1
Gratis • Free
18 Oktober 2023
Nuus met 'n verskil
W/A en Tel: 076 178 8091 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 190
Voëlvlei 99.9% vol
Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, is tans 99.9% vol. Verlede Maandag was die dam 101.8% vol en op dieselfde tyd in 2022 71.4% vol. Warmer weer, wat meer verdamping bring, word vir die volgende paar dae voorspel. Foto: Samuel Walters
18 Oktober 2023