Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
15 Julie 2020
Covid19: 849 Gevalle in die Swartland
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
Nuus met 'n verskil
15 Julie 2020
Dieprivier vloei weer
Die Dieprivier wat deur Malmesbury kronkel, het die afgelope paar dae weer gevloei na goeie reënbuie. Die rivier oorstroom jaarliks sy walle in Augustus-maand, wanneer talle nuuskieriges naderstaan om die skouspel te aanskou. Foto: Karin Neethling
PR0879924 | MP0580996 | MBChB (Stellenbosch) | DCH (SA) | FCPaed (SA) | MMed Paed (Stellenbosch)
New paediatric practice open in Malmesbury! We look forward to meeting you all and starting a beautiful journey together. - Dr Irma & team
www.drkrugerpaediatrician.co.za
+27 60 361 3951
25 Hugenote Street, Malmesbury, Western Cape 7299
reception@drkrugerpaediatrician.co.za
2
15 Julie 2020
Nuus • News
Handreiniger: Is jy en jou gesin werklik beskerm?
Laat jou liggie skyn
Kontak ons!
• Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za • Advertensies: karin@swartlandjoernaal. co.za Sel: 064 557 9183 • Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@ swartlandjoernaal.co.za WhatsApp: 061 555 0344
Met die talle uitdagings wat almal tans in die gesig staar, hou die Rockies van die Hoërskool Swartland vol om planne te beraam, sodat daar nie agter geraak word met vanjaar se kurikulum nie. Selfs gedurende lasverligting word daar aangegaan met onderrig, al is dit met 'n liggie wat op die bord skyn. Foto: Hoërskool Swartland Offisieel
Jy en jou gesin was jul hande, gebruik handreiniger in die huis en by die winkels, dra julle maskers, doen alles om nie die Covid19virus te kry nie, maar is julle werklik beskerm? Weet jy wat op jou hande gespuit word? Weet jy wat is die reëls en regulasies rondom die vervaardiging en verpakking van handreiniger? As jy onseker is, is dit nou die tyd om jouself in te lig en so jouself en jou gesin te beskerm. Volgens reëls en regulasies gestipuleer deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie moet elke houer waarin handreiniger verpak word, aan sekere vereistes voldoen, soos dat dit duidelik moet aandui wat die inhoud van die handreiniger is en of die alkohol-inhoud volgens gewig of volgens volume bepaal is. Dit is ook belangrik om te weet dat daar drie verskillende soorte alkohol is. Hiervan word slegs twee in handreiniger gebruik, naamlik Isopropyl en Ethanol. Die verhouding van Isopropyl is ongeveer 75% alkohol volume:volume, maar ongeveer 72% gewig:gewig. Vir Ethanol is die persentasie ongeveer 83.3% volume:volume en 81% gewig:gewig. Indien die alkoholinhoud hoër of laer is as dit wat aanbeveel word, kan die handreiniger nie sy doel verrig nie en is dit nutteloos. Talle mense glo dat Methanol net so goed werk, maar hulle word uitdruklik gewaarsku om nie hierdie alkohol te gebruik nie, aangesien dit spiritus is wat die lewer en ander organe aantas. Dit word deur die bloedstroom opgeneem en na die ingewande vervoer, waar dit ingrypende skade kan aanrig. Die verpakking van handreiniger moet ook 'n vervaardigingsdatum, 'n vervaldatum, 'n
vlambare-kenteken asook die ISO 9001-tekens vertoon, tesame met die volledige inhoud van die reiniger, tesame met die alkohol-inhoud en of dit volume:volume of gewig:gewig bereken is. Volgens Ddie WGO mag jy daarop aandring om te vra dat die handreiniger wat op jou hande gespuit word by winkels, aan jou gewys moet word. Jy kan ook vra vir die veiligheidsinligtingstaat, oftewel safety data sheet. Hier kan jy al die inligting bekom wat jy nodig het, indien die produk wat gebruik word, aan al die standaarde voldoen. Dit word ook aangeraai dat handreiniger nie hervul moet word nie, want elke keer as die houer oopgemaak word, vind die verdamping van alkohol plaas. Dus sal die inhoudsvlak daarvan daal en jou handreiniger nutteloos laat. Dit moet ook in 'n steriele omgewing verpak word. Dit is ontwikkel in oorleg met die WGO se riglyne rakende hand higiëne. Die produk word gemeng en verpak in 'n goedgekeurde omgewing wat deur die Gesondheidsraad van Suid-Afrika goedgekeur is. Hierdie produk is ideaal vir gebruik in hospitale, versorgingsoorde, dierehospitale, diereversorgingsoorde, asook in die landbou-sektor, sowel as in die voedselvervaardigingsbedryf, asook vleisverpakkingsaanlegte. Dit is geskik vir gebruik in enige omgewing waar kruis-kontaminasie 'n moontlikheid is weens die gebrek aan handhigiëne. Die gebruik van water is krities in handreiniger, aangesien water as 'n katalisator optree en dit so die proteïene in die selmembrane van organismes afbreek.
•GOEDVOEL-GEDAGTE Owerheid, amptenare is die "ware helde" - Steyn Joubert Ek glo ek praat nie net namens myself as ek van die geleentheid gebruik maak om bogenoemde instansies te bedank vir die manier waarop hul ons gemeenskap bedien nie. Eerstens wil ek ons plaaslike POLISIE bedank vir die vriendelike en hulpvaardige manier waarop hulle jou altyd by die polisiestasie ontvang. Dit maak nie saak of jy net daar aankom vir ‘n Kommissaris van Ede se handtekening of hulp met jou wapenlisensieering of -probleme nie. Selfs die persoon wat die telefoon beantwoord, het ek nog altyd as vriendelik en hulpvaardig ervaar. (En—hulle is tweetalig). Hierdie ervaring met ons Polisie is nie ‘n eenmalige ervaring nie. Dis iets wat ek al vir ‘n hele aantal jare beleef. As mens hoor van probleme wat lede van die publiek op ander plekke met hulle amptenare beleef, kan ons net baie, baie dankbaar wees vir wat ons het.
(Miskien hang die behandeling wat mens ontvang ook effens daarvan af dat jy aan die regte kant van die toonbank moet staan.) Dan ons MUNISIPALITEIT. Ek wonder of die publiek van Malmesbury besef hoe bevoorreg ons is om deur ‘n Munisipaliteit soos ons s’n, bedien te word. Dis nie vir my nodig om alles op te haal waaraan aandag gegee word in ons dorp nie. Elkeen wat oë het kan elke dag sien hoe ons dorp skoon gehou word en ons strate in stand. Iets wat vir my amper meer belangrik is , is die houding van die personeel wat omtrent daagliks met die publiek van Malmesbury te doen het. (Verskoon my, maar ek kan ongelukkig nie praat oor behandeling wat die publiek in ander Swartlandse dorpe ontvang nie.) My belewenis is een van absolute vriendelikheid en hulpvaardigheid. EN – nou praat ek spesifiek van die personeel van hoofkantoor, die biblioteek en die
verkeersdepartement. (Dis die mense met wie ek die meeste te doen kry.) Personeel van die Munisipaliteit wat, ek dink, baie keer nie raak gesien word nie, is ons vullisverwyderaars. Ek het nog nooit gesien mense kan so aan die hardloop bly terwyl hulle werk nie. (Die vragmotorbestuurder gee hulle nie ‘n halwe kans om te stap nie.) Verskoon my maar, maar ek mag nie nalaat om nog ‘n afdeling in die munisipale ketting uit te sonder nie. Dis die manne wat letterlik enige tyd van dag of nag op diens is om gebarste waterpype reg te maak. Ek dink nie dis altyd ‘n lekker werk nie, maar ons se baie dankie dat julle altyd daar is vir ons. Ek het net gevoel ek wil ‘n woord van waardering uitspreek teenoor die mense wat ons elke dag so tot diens is in ons dorp. Nogmaals baie, baie dankie. STEYN JOUBERT. MALMESBURY.
Nuus • News
•ACVV SPEELKASTEEL NOU DEEL VAN PRIVAATSKOOL
Better Beginnings n die damme in die Wes-Kaap College brei uit
3
11 Maart 2020
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Better Beginnings het College op Malmesbury Die Bergrivierdam met sowat 2% gedaal die afgelope jaar Verlede so gegroei, vanaf 75.9% tottwee 73.9%. jaardat washulle die e tyd van het nou die73.2% ACVVvol. Speelkasteel ook bekom het. dam Die sprei staan nou sy en Dieprivaatskool Laer-Steenbrasdam nouvlerke op 66.2% e enigste saam met met die Speelkasteel dit ook in vergelyking verlede weekensesal 68.9% en p 61.3%, smelt voortaan bestuur. Vanaf 1 Augustus sal die klasse van die voormalige Speelkasteel-leerders terugkeer na die skool vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 6 jaar.
p se voorede week
3
15 Julie 2020
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou Klasse waar word tweetalig aangebied, op 57.7%, dit verlede week op 59.3% gegekombineerd met Better staan het en verlede jaar opBeginnings 40.6%. College se huidige pre-primêre klasse. Registrasie vir toelating vir 2021 is nou oop. Better Beginnings se klasse in 2021 Bron:College www.capetown.gov.za sal strek vanaf pre-graad R (3 jaar) tot en met graad 5. Vir meer inligting, kontak 066 206 9307 of stuur 'n epos na info@betterbeginnings.co.za.
Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
st Tourism represented at Nuus • News c brunch with Minister CPM-fotograwe: diein oog 'n wurm Stand van die Deur damme dievan Wes-Kaap
Mr Alan Brunch in atic Corps
orning afuth Africa s. tform for keholders mote the
f the key its trade loyment. Tourism on at this
marking cased the que exhi-
offerings activities 0km long ages and
region at will also
Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
11 Maart 2020
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede op 40.6%.Privaatskool vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die Die fotograwe van diejaar Christelike dam 73.2% vol. Malmesbury (CPM) het hierdie maand die Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% tema van "Worm's view" ondersoek en met Bron: www.capetown.gov.za in vergelyking met verlede week se 68.9% en hul kameras die vlaktes ingevaar om te gaan kyk hoe die lewe deur die oog van 'n wurm lyk. Hierdie foto van Liebe Ollewagen is deur die Tafelberg Fotografieklub beoordeel en as die wenner van die maand gekroon.
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister
The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor delivers the State of the Nation Address. WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese This event provides a strategic platform for Raman (Marketer Weskus Tourism) the Premier to engage with various stakeholders with theWorld objective toMarket enhance and promote be attending Travel Africa, the Na- the For more information about Weskus Tourism Western Cape’s mibian Tourism Expokey andpriorities. Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or this year.The tourism sector remains one of the keycall 022 433 8505. economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor to adventure sport coupled with a 400km long WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese coastline renowned for its fishing villages and Raman (Marketer Weskus Tourism) picturesque scenery. be attending World Travel Market Africa, the NaFor more information about Weskus Tourism Weskus Tourism also promoted the region at mibian Tourism Expo and Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or the Pretoria FM show in February and will also this year. call 022 433 8505.
3
Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan
Ons kantore is wel gesluit, maar ons werk almal vanaf ons huise! Stuur jou nuuswenke na 061 555 0344 of izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbaladvertensies kan -toernooi oor Geklassifiseerde Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. naaan 061die 555 0344 gestuur word. Alle klubs wat toernooi wil deelneem, Kontak Karin by kan die volgende kontak per sms of whattsapp. karin@swartlandjoernaal.co.za Inskrywingsgelde is R500 per span. of 064 557 9183 vir enige • Delia Esau - 0638618627 advertensie-navrae. • John Mitchell - 0824069549
4
Kleur my in! Colour me!
15 Julie 2020
Nuus • News
Train your brain!
Ons kan wel nou nie meer lekker by maatjies gaan kuier en soggens skool toe gaan nie, maar ons kan steeds leer en inkleur! Kleur hierdie prentjie in en vra vir mamma om 'n foto daarvan te neem en vir ons by die Swartland Joernaal te stuur. Ons wil graag jou prentjie sien! WhatsApp dit na 061 555 0344.
Kontak ons! Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za Advertensies: karin@swartlandjoernaal.co.za
Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za Facebook: @swartlandjoernaal Web: www.swartlandjoernaal.co.za
Wen met vuuraanstekers! Groen en omgewingsvriendelik is deesdae aan die orde van die dag, so hoekom dan nie ook "groen" gaan as dit kom by jou braaivleisvuur nie? Green Flame Vuuraanstekers word van herwinde produkte gemaak, is omgewingsvriendelik en dit brand ten minste 20 minute elk, met 'n vlam wat geen rook afgee nie! Bestel joune sommer nou! Ons het 'n jaar se voorraad van hierdie vuuraanstekers om weg te gee! Gaan na Green Flame-vuuraanstekers
se Facebookblad, "like" die blad. Gaan dan na Swartland Joernaal se FB-blad en laat kommentaar onder die advertensie van Green Flame-vuuraanstekers met die hutsmerk #GreenFlameJoernaal. Die advertensie sal teen Woensdag 08:00 op die blad geplaas word. Die sluitingsdatum hiervoor is 31 Julie om 12:00. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word. #GreenFlameJoernaal
Nuus • News
15 Julie 2020
5
6
15 Julie 2020
Expert tips when buying investment property
By: Terence von Molendorff Real estate has produced many of the world’s wealthy people, so there are plenty of reasons to think that property is a sound investment. But like any investment, it’s better to be informed before
diving in. Arm yourself with the information below before starting on your new career as a real estate tycoon. 1. Make Sure you know what you are getting into. Being in the property industry has its pros and cons, like any other industry. There is risk and there is reward. Familiarize yourself with both sides of the coin before you decide to commit to an investment property. Your first property will take a lot of your time as you learn the ins and outs of being a landlord. Think of it as another part-time job. If you’re not a “get your hands dirty” type and you don’t have spare cash for when it is needed, being a landlord
may not be right for you. 2. Pay off your debt first Savvy investors might carry debt as part of their investment portfolio, but the average person probably shouldn’t. If you have student loans, unpaid medical bills or your twins will soon be attending university, purchasing a rental property may not be the right move. 3. Beware of Higher Interest Rates The cost of borrowing money might be cheap right now, but the interest rate on an investment property will be higher. Not to mention the prime lending rate that fluctuates with the economy. When rates go up, profits go down. Remember, you
Nuus • News
need a mortgage payment that’s low enough so that it won’t eat too heavily into your monthly profits, or in the ideal investment, cover all expenses while your property gains capital growth. 4. Calculate Your Margins Before purchasing an investment property, make sure you are aware of all the relevant monthly fees that you would stand par for over and above your mortgage bond instalment. These include complex levy contributions and property rates and taxes. A great investment on paper can quickly go south if these are not taking into the equation. 5. Don’t Buy a Fixer-Upper As tempting as it may look to buy that property at a bargain and flip it into a rental, if this is your first property, that would not be the best idea. Unless you have a contractor who does quality work for cheap you’re likely to pay too much to renovate. Instead, look to buy a home that is priced below the market and only needs minor repairs. Leave the bargains until you turn pro. 6. Is it really worth the effort? For every rand you invest, what is your return on that rand? Stocks may offer a 7.5% return while bonds may pay 4.5%. If you can get 10% in your first year as a landlord, that’s a win since that number should also rise even further over time. 7. Get a Low-Cost property The more expensive the property, the higher your ongoing expenses will be. Start with an apartment or small house, and once it is running smoothly you can perhaps look at the more expensive properties. Just remember the age old saying about not keeping all your eggs in one basket. Instead of buying one expensive property you could potentially have bought three smaller properties which could have been an even better investment. 8. Find a good property manager A property manager is a registered real estate agent that is a professional in their field. Their job is to keep things in order for you and your tenant. They can help you with ongoing advice and help you manage your tenants and get you the best possible value from your property. The property manager should be able to give you advice on property law, your rights and responsibilities as a landlord, as well as those of the tenant.
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
7
15Julie Julie2020 2020 15
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds dag. Wens dat jy ‘n TE KOOP vreugdevolle dag sal For sale geniet. Baie Liefde Forever Living - De, Mammie offers a range of Cathy, Chanique en Aloe products from Markham drinks and skincare Nuus • News Baie geluk Shaulin to weightGEKLASSIFISEERD managemet jou spesiale ment. For more Mag die information contact daggie. Geklassifiseerd • Classifieds 11 Julie. Veels seëning van die Tamsyn 071 610 seën nog vele geluk met jou TE HUUR Here oor jouenwees. 8119 mooi jare spaar. Baie TO LET Lekker verjaar. 40ste verjaarsdag Van -------------------------liefde – Van: Mammie, 3-slaapkamer JONATHAN. Alles Logan PLAAS INRuim ZAMBIË te Prins, Milla, woonstel in Badenhof, Shaulin, Adilene, wat mooi is vir jou en Nons koop - 250 hektaar. Lassie en Jr Arnaudstraat, Malen mag God jou “virgin” land metmet motor__________________ mesbury nog vele jare spaar. sterk en goeie afdak - R5700,00 per Tonne liefde - jou waterstrome op Beskikbaar dit. maand. Mammie en Cupido Vir navrae1 April kontak - Kontak 2020. Marlene Visser by gesin 076 536 0510 022-4821101.
__________________ GELUKWENSING GELUKWENSING Congratulations
• Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds
14 Maart. SOPHIA PIEIN MEMORIUM (Slikkie). Baie In TERSEN Memoriam
met jou verjaarsdag op 14 Maart 2020. Baie liefde – pa Tommie en ma Doreen Geluk Jayda met jou verjaardag. Lekker verjaar. Van: Amor en D.J. __________________ 1 Maart. HENDRIK CLAASEN. Wens jou ‘n geseënde verjaardag toe. Geniet jou dag. Van die Louw familie
verjaarsdag in die hemel. Rus in vrede tot ons weer ontmoet – Kia en Kyle Die gemis is groot, maar dit wat God gedoen het, is welgedaan. Van die hele familie __________________
geluk met Mammie se verjaardag. Mag die Raai wie word 21 Here jou seën en nog Ons is INterug, MEMORIUM maar werk van ons huise Hiphip hoorah – Geop 16 Maart. Geluk vele jare spaar. Geniet In Memoriam om almal se veiligheid en gesondheid met jou verlukkige CHESNA verjaardag die dag. Ons is baie te verseker! jaardag. Mammie baie lief vir Mammie KinMammie se liefste liefMag vir jou en mag jy ders: Rolene, Denzel seuntjie. daar Stuur jou nuuswenke na geseënde dag hê. en Dominique nog vele‘n klomp Van:vir joujou Ma, s�efpa, Baie geluk met Ouma mooi jare Angelo, 1 suster en 3 se verjaarsdag. Lekker MARIA SAMSON. 13 ANNA HENDRICKS wees ROZARIO. 16 Julie – 10 Jaar of broers. Geniet die dag verjaar – Kleinkinders: 12 Maart. NIKIWE Maart. Sou u 65ste (Sannie). 17 Julie. Mammie is baie lief oud – DitSWARTS. het so vin__________________ Tashlynn, Nathan, Vier jaar izelle@swartlandjoernaal. verjaardag wees, Een jaar weg Lemoh, van vir jou. Van: Mamnig gegaan. Baie Tesniele, terug wasgejy ‘n kleine maar ons weet u is co.za. veilig by die engele ons. Mis jou baie luk LEACIM metenjou Denique, Nashwill, saadjie stadig mie en Scot-Lee my vrou. Van: verjaarsdag. Donnay enIzak Unag 10 Maart. BRAIN maarMag seker ontkiem wat om u waak. Die Baie geluk met jou VAN BOOM. Gister Hendricks ons LieweenVader opgegroei in die hartseer is nog groot, Virditadvertensies, kontak verjaarsdag. was jou 70ste mooiste blom in ons Een jaar weg Mag die jou toevou met sy maar berus. Mis jou Here jou seën en nog verjaarsdag gewees. tuin. Lekker verjaar. van ons. Ons mis genade. Liefde – Karin byelke dag. Rus in vrede. velebaie, jare spaar. Hoe graag will ons net Van: kinders, man, Baie liefde, Mamma maarVan: Daddy, Mammie ensoentjie Nigel, Glend en suster karin@swartlandjoernaal. jou n drukkie gegee en drukkies. Van: kleinkinders en agtergun Mamma die Liam Baie geluk Slikkie met het. Rus sag. Van: jou Mamma, tannies, kleinkinders rus. Liefde – Mico.za of jou verjaardag. Mooi Families. niggies en nefies cayla,dag Delaygen, verder. Van: Eben, __________________ __________________ Beperkte spasie! Miguel en en Juice WAFEEQ. Happy 18th Anna kinders 13 Julie.birthday Geseënde on 5 March. __________________ Besoek ons Facebookblad vir jou Stuur May Allah grant you 50’ste verjaarsdag deurlopende nuus en gebeure! gelukwensinge na guidance my Tannie. Magand give you many“awemore years to jy ‘n super come.hêWe love you – some” dag met Ouma Bahijah, Iza and jou familie, vriende the Tie�es family 061 en kinders. “We 15 Julie - CARLA __________________ Congratulations
7
11Maart Maart2020 2020 11
061 555 0344
Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na
064 557 9183
061 555 0344.
Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Besigtig die volledige advertensies posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel mnr. D. Carolus by 022 487 9400.
all love you very & CADEE - Baie 555 0344. Van: Lizma, geluk metHENRIQUE julle BALIE.much”. KLAAS VAN STADEN. 3 3 Mikah, en Nanna verjaardag. Mag Naart. Oupa se eerste Maart - Veels geluk Ria Liewe Jesus 14 Maart. “Happy metjulle sesde verjaarsBestuurder: birthday” PHAYTON nog vele dag. mooiLekker jare verjaar. Projekbestuurseenheid CAROLISSEN. Mag Van: jou Lensie, 14 Julie – NICHOLAS spaar. Baie Liefde jy ‘n lekker Oupa, jou DANIELS, jy soudag hê. van OomOuma, Shaulin, Malmesbury “Love you” –het. Mammie suster, boeta Elton nou 64 gewees Tannie, Aunty en familie __________________ WAT IS JOU ERVARING VAN Departement van die Direkteur: God het anders Shireen, Cleo, Leigh __________________ DIE REGERING SE REAKSIE OP DIE COVID-19-PANDEMIE? Siviele Ingenieursdienste besluit. Ons stuur en Logan MUJAID. Happy 12th Baie geluk Carla birthday. May God baie liefde en • Verwysingsnommer: V7/20 Byvoorbeeld: & Cadee met julle bless you, guide youmooi wense op jou BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE • Salarisskaal: R453 924 - R589 176 p.j. (T15) and grand you many spesiale dag. Ons vyfde verjaarsdag. • Is jy of ’n familielid aan die koronavirus blootgestel? Deel jou ervaring Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe drank lisensie aansoek. Madibamore babayears. 18 We lovemis jou nog altyd – Mag julle ‘n baie van die gesondheidstelsel. youvyf – Ouma Julie is jy jaar Iza andVroulief, kinders en geseënde daggie • Was jy in staat om voedselondersteuning te kry toe jy dit nodig gehad Bestuursverteenwoordiger the Tie�es family kleinkinders oud SALLY-ANN. Jy hê. Ons is baie lief het? __________________ vir Bestuurderlisensiemoet lekker verjaar vir julle. Met baie • Verstaan jy waarom jy ’n masker moet dra? Kyk wie word 14 op Liefde - De, Mamma en jou daggie toetssentrums en MENS ’N AANSOEK VIR DRANKLISENSIE? 7 Maart. “Happy • Weet jy hoeHOE om VIND toegang te UIT kry VAN tot COVID-19-toelaes of ’N COVID-19geniet. Baie liefde Cathy, Nannie en BRENT-LEE. LUCIAN BERENDSE. birthday” ondersteuning vir aansoeker kleinsakeondernemings? • Die moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waar hy/sy beplan om Voertuigtoetsstasies drank – Mammie, Pappie, MarkhamBaie lief vir jou. Van: te verkoop. Baie geluk met jou • Het jy veilig gevoel toe jy teruggegaan hetword werk • Die aansoek moet geadverteer in toe? ’n plaaslike koerant. Stacey-lee, Chantal, (DLTC & VTS) mondigwording op 13 Mammie en sussie • Dit word geadverteer op die webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid beskikbaar in die openbare vervoer waarvan jy Eugene en Nana Maart. Mag God jou • Is daar handreinigers Brezelle (WCLA): https://www.wcla.gov.za
LUG JOU MENING
__________________
9 Maart 1974 – WILMA & ARTHUR ARENDSE. 46 jaar getroud. Mag God se 16 Julie - Baie geluk seën steeds julle deel SHAULIN13 (Sous) Maart.met DIEGO VAN wees, julle grondgebied sal vergroot, julle jou geboortedag NEEL. Seënwense op beskerm en onheil kroonverjaardag vieringe. jou Mag God julle weerhou. my kind. Ons wens 14 Julievan – MIETA jou nog vele mooi Liefde – kinders, kleinjou geluk, vreugde en CYSTER. Veels geluk geseënde jare kinders en familie baie seën op jou 60 mooi, spaar. Geniet die toe. Lekker verjaar. Baie liefde wonderlike jare dag. Baie–Liefde. mammie Deidre, wat God jou beloon Van: Mammie, uncle Romano, boe�e Adilene, Doza, LasJunior en sussie het. Dankie vir jou vriendskap deur die sie, Cleo,Monique Leigh, Jr jare. Geniet jou dag. en Logan__________________
Baie geluk Shaulin met jou verjaars-
Van: jou maatjie Myna
nog vele jare spaar. Van : mom Suzie, • Sharon, Japie, Griffy, Azalea, Charlton en • familie __________________
Moorreesburg
gebruik maak?
• Dit word geadverteer in die Staatskoerant.
Die Aangeweseen Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet die naburige inwoners inlig van Word sosiale• distansiëring temperatuurtoetse elke dag by jou kind Departement vandie die Direkteur: aansoek vir ’n dranklisensie. se skool uitgevoer? Beskermingsdienste • Die gemeenskapspolisie forum word ingelig oor die aansoek.
Wat dink jy van die heropening van vroeëkinderontwikkelingsentrums (VKO-sentrums)?
• Verwysingsnommer: V8/20 • Salarisskaal: R 263 100 - R341 520 p.j. (T11)
Deel jou ervaring en gedagtes metDIE dieVOLGENDE Wes-KaapseINSLUIT: Provinsiale Parlement BESWARE MOET se Ad hoc-komitee oor COVID-19 per e-pos (lhcloete@wcpp.gov.za) of deur As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatief sou beïnvloed: stemnotas en boodskappe op WhatsApp (selfoonnommer: 081 819 2297) te • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners stuur. Sluit asseblief vollevan naam en kontakbesonderhede in wanneer • die jou inwoners ’n ouetehuis of soortgelyke instansie • die leerders van Ad ’n opvoedkundige (bv. skool) watmoet onder die ouderdom van 18 jaarMalmesbury oud is jy enige kommentaar aan die hoc-komitee instelling stuur. Voorleggings die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid gerig word aan•me L Cloete, Prosedurebeampte. Individue en organisasies Departement van die Direkteur: • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel. wat belangstel om voorleggings aan die Ad hoc-komitee te maak, moet dit Elektriese Ingenieursdienste asseblief aandui wanneer hulle kommentaar indien. Voorleggings moet die Prosedurebeampte bereik teen nie later nie as Vrydag, 24 Julie 2020 • Verwysingsnommer: V9/20 om 16:00.
Senior Elektrisiën
JAYDA. Veels geluk
WENKE OOR HOE OM BESWARE AAN TE TEKEN
• Salarisskaal: R 263 100 - R341 520 p.j. (T11)
Verdere inligting sal op die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement se webtuiste • Besware is nie beperk tot die bogenoemde voorbeelde nie. Hoe meer spesefiek ’n beswaar is en as Sluitingsdatum: 24 Julie 2020 (www.wcpp.gov.za) gepubliseer word. dit met getuienis ondersteun word, sal dit meer gewig dra. Byvoorbeeld, ’n algemene stelling dat
om 12:00
’n groot alkoholmisbruikprobleem in die Wes-Kaap is, is nie spesifiek genoeg om ’n bepaalde Uitgereik deur medaar M Wenger (LPP), Voorsitter van die Ad hoc-komitee oor aaansoek af te keur nie. Die beswaar moet spesifiek wees aan die area en die sienings en COVID-19. waarnemings van die inwoners.
• Die beswaar moet die verband wys tussen die spesifieke aansoek, die kanse vir probleme, en dat as Munisipaliteit • Municipality • Umasipala
probleme sal lei. www.ayandambanga.co.za die aansoek suksevol is dat dit tot meer 139780 www.thecandocompany.co.za
www.thecandocompany.co.za
• Huidige probleme in die area moet aangemeld word, byvoorbeeld, dat daar statistieke is wat wys dat misdaad ’n probleem is.
139866
8
Anda’s Projects &
Nuus • News
15 Julie 2020
Mugs
Amy 0794424191 andasmugz@gmail.com
Personalised Gifts
Mousepad, Coasters, Mugs, Pillows, Stones, Tshirts any many more
15 Julie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Ultra Paddle takes off worldwide
With the Berg River full and more heavy rainfall expected, canoeists will rue missing out on the Berg River Canoe Marathon that was one of a swathe of events cancelled by the coronavirus lockdown regulations, but the virtual paddle set up in its place has snowballed in popularity. The 59th edition was due to have started in Paarl on Wednesday morning, but after the cancellation of the race the organisers set up the Ultra Paddle virtual event that allows paddlers anywhere in the world to aim at covering the race distance and share in the event’s unique atmosphere. Entries for the Ultra Paddle have already passed the previous record entry for the Berg Marathon, and dozens more are expected in the
days before the start of the Ultra Paddle window which concludes at the end of July. Frustrated by months of being kept off the water, paddlers have responded to the opportunity to try and cover the 240 kilometres in four days to earn a gold certificate, or as a alternative to paddle the distance before the end of the month to earn a silver certificate. To encourage paddlers who are unfit due to lockdown inactivity or newcomers to the sport, a bronze certificate can be earned by covering fifty kilometres or more in the Ultra Paddle window. “The Berg is all about paddling long distances and testing yourself,” said event organiser Brandon Macleod. “While there is no comparison to
taking on the proper Berg marathon, with its trees, channels, extreme weather and unpredictable water, it is obvious from the response to the Ultra Paddle concept that there is huge affinity and respect for the Berg Marathon challenge. When the window opens on Wednesday morning paddlers around the world will join South African paddlers on their local training waters to start eating away at the ultimate target mileage. Groups of eager Berg fans will paddle on the Thames in London, in Asturias in Spain, on Lake Okanagon in Canada, training in California, on waterways in Ireland, Hong Kong and Australia and many other countries around the globe. “More than anything this is an amazing show
Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
061 555 0344 of
izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of
064 557 9183
Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!
of solidarity,” said Macleod. “The world has been brought to its knees by the coronavirus, but this new challenge has brought people together in such a positive way. “We are raising money for the ongoing Canoeing South Africa food relief programme in the process, which adds another level of significance to each entry received and each kilometre paddled,” he added. On Wednesday morning eleven times Berg champion Hank McGregor will depart from Paarl on a solo voyage down the Berg River that will emulate the race. It is intended to keep the spirit of the Berg alive, and stimulate interest in the 60th anniversary edition of the race in 2021.