Swartland Joernaal 16 Augustus 2023

Page 1

16 Augustus 2023 Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 181 Gratis • Free STERKTE M E T I N T E R S K O L E 2 0 2 3 ! V o o r t r e k k e r w e g 5 5 , M a l m e s b u r y T e l : 0 8 7 8 0 8 2 9 0 4 Die jaarlikse interskolekragmeting tussen die Rockies van Hoërskool Swartland en die Blackies van Wellington se Hugenote Hoërskool vind die naweek plaas. Carla Botha, sjampanjenooi, asook die eerste rugbyspankaptein, Hunter Grobler, is oorgehaal vir die groot stryd. Rockies reg vir Interskole 2023 Spesiale
bylaag
II D e b a t e n V a s v r a Good luck Rockies! You make us proud. Bring the interschools cup home! 2 Smuts Street, Malmesbury Tel: 022 482 1470 MALMESBURY STERKTE Rockies! Werk en wen! Laat goeie sportmangees seëvier. Bokomoweg 44, Malmesbury Tel: 022 482 1817 Hierdie bylaag is saamgestel deur Karin Neethling. Kontak haar met navrae op karin@swartlandjoernaal.co.za of 064 557 9183.

Uit die pen van...Justus Schoonraad, skoolhoof

Hoërskool Swartland verwelkom Hugenote Hoërskool by die 47ste Interskole. Baie welkom aan mnr. Wikus Naudé, personeel, leerders en ouers van Hugenote by hierdie unieke sportbyeenkoms.

Dit is vir ons as Rockies ‘n voorreg om die gasheer by hierdie mooi wintersportgeleentheid te wees. Hierdie geleentheid word vasgevang in die woorde van Mike Marshall nl. “Victory is in the quality of the competition and not in the final score”.

Die vorige 46 Interskole byeenkomste getuig van die kwaliteitkompetisie tussen Hugenote Hoërskool en Hoërskool Swartland.

Aan elke speler wat hard gewerk het deur ‘n lang seisoen, mag jy die vrug van die harde werk met Interskole pluk. Sportmanskap, spanwerk, deursettingsvermoë, selfdissipline, die wil om te wen en aanpasbaarheid is maar enkele kwaliteite wat spelers in die seisoen aangeleer het.

Hierdie kwaliteite en vele ander sal spanspelers in hul volwasse lewe weer gebruik in hul gesin, in hul werkplek of selfs in hul sosiale lewe. Jim Courier, voormalige tennisspeler, het die volgende oor sportmanskap gesê: “Sportmanship for me is when a guy walks off the court and you really can’t tell whether he won or lost, when he carries himself with pride either way.”

Talle borge en ouers het die dag moontlik gemaak. Sonder jul onbaatsugtige diens en ruim donasies sou dit nie moontlik wees om enige Interskole-geleentheid aan te bied nie.

Die borge en ouers het gegee sonder om iets terug te verwag. Baie dankie vir tyd, geld en vriendelikheid wat gedurende die seisoen sowel as vir die Interskoledag mildelik aan die skool geskenk is. Die investering in die onderwys deur die ondersteuning van topskole in die Boland is nie meetbaar op die korttermyn nie, maar talle suksesvolle oudleerders is die bewys dat die beleggings beslis vrugte afwerp.

Gedurende Vrydagmiddag en Saterdag gaan ons ongelooflike mooi wedstryde sien waarin sportmanskap geopenbaar gaan word.

Goeie spelers inspireer hulself maar uitstekende spelers inspireer almal om die veld of baan. Mag ons met Interskole van goeie spelers na uitstekende spelers styg sodat ons alle toeskouers kan inspireer.

Dankie vir die Swartlandpersoneel, skoolbeheerliggaam en ouers wat baie ure se voorbereiding gedoen het. Hierdie werk gaan nie ongesiens verby nie. Die terrein vertoon ongelooflik mooi. Dit is ‘n voorreg om deel van die skool en die gemeenskap te wees. Ek bly nederig ten opsigte van die ontwikkeling wat deur verskillende persone in die afgelope paar jaar teweeg gebring is.

Ons is bevoorreg dat ons aan sport kan deelneem, dat ons talente en soveel genade van God ontvang het. Mag ons eerstens ons talente aanwend om God te eer.

Geniet die dag!!!

Justus Schoonraad Skoolhoof, Hoërskool Swartland

Interskole 2023 • 16 Augustus 2023 III
Ons wens die Rockies en Blackies 'n groot dosis sterkte toe vir Interskole 2023. Geniet elke oomblik en laat goeie sportmangees seëvier.
Kontak ons vir eksklusiewe i nterskole aanbiedinge! ROLA VW MALMESBURY WENS ELKE SPELER STERKTE TOE MET DIE 2023 INTERSKOLE! rolavw.co.za | 022 482 1474
BEST VALUE Treat yourself to a post game pizza! Order online or visit us in-store. Tel: 022 108 0001 Web: romanspizza.co.za WE DELIVER! Good luck with Interschools 2023! Give it your all and be the best you can be!
BEST PIZZA
Interskole 2023 • 16 Augustus 2023 IV o . 1 9 A M e i s i e h o k k i e
Rockies! Sterkte aan al die spanne! Ons hou julle vordering fyn dop. o . 1 9 A H o k k i e Voorspoed met die groot kragmeting. Ons glo in julle!
Cloete,
Wet Erasmus,
Go
Agter: Anrich
Juriaan Schreuder, De
De Wet du Plessis, Ruan Lesch, Inus Groenewald, Aiden Cupido en CJ van Aarde
Voor: Noah Hendricks, Carlo van der Merwe, Wian Cotter, Jan-Paul Bester (K), Cobus Steyn (OK), Stephan Malherbe en Stefan von Wielligh Debat en Vasvra: Jean-Mari Pienaar, Annine Beukes, De Wet Visser, Mila Maritz, Tamia Gagiano en Wilné Steyn. o.19A netbal: Agter is Zeté Adams, Megan Lombaard, Lize-Mari Batt, Chloe Lottering en Anika Theart. Voor is Riané Ligthart, Sanet Joubert en Toné Malherbe.
16 Augustus 2023 Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 181 Gratis • Free
In die Boland Groot Uitdaag-liga het Wesbank en Abbotsdale die naweek kragte gemeet. Wesbank het as oorwinnaars uit die stryd getree en met 24-17 geseëvier. Foto: David Howburgh

Die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg se Tiere meet die week kragte teen die besoekende span van Jan van Riebeeck in vanjaar se interskole-kragmeting.

o.19A seunshokkie: Gert van Schalkwyk, Le Roux Stemmet, Walter Bester (k), Zak Botha, Johen Pietersen, Abrie Burger, Jandre du Preez, Divan Brink, Drihan Crous, Henro du Preez, Liam Veldman, Jan-Hendrik Viljoen, Jandre Kamfer, Jordan Bester.

o.19A meisiehokkie: Tessa Horn, Stefanie Weideman, Niame Smit, Lumé van Heerden, Carli de Klerk (k), Anli Bester, Hadassa Engelbrecht, Janke Brönn, Jeanelle le Roux, Lisa Dyason, Petra Arries, Claire van den Heever, Jacoline Crous, Nina Boshoff.

o.19A Netbal: Zia van Dyk, Milla van Dyk, Mariah Heyns, Alica Bester (k), Zaida Amerika, Ashlin Crozier, Luzay Smit. Reserwes: Lize Bester en Nicola Collen.

o.19A rugby: Jetro Cleophas, Darren Delport, Schalk Senekal, Juan Kitshoff, Cornel du Toit, Dirk du Toit, Janré Engelbrecht, Hermann Hartung (k), Khalipa Wisani, Joel Cloete, Corbin McKrieling, Lisekho Tuntubele, Le-Warco de Vries, Lincoln Matthyse, Johan Mackenzie. Reserwes: Joshua Paul Swarts, Hendri Basson, Niclyde Jagers, Corne Basson, Wayden Diedericks, Dominic van Staden, JG Nieuwoudt, Jan-Louis Coetzee.

2
Ons wens die Moorreesburg Tiere en spanne van Jan van Riebeeck alle sterkte toe vir Interskole 2023. Laat goeie sportmangees seëvier en geniet elke oomblik!

Stand van die damme in die Wes-Kaap

16 Augustus 2023 3
Bederf: Mina Karolus, 'n verpleegkundige, het onlangs uitgereik na die inwoners van Goue Aar Ouetehuis en die inwoners met geskenkpakkies bederf.

AVAILABLE VACANCIES

We are recruiting new team members for McDonald's Malmesbury

Uitslae | Results |

& Baron 18:01:50;

3 John en Marietjie

18:00:43; 4 Johan van Aswegen 06:58:00;

5 Singleton Hokke

08:30:00; 6 Frikkie Bester 08:30:31;

7 Frikkie Bester

08:31:40; 8 Boetie & Baron 09:05:28;

9 Singleton Hokke

08:36:59; 10 Henna & Melt Smit 08:46:43

Ope 2

1 Faizel en Shaun Hokke 17:18:15;

2 Singleton Hokke

17:26:29; 3 Henna & Melt Smit 17:29:02; 4 Joseph Lofts 17:31:45;

5 John en Marietjie

17:33:57; 6 John en Marietjie 17:33:59;

7 Singleton Hokke

17:41:57; 8 Singleton Hokke 17:43:37;

9 Singleton Hokke

17:55:08; 10 Singleton Hokke 17:55:11

MALMESBURY

POSDUIF VERENIGING

Hanover Jo – 12

Augustus

1 Limbardi B

1247.9646; 2 Lewisham Lofts 1238.9032;

3 Bordeaux A 1238.8973; 4 Splendidior 1217.3451; 5 Kotze Familie Hokke

1211.9692; 6 Lewisham Lofts 1191.2578;

7 Bordeaux A 1180.4478; 8 Bordeaux A 1152.6224; 9 Limbardi B 1146.1550;

10 Conquer Lofts

1128.6186

Hanover Ope

1 Limbardi 1279.5262;

2 Lewisham Lofts

1277.7837; 3 Bordeaux A 1262.5007; 4 LF van Dalen 1261.3346;

5 Kotze Familie Hokke

1260.5433; 6 Bordeaux A 1254.1011; 7 Limbardi B 1252.4691;

8 Limbardi 1250.5103;

9 Splendidior

1250.4417; 10 Lewisham Lofts 1250.2313

Die Malmesbury Gewigopteklub het by die onlangse SA-gewigoptelkampioenskappe uitgeblink. Yullé Golitah (10) en George White (13) het goud verower in hul gewigsafdeling. Hier is hulle saam met hul hoofafrigter Willem Phillips en hulpafrigter Seralize Phillips. Diegene wat betrokke wil raak by die klub, kan Willem Phillips op 066 201 4201 skakel.

W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 181 • 16 Augustus 2023
Uitslae
OMEGA RACING PIGEON Club Victoria West 02 – 12 Augustus 1 Eco Lofts 13:47:13; 2 Team Neo Vision 14:31:10; 3 Team Neo Vision 14:37:46; 4 Stan The Man 14:41:46; 5 Team Neo Vision 14:45:58; 6 F Meintjies & Seuns 14:53:24; 7 Team Neo Vision 14:56:18; 8 F Meintjies & Seuns 14:56:45; 9 Manuel Lofts 15:00:33; 10 Shane Arendse 15:05:17 RIEBEEK VALLEI Victoria West 02 – 12 Augustus 1 Alex Family Lofts 14.30.52; 2 Mentoor Hokke 15.24.13; 3 Truter Hokke 15.26.39; 4 Alex Family Lofts 15.52.16; 5 Alex Family Lofts 16.13.01; 6 Mentoor Hokke 16.29.01; 7 Mentoor Hokke 16.47.42; 8 Mentoor Hokke 16.47.42; 9 Mentoor Hokke 16.50.17; 10 Truter Hokke 16.52.51 MOORREESBURG Hanover JO – 12 Augustus 1 Singleton Hokke Moor 17:10:13; 2 Boe
tie
|
-
Certified copy of your Matric Certificate Certified Copy of ID Updated
Between the ages 22 – 27
Contactable references (Principal / coach / Religious leader / Previous Employer / Teacher)
a positive attitude and driven by customer satisfaction Good communication skills / Team player Live close to the workplace
willing to work shifts, public holidays
in your CV and relevant documents
CV Extrovert, good social skills, friendly and a go-getter
2
Have
Be
Hand
Applicants must have the following: and weekends at McDonald’s Malmesbury
Closing date: 31 August 2023
MALMESBURY
MCDONALD'S
August 2023.
Hand in your CV at McDonalds Malmesbury by 31

o . 1 9 A N e t b a l

Sterkte aan al die spanne!

Hou die Rockie-naam hoog.

Voortrekkerweg 55, Malmesbury 022 482 4728

Rockies, wys waar julle harte lê. Geniet elke oomblik van Interskole 2023.

o . 1 9 A R u g b y

Agter: Marko Janse van Rensburg, Henrico Maas, Hendrè de Kock, CJ Symington, Craig Wearley, Kallie Boutsikaris, Rheinhardt Adonis

Voor: Iminathi Njozela, Kailen Kotzè Ryan Brewer, Hunter Grobler (k), Mighael Oberholzer (o/k), Sergio Arendse, Deven Bocks.

Afwesig: Jordan Abels

Interskole 2023 • 16 Augustus 2023 V
o.19A Meisiehokkie: Mia Steyn, Zani De Fontes, Diandri van Biljon, Talita Engelbrecht, Tashlynn Solomons, Mila van Lill en Carla Botha. Agter: Minelle Meeding, Danielle Schwartz, Jean-Mari Orchard, Lienke Caarstens, Dane Beukes, Yvonne Bester, Lara Steyn en Jean-Mari Pienaar.
Interskole 2023 • 16 Augustus 2023 VI VOORSPOED ROCKIES! 0224871670admin@swartlandjoernaal.co.za BRINGDIEBEKERHUISTOE.

Geskiedenis van Hoërskool Swartland

Die klassieke uitspraak van baron Van Imhoff in 1743, naamlik, dat hy diep geskok en besorg is oor die “grote sorgeloosheid en onwetendheid” van die Swartland se bevolking, was die groot dryfveer agter die groei en ontwikkeling van die onderwys hier.

Die ontwikkelingsgang deur al die jare was indrukwekkend en was, en is nog steeds, om die “onwetendheid“ te beveg, deur beter skool- en onderwysgeriewe daar te stel.

‘n Hoogtepunt was die eerste skooltjie, ‘n kerkskooltjie, wat in 1745 in Malmesbury geopen is.

In 1894 word twee aparte skole gestig, naamlik die “Girls School” en die “Jongens Publieke School”.

Die redes vir die twee aparte skole was dat daar nie ‘n enkele gebou was wat al die leerders kon huisves nie en daarby is die opvoeding ook sterk beïnvloed deur oorsese metodes van indeling. Die argument is gebruik dat “natuurlike ruheid van die seun kontaminerend inwerk op die verfyndheid van die dogter”.

Die seunskool se getalle neem sodanig toe dat die skool in 1909 tot ‘n hoërskool verklaar word met die naam “Hogerschool voor Jongens”. In 1912 word die huidige hoërskoolgebou in gebruik geneem en die naam van die skool het later verafrikaans tot Die Hoër Jongenskool.

Die meisieskool het aanvanklik net tot “School Higher” (graad 10) gegaan en dan moes die dogter na die seunskool gaan om hulle graad 12 sertifikaat te verwerf. In 1918 word die meisieskool

ook ‘n volwaardige hoërskool.

Aan die begin van die veertigerjare kom daar al meer hoërskole in die omliggende dorpe tot stand, wat ‘n daling in beide skole se getalle veroorsaak. Die twee plaaslike skole amalgameer in 1944 en die hoërskool, wat bekend sou staan as die Hoërskool Swartland, sou die gebou van die seunskool gebruik. Die primêre skool, bekend onder die nuwe naam Laerskool Swartland, sou

Wat sê statistiek

in die meisieskool gehuisves word.

Op hierdie stadium was mnr SJ Bouwer die skoolhoof en die leerdertal 216.

Vandag is die Hoërskool Swartland, wat nou met ‘n leerdertal van 700 spog, een van die grootste plattelandse hoërskole in die Wes-Kaap: ‘n trotse skool met ‘n roemryke verlede wat deur die jare die leuse van die skool, Werk en Wen, getrou uitleef.

Interskole 2023 • 16 Augustus 2023 VII
1975 Hugenote wen 7-6 1976 Swartland wen 10-6 1977 Swartland wen 12-0 1978 Hugenote wen 14-6 1979 Swartland wen 10-0 1980 Hugenote wen 12-3 1981 Swartland wen 10-7 1982 Swartland wen 16-9 1983 Hugenote wen 16-10 1984 Hugenote wen 3-0 1985 Hugenote wen 9-3 1986 Hugenote wen 10-7 1987 Hugenote wen 9-6 1988 Swartland wen 8-6 1989 Swartland wen 36-9 1990 Hugenote wen 12-10 1991 Swartland wen 4-0 1992 Hugenote wen 10-6 1993 Hugenote wen 24-8 1994 Hugenote wen 29-19 1995 Hugenote wen 10-3 1996 Swartland wen 22-10 1997 Swartland wen 10-6 1998 Hugenote wen 25-10 1999 Hugenote wen 38-17 2000 Swartland wen 27-15 2001 Hugenote wen 10-3 2002 Swartland wen 17-13 2003 Hugenote wen 18-9 2004 Gelykop 0-0 2005 Hugenote wen 22-3 2006 Hugenote wen 13-10 2007 Hugenote wen 24-17 2008 Hugenote wen 15-14 2009 Gelykop 7-7 2010 Swartland wen 18-17 2011 Hugenote wen 32-10 2012 Hugenote wen 11-5 2013 Swartland wen 24-13 2014 Hugenote wen 12-7 2015 Hugenote wen 20-13 2016 Swartland wen 33-24 2017 Swartland wen 26-22 2018 Hugenote wen 36-14 2019 Swartland wen 8-6 2020 Covid 19 2021 Covid 19 2022 Hugenote wen 20-12
Interskole 2023 • 16 Augustus 2023

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.