Skip to main content

17 Junie 2020 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier

Gratis • Free

1

Nuus met 'n verskil

Nuus • News

17 Junie 2020

Covid19: 272 Gevalle in die Swartland

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

17 Junie 2020

Ysige en bibberweer tref die Swartland Die bibberweer wat tans die Swartland in sy greep het, behoort teen die einde van die week op te klaar, met warmer toestande wat verwag word. Foto: Whaldo Neethling


2

17 Junie 2020

Nuus • News

Jeugdagvieringe: Kinders Uit die perd se bek Vaderdag - 'n Bittersoet dag moet beskerm word Dit is met groot blydskap dat ons hierdie naweek weer Vadersdag kan vier. Vir sommige is dit 'n bittersoet-affêre, want dit krap ou wonde oop. Jy onthou 'n Pa wat jy nie meer het nie. Jy dink terug aan 'n pa wat jy dalk nooit gehad of nooit geken het nie. 'n Vader dink terug aan 'n kind wat hy nooit kon sien nie, of wat hy verloor het. Die lewe is vlietend. Dit besef ons elke dag, maar ons doen nie juis veel daaraan nie, want ons neem die lewe as vanselfsprekend. Vanjaar is dit die soveelste jaar wat ek Vadersdag verby wens, want my eie pa is vir die afgelope 14 jaar nie meer hier nie. Dis dan wat die ou wonde weer oopgekrap word. Wanneer die seer weer vlak kom lê en wanneer jy geforseer word om die ou hartseer in die oë te kyk.

As jy hierdie Vadersdag jou arms om jou Pa kan sit, wees dankbaar. As hy dalk 'n knorrige omie is wat maklik moeilik raak, lag in jou mou daarvoor, maar respekteer hom vir die mens wie hy is. As jy die voorreg het om hierdie Sondag tyd saam met hom te spandeer, waardeer dit en maak die meeste daarvan. As jy 'n vader is wat weer hierdie dag saam met jou spruite kan vier, wees dankbaar dat hulle almal nog by jou is en dat hulle die dag saam met jou spandeer. Geniet mekaar. Al raak ons soms so lekker vies vir ons familie, is dit op die ou end van die dag al wat ons werklik het. Waardeer mekaar, want almal loop nie met 'n glimlag rond op Vadersdag nie. *Dankie aan elke borg wat ons gehelp het om Vadersdag 'n bietjie ekstra spesiaal te maak.

Die Handves van Regte moet deur die regering, alle mense en organisasies in Suid-Afrika nagevolg word. Dit is hoofsaaklik daar om mense te beskerm teen alle tipes van misbruik en om te verseker dat hulle hul regte geniet. Die tipes misbruik is as volg: fisiese mishandeling, verwaarlosing, seksuele misbruik, emosionele mishandeling en kinderarbeid. (Artikel 28) Bykomend tot al die ander regte in die Handves van Regte, het kinders onder die ouderdom van 18 jaar spesiale regte. Dit sluit in die reg op familiesorg of ander sorg wanneer die kind uit sy/haar familie verwyder word; op voedsel, onderdak en gesondheidsorg; om nie mishandel of verwaarloos te word nie, maar belangrik kinders moet beskerm word. “My child is your child and my child are your child” & “It takes a village to raise a child. Daarom is dit so belangrik dat ons bewus en ingelig is oor Die Kinderwet, Wet 38 van 2005. Artikel 110 (1) - Plig om verwaarlosing of misbruik aan te meld. Spesifieke lys van professionele persone wat wetlik verplig is om aan te meld (“must report”) byvoorbeeld: mediese praktisyn, sielkundiges, maatskaplike werkers, onderwysers... Artikel 110 (2) – Enige persoon wat Redelike gronde het om te glo dat `n kind wat sorg en beskerming nodig het mag aanmeld Meld aan by Provinsiale Departement Maatskaplike Ontwikkeling, ‘n aangewese kinderbeskermingsorganisasie of ‘n polisiebeampte. Artikel 110(3) ‘n persoon verwys na in subartikel (1) of (2) –... (b) Wie in goedertrou rapporteer kan nie wetlik op grond van die aanmelding vervolg word nie. Die oortreding is vervat in Artikel 305(1)(c) versuim om aan die versoek in Artikel 110(1) te voldoen is skuldig aan ‘n misdryf. Die Stop Misbruik Beleid beskik oor drie scenario’s naamlik: Leerder op leerder – Waar die leerder (slagoffer) misbruik word deur ‘n ander leerder (oortreder) byvoorbeeld boeliegedrag, aanranding en seksuele teistering. Opvoeder op leerder - Waar die leerder slagoffer misbruik deur ‘n opvoeder byvoorbeeld lyfstraf, fisiese mishandeling en seksuele teistering. Ander persoon op leerder - Waar die leerder misbruik deur ‘n ander persoon kan iemand in familie of gemeenskap wees byvoorbeeld verwaarlosing, fisiese mishandeling, emosionele mishandeling en seksuele mishandeling. Wanneer die slagoffer onthul word ‘n Vorm 22 voltooi en aangemeld vir hantering. Die dokument is ontwikkel om inrigtings, werknemers en leerders van WKOD te help om oortredings op die mees effektiewe manier te hanteer. Die dokument is gegrond op wetlike fondasie. Die verantwoordelikheid van opvoeders in die hantering van onthulling van kindermisbruik, verwaarlosing en seksuele misdrywe teenoor kinders en die wetlike plig van opvoeders. Rapportering is wetlik verpligtend. Tydens die lockdown volgens statistieke het GBV ‘Gender Based Violence’ toegeneem dit wil sê die laaste scenario sal dus baie aan opvoeders onthul word. Ondersteuningspad: Die pad wat opvoeders gaan volg Leerderopname gefasiliteer deur klasonderwyser. Daaglikse check-in aktiwiteite om leerders waar te neem, waar die leerder emosioneel is en leerder se gemoed te bepaal wat geinfekteer en geaffekteer (GBV) is deur die inperking. Tydens die sessies sal opvoeders duidelik op gevoelens fokus en enige tipes mishandeling en blootstelling aan gesinsgeweld identifiseer. In klas ondersteuningsaktiwiteite wat deur klasonderwyser gefasiliteer word. Die opvoeder sal duidelik fisiese, emosionele en seksuele mishandeling kan aandui. Probleme word dan in verskillende vlakke verdeel dit wil sê ondersteuningsvlakke waaronder kindermishandeling val. Kindermishandeling voltooi die opvoeder dus ‘n Vorm 22 soos bepaal in die Stop Misbruik Protokol waar aanmelding deur n opvoeder as verpligtend beskou word. In

die hoë vlak van ondersteuning vind verwysings na Departement Maatskaplike Ontwikkeling en Departement Gesondheid ook plaas. Veiligheidsmaatreëls as klaskamerpraktyk (bv. was van hande, dra van masker en hou jou afstand ens.) Hoe verbind ons die gesondheidsapek en die holistiese aspek met die Ondersteuningspad van WKOD. Departement Gesondheid stel dit baie mooi in Engels. The Safety Shake – no handshakes, gentle tap with feet (veilige groet) emosioneel – omgee hoef nie drukkies in te sluit nie, maar afstand te hou wys ons respek en dis ook omgee. The Healthy Hand wash – regularly for 20 seconds (handewas vir 20 sekondes) – handewas wys empatie met mekaar. “Duck ‘n dab” if you sneeze or cough – into your elbow (nies/hoes in die elmboog) - die vorming van elmboog dui op reenboog dat alles wat sleg is het ‘n einde. Dit is egter waar dat ons kinders met krisisse en pandemies die mees weerlooste is, omdat die geskiedenis bewys soos jong kinders wat blootgestel word aan huishoudelike geweld, mishandeling en verwaarlosing omdat families gesukkel het om die krisis te hanteer. Gewoonlik is kinders weerloos in tye van trauma omdat dienste aan kinders soms informeel en buite sisteme plaasvind en risiko-faktore buite rekening gelaat word. Ons kan egter ons kinders bereik deur ‘n spesifieke program wat ons binne Onderwyskringe die Ondersteuningspad aan leerders vir die Post Covid 19 Lockdown. (Support Pathway – post Covid-19 Lockdown) noem. Verwysing na skool-gebaseerde ondersteuningspan: Afhangende van die waarnemings deur die Opvoeders, word die normale ondersteuning aan leerders gebied by wyse van die Skool Gebaseerde Ondersteuningspan. Wanneer daar op leerders se welwees gefokus word, deur die span word daar aan leerders met spesifieke behoeftes ondersteuning gebied deur die klasopvoeder en SGOS-span wat toepaslike aanbevelings doen rondom die spesifieke behoefte vir verwysing na bv. NGO’s en ander gemeenskapsorganisasies of Gesondheidsondersteuning of indien daar op Kringvlak of Distriksvlak ondersteuning benodig word, word die leerder dan toepaslik verwys volgens die SIAS-proses wat insluit (Screening, Identification, Assessment and Support). Ons praat van inter-sektorale vennote binne die ondersteuningsproses. Al die beplanning om ondersteuning aan die leerders te bied is om die nagevolge van die Covid-19 inperking aan te spreek en dit vra baie ondersteuning op verskillende vlakke, maar die klasopvoeder as die eerste-lyn toehoorder vir die leerder se oorlewing, versorging en leer binne die skool, word dus gemeet volgens die ‘learner check-in’ en die klaskamer navorsing. Dit het tot gevolg dat die Opvoeder ‘n groot rol speel. Die Skool Gebaseerde Span en die Kring Gebaseerde Ondersteuning Span asook die Distrik Gebaseerde Ondersteuning Span baie ondersteunend tot die kind se behoeftes die ouers bereik sodat hulle ondersteuning, gemoedsrus en praktiese, uitvoerbare idees ontvang om hulle kinders in hierdie krisistyd te ondersteun. Leerders te identifiseer vir moontlike verwysing na Psigososiale ondersteuning: As ons kyk na drie vlakke van ondersteuning binne die Ondersteuningspad aan leerders vir die Post Covid 19 inperking, is dit gemik daarop om psigo-sosiale ondersteuning deur die ondersteuningsroete/pad te fasiliteer. Psigo-sosiale ondersteuningspersoneel van die Wes Kaap Onderwysdepartement sluit die volgende professionele persone in: Distrik Daar is ‘n Koronavirus 24-uur Openbare Kitslyn van Departement Gesondheid wat geskakel kan word: 0800 029 999. Tydens die inperking kon ons as Skoolmaatskaplike Werkers en Hulpwerker ‘n uitreiking doen in samewerking met donateurs, organisasies en skole om aan ons behoeftige Graad 12 leerders ‘n pakkie van hoop te oorhandig. Ons kon kon net ‘n beperking van pakkies uitdeel weens die donasies wat ontvang was, maar sou graag baie meer Graad 12 leerders in die Malmesbury gebied wil bereik. Saamgestel deur: Skoolmaatskaplike Werker: Mrs Bernice Coetzee & Maatskaplike Hulpwerker: Mrs Irene Pieters


Nuus • News

17 Junie 2020

Riebeek-Kasteel community embraces global lockdown art challenge The #lockdown art challenge started by the Getty Museum which calls on people to recreate a famous artwork using household items has taken the world by storm. Not to be outdone, the residents of the twin Western Cape towns of Riebeek-Kasteel and Riebeek-West have gone all out to produce some of the most original and humorous recreations to date. The call to take part in the challenge was made by local Riebeek-Kasteel gallery owner Astrid McLeod who founded Gallery RiebeekKasteel just off the town square eight years ago. "Inspired by the Getty Museum art challenge we invited locals to submit their own interpretation of a famous artwork with an emphasis on having fun and keeping up morale during these current difficult times." Taking part in this challenge is fitting for an area known as the "Arts Town" due to the fact that a colony of acclaimed artists, poets, writers and actors have made their homes here – a development which has seen arts tourism become a booming form of industry in this predominantly agricultural area. In fact, the valley plays host to one of the premier annual art events in the country, Solo Studios, which due to Covid-19 has unfortunately been cancelled this year but will resume its place in the events calendar in August 2021. McLeod says she has been awed at the clever-

ness and innovation of the submissions received so far. "We offered a few prizes, donated by The Wine Kollective, for the best submissions in various categories and our community has really embraced this challenge and gone all out – producing some of the best recreations of old masters paintings. The camaraderie and sense of friendly competition has also been great to witness and the challenge has inspired so many of the locals to take part." We have seen impressive recreations of art works such as Michelangelo's "The Creation of Adam" , Francis Berraud's "His Masters Voice", Rene Magritte’s “Son of Man†, JeanHonore Fragonard's "A Woman With a Dog", and Van Gogh's "Resting In The Hay" to name only a very few." "Our valley's renowned artists have also risen to the challenge with submissions such as Picasso's "Homme Barbu Courgonne De Vigne" recreated by Andre van Vuuren. Li Nepgen put her creativity towards a fun recreation of Botticelli's "The Birth of Venus" , Gordon Williams features in his intricate recreation of "The Death of Marat" by Jacques-Louis Davids, and Emma Willemse poses as the lady in Roger van der Weyden's "Portrait of a Lady" . Competition judge Tamzin Miller Lovell says that there were great contenders in every category which made it really tough to choose the winners. "I have enjoyed every minute of the art chal-

3

11 Maart 2020

in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek

2% gedaal r was die

verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%.

op 66.2% 68.9% en

Bron: www.capetown.gov.za

rlede jaar

resented at Minister Ons kantore is wel gesluit, maar ons werk almal vanaf ons huise! Stuur jou nuuswenke na 061 555 0344 of izelle@swartlandjoernaal.co.za. Geklassifiseerde advertensies kan na 061 555 0344 gestuur word. Kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of 064 557 9183 vir enige advertensie-navrae.

r WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor kus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese )

ca, the Nadaba later

For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.

beplan

Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549

lenge. Anyone who would like to view the recreations submitted can visit The Gallery's fa-

3

cebook page at https://www.facebook.com/ pg/thegalleryRK/photos/?tab=album&album_ id=3875749159162687.â€


4

17 Junie 2020

Nuus • News


Nuus • News

17 Junie 2020

5


6

17 Junie 2020

Blitsbrein Train your brain

Nuus • News

Kleur my in! Colour me!

Ons kan wel nou nie meer lekker by maatjies gaan kuier en soggens skool toe gaan nie, maar ons kan steeds leer en inkleur! Kleur hierdie prentjie in en vra vir mamma om 'n foto daarvan te neem en vir ons by die Swartland Joernaal te stuur. Ons wil graag jou prentjie sien! WhatsApp dit na 061 555 0344.

Washing your hands correctly


Nuus • News GEKLASSIFISEERD

7

17Junie Junie2020 2020 17

Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds GELUKWENSING Congratulations

seën en baie jare spaar. Geniet Tietie se dag. Van: die April familie

Francois Nege jaar oud op 16 Junie. Ons blompot, geluk met jou verjaarsdag Juanique. God seën. Alles wat mooi is vir jou. Liefde - Swanepoel familie MEMORIUM In Memoriam

LUKAS EN RACHEL FARAO – 21 Junie. Ons 40ste huweliksherdenking. Vroulief, al het jy my ontslaap, koester ek ons mooi herinneringe saam en jy sal altyd in my hart bly. Gelukkige huweliksherdenking – Kinders en kleinkinders

LAKEYSHIA LEANDER – 13 Junie. Baie geluk met jou 11de verjaarsdag, ons bekkige oumeid. Baie liefde – Mamma, Tannie, Oupa, Michaan en Jaylin.

14Junie - Geluk met TIETIE se verjaarsdag. Mag die Here Tietie

061 555 0344 of

Geluk NIKI met jou verjaarsdag. Mag die Here jou nog vele jare spaar. Lekker dag. Van: Nanna, Anne, Angelique, Juwade, EJ en uncle Eddie

20 Junie - TJ APRIL Geluk met jou eerste verjaarsdag. Mag die Here jou nog vele jare spaar. Van: jou hele familie Geluk op oom HENNIE se verjaarsdag wat op 12 Junie was. Ons is baie lief vir oom Hennie. Mag u ‘n geseënde dag hê. Van: die kinders, kleinkinders, vrou, Lensie en Boeta

Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na

Raai wie word nege – Baie geluk met jou verjaarsdag JUANIQUE. Mag jy jou dag geniet. Jy is die sonstraal in ons lewe. Baie lief vir jou - ma Anna, pa Fanus, mammie Annelise, Tino, Anthony en

izelle@swartlandjoernaal. co.za.

ANDREW DE LAURA - Die gemis is baie groot 15 Junie jou tweede versjaardag weg van ons. Die hartseer en pyn is nog steeds daar. God het jou kom verlos van pyn en kommer, sing lieflik saam met die Engele. Ek mis jou stem in die huis as ook in die kerk. Ek gun jou die rus – Baie liefde Engela The life lessons that you taught us become more apparent as time goes by, thank you for being our hero - on earth of looking down on us we love you - Children and grandchildren

Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal. co.za of

064 557 9183

Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!

Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na

061 555 0344.


8

17 Junie 2020

Nuus • News

17 Junie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Reeds 272 Swartlanders met Covid-19 gediagnoseer


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
17 Junie 2020 Swartland Joernaal by Swartland Joernaal - Issuu