Skip to main content

18 Maart 2020 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus met 'n verskil

Nuus • News

19 Maart 2020

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

18 Maart 2020

Skole sluit vroeg Lees meer op bladsy 2


2

Nuus • News

19 Maart 2020

Wat jy alles moet weet van die Corona-virus Johan Bester Ingenieurswerke vier verjaarsdag Die span van Bester Ingenieursweke op Malmesbury, vier nou hul eerste jaar onder die nuwe eienaarskap van Hannes Bodenstein en Aubrey Jordaan. Die duo het die onderneming by Johan Bester gekoop met sy aftrede. Intussen beplan die vennote groot dinge vir Johan Bester Ingenieurswerke vir die toekoms en droom hulle om 'n familiebesigheid daar te stel as nalatenskap vir hul spruite. Lees meer op bladsy 3.

Die Covid19-virus, oftewel Corona-virus, wat tans paniek in die wêreld saai, het onlangs ook Suid-Afrika getref en selfs in die Swartland word streng maatreëls getref om die verspreiding hier ook te bekamp. Plaaslike skole sluit vandag hul deure tot 14 April en studente van Malmesbury keer terug van die verskeie kampusse waar hulle studeer. Alle sport-aktiwiteite is ook afgestel tot verdere kennisgewing. Daar is tot hede geen bevestigde gevalle van die virus in die Swartland nie, maar die situasie word gemonitor. Swartland Munisipaliteit het aangekondig dat die Swem SA Meesters-swemgala van 27-29 Maart gekanselleer is. Alle rugbywedstryde, sowel as oefeninge is afgelas vir twee weke tot 30 Maart. Geen besprekings van sportgeriewe of klubhuise sal voorlopig gemaak word nie.

Landbou: Oorsig oor gebeure in Maart •Wyndruiwe 1. Gaan voort met die beheer van someronkruide. Aktief groeiende kweekkolle moet veral aandag geniet. 2. ‘n Deeglike besproeiingsiklus sal help met die opgaar van reserwe vir die winterrus en die behoorlike rypmaak van die hout, veral by nuut aangeplante bloke. 3. Dien na-oes bemesting toe. 4. Finale reëlings kan nou getref word vir die saai van die dekgewas, sodra die winterreëns aanbreek. •Kleingraan 1. Beheer laat ontkiemende someronkruide om saadvorming te voorkom om sodoende die saadbank so laag as moontlik te hou. Vroeë herfsreën kan help dat die eerste vlaag winteronkruide vroeg ontkiem wat met lae dosisse chemise middels beheer kan word. Die sleep van stoppellande kan help met die

stimulasie van onkruid-ontkieming. Let veral op Canola stoppellande vir opslag saailinge. Die effektiwiteit van sistemiese, nie-selektiewe onkruiddoders mag swak wees teen die opslag van Clearfield cultivars. 2. Kry die saadbestellings op die plaas. Tref voorsorg vir die beheer van kalanderskade by gebergte saad. 3. Bestel vroegtydig Trichoderma en Mycorrhezia saadbehandelingsmiddels. 4. Kalibreer planters en strooiers vroegtydig. •Medics 1. Kry saadbestellings op die plaas. 2. Bestel stikstofbindende bakterieë saadbehandeling en berg in koelkas. Frik Potgieter (Onafhanklike Landboukonsultant) Agricure Consult Sel 083 634 9850 agricure.con@gmail.com


Stand van die damme in die Wes-Kaap vir Paasnaweek

Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,

Nuus • News

waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% ge19 Maart 2020 vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die staan het en verlede jaar op 40.6%. dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% Bron: www.capetown.gov.za in vergelyking met verlede week se 68.9% en

beplan

3

Bouwerk begin aan nuwe sentrum West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister

Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549

The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning af2020of South Africa ter the President11 of Maart the Republic delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders with the objective to enhance and promote the Western Cape’s key priorities. verlede jaarofsethe 51.1%. verlede week op 62.7% en verlede jaar remains The tourism sector one key Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou gestaan het. economy drivers of South Africa and its trade op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gergrivierdam het met sowat 2% gedaal and investment spin-offs creates employment. staan het en verlede 9% tot 73.9%.West Verlede jaar District was die Municipality’s Coast Tourismjaar op 40.6%. Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal% vol. united represented the West Coast region at this -toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. er-Steenbrasdam staan nou op 66.2% year Diplomatic brunch. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, Bron: www.capetown.gov.za yking met verledeWeskus week seTourism, 68.9% enthe destination marking kan die volgende kontak per sms of whattsapp. agency for the West Coast area, showcased the Inskrywingsgelde is R500 per span. West Coast with an innovative and unique exhi• Delia Esau - 0638618627 bition. • John Mitchell - 0824069549 The Weskus have a range of diverse offerings David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor for a variety of visitors. From cultural activities to adventure sport coupled with a 400km long WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese coastline renowned for its fishing villages and Raman (Marketer Weskus Tourism) picturesque scenery. be attending World Travel Market Africa, the NaFor more information about Weskus Tourism Weskus Tourism also promoted the region at mibian Tourism Expo and Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or the Pretoria FM show in February and will also this year. call 022 433 8505.

3

amme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan

ism represented at ch with Minister

Die ontwikkelaars van die De Korenvlij-ontwikkeling in Voortrekkerweg op Malmesbury, het verlede week die perseel aan die boukontrakteurs oorhandig met die instruksie dat bouwerk mag begin aan die nuwe sentrum. Al die betrokke argitekte, ingenieurs, bourekenaar, projekbestuurder, ontwikkelaar en die kontrakteur het op die perseel vergader. Die ontwikkelings fasiliteerder, Oryx Growth, in samewerking met die ontwikkelaar, Dorpstraat Development Management Services, ubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor het onlangs die finale goedkeuring van die bouplanne ontvang en Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese konstruksie is nou onderweg en as alles volgens plan verloop, sal Marketer Weskus Tourism) die sentrum voor die einde van die jaar handel dryf. Kontak Michelle ing World Travel Market Africa, the Nainformation about Weskus Tourism Engelbrecht met enige navrae For oor more beskikbare spasie in die sentrum by ourism Expo and419 Tourism later0128 andofits offering visit www.weskustourism.org or 082 9150,Indaba 021 913 michelle@dorpstraat.net call 022 433 8505.

Johan Bester Ingenieurswerke vier verjaarsdag

Johan Bester Ingenieurswerke vier vanjaar hul eerste bestaansjaar onder die nuwe eienaarskap van Aubrey Jordaan en Hannes Bodenstein. Die onderneming het aanvanklik aan Johan Bester behoort. Die verkoop van die besigheid het gekom toe Bester 'n geleentheid aan Bodenstein en Jordaan gebied het, toe hy die besluit geneem het om af te tree en meer tyd saam met sy vrou te spandeer en die lewe 'n bietjie rustiger te neem. Jordaan het in 2007 saam Bodenstein begin werk en altyd gehoop dat hy eendag sy eie onderneming sal hê en vir sy twee seuns so iets kan agterlaat. Hy en Bodenstein deel hierdie ideaal vir hul kinders en maak dit hul missie om dit te verwesenlik en Johan Bester Ingenieurswerke 'n suksesvolle familie-onderneming te maak. "Dit was nog altyd my ideaal om my eie potjie te krap," vertel hy. Met die duo aan die stuur van sake, het hulle 'n paar veranderinge aan die onderneming gemaak, juis om dit te laat groei. "Ons het van kantoor geskuif en stoorplek ingeruim. Ons het ook logistieke veranderinge en skuiwe aangebring, sodat ons beter en meer effektief kan werk. "Dit tel in ons guns, maar 'n mens moet sulke goed tyd gee en geduld hê." Hulle is ook nog nie klaar met die veranderinge nie. "Dit was 'n baie groot leerproses. Bietjie skaaf en skuur, sodat 'n idee kan werk," vertel hy. "Ons kan nooit seker wees wat die toekoms inhou nie, maar as jy nie groot droom nie, sal jy

dit nooit behaal nie. Ons groot droom is egter om hierdie besigheid die beste besigheid te maak wat ons moontlik kan." Johan Bester Ingenieurswerke lewer 'n breë spektruk van dienste. Van knip, buig van alle soorte plate, sweis van staal, aluminium, arc welding, gietyster-swyswerk, algemene ingenieurswerke en vele meer. Hulle is ook beskikbaar vir loodgieterwerk, bou- en verfwerk. Die onderneming is baie trots op die 100 000liter waterfiltreringstelsel wat hulle opgerig het in die onlangse verlede en het ook 'n 'spraybooth' vir 'n bio-sekuriteitsaanleg opgerig. Hulle het ook onlangs 'n groot projek afgehandel toe hulle brandbestrydingswaterlyne by wynkelders installeer het. Nou is hulle druk besig met 'n groot sementprojek op Atlantis. "Daar is nie stop aan wat ons bereid is om te doen nie. Ons verkoop ook hout op die kant!" Die span van Johan Bester Ingenieurswerke bestaan uit 20 personeellede wat bevoegd is om aan almal se behoeftes te voorsien. Jordaan spog met 28 jaar ondervinding in die staalbedryf en is nog nie een dag spyt dat hy hierdie beroep gekies het nie. Die span mik daarna om die gesogte titel as Malmesbury se Diensverskaffer van die Jaar in te palm. As jy na ondervinding, diens en kennis op soek is, is Johan Bester Ingenieurswerke net die plek om te besoek in Hoogstraat 8. Besoek hulle tussen 07:30 en 16:00. "Ons ure is altyd buigsaam, so bespreek jou behoeftes met ons en ons sal aanpas om daarin te voorsien!"

Promosie

Die span: Voor is: Juan Julies, Armand Slabber, Jacobus Roems, John Croy, Hennie Steenkamp, Andries Claassen, Francois Swarts, Andree Huisamen en Paul Erasmus. Agter is Karin Breytenbach, Nicolene Nel, Noline Bester, Johan Bester, Aubrey Jordaan, Hannes Bodenstein en Ryno Geel.

Johan Bester Ingenieurswerke BK Herstel & Vervaardiging van Landbou Implemente Arcadiastraat 8, Malmesbury Tel: 022 487 20251 Kontak: Aubrey: 072 821 0569/Hannes 083 255 8509 Epos: karin@reinke.co.za


4

19 Maart 2020

Nuus • News

Inligtingsaand: Die Spies Praktyk op Malmesbury, onder leiding van Hendrik Spies, het verlede week hul jaarlikse inligtingsaand in samewerking met die Malmesbury Sakekamer

gehou. In 'n volgepakte stadsaal het Hendrik Spies die praktyk se sukses van die afgelope vier dekades gedeel. Die spreker van die aand, Rusty Labuschagne, het sy verhaal met die gehoor gedeel en meer vertel van die tyd toe hy vir 10 jaar gevangenisstraf in Zimbabwe moes uitdien, ná hy skuldig bevind is op 'n misdaad wat hy nie gepleeg het nie. Die Spies Praktyk is onlangs aangewys as Old Mutual se beste praktyk in Suid-Afrika, met Spies as die beste adviseur in die land. Links bo is Spies (middel) saam met ekonoom Dave Mohar en Labuschagne.

Swartland Investments vereer personeel Jan Maarman van die Swartland Investments het onlangs 'n sertifikaat van Chris de Jongh ontvang vir sy 30 jaar diens aan die maatskappy.

Bestes: Drie van die Bestes het Donderdag op Malmesbury gekuier in 'n aand gereel

deur M4 Artist Events Management van Hetta Saunderson (heellinks). Die groep wat bestaan uit Danie Niehaus, Mathys Roets, Kevin Leo en Matthys Maree het die gehoor gaande gehad met hul vertoning. By hulle is Susan Pietersen (derde van regs agter), Mila Baard en Chantené Bodenstein.

Kontak ons! Tel: 022 487 1670 Epos: admin@swartlandjoernaal.co.za Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za Advertensies: karin@swartlandjoernaal.co.za Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za Facebook: @swartlandjoernaal Web: www.swartlandjoernaal.co.za


4 Nuus • News

11Maart Maart2020 2020 19

Nuus • News5

Yzerfontein Toerisme: Deelnemers Voortrekkerweg: met 'n belang Yzerfontein Toerisme se toekenningsaand verlede Donderdag het die seël geplaas op ’n jaar van harde werk en die suksesvolle bemarking van hierdie pragtige kusdorp. Die voorsitter van Yzerfontein Toerisme, Henk Bruwer, het elke deelnemer aan toerisme in die dorp geloof vir hulle bydraes en gemeenskaplike liefde en entoesiasme vir die dorp en sy

mense en dat elkeen die aand se verrigtinge as verrykend sou ervaar. Henk glo dat Yzerfontein die voorreg het om een van die beste toerismekantore te hê met ’n gedrewe, toegewyde en kreatiewe span wie elkeen net een doel voor oë het – om Yzerfontein die vakansiebestemming van keuse te maak. •Madi Pieterse

Die drie dames wat genomineer is in die die kategorie “Werknemer van Yzerfontein wat ’n besonderse diens lewer is tweede van links Estelle Kleinhans van die Munisipaliteit (wenner), in die middel Carly Damon van Spar (derde) en Marizanne Abrahams van Shell Garage (tweede). Links staan Lin Coetzee van Yzerfontein Toerisme en tweede van regs voorsitter Henk Bruwer.

Die voorsitterstoekenning is oorhandig aan Yzer Bru vir hulle onbaatsugtige bydrae om Yzerfontein besonders te maak. Aan die stuur van sake staan Derick en Antoinette, in die middel.

Links: Een van die ikoniese gebou in Voortrekkerweg is dié van die ou polisiestasie, wat vandag talle verskillende besighede huisves.

Onder: De Braal Juweliers was Die genomineerdes in die kategorie ‘Inwoner van Yzerfontein wat vrywilligook diens lewer een van sonder die vergoeding is tweede van links Koos Liebenberg van die buurtwag (eerste), in die middel bekende juweAntoinette Terblanche van toerisme (tweede) en Rupert Joone van toerisme (derde). Links lierswinkels op en regs staan Lin en Henk. Malmesbury, met sy tuiste in Voortrekkerweg.

In die kategorie ‘Inwoner/Besigheid wat ’n verskil maak’ was die kriteria enigiemand/ besigheid wat help om Yzerfontein meer aantreklik vir toeriste maak, bv gereelde en prominente bemarking doen,; of wat een of ander produk vir besoekers aanbied ; of gebeure en feeste reel, was I Love Yzer in die derde plek, die NSRI in die tweede plek en die buurtwag in die eerste plek. Die toekennings is deur verteenwoordigers in ontvangs geneem.


6

19 Maart 2020

Nuus • News


Nuus • News GEKLASSIFISEERD

7

18Maart Maart2020 2020 19

Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds Gelukwensing Congrats

TRISTAN WITBOOI. 19 Maart. Gelukkige 18de verjaardag Ma se liefie-kind. Mooiste seënwense op jou spesiale dag. Baie lief vir jou – Mammie, Keagan en Zenobia Baie geluk my kleinseun. Ek bid God se seëninge en genade oor jou lewe. Alles wat mooi is my kind. Baie liefde – Mamma, oupa Herman, Nicky en Leona -----------------------------

22 Maart. MERLE CAROLISSEN. Happy birthday Mammie en Ouma. Van die kinders, kleinkinders en jou man -----------------------------

20 Maart. HILLARIO PEACOCK. Baie geluk met jou 12de verjaarsdag. Mag goedheid en guns jou volg al die dae van jou lewe. Ons is baie lief vir jou. Van: Ma en Pa Baie geluk met jou verjaarsdag oumie se seuntjie. Mag Liewe Jesus jou vele jaar spaar. Liefde – Ouma Veels geluk met jou 12de verjaarsdag Hillario. Mag God jou ryklik seën. Lekker verjaar. Van: Amorey, Shayden, Lu-Shane en Eaden -----------------------------

ANDRE GALANT. 23 Maart. Baie geluk Oupa met u verjaarsdag. Alle mooi seënwense op Oupa se verjaarsdag. Van: Ronaldo, Sus en Ruvalen ----------------------------

NAULENE HESSELMAN. 15 Maart. Baie geluk met jou verjaardag. Mag die Goeie Vader jou seën en bewaar op jou lewenspad vorentoe. Baie lief vir jou. Liefde – Mammie, Nicolene, Afreen, Ayesha en Hesselman familie -----------------------------

11Maart Maart2020 2020 11

FRANCIS DANIELS. Kyk wie verjaar op 21 Maart. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek lief vir jou. Van: Carl Roy en Charmaine -----------------------------

EUWIN MORRIS. Baie geluk met jou verjaarsdag op 18 Maart 2020. Mag God jou ryklik seën en baie jare spaar. Van: Pa Tommie, Ma Doreen, Amor, Jayda en DJ ----------------------------MARITZA PETERS. Veels geluk met jou verjaarsdag op 22 Maart. Mag God jou ryklik seën. Van: jou suster Andine, Shane en kinders Baie geluk met Mammie se verjaarsdag. Lief vir Mammie. Van: jou seun Brunic Geluk met jou verjaarsdag Maritza. Alles wat mooi is vir jou. Van: jou suster Heraldine, Hillario, jou Ma en Pa

s • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds

met jou verjaarsdag op 14 Maart 2020. Baie liefde – pa Tommie en ma Doreen Geluk Jayda met jou verjaardag. Lekker verjaar. Van: Amor en D.J. __________________ 1 Maart. HENDRIK CLAASEN. Wens jou ‘n MARTHINUS KAPTEIN. 14 Maart. Baie Maart. HERMAN verjaardag PIE- 13 geseënde geluk met Boeta se SEPTEMBER. Baie Alle geluk my manlief met aie joutoe. Geniet verjaarsdag. jou dag. voorspoed op die pad verjaardag wat vorentoe. Mag jy ‘n is. Mydie wens Louw e se verby Van familie geseënde dag hê en is ‘n geseënde en alles wat mooi is. Van: voorspoedige nuwe e lewensjaar. Baie liefde Sus, Ma, Pa, Rudi en Ronaldo Sarah, Johnnic en og –Leona IN MEMORIUM --------------------------------------------------------niet In Memoriam e nel

ma ker ers:

ie og n: ter

BRADLEY PIETERSEN. 17 Maart. Liewe Brad, baie geluk met jou verjaarsdag. Mag God al jou droompies bewaar. Hoop jy geniet jou dag. Lief vir jou – ‘n volle vyf jaar! -----------------------------

17 Maart. MAUREEN CUPIDO. Baie geluk met jou verjaardag. Christus seëninge op u nuwe lewensjaar. Baie liefde – Frans, Gawie en kleinkind -----------------------------

WILLEM AFRIKANER. 22 Maart. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag die Here jou seën en nog vele jare spaar. Geniet jou dag. Van: Ma, Pa, Sus, Naldo en Rudi -----------------------------

Beperkte spasie!

10 Maart. BRAIN Stuur jou gelukwensinge na VAN BOOM. Gister 061 was dit jou 70ste verjaarsdag gewees. 555 0344. Hoe graag will ons net jou n drukkie gegee

verjaarsdag in die hemel. Rus in vrede tot ons weer ontmoet – Kia en Kyle Die gemis is groot, maar dit wat God gedoen JUWADE CLOETE. het, is welGeluk met jou eerste gedaan. verjaardag baba opVan die hele IN MEMORIUM 17 Maart. Mag die familie In Memoriam Here jou nog vele jare deurdra. Van: jou __________________ Ma, Pa, broer, suster, tannie, oompie, oupa Dollas, Nicky en Tino -----------------------------

Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na

061 555 0344.

Raai wie word 50? Op 21 Maart – LETRICIA DYASON (Tessa). Baie geluk met Mammie se verjaarsdag. Mag die Here jou seën en nog vele jare spaar. Geniet die dag. Van: jou kinders – Gurshwin, Jurie, Tess-Lee, Machay, Michael en Jamie Veels geluk met Ouma se verjaardag. Mag Ouma ‘n geseënde dag hê. Ons is baie lief vir Ouma. Van: jou 8 kleinkinders en 3 peetkinders Tessa, jy moet lekker verjaar. Mag jy ‘n mooi dag hê. Van: jou suster – Linda en kinders

CLARENCE APOLLIS. Op 20 Maart, is Pa alweer nege jaar weg van ons. Ons mis Pa nog baie. Van: Charmaine, Clayton kinders en kleinkinders ----------------------------Indien jy ons kantore wil besoek, maak gerus 'n draai in Vosstraat 12 op Malmesbury. Hier sal jy drie vriendelike gesigte kry wat met graagte meer oor jou wil uitvind.

MARIA SAMSON. 13 Maart. Sou u 65ste verjaardag wees, Kontak ons maar ons weet u 487 is 1670 by 022 of stuur 'n epos veilig by die engele aan izelle@ swartlandjoernaal. wat om u waak. co.za;Die karin@ swartlandjoernaal. hartseer is nog groot, co.za of accounts@ swartlandjoernaal. maar berus. Misco.za. jou elke dag. Rus in vrede. Van: kinders, man,


8

19 Maart 2020

SPORT

Nuus • News

18 Maart 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Gholfdag:

Die Tiere-rugbyklub van Moorreesburg het die afgelope naweek 'n gholfdag aangebied waar Hennie de Villiers 'n gelukskoot behaal het. Sy span, Spangenberg Makelaar, was ook die wenner van die dag. Regs: Attie Thomas kyk waar sy bal trek ná hy afgeslaan het.

Die krieketspanne van Malmesbury en Tulbagh het mekaar Saterdag die stryd op Malmesbury aangesê, maar het voor die einde van die wedstryd van die veld gestap, weens beslissings deur die skeidsregter waarmee die spelers nie tevrede was nie. Intussen is alle sportaktiwiteite en oefeninge van alle sportsoorte gestaak, weens die uitbreek van die Covid19-virus.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook