Skip to main content

11 Desember 2019 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

11 Desember 2019

Free • Gratis

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

11 Desember 2019

Landbouers gee terug

'n Groep landbouers en plaaslike sakelui van die Swartland het Saterdag met 'n konvooi vragmotors, gevul met voer, na Loeriesfontein vertrek waar dit aan behoeftige plase geskenk is.

Stand van die damme

Bouwerk aan hospitaal vorder fluks

bl 2

Met die kwik wat hoog in die 30's draai, het die damvlakke van die watervoorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap die afgelope week met 1.6% gedaal vanaf 81.7 tot 80.1%, in vergelyking met verlede jaar se 69.6%. Die Bergrivierdam se vlak staan nou op 96%, in vergelyking met verlede week se 97.5% en verlede jaar se 94.7%. Die Voëlvleidam is nou 85.2% vol. Verlede week het die dam se vlak op 87.3% gestaan en verlede jaar dieselfde tyd op 89.1%.Bron: www.capetown.gov.za

Nuus • News


2

Uitslae • Results GHOLF

MALMESBURY GHOLFKLUB Woensdag, 4 Desember – Café Felix Sundowner – Enkel Stableford: Gert Agenbag 19, William Matthysen 19, Appie van der Merwe 18

Nuus • News

11 Desember 2019

Saterdag, 7 Desember – Vierball Stableford Samespel – Geel bal tel dubbel: Sakkie Klasen, Billy Howburg, John Smith, Martin Lesch 182; Paul Hardcastle, Arrie van Jaarsveld, Johann Ackerman, Adriaan Louw 179; Josef de Beer, Pierre Jackson, Tony Goosen, Stella Potgieter 178

Bouwerk by hospitaal vorder fluks

By die Swartland Hospitaal is die bouwerk vinnig besig om vorm aan te neem en sal die gebou teen die einde van Maart 2020 aan die hospitaalbestuur oorhandig word. Verskeie kontrakteurs werk aan tien geboue gelyktydig. Sommige geboue is nuut, en ‘n paar brand-beskadigde geboue word gerestoureer. Twee geboue is reeds aan die hospitaal oorhandig en ander is nou naby vol-

tooiing. Die hospitaal beplan om hierdie geboue in fases tussen Februarie en Mei 2020 in gebruik te neem : • ‘n 42-bed Saal (volwasse mans en vroue, met afsonderingsgeriewe vir Psigiatrie-pasiënte) • Twee operasieteaters en Sterilisasie-eenheid • Kombuis met koelkamers en store • Linne-area • Digitale x-straal fasiliteite

• Nood-eenheid met behandelingsruimtes en waarnemings-fasiliteit • Verskeie meganiese en elektriese dienste word ook opgegradeer • ‘n netwerk verbindings-gange Verskeie dienste word tans nog by ander fasiliteite verskaf, en sal dan ook kan terugkeer na Swartland Hospitaal (Kraam- en neonatale-eenhede van Paarl Hospitaal, ander dienste vanaf Radie Kotze Hospitaal, Wesfleur en Citrusdal).

Nuwe ontwikkeling:

In Voortrekkerweg op Malmesbury word daar behoorlik gewoel op 'n oop stuk grond tussen die Malmesbury Dierehospitaal en Rola VW se Mastercars-afdeling. Die ontwikkelaar, Oryx Growth, kon nie vir kommentaar bereik word nie, maar na verwagting sal bouwerk teen April 2020 begin.


Nuus • News

11 Desember 2019

Cuppa: Die sangeres, Nadine, het verlede Dinsdag op Malmesbury opgetree as deel van

'n fondsinsameling vir die plaaslike Kansa-kantoor. Bo is sy saam met Andries Burger (links) en Suretha Burger (regs).

Firearm amnesty declared

The Minister of Police, Gnl Bheki Cele has declared that a firearm amnesty will start from 1 December 2019 until 31 May 2020. The purpose of the amnesty, is to allow those people whose firearm licenses lapsed, a chance to re-license the firearm. Firearm owners will have to hand in their firearms to SAPS and then apply for a new license. People applying for amnesty does not need to make an appointment, but applications will only be dealt with during office hours, Monday – Friday from 08:00 – 16:00 Application forms must be collected from the SAPS office afterwhich the process to be followed will be explained. People residing in the Malmesbury precinct

can contact Mrs Hoogbaard on 022-4827548 for more information. Unfortunately, you must apply where you reside. Each town has its own police station and all officials in the SAP13 & Firearms department knows what processes to follow. People who wants to apply for competencies, new licenses and renewal of their licenses must still make appointments at Malmesbury SAPS, they will be assisted without having to wait in queues. Mrs Hoogbaard urges people to start with the process, so that you can receive your license, waiting until the last minute might cause the process to take longer as we predict to receive many applications.

Brand: Vrydagaand is die Riebeekberg

in vlamme gehul toe 'n brand uitgebreek het. Die gemeenskap van die Riebeeksrivier, tesame met die plaaslike brandweer en die waterhelikopter, het tot laatnag gespook om die brand onder beheer te bring. Hierdie foto is vanaf Wynkeldershoek-plaas geneem. Foto: Verskaf

3


4

11 Desember 2019

Nuus • News


Nuus • News

5

11 Desember 2019

Een van Swartland Investments se grootste bates is sy lojale werknemerskorps wanneer mylpaal jare van toegewyde diens bereik word, wil die Maatskappy graag van so ‘n geleentheid gebruik maak om ook sy dank en waardering uit te spreek vir die aantal toegewyde diensjare en daarom word daar jaarliks erkenning gegee aan werknemers wie 10, 15, 20, 25 en 30 jaar (en soms meer!) voltydse diensjare voltooi het. Tydens die onlangse toekenningsgeleenthede het mnre Hans Hanekom (Hoof Uitvoerende Beampte) en Hendrik van Niekerk (Direkteur) toekennings oorhandig aan die volgende werkers:

15 Jaar

10 Jaar

HJ Delport

B Ryk

HJ Abrahams

J Fortuin

M Dlaza

AM Coetzee

IE Bon

EJ Valentyn

HJ Carolus

KA Holloway

L Fortuin

SG Basson

C Mentoor

T Greef

UJ Adams

ML Maarman

20 Jaar

DJ Lamyers

ES Booys

JJN Asja

M Fortuin

AM Coetzee

J Cloete

PA Filander

25 Jaar

C Van Tonder

TP Fryer


6

Nuus • News

11 Desember 2019

Hentu Hayman kraai koning Joernaal met die Tandmuis as posduifkampioen

Malmesbury Posduifklub het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling by My Chefs restaurant aangebied waar die lede en hul gades gesellig verkeer het en ook waartydens die verskillende kampioene bekroon is. Die duiwe van Hentu Hayman, wat deelgeneem het as Cross Border Lofts, het vanjaar besonder goed presteer. Hy het altesaam 11 vlugte gewen en het die seisoen as waardige kampioen afgesluit. Gerhard Horn, wat die sport verlaat het aan die einde van die seisoen, het baie verdienstelik in die tweede posisie ge-eindig. Sy duiwe het veral in die langer distansie baie goed vertoon. Pieter Loubser (Bordeaux A) het in die derde posisie ge-eindig. Die verskillende kategorie wenners vir 2019

is soos volg: Kortafstande : Cross Border Lofts Middelafstande : Bordeaux A Langafstande : G Horn Jongduif punte : Cross Border Lofts Ou Duif Punte : G Horn Duif met Meeste Punte : Cross Border Lofts Algehele Kampioen : Cross Border Lofts Die Bestuur bedank almal vir die goeie en gesonde gees en sportmanskap wat geheers het tydens die seisoen. Die kompetisie tussen die lede was baie goed en beloof om volgende seisoen net nog strawwer te wees. Enige iemand wat belangstel om meer uit te vind oor die sport kan gerus die Voorsitter, Hentu Hayman, kontak op 066 323 6960.

INTERNSHIP OPPORTUNITIES EXCITING OPPORTUNITIES FOR PEOPLE WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE

MATRIC FIRST WORK EXPERIENCE PAY INTERNSHIP OPPORTUNITIES 2020/2021 To view the advertisement content and how to apply online please visit www.westerncape.gov.za/jobs or https://westerncapegov.erecruit.co Applications open on 6 January 2020 The WCG is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidates are encouraged to apply and an indication in this regard would be appreciated.

Closing date: 17 January 2020 www.ayandambanga.co.za

138500 www.thecandocompany.co.za

Die "Tandmuis" het by die span van Swartland Joernaal aangeklop om sy finansiële kennis met Swartlanders te deel. Babatreetjies: Almal begin met baba treetjies as hulle klein is, so hierdie week gee ons ‘n lys van baba stappe om jou te help om finansiëel vry te wees. Doelwit gerigte besparing werk uitstekend en help vir gerusstelling, begin met die volgende stappe:

trede vanaf die begin van jou werkslewe, indien jy later begin spaar moet dit meer wees, anders gaan jy nie kan aftree nie.

Stap 4

Spaar apart maandeliks vir jou kinders se onderrig.

Stap 5

Spaar ook apart vir enige persoonlike doelwitte wat jy het, hetsy ‘n spesifieke vakansie elke 5 jaar, ‘n motor of selfs daai Kersgeskenk vir jouself.

Stap 1

Begin elke maand n bedrag spaar totdat jy ‘n noodfonds eenkant opgebou het vir noodgevalle.

Stap 2

Betaal AL jou persoonlike skuld af. Onthou kredietkaart en persoonlike lenings dra soms rente tot bo 25% per jaar, so betaal dit so gou moontlik en eerste af.

Stap 3

Spaar rofweg 15% van jou inkomste vir af-

Stap 6

Betaal jou huis lening so gou as moontlik af, moenie die termyn van jou lening verleng of weer geld teen die huis leen vir enige doel nie.

Stap 7

Wees so vrygewig as moontlik en geniet dit wat oor is, want om per doelwit te spaar maak jy jou eie beplanning soveel makliker om gerusstelling te hê.


2 Oktober. JEMILO is Ma se eerste my skat met jou MCKRIELING. Geluk A OWIES. verjaardag weg van verjaarsdag. Mag my skat met jou ober, is jou ons en saam met die Here jou vele verjaarsdag. Mag ardag. Baie geluk die13 engele. Mis jou. jare 13 November 2019 November 2019 spaar. Mag jy ‘n Here jou vele JOHNdie NOVEMBER. ag die Here jou Liefde – Man, kinders, geseënde hê.bly. Baie Baie geluk mnr T13 11Mag Desember 2019 13November November 2019 11 Desember 2019 toe waten altyd in onsdag harte 2019 jare spaar. jy ‘n Een jaar van ons are spaar. Jyeer hetkom Hom kleinkinders JOHN NOVEMBER. lief vir– jou –Ouma, jou vrou geseënde dag hê.bly. Baie Baie geluk mnr T jou vir soveel jare vir J DAVIDS met jou weggeneem. Verlange Liefde Ma, ‘n grap en ‘n skoondogter eer kom Hom toe wat altyd in ons harte Een jaar van ons ____ Mommy Lekker verjaar. Baie en twee kinders etrekkings lief vir jou – jou vrou glimlag. Van: -----------------------------verjaarsdag op– 4Ursula, is daar. Koester myGelukwensing geleen het.–Dankie Beone en_______________ Mo-Haygen jou steal vir soveel jare vir mis. J DAVIDS met jou weggeneem. Verlange Liefde – Ma, die Ouma, Gedenkdiens vind ardag one can liefde Mammie, unVacancies -----------------------------en twee kinders Kwak, Carlo,vir die gehoorsame Oktober. Mag jou dag mooi herinneringe. verjaarsdag op 4 is daar. Koester die myRenate, geleen het. Dankieplaas Beone en Mo-Haygen _______________ Gelukkige verjaardag cle Herman en Leona op Saterdag 14 dag. Wium, Quade _____________ Congratulations -----------------------------Volg op sosiale ndo, Gino en besaai wees met liefde Liefde – Vrou, kinders, Oktober. Mag jou dag mooions herinneringe. vir die gehoorsame _______________ kind wat jy vir my is. Jou eerste verjaarsdag Evan. Geniet die dag.and Ronald _______________ Desember byPapierdie NG Van: y Avon team on besaai wees met liefde Liefde – Vrou, kinders, – jou kollega kleinkinders, media onder kind wat jy vir my is. Jou eerste verjaarsdag Van jou Ma, Pa,met Ouma ons. Ons liefVerlange vir jou. Van: Geluk jou ge- weg van Kerk Swartland Noord nnay, Be your own ----------------------– jou kollega kleinkinders, Papier-----------------------------gesin Van jou Ma, Pa, Oumaen Cleophas weg van ons. Verlange @HetZwartland. en Lee-Roy is baie. Jy sal altyd ouma Atti e, Brinnay, boortedag vieringe. Determine your om 11:00. ne ------------------------------ en Cleophas gesin -----------------------------en Lee-Roy is baie. Jy sal altyd Shayla en Melvine in ons Ons waardeer jou voortlewe en -----------------------------alary. Contact Liefde Christoin ons ____ voortlewe _______________ hoop net die mooiste harte. Van: Landie en hia 076 122 Benharte. DavidsVan: onsLandie groet en Evan Kontak ons by DESMOND en beste virANDREW jou. kindersHappy birthday Evan jou kinders ons jarelange From 022 487 2288 of SOLOMONS. 1 Baie John Maarman. From Seënwense. Liefde 3 Oktober. vriend. Rus sag.Baie Liefde s, 3 Oktober. jy jou geluk your met Ma se godparents, stuur 'n epos na –Oktober Tannie, vier Zenobia, geluk met Ma se die Jordaans Malmesams 34ste verjaarsdag Mag Maarman, Williams CHESTER STUURMAN. Te huur Tristan en Keagan inverjaarsdag. nuus@ verjaarsdag. Mag ober. die hemel. Die traneGod Ma bury. ilies CHESTER STUURMAN. vele families jare 144 Oktober. andnog Cupido TooBaie let geluk Gelukkige God Ma nog vele jare 144 Oktober. November is jy WHYN jou wie__________________ lê vlak. Gelukkige hetzwartland. ____ met Raai November is jy is nog 60 op 9 Ons misspaar. Dankie vir alles _______________ spaar. Dankie vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie)vir alles verjaardag. Ons jou elke minuut, elke twee jaar weg van vierde verjaarsdag CHRISTINA (Pollie) FAGMIEDA. “Happy eboortwee jaar weg van wat u vir my en my Desember. Geluk my co.za Geluk met jou geboorwat u virDrie my en my XYLAH, ek dank God NOVEMBER. jaar eesbury: lief vir 3-slaapjou en sekonde. Van: Pa, Ma, XYLAH, ek dank God NOVEMBER. Drie jaar ons. Die verlange is ons. Die verlange is birthday” op 13 van. 11 Desember 1983. kinders doen. Baie met jou kinders doen. Baie inman DENNIS elkesteeds dag virsojou. Mag van ons weggeneem. met jou rwoonstel verjaar. Van: Sebas� aan, Jandré en tedag vieringe Evan.nog elkesteeds dag virsojou. Mag van ons weggeneem. groot, groot, liefdeLiefde – Sampie, Desember. Mag jyZuan, ‘n enOns enmet motornog liefde Sampie, - Courtney verjaarsdag. Baie lief Godmis jou jou onderskraag Mis jou elke– dag. ‘n Zuan, nog ayhof Sherilene en Devandré God jou onderskraag Mis jou elke dag. ‘n nuuswenke. maar jy opinvandag ndie veilige Charlton endag Liam maar jy is opinndie veilige Charlton en Liam hê. baie. Jy isvier Stippie – R5 400,00vir per hn -----------------------------en vashou holte jou. Van: Vrou, kin- wonderlike en vashou holte 12 November. SOPHIE plek. ----12 November. SOPHIE plek. ----Met baie liefde – Frejou verjaardag d----------------------beskikbaar va- en kleinkinders. vanagste Sy hand. Liefde van Sy hand. Liefde ders Baie geluk met ma Baie geluk met ma HENDRICKS. Baie HENDRICKS. Baie - Mammie en Davids - Mammie enRus Davids Desember 2019. deline weg van ons. in Mag God altyd aan Sterfgeval MIENA se verjaarsdag. gesinSterfgeval MIENA se verjaarsdag. vrede, met Mammie geluk metbly. Mammie gesingeluk k Marlene Visser my seun LEON jou kant Liefde – Obituary Obituary Alles wat mooi is op Alles wat mooi is op se verjaarsdag. -----------------------------2-4821101 se A-----------------------------WILLEMSE. Van: Mag Dieverjaarsdag. Timotheus Mag gesin Ma se lewenspad. Baie Ma se lewenspad. Baie God u nog vele jare ELSIE ADAMS. 10 NoGod u nog vele jare ELSIE ADAMS. 10 NoBettie en lief vir was Ma. Van: Landie lief vir was Ma. Van: Landie jou tannie spaar. Dankie vir die vember Mamma spaar. Dankie vir die vember Mamma _____________ ----kinders ----Tel: 022 487 1670 wonderlike Ma en ‘n jaar weg van ons wonderlike MaNOVEMBER. en ‘nBaie jaar geluk weg van Baie geluk met Ma af se JOHN metons Ma af se Ouma wat u vir ons is. . On mis Mamma nog EIENDOMME. verjaarsdag. Mag daar CHRISZAAN. 7ons No-. On u vir mis Mamma geluk mnr TOuma wat Een jaarons vanis. Sterfgeval verjaarsdag. Magnog daar Lief vir Mammie – Libaie. Mamma. veleSag jarerus wees en alles Epos: admin@ ank: R13jou 000 vember. Gelukkige IDS met weggeneem. Lief vir Mammie – Li- Verlange baie. Mamma. veleSag jarerus wees en alles Obituary zelle, Q-Lynn, Linique, Van Jo-Mark, Mickyla wat mooi vir Ma op swartlandjoernaal. aand. Pragti ge Q-Lynn, kroonverjaardag ons arsdag op 4zelle, is daar. Koester die Linique, Van watJo-Mark, mooi virMickyla Ma op Jeandre en Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifiseerde advertensies, ber. Maghuis jouJeandre dag en mooi herinneringe. pkamer poplap. Emmers vol (Noel) NANI. co.za Marno enhierdie sustersspesiale dag Vir geklassifi seerde WILMA advertensies, tannie Volg onsNANI. op sosialeMy geliefste WILMA (Noel) en die pad vorentoe! iooi wees met Volg liefde ons Liefde – Vrou, kinders, Happy 50th birthday kombuis, liefde en kruiwaens gelukwensings, memoriums en dienop sosiale en die pad vorentoe! Liefde. Van: Samantha birthday JULIES gelukwensings, memoriums en dienkollega kleinkinders, media onder SOPHIA Mom. Enjoy your day. wieSamantha verjaar op Happy 50th et-, tv kamer vol seëninge. PapierLiefde Liefde.Kyk Van: (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsApp-boodmedia onder Enjoy your day. Redaksie: op (NANA). Oorlede 8 ----------------------Cleophas gesin Love - yourizelle@ children, 11 November? Baie Mom. @HetZwartland. ai areas. Twee –en Pappie Chriswill, (peetkind) ste, stuur gerus 'n WhatsApp-bood-----------------------------Love your children, -----------------------------grandchildren and two 11 Desember. BERTHA Baie Desember 2019. Nana swartlandjoernaal. skap na 061 555 0344. geluk FABAIN SWARTS mers, op- @HetZwartland. ouma Tilla en oupa -----------------------------grandchildren and two ek sal jou baie skapmis. na 061 555daughters 0344. (Lolla).met Geseënde WARTS co.zain law jou verjaarsdag. mbuis, 3 motor- Christie Sag heengaan van Hierdie spasie raak vinnig vol, so daughters in law Kontak ons by Op 06 Oktober is jy verjaardag. dag. Van: Amber en spasie Abri- raakCORNELIUS GenietAlle jou dag. Van Sag heengaan van en alarmstelsel. _______________ Hierdie vinnig vol, so SYSTER Kontak ons by Op 06 Oktober is jy ‘n groot 50!! - Mag 022 487 2288 of stuur jou boodskap en foto vroegtydig! seëninge op Mammie Vanen netjies -hette Booysen - Charmaine en CarlCORNELIUS sel wens jou RICARDOOns FAROA. 11 net die Advertensies: SYSTER op 6 November goedheid en guns jou ‘n groot 50!! - Mag 6 se lewe. 2 Oktober 2019 NUUS • NEWS 022 487 2288 of stuur jou boodskap en foto vroegtydig! stuur 'n epos na en Ouma Carl Tannie Nana rus sag. Roy n. Beste area. mooiste en beste toe. Desember. Baie geluk volg al dieliefdevolle dae van jou 2019 met op 6 November goedheid en guns jou 2 Oktober 2019 NUUS • karin@ NEWS 'n epos na en Goedheid, guns baar vanaf met 1 stuur en voorspoed nuus@ lewe. Van: die hele jou Net verjaardag. herinneringe van volg met al dieliefdevolle dae van jou Baie sterkte aan Am2019 swartlandjoernaal. ober. Gelukkige rie 2020. Kontak baie Liefde voorspoedigheid. Van: herinneringe ber en gesin. Liefde familie Ons wens netseëninge. die nuus@ sy vrou, kinders, lewe. Van: die hele hetzwartland. van 3 Oktober – FILIDA STUURMAN. co.za e verjaarsdag 80 1380 beste en–CHRISTINA -----------------------------oom Jacques, Jean jou Pietersen, Cupido Tania vriende mooiste vir(Pollie) syfamilie vrou, kinders, co.za baie geluk kleinkinders, 13SAMANTHA, November is Ouma H, ek dank Godhetzwartland. NOVEMBER. Drie jaar 3 Oktober – KITTY, baieBegrafnis geluk met FILIDA STUURMAN. en niggie Devoné gesin met jou 4 kleinBAREND JOHANNES -----------------------------en familie. jou nuwe lewensjaar. met jou verjaarsdag. kleinkinders, vriende drie jaar weg van ons. ag vir jou. Mag van ons weggeneem. met jou jou verjaarsdag op co.za SAMANTHA, baie geluk DAVIS 13 November is Ouma Rekeninge/ KITTY, baieBegrafnis geluk kinders (oom Ben) met - 21 16 vind plaas Sondag Baie liefde Shenaaz Jy verlange moet jou isspesiale en familie. ou onderskraag Mis– jou elke dag. ‘n KALLIE SKIPPERS, Die nog 6 Oktober. Lief vir 17 ukwensings metjaar jouweg verjaarsdag. nuuswenke. drie van ons. met jou jou verjaarsdag op geklassifiseerd: November 2019 omen / 7 / 1935 8 / 12 / dag geniet. Baie liefde. en 3 broers shou in die ons holte jou – Liescel, Janus vind plaas Sondag 17 November. Baie geluk steeds so groot, maar gratulati Jy moet jou spesiale KALLIE SKIPPERS, 16 Die verlange is nog 6 Oktober. Lief vir het Van: Landie 13:00 by die huis te 2019. 8 Desember, accounts@ nuuswenke. y hand. Liefde kinders jou verjaarsdag. u is op n veilige plek. 2019 omen dag geniet. Baiemaar liefde. November jou hierdie –met Liescel, Janus November. Baie geluk steeds so groot, ------------------------------swartlandjoernaal. Godeti astraat 26 en mmie en Davids ons Pappa & In Memorium -----------------------------Mag God se rykste Van: Landie 13:00 by die huis te kinders met jou verjaarsdag. u isIn opMemoriam n veilige plek. 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE Oupa gegroet, Rus seëninge altyd op -----------------------------co.za Godeti astraat 26 ensag ---------------------------------------------------Mag God se rykste 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese tot ons weer ontmoet. jou lewe neergestort 14:00 byENGELBRECHT. Hervormde SHANE metInjou verjaarsdag. Rus Vrede seëninge altyd op Gaan hierdie rolmodel word. Van: Bella en 5 Oktober. BaieKerk. geluk Ou Apostoliese Facebook: Mag die jare nog mooi jou lewe neergestort inmet ons lewens baie jou verjaarsdag. Kyk wie verjaar op 12 wees vorentoe. Lekker Rus Inkinders Vrede @swartlandjoerword. Van: Bella en Benita, MagLiefde die jare nog mooi verjaar en geniet jou November - baie ge-mis. Tel: 022 487 1670 Matriek: Talle skole in die Swartland het verlede week hul matriekafskeid gehou. Hier is naal kinders op 12 Wessel, kinders en dag Mommy and wees vorentoe. Lekker 'n groep van–die Hoërskool Swartland wat hul skoolloopbaan gegroet het. Daar was weer talle luk met jou verjaardag Epos: Desiré Kriel Marietjie Nel Aan my man, JANUS, interessante In memorium voertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! Daddy verjaar en geniet jou e gekleinkinders. MICKYLA ADAMS. Ons epos: des@hetzwartland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za Tel: 022 487 1670 admin@ Matriek: In Tallememoriam skole in die Swartland hetbaie verlede week hul matriekafskeid gehou. Hier is geluk met jou ----dag Mommy and 'n groep van–Ben die Hoërskool Swartland wat hul swartlandjoernaal. skoolloopbaan gegroet het. Daar was weer talle aardag ek groet isEpos: lief vir jou. Van: maOom geboortedag vieringe Marietjie Nel Aan my man, JANUS, interessante A (Noel) NANI. In memorium voertuie wat die matrikulante afgelaai het - selfs 'n trekker! Baie geluk my ou broer Daddy Wiesa, Charmaine en S. Ons oom met vrede in my EDE-LEIGH. 14 Notland.co.za epos: marietjie@hetzwartland.co.za co.za op 4 Oktober. Baie lief admin@ yTOPHER 50th birthday baie geluk met jou met jou verjaardag. In memoriam FARAO. familie vieringe vember.11 Baie geluk swartlandjoernaal. n:Enjoy ma your hart. Oom----is veilig. vir jou. Van: jou vrou Redaksie: SARIE day. CUPIDO. geboortedag Ek is baie lief vir jou. Baie geluk my ou broer vember. Aan ‘n en kinders metVeels jou geboortedagop 4 Oktober. ne en children, vir oom se izelle@ your Desember. Lekker verjaar. Van: co.za Baie lief Dankie met jou verjaardag. erlike man en ------------------------------ jou suster Chaney en vieringe. Wens jou vir jou. children and two met raad en daad en swartlandjoernaal. Van: jou vrou geluk jou 50ste Redaksie: Ek is baie lief vir jou. ie geluk met jou net die mooiste toe VOLTYDSE hters in law co.za liefde. sag. Van: Karin TOMMY ENGELen kinders verjaarsdag. Dankie izelle@ LekkerRus verjaar. rsdag. Dankie Oktober is jy en lekker verjaar. Baie -----------------------------Neethling BRECHT. 11 Decemjy vir ons swartlandjoernaal. Groet: Karin Neethlingjou groet Het suster Chaney en STUDIEBEURSE VIR 2020 lig50!! wat -jyMag inMa onsvir wat ot liefde – Johnnic ber. Four Advertensies: Zwartland byna twee dekades van woorde het Oom Ben years ná ago beteken. Mooi dag. co.za heid en gunsLiejou s is. Liefde bemarking in gedrukte media in die karin@ ons nie oom moet sag you passed on. Neethling You het onlangs Swartland. besluit Van: l die Chrissade, dae van joujou 6 kinders en Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies han, ethling groet Het om nuwe avonture in haar loopbaan aan swartlandjoernaal. rus en ons gaan oom left memories that no Van: die hele Atta Cathleen Advertensies: wee dekades van te pak. Sy sal onthou word as ‘n ywerige y en Chrisleigh by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in co.za bemarker in die koerantwese. Die personeel kte e media in die karin@ ____________ die groter Swartland munisipale gebied woon. Kandidate by Het Zwartland wens vir Karin voorspoed g het onlangs besluit Swartland Munisipaliteit bied beurse vir voltydse studies ----------------------BEANCA MARTHINUS. toe vir die toekoms. Mag jy van krag tot n haar loopbaan aan swartlandjoernaal. wat reeds vir ’n voorgraadse graad/diploma in 2020, in een Rekeninge/ krag gaan. Intussen staan Marietjie Nel met ubaie word geluk as ‘n ywerige by goedgekeurde tersiêre instellings aan jongmense wat in 11 November. Gelukeluk my. seun van die goedgekeurde studierigtings geregistreer het, word en Desiré Kriel reg om alle adverteerders co.za rantwese Die geklassifiseerd: erjaarsdag oppersoneel van hulp en diens te wees. Kontak hulle by kige eerste verjaarsdie groter Swartland munisipale gebied woon. aangemoedig Kandidate om aansoek te doen. ens vir Karin voorspoed u 40ste verDAYLIN, baie geluk marietjie@hetzwartland of des@hetzwartland ober. vir accounts@swartBEANCA MARTHINUS. Mag jyLief van krag tot dag reeds in die hemel. wat vir ’n Die voorgraadse graad/diploma in 2020, in een of skakel 487ver2288. Vir kennisgewings, g. StelMarietjie Jesus met jou 022 16de Rekeninge/ staan Nel Liescel, Janus en landjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi 11 November. Gelukbetrekkings, tenders en geklassifi seerde is groot. gemis Jy sal van die goedgekeurde studierigtings geregistreer het, word Goedgekeurde studierigtings: m alle adverteerders eerste. Baie lief epos: reception@hetzwartland.co.za jaarsdag. Alle lof Chrizaan en rs advertensies, kontak Witbooi by geklassifi seerd: wees. Kontak hulleeerste by kige verjaarsreception@hetzwartland.co.za. aangemoedig om aansoek te doen. • Finansies • Ekonomie • Rekeningkunde myofbabatjie. uk ----------------------and des@hetzwartland accounts@swartdag Vir kennisgewings, -Mammie, un-in die hemel. Die • Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit E288. ENGELBRECHT. rlandjoernaal.co.za Chrizaan Witbooi s en geklassifi seerde is groot. gemis Jy sal ober. geluk Goedgekeurde studierigtings: Johnnic • Risikobestuur. epos: reception@hetzwartland.co.za frman, en Baie k Chrizaan Witbooi by ou verjaarsdag. land.co.za. ona • Finansies • Ekonomie • Rekeningkunde KARIN ALBERTYN. 15 Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsiening maak. die jare nog mooi ____________ • Voorsieningskanaalbestuur • Interne Oudit vorentoe. Lekker November - My pragMinimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse ti ge sustertjie, geluk • Risikobestuur. ar en broer. geniet jou eluk met jou 40ste verburgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum slaagsyfer Mommy and Beurse sal vir registrasie-, eksamen- en klasgelde voorsiening maak. jaarsdag. Bly pragtig. van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool (leerders ydie nuwe sjaar----bring veel Seënwense en baie wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Desember 2018 Minimum vereistes vir beurs: • Aansoekers moet Suid-Afrikaanse onlikemy vreugde, geluk ou broer liefde - Francis, Enrico en slaagsyfer Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurse beskik nie burgers wees, tussen 17 en 35 jaar oud • ’n Minimum en verjaardag. baie seëou en Iman • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/of persone van 60% vir Wiskunde en Rekeningkunde op hoërskool (leerders Liefde baie lief–virChrijou. met gestremdhede sal voorkeur geniet. wat tans in Graad 12 is, moet asseblief uitslae vir Desember 2018 rnverjaar. kindersVan: ster Chaney en _____________ aansoeke en Junie 2019 voorlê • Mag oor geen ander beurseSlegs beskik nie wat per hand afgelewer of pos gestuur word, sal

7

Nuus • News US • NEWS GEKLASSIFISEERD

NIC NEL. 15 mber, Geseënde rdag my kind. ns Liewe Heer die begeertes u hart na Sy wil.

Kontak ons!

Beperkte spasie!

Beperkte spasie!

Kontak ons!

Kontak ons!

VOLTYDSE STUDIEBEURSE VIR 2020

oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluitingsdatum vir • Kandidate uit histories-benadeelde gemeenskappe en/of persone aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar asseblief dat met gestremdhede sal voorkeur geniet.

u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan Gaynor April

Slegs aansoeke wat per hand afgelewer of pos gestuur word, by 022 487sal 9400 gerig word. oorweeg word. Indien u binne drie maande na die sluitingsdatum vir laat dat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van aansoeke aansoeke nog geen terugvoer ontvang het nie, aanvaar Geen asseblief sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van ondersteunende u aansoek onsuksesvol was. Telefoniese navrae kan aan Gaynor April dokumente sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvolle kandidate by 022 487 9400 gerig word. sal in kennis gestel word

EVAN JOHN MAARMAN. 15 November 2019. Happy birthday my boy. God bless you. With love – your

Geen laat aansoeke sal oorweeg word nie. Ontvangs van aansoeke Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie. sal nie skriftelik bevestig word nie en afskrifte van ondersteunende Sluitingsdatum: dokumente sal nie teruggestuur word nie. Slegs suksesvolle kandidate 6 Desember 2019 sal in kennis gestel word Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies, kan aan die Afdeling Menslike Hulpbronne, Privaat Die Raad behou die reg voor om beurse nie toe te ken nie.

Sluitingsdatum: 6 Desember 2019

Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wat per faks, e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie.

Swartlandvan Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiensneming en Voltooide aansoekvorms, insluitend gewaarmerkte afskrifte onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestremde persone kwalifikasies, kan aan die Afdeling Menslike Hulpbronne, Privaat word daarom Sak X52, Malmesbury 7299, gerig word. Aansoeke wat per faks, aangemoedig om aansoek te doen. e-pos ontvang word, sal nie aanvaar word nie. www.thecandocompany.co.za 138290

Swartland Munisipaliteit is verbind to Gelyke Indiensneming en onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestremde persone word daarom aangemoedig om aansoek te doen. www.thecandocompany.co.za 138290

7

7 Volg ons op sosiale media onder @HetZwartland. Kontak ons by 022 487 2288 of stuur 'n epos na nuus@ hetzwartland. co.za met jou nuuswenke.


8

11 Desember 2019

SPORT

Nuus • News

11 Desember 2019 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Swem: Sewe swemmers van die Swart-

land-swemklub het aan die Wes-Kaap somerkampioenskappe deelgeneem en uitstekend gevaar. Links is Jani Borman, Carli Vorster, Mari Kemp, Jessica Vorster, Schalk Burger, Aiden Foot en Kailen Kotze. Kailen Kotze (bo) het geskitter toe hy vir ag van die nege items waaraan hy deelgeneem het, 'n medalje ingepalm het. Hy het vier silwer medaljes en vier brons medaljes verower. Hy is ook die swemmer van die klub wat die meeste medaljes in die geskiedenis by hierdie kampioenskappe verower het.

Knortjor: Die renjaers van die Swartland Oval Karting het Saterdag op Malmesbury nie hul laat onderkry deur die versengende hitte nie. Hier is hulle in aksie om die ovaalbaan.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
11 Desember 2019 Swartland Joernaal by Swartland Joernaal - Issuu