Skip to main content

11 Oktober 2023

Page 1

1

Gratis • Free

11 Oktober 2023

Nuus met 'n verskil

W/A en Tel: 076 178 8091 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 189

Pad van R529 046 000 in 2025 voltooi

Die verbypad wat die N7 met die R46 (Riebeekvallei-afrit vanaf Malmesbury) verbind, sluit vyf brûe in en sal na verwagting teen die einde van 2025 voltooi wees. Lees meer op bladsy 2. Foto: Cor Cronjé

11 Oktober 2023


2

Nuwe verby-pad buite Malmesbury teen 2025 voltooi Die konstruksie van die nuwe TR25/1-verbypadskakel tussen die N7 en die R46 met sy aansluting by die Riebeek-afrit vanaf Malmesbury, vorder fluks. Konstruksiewerk aan die pad het op 8 Mei begin en behoort na beplanning teen 8 September 2025 voltooi te wees. Die totale waarde van die pad beloop R529 046 000. AECOM is die konsultant, met H&I Construction wat die kontrakteur is. Sowat 180 werksgeleenthede is met die projek geskep. Die kantrelings beloop R3.8 miljoen, padmerke R1.2 miljoen, landskapverfraaiing R2.7 miljoen en toerusting huur R2 miljoen. Die konstruksie sluit die bou van vyf brûe in.

Bo: 'n Voorstelling van die verby-pad en waar dit by die Riebeek-Kasteel-afrit aansluit. Vyf brûe vorm deel van die nuwe pad wat volgens beplanning gedurende 2025 voltooi sal wees.


3

11 Oktober 2023

Fall in love with retirement ENJOY MODERN LIVING IN A COUNTRY SETTING IN THE HEART OF THE SWARTLAND, THE CHARMING TOWN OF MALMESBURY.

DE ZWARTLAND MANOR

R ET I RE M ENT A PA R T M E N T S Now selling from R 1 5 7 5

000

E ST A TE FEA TUR ES P A RT O F D E Z W AR T L AN D W E RF

CL U B H O USE

EA SY ACCE SS TO SHOPS

R ES T AUR AN T S

H E AL T H CAR E

F O R EN Q UI RI ES C O N T A C T :

DE ZWARTLAND WERF

Juanita Blaau w 082 438 1369 juanita.blaauw@kwsa.co.za www . de z wa r t la n d. c o . z a

DEVMARK PROPERTY

GROUP


4

11 Oktober 2023

CPM presteer:

Die leerders van die Christelike Privaatskool Malmesbury se leerders het by die jaarlikse Eisteddfod geskitter. CPM stap hierdie jaar weg met 91 Cum Laudes, 133 Goud, 80 silwer en 31 brons. Die skool pronk ook met 12 pryswenners. Hulle is Rachel Waller, Theo Truter (ontvang 5 pryse), Caleb Cloete, Luka Terblanché, Joseph Read, Ester Oosthuizen, Miné Warnich en Barbara de Kock.

Skeertyd op Skerpkop

Soos die seisoene draai, so draai die landbouseisoene in die Swartland ook. Op die plaas Skerpkop van Francois Kitshoff, is dit skeertyd. Die skeerspanne is van vroegoggend besig om die skape te skeer en die vagte word daarna deeglik deursoek en geklassifiseer.

Damvlakke in die Wes-Kaap


11 Oktober 2023

Vroue-rugby:

5

Die Daisies Vroue-rugbyspan van Malmesbury het onlangs kragte gemeet teen die Noordweste van Langebaan. Die Daisies het met 55-10 geseëvier. Hier laat spaander Rochelle Nero van die Daisies met die bal. Foto: David Howburgh

Kore:

Die Bisdom van Saldanhabaai Assosiasie van Kerkkore het Saterdag 'n kore-aand in die Schoonspruit Sekondêr se skoolsaal aangebied. Altesaam 200 koorlede van so ver as O'Kiep en Springbok het hier kom sing. Hierdie lede is vanaf die stigting van die assosiasie se kore lede daarvan en is vir hul 30 jaar se betrokkenheid vereer by die gala-aand wat Vrydag gehou is. Hier is Mereline Arendse, Jennifer Adonis, Johnie Liedeman, Jolene Swarts, Yvonne Hart en Bereline Fransman.

Hierdie spasie is deur die betrokke politieke party gekoop en weerspieël nie noodwendig die oriëntasie en opinie van hierdie publikasie nie.


6

11 Oktober 2023

Uitslae • Results OMEGA RACING PIGEON Club Leeu Gamka – 8 Oktober 1 Team Neo Vision 09:56:01; 2 Team Neo Vision 09:56:03; 3 Team Neo Vision 09:56:07; 4 Splendidior Lofts 10:02:09; 5 Splendidior Lofts 10:02:21; 6 Team Neo Vision 10:03:01; 7 Team Neo Vision 10:03:18; 8 Team Neo Vision 10:03:20 9 Eco Lofts 10:04:56; 10 Eco Lofts 10:06:00

Bester 17:24:11; 10 Singleton Hokke 17:29:31 Ope 2 1 Frikkie Bester 16:17:05; 2 Frikkie Bester 16:26:04; 3 Singleton Hokke 16:29:31; 4 Singleton Hokke 16:51:03; 5 Joseph Lofts 16:54:38; 6 Singleton Hokke 17:28:18; 7 Frikkie Bester 17:30:41; 8 Henna & Melt Smit 17:31:44; 9 Singleton Hokke 17:50:59; 10 Henna & Melt Smit 17:54:22

RIEBEEK VALLEI Leeu Gamka 04 – 8 Oktober 1 Mentoor Hokke 09.54.14; 2 Alex Family Lofts 10.00.20; 3 Alex Family Lofts 18.01.46; 4 Mentoor Hokke 09.59.39; 5 Mentoor Hokke 09.59.41; 6 Mentoor Hokke 10.01.42; 7 Mentoor Hokke 10.02.27; 8 Mentoor Hokke 10.02.28; 9 Mentoor Hokke 10.02.30; 10 Mentoor Hokke 10.02.59

MALMESBURY POSDUIF VERENIGING Bloemfontein Ope 1 – 8 Oktober 2023 1 Kotze Familie Hokke 1513.6502; 2 Limbardi B 1510.8133; 3 Bordeaux A 1456.5703; 4 Limbardi 1450.8300; 5 Conquer Lofts 1414.4474; 6 Marais Hokke 1408.7253; 7 Limbardi B 1408.5541; 8 Limbardi B 1401.3570; 9 Kotze Familie Hokke 1395.8732; 10 Limbardi 1389.8450

MOORREESBURG Bloemfontein Ope 1 – 8 Oktober 1 Henna & Melt Smit 16:23:51; 2 Frikkie Bester 16:25:49; 3 Henna & Melt Smit 16:28:11; 4 MBA Lofts 17:14:48; 5 Singleton Hokke 17:00:07; 6 Singleton Hokke 17:13:13; 7 Singleton Hokke 17:15:26; 8 Singleton Hokke 17:15:53; 9 Frikkie

Bloemfontein Ope 2 1 Lewisham Lofts 1446.2473; 2 Bordeaux A 1418.1754; 3 Kotze Familie Hokke 1407.3029; 4 Bordeaux A 1403.9270; 5 Kotze Familie Hokke 1401.7565; 6 Limbardi B 1401.3947; 7 Kotze Familie Hokke 1401.3730; 8 Lewisham Lofts 1396.9474; 9 Kotze Familie Hokke 1383.6178; 10 LF van Dalen 1374.0253

Audi wins at Riebeek Valley

Local siblings Juneyed Edas and Rehanah Edas in their CK Vapes Toyota Tazz 160i. If Porterville was wet Riebeek Kasteel was next level extreme in terms of water, mud and grip (or should that be lack of grip). Round 5 of the 2023 Western Cape Class Club Rally Championship returned to the Swartland district with the popular Jarat Tours Riebeek Valley Rally and the scene was set for a really entertaining tussle in every class. Paul van Wyk and Matthew Köhler started the day in top form by winning the opening special stage in their “home grown Quattro”, the acciDent Guru Audi 469 CPMCC S5 S3 1.8 Turbo 4x4. Inus du Plessis and Piet Carinus somewhat shellshocked dropping eleven seconds in their Coastal Tool Hire 461 CPMCC S5 BMW E36 328i whilst pre-event favourites Ismaeel Davids and Yusuf Ganief dropped sixteen seconds in their ID Paving 431 CCMCC S5 Toyota Run X 2.0 4x4 S2000. The opening special stage was exceptionally wet with powerboats possibly a better option as transport and if you got through the water a serious lack of traction had cars driving sideways instead of forward. Rupert van Zyl and Justin Gay led class S4 after SS1 in Die Hollandse Motor Spesialis 405 CPMCC S4 VW Polo 2.0 16v, with Warren Köhler and Lloyd Brady dropping 1min21 in their Köhler Pac 465 CPMCC S4 BMW E36 328i. Gareth Vernon and Marius Rudolph a distant third in their 459 CPMCC S4 BMW E36 328i. Cobus Edas and Carl Peskin spluttered to a halt in their Suzuki Malmesbury 464 CCMCC S4 Toyota Corolla RXi 1800 and found themselves time-barred by the time the engine fired-up again. Jacques du Plessis and Riaan van Zyl had the fanbelt come off their very neat Du Plessis Auto Ceres 453 CPMCC S4 Toyota Conquest 1800 and the belt then destroyed the pick-up on the engine, forcing them into retirement for the day. And then the fun started as Ismaeel Davids and Yusuf Ganief set about chasing after the Audi and BMW by winning the next four stages. Shaheen and Yusuf Amlay started showing some form in the ex-John Peiser Amlay Motorsport 402

CCMCC S5 Subaru Impreza GT 2.0 Turbo 4x4 by moving into fourth spot after SS2. The Engle / Pey Corolla insisted on more extensive swimming lessons and lost even more time on SS2. Rupert van Zyl and Justin Gay parked their VW Polo with a suspected broken ECU whilst Benjamin Johnson slipped into the S3 lead. With the result almost printed at the start of SS6 the ID Paving 431 CCMCC S5 Toyota Run X 2.0 4x4 S2000 of Ismaeel Davids and Yusuf Ganief ground to a halt enroute to the stage start with terminal gearbox maladies. Paul van Wyk and Matthew Köhler giving up some time to the Inus du Plessis and Piet Carinus Coastal Tool Hire 461 CPMCC S4 BMW E36 328i on the final stage but the reward was a first overall victory for the unique acciDent Guru 469 CPMCC S5 Audi S3 1.8 Turbo 4x4 and the 2023 Western Cape Class S5 Rally Championship. Brother and sister Juneyed and Rehanah Edas in seventh spot with their lightweight CK Vapes 466 CCMCC S3 Toyota Tazz 160i and in eighth it was husband and wife, Johann and Petra Zulch, in their Ceres Toyota 439 CPMCC S2/S3 Ford Escort 1600 Sport. Faizel Davids and Tyler Croy ninth in their Xtreme Motorsport 422 CCMCC S3 Toyota Corolla RXi 1600 with the top ten completed by Gareth Vernon and Marius Rudolph in their 459 CPMCC S4 BMW E36 328i. Julian Calvert and Nicholas Knights eleventh in their Liewe Lulu 409 CPMCC S3 VW Golf MkIII GTi 2.0 8v. The final classified finishers of the event in twelfth spot was Justin Engle and Ryan Pey in their MoveChamp 445 CCMCC S3 Toyota Corolla RXi 1600. Those swimming lessons certainly cost them a potential second place in S3, but this combination should come into their own in 2024. Trevor Hodges said to be hosting a rally car spares auction soon – he collected quite a few leftovers on stages. Somewhere between mud showers some legendary figures were noted amongst the spectators. Mr Mr Natal, Peter Alterskye, finally showed up at a local rally as did former WP Navigators champion Danie de Waal. Cobus Erasmus another familiar face. A tough, testing, final event for 2023 delivered possibly the best result of the season and with so many potential new combinations on the 2024 horizon the Western Cape could well see the 60th annual championship deliver a classic season. The 2023 Western Cape Club Class Championship points still to be ratified but hopefully the oldest regional sport championship in South Africa will once again stand proud in 2024. To every official, sponsor, competitor and spectator a hearty thank you! Patrick Vermaak 083 701 8116

Kontak ons op 076 178 8091 admin@swartlandjoernaal.co.za


11 Oktober 2023

Kopkrapper van die week

Moeilikheidsgraad: So-so

7


8

11 Oktober 2023

W/A: 076 178 8091 • Tel: 076 178 8091 • Uitgawe 189 • 11 Oktober 2023

Boostaanlynwinkel: Kort

jy skryfbehoeftes, skoonmaakmiddels of sporttoerusting teen ‘n fraksie van die prys vir kwartaal 4? Die skool ontvang 7% van alle aankope wat op hierdie aanlynwinkel gekoop word. Volg die onderstaande maklike stappe en gebruik BOOST om jou volgende aankope te doen! Hierdie spasie is met trots geborg deur Hoërskool Swartland.

Sewes-span op pad na Loftus

Borgskappe benodig Die o.17 sewesrugbyspan van die Hoërskool Swartland is na afloop van die plaaslike Frogfoot 7's-toernooi uitgenooi na die nasionale Frogfoot 7's-toernooi. Die toernooi skop 14 Oktober op Loftus Versfeld in Pretoria af. "Dit is vir ons seuns 'n ongelooflike geleentheid om teen die topskole van die land deel te neem, maar ook vir seuns wat baie lief is vir rugby gaan dit 'n groot ervaring wees om die bekende 'Loftus' te kan sien en te beleef," sê sportorganiseerder Janco Schutte. Die seuns se toerkostes is die verantwoordelikheid van die skool en weens die kort kennisgewing,

kon die skool die daarvoor begroot nie. Dit voel onregverdig om van 'n ouer te verwag dat hy of sy binne 10 dae die bedrag moet insamel sodat hulle seun aan die toer kan deelneem. "Ons wil glad nie dat 'n seun uitmis op die geleentheid, omdat 'n ouer nie genoeg kans gegun is om die fondse te bekom nie. "Ons probeer alles wat ons moontlik kan om kostes te sny om so ons ouers te help," sê Schutte. Diegene wat hul weg kan oopsien om 'n bydrae te lewer tot die seuns se toer, kontak Schutte op 022 482 1177 of stuur 'n epos na sport@swartlandhs.co.za.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
11 Oktober 2023 by Swartland Joernaal - Issuu