Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
16 September 2020
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
16 September 2020
Net 'n bietjie liefde vir Nuwe skoolhoof 'n Seder val - RIV kleuterskool bl 3 vir Darling bl 2 Jurgens Hanekom bl 2
'n (Swartland) skou maak 'n plan
Aan spangees het Swartlandskou bestuur geen tekort. As gevolg van wetgewing het die 86ste jaarlikse skou nie plaasgevind nie, maar die skou bestuur het voort gewoeker en is ‘n boomplantdag op Vrydag 11 September gehou om die skougronde te verfraai. Met skoupresident, Jacques Bester, se inisiatief het elke bestuurslid ‘n boom geborg. Borge is ook van HCT, Inteligro, XtremeTrading en Weskus Distriksraad ontvang. Met die hulp van bestuurslede en personeel is daar 82 bome en 40 spekboompies op die terrein aangeplant. Swartlandskou Moorreesburg vind plaas vanaf 1 tot 4 September 2021.
2
16 September 2020
Nuus • News
Pottebakker en klei: Andries Dirks, boorling van Hermon, is 'n man wat weet
hoe om met klei te werk. Dirks het as kind met klei begin speel en het vandag 'n afsetpunt en werkswinkel op Riebeek-Kasteel by So Clay. As kind het hy stokkies gedraai, omdat die kinders hom gespot het omdat hy vanaf 'n plaas gekom het. "Ek het soggens saam met hulle geloop, sodat my ma dink ek gaan skool toe. Dan het ek afgedraai en in die rivier gaan sit en met die klei speel. Vanmiddag as hulle van die skool af kom, het ek weer by hulle ingeval," vertel hy. Met die Solo Studios-uitstalling van verlede jaar, het 'n weldoener van Port Elizabeth Dirks se werk raakgesien en die spasie waar hy nou vanuit werk, aan hom gegee. Links is Dirks druk besig met een van sy gunsteling werke, 'n replika van sy oupa. Dirks het 'n oog vir detail en selfs die gat in die skoen en sokkie van sy oupa is sigbaar. "Dis hoe ek my oupa onthou," sê Dirks.
Nuwe besem vir Laerskool Darling
Marinus Breedt is onlangs aangestel as die nuwe skoolhoof van Laerskool Darling.
Kort siekbed eis vensterbedryf-legende van Moorreesburg en die Swartland
Jurgens Hendrik Nicolaas Hanekom
Pa, man en oupa, die nalatenskap van ‘n legende lewe voort in sy herinnering en ons familie. Hy het salig onbewustelik sy naam in ons gedagtes uitgekerf en sonder enigiemand se wete het hy sy lewe gewy aan iets wat hom vir dekades sal uitoorleef.
Jurie, Marlene, Anita, Jurgens, Louise, Hanneke & Rikus
Ons groet met groot hartseer. Pa en oupa het soveel herinneringe vir ons agtergelaat… herinneringe wat ons nooit sal vergeet nie. Rus sag.
Hans, Wanda, Tia, Jurgen & Anke
Ons pa en oupa se afsterwe laat 'n hartseer wat niemand kan genees nie. Al die mooi van sy lewe en invloed wat hy op ons lewens gehad het, is 'n kosbare herinnering wat vir altyd by ons sal wees. Ons gaan sy teenwoordigheid mis.
James, Annemarie, Jürgens, James & Jandré
____________________________ Dit is met hartseer dat ons moet afskeid neem van Oom Jurgens. Hy was ‘n voorbeeld vir ons almal van sterk wees, lojaal wees en saam wees, maar hoe om mens en jouself te wees. Alle stertkte aan sy vrou (Tannie Magriet Hanekom), Seuns: Jurie, James en Hans Hanekom; en kleinkinders
Swartland Personeel
(26.04.1935 ~ 13.09.2020)
Oom Jurgens Hanekom, die afgetrede Besturende Direkteur van die Swartland Groep, bekend as die grootste vervaardiger van vensters en deure, is op 85-jarige ouderdom oorlede. Dié legendariese visioenêr in die bouhandel het by die Universiteit van Stellenbosch as Voedseltegnoloog gekwalifiseer, waar hy terselfdertyd ook deeltyds as elektrisiën gestudeer het. Gedurende sy tyd by die familieonderneming, wat reeds in 1951 gestig is, het Jurgens die houtvenster- en deur vervaardigingsproses ingrypend verander. Met sy wetenskaplike agtergrond en uitmuntende kennis van hout, kon hy die nuutste drogingstegnieke toepas. Dit het Swartland baie gou van ’n klein streeksvervaardiger in Moorreesburg verhef tot ’n nasionale en internasionale mededinger van formaat. Na sy aftrede op 70 jarige ouderdom, was hy steeds daagliks geklee in sy Swartlanduniform om toe te sien hoe sy seuns Jurie, James en Hans voortbou op sy sukses. Hy het bykans daagliks die fabriek in Moorreesburg besoek. Hy was ook steeds nou betrokke by die Lions op Moorreesburg, iets wat hom baie na aan die hart gelê het. Hy was die afgelope 2 jaar ‘n geliefde inwoner van Huis Moorrees. Jurgens laat sy vrou Magriet, met wie hy 59 jaar getroud was, 3 seuns en 10 kleinkinders agter.
Nuus • News
3
16 September 2020
•MARIE SE HART KLOP WARM VIR ABBOTSDALE SE KINDERS
Net 'n bietjie liefde vir kleuterskool Nuus • News
•Izélle Fouché Met die intrapslag by Net 'n Bietjie Liefdekleuterskool op Abbotsdale, word jy begroet deurDie 'n vlakke warm,van huislike gevoel word jysemet damme in die en Wes-Kaap voorope sieningsnetwerk arms en 'n groothet glimlag ontvang. vanaf 64.3% verlede week Dis waar Marie Zas gedaal. haar passie en liefde tothier 62.6% hierdie week vir die kinders gemeenskap uitleef. In 2019van washierdie die damvlak op hierdie tyd van Die ontstaan die jaar 52.4%.van Net 'n Bietjie Liefde het toevalligDie oorVoëlvleidam, haar pad gekom toe sy 'n paar jaar die Swartland se enigste gelede vanaf Abbotsdale verhuis het. bron vanKaapstad water, senavlak staan nou op 61.3%, "Ek het die kindertjies in die strate gesien en besef ek moet iets doen. Dit het swaar op my hart gedruk. Ek het net geweet ek sal hier 'n verskil moet maak. Ek wou ook," vertel sy. Vinnig-vinnig het sy 'n hele string kinders gehad wat sy onder haar vlerk geneem het. "Ons het in die bosse hier agter die huis gespeel en ek het besef dat hier 'n groot behoefte The gemeenskap Premier of isthe Cape, 'n MrPlek Alan in die vir Western 'n kleuterskool. Winde, hostedveilig his Annual Diplomatic waar die kinders kan wees deur dieBrunch dag as in honour Diplomatic Corps hulle ouersofbythe diemembers werk is of enthe 'n plek waar hulle to South Africa. kanaccredited leer en hulle breintjies kan ontwikkel," vertel sy. This annual event takes place the morning after South Africa Zasthe hetPresident haarself ofbythe dieRepublic WeskusofKollege op delivers the State of the Nation Address. Malmesbury ingeskryf vir 'n diploma in vroeë This event provides strategic kinderontwikkeling en hetadie kursusplatform suksesvolfor the Premier to engage with various stakeholders voltooi. with the objective to enhance and promote the Die skooltjie is gebou op die erf aangrensend Western Cape’s key priorities. aan Zas se huis en bestaan twee vertrekke met The tourism sector uit remains one of the key 'n speelarea dieofkinders kanand uitleef. economy waar drivers Southhulle Africa its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities to adventure sport coupled with a 400km long coastline renowned for its fishing villages and picturesque scenery. Weskus Tourism also promoted the region at the Pretoria FM show in February and will also
11 Maart 2020
Stand van die damme in die Wes-Kaap waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%. Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister Die personeel van Net 'n Bietjie Liefde sluit studente van die Weskus Kollege in wat tans Vroeë kinderontwikkeling studeer. Derde van regs is die matriarg van die skool, Marie Zas.
Die vloere is leeg en koud, maar die warmte van die personeel se liefde vir die saak, vul die vertrek. Eenkant staan 'n boekrak met 'n paar tweedehandse boeke, gordyntjies teen die venster en hier en daar 'n druppel wat uit die dak val. "Ons het baie uitdagings. Ons dak lek, ons
het skryfbehoeftes nodig, ons het boeke nodig, ons het letterlik iets van alles nodig, maar ons is dankbaar vir dit wat ons het en ons maak die beste daarvan," sê Zas. 'n Brief aan 'n "onbekende vreemdeling" het die Lions-klub van Malmesbury op Zas se spoor gesit. "Ek het die president van die klub gesien in die
David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.
For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.
3
Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan
koerant en toe in die dorp. Ek het net geweet ek moet met haar kontak maak. Ek het 'n brief aan haar geskryf waar ek my hart leeggepraat het. Ek het dit vir haar gestuur en my selfoon afgeskakel. Min het ek geweet dat sy my dadelik terug geantwoord het. Marina van der Merwe het ons kleuterskool besoek en met haar hulp en leiding, gaan ons beslis 'n groter verskil in dieen kinders se Vredenburg loods 'n Weskus rugbynetballewens kanoor maak," vertel sy10 opgewonde. -toernooi Paasnaweek tot 13 April 2020. Waarklubs daarwat liefde is daar hoopwil - en by Net 'n Alle aanis,die toernooi deelneem, Bietjie is hierdie 'n werklikheid. kan dieLiefde volgende kontak per sms of whattsapp. • Enige persoon wat per 'n bydrae Inskrywingsgelde is R500 span. wil lewer of 'n skenking wil - maak tot Net 'n Bietjie Liefde, • Delia Esau 0638618627 kan• Marina van der Merwe, president van die John Mitchell - 0824069549 Malmesbury Lionsklub, kontak by 083 283 7897.
4
16 September 2020
Nuus • News
Swartland Hulp en Begrafnis stap die ekstra myl
Swartland Hulp en Begrafnis staan onder die bekwame eienaarskap van Cedric van der Westhuizen. Die onderneming is ongeveer 22 jaar gelede deur sy pa, Reggie van der Westhuizen, op die been gebring. Hy dien nou op die Uitvoerende Burgemeesterskomitee van die Swartland Munisipaliteit. Swartland Hulp en Begrafnis lewer 'n 1-stopdiens aan die gemeenskap. Hier kan jy alle relings rakende 'n begrafnis in hul bekwame hande laat. Swartland Hulp en Begrafnisdienste bied ook bekostigbare begrafnispolisse, begrafnisse, blommerangskikkings, grafstene en verhuur selfs trou-motors. Hulle stap altyd die ekstra myl met die families en hul grootste taak is om die hartseer van elke familie ligter te probeer maak. Hulle bied 'n 24/7 diens en hul kantore is oop van 08:30 tot 16:30 gedurende die week en Saterdae vanaf 08:00 tot 12:00. Kontak 022 486 4735 (kantoor) of 072 540 6785.
Spar The Bank op Malmesbury is een van die anker-winkels op Malmesbury en word deur Des Moller, eienaar van Malmesbury Superspar besit. Vir diĂŠ onderneming is dit belangrik om die gemeenskap te bou, werk te skep en om inwoners wat nie na Malmesbury Superspar kan reis nie, 'n alternatief te bied wat nader aan hulle is, waar hulle dieselfde gehalte en kwaliteit kan geniet as by Malmesbury Superspar. Kontak Spar the Bank by 022 100 0783 of stuur 'n epos na wesbankspar@gmail.com. Besoek die winkel van Maandag tot Sondag vanaf 07:00 tot 21:00 of besoek hul Facebook-blad.
Nuus • News
Boreholes owners urged to be responsible water users
Van der Westhuizen Loodgieters sedert 1940 in bedryf
Van der Westhuizen Loodgieters op Malmesbury is vanjaar reeds 80 jaar in bedryf en is in 1940 deur Pieter van der Westhuizen begin. Vandag behoort dit aan sy kleinseun, Elton. Pieter het destyds met sy fiets die onderneming begin. Sy seun, Gummy, het in 1970 by hom aangesluit en in 1983 oorgeneem, toe Pieter afgetree het. Elton het in 1995 saam met sy pa begin werk, tot Oktober 2015, toe Gummy oorlede is. "Ek bedryf sedert 2015 die Van der Westhuizen loodgietersbedryf met trots. Ons is 'n gevestigde onderneming, is volstoom aan die gang en ek bedank alle kliënte vir hul ondersteuning en vertroue in my en my personeel. Alle eer aan God," vertel Elton. Van der Westhuizen Loodgieters spesialiseer in onderhoudswerke, konstruksie, riool, verstoppings, warmwatersilinders en gebarste waterpype.
Beauty Treats by Andrea laat jou ekstra spesiaal voel
By Beauty Treats by Andrea kan jy verseker weet dat jy gepamperlang sal word. Volgens eienaar Andrea Adonis het sy die salon op die been gebring, na sy geïnspireer is deur persoonlike ervaringe. "Om iets moois vir jouself te doen, gee jou daardie ekstra hupstootjie selfvertroue," sê sy. Hulle spesialiseer in naelsorg en waks en is besig om die onderneming verder uit te brei. "Dit was nog altyd vir my 'n droom om ander te laat beter voel oor hulleself en ek het baie lief geword vir dit wat ek doen, vir my kliënte en die manier hoe ek hulle kan opbeur." Kontak 063 746 6573 vir 'n afspraak. Beauty Treats by Andrea is Maandag tot Vrydag oop vanaf 08:00 tot 18:00 en Saterdae vanaf 08:00 tot 14:00.
5
16 September 2020
As jy hier wil adverteer, kontak ons bekwame bemarkers!
Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of accounts@swartlandjoernaal.co.za
Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!
Frequent spells of drought combined with uncertainty of municipal water supply are leading more South Africans to invest in their own boreholes. It is a trend that requires responsible management, warns SRK Consulting. While boreholes do help many people to either go off-grid or supplement municipal water supply, thereby lightening the load on strained municipal water systems, the groundwater sources being exploited are not infinite. According to Riona Kruger, principal geoscientist in SRK Consulting's Port Elizabeth office, awareness is growing that South Africa is waterscarce and every drop needs to be conserved. "No longer are farmers the only ones making use of borehole water, but an increasing number of urban dwellers are having boreholes sunk in their yards," said Kruger. "This is a great idea, especially where municipalities are battling to supply citizens with enough water to sustain a living." She highlighted, however, that boreholes do add to the pressure on groundwater resources, leading to less water being available for each user. The key is for borehole yields to be professionally assessed, and for only a sustainable volume of water to be pumped out. "The groundwater environment is mostly quite unpredictable, and each aquifer reacts differently to abstraction," she said. "The best way to manage the use of groundwater is to have scientific yield testing done on each borehole, to establish its actual yield capacity." This is often not usually done by the average groundwater user, she notes. Another essential management tool is that every borehole should be subject to regular water level monitoring, irrespective if it is used by a household, a large farm or an industrial company. "Boreholes need regular monitoring if their
performance is to be reliable and sustainable," she says. "They are also expensive to install and equip so it makes sense to manage them closely; this means knowing how much water can safely be taken from the borehole, and how the abstraction is influencing the water level in the aquifer." To monitor changes in the water level of the borehole, a water level meter can be used manually or installed (automatically records measurements regularly). If these readings are plotted on a graph, it is possible to see whether the volume being pumped is sustainable, or whether the level is dropping constantly. "Should you notice that the water level is declining over time, then you should reduce the volume of water that you pump from the borehole until the decline is halted," said Kruger. She advised that the volume of water that an aquifer can yield over time can change, depending on various factors. The main one is the recharge rate, which depends mainly on rainfall levels. The number of new users introduced into the aquifer will also have an impact. Changes in the borehole itself, such as clogging of fractures leading into the borehole, can also affect volumes. "People often need reminding that, while the borehole and its infrastructure may be the property of the owner, the water remains the property of the state," she said. "This places the onus on the user to manage the resource responsibility and not to the detriment of others." She urged all borehole owners to conserve South Africa's precious underground water sources by monitoring their boreholes and not over-abstracting the natural water volumes of the ground.
simply bee
Simply Bee proudly brings you wholesome natural beauty straight from mother nature. Simply Bee products are made from 100% natural beeswax, propolis, West Coast fynbos honey and locally sourced essential oils. All our products are environmentally friendly and we do not test our products on animals.
Shop & Observation Centre, 31A Church Street, Hopefield, 7355 | Tel: +27 22-7230569 info@simplybee.co.za | www.simplybee.co.za
6
16 September 2020
Nuus • News
Fietsryklub hou algemene jaarvergadering Malmesbury Fietsryklub Algemene Jaarvergadering. Datum:30 September 2020 Tyd:18h00 vir 18h30 Plek: Laerskool Swartland Sportsentrum Dra van maskers verpligtend. RSVP voor 27 September 2020 by 0828248103
Kry jou onderneming op die radiogolwe!
Adverteer! Kontak
Karin Neethling karin@swartlandjoernaal.co.za AnĂŠl van den Berge ads@swartlandjoernaal.co.za
Vuuraanstekers: Bevan van der Merwe van Malmesbury is die gelukkige wenner van Green Flame Firelighters en Swartland Joernaal se kompetisie en het een jaar se voorraad van hierdie groen vuuraanstekers gewen.
Grysstof-genot!
Nuus • News
7
16 September 2020
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd
Bakkie te huur vir u gemak, Eienaar bestuur self. Niks wat ons nie kan vervoer – van goedere tot ‘n uitstappie Pofadder toe. Skakel vandag nog 082 442 8523
verjaar en die Here jou nog vir baie jare spaar. Jy moet jou dag geniet. Van: jou antie Theresa, Ben en my kinders – Lief vir jou Jy moet lekker verjaar my kind. Geniet jou dag. Liefde – jou Ma, suster en broers Banie, jy moet lekker verjaar. Van: Baba, Bakies en kinders
GELUKWENSING Congratulations
Baie geluk REGINA MICHAELS met jou verjaarsdag op 16 September. Hoop jy het ‘n baie lekker dag. Baie lief vir jou - jou suster Marlene, Marlon en Stysie
WAYDEN DANIELS - Kyk wie verjaar op15 September Baie geluk met jou verjaarsdag. Alles wat mooi is vir di toekoms wat voorlê. Ek is baie lief vir jou. Van: peetma Charmaine
KEANU PIETERSEN. Geluk met jou verjaarsdag op 12 September. Alle seëninge, voorspoedigheid, goedheid en guns op jou lewe. Van: Mummy, Daddy en Caleb
15 September – Gelukkige verjaardag BARNEY. Mag daar nog baie jare wees vir jou vorentoe. Geniet die dag. Van: Benoline, man en kinders Kyk wie word 27 jaar oud op 15 September - Banie jy moet lekker
MEQUAL PEDRO - 19 September - Geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog vele jare op jou pad vorentoe wees. Liefde - Mammie, Daddy, Broer, Suster en Charnay MEMORIUM IN MEMORIAM
GESOEK WANTED Pensioenaris dame soek verblyf op Malmesbury. Sober gewoontes. Christelik en eie Vervoer. Skakel Santie Boonzaaier by 071 328 9296
dit jou verjaarsdag gewees het. Mis jou baie - jou verlangende dogter Jolene en kinders
Baie geluk FERNANDO met jou verjaarsdag op 16 September. Ek wil net die hemelse Vader dankie sê dat hy jou uitgespaar het om jou verjaarsdag met ons jou gesin kan vier. Ek kon nie vir n beter man en pappa vir Noah gevra het nie. Liefde – jou vrou Chesnay & seuntjie Noah
16 September JAN BRUINTJIES. Veels geluk met Pappa se verjaarsdag. Baie dankie vir alles wat Pappa vir ons doen en mag God u nog vele jare spaar. Van: vrou, Hein, Leticia, Sheneen, Brounite en kleinkinders
16 September LECHAAN HENDRICKS. Veels geluk aan ons liefling seuntjie met jou verjaarsdag. Vandag is jy 14 jaar oud en ons glo en vertrou God gaan jou nog vele jare spaar. Baie lief vir jou - Oupa, Ouma, Sheneen, Mammie, Carlisle, Marshen en Henzil.
Kyk wie word 60 jaar oud – SAARKIE jy moet lekker verjaar. Mag God u nog baie jare spaar en ek hoop u gaan die dag geniet. Baie lief vir u. Van: jou broer, Ben, Theresa en kinders
JANNIE KAROLUS. Op 16 September het God besluit om jou te kom haal. Ek mis jou elke dag net ‘n bietjie meer. Ek verlang, my hart is stukkend en op 20 September, sou
CALVIN SMITH. 15 September - Today is your 10th birthday in heaven above. My blessings I send on the wings of a dove. Not just for today but each day hereof. I think of you always with all of my love. Forever missed - Your wife Lizzie. Happy heavenly birthday my dear father. The world changes from year to year, our lives from day to day, but the love and memory of you, shall never pass away. Always in our hearts. Hazel, Jayla and Jade
Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
061 555 0344 of
izelle@swartlandjoernaal. co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal. co.za of
064 557 9183
Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!
Geluk!! BERENICE
Jy is nog ‘n jaar ouer op 15 September. Mag daar nog vele jare vorentoe wees. Geniet die dag. Van: jou “team” by Kekkel en Kraai
BUYING
or
SELLING
FURNITURE WE OFFER THE BEST PRICES
YOU CALL WE COLLECT
Malmesbury 022 482 3788
CCFMALAUG18
TE HUUR To Let
8
16 September 2020
Nuus • News
16 September 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Sportuitslae •Results • Sportuitslae •Results
DUIWE
RIEBEEK VALLEY – Hanover 2020 1 Abrahams Hokke 16.18.26; 2 Alex Fam 16.25.49; 3 Daniels Hokke 16.27.02; 4 Daniels Hokke 16.50.04; 5 Kuiler Hokke 17.01.41; 6 Daniels Hokke 17.07.37; 8 Daniels Hokke 17.23.41; 9 Persens Hokke 17.42.14; 10 Daniels Hokke 17.41.52; 11 Adams Hokke 17.54.28; 12 Alex Fam 18.03.34; 13 Akex Fam 1814.42; 14 Mentoor Hokke 18.15.57; 15 James Hokke 18.44.28; 16 Adams Hokke 18.44.43; 17 Kuiler Hokke 07.24.11; 18 Mentoor Hokke 07.48.14; 19 Alex Fam 07.55.46; 20 Abrahams Hokke 08.31.34
OMEGA - Hanover
1 Stan The Man 15.39.31; 2 Hok Edas & Pienaar 15.55.04; 3 J Morris Lofts 16.08.33 ; 4 Hok Edas & Pienaar 16.22.51; 5 Shane Arendse16.44.28; 6 J Morris Lofts 16.46.44; 7 Hok Edas & Pienaar 16.54.52; 8 Garrick Hill Hill 16.56.49; 9 Hok Edas & Pienaar 17.08.02; 10 Hok Edas & Pienaar 17.14.58
MALMESBURY – Modderrivier OPE 1 1 Marais Hokke (Ksd) 1208.9490; 2 J Steenkamp 1136.2926; 3 Cross Border Lofts 1113.7526;4 Marais Hokke (Ksd) 1065.9172; 5 F Meintjes & Seuns 819.2310; 6 J Steenkamp 818.2206; 7 Cross Border Lofts 797.0801; 8
Kotze Familie Hokke 783.4336; 9 Bordeaux A 763.8188; 10 Bordeaux A 756.7046; 11 J Steenkamp 756.5272; 12 J Steenkamp 742.1789; 13 F Meintjes & Seuns 736.9280; 14 J Steenkamp 732.7275; 15 Kotze Familie Hokke 728.0085; 16 J Steenkamp 726.8351; 17 Kotze Familie Hokke 722.8252; 18 Bordeaux B 716.5716; 19 Limbardi 712.9739; 20 Kotze Familie Hokke 709.3724
Modderrivier Ope 2 1 Kotze Familie Hokke 1228.2603; 2 Bordeaux B 1148.4853; 3 J Steenkamp 1119.0626; 4 Marais Hokke (Ksd) 1115.3865; 5 Kotze Familie Hokke 1109.1948; 6 Marais Hokke (Ksd) 1092.7170; 7 Marais Hokke (Ksd) 1079.4636; 8 J Steenkamp
Special! R450 for 1 pager static website!
1074.5705; 9 Marais Hokke (Ksd) 1065.9935; 10 LF van Dalen 1050.9097; 11 Kotze Familie Hokke 840.0993; 12 LF va n Dalen 790.2459; 13 J Steenkamp 789.0413; 14 J Steenkamp 761.1961; 15 Bordeaux B 756.7034; 16 F Meintjes & Seuns 742.8365; 17 F Meintjes & Seuns 738.6345; 18 F Meintjes & Seuns 727.5632; 19 Kotze Familie Hokke 713.7931; 20 G Williams 712.0295
• The Dorings Rugbyclub will host their annual 7's tournament in the near future. This event is one that is marked in red on the calander of many Swartlanders. Teams from the Boland as well as Western Province will take part in this popular event.