Skip to main content

Swartland Joernaal 12 Februarie 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus met 'n verskil

12 Februarie 2020

Free • Gratis

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

12 Februarie 2020

•WOOLWORTHS FOOD, CLICKS ANKERHUURDERS

Ontwikkelaar wil sakekern stimuleer Onder: 'n Kunstenaarsvoorstelling van die splinternuwe De Korenvlij in Voortrekkerweg op Malmesbury waar die eerste grondwerke reeds begin het. Volgens Jaco Cilliers, eienaar van Oryx Growth, streef hulle daarna om die sakelui in die hoofstraat te stimuleer en wil hulle 'n sentrum bou waarop inwoners trots sal wees. Links: Die agterkant van die sentrum in Hugenotestraat is ontwerp om ook die besighede in hierdie straat te bevoordeel. Lees volledige berig op bladsy 3.

Nuus • News


2

12 Februarie 2020

Nuus • News

•FIRST ENGLISH SPEAKING LEADERS FOR LOCAL HIGH SCHOOL

Guriyanga and Somo makes history at Schoonspruit

safer learning environment. "I would also like to see a great improvement in our matric pass rate." For Somo, it is a great privilege to be the first English speaking head girl. "It means a lot to me but it definitely came with a lot of responsibilities. Being the first means everyone is looking and there's a certain expectation but I appreciate the platform and opportunity to be a trailblazer in the school. I hope to encourage more learners to take part and be engaged in all the school activities and platforms." Somo plans to study mechanical engineering after matric. She also wants to get involved with girls and women empowerment programs that empower young women to also brake through male dominated industries and thrive. Guriyanga finds his motivation in his self belief. "I am very thoughtful of my life and my family

looks to me to be successful." According to Guriyanga he looks forward to his matric ball, to celebrate his 18th birthday in July and is working hard to receive a bursary for his tertiary studies. "God willing, my first long-term goal is to go to university, either to UCT or Prestige Academy, which definitely depends on the finances. Secondly, I would love to be able to have musical classes, because it is one of my passions. I would also like to travel overseas." For him it is a great honour to lead the pupils of Schoonspruit Secondary. "It truly means the world to me because I feel like I became a leader of my own life beyond my expectations. Just to find out that I am the first English head boy ever since 1952, it's an outstanding miracle." Guriyanga relocated from Harare, Zimbabwe, to Malmesbury in 2012 and attended Liebenberg Primary School. He is looking forward to a career in accounting and business studies.

Wyndruiwe Konsentreer steeds op die beheer van Witroes of te wel Poeieragtige meeldou (Uncinula necator), veral in die geval van jong stoke wat nog nie in drag is nie. Wingerde wat reeds geoes is, kan nou ‘n goeie swael behandeling kry. Nie net is dit effektief teen laat Witroes infeksies nie, maar word myte ook onderdruk. Die doel met hierdie behandeling is om te sorg dat die blaar aktiwiteit so lank as moontlik aanhou ten einde te sorg vir die deeglike rypmaak van die hout. Gaan voort met die beheer van someronkruide. Aktief groeiende kweekkolle moet veral aandag geniet. Gaan voort met die monitor van Witluis (Planococcus vicus) besmettings. Chemiese beheer, net na oes, is nie noodwendig koste effektief nie. Hierdie monitoring is dus gemik op die beplanning vir die winter behandeling. Bladspringers (Acia & Mgenia spp.) en Krompokkels (Plangia graminae) begin aktief raak gedurende Januarie. Monitor gereeld. Voorkom droogte spanning by nuut-aangeplante stokke. Blokke wat nog nie geoes is nie en wat droogte spanning ondervind, moet voorkeur kry om skoon geoes te word. Draende blokke wat klaar geoes is, kan nou ‘n deeglike besproeiingssiklus kry om te help met die opgaar van reserwe vir die winterrus. Dien na-oesbemesting toe. Finale reëlings kan nou getref word vir die saai van die dekgewas, sodra die winterreëns aanbreek.

mag swak wees teen die opslag van Clearfield cultivars. Grondontledings moet afgehandel word vir tydige bemestingsaanbevelings. Fokus veral op tydige kalk toedienings. Afhangende van die fynheidsgraad van die produk en vogstatus van die grond, kan kalk so lank as drie maande neem om sy maksimum werking te bereik. Bevestig saadbestellings. Gee voorkeur aan saad wat met ‘n effektiewe swamdoder bahandel is vir die beheer van saailingsiektes en vroeë blaargedraagte siektes. Gaan voort met herstel van draadheinings, kontoere ensovoorts.

Wat is op Februarie-maand se landboukalender?

Amahle Somo and Glenmore Guriyanga are the headboy and -girl for 2020. They are assisted by vice headboy and -girl, Yolande Mentoor and Raldo van der Merwe. With them is headmaster John Stewe. The year 2020 will forever be one for the history books for Schoonspruit Secondary in Malmesbury. 2020 is the year that this school elected their first English speaking head boy and head girl of the school. Amahle Somo and Glenmore Guriyanga are the names that will be written down in the his-

tory books of Schoonspruit Secondary. Somo attributes her success to her support structure. "My support structure is my school and my family. They are my sources of inspiration. Striving to succeed motivates me to work hard and be competent," says Somo. She has her sights set to make Schoonspruit a

Kontak ons!

Tel: 022 487 1670 Epos: admin@swartlandjoernaal.co.za Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za Advertensies: karin@swartlandjoernaal.co.za Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za Facebook: @swartlandjoernaal Web: www.swartlandjoernaal.co.za

Kleingraan Finaliseer finansiële begroting vir 2020. Die kwaliteit van die stoppellandweidings begin daal. Aanvullende voeding, veral in die geval van dragtige ooie mag nodig wees. Beheer laat ontkiemende someronkruide om saadvorming te voorkom en sodoende die saadbank so laag as moontlik te hou. Die sleep van stoppellande kan help met die stimulasie van onkruid-ontkieming. Let veral op kanola stoppellande vir opslag saailinge. Die effektiwiteit van sistemiese, nie-selektiewe onkruiddoders

Medics Saad en entstof vir die vestiging van nuwe kampe moet vroegtydig bestel word. Boere sal baat deur aantekeninge te maak van probleem kampe, byvoorbeeld waar grasonkruide weerstand toon teen grasdoders of waar swak kolle en versuiptoestande voorkom. Beplan vroegtydige aksies in hierdie gevalle. Grondontledings moet vroegtydig gedoen word vir die tydige regstellings van Ph en fosfaat behoeftes. In gevalle waar daar nie swaar veeladings was tydens die somer nie, moet daar gepoog word om die saadkrulle stukkend te breek vir goeie hervestiging in die komende jaar. Indien die wisselboustelsel egter ‘n ander graan as opvolg gaan kry, is dit nie nodig nie. Voorkom stoppelbrande ten alle koste waar self vestigende medics op koring volg. Dit het ‘n uiters nadelige uitwerking op die medic saadbank. Vroeë, deurdringende reën kan medics vroeg laat ontkiem. Indien die reën wegbly kan dit veroorsaak dat die saailinge afsterf en sal die insaai van vars saad oorweeg moet word. Saamgestel deur: Frik Potgieter (Onafhanklike Landboukonsultant) Agricure Consult Sel 083 634 9850 agricure.con@gmail.com


Nuus • News

3

12 Februarie 2020

•DE KORENVLIJ-BOUWERK REEDS BEGIN

Oryx Growth wil dorp se sakekern laat groei •Izélle Fouché In Voortrekkerweg op Malmesbury is daar dinge aan't gebeur. Blou nette is gespan, agter dit word gewoel en werskaf en dit alles is ter oprigting van die nuwe winkelsentrum, De Korenvlij. Die geleentheid was geïdentifiseer deur Oryx Growth waarna hulle saamgespan het met bona fida winkelsentrum ontwikklaars, Dorpstraat Development Management Services, wat ook die verhuring van winkelruimtes hanteer. Volgens Etienne Eygenberger van Dorpstraat, word die sentrum as 'n geriefsbuurtsentrum geklassifiseer. "Wat die sentrum uniek maak, is dat dit in die middedorp en in die hoofstraat van Malmesbury geleë is," verduidelik Eygenberger. Die sentrum sal met voltooiing ongeveer 2400m² beslaan, met direkte toegang vanaf Voortrekkerweg in albei rigtings. "Die gebou het uitstekende sigbaarheid vanuit alle hoeke, danksy die reghoekige perseel wat parallel front aan Voortrekkerweg," sê Eygenberger. Daar sal ook genoegsame parkering op twee vlakke wees, naamlik die kelder- asook grondvlakparkering voor die winkels. Trappe, asook 'n hysbak, sal inkopiegangers vanaf die kelder na die grondvloer neem. Die sentrum beskik reeds oor twee ankerhuurders, naamlik Clicks en Woolworths Food. Volgens Eygenberger bestaan die balans van die sentrum uit spesialis boutique-winkels, sowel as dienste georiënteerde winkels vir daaglikse inkopies. Volgens Jaco Cilliers van Oryx Growth, word die historiese karakter van die omgewing ook gekomplimenteer deur die argitektuur van die gebou, met sy spitsdakke en kontemporêre aanslag. Cilliers noem dit "Nostalgic Cape Modernism".

Volgens Eygenberger word daar voorsiening gemaak vir 'n voetganger-skakeling met Hugenotestraat, weens die ligging van die gebou. "So sal die kleinhandel in die omgewing geïnkorporeer word met die sentrum. Daar is baie moeite gedoen om selfs die agterkant van die gebou te versag om 'n aantreklike en aktiewe straatfront te skep vanuit Hugenotestraat," verduidelik Eygenberger. "Ons het die opsie gehad om 'n bestaande gebou te koop en te herontwikkel, maar ons het gevoel dat 'n splinternuwe gebou, wat uit die staanspoor reg beplan en ontwerp word, beter aan die gemeenskap se verwagtinge sal voldoen. Soos met baie ander plattelandse dorpe, is die hoofstraat die sakekern en as verantwoordelike ontwikkelaars, wil ons met die ontwikkeling die hoofstraat stimuleer," verduidelik Eygenberger. Daar is 'n paar ruimtes in die sentrum beskikbaar en hiervoor kan Michelle Engelbrecht van Dorpstraat Ontwikkelaars by 082 419 9150 / 021 913 0128 of michelle@dorpstraat.net gekontak word. Cilliers voorsien dat die sentrum 'n baie positiewe impak op die sakekern van Malmesbury sal hê. "Dit is in lyn met die dorp se ruimtelike struktuurbeplanning en die visie vir die hoofstraat. Dus dra ons by tot die karakter van Voortrekkerweg. Deur in die dorp te ontwikkel, word die hoofstraat se karakter behou en bly die besigheidskern in die dorp," sê Cilliers. Nie net sal die sentrum bydra tot die estetiese waarde van Voortrekkerweg nie,

maar sal daar ook talle nuwe werksgeleenthede geskep word. Met die ontwerpfase is daar ongeveer 20 personeellede in diens geneem. Met die konstruksie, oor 'n beplande termyn van 11 maande, sal daar ongeveer 200 nuwe werksgeleenthede geskep word. Wanneer die sentrum van 2470m² voltooi is, sal dit 82 permanente werksgeleenthede bied. "Ons strewe daarna om ‘n sentrum te bou wat aantreklik is, ‘n gerieflike inkopie ervaring bied en ‘n gemaklike ontmoetingsplek is waar die gemeenskap kan sosialiseer. ‘n Sentrum waarop die gemeenskap waarlik trots kan wees," sê Eygenberger opgewonde. Regstelling: In die uitgawe van 5 Februarie is daar verkeerdelik na die simboliese toekenning wat Pieter-Steph du Toit ontvang het verwys as die Vrede van die Vallei. Dit moet wees Vryheid van die Vallei. Jannie Moolman en Kevin Leo het die vermaak verskaf.

HOËRSKOOL SWARTLAND

27 Februarie 2020

Met passie na prestasie

PROGRAM: 15:00-17:00

Koshuisbesoeke

17:00-17:30

Registrasie vir leerders by die Freek Stander Sportkompleks

17:30 - 18:45

Graad 7-leerders gaan op ‘n toer

17:00 - 18:00

Onthaal vir ouers in die skoolgebou

18:00 - 18:45

Toesprake vir ouers in die skoolsaal

18:45 - 19:30

Graad 7-leerders sluit aan by ouers in die skoolsaal

(Parkering by die Freek Stander Sportkompleks)

tel. (022) 482 1469 | epos admin@swartlandhs.co.za Facebook Hoërskool Swartland Offisieel | www.swartlandhs.co.za

VIR AANLYNAANSOEKE TOT TOELATING: admissions.westerncape.gov.za/qaadmissions/login

One vision, one goal!

Rockie waardes: Respek

Ordelikheid

Commitment

Kreatiwiteit

Integriteit

Eerlikheid

Selfdissipline


4

12 Februarie 2020

kykNET Buite-ekspo reg vir aksie op Môreson Hierdie naweek lei alle paaie na Môreson-plaas wanneer die 19de kykNET Buite-ekspo (in Suid-Afrika) net 10km buite Malmesbury langs die N7 plaasvind. In 2020 sal die uiters gewilde konsep 10 jaar oud wees. Met die laaste geleentheid het net meer as 20 000 besoekers dit bygewoon, wat dit die grootste ekspo van sy soort maak in die Wes-Kaap en die organiseerders se stoutste verwagtinge oortref het. Vanweë die sukses van die konsep spog die ekspo ook met baie prominente senior media-vennote, senior borge en diensverskaffers waarsonder hierdie ekspo nie moontlik sou gewees het nie. Die ekspo is hoofsaaklik gemik op buitelewe- en relevante uitstallings en beloof om die nuutste in hierdie veld aan die besoekers te bied. Uitstallers bly dan ook die heel naweek op hulle uitstal-terreine en rig hulleself so in dat die publiek eerstehands kan ervaar hoe die produkte funksioneer sou hulle dit aanskaf en self gebruik. Alle uitstal-areas het maklike toegang tot krag, water en badkamer fasiliteite. Tesame met die uitstallings word daar ook lekker pret aktiwiteite aangebied vir die

hele gesin – André de Villiers van Safari 4x4-roetes bied gratis Amarok 4x4 hindernis ritte aan; dan is daar veld motorfietse- en ‘quad’ fiets vertonings en ritte asook helikopter-ritte om maar ‘n paar te noem. Ons vier ons 10de verjaarsdag so maak ook seker om nie die kykNET Buite-ekspo Verjaarsdag ‘Jol’, aangebied deur Jimmy’s Steakhouse Sauces met kykNET sepiesterre te mis nie. Daar word gedurende die naweek verskeie ander baie interessante kompetisies en aktiwiteite op terrein aangebied. Daar word ook weer die jaar gespog met ‘n kunsmark wat beloof om baie interessant te wees.

Nuus • News


Nuus • News

12 Februarie 2020

Ondersteun ook die splinternuwe Swartland Wyntuin met van die lekkerste wyne en heerlike eetgoed beskikbaar. Besoekers hoef ook nie bekommerd te wees dat hulle gaan honger of dors raak nie, want daar is hierdie jaar selfs meer gekeurde kosverskaffers om in almal se smaak te voorsien! Daar is ook ‘n Castle Light-kroeg en biertuin en ‘n baie gewilde ‘slush’-tuin om almal se dors te les. Die kykNET Buite Ekspo is nie ‘n musiekfees nie, maar daar kan uitgesien word na ‘n paar uitstekende Hankook-kunstenaars: Amore, Nadia Louw, Desmond Wells, Pieter Smith, Joe F, Cheree, Wicus van der Merwe, Sam en Calla en Melo3SA se splinternuwe ‘girl band’ wat die publiek sal vermaak as een van die aktiwiteite by ons kykNET-hoofarena terwyl daar lekker afgekoel en gekuier word nadat ons uitstallers besoek is.

Bring gerus die kinders saam – daar sal meer as genoeg wees vir hulle om te doen by ons pretpark, terwyl Ma en Pa die talle buitelewe produk uitstallings geniet! Maak ook seker om nie Sondag die Lollos-vertoning te mis nie. Naweek kampering raak nou vining vol en kan nog bespreek word deur ‘n e-pos te stuur aan moresonmalmesbury@gmail.com en alreeds opgerigte en toegeruste tent kampering aan admin@you2camp.com. Kontak gerus vir Marius by marius@ekspo. co.za / 082 570 5758 vir enige bemarkings- borgskap of media navrae en vir Tersia by accounts@ ekspo.co.za / 071 659 9915 vir uitstallers navrae. Besoek ons webwerf by www.ekspo.co.za vir meer besonderhede. Uitgereik deur Marius Opperman van Trio Events – marius@ekspo.co.za of 082 570 5758.

2 FOR 1 on Sweet Treat Wine Pairings (Artisanal Chocolates or Handcrafted Marshmallows) 15% OFF The Vineyard Collection Cinsault Rosé & The Dry Land Collection Pioneer’ Pinot Noir Chardonnay (Purchases of 6 bottles or more)

1 x Salmon, Chevin cheese and Caper Pizza & 1 x Biltong and Blue Cheese Pizza Bottle of Perdeberg Sparkling Rosé for only

R320 per couple! Terms & Conditions Apply.

5


6

Nuus • News

12 Februarie 2020

Polisie nou naweke beskikbaar vir wapenamnestie Malmesbury Polisie se vuurwapen-afdeling sal op die volgende naweke beskikbaar wees vir diegene wat onder die amnestie moet aansoek doen vir hul lisensies wat verval het. 22 Februarie 2020 @ 08:00 - 12:00 29 Februarie 2020 @ 08:00 - 12:00

Vuurwapeneienaars word aangemoedig om gebruik te maak van hierdie toegewing, want daar word 'n toeloop van mense verwag na die Paasnaweek tot en met einde Mei 2020. Julienne Hoogbaard kan gekontak word vir enige navrae rondom die inhandig en proses wat gevolg moet word.

DAGBOEK • Diary • 19 Februarie: VLV Vergadering 9:30 by Myrtledene - Izane Crouse van Southern Oil stel B-Well canola produkte bekend. Besoekers welkom @ R30 pp. Bespreek asb u plek by 0835787499. • 14 Februarie: Die Jo Dolphin-sorgsentrum op Malmesbury hou Vrydag 'n Valenteinsdag-ontbyt by die sentrum in Albaniestraat 5. Kontak 022 487 1156

Tennis:

Die Malmesbury-tennisklub het Saterdag op Malmesbury kragte gemeet teen die span van Bottelary en geseëvier. Hier is Gabi Rose van Malmesbury in aksie. Gabi het al haar enkel-wedstryde gewen.

Home Affairs extended hours for month of February

The Department of Home Affairs will extend operating hours at all modernized offices until 19:00 from today, Monday 03 February 2020, until 28 February 2020. This means these Home Affairs offices will serve clients from 08:00 in the morning until 19:00 in the evening on week days, for the whole month, excluding weekends. The Department will ensure that everyone who is inside an office at the time of closing shall receive the service they require. Office Managers/supervisors are to apply their discretion to close the office 30 minutes prior to knock-off time, subject to the number of people being served. This is to allow officials to conclude all the necessary work before 19:00. The Department encourages people intending to visit our offices to do so as early as they can on their preferred day. Applications for and collection of smart ID cards and passports will be prioritised during the extended operating hours. Other services such as issuance of Birth Certificates, Death Certificates and applications for amendments and rectifications will also be rendered.

Gereël deur:

Trotse mediaborg:


Rus in vrede “Spook”. TO LET Oktober. Mag God jou MEMORIUMS 2 x Nuwe slaapOns gaan jou baie mis TITUS 3EIENDOMME: nog baie jare spaar. IN MEMORIAM kamer huise met– Malmesbury – Van Wyk familie Liefde – November en 1½ badkamer WESBANK en : MARLENE VAN -----------------------------Papier gesin 2 x 1 slaapkamer motorhuis. ------------------------------ ROOYEN. 4 Oktober 12 Februarie 2020 12 Februarie 2020 Nuus • News woonstelle vanaf Vir navrae skakel GEKLASSIFISEERD LLEWELLYN VAN WYK. 7 is Ma se eerste tot R4000 p/m. Rus in vrede “Spook”. 082 R3000 780 1380 SARITA OWIES. verjaardag weg van 2 x Nuwe 3 slaapOns gaan jou baie mis #4756 Oktober, is jou ons en•saam met huise met – Van Wyk familie Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd -----------------------------• kamer Classifieds •4verjaardag. Geklassifiseerd Classifieds 1½ badkamer en Baie geluk die engele. Mis jou. MARLENE VAN -----------------------------GELUKWENSING motorhuis. 2 Oktoberkomende 2019 verjaarsdag. en mag die Here jou Liefde – Man, kinders, ROOYEN. 4 Oktober IN MEMORIUMS TE HUUR Vir navrae skakel CONGRATULATION is Ma se eerste vele jare spaar. Jy het kleinkinders en Mag jy lekker verjaar. In082 Memoriam To let 780 1380 SARITA OWIES. verjaardag weg van altyd ‘n grap en ‘n skoondogter Van: Ma, Ouma, #4756 Woonstel te huur NG 4 Oktober, jou ons en saam met Jade Trotse skoonma en glimlag.isVan: -----------------------------Ashley, Vincenzo en ------------------------------ mooi – Malmesbury. Enkelverjaardag. Baie geluk die engele. Mis jou. Y ----Ouma. Van: Baby 2 Oktober Carlo, GELUKWENSING man Cunicia 2019 enKwak, mag die Here jou Liefde – Man, kinders, UUS NEWSin veilige om- Jy moet lekker eam • persoon verjaar November, kinders, CONGRATULATION Fenando, Gino en ----------------------------vele jare spaar. Jy het kleinkinders en gewing – R3 500,00 own en jou dag geniet. Ek kleinkinders en Shelton altyd ‘n grap en ‘n skoondogter per maand. Water eBETREKKING your Jade Trotse skoonma en is baie lief vir jou. Van: Cleophas gesin mooi glimlag. Van: ----------------------------------------------------------VACANCY ingesluit. Kontak: 082 tact ----Ouma. Van: Baby man Kwak, Carlo, Vroulief en kinders -----------------------------AVON team 801 6992 2my9972 Jy moet lekker verjaar STERFGEVAL November, kinders, 30 September - Veels Fenando, Gino en – Lushane, Amorey, ay. Be your own en jou dag geniet. Ek kleinkinders en Shelton geluk SHERNEILL met Kellsea, Aidrian en OBITUARY s. DetermineGABRIEL your DUDLEY, LUKAS NELL. 15 is baie lief vir jou. Van: Cleophas gesin LEE-QUIN FAROA. 14 --------------------------------------jou verjaarsdag. Ons salary. Contact geluk TE metKOOP jou ShaydenVroulief en kindersFebruarie. DESMOND ANDREW Februarie. Pa vier u -----------------------------Jy is gebore Rchia 076 122verjaardag is baie lief vir jou. Van: 9972For sale 30 September Veels op 3 -----------------------------– Lushane, Amorey, STERFGEVAL SOLOMONS. 1 verjaardag met die op ‘n baie spesiale Swart great Dane DUDLEY,10 Februarie. 2 geluk SHERNEILL met Mammie, Mamma GABRIEL Kellsea, Aidrian en OBITUARY Oktober. Mag God jou ZAYTOON. MEMORIUMS Oktober vier jy jou engele. Pa word baie “Happy dag – “Dag van liefde” reuntjies te koop R4 ------------------------jou verjaarsdag. Ons MME: Yolene, Pa, Nannie, geluk met jou Shayden DESMOND ANDREW nog baie jare spaar. IN MEMORIAM 34ste verjaarsdag in 12 Februarie – gemis Lekker verjaar TE HUUR000,00. Gebore Ma se blom. – Ouma hoop soos die isen baie lief Leigh. vir jou. Van: op op 3 birthday”-----------------------------verjaardag Amy Demi SOLOMONS. 1 trane Liefde – November en 2 Oktober. Baie geluk die hemel. Die NATHANIEL CLAASEN. en baie liefde –Mamma KinTO LET 11 Desember Mammie, Hoop die jare vorentoe gaan, 2019Mag God Oktober. jou jy geniet MEMORIUMS vier jy jou -----------------------------Papier gesin US EIENDOMME: JOSHWHYN met jou lêOktober nog vlak. Ons mis Yolene, Pa, Nannie, Geluk met jou sesde ders en kleinkinders nog-baie jare spaar. IN Pa, MEMORIAM dag. Van: Ma, susjy nog baie liefde sal 34ste verjaarsdag in (8 weke oud) is onter mesbury – -----------------------------Amy en Demi Leigh. 10de verjaardag. Ons jou elke minuut, elke verjaardag. Mag die Liefde – November en 2 Oktober. Baie geluk die hemel. Die trane ters en ouma Faiza kry. Van: Ouma Mê, wurm en het eerste afBANK : -----------------------------LLEWELLYN VAN WYK. Papier is baie lief vir jou sekonde. Van: Pa,mis Ma, Here jou seën. Ons is JOSHWHYN meten jou lê nog vlak. Ons oompies, tannie en gehad.gesin Kon- ----------------------------p/m. inspuiting -----------------------------10slaapkamer Rus in Truida vrede “Spook”. 10deverjaar. verjaardag. jou elke minuut, elke lekker Van:Ons Sebas� aan, Jandré en baie lief vir jou. Van: oums tak Petro 083 283 nstelle vanaf pLLEWELLYN VAN WYK. isma baieSherilene lief vir jouenen sekonde. Van: Pa, Ma, Ons gaan jou baie mis jou Devandré Mamma Nettie, nanna 00 tot R4000 p/m.- Worcester ----------------------------2018 et Rus in vrede “Spook”. Sebas�aan, Jandré en – Van Wyk familie pa lekker John verjaar. Van: -----------------------------Mandy, Marco en jou Nuwe 3 slaapOns gaan jou baie mis jou ma Sherilene en Devandré ner huise MARLENE VAN -----------------------------metGELUKWENSING -----------------------------sussie Jocelynn – Van Wyk familie pa John -----------------------------badkamer en ROOYEN. 4 Oktober MARLENE VAN ----------------------------------------------------------Congratulations elorhuis. 2 Oktober. JEMILO is Ma se ROOYEN. eerste 4 Oktober MARUIS CUPIDO. 16 navrae skakelSARITA OWIES. 2 Oktober. JEMILO MCKRIELING. Geluk is Ma eerste Febuarie - jou eerste verjaardag wegsevan 780 1380 MCKRIELING. my skat met SARITA OWIES. ons en saam verjaardag weg van verjaardag wegjou vanGeluk 4 Oktober, is jou met 6 my skat met jou Jy ---------4 Oktober, is jou die engele. onsMis en saam met verjaarsdag. Mag ons. Verlange is baie. verjaardag. Baie geluk jou. ------------------------- verjaardag. Baie geluk verjaarsdag. Mag die engele. Mis jou. SING sal altyd voortlewe in die Here jou vele en mag dieenHere Liefde – Man, GELUKWENSING die Here jou vele magjou die Here jou Liefdekinders, – Man, kinders, ons harte, Van: Landie, ATION 13 November 2019 13 November 2019 jare spaar. Mag jy ‘njy ‘n ONGRATULATION vele jare spaar. Jy het kleinkinders en 13 November 2019 13 November 2019 jare spaar. Mag JOHN 7 NUUS • NEWS vele jare spaar. Jy het kleinkinders en JOHNNOVEMBER. NOVEMBER. Fiona en Marlon geseënde dag hê.bly. Baie geseënde dag hê. Baie Baie altyd ‘n grap en‘n‘ngrap en ‘n skoondogter eer kom Hom toe wat altyd in ons harte altyd skoondogter geluk mnr Een eer kom Hom toe wat altyd in ons harte bly. Baie geluk mnrT T Eenjaar jaarvan van ons ons 15 Februarie. Jou eerste verjaarsdag Lekker verjaar. Mommy Lekker Baie verjaar. BaieMommy Betrekkings Betrekkings lief vir– jou –Ouma, jou vrou J DAVIDS lief van vir –Ma, jou vrou mooiVan: glimlag. Van: -----------------------------mooi glimlag. -----------------------------vir soveel jare vir Liefde J DAVIDS met weggeneem. Verlange Verlange soveel jare vir met joujou weggeneem. – jou Ma, Ouma, wegLiefde ons. Ons praat _______________jou virjou CHANTE. “Happy liefde – Mammie, un-_______________ Vacancies en twee kinders enBeone twee kinders man Kwak, Carlo,liefde – Mammie, unverjaarsdag op 4 is daar. Koester die manVacancies Kwak, Carlo, my geleen het. Dankie en Mo-Haygen verjaarsdag op 4 is daar. Koester die ELWENA JADRÉ HENelke dag nog van jou, my geleen het. Dankie Beone en Mo-Haygen Gelukkige verjaardag cleMammie Herman en birthday” se Leona __________________ ------------------------------ Oktober. Mag jou dag Gelukkige verjaardag cle Herman en Leona Fenando, Gino en __________________ -----------------------------mooiherinneringe. herinneringe. virgehoorsame dieFebruarie. gehoorsame gemis _______________ Fenando, Join Gino enAvon is groot. Vir ewig Oktober. Mag jou dag mooi DRIKS. 14 Evan. Geniet die dag. _______________ vir die _______________ groot meisie. Hoop KAYLIN LATEGAN. 14 my team Volg Shelton Evan. Geniet die dag. besaai wees met liefde Liefde – Vrou, kinders, _______________ Join my Avon team Volgons on kind wat jy jou vir my is. in ons Jouharte. eersteVan: verjaarsdag jou Shelton besaai wees met liefde Liefde – Vrou,Papierkinders, Ons lief vir geluk jou. Van:kind Baiewat geluk met Geluk met jou ge- Februarie. today. Be your own jy gaan ‘n wonderlike Veels -----------------------------jy vir my is. Jou eerste verjaarsdag 10 Februarie. SANDRA – jou kollega kleinkinders, media Ons lief vir jou. Van: Geluk met jou geVan jou Ma, Pa, Ouma weg van ons. Verlange ma, susters, broer en al today. Be your own -----------------------------ouma Attie, Brinnay, – jou kollega kleinkinders, Papierverjaardag. Lekker med boss. Determine your dag hê. boortedag Van: Ma, vieringe.met jou -----------------------------en Cleophas gesin my Van NELL. Baie geluk my jou Pa, Ouma weg van ons. Verlange @HetZw jou is Cupido familie en Ma, Lee-Roy baie. Jy sal altyd Attiverjaardag e, Brinnay, eptember -boss. VeelsDetermine boortedag vieringe. enHere Melvine verjaar yourContact waardeer jou ouma en ------------------------------ en Cleophas gesin en geniet die -----------------------------own salary. Boeta enOns Fredeline engel. Shayla Mag die kind @Het en Lee-Roy is baie. Jy sal altyd kVeels SHERNEILL metmet jou vervoortlewe in ons Shayla en Melvine Ons waardeer joudie en mooiste hoop net -----------------------------own Contact dag. Liefde – Ma, Pa, Etoschia jou seën._______________ Lekker verjaardag. Alle mooi076 122 ----------------------------verjaarsdag. Onssalary. harte. Van: Landie en L met voortlewe in ons DESMOND Happy birthday EvanSowayda, Jonade, en beste virANDREW jou. jaar. Kontak _______________ hoop net die mooiste 9972 Etoschia 076 122 Ons is baie lief aie lief vir jou. Van: seënwense op jou kinders . Ons SOLOMONS. 1 Happy John harte. Van: Landie en Maarman. FromJomay en Sussa Liefde DESMOND ANDREW birthday Evan 022 487 en besteSeënwense. vir jou. Kont mmie, Mamma 9972 3 Oktober. Baie vir jou – Ouma Tessa nuwe lewensjaar. Baie vier jy jou u. Van: your godparents, –Oktober Tannie, Zenobia, SOLOMONS. 1verjaarsdag ne, Pa, Nannie, ----------------------------- kinders John Maarman. From geluk met Ma se Seënwense. Liefde stuur 'n en kinders. 34ste in liefde – Mammie, un022 4 ma Maarman, Williams RICARDO KOOPMAN Te huur 3 Oktober. Baie Mag Tristan en Demi Leigh. vier jyen jouKeagan verjaarsdag. 2 Oktober. Baie geluk die hemel. Die trane your godparents, •Veels geluk met jou –Oktober Tannie,__________________ Zenobia, CHESTER STUURMAN. nu cle Herman, Johnnic nie, and Cupido families Too let geluk met Ma se ------------------------stuur God Ma nog vele jare 144 Oktober. 34ste verjaarsdag JOSHWHYN met Tristan jou nog vlak.inOns mis Gelukkige verjaarsdag. Pa is baie (jnr). 14 Februarie November is jy Maarman, Williams Te huur en Leona enlêKeagan hetzw _______________ eigh. spaar.LEANDER Dankie verjaarsdag. Magvir alles CHESTER LOHAHNO 10de verjaardag. Onshemel. jouDie elketrane minuut, elke 2 Oktober. Baie geluk die vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) – Geluk Nanna se STUURMAN. twee jaar weg van lief vir jou. Van: Pa •Baie geluk Ousus and Cupido TooMalmesbury: __________________ Gelukfamilies met jou geboor3-slaapwat u vir my en my ---------- JOSHWHYN con God Ma nog vele jare is let baie lief vir jou en sekonde. Van: Pa, Ma, . 12 Februarie. Dit is XYLAH, ekGelukkige dank God NOVEMBER. Drie jaar met jou lê nog vlak. Ons mis 4ons. Oktober. kleinboet met jou Die verlange is 14 November is jy Gurshwin, jou broers met die verjaardag. tedag vieringe Evan. kinders doen. Baie kamerwoonstel in hetz _______________ lekker verjaar. Van: Sebas�aan, en jou derde verjaardag in spaar. Dankie vir alles elkesteeds dag virsojou. Mag van ons weggeneem. me 10deLiewe verjaardag. Ons jou elke minuut, elkeJandréen spesiale geboortedag vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) nog groot, suster liefde – Sampie, jaar van Mag Jesus jou Liefde Badenhof met motorjou ma Sherilene en Devandré Verlang God jouweg onderskraag Mis jou elke dag. ‘n Geluk met jou- Courtney geboor- en vieringe. Ma en Pa het die Malmesbury: 3-slaapwathemel. u vir my en Liam myjouZuan,twee nuusw is baie lief vir jou en sekonde. Van: Pa, Ma, maar jy is op n veilige XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar Charlton en ----------------------------Stippie afdak –in R5 400,00 per pa die John -----------------------------seën en gee beDie verlange vashou in dieisholte ontsettend baie.Baie Liefde ons.en kamerwoonstel doen. lekker verjaar. Sebas� Jandré en tedag vieringe Evan. 12 November. SOPHIE–kinders plek. ----jou gemaak met liefde elke dag jou. Mag van ons weggeneem. m -----------------------------maand beskikbaarLU-SHANE va- aan,ENGELvan Sy vir hand. Liefde geertes van jouVan: hart Mammie, Oupa, nog steeds so groot, liefde – Sampie, Zuan, Badenhof met1 motorgeluk met ma HENDRICKS. Baie jou ma Sherilene en Devandré13 Februarie. Liefde - Courtney en toe word jy gebore op Annie,Baie God jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n - Mammie en Davids naf Desember 2019. BRECHT. Michaan, Keysa – Liefde – Christopher, nuu Sterfgeval jy is opinndie veilige ktober. JEMILO Charlton enseLiam MIENA verjaarsdag.maar gelukvan metLiefde”. Mammie en Stippie afdak – R5Kontak 400,00 per Visser pa John -----------------------------die “Dag engesin vashou Marlene Jaylin Veels geluk met jou Chrizaan, Liezel en Obituaryholte KRIELING. Geluk Alles wat 12 November. SOPHIE -----mooi is op plek. se verjaarsdag. Mag ----------------------------------------------------------maand beskikbaar vaVan: Nanna Mê, van Sy hand. Liefde by 022-4821101 14de verjaarsdag. Bly skat met joukinders Ma se lewenspad. Baie geluk met ma God uLee-Kayren, nog ELSIE ADAMS. 10 NoHENDRICKS. Baievele jare Baie Legreycia, en Davids naf 1 Desember 2019. die voorbeeldige seun aarsdag. Mag lief vir Ma. Van: Landie - Mammie ----------------------------Sterfgeval LO spaar. Dankie vir die vember was Mamma MIENA se verjaarsdag. geluk metDuerin Mammie __________________ Ju-Hane, en Here jou vele gesinObituary ----Kontak Marlene Visser wat jy is. Mag ons Heeluk wonderlike Ma en ‘nBaie jaar weg ons Alles watgeluk mooivan is op spaar. Magby jy 022-4821101 ‘n se verjaarsdag. met Ma af se -----------------------------ouma Truida Mag JOHNjou NOVEMBER. melse Vader nog Ouma wat u vir ons is. Ma. On mis Mamma nog ueënde dag hê. se lewenspad. Baie Baie TITUS EIENDOMME. verjaarsdag. Mag daar 7 NoBaie geluk mnr T vele jareCHRISZAAN. Een jaar van ons God u nog vele jare ELSIE ADAMS. 10 Nospaar. Baie Raai wie word vyf op Lief vir Mammie – Libaie. Sag rus Mamma. ag vir jou – jou vrou lief vir Landie veleMa. jareVan: wees en alles Wesbank: R13jou 000 Gelukkige J DAVIDS met weggeneem. Verlange spaar.zelle, Dankie vir die was Mamma liefde – vember. Ouma, Oupa, 15 Februarie. Geluk Q-Lynn, Linique,vember Van wee watJo-Mark, mooi Ma op e kinders__________________ per maand. Pragti -----virMickyla kroonverjaardag ons verjaarsdag op 4 ge is daar. Koester die Ritsa neefs Ma se blom met jou wonderlike Ma jaar weg van ons ------------------------Jeandre enen Marno ‘nBaie enhierdie susters Vir geklassifiseerde advertensies, spesiale dag jy ‘n Maghuis joutannie dag NOVEMBER. mooienherinneringe. 4Oktober. slaapkamer poplap. Emmers vol geluk met Ma af se WILMA (Noel) NANI. JOHN ----------------------------op sosiale en die padMag vorentoe! OumaVolg wat uons vir ons is. . On mis Mamma nog besaai wees metCHRISZAAN. liefde liefde Liefde – Vrou, kinders, Happy 50th birthday met mooi kombuis, ê. Baie TITUS en kruiwaens EIENDOMME. gelukwensings, memoriums en dienverjaarsdag. daar 7 NoBaie geluk–mnr T Een jaar kleinkinders, van ons Liefde. Van: Samantha joueet-, kollega Papiermedia –onder Mom. Enjoy your day. Libaie. Sag rus Mamma. Kyk wie verjaar op Lief vir Mammie tv kamer vol seëninge. Liefde vrou vele jare wees en alles Wesbank: R13 000 vember. Gelukkige J DAVIDS Sit-, met jou weggeneem. Verlange (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsApp-bood-----------------------------Cleophas gesin Love - your children, 11 November? Baie zelle, Q-Lynn, en braai ge Twee –en Pappie Chriswill, @HetZwartland. Linique, Van s watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op -----------------------------per maand. Pragti kroonverjaardag ons verjaarsdag op 4 areas. is daar. Koester die -----------------------------grandchildren and two skap na 061 555advertensies, 0344. geluk FABAIN SWARTS badkamers, opouma Tilla en oupa ---------- 4Oktober. Jeandre en Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifi seerde Mag jou dag 3 motormooi herinneringe. slaapkamer huis daughters in NANI. law poplap. Emmers WILMA (Noel) met jou verjaarsdag.Volg ons op sosiale waskombuis, Christie vol Sag heengaan van Hierdie spasie raak vinnig vol, so en die pad vorentoe! Kontak ons by Op 06 Oktober is jy besaai wees met Liefdeen – Vrou, kinders, Happy 50th birthday met mooi kombuis, liefde kruiwaens gelukwensings, memoriums en dienGeniet jou dag. Van huise enliefde alarmstelsel. _______________ CORNELIUS SYSTER Liefde. Van: Samantha ‘n groot 50!! Mag – joueet-, kollega kleinkinders, Papier022 487 2288 of stuur jou boodskap en foto vroegtydig! media onder Mom. Enjoy your day. Kyk wie- verjaar op en Carl tv kamer en netjies ktober. BaieSit-, vol seëninge. Liefde Charmaine Plaveisel Ons wens jou net die op 6 November goedheid en guns jou (peetkind) 6 ste, stuur gerus 'n WhatsApp-bood2 Oktober 2019 NUUS • NEWS -----------------------------Cleophas gesin k met Ma se Love - your children, stuur 'n epos na Roy omhein. Beste area. mooiste en beste toe. 11 November? Baie en braai areas. Twee –en Pappie Chriswill, @HetZwartland. volg al dieliefdevolle dae van jou 2019 met ------------------------------ grandchildren aarsdag. Mag -----------------------------and two Beskikbaar vanaf 1 Net voorspoed en nuus@ skap na 061 555 0344. lewe. Van: die hele geluk FABAIN SWARTS badkamers, opouma Tilla en oupa herinneringe van Ma nog vele jare 4 Oktober. Gelukkige Januarie 2020. Kontak baie seëninge. Liefde daughters in law familie sy vrou, kinders, hetzwartland. met jou verjaarsdag. waskombuis, 3 motorChristi e ar. Dankie vir alles 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. Sag heengaan Hierdie spasie raak vinnig vol, so vierde (Pollie) 082 780verjaarsdag 1380 Kontak ons by -----------------------------–CHRISTINA oom Jacques, Jean Op 06 Oktobervan is jy kleinkinders, vriende u vir my enhuise my en alarmstelsel. co.za Geniet jou dag. Van baie gelukCORNELIUS _______________ 13SAMANTHA, November is Ouma XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar KITTY, baie geluk met SYSTER en niggie Devoné ‘n groot 50!! Mag familie. Begrafnis ers doen. Baie 022 487 met 2288jou of stuur jou boodskap en foto vroegtydig! metjaar jouweg verjaarsdag. drie van ons. open dag vir jou. Mag - Charmaine en Carl Plaveisel enelke netjies Ons wensvan jouons netweggeneem. die verjaarsdag 6jou November goedheid enSondag gunsop jou vind plaas 17 e – Sampie, Zuan, 6 2 Oktober 2019 NUUS • NEWS Jy verlange moet jou spesiale God jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n KALLIE SKIPPERS, 16 Die is nog 6 Oktober. Lief vir erlton Gelukwensings stuur 'n epos na omhein. Beste area. mooiste en beste toe. Roy nuuswenke. en Liam volg al–die dae van jouen 2019 met liefdevolle November 2019 om dag geniet. Baie liefde. en vashou in die holte jou Liescel, Janus November. Baie geluk steeds so groot, maar onsvoorspoed en ag ----- Beskikbaar Congratulati vanaf 1 Liefde Net nuus@ 13:00 by die huis lewe. Van: dievan helete van Sy hand. kinders met jou verjaarsdag. u Van: is opLandie n veilige plek. herinneringe egeluk jare metJanuarie ma ------------------------------syfamilie 4 Oktober. 2020. Kontak baie seëninge. Liefde Godeti astraat 26 en - Gelukkige Mammie en Davids -----------------------------vrou, kinders, hetzwartland. Mag God se rykste r alles NA se verjaarsdag. 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. gesin vierde (Pollie) 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE 082 780verjaarsdag 1380 -----------------------------–CHRISTINA oom Jacques, Jean seëninge altyd op vriende smy wat mooi is op co.za SAMANTHA, baie geluk kleinkinders, -----------------------------13 November is Ouma 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar KITTY, baieBegrafnis geluk met en niggie Devoné jou lewe neergestort se lewenspad. Baie en familie. aie met jou verjaarsdag. met jou verjaarsdag. Rus In Vrede drie jaar weg van ons. elke dag vir jou. Mag van ons weggeneem. met jou jou verjaarsdag op word. Van: Bella en vir Ma. Van: Landie vind plaas Mag dieSondag jare nog17 mooi , Zuan,----- God jou onderskraag Jy verlange moet jou isspesiale Mis jou elke dag. ‘n KALLIE SKIPPERS, 16 Die nog 6 Oktober. Lief virLekker Gelukwensings kinders nuuswenke. Kyk wie verjaar op 12 wees vorentoe. mgeluk met Ma November 2019 om dag geniet. Baie liefde. se en vashou in die ons holte jouverjaar – Liescel, Janus jou en steedsTel: so022 groot, maar Congratulati en geniet November - baie ge-November. Baie geluk 487 1670 Matriek: Talle skolete in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid gehou. Hier is Van: Landie aarsdag. Mag 13:00 by Mommy die huis vandaar Sy hand. Liefde kinders dag and met jou verjaarsdag. u is op n veilige plek. 'n groep van–die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was weer talle luk met jou verjaardag Epos: ma jare wees en alles Desiré Kriel Marietjie Nel -----------------------------Aan my man, JANUS, interessante In memorium voertuie26 waten die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! Godeti astraat - Mammie en Davids Daddy -----------------------------MICKYLA ADAMS. Ons epos: des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za Mag GodInsememoriam rykste admin@ mooi vir Ma op baie geluk met jou 14:00 by Hervormde arsdag. ----gesin SHANE ENGELBRECHT. is lief vir jou. Van: ma die dag swartlandjoernaal. seëninge altyd op geboortedag vieringe is opspesiale-----------------------------WILMA (Noel) NANI. Baie geluk myKerk. ou broer 5 Oktober. Baie geluk Apostoliese Wiesa, Charmaine en EDE-LEIGH. 14 Noie pad vorentoe! co.za Baie liefOu op 4 Oktober. Happy 50th birthday jou lewe neergestort met jou verjaardag. ad. Baie FARAO. vember. Baie geluk familie de. Van: Samantha CHRISTOPHER met jou verjaarsdag. vir jou. Van: jou vrou Rus Ek In isVrede Redaksie: Mom. Enjoy your day. baie lief vir jou. word. Van: Bella en Landie 12 November. Aan ‘n tkind) en kinders met jou geboortedag Mag die jare nogVan: mooi izelle@ Love - your children, Lekker verjaar. kinders man entwo vieringe. Wens jouKyk wie verjaar op 12 ------------------------- wonderlike ------------------------------ wees grandchildren and Lekker swartlandjoernaal. jou vorentoe. suster Chaney en Ma se pa. Baie geluk met jou net die mooiste toe VOLTYDSE daughters in law co.za verjaar Talle en geniet jou November - baie geTel: 022 487 1670 Matriek: skole in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid gehou. Hier is ag daar verjaarsdag. Dankie Op 06 Oktober is jy en lekker verjaar. Baie dag Mommy and 'n groep van–die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet Daar was weer talle luk met jou verjaardag Groet: Karin Neethling groet Het STUDIEBEURSE VIRhet.2020 Epos: vir lig50!! wat -jyMag in ons liefde – Johnnic en alles ‘n die groot Desiré Kriel Marietjie Nel Aan myAdvertensies: man, JANUS, interessante In memorium Zwartland ná byna twee dekades van Daddyvoertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! MICKYLA ADAMS. Ons media in die epos: des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za goedheid en gunsLiejou lewens is. Liefde admin@ bemarking in gedrukte a op baie gelukkarin@ met jou In memoriam ----- Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies Neethling volgEthan, al die Chrissade, dae van jou is lief virSwartland. jou. Van: ma het onlangs besluit Swartland zel, dag swartlandjoernaal. om nuwe avonture in haar loopbaan aan geboortedag vieringe swartlandjoernaal. WILMA (Noel) NANI. Baie geluk my ou broer tersiêre instellings aan jongmense wat in lewe. Van: die hele te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige Cee-Jay en Chrisleigh by goedgekeurde Wiesa, Charmaine en EDE-LEIGH. 14 Nontoe! co.za op 4 Oktober. Baie lief met jou verjaardag. co.za bemarker in die koerantwese. Die personeel Happy 50th birthday familie _______________ die groter Swartland munisipale gebied woon. Kandidate CHRISTOPHER FARAO. familie by Het Zwartland wens vir Karin voorspoed mantha ktober – Mom. Enjoy Van: jou vrou Redaksie: -----------------------------your day. vember. Baie geluk BEANCA MARTHINUS. vir jou. Ek is baie lief vir jou. toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 2020, in een 12 November. Aan ‘n MANTHA, baie geluk Rekeninge/ krag gaan. Intussen staan Marietjie met KITTY, baiemy geluk met jou geboortedag izelle@ 11Nel November. Geluk- en kinders Love - your children, Lekkervan verjaar. Van: Baie geluk seun die goedgekeurde studierigtings geregistreer het, word en Desiré Kriel reg om alle adverteerders jou verjaarsdag. wonderlike man en geklassifi seerd: ---------jou verjaarsdag op -----------------------------vieringe. Wens jou van hulp en diens te wees. Kontak hulleeerste by kige verjaars- swartlandjoernaal. grandchildren and40ste two verjou suster Chaney enom aansoek te doen. met jou oet jou spesiale aangemoedig DAYLIN, baie geluk marietjie@hetzwartland of des@hetzwartland 6 Oktober. Lief vir accounts@swartBaie geluk metStel jouJesus dag in die hemel. Die VOLTYDSE netendie mooiste toe daughters in law of skakel 487ver2288. Vir kennisgewings, geniet. Baiepa. liefde. jaardag. co.za met jou 022 16de jou – Liescel, Janus landjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi betrekkings, tenders en geklassifi seerde is groot. gemis Jy sal Dankie Landie verjaarsdag. Op 06 Oktober is jy Baieen Goedgekeurde studierigtings: altyd eerste. lieflekker verjaar. Baie epos: reception@hetzwartland.co.za jaarsdag. Alle lof Chrizaan en kinders advertensies, kontak Witbooi by Groet:reception@hetzwartland.co.za. Karin Neethling groet Het STUDIEBEURSE VIR 2020 ------------------------vir lig50!! wat in ‘n die groot -jyMag • Finansies • Ekonomie • Rekeningkunde vir jou myons babatjie. -----------------------------liefde – Johnnic Advertensies: Zwartland ná byna twee dekades van -Mammie, un• Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit SHANE ENGELBRECHT. goedheid en guns jou lewens is. Liefde Liefde Liebemarking in gedrukte media in die karin@ Swartland. Neethling het onlangs besluit 5Chrissade, Oktober. Baie geluk Herman, Johnnic volgEthan, al diecle dae van jou Swartland Munisipaliteit• Risikobestuur. bied beurse vir voltydse studies zel, om nuwe avonture in haar loopbaan aan swartlandjoernaal. met jou verjaarsdag. en Leona lewe. Van: die hele KARIN ALBERTYN. 15 te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige Cee-Jay enMag Chrisleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in Beurse sal vir registrasie-, eksamenen klasgelde voorsiening maak. die jare nog mooi co.za _______________ bemarker in die koerantwese. Die personeel familie _______________ die groter Swartland munisipale gebied woon. Kandidate wees vorentoe. Lekker November - My pragby Het Zwartland wens vir Karin voorspoed Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse tige sustertjie, geluktoe vir die toekoms. Mag jy van krag -----------------------------BEANCA MARTHINUS. tot verjaar en broer. geniet jou wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 2020, in een geluk ie geluk KITTY, baieBaie Rekeninge/ met jou 40ste verkrag gaan. Intussen staan Marietjie Nel burgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyfer geluk met dag – Mommy and 11 November. GelukBaie gelukHoop my seunnuwe van goedgekeurde studierigtings word en Desiré Kriel reg om alle adverteerders sdag. my man, JANUS, jaarsdag. Bly pragtig. vandie 60% vir Wiskunde en Rekeningkundegeregistreer op hoërskoolhet, (leerders geklassifi seerd: Daddydie jou verjaarsdag op van hulp en diens te wees. Kontakkige hulleeerste by verjaarslewensjaar bring veel geluk metmet jou jou 40ste versiale aangemoedig om aansoek te doen. Seënwense en baieDAYLIN, baie geluk of des@hetzwartland ----wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Desember 2018 marietjie@hetzwartland 6 Oktober. Lief vir accounts@swartdag in die hemel. Die persoonlike vreugde, of skakel 487ver2288. Vir kennisgewings, eoortedag liefde. vieringe jaardag. Stel Jesus Baie geluken my ou broer liefde - Francis, Enrico en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurse beskik nie met jou 022 16de jou lief – Liescel, Janus landjoernaal.co.za Oktober. Baie

NEWS

NUUS • NEWS

7

Beperkte spasie! Beperkte

spasie!

Kontak ons!

Kontak ons!


8

12 Februarie 2020

Nuus • News

SPORT

12 Februarie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

•NIEROORPLANTING STUIT KRANIGE FIETSRYER NIE

Arendse laat waai vir fietstoer Bradley Arendse, een van Malmesbury se stories van hoop, sterk goed aan drie maande ná sy nieroorplanting en het nou sy visier op die Kaapstad-fietstoer gestel. "Ek moet sê, ek doen baie goed. Fisies is my liggaam in 'n goeie toestand en dit word by die dag net beter," vertel hy opgewonde. "Ek het weer my oefen-skedule opgeneem en het reeds op dag 20 ná die operasie, weer begin oefen. "Eers was dit om stadig met die honde te gaan loop, maar ek het die pas vinnig versnel. Ek het begin draf en later selfs gehardloop." Bradley het 'n maand gelede weer by die gimnasium se deure ingestap en oefen drie keer per week en werk hard aan sy fiksheid. "Dit het my 'n rukkie geneem voor ek weer op 'n fiets kon klim, maar ek is weer in die saal en dit is fantasties. Natuurlik doen ek dit nie net vir my gesondheid nie, maar dit vorm ook deel van my voorbereiding vir die Kaapstad-fietstoer," vertel Bradley. Hiervoor is hy reeds vanaf Oktober-maand ingeskryf. Bradley is ook 'n geregistreerde lid van die Suid-Afrikaanse Oorplanting Sport-assosiasie se span wat aan die ren sal deelneem.

"Na dié fietstoer gaan ek met voorbereiding vir die SATSA se nasionale spele begin. Dit word in Pretoria gedurende Julie aangebied." Indien Bradley hier sy staal wys, sal hy aanstaande jaar in Amerkika deelneem aan die Wêreld Oorplanting-spele. "Fietsry is nie 'n goedkoop sport nie en alhoewel ek my nie laat onderkry deur sulke dinge nie, is dit tog 'n kwelling vir my. Ek het nog 'n gebrek aan fondse om die nodige bykomstighede te koop vir my voorbereiding en om my deelname vlot te laat verloop. "My grootste droom is om 'n padfiets te hê - dit sal dit net soveel makliker maak. Ek werk baie hard en wil baie graag vir ander pasiënte wys dat jy 'n normale lewe kan ly, sonder of met niere, want selfs op dialise het ek reeds hard gewerk en het die fietsry my lewe verander," verduidelik Bradley. "Ek het 'n tweede kans op die lewe gekry en ek wil my lewe voluit leef en as 'n voorbeeld dien vir ander. Ek wil die beste weergawe van myself wees, ten spyte daarvan dat ek 'n 'geleende' nier het," sê Bradley. Enigiemand of instansies wat Bradley kan ondersteun in sy pad tot die fietstoer, kan hom kontak by 079 606 3688.

Bradley Arendse van Malmesbury sal eersdaags aan die Kaapstad-fietstoer deelneem.

Krieket: Die Malmesbury-krieketklub het Sater-

dag op Malmesbury hul krieketliga voortgesit in hul wedstryd op Malmesbury. Lee Irwin Alexander en Sergio Rooms was voor die penne in die wedstryd teen Spes Bona.

Swem: Die leerders van die Laerskool Swartland het verlede week op Malmesbury in die water baljaar toe hulle aan die jaarlikse swemgala deelgeneem het.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Swartland Joernaal 12 Februarie 2020 by Swartland Joernaal - Issuu