Gratis • Free
Swartland • Bergrivier 1
Nuus met 'n verskil
Nuus • News
12 Augustus 2020
Covid19: 1298 Gevalle in die Swartland 1062 Gevalle herstel
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
12 Augustus 2020
Tamaai-suurlemoen:
Die reuse-suurlemoen kom van die suurlemoenboom van Tom de Koker op Moorreesburg. Dit weeg 285g en is 10,5cm in deursnee. "Dit is beslis die grootste suurlemoen wat ek nog gesien het," aldus De Koker.
Tant Suz se hart klop warm vir Swartland
bl 3
Swartland een van SA se bestes
bl 4
2
12 Augustus 2020
Nuus • News
•"SY PLAAS HAARSELF ALTYD TWEEDE"
Struikelblokke kry haar nie onder 'n Ongeluk wat 'n man geskend gelaat het, 'n seun wat doof is, die tog van Namibië na Suid-Afrika en soveel meer uitdagings en struikelblokke - dis wat Elsa Fouche, 'n ystervrou van Malmesbury, oorkom en sterker aan die anderkant uitgekom het. Fouché, gebore Van Niekerk, is 'n boorling van Outjo in die noorde van Namibië. Dit is ook hier waar sy haar hart verloor het op 'n "weermag-mannetjie met die mooiste blou oë" toe sy 'n matriek-leerder was. "Ek het op daardie stadium 'n kêrel gehad wat in die weermag was. Hy het een naweek kom kuier, maar het 'n vriend van hom saam gebring. Aan die einde van die naweek was daardie verhouding iets van die verlede en het ek my lewe met die liefde van my lewe begin," vertel sy van haar ontmoeting met haar oorlede man, Bennie Fouché. Die twee was nog bloedjonk toe hulle getrou het en hul eersteling, Adéle, is sowat twee jaar daarna op 6 maande gebore. "Sy was so klein. Haar vingers het nog nie eens naels gehad nie." Dit was vir Fouché 'n groot aanpassing om die plattelandse lewe vir die stadslewe te verruil met haar en Bennie se trek na Kaapstad, sy tuisdorp. Hier het die eerste struikelblokke oor haar pad gekom - toe sy as 'n jong vrou 'n vroeggebore baba moes groot maak, sonder die hulp van haar eie ma wat 1900km weg was. "Ons het maar gedoen wat ons gedink het reg was. Gelukkig het Adéle al die stampe en stote oorleef!" Nie lank daarna nie, het die jong gesin teruggekeer na Namibië en hulself in Otjiwarongo gevestig, waar Bennie 'n vervoermaatskappy bedryf het. Dit was ook die tyd van die Bosoorlog. "Die sirenes het in die dorp begin loei - dan het ek huis toe gejaag en met die kinders onder die tafel of bed weggekruip, want ons het geweet daar kom dan moeilikheid," vertel sy.
Dit is ook in dié Bosoorlog wat haar neef op pad na die familieplaas in 'n lokval gelei en doodgeskiet is. Die egpaar se tweede kind, Corné, is in 1977 in Otjiwarongo se klooster gebore. "Ek het nie juis hulp gehad toe hy gebore is nie, want dit was bidtyd vir die nonne van die klooster. Toe hulle by my kom, was Corné klaar daar," vertel sy skertsend. Hy is na haar oorlede pa, Cornelius Gregorius van Niekerk vernoem. Op ongeveer 2-jarige ouderdom het sy besef dat iets met Corné skort. Sy het gesien dat hy nie reageer as sy met hom praat nie. Na talle doktersbesoeke, is dit vasgestel dat hy doof is. Die gesin het sak en pak Kaap toe getrek, sodat hy 'n skool vir dowes kon bywoon. Intussen het Bennie op Otjiwarongo agtergebly. Op een van sy togte na Kaapstad, het Elsa se grootste struikelblok in haar pad gerol. Op Maandag 3 Februarie om 13:10 was Bennie in 'n vragmotorongeluk betrokke, waarin 13 mense hul lewens verloor het en hy die enigste oorlewende was. Hy het derde graadse brandwonde aan 90% van sy liggaam opgedoen en is na Tygerberg Hospitaal geneem. "Toe ek by hom kom, kon ek sien hoe verbrand hy was. Sy vel het van sy lyf geskeur en sy skoensole het in sy voetsole vasgesmelt. Sy lewe het aan 'n draadjie gehang." Dit was in hierdie tyd wat Elsa die krag van gebed ontdek het. "Bennie was op die randjie van die dood, toe 'n priester in die hospitaal vir hom kom bid het. Na 'n rukkie het Bennie my geroep vanuit sy hospitaalbed. Dit was net 'n wonderwerk." Met talle mislukte veloorplantings, was Elsa aan Bennie se sy. Sy het hom soutbaddens gegee, gehelp om die wonde te versorg en het hom sielkundig sterk gehou, selfs in tye wat hy nie kans gesien het hom verder te leef nie.
Na sowat 'n jaar in die hospitaal het Bennie huis toe gekeer. Sy linker been is geamputeer en hy moes van voor af leer loop. Daagliks het Elsa vir Bennie in die gang van hul huis in Dr Euvrardstraat, 'n trougeskenk van haar oorlede pa, leer loop. Hy het soms net 'n tree gegee, geval en bly sit. Dan het sy vir hulle gaan koffie maak, hom moed ingepraat, hom opgehelp en weer laat loop. So het dit aangegaan tot hy in so 'n mate herstel het, dat hy na 'n normale lewe kon terugkeer. Of altans, 'n nuwe normaal vir 'n man wat by die dood omgedraai het. Tussen dit alles deur, het sy steeds haar kinders ondersteun en met liefde grootgemaak. Sy het Corné ondersteun en soveel tyd en energie moontlik in hom geploeg, sodat sy gehoorreste kon ontwikkel. Vandag leef hy ook 'n normale lewe, al is hy 97% in die een oor en 100% in die ander oor doof. Hy het 'n sukses van sy lewe gemaak, ten spyte van sy doofheid en dit alles as Elsa en haar drie kleinkinders. gevolg van Elsa se insette in hom. "Sy het haarself nog altyd tweede geplaas en omgesien na haar gesin en hulle staande gehou as dinge uitmekaar wil val. Sy is 'n ma duisend en 'n vrou wat oneindige krag het," vertel haar dogter. Bennie, wat tot vandag die liefde van Elsa se lewe is, is in 2006 oorlede. Die egpaar het drie kinders, Adéle, Corné en Izélle. Hulle het ook drie kleinkinders, Zander, Ansjé en Anthony, wat by hul ouma leer wat dit beteken om sterk te wees en om vir jou medemens 'n klip uit die pad te rol. Regs: Corné en Adéle Fouché, twee van Elsa se kinders.
die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
Nuus • News
dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at •TANNIE SUZ SORG VIR HAAR 'KINDERS' diplomatic brunch with Minister 12 Augustus 2020
'n Moeder vir Malmesbury The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps • Izélle Fouchéto South Africa. accredited Op Malmesbury daar place 'n vrou sterkafThis annual woon event takes thewat morning is. 'n met 'n omgee-hart. 'n of Vrou wieAfrica se terVrou the President of the Republic South hande vir niks staan nie.Address. delivers the verkeerd State of the Nation 'n This Vrouevent wat provides die kinders van Malmesbury a strategic platform for onder vlerk enwith versorg metstakeholders die liefde the haar Premier toneem engage various vanwith 'n moederhart. the objective to enhance and promote the Daardie is key Suz priorities. Rosenberg, beter bekend Western vrou Cape’s as Tannie TheSuz. tourism sector remains one of the key Gedurende die aanvanklike grendeltyd hettrade sy economy drivers of South Africa and its uitgereik na die jeug van Malmesbury en talle and investment spin-offs creates employment. West Coast Municipality’s Tourism kinderharte verblyDistrict met 'n "jêm"-broodjie. united represented theGoedverwacht West Coast region at this Suz Rosenberg is op gebore Diplomatic en year het haarself op brunch. Malmesbury kom vestig toe Weskus Tourism, the destination marking sy haar hoërskoolloopbaan aan Schoonspruit agencyvoltooi for thehet. West Coast area, showcased the Sekondêr West Coast an innovative andgewerk unique exhiHierna het with sy op Malmesbury en bition. na dié Swartlandse dorp verhuis, permanent Weskus gehad. have a range of diverse offerings getrouThe en kinders for ahet variety visitors. From activities Sy egterof nog altyd 'n cultural voorliefde vir to adventure sport coupled with'na 400km gemeenskapswerk gehad en om verskil long in coastline renowned for its fishing villages and ander se lewens te maak. picturesque scenery.om vir iemand iets te "Ek hou daarvan Weskus Tourism also promoted the manier region at beteken. Dit is nie altyd op 'n groot show in February andmy willbes also watthe ekPretoria kan geeFM nie, maar ek probeer om ander van hulp te wees. Al is dit net met 'n broodjie," vertel sy. Tannie Suz het aanvanklik by Sinethemba op Malmesbury gewerk tot Junie vanjaar, toe sy op die ouderdom van 60 afgetree het. Dit is hier waar die gogga vir 'n sopkombuis haar behoorlik gebyt het. "Ek het altyd saam met Thalita Edas sop uitgedeel en sop gekook en ek het besef dat hier 'n geweldige groot behoefte op Malmesbury is. Dit het my hart geraak om te sien hoe kinders honger ly en hoe hulle saans aan my deur kom klop vir net iets te ete. Hoe kan ek hulle weg wys? Hoe kan ek my aandete geniet as ek weet daar is kinders daar buite wat honger gaan slaap. "Wat vir my baie hartseer is, is dat baie van dié kinders se ouers nie veel omgee oor hul kinders
se volgende maaltyd nie. Ons samelewing het baie verval en daar is te veel drank-verwante probleme. Dit het weer 'n uitwerking op ons kinders. "Hulle het nie gevra om daar te wees nie en dis nie hulle plig om vir hulself te sorg nie," vertel sy. Ná haar aftrede het sy haarself verdiep in die sopkombuis, maar die skenkings is soms 'n uitdaging. "Ek kan nie altyd my hand in my eie sak druk nie, want daar is tye wat ek dit ook nie breed het nie, David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor maar ek sal altyd gee wat WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese ek kan. Daar is wonderlike Raman (Marketer Weskus Tourism) mense in die gemeenskap be attending World For more information about Weskus Tourism wat my bystaan. EkTravel is soMarket Africa, the Namibian Tourism Expo and dankbaar vir Marina van Tourism Indaba later and its offering visit www.weskustourism.org or this year. en die Lions vir call 022 433 8505. der Merwe hulle ondersteuning. Dit is mense en organisasies soos hulle wat my help om 'n verskil in ander se lewens te maak," sê sy. Van een pot sop, tot 'n groter pot sop, tot emmers vol sop, maak sy week vir week honger magies vol. "Dis nie baie nie, maar dis iets. As ons almal kan saamwerk en ons ontferm oor ons kinders, sal ons toekoms soveel blinker wees," verduidelik sy. As die jongklomp haar te siene kry, roep hulle na haar: "Tannie Suz, is daar nie iets om te eet nie?" "Ek het self kinders en kleinkinders en ek wil nie eendag hê dat my familie weggewys moet word as hulle honger is nie. Ek doen goed
Suz Rosenberg van Malmesbury is 'n moeder vir die dorp se kinders. vir ander, want ek glo dit kom altyd terug na 'n mens toe. Dit is hoe dit is. Die Here sal almal seën wat na sy kinders op aarde omsien. Dit is net 'n wonderlike gevoel om iets vir iemand te kan beteken. Dit verryk my lewe en dit maak my ook 'n beter mens," sê sy. Aangesien Tannie Suz steun op skenkings vanuit die gemeenskap, aangevul deur haar eie finansies, het sy altyd 'n helpende hand nodig om haar taak te verrig. Indien enige persoon betrokke wil raak, of 'n skenking van bestanddele wil maak, kan sy gekontak word op 079 902 6707.
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. 3 • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
4
Nuus • News
12 Augustus 2020
Swartland Munisipaliteit skitter as deel van top-3
Die Swartland Munisipaliteit, onder die stuur van munisipale bestuurder Joggie Scholtz en uitvoerende burgemeester, raadsheer Tijmen van Essen, skitter helder as een van die drie beste munisipaliteite in Suid-Afrika, volgens "Ratings Afrika". Die ander munisipaliteite in die Wes-Kaap wat goed vaar is Mosselbaai en Saldanhabaai. Volgens Bongikosi Madikizela, die leier van die DA in die Wes-Kaap, het dié munisipaliteite oor die jare hul finansiële volhoubaarheid so versterk dat hulle deurlopend gehalte diens kon lewer.
Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water se vlak het van 72.5% tot 73.2% die afgelope week gestyg. Verlede jaar dieselfde tyd het die damvlak op 76% gestaan. Foto: Samuel Walters
Volgens Ratings Afrika word munisipaliteite beoordeel op hul vermoë om infrastruktuur wat nodig is om dienste te lewer, sonder om heffings of tariewe te verhoog of die vlak van dienslewering te verlaag, te ontwikkel en te honderhou. Nog 'n punt waarop hulle beoordeel word is hul vermoë om finansiële druk in krisistye te bestuur. "Ons as die DA wil die raadslede in elk van die munisipaliteite bedank en loof vir hul harde werk en toewyding," aldus Madikizela.
Strength • Bradley Arendse I'm fierce, I'm strong. Yet all you see is me in a thong. I'm proud, I'm blessed and no I'm not only here to help you relieve your stress. Yes I do wear a dress, that doesn't mean I'm only good to clean up wherever there's a mess. I'm beauty divine and yes like any good wine, I do get better with time. Love me, if you don't, just leave me, Please don't hit and abuse me. I don't have to beg for my life as I face yet another fight and a possible stab with a knife. Yes, accept me for who I am. A woman strong, a woman proud.
A mother, a sister, a friend a wife, yes I also have the right to life. Respect me, love me and treat me good, help with the dishes and now and then help prepare the food. I don't have to hide or run in fear for my life. I'm a woman, strong and proud. I'll say it again, no wait I'll say it loud and proud. I AM A WOMAN!!!!!! Love me, respect me. Don't hurt me or treat me unequally. Happy women's month to all the women. Respect.
Nuus • News
12 Augustus 2020
5
Aandag Swartland Landbouwerkers Skryf jou storie... » oor jou hoogtepunte, ondervinding en uitdagings in jou werksomgewing » saam met vriende en kollegas » in nie meer as 500 woorde nie
Sluit in...
Die Wes-Kaap Prestige Landboutoekennings wil erkenning aan landbouwerkers gee.
Neem fotos... » van jou hoogtepunte en uitdagings in jou werksomgewing » van vriende en kollegas » wat minstens 1mb groot is en stuur apart in jpg formaat
» jou naam en van » die plaas se naam » jou kontaknommer
Stuur jou storie en/of fotos aan...
Ons wil jou vier, as noodsaaklike werker, deur jou positiewe stories en/of fotos in plaaslike koerante te publiseer.
Streek Koördineerder: Jolene Janse van Rensburg Tel: 022 487 1133 | Sel: 083 268 2732 | Epos: swartlandinfo@westc.co.za WKDL Beampte: Jacqueline Carolissen Tel: 027 482 2153 | Sel: 082 902 7318 | Epos: jacquelineca@elsenburg.com
Inskrywings sluit 24 Augustus 2020 #LetsStopTheSpread #ForTheLoveOfAgriculture
6
12 Augustus 2020
#WysJouWoord vir Afrikaanse taaldag 2020
Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord. Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Afrikaanse Taaldag-kompetisie deel te neem. Beeld jou gunstelingwoord in Afrikaans op enige kreatiewe manier uit (teken, verf, neem ‘n foto, ens.) en plaas ‘n foto daarvan op Instagram of Facebook met die hutsmerk #wysjouwoord en
Kleur my in! Colour me!
Nuus • News
Ons kan wel nou nie meer lekker by maatjies gaan kuier en soggens skool toe gaan nie, maar ons kan steeds leer en inkleur! Kleur hierdie prentjie in en vra vir mamma om 'n foto daarvan te neem en vir ons by die Swartland Joernaal te stuur. Ons wil graag jou prentjie sien! WhatsApp dit na 061 555 0344.
koppel @diewoordeboek aan jou foto. Tien deelnemers word die trotse eienaars van hulle gunstelingwoord met ‘n sertifikaat met hulle naam en woord vanaf die WAT. Die wenner kry ook ‘n jaar se toegang tot die Aanlyn WAT. Die kompetisie sluit op 14 Augustus 2020. Hou die WAT se sosiale media dop vir inskrywings by: instagram.com/diewoordeboek/ of facebook.com/diewoordeboek. Komaan, raak kreatief en #wysjouwoord!
Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
061 555 0344
izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of 064 557 9183.
12Augustus Augustus2020 2020 12
7
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd
HAYGAN ANDREWS. Baie geluk met jou 18de verjaarsdag op 11 Augustus. Mag jy ‘n geseënde dag hê, alle voorspoed en sterkte met matriekeksamens. God rykste seëninge. Liefde: Mammie, Pa, Ouma, Oupa en familie
MUNISHA TITIES – One on 13 August. Happy lockdown birthday, many blessings upon your life. Love – godmother Fredeline
FURNITURE
14 August. MARIA PAULSEN. Jou eerste verjaarsdag nie meer met ons nie - Hoe graag wou ons hierdie dag met jou gevier het, maar die Here het van beter geweet. Mag jy dit met die engele geniet. Mis jou - kinders, kleinkinders agter- kleinkind en Wilson familie
061 555 0344 of
izelle@swartlandjoernaal. co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.7 co.za of
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds 064 557 9183
Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!
061 555 0344.
QUE BALIE. 3 - Veels geluk esde verjaarsekker verjaar. ou Lensie, , Oupa, jou boeta Elton _____________
Gues who turns 21 on 12th MUJAID. Happy 10 August birthday. May God
14 Maart. “Happy birthday” PHAYTON CAROLISSEN. Mag jy ‘n lekker dag hê. “Love you” – Mammie en familie __________________
555 0344.
BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE
bless you, guide you and grand you many more years. We love you – Ouma Iza and the Tie�es family __________________
e word 14 op rt. “Happy ay” BRENT-LEE. ef vir jou. Van: mie en sussie e _____________ ANDRÊ-JUNIOR MOUTON. Geluk met jou eerste verjaarsdag op 10 Augustus. Ons – 9 Maart 1974 is baie lief vir jou. Jy is WILMA & ARTHUR net ons ARENDSE. besige bytjie. 46 jaar Van: Mammie, getroud.Daddy Mag God se en Sussie seën steeds julle deel art. DIEGO VAN wees, julle grondgebied sal vergroot, julle Seënwense op beskerm en onheil oonverjaardag van julle weerhou. d. Ons wens
KLAAS VAN STADEN. 3 Naart. Oupa se eerste
Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe drank lisensie aansoek.
HOE VIND MENS UIT VAN ’N AANSOEK VIR ’N DRANKLISENSIE?
LUCIAN BERENDSE. Baie geluk met jou mondigwording op 13 Maart. Mag God jou nog vele jare spaar. Van : mom Suzie, Sharon, Japie, Griffy, Azalea, Charlton en familie __________________
or
SELLING Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
AGNES SAMSON - 07 August - First birthday away from 14 Augustus – us. Happy heavenly CHRISSADE FARAO. birthday to you mom Baie geluk Mamma & grandmother. Wish se groot dogter – we could celebrate Negentien jaar oud. this2020 special day with Alles wat mooi is 11 Maart 2020 11 Maart you, but you are at en mag God jou a more happier and beskerm en bewaar. safe place enjoy it Liefde – Mamma, with God and the oupa Herman, Nicky seën en nog vele met jou verjaarsdag Angels. With all our TE HUUR en Leona verjaarsdag in die mooi jare spaar. Baie op 14 Maart 2020. TO LET Love - Martin, hemel. Rus inTylor, vrede liefde – Van: Mammie, Baie -14 liefde – pa Tom- Dick 3-slaapkamer Shermone PETULA Augustus. totand ons weer ontmoet miemet en ma tel in Badenhof, Shaulin, Adilene, Geluk jou Doreen 26ste – Kia en Kyle Lassie en Jr Geluk Jayda dstraat, Malverjaarsdag my met kind.jou Die gemis is groot, __________________ verjaardag. Lekker ury met motorHoop jy gaan jou maar dit wat God - R5700,00 per dag verjaar. geniet. Van: BaieAmor lief gedoen het, is welen D.J. d. Beskikbaar vir jou!! Van: jou Pa gedaan. Van die hele __________________ 2020. Kontak Peter, Karin, Kaylo en familie 1 Maart. HENDRIK ne Visser by Kurstin __________________ CLAASEN. Wens jou ‘n 821101. 14 Maart. SOPHIA PIE- geseënde verjaardag _____________ TERSEN (Slikkie). Baie toe. Geniet jou dag. LUKWENSING 15 Augustus – CEEgeluk met Mammie se Van die Louw familie ngratulations JAY FARAO. “Miracle KAYLOverjaardag. FORTUIN –Mag 14 die DANNY WILLIAMS. daughter” – Agt wie word 21 Augustus. Here Met jou seën IN MEMORIUM alle en nog 13 Augustus is jou jaar hetRaai die Here op 16 Maart. velehet jaredie spaar. Geniet In Memoriam tweede verjaardag jou deurgedra. Baie Gelukseeninge CHESNA met jou verdietwee dag. op Onsjou is baie Here ‘n in die hemel. Hoe baie geluk met jou jaardag. lief vir Mammie pad gesit, baie geluk Kingraag wou ons die verjaardag. MagMammie baie jou en mag jymy kind. ders: Rolene, Denzel Mammie is spesiale dag saam God joulief nogvirsteeds ‘n geseënde Dominique jou. Van: Ma, met jou gevier het, hou en dat jou lewedag hê.lief viren Van: jou s�efpa,Ouma,Baie geluk met OumaHEINRICH KOORDOM. maar God het anders Oupa, Nanna voorspoedig sal Ma, wees. 1 suster en Caylum 3 se en verjaarsdag. Fortune LekkerBaie geluk met jou besluit. jy hierdie Liefde –Angelo, Mamma, MARIAMag SAMSON. 13 broers. art. NIKIWEoupa, Nicky spesiale enGeniet Leona die dag verjaar – Kleinkinders:verjaarsdag op 10 Maart. dag Sou saam u 65ste __________________ Tashlynn, Nathan, Augustus. Wees die TS. Vier jaar met die engele geniet verjaardag wees, Tesniele, Lemoh, was jy ‘n kleine maar onskinders weet u is vrou en persoon wat jy is. Baie - Jou Denique, Nashwill, liefde – jou vriend e en stadig veilig by die engele kleinkinders Donnay en Unag 10Fortuin Maart. BRAIN seker ontkiem wat om u waak. Die Carlo Baie geluk met jou VAN BOOM. Gister gegroei in die hartseer is nog groot, verjaarsdag. Mag die was dit jou 70ste te blom in ons maar berus. Mis jou Here jou seën en nog verjaarsdag gewees. ekker verjaar. elke dag. Rus in vrede. vele jare spaar. Van: Stuur Hoe graag will ons efde, soentjie gerus jounet Van: kinders, man, Nigel, Glend en suster jou n drukkie gegee kkies. Van: kleinkinders en agterfamilie-kennisgewings na Baie geluk Slikkie met het. Rus sag. Van: jou ma, tannies, kleinkinders jou verjaardag. Mooi Families. s en nefies dag verder. Van: Eben, __________________ _____________ 16 Augustus – DEIDRé Beperkte spasie! WAFEEQ. Happy 18th Anna en kinders CLAASEN. Veels geluk birthday on 5 March. __________________ Stuur jou met jou verjaarsdag May Allah grant you en alles wat mooi is gelukwensinge na guidance and give you op die pad vorentoe. many more years to Ons is baie lief vir jou. come. We love you – Van: die Lotz gesin. Ouma Bahijah, Iza and Lensie en Boeta the Tie�es family 061 __________________
us • News KLASSIFISEERD
BUYING
MEMORIUM IN MEMORIAM
GELUKWENSING Congratulations
• Die aansoeker moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waar hy/sy beplan om drank te verkoop. • Die aansoek moet geadverteer word in ’n plaaslike koerant. • Dit word geadverteer op die webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid (WCLA): https://www.wcla.gov.za • Dit word geadverteer in die Staatskoerant. • Die Aangewese Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet die naburige inwoners inlig van die aansoek vir ’n dranklisensie. • Die gemeenskapspolisie forum word ingelig oor die aansoek.
BESWARE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT: As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatief sou beïnvloed: • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners • die inwoners van ’n ouetehuis of soortgelyke instansie • die leerders van ’n opvoedkundige instelling (bv. skool) wat onder die ouderdom van 18 jaar oud is • die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel.
WE OFFER THE BEST PRICES
YOU CALL WE COLLECT
Malmesbury 022 482 3788
CCFMALAUG18
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
12 Augustus 2020
8
Nuus • News
12 Augustus 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Sportuitslae WEDVLUGDUIWE
MALMESBURY - Victoria Wes JO 1 1 Bordeaux A 1328.0397; 2 Marais Hokke (Ksd) 1316.3882; 3 Cross Border Lofts 1305.5336; 4 D
De Villiers 1300.2058; 5 J Steenkamp 1297.9934; 6 LF van Dalen 1286.1591; 7 LF van Dalen 1285.9847; 8 Cross Border Lofts 1282.5169; 9 Bordeaux B 1274.4087; 10 Marais Hokke (Ksd) 1273.5233; 11 Bordeaux A 1268.1027; 12 Bordeaux B 1262.8812; 13 Cross Border Lofts 1235.1772; 14 Bordeaux B 1220.0368; 15 Bordeaux A 1202.0535; 16 J Steenkamp 1198.7789; 17 Kotze Familie Hokke 1195.3368;
18 Limbardi 1188.6791; 19 Kotze Familie Hokke 1188.3511; 20 Kotze Familie Hokke 1170.3725; Victoria Wes Ope 1 1 Marais Hokke (Ksd) 1315.6582; 2 J Steenkamp 1313.2118; 3 Kotze Familie Hokke 1306.8971; 4 Bordeaux A 1298.4270; 5 G Williams 1295.1190; 6 J Steenkamp 1294.0966; 7 Bordeaux B 1293.6846; 8 Bordeaux A
1287.7960; 9 Marais Hokke (Ksd) 1280.9142; 10 J Steenkamp 1280.0639; 11 Bordeaux B 1275.6073; 12 Kotze Familie Hokke 1272.3760; 13 Bordeaux A 1271.1103; 14 Cross Border Lofts 1269.9763; 15 Bordeaux A 1266.4380; 16 Bordeaux B 1265.5748; 17 F Meintjes & Seuns 1262.6839; 18 Cross Border Lofts 1261.7513; 19 Lewisham Lofts 1257.7532; 20 Marais Hokke (Ksd) 1254.2802;
Ons is terug, maar werk van ons huise om almal se veiligheid en gesondheid te verseker! Stuur jou nuuswenke na
061 555 0344 of
izelle@swartlandjoernaal.co.za. Vir advertensies, kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of
064 557 9183
Besoek ons Facebookblad vir deurlopende nuus en gebeure!