Swartland Joernaal - 13 Maart 2023

Page 1

13 Maart 2024 13 Maart 2024 Nuus met 'n verskil W/A en Tel: 061 549 3683 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 207 Gratis • Free
jaarlikse
Buite Ekspo
die naweek deur Trio Events
Môresonplaas
Trails of Valour - Off the Beaten Track SA en David Howburgh
lok duisende
Die
kykNET
is
op die
aangebied en het weer duisende besoekers gelok. Die ekspo is 'n hoogtepunt op kamp- en buiteleweliefhebbers se kalender. Fotos:
Ekspo

Damvlakke in die Wes-Kaap

Cakes and Bakes Geleentheidskoeke

• Gewone koeke (Lemoenkoek, Vlakoek, Sjokoladekoek, vanillakoek, wortelkoek, gebakte kaaskoek)

• Cupcakes • Macarons • Meringues • Reënboogkoek

072 931 0706

rozanne.vanvuuren1@gmail.com

Swartlanders trap in fietstoer:

Karel

Daniëls van Moorreesburg is vanjaar een van die talle Swartlanders wat aan die jaarlikse Cape Town Cycle Tour deelgeneem het. Karel is 56 jaar oud en het as 'n jongman 'n ernstige rugbesering opgedoen. Dit het hom nie ondergekry nie en hy het aanhou fietsry, wat hom uiteindelik op sy herstelpad ondersteun het. Hy het vanjaar die fietstoer voltooi in 'n tyd van 4 ure 36 minute. Saam met hom is Hendrik Matthews wat sy sesde Cape Town Cycle Tour aangedurf het en dit voltooi het in 'n tyd van 4 ure 34 minute. Karel het homself ook geleer hoe om fietse te herstel en dien as inspirasie vir talle.

2
ZAAN’S

NEED TO TRANSFER A PROPERTY?

The process of transferring a property in South Africa is exclusively handled by an attorney specializing in property law called a Conveyancer. Conveyancing is the legal process when ownership of property is transferred from a Seller to a Buyer.

BASIC STEPS IN PROPERTY TRANSFER PROCESS BY A CONVEYANCER:

1. Obtain the signed a deed of sale, contact clients, and open a file.

2. Obtain FICA information, request supplementary documentation, and draft transfer documents.

3. Correspond with bond attorney and bond cancellation attorney, requesting bond cancellation requirements.

4. Request title deed and municipal/levy clearance figures.

5. Request guarantee from bond attorney or balance purchase price from the purchaser.

6. Appointment with seller and purchaser to sign transfer documents.

7. Receive municipal/levy clearance figures and request payment from the seller.

8. Request payment of transfer costs from the purchaser.

9. Receive Transfer Duty Receipt, Rates Clearance Certificate, Levy Clearance, and Certificates of Compliance.

10. Lodge and register at the Deeds Office.

NEED ASSISTANCE WITH TRANSFERRING YOUR PROPERTY?

At

13 Maart 2024 3 OFFICE: 022 125 0610 WILLIAM@KOCHLAW.CO.ZA WWW.KOCHLAW.CO.ZA SCAN HERE TO CONTACT US
timely and efficient
William Koch Attorneys, we have an experienced team ready to guide through a seamless property transfer journey, ensuring your interests are protected and facilitating a
process.

21-

100+

Daar is ‘nalternatief!
23 Maart 2024
& KOU
in samewerking
Solidariteit Helpende Hand
Môreson Plaas, Malmesbury KUNS
MARK
met
Uitstallers
000 Besoekers
SUB-EKSPO
SUB-EKSPO
5
Kinders tot 18 GRATIS LANDBOU
OPVOEDKUNDE
indien vooraf
Energie, Selfstandigheid & Landbou ekspo!
Ateljee Sakeliga KragDag Wes-Kaap 2024
AANBIEDINGS
50% Afslag
registreer! Alternatiewe
Kopskuif
INFORMATIEWE
AKTUELE BESPREKINGS
Dawie Roodt Ian Cameron Piet le Roux Bennie van Zyl Gideon Joubert PANEELGESPREKKE
www.kragdag.co.za
231 1644
Theo de Jager
087

Riebeekvallei spanne sorg vir groot opskuddings in Swartland-streek

Good Hopes, Riebeek United en Saron het die naweek die kat in die hoenderhok gegooi deur vir groot opskuddings te sorg in die Boland Grootuitdaag-beker, ná hulle vir onderskeidelik Abbotsdale, Darling en Wesbank geklop het.

Alhoewel dit nog vroeg in die liga is, weet die gunsteling nou dat geen span vanjaar onderskat kan word nie.

Dit was veral op Riebeek-Wes waar die tuisspan uitmuntende rugby opgedis het om die besoekers van Abbotsdale stert tussen die bene huis toe te stuur.

Abbotsdale was die groot gunsteling in hierdie wedstryd, maar Good Hopes het die pap vroeg dik aangemaak om Abbotsdale vroeg in die eerste helfte op die agtervoet te plaas. Good Hopes het die telling reeds vroeg 14 – 0 gemaak met verdoelde drieë deur Durwin Fortuin en Andrew “Kragaap” Farao.

Abbotsdale het stelselmatig hul voete gevind en terug in die wedstryd gekom. Dit was veral Johan Ceaser wat vanaf die plaasvervangerbank bietjie meer standvastigheid in die skrums vir die besoekers gebring het.

Dit was egter die voorspelers van Good Hopes wat op die dag die septer geswaai het en hul teenstaanders uitoorlê het.

In die lynstane het Abbotsdale dikwels harde bene gekou, met rolmaalbewegings vanaf die lynstane wat tot drieë gelei het vir Good Hopes.

Abbotsdale het goeie veggees getoon in die laaste 15 minute van die wedstryd. Good Hopes kon die terugvegpoging goed in toom te hou om die wedstryd 38 – 33 te wen.

Vir Good Hopes moet Lee-Tairo en Coellin Julius uitgesonder word vir hul goeie spel en ook Reagan Matala wat definitief sy skopskoene aangehad het.

Vir Abbotsdale was die skrumskakel Bevan Abrahams, 'n doring in Good Hopes se vlees. Good Hopes reis Saterdag na Wesbank vir nog 'n groot stryd en hulle sal hul goeie vertoning wil voortsit

Saron het verlede Saterdag sy tuisveldvoordeel goed benut deur 'n begeesterde Wesbank-span te klop in die versengende hitte op

Saron. Die wedstryd het afgeskop teen 'n vinnige tempo en dit was veral Wesbank wat aanval op aanval geloods het met hul vurige agsteman Dylan Beukes, wat twee keer die bal agter die skrum opgetel het, maar op die Saron-doellyn deur goeie Saron verdediging opgehou was.

Dashton Wellman kon uiteindelik die Saron-verdediging breek en gaan druk.

Saron het egter onmiddellik terug geslaan met 'n drie van hul eie.

Wesbank het op alle fasette oorheers, maar kon net nie die goeie aanvalle wat geloods is, in punte op die telbord omskakel nie.

Saron het Wesbank se foute uitgebyt en gereeld punte aangeteken om te gaan water drink met die telling 19-8 in die guns van Saron.

Voorlangs het Reece Boks vir Wesbank goed bal gedra en die plaasvervangers Che Klaasen en Keagan Solomons het ook nuwe vuur in die Wesbank voorry gebring om die telling te laat krimp na 22-20.

Saron se agttal het egter goed verdedig en agterlangs was Jo-Reldo Olivier, Rudon Madzhie en Ci-Jay van Wyk uitmuntend vir Saron.

Ralton Du Toit was vir Wesbank uitstekend op verdediging, maar die kaptein Dashton Wellman moet weer uitgesonder word met sy kalm temperament, afwisseling van sy spel en vermoë om enige verdediging te laat staan.

Alle krediet egter aan Saron wat uitstekend was op die dag en die oorwinning verdien.

Wesbank sal wil opmaak vir hierdie loesing, wanneer hulle die komende Saterdag gasheer speel vir Good Hopes wat tans onoorwonne is.

Die wedstryd behoort weer vir groot opwinding te sorg, maar dit is moeilik om te sien hoe die tuisspan twee agtereenvolgende wedstryde verloor.

Wesbank behoort 'n taai stryd te wen met minder as 10 punte.

Moorreesburg het Saterdag hul tweede agtereenvolgende wedstryd in die liga verloor toe hulle vasgeval het teen Never Despair van Malmesbury.

Die wedstryd, wat beskou kan word as 'n wedstryd met een helfte en twee kwarte, het ondersteuners op hul senuwees gehad met Never Despair wat vinnig uit die wegspring blokke was met drieë deur die senter Juhein Bitterhout en die stut Austin Simons.

Hierdie goeie spel het verseker dat Never Despair teen rustyd gemaklik met 20-3 voorloop.

Die tweede helfte het begin met 'n vinnige onverdoelde drie deur Donielle Karolus.

'n Geelkaart vir die tuisspan was goed benut deur Moorreesburg met Jorn Mitchells wat oorgeduik het vir 'n drie.

Nog 'n uitstekende drie deur Robin Jagers van Moorreesburg het die besoekers vir die eerste keer in die wedstryd laat voorloop.

Heinrich Boois het die telling 20-22 gemaak in die guns van Moorreesburg.

Never Despair het egter die handrem laat sak in die laaste paar minute en twee pragdrieë gedruk om die wedstryd vir die tuisspan te beklink.

Alexander Adams het ook besluit om sy skopskoene in te pak met 3 suksesvolle strafdoele en om 3 van die 4 drieë te verdoel.

Moorreesburg speel eerskomende Saterdag gasheer vir Porterville wat verlede naweek sy liga afgeskop het met 'n oorwinning teenoor Wittewater.

Moorreesburg sal dus lugtig wees en hierdie week hard werk aan sy foute. Moorreesburg behoort Saterdag vir hul eerste oorwinning te sorg met minder as 10 punte.

Die wedstryd van die naweek behoort die derby stryd tussen Never Despair en Abbotsdale te wees. Abbotsdale is gewoonlik 'n moeilike neut om te kraak en behoort weer op koers te kom met 'n oorwinning met minder as 7 punte.

Darling, wat verlede naweek met 'n jong span onverwags vasgeval het teen Riebeek United, speel gasheer vir Saron wie sal opdaag met baie selfvertroue.

Saron behoort sy goeie spel voort te sit en verder sout in die verdedigende kampioen se wonde te vryf met 'n oorwinning met minder as 7 punte.

In die ander wedstryd speel Young Eagles gasheer vir Riebeek United wat ook weer die tuisspan sal laat wag vir sy eerste oorwinning. Riebeek United behoort die wedstryd met minder as 10 punte te wen.

13 Maart 2024 5
Die span van Never Despair het met die span van Moorreesburg afgereken in die afgelope naweek se liga-wedstryde.

The return of the Cape Swartland Rally: April 2024

Rosario “Sonny” Bonafede and Ralph Behm became the very first Regional Sport Champions, of any sporting code in South Africa when they won the 1964 Western Province Regional Rally Championship in their Simca 1000. Back then the Royal Automobile Club controlled South African motorsport and they donated the respective RAC Driver and RAC Navigators silverware whilst the Rally Controls Group added the Bennie Truter Floating Trophies.

Season 60 started on Saturday 2 March 2024 with a six stage event in the popular Porterville district and though a minimum entry was received the event still attracted a fair spectator presence in extremely dry and hot conditions. Normally associated with green wheatfields and water crossings the area seemed almost alien at the end of summer.

Arriving early at SS2 with the call of a Fish Eagle certainly set the atmosphere and being able to hear the cars approach from some distance really special, the only disappointment was the fact that four teams had already retired in SS1. Not the first time the sport have faced tough times and hopefully healthy numbers will soon return.

Llewellyn Jones and Christophé Pichon looked supreme in the 434 CPMCC S5 CJ Plant Hire Subaru Impreza WRC STi 2.0 Turbo 4×4 as they disappeared over the gravel runway with an impressive rooster tail of dust. Never one to cut corners and always neat in getting those four wheel grappling for grip a rare error saw them slide just wide of a sandy corner, beaching the Scoobie on SS3.

Shaun Jones and Jason Thorpe did not even make it through SS1 before their 424 CPMCC S5 Advanced Asphalting Subaru Impreza WRX STi 2.0 Turbo 4×4 expired. Owen Jones and Aden Bredenkamp completed SS2 before their 454 CPMCC S5 Somerset Subaru Impreza WRX STi 2.0 Turbo 4×4 put a leg out of bed.

Warren Scholtz and David Stigling looked promising through SS2 but their 444 CPMCC S5 Cape Station Subaru Impreza WRX STi 2.0 Turbo 444 developed s slight electrical problem when a conrod vented the engine block and damaged the alternator ie it stopped working!

However, the very first Subaru to ever rally in South Africa, not only proved reliable, it man-

aged to win three stages to record the fastest total time of the day and win Class S5 in the hands of debutant winners. Cousins, Shaheen Amlay and Yusuf Amlay, went off twice at the very same instruction the ex-John Peiser (4x WP Rally Drivers Champion) 402 CCMCC S5 Subaru Impreza GT 2.0 Turbo 4×4 netted the opening round of the 2024 Class S5 Regional Championship.

Benjamin Johnson and Christoff Löttering enjoyed a steady day to record victory in Class S3 with their 468 CPMCC S3 VW Polo 6R 2.0 8v. A broken left CV cost them valuable time in SS2, but the team is certainly starting to make the presence of that Ostrich feather count. They would record the 3rd fastest total time for the day.

Second fastest accumulated time of the day going to veteran Johann Zulch and Petra Zulch in the 439 WPMC S2 Ceres Toyota 1980 Ford Escort 1600 Sport. Currently the only S2 team in the local championship the new regulations all but eliminate any recognition of this class for the season and they scored 0 points on the day.

Johann Zulch have been rallying a Ford Escort 1600 Sport since 1987 (37 years), have won five regional class championships and only Serge Damseaux has scored more points than him as driver. Always one of the least powerful cars present his success was due to neat preparation and determined driving. Often placing this car in positions nobody thought possible this was the first time that he claimed second fastest on accumulated times for an event.

And did we mention that he does not utilise the Safety Notes of the modern era, they rally on the traditional Tulip Notes of old. The only uncomfortable incident a battery bracket that broke loose leaving the battery to move around in the boot on the final stage.

2nd in Class S3 and fourth on accumulated times going to the final classified finishers of the day. As always the consistent combination of Julian Calvert and Nick Knights enjoyed another successful outing in their Liewe Lulu 409 CPMCC S3 VW Golf III GTi 2.0 8v.

Trevor Hodges and Ian Thebus lost fourth

gear on their 421 CCMCC S3 VW Golf III GTi 2.0 and the long gravel runway on SS4 possibly saw the rpm live in the red too long as they also finished the day with a ventilated block.

The 459 CPMCC S4 BMW E36 328i of Gareth Vernon and Marius Rudolph retired on SS1 with a broken crank sensor whilst Kesevan Naidoo and Mikyle Naidoo had to park their 410 CCMCC S3 Freigthmore Toyota Corolla RXi 1600 with terminal overheating problems enroute to SS1.

Thank you to every Landowner, Sponsor, Official and Supporter. No matter how big or small and in no particular order thank you to Coastal Hire, Johnson Building & Construction, Die Hollandse Motor Specialist, Goeie Hoop Onderdele, CEJ Plant Hire, KSD, Dynamic Plant Solutions, KC Tyres, Subaru and Porterville Tourism.

Round 1 & 2 of the South African Rally Championship is now scheduled for 12-13 April 2024 in the Swartland and will incorporate Rounds 2 & 3 of the Western Cape Championship.

13 Maart 2024 6 HOME NURS ING CAREGIVING POST- OPERATIVE CARE PALLIATIVE CARE PERSONAL HYGIENE LIGHT HOUSE WORK MEDICATION ADM INISTRATION We t ake c are of your love d one s Need Home Care? Contact Liesel | 071 395 6994 | liesel@assistedhomenursing.co.za Contact Gavin | 071 395 6994 | gavin@assistedhomenursing.co.za www.assistedhomenursing.co.za www.ahn-swartland.co.za

GELUKWENSING Congratulations

11 Maart – “Happy birthday” AIDEN. Hoop jy geniet jou dag. Baie lief vir jou. Van: Kietha, Ma en Pa

13 Maart – GESIENA

BARENDSE – Baie geluk met jou verjaardag. Mag die goedheid en guns van die Here jou porsie wees. Liefde – jou susters, broers, kinders en kleinkinders

14 Maart – SOPHIA

PIETERSEN – Geluk met Mammie se verjaardag. Mag jy ‘n lifelike dag hê, vol liefde en vrede. Ons is baie lief vir jou. Van: kleinkinders, Rolene, Boekies, Dominique en jou suster Pellie

17 Maart – BRADLEY PIETERSEN – Baie geluk my kleinkind met jou verjaardag. Emmers vol liefde en kruiwaens vol seëninge is ons gebed vir jou. Lekker verjaar – ouma Brenda, CarlLito en Elih

19 Maart – TRISTAN WITBOOI – Gelukkige verjaardag my liefste kind. Mag Liewe Jesus jou bewaar en gee elke begeerte van jou hart na Sy wil. Geniet elke oomblik. Baie liefde – Mammie, Zenobia en Keagan Gelukkige verjaardag my kleinseun. Mag

Jesus alles vir jou uitwerk en lekker verjaar. Ons is baie lief vir jou – Mamma, Johnnic en Leona

MEMORIUM In Memoriam

13 Maart – HERMAN SEPTEMBER – vandag vier jy jou verjaardag met die engele. Jou

nagedagtenis sal vir altyd in ons harte wees – Jou vroulief Sarah en familie

Besigtig die volledige advertensie, posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel Rachelle van Zyl by 022 487 9400.

Senior Administratiewe Beampte: Administrasie, Verlof en Voordele

Direktoraat: Korporatiewe Dienste

• Verwysingsnommer: V10/24

• Salarisskaal: R319 920 – R415 260 p.j. (T11)

Hoof: Finansiële State

Direktoraat: Finansiële Dienste

• Verwysingsnommer: V11/24

• Salarisskaal: R478 764 – R621 372 p.j. (T14)

Sluitingsdatum: 22 Maart 2024 om 12:00

13 Maart 2024 7 Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za 150229
W/A: 061 549 3683 Tel: 061 549 36831 Uitgawe 207
13 Maart 2024

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.