms kan neem en beskerm, al is hulle hoe groot. Elke dag is nie maanskyn en rose nie, maar die reuk van die rose is altyd daar, en dit is waaraan jy moet vasklou, want dit is wat jou gaan deurdra in die donker tye. Daar is altyd 'n silwer randjie. Soek hom. Vat 'n koukie en kleur self jou donker wolkie in as daardie randjie nie vanself kom nie. Neem verantwoordelikheid vir jou doen en late en jou omstandighede. Net jy kan dit verander.

Stand van die damme

Met die kwik wat die week tot in die 30 grade gaan klim, is die kans goed dat die damvlakke vinniger as gewoonlik sal daal weens kondensasie. Vandag sal dit kwik by 26 grade draai, met temperatuur van 30 grade wat vir more en 32 grade wat vir Vrydag voorspel word. Intussen het die watervoorsieningskanaal van die Wes-Kaap se vlak vanaf 73.2% tot 71.8% gedaal. Dit is in vergelyking met verlede jaar dieselfde tyd se 62.1%. Die Bergrivierdam se vlak staan tans op 86.6%, in vergelyking met verlede week se 88.1% en verlede jaar se 85.7%. Die Laer-Steenbras se vlak staan tans op 79.1%, waar dit verlede week op 80.2% gestaan het. Verlede jaar dieselfde tyd was die vlak op 62.5%. Die Theewaterskloofdam se vlak het van 77.1% tot 75.7% gedaal. Verlede jaar dieselfde tyd het die vlak op 79% gestaan. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak het van 77.1% tot 75.7% gedaal. Verlede jaar dieselfde tyd het die vlak op 79% gestaan. Bron: www.capetown.gov.za

•BENODIG ALLE HULP

Nuus • News

Vele hande maak ligte werk by dienssentrum

Op die plattelandse, stil dorpie van Riebeek-Kasteel, word daar kliphard agter die skerms gewerk om die gemeenskap te bemagtig en te ondersteun - en dit deur die plaaslike ACVV-tak. Dié tak, wat onder die voorsitterskap van Sandra Bester staan, woeker en woel behoorlik met die beperkte hande en fondse wat hulle het, maar dit stuit hulle nie. Daar word altyd planne gemaak, sodat hulle die gemeenskap beter van diens kan wees. Net so is dit dan ook nou met die "Aand van Ikone" wat hulle saam met Springbok Pieter-Steph du Toit en Toks van der Linde aanbied om fondse te genereer vir die dienssentrum op 30 Januarie vanjaar. Dié tak bestaan uit drie verskillende arms die maatskaplike diens, die dienssentrum en Deo Gloria-aftreeoord met sy 24 huise. "Ons dien die hele gemeenskap. Ons het 160 lede vanuit die dorp en by die dienssentrum doen ons oefeninge met ons lede, ons bied praatjies aan, ons onderneem uitstappies en ons lewer etes af by diegene wat nie in staat is om vir hulself meer kos te maak nie," vertel Bester. Hulle bied ook Dinsdae 'n kliniek aan waar lede hul bloeddruk gratis kan laat toets. Lidmaatskap beloop R60 per jaar. Die ACVV is die oudste diensorganisasie in Suid-Afrika en lewer vir etlike jare al 'n diens aan die gemeenskap. "Die ACVV word maklik gekoppel aan ouer persone, maar dis beslis nie wat dit is nie. Ons is daar vir kinders, vroue en ouer mense," vertel Bester.

Vir die tak om hul diens aan te hou lewer, het hulle egter die ondersteuning van die gemeenskap wat hulle bedien, nodig. Enige bydrae of hulp sal met ope arms ontvang word. "Ons het ons bestuur juis so gekies, sodat diegene wat daarop dien, 'n bydrae kan lewer deur hul kennis met die res te deel," verduidelik Bester. Die tak het onlangs ook uitgebrei toe hulle ekstra maatskaplike werkers en hulpwerkers bygevoeg het tot hul personeel. Die tak beskik ook oor 'n liefdadigheidwinkel in Van Riebeekstraat. "Hierdie winkel oortref ons stoutste verwagtinge en groei elke maand." Hier het hulle ook egter vrywilligers nodig om te help, want die goedere wat geskenk word, moet gesorteer word, reggemaak word, skoongemaak word en op die regte plek in die winkel opgehang word. "Ons sal dankbaar wees vir enige persoon se hulp. Maak nie saak wat jy bereid is om te doen nie, ons sal dit met die grootste graagte aanvaar. Ons vra nie net skenkings nie, maar ons vra van jou tyd, kennis en hulp," sê Bester. Op 'n begeleide stappie deur die winkel en aftree-oord is dit duidelik dat die ACVV Riebeek-Kasteel groot planne het en dat hulle werklik 'n verskil in die lewens van die Valleiers wil maak, maar vir hulle om hul doelwit te bereik, het hulle die hulp van die gemeenskap nodig wat hulle bedien. Indien jy betrokke wil raak, kontak Michele Goosen, dienssentrumbestuurder, by 022 4481424.


Nuus • News

3

22 Januarie 2020

•OUDSTE STUDENT OP WESKUS KOLLEGE-KAMPUS

Britz maak die beste van 'suurlemoene'

Anine Britz (55) is wel die oudste ingeskrewe student aan die Weskus Kollege op Malmesbury, maar sy laat nie toe dat hierdie syfer haar definieer nie. Britz, wat by die Perron FM werksaam is, is voltyds student, werknemer en versorg ook haar volwasse broer wat aan Downs se sindroom ly. Britz het na hoërskool ingeskryf vir B.Sc, maar dit was glad nie wat sy haar voorgestel het nie. "Die volgende jaar het ek kuns gaan studeer. My pa het my hier help besluit, want ek was nog altyd kunstig. Dit was ongelukkig nooit winsgewend om as kunstenaar te werk nie," vertel Britz. Sy het wel kunsklasse aangebied en het talle studente geleer om hul latente kunsaanleg te ontgin. Britz was op haar tyd 'n boervrou en het selfs in die toerismebedryf gewerk toe sy gastehuise bestuur het. "Ek was nog altyd lief vir toerisme," vertel sy. Dit was egter met Britz se aansluiting by Perron FM, waar sy onder andere die boekhouding gedoen het, waar sy opnuut haar liefde vir rekeningkunde ontdek het. "Toe ek die Pomegranate, 'n koffiewinkel oorkant die Weskus Kollege besit het, het ek besef dat ek hier my studies kon voortsit." Sy het in 2019 vir Finasiële Bestuur N6 geregistreer. Hierdie kursus duur drie jaar en daarna ontvang die student 'n diploma. Britz het haar vier hoofvakke as Entrepreneursbesigheidspraktyk, Koste Rekeningkunde, Gerekenariseerde Rekeningkundepraktyk (Sage Pastel en Payroll) asook Rekeningkunde gekies. "Dit behels drie akademiese semesters van ses maande elk. Daarna benodig ek 'n internskap by 'n maatskappy van 15 maande om praktiese ondervinding op te doen. So verwerf ek my krediete en kan ek my diploma voltooi," verduidelik Britz. "Ek vertrou dat ek wel in ag geneem sal word vir keuring en plasing, al is ek ouer as die gewone kandidate. Britz was haar lewe lank nog 'n positiewe mens en sy wil graag 'n verskil maak en 'n impak

hê op "my klein kringetjie van invloed". Britz maak tyd vir haar studies, loopbaan en

boonop versorg sy haar broer (42) wat in die Jo Dolphin-sorgsentrum daagliks versorg word, terwyl Britz haar drome na-jaag. "Dit verg ernstige 'juggling' en baie gebed!" Britz pak elke uitdaging voluit aan, al beteken dit sy moet soms haar tyd goed bestuur en beplan, want daar moet ook tyd gemaak word vir haarself, sodat sy haar batterye kan herlaai. "Om die oudste student op kampus te wees, is eintlik net op papier. My gees is jonk en ek en

baie van my studentevriende kom goed oor die weg. Ons verskille in kultuur en taal bring menige dae heerlike gesprekke na vore." Daar is talle oomblikke waar "Tannie Anine" hulle vermaak met haar sin vir humor of partykeer "sukkel ek om die ou grys stoffies se ou roesplekke te olie". Vir Britz was die grootste uitdaging om in die klaskamer te sit en te konsentreer. "Die beurtkrag het ook vir baie uitdagings gesorg in die eksamen en toetsreekse. Ons dosente het innoverend aan planne gedink om dinge glad te laat verloop. Dit hitte van Malmesbury is ook heel veeleisend," spot sy. Nie net is Britz die oudste op kampus nie, maar het sy ook al drie studente gewerf om op 'n hoër ouderdom weer te studeer en aansoek te doen vir 'n NSFAS-beurs wat beskikbaar is. "Daarmee glo ek dat ek 'n klein verskil kon maak aan die uitkoms van hul toekoms. "Dis nooit te laat om oor te begin en 'n tweede kans in die lewe ten volle aan te gryp nie." "If life gives you lemons, make lemonade with eish" is beslis Brtiz se gunsteling gesegde en sy leef haar lewe daarvolgens.

NOW OPEN

in Malmesbury J&B Rare Scotch Whisky

14999

750ml

12 x 750ml R1 788.00 Unit price per case R149.00

Gordon’s London Dry Gin

Captain Morgan Spiced Gold

12799 12499 750ml

750ml

12 x 750ml R1 499.00 Unit price per case R124.91

12 x 750ml R1 476.00 Unit price per case R123.00

KWV 3YR Old Brandy

12499

750ml

12 x 750ml R1 464.00 Unit price per case R122.00

Vat 69 Scotch Whisky

11799

750ml

12 x 750ml R1 399.00 Unit price per case R116.58

Cash & Carry only. Ultra Liquors supports responsible alcohol consumption. While stocks last. Quantities may be limited. Advertised prices exclude bottle and crate deposit. E&OE.

Not for Persons Under the Age of 18.

Smirnoff 1818 Vodka

11799

750ml

12 x 750ml R1 399.00 Unit price per case R116.58

5 HILL STREET 022 482 3858 0800 004 414 www.ultraliquors.co.za Belgravia Original OR Pink Gin

11499

750ml

6 x 750ml R678.00 Unit price per case R113.00 PINK GIN–NEW PRODUCT

PRICES VALID FROM 21 JANUARY TO 3 FEBRUARY 2020


4

22 Januarie 2020

Wesbank reg vir titaniese 7's-reeks dié naweek

Nuus • News

Bestuur:

Die bestuur van Wesbank-rugbyklub sien daarna uit om die naweek al die besoekers te ontvang. Groot rugby is op die spyskaart.

Deelnemers:

Die deelnemende spanne is Vrydagaand by die mediabekendstelling verwelkom. Hier oorhandig Zintle Mpupha, 'n lid van die Suid-Afrikaanse 7's Vrouespan, die wedstryd bal aan Gavin Skippers, kaptein van Wesbank-rugbyklub. Foto's: David Howburg

Trui:

Hennie Lategan van die Wesbank-rugbyklub stel die toernooitrui aan besoekers bekend. Alle paaie lei na die Wesbank Sportgronde dié totaal. Die Gold Cup-kampioen, Durbell, asook die naweek, wanneer klubs van die hele land deelspan van Maties wat verlede jaar die Varsity neem aan die Wesbank 7's-toernooi. Vanjaar sal daar vir die eerste keer spanne Cup-sewestoernooi gewen het, het hul deelvan Namibië en Pretoria aan die gewilde toer- name bevestig. Die Boland se spogklubs in die Groot Uitnooi deelneem. Die Blue Quins van Pretoria spog met verskeie daag-beker, Roses, Hillcrest en Robertson Town, 7’s-akademie sterre en is deel van die spogklub, sal ook graag hulle stempel wil afdruk. Die plaaslike Wesbank Blitz het onlangs die die Pretoria Harlequins. Die Kudu-klub van Nambië sal ook dié buur- Hillcrest 7’s-toernooi gewen en wil graag weer voor die tuisskare hul titel verdedig. land se vlag wil wapper by die toernooi. Die bestuur beloof 'n groter toernooi as in die Die Namibiërs se bestuurspan het laat weet verlede. hulle sien werklik uit na die toernooi. Malmesbury Superspar, Castle Lager (SAB) Die span sal by gastehuise en Schoonspruit Sekondêr se koshuis tuis gaan en sal reeds die asook Coke sal weer as die hoofborge optree. Die mediabekendstelling vir hierdie spog geDonderdag op Malmesbury aandoen. Meer as 50 klubs van die hele Wes-Kaap sal in leentheid vind reeds Vrydagaand by Schoonspruit Sekondêr se skoolsaal plaas. vanjaar se toernooi kragte meet. Streng sekuriteitmaatreëls sal geld op die dag Die bestuur van Wesbank het reeds die prysgeld van die toernooi verhoog na R50 000 in en geen drank word toegelaat nie.


Nuus • News

22 Januarie 2020

5

Knortjorre:

Die Malmesbury Oval Karting se deelnemers het Saterdag weer om die ovaalbaan gejaag in vanjaar se eerste ren van die jaar op Malmesbury.

Krieket: Die o.19A-krieketspan van die Hoërskool Swartland het Saterdag teen die span van New Orleans te staan gekom.

Die kraaie het die afgelope week behoorlik gegaap in die Swartland, met temperature wat die kwik laat borrel en bruis het. Die naweek het dit egter afgekoel toe 'n reënbui oor groot dele van die streek uitgesak het. Foto: Cor Cronje


6

22 Januarie 2020

Nuus • News

Krieket: Die spelers van die Malmesbury-krieketklub het Saterdag op tuisbodem teen die span van Young Peoples te staan gekom.

Safari: Die Wingerdstudiegroep van

Agri Malmesbury het Saterdag 'n Wingerd Safari aangebied waar deelnemers van punt tot punt gegaan het en leidrade moes oplos om die eindbestemming te bereik.


verjaardag weg van 1380 082 780 MCKRIELING. Geluk SARITA OWIES. verjaardag weg van my skat met jou ons en saam#4756 met my skat met jou 4 Oktober, is jou ons en saam met verjaarsdag. Mag die engele. Mis jou. -----------------------------verjaarsdag. Mag verjaardag. Baie geluk die engele. Mis jou. die Here jou vele GELUKWENSING Liefde – Man, kinders, die Here jou vele en mag die Here jou Liefde – Man, kinders, 13November November 2019 13 2019 jare spaar. Mag jy ‘n CONGRATULATION 13November November 2019 kleinkinders en 13 2019 spaar. Mag jy ‘n JOHNjare NOVEMBER. NUUS • NEWS vele jare spaar. Jy het kleinkinders en JOHN NOVEMBER. geseënde dag hê. Baie geseënde dag hê.bly. Baie Baie geluk mnr T 22Januarie Januarie 2020 skoondogter eer kom Hom toe wat altyd inMommy ons harte bly. 22 2020 Baie geluk mnr T toe wat Eenaltyd jaar van ons ‘n grap en ‘n skoondogter eer kom Hom in ons harte Een jaar van ons Mommy altyd Lekker verjaar. Baie Lekker verjaar. Baie Betrekkings lief vir jou – jou vrou lief vir jou – jou vrou -----------------------------jou vir soveel jare vir mooi glimlag. Van: -----------------------------J DAVIDS jou jare vir weggeneem. Verlange Liefde – Ma, Ouma, jou virmet soveel J DAVIDS met jou weggeneem. Verlange Liefde – Ma, Ouma, _______________ liefde – Mammie, un_______________ liefde – Mammie, unVacancies en twee kinders en twee kinders man Kwak, verjaarsdag op het. 4 Dankieis daar. Koester die verjaarsdag op 4 is daar. Koester die STERFGEVAL Veels geluk my Dankie kind.en Leona geleen het. Beone Gelukkige en Mo-Haygen BETREKKING ste verjaarsdag. MagCarlo,my my geleen Beone en Mo-Haygen Gelukkige verjaardag verjaardag cle Herman en Leona cle Herman __________________ ----------------------------------------------------------Fenando, Gino envir Oktober. Mag jou dag mooi _______________ herinneringe. Oktober. Mag jou dag mooi herinneringe. OBITUARY vir die gehoorsame Jy moet lekker verjaar. die gehoorsame _______________ VACANCY God jou nog vele jare Evan. Geniet die dag. Evan. Geniet die dag. _______________ _______________ Join my Avon team ons op sosiale Shelton besaai wees met liefde Volg Liefde – Vrou, kinders, besaai wees met liefde Liefde –eerste Vrou, verjaarsdag kinders, kind wat jy vir my is. Jou Pa is baie lief vir kind wat jy vir my is. Jou eerste verjaarsdag Join my Avon team spaar. Alles wat mooi Ons lief vir jou. Van: Geluk met jou geOns lief virtoday. jou. Van: Geluk met jou geBe your own -----------------------------– jou kollega kleinkinders, Papier– jou kollega kleinkinders, Papiermedia onder Van jou Ma, Pa, Ouma weg van ons. Verlange jou. jou Van:Ma, Pa Pa, Jurie en Ouma weg van ons.Atti Verlange today. Be your own is vir jou. Baie liefde ouma e, Brinnay, ------------------------------ en Cleophas gesin boortedag vieringe. ouma Attie, Brinnay, boortedag vieringe. boss. Determine Van your ------------------------------ en Cleophas gesin en Lee-Roy is baie. Jy sal altyd 30 September -Shayla Veels @HetZwartland. Ju-Nay en Lee-Roy Jy sal altyd boss.waardeer Determine your vir jou en – Van: jou en Melvine Ons waardeer jou is enbaie.Shayla -----------------------------own salary. Contact Melvine Ons jou en -----------------------------geluk SHERNEILL met voortlewe in ons voortlewe in ons own salary. Contact Damonse familie 076 122 _______________ hoop net die mooiste Etoschia _______________ hoop net diejou mooiste verjaarsdag. Ons harte. Van: Landie en DESMOND Happy birthday IN MEMORIAM Landie en Evan Etoschia 076 122 9972 Happy ----------------------------en beste virANDREW jou. harte. Van: 9972 Evan DESMOND ANDREW en beste vir jou. Kontak ons by is baie lief vir jou. Van:birthday kinders SOLOMONS.Liefde 1 kindersJohn Maarman. From Seënwense. IN MEMORIUM ---------------------------SOLOMONS.Mammie, 1 John Maarman. From Mamma Seënwense. Liefde 3 Oktober. Baie 022 487 2288 of Oktober vier jy jou Baie your godparents, – Tannie, Zenobia, 3 Oktober. TEvier KOOP jy jou Pa, Nannie, Yolene, geluk met Ma se your godparents, –Oktober Tannie, Zenobia, 34ste verjaarsdag ingelukMaarman, met Ma se stuur 'n epos na Williams Te huur Tristan en Keagan 34ste verjaarsdag in SALE Amy en Demi Leigh. verjaarsdag. Mag Maarman, 2Williams Oktober. geluk die hemel. Die traneverjaarsdag. Tristan FOR en Keagan CHESTER STUURMAN. Magfamilies andCUPIDO. Cupido TooBaie let __________________ geluk die hemel.“Tip Die trane -----------------------------God Ma nog vele jare CHESTER STUURMAN. Veselglas Up” ANASTIA 22 nuus@ JOSHWHYN met jou lê nog vlak. Ons mis and Cupido families Gelukkige __________________ 144 Oktober. November is jy God Ma nog vele jare 144 Oktober. t jou lê nog vlak. Ons mis spaar. Dankie vir alles Gelukkige November is jy Motorhuisdeur Januarie._______________ Jou eerste 10de verjaardag. Ons jou elke minuut, elke vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) hetzwartland. _______________ twee jaar weg van spaar. Dankie vir alles Geluk met jou geboorMalmesbury: 3-slaapg. Ons jou elke minuut, elke wat u vir my en my vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) isjou baie lief vir jou en sekonde. Van: Pa, Ma, MAUREEN JOSIAS. twee jaar weg van (2,440 x 2,20) met verjaarsdag inen diemy XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar Geluk metkamerwoonstel geboorslaapons. Die verlange is wat u vir my co.za u en sekonde. Van: Pa, Ma, tedag vieringe Evan. kinders doen. Baie in XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar lekker verjaar. Van: Sebas�aan, Jandréhemel. en elkesteeds dag virsojou. Mag van ons weggeneem. Troosdiens: Woensons. Die verlange is die elektriese motor. Die verlange groot, Evan. in kinders doen. Baie liefde – Sampie, Zuan, nog Van: Sebas�aan, Jandré en tedag vieringe Liefde - Courtney en elke dag vir jou. Mag Badenhof met motorvan ons weggeneem. jou ma Sherilene en Devandré met God jou onderskraag Mis jou elkejou dag. ‘n dag, 22 Januarie 2020 nog steeds so groot, Baie goeie toestand. is groot, maar ons maar jy is opinndie veilige liefdeSti – ppie Sampie, Zuan, Liefde - Courtney en400,00 per motorCharlton en Liam e en Devandré afdak – R5 pa John -----------------------------God jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n en vashou holte nuuswenke. by Spes Bona Plaas maar jy isNovember. opinndie veilige R2000 kontant. Skakel Stippie maand berus. Van:enMa, Pa, Charlton Liam 12 SOPHIE plek. ----00 per ----------------------------------------------------------beskikbaar vaen vashou holte van Sy hand. Liefde Durbanville om 19:00. 12 November. SOPHIE plek. 072 392 1840 18 Januarie. Dankie broers, suster, Baie geluk met ma ----- die HENDRICKS. Baie ---------aar va- Mammie en Davids van Sy hand. Liefde naf 1 Desember 2019. Sterfgeval 2 Oktober. JEMILO MIENA se verjaarsdag. Baie geluk met ma Begrafnisdiens: SaterHENDRICKS. Baie ----------------------------Hemelse Vader Cupido- en Warie geluk met Mammie gesinObituary - Mammie en Davids 2019. Kontakvir Marlene Visser Sterfgeval MCKRIELING. Geluk Alles wat mooi is op MIENA se verjaarsdag. dag, se verjaarsdag. Mag Januarie 2020. GELUKWENSING nog ‘n jaarbyby022-4821101 CAIRAH geluk met Mammie familie -----------------------------gesin25 Visser my skat met jou Ma se lewenspad. Baie Obituary Alles wat mooi is op God u nog vele jare ELSIE ADAMS. 10 NoBesigtiging om 08:00 CONGRATULATIONS se lewenspad. Mag sy se verjaarsdag. Mag -----------------------------1 verjaarsdag. Mag lief vir was Ma. Van: Landie Ma se lewenspad. Baie en diespaar. vir die vember Mamma diensDankie om 09:00 MARLIEN God u nogVAN vele jare ELSIE ADAMS. 10 Nonog vir vele gespaar __________________ die Here jou vele ----lief vir Ma. Van: Landie wonderlike Ma en ‘n jaar weg van ons by die Abbotsdale ROOYEN. 24 Januarie spaar. Dankie vir die vember was Mamma jare spaar. Magword. jy ‘n Van: Mammie, Baie geluk met Ma af se _____ JOHN NOVEMBER. ----Ouma wat u vir ons is. . On mis Mamma geseënde dag hê. Baie TITUS Gemeenskapsaal is Mammie ‘n jaar wonderlike Ma en ‘n jaar weg van ons af EIENDOMME. Mel-Amber, Atta, verjaarsdag. Magnog daar CHRISZAAN. 7 NoBaie geluk mnr T Een jaar van ons Baie geluk met Ma se JOHN NOVEMBER. Lief vir Mammie – Libaie. Mamma. lief vir jou – jouOuma vrou Cathy, veleSag jarerus wees en alles Wesbank: R13jou 000 van ons geskei. Wens vember. Gelukkige Ouma wat u vir ons is.Verlange . On mis Mamma ArendseJ DAVIDS met weggeneem. MME. verjaarsdag. Magnog daar CHRISZAAN. 7ons NoT Een jaar vanen zelle, Q-Lynn, Linique, Van twee kindersen Petersen-familie watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op per maand. Pragti ge kroonverjaardag ons verjaarsdag op 4 is daar. Koester die jy was nog hier by Lief vir Mammie – Libaie. Sag rus Mamma. vele jare wees en alles 000 vember. Gelukkige ou weggeneem. Verlange -----------------------------Jeandre en Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifiseerde adv Maghuis jouzelle, dag maar mooi herinneringe. 4Oktober. slaapkamer poplap. Emmers vol WILMA (Noel) NANI. ons, GodLinique, het Q-Lynn, Van ----------------------------watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op gti kroonverjaardag ons 4 ge is daar. Koester die Volg ons op sosiale en die pad vorentoe! besaai wees metJeandre liefde Liefde – Vrou, kinders, Happy 50th birthday met mooi kombuis, liefde enRus kruiwaens gelukwensings, memorium anders besluit. in en Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifi seerde advertensies, ou mooi herinneringe. uis dag poplap. Emmers vol Liefde. Van: Samantha – joueet-, kollega kleinkinders, PapiermediaNANI. onder Mom. Enjoy your day. wie verjaar op WILMA (Noel) Sit-, tv kamer vol seëninge. Liefde en dieKyk Volg ons op sosiale pad vorentoe! vrede – Man, kinders, etuis, liefde liefde Liefdeen – Vrou, kinders, (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsA Happy 50th birthday kruiwaens -----------------------------Cleophas gesin gelukwensings, memoriums en children, dienLove - your November? Baie en braai areas. Twee –en Pappie Chriswill, @HetZwartland. Liefde.11Van: Samantha kleinkinders en skoon------------------------------ grandchildren and two kleinkinders, media onder Mom. Enjoy your day. -----------------------------Kyk wie verjaar op mer vol seëninge. PapierLiefde skap na 061 555 03 geluk FABAIN SWARTS badkamers, op- dogter ouma Tilla en oupa (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsApp-bood---------- –25 en Cleophas gesin op 25Chriswill, Januarie. Love - your children, daughters in law 11 November? Baie 3 motorTwee Pappie @HetZwartland. met jou verjaarsdag. waskombuis, Christi e -----------------------------Sag heengaan Hierdie spasie raak vinn ---------------------------------------------------------Baie geluk MCKAYLA grandchildren and twoby Kontak ons Op0344. 06 Oktobervan is jy skap na 061 555 geluk FABAIN ouma Tilla en oupa Geniet jou dag. Van huiseSWARTS en alarmstelsel. _______________ CORNELIUS SYSTER daughters in487 law 2288 of ‘n groot 50!! - Mag met jou 022 stuur jou boodskap en foto met jou verjaarsdag. motor- Christi e kroonver3 Oktober. Baie - Charmaine en CarlSag Plaveisel en netjies Kontak Ons ons wensby jou net die Hierdie spasie raakopgoedheid vinnig vol, so jou 6 November en guns Opheengaan 06 Oktobervan is jy 6 2 Oktober 2019 NUUS • N jaardag. Mag jy ‘nmet Ma se geluk Geniet jouomhein. dag. Van telsel. stuur 'n epos na _______________ Roy Beste area. mooiste en beste toe. CORNELIUS SYSTER volg met alvroegtydig! dieliefdevolle dae van jou 2019 ‘n groot 50!! - Mag 2288 of en goeie jaarjou hê. Vandie al stuur jou boodskap en foto verjaarsdag. Mag - Charmaine en Carl vanaf 1 022 487 jies Beskikbaar Ons wens net Net voorspoed lewe. Van: die hele op 6 November herinneringe van goedheid ennuus@ guns jou 6 jare Januarie 2 Oktober 2019 NUUS • NEWS God Ma nog vele jou families stuurbaie 'n epos na Liefde 4 Oktober. Gelukkige 2020. Kontak Roy area. seëninge. mooiste en beste toe. syfamilie vrou, kinders, volg al die dae van jou 2019 met liefdevolle hetzwartland. spaar. Dankie vir alles 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. ----------------------------vierde (Pollie) 082 780verjaarsdag 1380 -----------------------------–CHRISTINA oom Jacques, Jean af 1 Net voorspoed nuus@ lewe. Van: die hele vriende herinneringe van waten u vir my en my co.za baie geluk kleinkinders, 13SAMANTHA, November is Ouma XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar KITTY, baieBegrafnis geluk met en niggie Devoné kkige Kontak baie seëninge. Liefde familie en familie. kinders doen. Baie sy vrou, kinders, hetzwartland. met jou verjaarsdag. drie jaar weg van ons. elke dag vir jou. Mag van ons weggeneem. met jou jou verjaarsdag op 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. PIEdag (Pollie) -----------------------------–CHRISTINA oom Jacques, Jean vind plaas Sondag 17 liefde – Sampie,TESNICK Zuan, SUNAY Jy verlange moet jou isspesiale kleinkinders, vriende 16 God jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n KALLIE SKIPPERS, Die nog 6 Oktober. Lief vir Gelukwensings co.za SAMANTHA, baie geluk 13 November is Ouma TERSEN. 21 Januarie. nuuswenke. God NOVEMBER. Drie jaar KITTY, baieBegrafnis geluk met Charlton en Liam en niggie Devoné 2019 omen dag geniet. Baiemaar liefde. November en vashou in die ons holte en familie. jou – Liescel, Janus November. Baie geluk steeds so groot, Congratulati met jou verjaarsdag. drie jaar weg van ons. metSyjou . Mag van ons weggeneem.----- Baie gelukvan met jou jou verjaarsdag op 13:00 by die huis te hand. Liefde kinders vind plaas Sondag met jou verjaarsdag. u Van: is opLandie n veilige plek. Jy verlange moet jou isspesiale kraag Mis jou elkeBaie dag.geluk ‘n met verjaarsdag. ma KALLIE SKIPPERS, 16 Die nog Mag dieen Davids 6 Oktober. Lief vir 17 ings ------------------------------ Godeti astraat 26 en - Mammie nuuswenke. -----------------------------God seom rykste 2019 dag geniet. Baiemaar liefde. November holte MIENA se verjaarsdag. jou –Mag Liescel, Janus en November. Baie geluk steeds so groot, Here jou seën tie ons gesinen nog 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE seëninge altyd op Van: Landie 13:00 by die huis te Alles wat mooi vele is op jare spaar. efde kinders 24 Januarie. met jou verjaarsdag. -----------------------------u is op n veilige plek. Mag 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese -----------------------------jou lewe neergestort Ma se lewenspad. Baie Godeti astraat 26 en avids -----------------------------metInjou verjaarsdag. CHRISTINA ARENDSE. Mag God se rykste jy ‘n mooi dag hê, Ma Rus Vrede word. Van: Bella en lief vir Ma. Van: Landie 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE Mag die jare nog mooi Ma se vyfde verjaarsseëninge altyd op ----- se blom. Van: Ouma, kindersBaieKerk. ---------5 Oktober. geluk Ou Apostoliese Kyk wie verjaar op 12 wees vorentoe. Lekker daglewe weg neergestort van ons. Ons Tashlynn, Nathan, jou WILLAN PIETERSEN. Baie geluk met Ma, Ma se metInjou verjaarsdag. verjaar Talle en geniet jou November - baie ge-Rus Vrede Tel: 022 487 1670 Matriek: skole in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid geh verlang baie, maar word. Van: Bella en Glenda, 13 January. verjaarsdag. A big Mag daar Pelly dag Mommy and Mag die jare nog mooi 'n groep van–die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was luk metKriel jou verjaardag Epos: vele jare wees en alles Desiré Marietjie Nel Aan my man, JANUS, ons koester Ma se kinders happy birthday to In memorium interessante Daddyvoertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! Kyk wie verjaar op 12 MICKYLA ADAMS. Onswees vorentoe. Lekker epos: des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za admin@ wat mooi vir MaVeels op geluk my baie geluk met jou In memoriam nagedagtenis. Liefde you,may God bless ----verjaar en geniet jou November baie geis lief vir jou. Van: ma Tel: 022 487 1670 hierdie spesialekleinkind. dag Matriek: Talle skole in die Swartland hetswartlandjoernaal. verlede week hul matriekafskeid gehou. Hier is geboortedag vieringe WILMA (Noel) NANI. Baie geluk my ou broer – kinders, kleinkinders you abundantly.Wish Mag God se dag – Mommy and 'n groep van die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was weer talle luk met jou verjaardag Wiesa, Charmaine en EDE-LEIGH. 14 No- Aan myEpos: en die pad vorentoe! co.za op 4 het Oktober. Baie lief Desiré Kriel Happy 50th birthday Marietjie Nel man, JANUS, interessante memorium met jou verjaardag. - selfs 'n trekker! enIn agterkleinkinders you the bestLiefde. and Van: Samantha seënwense op jouOns rus. FARAO. Daddyvoertuie wat die matrikulante afgelaai CHRISTOPHER MICKYLA ADAMS. familie epos: des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za vember. Baie geluk vir jou. Van: jou vrou admin@ Redaksie: Mom. your----------------------------day. baie geluk met jou Ek is baie lief vir jou. In memoriam ----a wonderful(peetkind) year. is jou. baie liefEnjoy vir 12 November. Aan ‘n isOuma lief vir Van: machildren, en kinders met jou geboortedag izelle@ Love - your swartlandjoernaal. Lekker verjaar. Van: geboortedag vieringe NANI. Baie geluk my ou broer wonderlike man en God bless you,lots of jou – Ouma Tessa en ----------------------------------------------------------Wiesa, Charmaine en and two vieringe. Wens jou op 4 Oktober. grandchildren EDE-LEIGH. 14 Noswartlandjoernaal. jou suster Chaney en co.za Baie lief hday met jou verjaardag. pa. Baie geluk met jou hugs andBaie kisses from huisgesin daughters in law ARAO. VOLTYDSE net die mooiste toe vir jou. familie co.za geluk Van: jou vrou Redaksie: ur day. vember. Ek is baie lief vir jou. verjaarsdag. Dankie Willene and your Op 06 Oktober is jy an ‘n en lekker verjaar. Baie en kinders met jou geboortedag izelle@ dren, Groet: Karin NeethlingLekker groet Hetverjaar. Van: STUDIEBEURSE VIR 2020 vir lig50!! wat -jyMag in ons liefde – Johnnic ‘n die groot daughterWens Willneetha nnd entwo vieringe. Advertensies: Zwartland ná byna twee dekades van -----------------------------jou swartlandjoernaal. jouin suster Chaney en goedheid en gunsLiejou lewens is. Liefde bemarking in gedrukte media die Arendse (Riebeekmet jou karin@ VOLTYDSE net die mooiste toe w Swartland. co.za Neethling het onlangs besluit volgEthan, al die Chrissade, dae van jou Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltyds zel, om nuwe avonture in haar loopbaan aan -Wes) nkie swartlandjoernaal. is jy en lekker verjaar. Baie lewe. Van: die hele te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige Cee-Jay en Chrisleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmen Groet: Karin Neethling groet Het STUDIEBEURSE VIR 2020 ----------------------------co.za in ons liefde Mag bemarker in die koerantwese. Die personeel – Johnnic Advertensies: Zwartland náfamilie byna twee dekades van _______________ die groter Swartland munisipale gebied woon. by Het Zwartland wens vir Karin voorspoed 3 Oktober – jou ensLiebemarking in-----------------------------gedrukte media in die BEANCA MARTHINUS. toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot karin@ wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 20 Swartland. het onlangs besluit SAMANTHA, baie geluk Neethling Rekeninge/ krag gaan. Intussen staan Marietjie Nel van jou KITTY, baie geluk met Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies sade, 11 November. Gelukom nuwe avonture in haarmy loopbaan Baie geluk seun aan swartlandjoernaal. van die goedgekeurde studierigtings geregistreer en Desiré Kriel reg om alle adverteerders met jou verjaarsdag. geklassifi seerd: hele jou verjaarsdag op te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige sleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in van hulp en diens te wees. Kontak hulle by kige eerste verjaarsjou 40ste co.za baie geluk of des@hetzwartland Jy moet jou spesiale aangemoedig om aansoek te doen. DAYLIN, bemarker inmet die koerantwese Die marietjie@hetzwartland 6 Oktober. Lief. vervirpersoneel accounts@swartVOLTYDSE VIR 2020 ____ dag groter in die hemel. Die die Swartland munisipale gebiedSTUDIEBEURSE woon. Kandidate by Het Zwartland wensStel vir Karin voorspoed of skakel 022 487ver2288. Vir kennisgewings, dag geniet. Baie liefde. jaardag. Jesus met jou 16de jou – Liescel, Janus en ---------landjoernaal.co.za BEANCA MARTHINUS. Chrizaan Witbooi toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot betrekkings, tenders en geklassifi seerde gemis is groot. Jy sal wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 2020, in een Van: Landie Goedgekeurde studierigtings: altyd eerste. Baie lief epos: reception@hetzwartland.co.za Rekeninge/ jaarsdag. Alle lof Chrizaan en kindersstaan Marietjie advertensies, kontak Witbooi by krag gaan. Intussen k met 11Nel November. GelukMunisipaliteit biedhet, beurse voltydse studies• Rekeningkunde by -----------------------------eun reception@hetzwartland.co.za. van die goedgekeurde Swartland studierigtings geregistreer word en Desiré Kriel reg alle adverteerders • vir Finansies • Ekonomie vir jouom my babatjie. -----------------------------geklassifi seerd: op van hulp en diens te wees. Kontak hulleeerste by kige verjaarsgoedgekeurde tersiêre instellings aan •jongmense wat in die groter• Interne Oudit erLiefde -Mammie, unaangemoedig om aansoek te doen. Voorsieningskanaalbestuur SHANE ENGELBRECHT. DAYLIN, baie geluk marietjie@hetzwartland of des@hetzwartland vir accounts@swartdag in die hemel. Die Swartland munisipale gebied woon. Kandidate wat reeds vir ’n of skakel 2288. Vir kennisgewings, 5487 Oktober. Baie geluk us en cle Herman, Johnnic • Risikobestuur. met jou 022 16de vernus landjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi betrekkings, met tenders enverjaarsdag. geklassifi seerde is groot. gemis Jy sal jou voorgraadse graad/diploma in 2020, in een van die goedgekeurde Goedgekeurde studierigtings: enkontak Leona e lief epos: reception@hetzwartland.co.za jaarsdag. Alle lof Chrizaan en ALBERTYN. 15 advertensies, Witbooi by KARIN sal vir registrasie-, eksamenen klasgelde voorsie Mag die jare nog mooi reception@hetzwartland.co.za. _______________ geregistreer Beurse het, word aangemoedig om aansoek • Finansies •studierigtings Ekonomie • Rekeningkunde tjie. ---------- Geluk met jou November - My pragwees vorentoe. Lekker verjaardag CALEB te doen. e, un• Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit RECHT. Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid tige sustertjie, geluk verjaar en broer. geniet jou Baie geluk JOSHUA PIETERSEN geluk nnic • Risikobestuur. met jou 40ste verburgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum dag – Mommy and Goedgekeurde studierigtings: Hoop sdag. Aan Ons my15 man, JANUS, op 23 Januarie. jaarsdag. Bly pragtig. van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërsko Daddydie nuwe KARIN ALBERTYN. Finansiesvoorsiening • Ekonomie • Rekeningkunde Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en• klasgelde maak. lewensjaar----bring veel baie geluk g mooi is baie dankbaar vir met jou Seënwense en baie ____ wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Dese - geboortedag My prag• Voorsieningskanaalbestuur vieringe persoonlike vreugde, Lekker November Baie geluk my ou broer liefde Francis, Enrico jou. Ons is baiegeluk lief vir en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurse Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse ti ge sustertjie, op 4 Oktober. Baie lief geluk • Interne Oudit • Risikobestuur. et en verjaardag. baie seëmet jou en Iman jou –jou Mommy, Daddy, • Kandidate r. jou met 40ste burgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyferuit histories-benadeelde gemeenskappe en/ virverjou. Van: jou vrou and ninge. Liefde – ChriEk is baie lief vir jou. Keanu, Boeta, Ouma met sal voorkeur maak. geniet. Beurse sal vir registrasie-, eksamenen klasgelde voorsiening kinders jaarsdag. Blyen pragti g. van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool gestremdhede (leerders Lekker zaan enverjaar. kindersVan: en Carolus familie g veel -----------------------------Seënwense en baie jou suster Chaney en wat tans in Graad 12 is, Minimum moet asseblief uitslae vir Desember 2018 __________________ Slegs aansoeke wat per hand afgelewer of pos gestuu vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse ----------------------------ugde, u broer liefde - Francis, Enrico en Junie 2019 voorlê • burgers Mag oor geen ander17beurse beskik nie oorweeg word. Indien u binne drie maande wees, tussen en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyfer van na die sluiting ëdag. en Iman aansoeke nog geen •terugvoer ontvang het nie, aanvaar a • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/of persone 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool Mag oor geen ander Chrir jou. u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan G met gestremdhede sal voorkeur geniet. beurse beskik nie • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe Van: by 022 487 9400 gerig word. metofgestremdhede voorkeur ey en _____ Slegs aansoeke wat per en/of handpersone afgelewer pos gestuur sal word, sal geniet.

u e geluk e jou Jy het ‘n gs an: es o, _____ en am own ---------e your tact 2

NEWS Nuus • News GEKLASSIFISEERD

5 eënde ind. Heer ertes Sy wil.

7

Beperkte spasie!

7

Beperk spasie

Kontak ons!

Kontak ons!

Geen laat aansoeke oorweeg word nie. Ontvangs van oorweeg word. Indien u binne maandewat na die vir of possalgestuur Slegsdrie aansoeke per sluitingsdatum hand afgelewer word, sal sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van onde aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asseblief dat oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluitingsdatum vir sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvoll u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aandokumente Gaynor April aansoeke nog geen terugvoer ontvang het gestel nie, aanvaar sal in kennis word asseblief dat u by 022 487 9400 gerig word. aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan Gaynor April by

AMANDA. 24 Januarie. Baie geluk met jou verjaarsdag. Alles wat mooi is op jou lewenspad. Baie liefde vir jou.JOHN Van:MAARLandie, EVAN Marlon Fiona MAN. 15en November ----------------------------2019. Happy birthday my boy. God bless you. With love – your

JOSEPH. 25 Januarie. Baie geluk met jou 50

EVAN JOHN MAARMAN. 15 November 2019. Happy birthday my boy. God bless you. With love – your JOHNNIC NEL. 15 November, Geseënde verjaardag my kind. Mag ons Liewe Heer gee al die begeertes van jou hart na Sy wil.

Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie 022 487 9400 word. Geen laat aansoeke sal oorweeg word gerig nie. Ontvangs van aansoeke Sluitingsdatum: 6 Desember 2019 sal nie sal nie skriftelik bevestig Geen word laat nie aansoeke en afskrifte ondersteunende sal van oorweeg word nie. Ontvangs van aansoeke dokumente sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvolle kandidateondersteunende dokumente skriftelik bevestig word nie en afskrifte Voltooidevan aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte af sal in kennis gestel word sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvolle kandidate sal in kennis

kwalifikasies, kan aan die Afdeling Menslike Hulpbron

gestel Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wa Die Raad behou die reg voor omword beurse nie toe te ken nie. e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie.

Die Raad Sluitingsdatum: 6 Desember 2019 behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie. Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiens Sluitingsdatum: 14 Februarie 2020 Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte afskrifte van

onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestrem

word daarom aangemoedig afskrifte om aansoek te doen. kwalifikasies, kan aan die Afdelingaansoekvorms, Menslike Hulpbronne, Privaat Voltooide insluitend gewaarmerkte van Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. wat per faks, Hulpbronne, Privaat Sak kwalifikasies, kanAansoeke aan die Afdeling Menslike www.thecandocompany.co.za 138290 e-pos ontvang word, salX52, nie aanvaar word 7299, nie. gerig Malmesbury word. Aansoeke wat per faks, e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie. Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiensneming en onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestremde persone Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiensneming en word daarom aangemoedig om aansoek doen. van Regstellende Aksie. Gestremde persone onderskryf die te beginsels word daarom aangemoedig om aansoek te doen. www.thecandocompany.co.za 138290 www.thecandocompany.co.za 138614


8

22 Januarie 2020

SPORT

Nuus • News

22 Januarie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Wenners: Die Wesbank-rugbyklub het Saterdag in die eindstryd van die De Doorns-seweskampioenskappe teen die span van Never Despair te staan gekom. Wesbank het koning gekraai en die wedstryd met 22-7 gewen. Foto: David Howburg

Register NOW for 2020 Registration: 14 Jan - 7 Feb 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Swartland Joernaal 22 Januarie 2020 by Swartland Joernaal - Issuu