Skip to main content

1 Julie 2020 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier

Gratis • Free

1

Nuus met 'n verskil

Covid19: 531 Gevalle in die Swartland

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

Waterblommetjies in die Boland Foto: Dirkie Gildenhuys Sien op bladsy 3

Nuus • News

1 Julie 2020

1 Julie 2020


2

1 Julie 2020

Terug skool toe of nie? Dr Irma Kruger is 'n splinternuwe pediater wat haarself op Malmesbury in Hugenotestraat kom vestig het. Dié gebore Namibiër gee haar siening oor die Covid19-pandemie en die vraag oor of ouers hul spruite met 'n geruste hart skool toe kan stuur. "Nou is daar natuurlik die GROOT vraag of kinders moet terug gaan skool toe. Die eerste ding wat mens seker moet sê is dat kinders wel met dis SARS-CoV-2 virus geïnfekteer kan word, COVID-19 kan ontwikkel en selfs ernstig siek kan word met iets wat multi-inflammatoriese sindroom in kinders genoem word. As mens net na nommers kyk, is dit regtig maklik om die vraag te antwoord, want minder as 2% van al die COVID gevalle in die wêreld is kinders en slegs ‘n handjievol van hulle het ernstig siek geword of in die hospitaal beland. SO, ja kinders kan terug gaan skool toe. Maar as mens dinge van bietjie nader beskou is daar ‘n paar vrae wat mens moet vra. Alhoewel die deursnit gesonde kind kan skool toe gaan en dalk geïnfekteer kan word en heel waarskynlik niks sal oorkom nie, is daar kinders wat onderliggende siektes soos diabetes, asma, HIV of TB het, wat duidelik ‘n groter risiko het om siek te word en in die hospitaal te beland. Hierdie kinders moet ons dalk ‘n bietjie oor dink voor ons net almal skool toe stuur.

Wat ‘n mens ook in gedagte moet hou is dat elke kind se gesin, familie en huislike omstandighede verskillend is. So, alhoewel die kind dalk net min of geen simptome mag ervaar, is daar dalk iemand by die huis wat ‘n hoë risiko geval mag wees, soos ‘n mamma of pappa met diabetes, obesiteit, HIV, TB of selfs kanker. Baie mammas en pappas rook en ons weet dat dit die risiko hoër maak om siek te raak. Of dalk is daar ‘n Ouma of Oupa by die huis. So, die vraag is wat sê ‘n mens dan? Skool toe of by die huis? Dan is daar ook die skool se omstandighede – is dit moontlik vir die skool om kinders 1.5m van mekaar te laat sit en op die speelgrond te laat gehoorsaam wees, sonder drukkies en soentjies. Is daar goeie sanitêre geriewe en kan kinders gereeld hulle hande was en is dit moontlik vir kinders om maskers te dra. Die statistieke wys dat daar ‘n kommerwekkende aantal kinders onder ses jaar is wat tans alleen by die huis is deur die dag omdat hulle ouers moet werk en die kleuterskole en vroeë ontwikkelingsentrums toe is. Hierdie kinders het ‘n BAIE groter risiko om iets oor te kom as om iets van COVID-19 oor te kom. Daar is nog so baie dinge om oor te dink soos sosiale deprivasie se invloed op ‘n kind, fisiese ontwikkeling wat deur sport gebring word, akademiese grondslag."

Nuus • News

Dr Kruger: Ontmoet die Swartland se nuwe pediater Dr Irma Kruger is in Namibië gebore, maar het op die ouderdom van 1 jaar na Worcester saam met haar ouers verhuis. Dit is dan ook hier waar sy grootgeword het. Haar ma is 'n Swartlander in murg en been en het op Riebeek-Wes grootgeword en op Malmesbury skool gegaan. Kleintyd het hulle as kinders baie by hul ouma en oupa op Riebeek-Wes spandeer. Dr Kruger het aan die Universiteit van Stellenbosch studeer. "Ek is maar ‘n regte Matie – voor en nagraads studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Voor ek pediatrie gaan studeer het, het ek my huisdokter-jaar en gemeenskapsdiensjaar in Kimberley gedoen, daarna in pediatrie in die Paarl gewerk vir ‘n jaar, toe ‘n jaar oorsee en toe ek terugkom in 2006 het ek begin werk in pediatrie en nooit weer terug gekyk tot ek in 2008 besluit het om te spesialiseer in pediatrie en toe die vier jaar

klaar gemaak het in 2012. "Ek het so bietjie privaat werk gedoen daarna, bietjie staatswerk en toe het ek vir twee niewinsgewende organisasies (NGO’s) gewerk tot verlede jaar en toe besluit om maar my eie plek oop te maak." Hoekom Malmesbury? "Wel, ek spandeer helfte van my tyd in die Kaap en helfte van die tyd in die Paarl. En ek is mal oor die platteland. Die Kaap en die Paarl het genoeg dokters en spesialiste wat mense kan gaan sien, maar die platteland sukkel altyd, so toe kies ek die middel: Malmesbury. Die hoop is dat daar eendag ook ‘n hospitaal sal kom, sodat ons nog meer holisties na kinders sal kan kyk, maar ek dink hierdie is ‘n goeie begin." Besoek Dr Kruger se praktyk in Hugenotestraat 25, Malmesbury of kontak haar by 060 361 3951 of stuur 'n epos aan dr@drkrugerpaediatrician. co.za.

The concept of massaging the feet to cause a positive affect systemically on the body, mind and spirit has been used for centuries and recognised for its healing benefits. As modern medicine took hold and became the "go to" practice for dealing with illness and disease, these ancient natural practices took a back seat. Therapeutic reflexology is a complementary natural therapy which can be used alongside modern medicine to provide a holistic approach. Natural healing practices look to resolve the cause of the disharmony within the holistic being and return it to its natural balanced state. Our bodies were designed to heal given the appropriate environment using practices that resonate on an energetic level. We are first and foremost energy beings with each cell in our bodies vibrating at a certain frequency depending on our lifestyle habits. This energy is generated through our nervous system which sends

messages to and from all the cells, much like the electricity generated in our homes. This energy or life force can and will become impeded through day to day living where stress, poor eating habits, environmental pollutants and emotional traumas have become a part of life. The feet, being a part of the body that represents the entire body on a holistic level, is massaged in a specific way as to cause a therapeutic effect on all the body organs, organ systems and body parts. Through the energy pathways in the body, reflexology gets the energy moving and clears blockages or stagnation. Reflexology does not diagnose or claim to cure any illness or disease but provides the body, mind and spirit with healing energy to restore balance, harmony and health.

Therapeutic Reflexology as a healing practice

PR0879924 | MP0580996 | MBChB (Stellenbosch) | DCH (SA) | FCPaed (SA) | MMed Paed (Stellenbosch)

New paediatric practice open in Malmesbury! We look forward to meeting you all and starting a beautiful journey together. - Dr Irma & team

www.drkrugerpaediatrician.co.za

+27 60 361 3951

25 Hugenote Street, Malmesbury, Western Cape 7299

reception@drkrugerpaediatrician.co.za

To experience the benefits of reflexology contact Meryl Green on cell : 0823264555


Nuus • News

3

1 Julie 2020

Waterblommetjielekkerte: Altus en Dirkie Gildenhuys

Nuus • News

3

'n pa en seun-duo wat met rhenostervlei11 Maartis2020

waterblommetjies boer sedert Altus in 2002 die eerste damme gemaak het. Hulle resep lê in die kwaliteit van die blomme en dienslewering. Dit word skoongemaak en gespoel voor dit afgelewer word aan kliënte regoor verlede die jaarSwartland se 51.1%. en in Kaapstad. Daar word tussen 400 600kg Diegemiddeld Theewaterskloofdam seen vlak staan nou blomme per week gepluk. Volgens Dirkiegeop 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% is daar of tweejaar geheimpies" staan het"een en verlede op 40.6%. om suksesvol met waterblomme te boer en dit gebeur nie oornag nie. Damme dra blomme van Mei Bron: tot Oktober net omdat www.capetown.gov.za die natuur weet dis die regte tyd vir 'n tradisionele waterblommetjiebredie. Volg hul Facebookblad: Rhenostervlei Waterblommetjies. Foto's: Dirkie Gildenhuys

Stand van die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek

Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,

waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en

West Coast Tourism represented at 3 diplomatic brunch with Minister n die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek 11 Maart 2020

The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar verlede jaar se 51.1%. Kaap se voor- honour of the members of the Diplomatic Corps Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 64.6%to gestaan verlede week accredited South het. Africa. Dieannual Bergrivierdam hetplace met sowat 2% gedaal This event takes the morning af- op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% ge40.6%. 75.9% totof73.9%. Verlede was die staan het en verlede jaar erdie tyd van tervanaf the President the Republic of jaar South Africa Die op Sabino Canyon Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbaldam 73.2% vol. of the Nation Address. delivers the State Spur op Malmesbury -toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% nd se enigste This event provides a strategic platform for is terug en reg om Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, Bron: www.capetown.gov.za vergelyking met verlede week se 68.9% en ou op 61.3%, theinPremier to engage with various stakeholders kliënte te ontvang kan die volgende kontak per sms of whattsapp. with the objective to enhance and promote the en te bedien. Twee Inskrywingsgelde is R500 per span. Western Cape’s key priorities. lesers kan elk ook • Delia Esau - 0638618627 The tourism sector remains one of the key 'n geskenkbewys vir • John Mitchell - 0824069549 economy drivers of South Africa and its trade hul ribbetjie-aanbod and investment spin-offs creates employment. van R99.90 elk West Coast District Municipality’s Tourism wen. WhatsApp die united represented the West Coast region at this slagwoord SPUR, saam met jou naam en van pe, Mr Alan year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking en tuisdorp na 061 555 tic Brunch in 0344 voor Vrydag om omatic Corps agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhi12:00 om hiervoor in aanmerking te kom. e morning af- bition. The Weskus have a range of diverse offerings South Africa for a variety of visitors. From cultural activities David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor dress. to adventure sport coupled with a 400km long WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese platform for Raman (Marketer Weskus Tourism) stakeholders coastline renowned for its fishing villages and picturesque scenery. be attending World Travel Market Africa, the NaFor more information about Weskus Tourism promote theSamuel Walters het hierdie afvoer na die Voëlvleidam vasgevang toe die water van die Weskus Tourism also promoted the region at mibian Tourism Expo and Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or 24-Riviere hul pad na die kanaal gevind het. call 022 433 8505. e of the key the Pretoria FM show in February and will also this year. and its trade employment. ty’s Tourism region at this

beplan

ast Tourism represented at ic brunch with Minister

Stand van die damme

tion marking owcased the unique exhi-

erse offerings ural activities 400km long villages and

the region at and will also

David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.

Die totale kapasiteit van die damme in die WesKaap se voorsieningskanaal het die afgelope week van 58.8% na 62.7% geklim na die kouefronte wat die gebied getref het. Die Bergrivierdam het van 74.5% na 81.7% gestyg, in vergelyking met verlede jaar se 77.3%. Die Laer-Steenbrasdam se vlak staan nou op 51%, waar dit verlede week op 49.9% gestaan het en verlede jaar dieselfde tyd op 42.4%.

For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.

Die Theewaterskloofdam se vlak is nou op die 59.7%-merk, waar dit verlede week op 55.8% en verlede jaar op 43.9% gestaan het. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water se damvlak het gestyg van 54.5% na 56.1%, waar dit verlede jaar dieselfde tyd op 57.8% was. Bron: www.capetown.gov.za

Ons kantore is wel gesluit, maar ons werk almal vanaf ons huise! Stuur jou nuuswenke na 061 555 0344 of Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbalizelle@swartlandjoernaal.co.za. -toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Geklassifiseerde advertensies kan Alle klubs watnaaan die555 toernooi wil deelneem, 061 0344 gestuur word. kan die volgende kontakKontak per sms of whattsapp. Karin by Inskrywingsgelde is R500 per span. karin@swartlandjoernaal.co.za • Delia Esau - 0638618627 of 064 557 9183 vir enige • John Mitchell - 0824069549 advertensie-navrae.

beplan


4

Die kerkraad, 1944/'45. Die medeleraars, ds. W.A. Landman en dr. Heese, sit vierde en vyfde van links in die tweede ry.

Nuus • News

1 Julie 2020

Ds. J.D. De Villiers Horak, leraar van 1913 tot 1921.

Ds. H.J. Pienaar, leraar van 1921 tot 1939.

Ds. L.J. Heyns, hier afgeneem saam met Dr. Willie Landman, sy gesin, was Swartland se leraar van medeleraar van 1940. 1930 tot 1938.

Dr. K.W. Heese, leraar van 1943 tot 1946.

Ds. N.F. Treurnicht, Ds. J.G. Bezuidenhoud, medeleraar van 1946 medeleraar van 1962 tot 1950. tot 1965.

275 Jaar van diens aan gemeente

Stigting van die gemeente In 1655 het Jan Wintervogel en ses soldate die Swartland betree. In 1743, toe heelwat plase reeds in hierdie dele uitgegee is, is baron Van Imhoff op 'n inspeksiereis deur die buitedistrikte diep geskok deur die staat van die godsdiens en die beskawing. Hy kla dat die inwoners van “Zwartland sig aan den godsdiens weynig of niet bekreunende". Op aanbeveling van baron Van Imhoff is die gemeente Swartland as die vyfde gemeente van die NG Kerk op 27 Junie 1745 gestig. Toe het ds. Franciscus le Seuer (leraar van die NG gemeente Kaapstad van 1729 tot

1746) as konsulent die eerste leraar, ds. R.A. Weerman, hier bevestig. Die gemeente het 55 lidmate getel. Ds. Weerman het 'n begin gemaak met die bou van 'n kerk. In 1750 word ds. C.B. Voltelen as die tweede predikant bevestig en gedurende sy vyfjarige verblyf word die pastorie en kerkgebou voltooi. In 1755 het ds. Voltelen en ds. Croeser van Kaapstad standplase omgeruil. Ná 15 jaar is ds. Croeser oorlede en in die kerk onder die stoel van die voorleser begrawe. Nou volg di. D. Goldbagh (1774-'83), P.J. van der Spuy (1786–1806), M.C. Vos (1810-'11)

Op die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Kaapse sinode van 1862 het verskille in die kerk na vore begin tree tussen 'n meer konserwatiewe (of regsinnige) groep, aan die een kant, en 'n liberale (of vrysinnige) groep aan die ander kant. Die strydpunt het veral gehandel oor 'n meer ortodokse siening van die Bybel as onfeilbare woord van God (die regsinniges) teenoor die bybring van die rede en moderne uitlegmetodes in Bybel-interpretasie (die vrysinniges). Plaaslik het die verdeeldheid in die kerk in 1863 'n werklikheid geword toe die NG gemeente Swartland in daardie jaar skeur. Ruim 300 lidmate het weggebreek en hulle by ds. J. Kotzé se sogenaamde liberale geskaar. Kotzé is reeds die jaar vantevore deur die sinode geskors toe hy in die volle vergadering verklaar het hy verwerp die leer van die gedurige geneigdheid van die mens om te sondig. Kotzé het nie sy skorsing gelate aanvaar nie, want eers die Kaapse Hooggeregshof en toe die Geheime Raad in Engeland handhaaf sy appèl en in 1863 moet die sinode weer sy bediening herstel. Die sinode het toe 'n wet herroep ingevolge waarvan leraars nie in ander

gemeentes mag preek nie. Op Malmesbury het Kotzé, wat op Darling gewoon het, 'n groot gevolg gehad. Die krag agter die Liberale kerk hier plaaslik was mnr. Willem Wethmar. Die liberale is nie in die NG kerkgebou toegelaat nie en hulle bou toe in 1870 die kerkgebou in Loedolffstraat soos hy vandag nog daar staan. Die kerk het sitplek vir 500 lidmate gehad en die lidmate het ook 'n woonhuis langsaan die kerk gebou. Groot bitterheid en verdeeldheid het tot 1894 in die gemeenskap geheers en 'n felle stryd is gevoer. Deur die bemiddeling van die minsame ds. C. Rabie (plaaslike predikant van 1881 tot 1911) is die geskille uiteindelik bygelê en Kotzé het sy emiraat aanvaar en afgetree. Die liberale het hulle kerkgebou en ander kerklike eiendom verkoop, die geld in hulle sak gesteek en so het daar weer vrede in die gemeente gekom. Die kerkgebou waarvan Kotzé die Woord 24 jaar lank aan sy liberale volgelinge bedien het, het 'n minder gelukkige geskiedenis. Dit het al as drilsaal, skaatsbaan, pakhuis en danssaal gedien.

Skeuring in die kerk


Nuus • News

1 Julie 2020

Die hoeksteen van die Swartlandse kerk op Malmesbury is op 5 Februarie 1859 gelê. Die gebou is op 30 September 1860 ingewy, maar in 1862 het 'n deel van die kerk ineengestort. Dit is van 1863 tot 1864 herbou. Van 1897 tot 1899 is twee vleuels aangebou, ontwerp deur Charles Freeman, wat op 10 Augustus 1899 ingewy is. Die afgelope meer as eeu het die kerk se voorkoms meerendeels onveranderd gebly.

Die grafsteen voor die kerkgebou van die NG moedergemeente Swartland van ds. J.C. le F. Moorrees, Swartland se leraar van 1833 tot 1881. Foto: Morné van Rooyen Bronne: Argiewe/Wikipedia

5


6

1 Julie 2020

Nuus • News

Wen met vuuraanstekers! Groen en omgewingsvriendelik is deesdae aan die orde van die dag, so hoekom dan nie ook "groen" gaan as dit kom by jou braaivleisvuur nie?

Green Flame Vuuraanstekers word van herwinde produkte gemaak, is omgewingsvriendelik en dit brand ten minste 20 minute elk, met 'n vlam wat geen rook afgee nie! Bestel joune sommer nou! Twee gelukkige lesers sal elk 'n pak van hierdie vuuraanstekers wen. WhatsApp die slagwoord VUUR, saam met jou naam en van en tuisdorp na 061 555 0344 teen Vrydag 12:00 om hiervoor in aanmerking te kom.


Nuus • News GEKLASSIFISEERD

7

Julie2020 2020 11Julie

Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds TE KOOP For sale

– Neil, Eva en gesin, dogters en seuns

Forever Living offers a range of Aloe products from drinks and skincare to weight management. For more information contact Tamsyn 071618119

Karin, jou suster Kurstin, pa Peter, man Fortune en kinders – Caylum en Kaylo

GELUKWENSING Congratulations

BIANCA WILSON – Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag 11Maart Maart 2020 7 Julie. Geluk met jou op 28 Junie sus en11 2020 30ste verjaarsdag. alle seëninge op jou Mag God jou spaar lewenspad vorentoe. en alles wat mooi is. Baie lief vir jou. Van: Lekker verjaar. Van: Wilson gesin nog vele met jou verjaarsdag antie verjaarsdag in die Lucille, Shaurnell e spaar. Baie op 14 Maart 2020. enhemel. Suné Rus in vrede Van: Mammie, Baie liefde – pa Tomtot ons weer ontmoet Adilene, mie en ma Doreen – Kia en Kyle n Jr Geluk Jayda met jou Die gemis is groot, ___________ verjaardag. Lekker maar dit wat God 30 Junie - CHANDRAY verjaar. Van: Amor gedoen het, is welBASSON - Baie geluk en D.J. gedaan. Van die hele met die verjaarsdag. __________________ familie Mag God jou nog baie 1 Maart. HENDRIK __________________ jare spaar en ek weet CLAASEN. Wens jou ‘n jy gaan ‘n wonderlike 14Baie Maart. SOPHIA PIE- geseënde verjaardag dag hê. liefde TERSEN (Slikkie). toe. Geniet jou dag. - jou kollega - Audra Baie Van die Louw familie 7 Julie. Geluk met SEPTEMBER Paulusgeluk met Mammie seJESSICA verjaardag. Mag die - 1Julie - Gelukkige jou 10de verjaarsdag. word 21 Here jou seën en nog IN MEMORIUM Mag die Here jou nog 60ste verjaarsdag aart. Geluk vele jare spaar. Geniet In Memoriam vele jare spaar. Ons Mammie. Van: Steve, met jou verdie dag. Ons is baie is lief vir jou, Lekker Cheslynn & Caleb Mammie baie lief vir Mammie Kinverjaar. Van: Mammie, u en mag jy ders: Rolene, Denzel Shaurnell en Carlyle nde dag hê. en Dominique Ma, s�efpa, Baie geluk met Ouma MEMORIUMS 1 suster en 3 se verjaarsdag. Lekker MARIA SAMSON. 13 In Memoriam Geniet die dag verjaar – Kleinkinders: Maart. Sou u 65ste ___________ Tashlynn, Nathan, verjaardag wees, Tesniele, Lemoh, maar ons weet u is Denique, Nashwill, veilig by die engele JOHANNA ADAMS. Donnay en Unag 10 Maart. BRAIN wat om u waak. Die Baie geluk Ouma, Baie geluk met jou VAN BOOM. Gister hartseer is nog groot, Moeder, Ma met u verjaarsdag. Mag die was dit jou 70ste maar berus. Mis jou 82ste Here verjaardag. jou seënGod en nog verjaarsdag gewees. elke dag. Rus in vrede. MICEALLA, 26 Junie. se rykste seën, liefde vele jare spaar. Van: Hoe graag will ons net Van: kinders, man, Geluk my sussie met en genade. Mams is Nigel, Glend en suster jou n drukkie gegee kleinkinders en agter‘n yster engeluk ons isSlikkie baie metjou verjaardag. Baie het. Rus sag.Mag Van: jou kleinkinders RANDALL KEITH daar nog baie meer dankbaar vir mams se jou verjaardag. Mooi Families. ADAMS. Dit is nou kom en jy moet jou goeie dag jareverder. deur dik en Van: Eben, __________________ drieBeperkte jaar wat die dag geniet. Van: Ma dun. Met liefde spasie! . Happy 18th Annabaie en kinders on 5 March. __________________ Stuur jou h grant you gelukwensinge na e and give you ore years to We love you – ahijah, Iza and es family 061 ___________

Hemelse Vader jou skielik van ons weggeneem het. Ons troos is dat Hy die “hoekoms” en die “waaroms” alleen weet. Ons sal jou altyd onthou. Rus sag Dolla. Liefde – Moeder, Neil, Eva, Neil-John, dogters en seuns

sifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds

Happy 12th . May God u, guide you nd you many ars. We love uma Iza and es family ___________

1974 – & ARTHUR E. 46 jaar Mag God se eds julle deel lle grondgevergroot, julle en onheil weerhou. kinders, kleinen familie

14 Maart. “Happy birthday” PHAYTON CAROLISSEN. Mag jy ‘n lekker dag hê. “Love you” – Mammie en familie __________________

KLAAS VAN STADEN. 3 Naart. Oupa se eerste

555 0344.

BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe drank lisensie aansoek.

HOE VIND MENS UIT VAN ’N AANSOEK VIR ’N DRANKLISENSIE?

LUCIAN BERENDSE. Baie geluk met jou mondigwording op 13 Maart. Mag God jou nog vele jare spaar. Van : mom Suzie, Sharon, Japie, Griffy, Azalea, Charlton en familie __________________

• Die aansoeker moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waar hy/sy beplan om drank te verkoop. • Die aansoek moet geadverteer word in ’n plaaslike koerant. • Dit word geadverteer op die webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid (WCLA): https://www.wcla.gov.za • Dit word geadverteer in die Staatskoerant. • Die Aangewese Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet die naburige inwoners inlig van die aansoek vir ’n dranklisensie. • Die gemeenskapspolisie forum word ingelig oor die aansoek.

BESWARE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT: As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatief sou beïnvloed: • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners • die inwoners van ’n ouetehuis of soortgelyke instansie • die leerders van ’n opvoedkundige instelling (bv. skool) wat onder die ouderdom van 18 jaar oud is • die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel.

JAYDA. Veels geluk

WENKE OOR HOE OM BESWARE AAN TE TEKEN

7


8

Anda’s Projects &

1 Julie 2020

Nuus • News

Mugs

Amy 0794424191 andasmugz@gmail.com

Personalised Gifts

Mousepad, Coasters, Mugs, Pillows, Stones, Tshirts any many more

1 Julie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Covid19: Swartland het 531 gevalle - 329 herstel

Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na

061 555 0344 of

izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of

064 557 9183

Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
1 Julie 2020 Swartland Joernaal by Swartland Joernaal - Issuu