Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
13 Mei 2020
Gratis • Free
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
Landbou stoom voort
Landboubedrywighede in die Swartland gaan voort soos normaal, terwyl talle sakelui gebukkend gaan onder die Covid19-pandemie. Op die plaas Skerpkop buite Moorreesburg van Francois Kitshoff, is daar onlangs geploeg en gesaai en voorberei vir die wintergraan wat eersdaags die heuwels van die Swartland in groen sal verkleur.
13 Mei 2020
2
Nuus • News
13 Mei 2020
•VERSPERRING VAN MONDE VEROORSAAK ONSEKERHEID
Om doof te wees in 'n tyd van maskers Om in 'n 'normale' wêreld doof te wees, is 'n uitdaging, maar dink jouself in hoe moet dit wees om doof te wees in 'n tyd waar mense maskers dra. In hierdie tyd word 'n dowe persoon se enigste manier van kommunikasie, lippetaal, belemmer. Op Malmesbury is daar talle dowe inwoners wat in die sakekern werk en dit was juis vir hulle die afgelope ruk baie moeilik om hul werk effektief te doen. Een so 'n persoon het aan Swartland Joernaal genoem dat daar die afgelope ruk geweldig baie teen hom gediskrimineer is, juis omdat hy doof is en nie altyd die eerste keer wat iemand praat, kan verstaan wat die persoon sê nie. "Daar is aaklige goed vir my gesê en daar is op my gevloek, maar ek verstaan mense se frustrasie, maar dit is steeds nie nodig om so op te tree nie. Ons is almal gefrustreerd, ons is almal in dieselfde bootjie, so ons kan mekaar maar net sowel met respek behandel," sê hy. Hy en sy vrou, wat ook doof is, is altwee in
professionele werke en laat hul nie onderkry deur hul doofheid nie. "Ja, dit is soms moeiliker vir ons om ons werk te doen, maar dit is nie 'n verskoning nie. Ons doen wat ons doen en ons is lief vir dit wat ons doen. Ek sien nie my doofheid as iets wat my in die lewe keer nie. Eintlik dwing dit my om harder te werk, want ek moet myself laat geld in die lewe. Ek moet my merk maak en vir mense wys dat ek dieselfde is as hulle, al is ek doof. En ek is trots daarop om doof te wees." Al het hy 'n kogliêre inplanting gehad en is sy gehoor baie beter as gevolg daarvan, is dit steeds vir hom nodig om soms lippe te lees, aangesien almal nie ewe duidelik praat nie en dit vir hom dan moeilik is om te hoor. "Dis juis dan wat die moeilikheid kom, want ek kan nie hulle lippe sien nie. Ek weet in Amerika het mense maskers gemaak waar die mond deurskynend is, juis vir die dowe mense, maar dit is nie 'n oplossing nie. Ek probeer my bes, maar net soos mense verwag ek moet hulle respekteer, verwag ek dieselfde van hulle."
Local expert shares the benefits of Therapeutic Reflexology in building your immune system
In these challenging times of the coronavirus pandemic, which is a virus that causes the common cold, this particular novel coronavirus is more virulent and a person’s only defense to fight this virus is a healthy immune system. Our Immune System consists of a network of tissues, cells and organs, which work very hard to keep out germs if they enter the body or to get rid of them. These germs can enter the body through the skin, breathing them in, they can travel in the blood or be carried in contaminated food. The body uses its own fluids such as sweat,
tears and mucus to either flush out the invader or to kill it. We are born with an innate immunity to protect us, while building an acquired immunity through the exposure to germs to which the body will then make antibodies which it will recognise in the future if invaded by the same germ. The Immune System is compromised by many factors. In today’s fast paced environment due to advancement in technology, the working environment and managing the home, more
and more people are susceptible to the effects of prolonged stress and poor lifestyle choices which can result in dis-eases such as obesity, diabetes and heart disease which weaken the immune system. Immune boosting practices would include regular exercise, wholefood diet and quality sleep. Therapeutic Reflexology has been found to successfully ease stress and tension by calming the nervous system and thereby improving blood and lymph circulation. Through the feet the reflexes relating to the organs of the Lymphatic System are stimulated thereby aiding removal of toxins. To experience the benefits of therapeutic reflexology, please contact Meryl Green on Cell: 082-3264555.
Practice Location: Malmesbury. Meryl Green is a registered essential service provider.
Uit die perd se bek
Sewe weke later en die beklemming op my hart as ek winkel toe gaan, wil net nie wyk nie. Ek kan nou maar net nie gewoond raak aan hierdie nuwe normaal waarin ons onsself bevind nie. Daar is so baie vrae. So baie vraagtekens. So baie nuwe reëls en elke dag verander dit. En eintlik verstaan ek dit nie so mooi nie. Vir my moet alles sin maak. Daar moet 'n rede wees vir iets om te wees soos dit is. Dan aanvaar ek dit, skop nie teen die prikkels nie, gaan saam met die vloei, maar ek verstaan nie aldag wat aangaan nie. Ons is almal bekommerd. Bekommerd oor ons salarisse, ons besighede, ons kinders, ons familie, ons vriende. Ons wonder wat gaan volgende maand inhou. Hoe gaan ons oorleef? Hoe gaan ons die rekeninge betaal? Kos op die tafel sit? Kyk, as iets ons as Suid-Afrikaners almal oor dieselfde kam geskeer het, is dit nou hierdie pandemie. Ons almal onder hierdie son sit met dieselfde bekommernisse. Ons is in dieselfde bootjie, maar roei moet ons roei, want ons moet bo bly en aan die anderkant uitkom. Jou bootjie lyk dalk net bietjie anders as myne, maar ons is in dieselfde storm en hy woed, maar ons moet positief bly en aanpas by die nuwe normaal. IF
Nuus • News
13 Mei 2020
3
4
13 Mei 2020
Stand van die damme
Die Voëlvleidam is nou 51% vol. Foto: Samuel Walters Die damvlakke van die voorsieningskanaal van die Wes-Kaap, het die afgelope week met 0.6% gedaal vanaf 54.9% tot 54.3%. In 2019 het die damvlakke op dieselfde tyd op 46% gestaan. Die Bergrivierdam is nou 66.2% vol, in vergelyking met verlede week se 66.8% en verlede jaar se 68.1%. Die Laer-Steenbrasdam se vlak staan nou op 50.2%, terwyl dit verlede week op 51.7% gestaan het en verlede jaar op 38.9% gedraai het.
Die Theewaterskloofdam is nou 50.8% vol, in vergelyking met verlede week se 51.3% en verlede jaar 36.2%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, is nou by die 51% merk. Verlede week was die dam 51.6% vol en verlede jaar dieselfde tyd 55.7%. Geen reën word voorspel vir die Swartland binne die volgende week nie, maar temperature begin stelselmatig daal. Bron: www.capetown.gov.za
Nuus • News
Planttyd, reën en Covid19 Ten spyte van die Covid19-pandemie wat die Suid-Afrikaanse ekonomie, asook die Swartlandse ekonomie lamgelê het, kon die landbou voortgaan om te funksioneer. Oral in die Swartland het boere die grond omgedolwe, geplant en voorgegaan met hul take. Die reën wat steeds wegbly, kan moontlik 'n rede tot kommer wees, maar hierdie is waarmee landbouers hulself nou besighou. Wyndruiwe Gaan voort met die beheer van someronkruide. Aktief groeiende kweekkolle moet veral aandag geniet. Moet egter nie verlepte plante spuit nie. ‘n Deeglike besproeiingsiklus waar moontlik sal help met die opgaar van reserwe vir die winterrus en die behoorlike rypmaak van die hout, veral by nuut aangeplante bloke. Maak klaar met die toediening van na-oes bemesting. Dekgewasse moet reeds in die grond wees vir spoedige ontkieming met eerste winterreëns. Beplan reeds vroegtydig vir die toedining van residuele vooropkoms onkruiddoders. Moet nie te vroeg begin met skoonsny nie. Laat die blare eers op ‘n natuurlike manier hul funksies staak. Kleingraan Die saaiproses is, in meeste streke, in volle swang (ongeag die gebrek aan vroeë winterreën). Die bietjie reën wat wel geval het, het in baie gevalle gehelp met die ontkieming van die eerste onkruidvlaag. Beheer met selektiewe
toediening van kontakdoders of waar nodig, nie selektiewe sistemiese onkruiddoders. Laat ten minste 12 uur tussen toediening en saai. Let daarop dat die afwisseling van hierdie groepe onkruiddoders kan help met die voorkoming van weerstand teen die middels. Let veral op Canola stoppellande vir opslag saailinge. Die effektiwiteit van sistemiese, nieselektiewe onkruiddoders mag swak wees teen die opslag van Clearfield cultivars. Maak gebruik van selektiewe, vooropkoms grasdoders waar nodig maar let op etiketvoorskrifte en hou daarby. Die seisoenale afwisseling van hierdie groepe sal ook help met die voorkoming van weerstand teen die middels. Algemeen: Saad wat ge-ent is met Trichoderma en Mycorrhezia kan etlike weke in die grond bly sonder dat die entstof benadeel word, mits daar nie direkte sonlig op kom nie. Van die twee spesies is Trichoderma egter meer gevoellig vir ongunstige toetstande. Medics By selfvestigende sowel as nuut gevestigde weidings moet die vroeë beheer van onkruide deur middel van geskikte onkruiddoders aandag geniet. Inspekteer gereeld vir vroeë rooibeensandmyt en erdvlooi infestasies. Saamgestel deur: Frik Potgieter (Onafhanklike Landboukonsultant) Agricure Consult Sel 083 634 9850 agricure.con@gmail.com
Nuus • News
13 Mei 2020
BUYING A MATTRESS IS NOT JUST ANOTHER PURCHASE... BUT RATHER AN
INVESTMENT
TOWARDS YOUR HEALTH!
Address : 12 Hoogstraat Malmesbury | Tel: 084 511 5682
5
6
13 Mei 2020
Nuus • News
Choose your battles - berader gee wenke vir onderrig Met talle ouers wat nou hul kinders tuis moet onderrig, het Swartland Joernaal gaan aanklop by Malmesbury se Mathilda Pretorius (geregistreerde berader en psigometris) vir wenke vir ouers en kinders. Sosiale inperking klink al soos ‘n vloekwoord. En dit alles as gevolg van “die kiem wat niemand kan sien”. So noem my 4-jarige broederskind die COVID-19 virus. ‘n Onsigbare virus wat afsondering afdwing, spanning aanwakker en lewens verander. Ter wille van oorlewing gee baie mense hul geestesgesondheid en gesonde verstand prys. Ewe skielik word daar van ouers verwag om die rol van opvoeder, skoonmaker, werkgewer/ -nemer en beste maat te vertolk. En nie net word die las wat op ouers geplaas word verhoog nie, maar word kinders se lewens ook omvergegooi. Kinders word ‘gehok’ alhoewel hulle nie oortree het nie. Frustrasie, verlange en teleurstelling is die nuwe norm. En as dit nie erg genoeg is nie, het navorsing bewys dat depressie onder alle ouderdomsgroepe besig is om toe te neem. So hoe maak ons nou? Hoe hanteer ons die huidige situasie sonder om van ons koppe af te gaan of om daagliks ‘n moordwapen te wil uitruk? Probeer om die daaglikse roetine in stand te hou. Roetine laat kinders (en ouers) weet wat om te verwag, laat mens veiliger voel en verminder ongewenste spanning. Maak tyd vir jouself. Mens kan nie vanuit ‘n leë koppie skink nie. Maak ‘n spesifieke tyd gedurende die dag wat jy net opself kan fokus. Ondersteuning is belangrik – nie net fisiese ondersteuning met die daaglikse roetine nie, maar ook emosionele ondersteuning. Elke individu bereik op ‘n stadium ‘n versadigingspunt en benodig dan emosionele ondersteuning. Maak seker jy het iemand om mee te gesels wanneer jy afgesonder of oorweldig voel. Onthou, jy gaan gespanne, geïrriteerd en
gefrustreerd raak. Dit beteken nie jy is ‘n slegte ouer nie, dit beteken net jy is mens. Sosiale verbintenis is ‘n fundamentele menslike behoefte wat noodsaaklik is vir welstand en oorlewing. Navorsing het bewys dat individue wat alleen voel, meer geneig is tot geestesversteurings. Maak dus ‘n aanlynafspraak met jou beste vriendin en geniet saam ‘n koppie koffie of ‘n glasie wyn (vir die wat nog het). Maak ook seker dat jou kind gereeld aanlyn-kontak met vriende / familie het. Videooproepe of kommunikasie met vriende kan kinders help om minder alleen te voel. Huiswerktyd ontaard maklik in ‘n oorlogsone. Onthou: jy is primêr ’n ouer en nie ‘n onderwyser nie. Indien die ouer-kind-verhouding hieronder ly, vind ‘n aanlyn-tutor of versoek hulp van ander volwassenes. Baie opvoeders bied ook aanlyn ondersteuning. Die volgende riglyne kan ook oorweeg word: Hou by die roetine en skeduleer ‘n spesifieke tyd vir huiswerk. Wanneer konsentrasie afneem, of emosies toeneem, vat ‘n breek. Al die huiswerk hoef nie dadelik gedoen te word nie. Onthou dat jou kind foute gaan maak. Moenie alle foute uitwys nie. Kinders is sensitief vir kritiek, veral vanaf ouers. ‘n Oormaat kritiek kan lei tot ‘n negatiewe selfbeeld of ‘n vrees vir mislukking. Nuwe konsepte moet aangeleer word en as ouer is jy nie opgelei as ‘n onderwyser nie. Waak teen onrealistiese verwagtinge, beide vir jouself en jou kind. Probeer net jou beste en moenie van jou kind verwag om alles onmiddellik te bemeester nie. Help jou kind om kalm te bly wanneer hy/ sy sukkel en help hom/haar om te verstaan dat dit ‘n leerproses is. Gee deurlopend positiewe terugvoer. Vir almal se onthalwe: ‘Choose your battles.’ Elke liewe oortreding hoef nie aangespreek te word nie. Maak seker dat jou kind die huisreëls ken, asook die nagevolge vir oortredinge. Die beloningstelsel werk baie goed, veral vir jonger kinders wat op suksesbelewing floreer.
Dit is vir talle kinders net so frustrerend soos vir hul ouers om nou skielik tuisonderrig te ontvang, maar volgens Mathilda Pretorius, moet jy net slim te werk gaan om hierdie uitdaging te oorkom. Wees kreatief en leer nuwe vaardighede en maak tyd om aktief na jou kind te luister. aan. Beperk skermtyd en spandeer tyd saam. Herinner jou kind dat die huidige situasie Maak byvoorbeeld een aand per week ‘n tydelik, maar noodsaaklik is. Beantwoord jou speletjiesaand om emosionele geborgenheid te kind se vrae eerlik, maar neem in ag dat ‘n oormaat inligting jou kind gespanne kan maak. bevorder. Fokus op ‘n gesonde dieet. Kinders se Fokus net op die belangrikste en onthou jou kind energievlakke word maklik deur lekkernye se ontwikkelingsvlak. Belangrikste van alles, moenie skaam wees beïnvloed wat dan mag lei tot die gevreesde om hulp in te span as jy sukkel nie. “Trying to “sugar rush”. Oefening is baie belangrik en help om stay perfect during a pandemic is like trying to ontslae te raak van oortollige energie, asook om stay dry in a hurricane. Take it one step at a depressie teen te werk. Gaan stap of draf om die time.” (Michelle Maros). blok of maak gebruik van aanlyn oefenvideos. Saamgestel deur: Maak dit ‘n gesinsaktiwiteit. Mathilda Pretorius Onthou, net soos wat jy gespanne, oorweldig BA Hons (Sielkunde) (UFS), BA Hons (KRM) en gefrustreerd is, is jou kind ook. Kinders het egter nie altyd die vermoë hul emosies te (UFS), BPsych (US) Vir afsprake, kontak 079 737 1738 of stuur 'n hanteer / reguleer nie. Moduleer gesonde hanteringsmeganismes epos na matildapretorius41@gmail.com.
Kleur my in! Colour me!
Ons kan wel nou nie meer lekker by maatjies gaan kuier en soggens skool toe gaan nie, maar ons kan steeds leer en inkleur! Kleur hierdie prentjie in en vra vir mamma om 'n foto daarvan te neem en vir ons by die Swartland Joernaal te stuur. Ons wil graag jou prentjie sien! WhatsApp dit na 061 555 0344.
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
7
13Mei Mei2020 2020 13
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds TE HUUR TO LET 3-slaapkamerwoonstel in Badenhof met motorafdak - R5 700,00 per maand beskikbaar vanaf 1 Junie 2020. Kontak Marlene Visser by 022-4821101 GELUKWENSING Congratulations
us • News KLASSIFISEERD
Ons kantore sluit tot 16 April, maar stuur gerus jou kennisgewings na Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na Carlo Afrika 11 Mei: Baie geluk met jou verjaarsdag. Alle voorspoed op jou pad vorentoe. Mag jy 'n geseënde dag hê en alles wat mooi is. Van: Stina, Ronaldo en Ruvalen
061 555 0344.
061 555 0344 of
izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of
061 555 0344
11Maart Maart2020 2020 11 Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!
7
Swartland Joernaal is 'n essensiële diensverskaffer. GeklassifiseerdIN •MEMORIUM Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds
seën en nog vele TE HUUR In Memoriam mooi jare spaar. Baie TO LET liefde – Van: Mammie, 3-slaapkamer 8 Mei. MARSHEN stel in Badenhof, Shaulin, Adilene, BRUINTJIES. LassieGeluk en Jr udstraat, Malmet jou__________________ tweede ury met motor- R5700,00verjaarsdag per d. Beskikbaar Mammie se soet il 2020. Kontak seuntjie. Mag ene Visser by 821101. God jou nog vele jare spaar en mag 14 Maart. SOPHIA PIE______________ TERSEN (Slikkie). Baie jy geseënd bly. LUKWENSING geluk met Mammie se ngratulations Liefies vir jou. Van: VIOLET ADAMS. verjaardag. Mag die Mammie, Dejagers, 17 Mei. Ons Raai wie word 21 Here jou seën en nog Oupa, Ouma, NanaGelukharte vele is nog op 16 Maart. jareseer spaar. Geniet en oomsCHESNA met jou veren diedie verlange dag. Ons is baie ________________ jaardag. Mammie baie is erg,lief maar ons Kinvir Mammie lief vir jou en mag jy ders: koester dieRolene, mooi Denzel ‘n geseënde dag hê. en Dominique herinneringe van Van: jou Ma, s�efpa, Baie geluk met Ouma Ouma. Liefde – Angelo, 1 suster en 3 se verjaarsdag. Lekker Bettie en kinders broers. Geniet die dag verjaar – Kleinkinders: aart. NIKIWE __________________ Tashlynn, Nathan, RTS. Vier jaar Tesniele, Lemoh, was jy ‘n kleine Denique, Nashwill, e en stadig Donnay en Unag seker ontkiem Baie geluk met jou gegroei in die verjaarsdag. Mag die ste blom in ons Here jou seën en nog Lekker verjaar. vele jare spaar. Van: iefde, soentjie Nigel, Glend en suster ukkies. Van: Baie geluk Slikkie met ma, tannies, jou verjaardag. Mooi es en nefies dag verder. Van: Eben, ______________ WAFEEQ. Happy 18th Anna en kinders 15 Mei -birthday Baie geluk on 5 March. __________________ my Ma.May MagAllah Godgrant u you guidance and give you ryklik seën. Dankie vir allesmany wat umore vir years to come. We love you – ons beteken. Ouma Bahijah, Iza and Jou man, en thekinders Tie�es family kleinkinders. __________________
met jou verjaarsdag op 14 Maart 2020. Baie liefde – pa Tommie en ma Doreen Geluk Jayda met jou verjaardag. Lekker verjaar. Van: Amor en D.J. __________________ 1 Maart. HENDRIK CLAASEN. Wens jou ‘n geseënde verjaardag toe. Geniet jou dag. Van die Louw familie
IQUE BALIE. 3 t - Veels geluk esde verjaarsekker verjaar. ou Lensie, a, Oupa, jou r, boeta Elton ______________
KLAAS VAN STADEN. 3 Naart. Oupa se eerste
________________
MUJAID. Happy 12th birthday. May God bless you, guide you and grand you many more years. We love you – Ouma Iza and the Tie�es family Raai wie__________________ raak 13! ie word 14 13/5/2007 op art. “HappyJUSTIN day” BRENT-LEE. ENGELBRECHT ief vir jou. Van: Vandag vier jy jou mie en sussie 13de verjaarsdag lle en ons wens jou ______________
alles wat mooi is. Van: Mammie Elize Suster: Celeste 9 Maart 1974 – Voog: Stoffel Kapira WILMA & ARTHUR
aart. DIEGO VAN Seënwense op oonverjaardag nd. Ons wens eluk, vreugde en
ARENDSE. 46 jaar getroud. Mag God se seën steeds julle deel wees, julle grondgebied sal vergroot, julle beskerm en onheil van julle weerhou. Liefde – kinders, klein-
14 Maart. “Happy birthday” PHAYTON CAROLISSEN. Mag jy ‘n lekker dag hê. “Love you” – Mammie en familie __________________
verjaarsdag in die hemel. Rus in vrede tot ons weer ontmoet – Kia en Kyle Die gemis is groot, maar dit wat God gedoen het, is welgedaan. Van die hele familie __________________
IN MEMORIUM In Memoriam
10 Maart. BRAIN VAN BOOM. Gister was dit jou 70ste verjaarsdag gewees. Hoe graag will ons net jou n drukkie gegee het. Rus sag. Van: jou Families. __________________
MARIA SAMSON. 13 Maart. Sou u 65ste verjaardag wees, maar ons weet u is veilig by die engele wat om u waak. Die hartseer is nog groot, maar berus. Mis jou elke dag. Rus in vrede. Van: kinders, man, kleinkinders en agterkleinkinders
Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensinge na
061 555 0344.
BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe drank lisensie aansoek.
HOE VIND MENS UIT VAN ’N AANSOEK VIR ’N DRANKLISENSIE?
LUCIAN BERENDSE. Baie geluk met jou mondigwording op 13 Maart. Mag God jou nog vele jare spaar. Van : mom Suzie, Sharon, Japie, Griffy, Azalea, Charlton en familie __________________
• Die aansoeker moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waar hy/sy beplan om drank te verkoop. • Die aansoek moet geadverteer word in ’n plaaslike koerant. • Dit word geadverteer op die webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid (WCLA): https://www.wcla.gov.za • Dit word geadverteer in die Staatskoerant. • Die Aangewese Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet die naburige inwoners inlig van die aansoek vir ’n dranklisensie. • Die gemeenskapspolisie forum word ingelig oor die aansoek.
BESWARE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT:
Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na
061 555 0344.
As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatief sou beïnvloed: • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners • die inwoners van ’n ouetehuis of soortgelyke instansie • die leerders van ’n opvoedkundige instelling (bv. skool) wat onder die ouderdom van 18 jaar oud is • die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel.
8
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister 13 Mei 2020
The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders with the objective to enhance and promote the Western Cape’s key priorities. The tourism sector remains one of the key economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities to adventure sport coupled with a 400km long coastline renowned for its fishing villages and picturesque scenery. Weskus Tourism also promoted the region at the Pretoria FM show in February and will also
SPORT
• Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
Nuus • News
13 Mei 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
2020 Berg River Canoe Marathon cancelled
The organisers of the Berg River Canoe Marathon have announced that the 2020 edition of the four day canoeing race from Paarl to Velddrif in early July has been cancelled as the country prepares for the worsening of the COVID-19 pandemic. The iconic paddling race was to have been held from 8 to 11 July, but with the current projections for the spread of the novel coronavirus showing that July will be the peak of the pandemic in the Western Cape, the organisers consulted with regional and national stakeholders and, with the support of Canoeing South Africa, there was consensus that it would be impossible to stage the race in 2020. “There was a good deal of excitement around the Berg this year, with a new organising team in charge with plans to add significant value to this iconic event, which makes it very
David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism)
be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.
frustrating to have to accept that we will not be allowed to host the race in July,” said race organiser Brandon Macleod. Western Cape premier Alan Winde outlined that current modelling showed that the pandemic would peak in the Western Cape in July, adding that epidemiologists warn that at that stage the region would see around 80 000 new cases of the virus in a week. “We looked at a variety of suggestions to try and stage the race in a way that observes all the lockdown regulations, but it is clear that the seriousness of the projections for July that there is no way we could think about holding the event safely and responsibly,” said Macleod. He added that the remoteness of the event meant that all the participants and their support crews had to travel long distances,
For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.
many of them across provincial boundaries, and were then reliant on local accommodation during the event. “There were a myriad of factors to consider, including the support crews, safety personnel and all the requirements of the event safety plan, and in almost every instance there was an insurmountable obstacle when viewed against the projected level of the lockdown and the seriousness of the pandemic at that time. “The Berg relies on winter rainfall, which heavily limits its date flexibility, and the possibility of postponing the race,” he added. Regarded as one of the toughest ultrapaddling races in the world, canoeists planning to complete the 240km long odyssey need to spend months training and preparing, which has been curtailed under the current lockdown. “As South Africans we have all had to sacrifice
a huge amount in the lockdown period, and this year as paddlers we need to accept that we will not be able to enjoy the Berg Marathon, unfortunately,” Macleod added. “2021 will be the 60th anniversary of the first Berg, and we plan to make that really special. "Hopefully that will motivate the core Berg supporters to train hard to be part of that milestone event,” he added. Canoeing South Africa president Kim Pople backed the decision to cancel the 2020 event, saying that the sport had an overarching responsibility to support the national laws designed to combat the impact of the virus. “The organisers really tried to make it happen, but we have to meet every single regulation and requirement of the national guidelines during the lockdown,” said Pople.