Swartland • Bergrivier 1
11 Maart 2020
Free • Gratis
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za
11 Maart 2020
Binne: Spies Praktyk spog met titel as SA se #1-praktyk en adviseur
Oorwinnaars stap teen kanker
Kanker-oorwinnaars en hul ondersteuners het die afgelope naweek hul ondersteuning in die stryd teen kanker gewys met die jaarlikse Relay for Life wat op die Malmesbury-skougronde gehou is. Burgemeester Tijmen van Essen, ook 'n oorwinnaar het saam met die groep 'n ronde om die veld gedoen.
Fiets:
Chene en Annika Venter van Darling het verlede jaar vir die eerste keer aan die Kaapse-fietstoer deelgeneem as deel van bewusmaking teen Friedreich's Ataxia, 'n spiersiekte waaraan die tweeling ly. Vanjaar het hulle 'n treetjie verder gegaan en hul rit aan Charley McNeil Wheatley, 'n jong seun van Darling, en ook Bianca Wright, opgedra. Die tweeling en hul "drywers" het die wedren in 5 uur 29 minute voltooi en het dit weer baie geniet. Vrydagaand is hulle op die plaas Windhoek, tussen Yzerfontein en Darling, onthaal en sterkte toegewens met die rit van Sondag.
Bradley Arendse van Malmesbury, wat drie maande gelede 'n nieroorplanting ondergaan het, het ook die fietstoer voltooi in 'n tyd van 6:28. Nou sien hy uit na die Nasionale Oorplantingspele wat in Junie gehou word.
Nuus • News
2
11 Maart 2020
Nuus • News
Swartland Investments het Vrydag ‘n gemeenskapsbou-geleentheid aangebied. Hulle het dit gedoen met die hulp van Zane Meas, die gewilde 7de Laan-akteur en motiveringspreker. Hierna het die groep na 'n plaaslike kleuterskool vertrek, waar daar vir die leerders heerlike worsbroodjies voorberei is.
Bo: Zane saam met van links: Micheal Klink, Samuel Pickard, Tanya Engelbrecht, Natalie Oktober, Lluwellyn Hendricks en Hendrik van Niekerk.
Onder: Direkteur: Hendrik van Niekerk wys vir Zane Meas die Swartland-produkte.
Bo: Zane Meas saam met lede van die Weskus Distrik Minusipaliteit gemeenskap ontwikkeling span: Van links is Patrick Cornett, Melonice Blanckenberg en Daniel Andrew.
Bo: Die Dolfyntjies Kleuterskool se skoolhoof Angeline Daniels en regs Tim Gertze. Bo: Deel van bestuursspan van Swartland Investments is van links Fanie Basson, Samuel Pickard, Angeline Daniels (Dolfyntjies Kleuterskool-hoof), Tim Gertze Zane Meas en Mario Snyman.
Zane Meas saam met die Swartland Deure en Vensters-span wat die boerewors rolletjies by die Dolfyntjies-kleuterskool gaan uitdeel het.
Tim Gertze en Zane Meas
Samuel Pickard en Zane Meas
Nuus • News
3
11 Maart 2020
Stand van die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek
Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%. Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders with the objective to enhance and promote the Western Cape’s key priorities. The tourism sector remains one of the key economy drivers of South Africa and its trade and investment spin-offs creates employment. West Coast District Municipality’s Tourism united represented the West Coast region at this year Diplomatic brunch. Weskus Tourism, the destination marking agency for the West Coast area, showcased the West Coast with an innovative and unique exhibition. The Weskus have a range of diverse offerings for a variety of visitors. From cultural activities to adventure sport coupled with a 400km long coastline renowned for its fishing villages and picturesque scenery. Weskus Tourism also promoted the region at the Pretoria FM show in February and will also
David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese Raman (Marketer Weskus Tourism) be attending World Travel Market Africa, the Namibian Tourism Expo and Tourism Indaba later this year.
For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.
beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
4
11 Maart 2020
Nuus • News
Voortrekkerweg: Links: Een van die ikoniese gebou in Voortrekkerweg is diĂŠ van die ou polisiestasie, wat vandag talle verskillende besighede huisves.
Onder: De Braal Juweliers was ook een van die bekende juwelierswinkels op Malmesbury, met sy tuiste in Voortrekkerweg.
Nuus • News
11 Maart 2020
Lewensaar en hartklop van Malmesbury
5
Voortrekkerweg 8 is ook 'n interessante en indrukwekkende voorbeeld van die Viktoriaanse tydperk. Die ou polisiestasie is in 1862 gebou. Dit het as polisiestasie gedien tot 1979 waarna dit tot 1991 deur die Weermag-kommando gebruik is. Die Ou CJ Zaal, wat tans die NG-kerk se kantoor is, is te vind in Voortrekkerweg 51. Die gebou is in 1908 voltooi. Dit is deur die kerkraad in 1906 goedgekeur dat 'n saal vir die gemeentelike aktiwiteite gebou word en in 1908 wys die annale dat die Christelike Jongelieden Zaal voltooi is teen 'n bedrag van ongeveer 2304 pond. Vandag huisves die straat ondernemings soos SA Locums, AR24, Mc Donalds, Malmesbury Geriefsentrum, Prima Sentrum, Malmesbury Superspar, De Bron-sentrum, Geard Apteek, Pam Golding, Koffie, Jet, Mr Price, Foschini, Capitec Bank, Standard Bank, FNB en vele meer.
Voortrekkerweg volg die pad van die oorspronklike wa-pad in die noorde, wat na die kern van Malmesbury vandag lei. Dit kruis die Dieprivier, aangesien water altyd in die verlede 'n baie belangrike kommoditeit was en kardinaal was in die vestiging van 'n gemeenskap. In Voortrekkerweg vind jy van die oudste en
interessantste geboue op Malmesbury, soos byvoorbeeld Andrew's Hope, wat vandag die tuiste van SA Locums en AR24 is. Hierdie huis is in 1880 deur Andries Loubser gebou, sodat hy en sy aanstaande vrou hier kan woon. Sy het egter gesterf voor die huwelik en Andries het alleen daar vir sewe jaar gewoon, voor hy op 'n jong ouderdom oorlede is.
'n Vragmotor wat waatlemoene aangery het, het hier sy vrag in Voortrekkerweg verloor.
6
Nuus • News
11 Maart 2020
Spies Praktyk vier 4 dekades
•Stigters•
Christof Spies
Corlia Spies
•Prinsipaal•
Hendrik Spies GR (SA), CFP® Gersertifiseerde Finansiële Adviseur Tel: 022 483 7000 Sel: 084 585 5103 hspies@oldmutual.com
Pa se seun: Hendrik word hier van kleins af deur sy pa, Christof, geleer hoe om besigheid te doen.
Elsje-Mari van Zyl Praktyk Beplanner Finansiële Adviseur Tel: 022 483 7010 Sel: 072 648 4688 ejoubert@oldmutualpfa.com
Pieter Kruger Uitvoerende Finansiële Adviseur Tel: 022 483 7011 Sel: 072 371 7010 pkruger@oldmutualpfa.com
Willem Relihan Korttermyn Adviseur
Deon du Plessis Bestuurder
Tel: 022 483 7018 Sel: 082 467 3692 wrelihan@oldmutualpfa.com
Tel: 021 425 8230
Lieb Liebenberg Senior Finansiële Adviseur Tel: 022 483 7007 Sel: 082 780 0245 lliebenberg@oldmutualpfa.com
Lydia Bester Bestuurs Assistent
Elbé Fouche Assistent
Joey August Assistent
Tel: 022 483 7022 hspiespa2@oldmutualpfa.com
Tel: 022 483 7004 hspiespa5@oldmutualpfa.com
Tel: 022 483 7021 cspiespa2@oldmutualpfa.com
dduplessis@oldmutual.com
Links: 'n Kameraspan het onlangs by die praktyk gaan kuier en video-opnames van die span, sowel as die kliënte gemaak. Hier is Hendrik Spies in aksie voor die kamera.
Nuus • News
7
11 Maart 2020
met toekenning as SA se #1
Marinda Immelman Assistent Tel: 022 483 7015 cspiespa1@oldmutualpfa.com
Michelle Koegelenberg Assistent Tel: 022 483 7014
malmesburypa1@oldmutualpfa.com
Marian Botes Korttermyn Assistent Tel: 022 483 7009 hspiespa1@oldmutualpfa.com
Katrien Koegelenberg Korttermyn Assistent (Eise) Tel: 022 483 7006 hspiespa4@oldmutualpfa.com
Susan Nel Assistent Tel: 022 483 7000 hspiespa6@oldmutualpfa.com
4 Dekades van sukses vir Spies-span
Die Spies Praktyk op Malmesbury spog nie net met die toekenning as die beste praktyk in Suid-Afrika nie, maar hul prinsipaal, Hendrik Spies, is ook aangewys as die land se beste adviseur. Dit, tesame met die praktyk se vier dekades, is een waarop hierdie groep beslis trots is. Die Spies Praktyk is deur Christof Spies, Hendrik se pa, op die 1ste September 1981 gestig onder die vaandel van Old Mutual Persoonlike Finansiële Advies, met sy vrou Corlia aan sy sy. Oor die jare het hy hard gewerk om die fondasie te lê vir die besigheid wat vandag die vrugte pluk. Die Spies Praktyk word nou deur sy seun, Hendrik, bestuur, saam met 'n span vriendelike en ervare personeel. Hendrik is 'n gekwalifiseerde geoktrooieerde rekenmeester en 'n gesertifiseerde finansiële beplanner. Van kleins af wou Hendrik in sy pa se voetspore volg. Die Spies Praktyk bestaan uit 'n span van 15 knap personeellede.
"Ons kliënte is soos familie en as 'n maatskappy is ons baie betrokke in die gemeenskap met plaaslike projekte," vertel Hendrik. Een van hierdie projekte is die Better Beginnings College, 'n privaatskool wat Hendrik saam met twee kliënte begin het. By die Spies Praktyk kan jy verseker wees dat jy net die beste diens, die meeste kennis en die beste ondervinding sal ontvang van Hendrik en sy span. Die praktyk beskik oor meer as 700 kliënte en bestuur rondom R1 biljoen van bestuurde fondse. Tussen die groep beskik hulle oor 253 jaar ondervinding, so jy weet jy kry die beste diens, ervaring en kennis as jy by hierdie praktyk instap. Die praktyk het onlangs 'n nuwe webtuiste ontwerp, met 'n lighuis as deel van die logo van die praktyk. Hierdie lighuis is simbolies, aangesien die Spies Praktyk daar is om jou deur die donker tye te help. Besoek hulle gerus by www.spiespraktyk.co.za.
Christof, Hendrik en Corlia Spies.
is daar om jou deur die "Onsdonker tye te help"
Hartlik geluk aan Hendrik en sy span van Spies Praktyk. Julle is 'n staatmakerpraktyk! Doen so voort!
Kontak: 022 487 1670 Epos: izelle@ swartlandjoernaal.co.za Web: www.swartlandjoernaal .co.za
8
11 Maart 2020
Nuus • News
"Ons is daar om jou deur die donker tye te help"
Bo: Die Spies Praktyk op Malmesbury se wenspan op die trappe na hul kantoor in Voortrekkerweg op Malmesbury. Die span staan onder leiding van Hendrik Spies.
Baie geluk aan die Spies Praktyk en Hendrik Spies met hierdie besonderse prestasie. Jul het met toewyding, kundigheid en bo-gemiddelde werkvermoĂŤ die praktyk tot nuwe hoogtes geneem, Ons is baie trots op julle. Hendrik jou besonderse menseverhoudinge is een van jou mooiste eienskappe wat 'n groot bydrae maak tot jou sukses Bou so voort en dankie dat ons deel van julle kan wees.
Christof en Corlia Spies
Nuus • News
11 Maart 2020
9
10
11 Maart 2020
Nuus • News
Nuus • News GEKLASSIFISEERD
11Maart Maart2020 2020 11
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds TE HUUR TO LET Ruim 3-slaapkamer woonstel in Badenhof, Arnaudstraat, Malmesbury met motorafdak - R5700,00 per maand. Beskikbaar 1 April 2020. Kontak Marlene Visser by 022-4821101. __________________ GELUKWENSING Congratulations
12 Maart. NIKIWE SWARTS. Vier jaar terug was jy ‘n kleine saadjie en stadig maar seker ontkiem NG en opgegroei in die CY mooiste blom in ons team tuin. Lekker verjaar. own Baie liefde, soentjie ne your en drukkies. Van: ntact Mamma, tannies, 22 9972 niggies en nefies • NEWS GABRIEL DUDLEY, __________________
NEWS
----------RKKING
geluk met jou verjaardag op 3 ANCY Oktober. Mag God jou ON team MME: nog baie jare spaar. our own mine your Liefde – November en Papier gesin Contact er 6 122 9972 -----------------------------naf GABRIEL DUDLEY, --------------00 p/m. geluk met jou UUR apverjaardag op 3 LET Oktober. Mag God jou et 3 DOMME: HENRIQUE nog baie BALIE. jare spaar. en y– Maart - Veels geluk
kamer kel
seën en nog vele mooi jare spaar. Baie liefde – Van: Mammie, Shaulin, Adilene, Lassie en Jr __________________
Raai wie word 21 op 16 Maart. Geluk CHESNA met jou verjaardag. Mammie baie lief vir jou en mag jy ‘n geseënde dag hê. Van: jou Ma, stiefpa, Angelo, 1 suster en 3 broers. Geniet die dag __________________
Jade
----Jy moet lekker verjaar en jou dag geniet. Ek is baie lief vir jou. Van: Vroulief en kinders – Lushane, Amorey, Kellsea, Aidrian en WAFEEQ. Shayden Happy 18th birthday -----------------------------Jade on 5 March. May MEMORIUMS Allah ----grant you Jy moet lekker verjaar guidance and give you IN MEMORIAM
en joumore dag geniet. Ek many years to is baieWe lieflove vir jou. Van: come. you – Vroulief en kinders Ouma Bahijah, Iza and – Lushane, Amorey, the Tieties family Kellsea, Aidrian en Shayden __________________ -----------------------------MEMORIUMS IN MEMORIAM
Liefde – November en MARLENE VAN ROOYEN. 4 Oktober metPapier sesdegesin verjaarsis Ma se eerste dag.-----------------------------Lekker verjaar.
vanaf SARITA jouOWIES. Lensie, R4000 p/m. Van: 4 Oktober, is jou Ouma, Oupa, jou slaap----------e met verjaardag. geluk suster, boetaBaie Elton SING er en en mag die Here jou __________________
ATION
vele jare spaar. Jy het altyd ‘n grap en ‘n SARITA OWIES. mooi glimlag. Van: 4 Oktober, is jou Kwak, Carlo, --------------- man verjaardag. Baie geluk WENSING Fenando, en jou en mag Gino die Here TULATION Shelton vele jare spaar. Jy het altyd ‘n grap en ‘n ------------------------------
skakel 80
mooi glimlag. Van:
man Kwak, Carlo, - Veels Gino en LL met KykFenando, wie word 14 op Shelton g. Ons 7 Maart. “Happy -----------------------------ou. Van: birthday” BRENT-LEE. ber Veels mma NEILL met Baie lief vir jou. Van: nnie, sdag. Ons Mammie en sussie eigh. vir jou. Van:Brezelle 2 Oktober. Baie geluk ----------- __________________ Mamma JOSHWHYN met jou Nannie, 10de verjaardag. Ons mi Leigh. 2 Oktober. geluk lief virBaie jou en --------------- is baie JOSHWHYN met jou lekker verjaar. Van: 10de verjaardag. Ons jouisma baieSherilene lief vir jouenen pa lekker John verjaar. Van: jou ma Sherilene en ------------------------------
verjaardag weg van ons en saam met die engele. Mis jou. Liefde – Man, MARLENE VANkinders, ROOYEN. 4 Oktober kleinkinders en is Ma se eerste MUJAID. Happy 12th skoondogter verjaardag wegGod van birthday. May -----------------------------ons en saam met
Baie Ma se eg. Mag CHESTER STUURMAN. se g vele jare 144 Oktober. Gelukkige November is jy kie vir alles Mag vierde verjaarsdag CHESTER STUURMAN. twee jaar weg van y en my ele jare 144 ons. XYLAH, ekGelukkige dank Oktober. Die verlange is November is jy God en. Baie elkesteeds dag virsojou. Mag ir alles nog groot, vierde verjaarsdag mpie, Zuan,twee jaar weg van God jou onderskraag my 13 Maart - dank Raai wie is maar jyekis opinndie veilige nn Liam XYLAH, God en vashou ons. Die verlange isholte Baie plek. --30? Baie geluk DOZA elke dag vir jou. Mag van Sy hand. Liefde steeds so groot, e, Zuan, met ma nog met verjaarsdag. - jou Mammie en Davids God jou onderskraag Sterfgeval erjaarsdag.maar jy is op veilige am Mag God jou en gesin vashou innryklik die holte Obituary mooi is op plek. -----------------------------van Sy hand. Liefde nspad. Baie S.ma 10 Noen Davids Van: Landie - Mammie Sterfgeval Mamma aarsdag. --gesin an ons af
14 Maart. SOPHIA PIETERSEN (Slikkie). Baie geluk met Mammie se verjaardag. Mag die IN MEMORIUM Here jou seën en nog In Memoriam vele jare spaar. Geniet die dag. Ons is baie lief vir Mammie Kinders: Rolene, Denzel en Dominique Baie geluk met Ouma se verjaarsdag. Lekker verjaar – Kleinkinders: Tashlynn, Nathan, 2 Oktober 2019 Tesniele, Lemoh, Denique, Nashwill, 10 Maart. BRAIN Donnay en Unag Trotse skoonma en VAN BOOM. Gister Baie geluk met jou Ouma. Van: Baby was dit jou 70ste verjaarsdag. Mag die November, kinders, verjaarsdag gewees. Here jou seën en nog Hoe graag will ons net kleinkinders en Van: vele jare spaar. Nigel, Glend en suster jou n drukkie gegee Cleophas gesin het. Rus sag. Van: jou Baie geluk Slikkie met -----------------------------Families. jou verjaardag. Mooi STERFGEVAL 2 Oktober __________________ dag verder. Van: Eben, 2019 OBITUARY Anna en kinders __________________ Trotse skoonma en Ouma. Van: Baby November, kinders, kleinkinders en Cleophas gesin -----------------------------STERFGEVAL LLEWELLYN VAN WYK. OBITUARY
Rus in vrede “Spook”. Ons gaan jou baie mis – Van Wyk familie ------------------------------
14 Maart. “Happy birthday” PHAYTON LLEWELLYN VANMag WYK. CAROLISSEN. Rus vrede “Spook”. jy ‘ninlekker dag hê. Ons gaan jou baie mis you” – Mammie –“Love Van Wyk familie en familie -----------------------------__________________
DESMOND ANDREW SOLOMONS. 1 Oktober vier jy jou 34ste verjaarsdag in DESMOND ANDREW die hemel. Die1 trane SOLOMONS. lêOktober nog vlak. mis vierOns jy jou 34ste in jou elkeverjaarsdag minuut, elke die hemel. DiePa, trane sekonde. Van: Ma, lê nog vlak. Ons mis Sebas� aan, Jandré en jou elke minuut, 9Devandré Maart 1974 – elke sekonde. Van: Pa, Ma, WILMA ARTHUR -----------------------------Sebas�& aan, Jandré en
MARIA SAMSON. 13 Maart. Sou u 65ste verjaardag wees, maar ons weet u is veilig by die engele wat om u waak. Die hartseer is nog groot, maar berus. Mis jou elke dag. Rus in vrede. Van: kinders, man, kleinkinders en agterkleinkinders
Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensinge na
061 555 0344.
Die publiek kan beswaar aanteken teen ’n nuwe drank lisensie aansoek.
HOE VIND MENS UIT VAN ’N AANSOEK VIR ’N DRANKLISENSIE?
LUCIAN BERENDSE. Baie geluk met jou mondigwording op 13 Maart. Mag God jou nog vele jare spaar. Van : mom Suzie, Sharon, Japie, Griffy, Azalea, Charlton en familie __________________
• Die aansoeker moet ’n kennisgewing by die perseel op sit waar hy/sy beplan om drank te verkoop. • Die aansoek moet geadverteer word in ’n plaaslike koerant. • Dit word geadverteer op die webwerf van die Wes-Kaapse Drankowerheid (WCLA): https://www.wcla.gov.za • Dit word geadverteer in die Staatskoerant. • Die Aangewese Drankbeampte (Suid-Afrikaanse Polisiediens) moet die naburige inwoners inlig van die aansoek vir ’n dranklisensie. • Die gemeenskapspolisie forum word ingelig oor die aansoek.
BESWARE MOET DIE VOLGENDE INSLUIT:
wees, julle grondgebied sal vergroot, julle beskerm en onheil van julle weerhou. Liefde – kinders, kleinJOHN NOVEMBER. JOHN NOVEMBER. kinders Een jaaren vanfamilie ons
77
Een jaar van ons
weggeneem. weggeneem. Verlange Verlange isisdaar. daar.Koester Koester die mooiherinneringe. herinneringe. mooi Liefde––Vrou, Vrou, kinders, kinders, Liefde kleinkinders, Papierkleinkinders, Papieren Cleophas gesin en-----------------------------Cleophas gesin ------------------------------
KLAAS VAN STADEN. 3 Naart. Oupa se eerste
verjaarsdag in die hemel. Rus in vrede tot ons weer ontmoet – Kia en Kyle Die gemis is groot, maar dit wat God gedoen het, is welgedaan. Van die hele familie __________________
BESWARE TEEN ’N NUWE DRANKLISENSIE
bless you, guide you die engele. Mis jou. and grand youkinders, many Liefde – Man, more years. We kleinkinders en love skoondogter you – Ouma Iza and -----------------------------the Tieties family __________________
ARENDSE. Devandré 46 jaar pa John -----------------------------getroud. Mag God se ------------------------------ seën steeds julle deel
MILO Geluk 13 Maart. DIEGO VAN JEMILO u Geluk NEEL. Seënwense op G. ag t jou jou kroonverjaardag g. Mag ele my kind. Ons wens u vele g jy ‘n Mag jy ‘n jou geluk, vreugde en hê. BaieBaiebaie te seën toe. Lekker geluk mnr TT agbly. hê. harte bly. Baie Baie geluk mnr vrouvrou –uma, jou verjaar. Baie liefde J DAVIDS met joujou J DAVIDS met Ouma, rs nders –verjaarsdag mammie Deidre, opop4 4 verjaarsdag o-Haygen aygen ---------------uncle ----------Oktober. Mag joudag dag Romano, boetie Oktober. Mag jou _______ ____ besaai wees metliefde liefde en sussie erjaarsdag besaai wees met arsdag Junior – jou kollega . Verlange Monique – jou kollega -----------------------------rlange altyd __________________ -----------------------------yd ons sandie en die en
met jou verjaarsdag op 14 Maart 2020. Baie liefde – pa Tommie en ma Doreen Geluk Jayda met jou verjaardag. Lekker verjaar. Van: Amor en D.J. __________________ 1 Maart. HENDRIK CLAASEN. Wens jou ‘n geseënde verjaardag toe. Geniet jou dag. Van die Louw familie
JAYDA. Veels geluk
CHRISTINA (Pollie) NOVEMBER. Drie jaar van ons weggeneem. CHRISTINA (Pollie) Mis jou elke dag. ‘n
NOVEMBER. Drie jaar van ons weggeneem. Mis jou elke dag. ‘n
Beperkte
As die goedkeuring van die dranklisensie die volgende negatief sou beïnvloed: • die inwoners van ’n woonbuurt bv. persoonlike veiligheid van inwoners • die inwoners van ’n ouetehuis of soortgelyke instansie • die leerders van ’n opvoedkundige instelling (bv. skool) wat onder die ouderdom van 18 jaar oud is • die pasiënte van ’n instelling vir dwelm en alkohol verwante afhanklikheid • die gemeentelede van ’n godsdienstige instelling naby die voorgestelde lisensie perseel.
WENKE OOR HOE OM BESWARE AAN TE TEKEN •sosiale Besware is nie beperk tot die bogenoemde voorbeelde nie. Hoe meer spesefiek ’n beswaar is en as Volg opop sosiale Volgons ons dit met getuienis ondersteun word, sal dit meer gewig dra. Byvoorbeeld, ’n algemene stelling dat media onder daar ’n groot alkoholmisbruikprobleem in die Wes-Kaap is, is nie spesifiek genoeg om ’n bepaalde media onder @HetZwartland. aaansoek af te keur nie. Die beswaar moet spesifiek wees aan die area en die sienings en
@HetZwartland. waarnemings van die inwoners.
beswaar moet die verband wys tussen die spesifieke aansoek, die kanse vir probleme, en dat as Kontak ons •byDie die aansoek suksevol is dat dit tot meer probleme sal lei. 022Kontak 487 2288 ofby probleme in die area moet aangemeld word, byvoorbeeld, dat daar statistieke is wat wys dat ons • Huidige misdaad ’n probleem is. stuur 'n epos na 022 487 2288 of nuus@ stuur 'n epos na hetzwartland. nuus@ co.za hetzwartland. met jou co.za ONS KONTAK nuuswenke.
3de Vloer, met jou Sunbel Gebou, 3 Ou Paarl Pad, Bellville, 7530 Tel: 021 204 9805/9700 • E-pos: liquor.enquiries@wcla.gov.za • www.wcla.gov.za nuuswenke.
7
12
11 Maart 2020
Nuus • News
SPORT
11 Maart 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Darling Rally sizzeling hot
Darling was hot. No, Darling was extremely hot. No-no, Darling was bloody hot. Actually no, Darling was almost unbearably hot as temperatures soared to 41ºC at the second spectator point – turning every rally car into an uncomfortable oven! John and Weston Peiser won the opening round of the 2020 Championship by a scant twelve seconds in their Speed Pro Cycling Components 425 CPMCC S5 Subaru Impreza GT 4x4 Turbo 2.0. Winning only special stage four they started the eighth and final special stage with a 36 second advantage, but then the Scoobie ran bearings and tore off driveshaft bolts before arriving at the Parc Fermé control with the temperature gauge redlining and with some rather expensive sound effects emanating from the engine bay. It was close! Believe it or not this engine has seen eleven seasons of rallying and it finally expired in extreme rallying conditions. This might as well have been called Dakar in Darling. For Shaun Jones and Jason Thorpe the complete opposite applies as they have possibly built eleven engines in as many months before finally getting their Advanced Asphalting 424 CPMCC S5 Subaru Impreza STi 2.0 Turbo 4x4 to reach the end of consecutive rallies. Had they been aware of the Peiser plight they would possibly have risked pushing harder on the final stage but unknowingly they still closed the gap to just twelve seconds for a well deserved second position overall. Was it not for an exploding tyre? Defending champions, Llewellyn Jones and Christophé Pichon, did everything right to win seven of the eight special stages. Except for the puncture on special stage four, which they managed to change in four minutes, dropping to fourth overall in the CEJ Plant Hire 434 CPMCC S5 Subaru Impreza STi 2.0 Turbo 4x4. Dominating the second round of four stages they simply could not recover the lead and settled for third overall. Fourth overall would go to the superbly driven
Shatterfix 477 WPMC S2 Volkswagen Golf MkI 1.6i of Sakkie van Zyl and Henry Köhne, but there was a touch of fortune involved as another stunning performance was thwarted in sight of the finale spectator point on the final stage when a broken CV saw cousins, Riyaan and Yaseen Amlay, forced to retire their Ramlay Builders 433 CCMCC S3 Toyota Corolla RXi 1.6i. Fifth spot was another hotly contested affair with the position eventually claimed by the debutant brother and sister combination of Owen (18 years of age) and Tessa (16 years of age) Jones in their CEJ Plant Hire 454 CPMCC S5 VW Polo 1.6 Turbo. They too benefitting from the misfortune of another brother and sister debutant team when Juneyed and Reyanah Edas saw their hard earned fifth spot become sixth overall after they incurred a five minute early penalty in their impressive ex-Tjaart van der Walt Hyundai Malmesbury 466 CCMCC S3 Toyota Tazz 1.6i. Paul van Wyk and Tania Vermaak pleased with
seventh spot overall in their acciDent Guru 469 WBMK S3 Volkswagen Golf MkI 2.0 8v having lost some six minutes in special stage two. Driving just behind their teammates on the special stage they arrived on the scene of Piet Bakkes and Shaun Visser having left the road and with no medical board visible they stopped to see if help was required – only to get stuck in the soft sand! They recovered but the extreme heat had the better of Paul van Wyk, who required half a swimming pool supply of cold water to reach the final control. Gareth and Gillian Vernon as always very consistent and the couple were simply happy to reach the end in ninth overall before melting in their 459 CPMCC S1 / S2 Volkswagen Golf MkI 1.4i. Julian Calvert and new navigator, Nicholas Knights, finished their first event as a team in tenth spot overall with their Liewe Lulu 409 CPMCC S3 Volkswagen Golf MkIII GTi 2.0 8v. Despite the almost unbearable heat of the day the amount of spectators present was most
encouraging and as always their conduct complimentary. Do not expect to see the Darling event on the same date in 2021 as Billy Thorpe and his team actually completed the arrowing of the stages under full moon conditions when the heat simply became too much during the day. Michael Duckitt will be looking at alternative dates for 2021. If ever marshals deserved the gratitude of each and every competitor this event earned them huge respect as the heat was truly stifling, the dust incredible. On a lighter note the ever friendly Robert Marle looked good as secretary whilst for once the radio amateurs deserved to spend the day in their air conditioned vehicles. The background guys and girls truly the real stars of the opening round of Western Cape rallying. A bonus at prizegiving was the presence of Daan and Liz Terblanché.
Vroue wat daarin belangstel om die sport van rugby te beoefen, kan nou hul hul rugbytokse begin afstof. Dié span sal as die Daisies RFC Malmesbury bekend staan. Gerhardus van Zyl van Malmesbury is druk
besig om die moontlikheid van 'n vroueklub vir die dorp te ondersoek. "Daar is reeds vier bestaande rugbyklubs op Malmesbury, met 'n vyfde wat vanjaar bygevoeg gaan word. Vrouerugby is aan die toeneem in gewildheid en dit ontwikkel goed buite die
grense van Malmesbury. Met 'n vrouespan wil ons graag tred hou met die tyd en sosiale ontwikkeling. "Dit bring ook 'n ekstra opsie aan die gemeenskap en dis iets om na uit te sien," vertel Gerhardus. Volgens hom is daar reeds groot belangstelling, maar moet die regte struktuur nou geskep word. Daar is reeds by sommige van die skole op Malmesbury en omliggende dorpe o.18-meisiespanne. "Vroue ken van rugby. Selfs beter as baie van ons mans. Ons moet net die geleenthede skep vir ons gemeenskappe, veral vir ons vroue om hul talente ten toon te stel en dat daar meer borge aan boord moet kom om vrouerugby te ondersteun," sê Gerhardus. Hy het reeds 'n paar voormalige vrouerugbyspelers in sy visier om die span af te rig. "Enige persoon wat wil betrokke raak, is meer as welkom om my te kontak." Volgens hom sal die klub by die Boland-rugbyunie geaffilieer wees, maar "daar is nog werk
wat gedoen moet word, voor dit kan realiseer". Die vrouespan sal aan ligawedstyde deelneem, soos deur die Unie bepaal word en sal ook gereeld aan Boland-proewe deelneem. Gerhardus het self rugby gespeel vanaf sy laerskool dae aan Liebenberg Primêr op Malmesbury, tot hy aan die Hoërskool Swartland matrikuleer het. "Ek het in verskeie spanne gespeel wat Swarland-, Boland, Weskus- en Wes-Kaap-kampioene was." Na skool het hy by die Wesbank-rugbyklub aangesluit waar hy "van die beste rugby in my loopbaan gespeel het". Hier is hy ook twee agtereenvolgende jare aangewys as die klub se top drie-drukker, "te danke aan my spanmaats en goeie afrigters". Hy het sy rugbyloopbaan by die Bloues-rugbyklub afgesluit wat op daardie stadium Boland Superliga A-status geniet het en wat as een van die sterkste spanne in die Boland gereken was. Enige vroue wat betrokke wil raak, kan hom kontak deur middel van 'n WhatsApp-boodskap te stuur na 073 660 9639.
Patrick Vermaak 083 701 8116
Daisies RFC opsoek na vrouespelers
Waar is ons? Indien jy ons kantore wil besoek, maak gerus 'n draai in Vosstraat 12 op Malmesbury. Hier sal jy drie vriendelike gesigte kry wat met graagte meer oor jou wil uitvind.
Kontak ons by 022 487 1670 of stuur 'n epos aan izelle@swartlandjoernaal. co.za; karin@swartlandjoernaal.co.za of accounts@swartlandjoernaal.co.za.