Skip to main content

Swartland Joernaal 10 Junie 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus • News

Gratis • Free

10 Junie 2020

Covid19: 164 Gevalle in die Swartland

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za

Nuus met 'n verskil

10 Junie 2020

Swartland raak groen

Die Swartland is besig om sy groen jas aan te trek soos wat die groen koring hul koppe deur die grond druk. Koue en nat weerstoestande word vir vandag en môre voorspel, met sneeu wat op hoogliggende gebiede mag voorkom. Foto: Darren Foot-Lombard

Nuwe besem vir Wesbank Sekondêr

bl 3

Minister to visit Swartland

Hospitaal hervat sekere dienste

bl 4

bl 2


2

Hospitaal gereed vir sekere nooddienste Die bestuur van Swartland Hospitaal het die afgelope week met verskeie fasiliteite vergader om sekere dienste by die hospitaal te hervat ná die verwoestende brand in Maart 2017. Sekere noodgevalle uit omliggende dorpe wat tot dusver deur EMS (Mediese nooddienste) na Wesfleur Hospitaal geneem is vir behandeling, word vanaf Vrydag, 5 Junie, na Swartland Hospitaal geneem vir behandeling. Sedert die brand is alle noodgevalpasiënte

Nuus • News

10 Junie 2020

wat deur EMS vervoer is van Darling, Chatsworth, Kalbaskraal en Riverlands, na Wesfleur hospitaal in Atlantis geneem. Persone wat privaat vervoer gebruik het vanaf hierdie dorpe kon na enige van die fasiliteite gaan vir behandeling. Vanaf Vrydag 5 Junie, geld die volgende reëlings vir noodpasiënte van Darling, Chatsworth, Kalbaskraal en Riverlands: • Kraampasiënte sal steeds direk na Wesfleur hospitaal geneem word. • Nood- psigiatriese pasiënte sal na Swartland Hospitaal geneem word vir behandeling. • Alle ander noodpasiënte wat deur EMS vervoer word sal na Swartland Hospitaal geneem word. • Pasiënte wat met eie vervoer vanaf Darling, Chatsworth, Kalbaskraal en Riverlands na 'n fasiliteit gaan vir behandeling word aangemoedig om na Swartland Hospitaal te gaan vir behandeling. Swartland Hospitaal se Bestuurder: Mediese Dienste, Dr Tony Hawkridge, sê die bestuur is baie dankbaar om uiteindelik meer van hul oorspronklike dienste te kan hervat, hoewel dit 'n geleidelike proses is. "Ons is hier om die gemeenskap te dien en wil graag uiteindelik al ons dienste weer kan voortsit op een perseel." Die Covid-19 pandemie het egter planne vertraag om kraamen teatersale ook terug te bring na Swartland Hospitaal, aangesien die twee nuut voltooide sale by die hospitaal tans as COVID-19-sale benut word. Vir enige navrae oor die hervatting van dienste kan Swartland Hospitaal gekontak word by 022 487 9200.

Wen met Vadersdag!

Een gelukkige leser sal in ons Vadersdagkompetisie wegstap met 'n heerlike geskenkpak, geskenk deur Rossouw Koen, asook vele ander pryse. Al wat jy moet doen om hiervoor in aanmerking te kom, is om jou naam en van, tuisdorp en die slagwoord VADER, te WhatsApp na 061 555 0344 voor Vrydag 12 Junie om 15:00. Wenners sal telefonies in kennis gestel word.

Verlagings en kortings vir SM

Regstelling: In verlede week se uitgawe van die Swartland Joernaal is daar verkeerdelik in die berig van die Swartland Munisipaliteit verwys na die styging in eiendomsbelasting. Dit is foutief en dit moet 'n daling wees vanaf 17% na 22%. Residensiële tariewe daal met 25% in stede van die aanvanklik geraamde 22% en besighede se eiendomsbelasting daal met 20%, instede van die geskatte 17%. Die tariefverlaging is oor twee

jaar bereken. Die kortings wat bereken is, is nie op eiendomsbelasting nie, maar op die waarde van eiendom. Dus word die verhoging van die R15 000 na R50 000 afgetrek van die totale waardasie. As dit afgetrek is, word dit met die verlaagde tarief gemaal om die betaalbare eiendomsbelasting per jaar te bepaal. Die bedrag word deus deur 12 gedeel en maandeliks op die rekening geplaas.

Kontak ons!

• Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za • Advertensies: karin@swartlandjoernaal.co.za Sel: 064 557 9183 • Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za WhatsApp: 061 555 0344


Nuus • News

•PARAMORE NOU SKOOLHOOF

Nuwe besem vir Wesbank Sekondêr

Wesbank Sekondêr op Malmesbury spog met 'n splinternuwe skoolhoof, Vincent Paramore. Paramore is op Bedford in die Oos-Kaap gebore en het sy hoërskoolloopbaan aan Glenville Hoërskool in Port Elizabeth voltooi. Na skool het hy aan die Universiteit van die Wes-Kaap studeer. Hy spog met 'n BSc-graad, sowel as 'n Onderwysdiploma. Paramore spog met 36 jaar se ondervinding in die onderwys en is gretig om sy kennis en ondervinding by Wesbank toe te pas. Hy het sy loopbaan by Schottsville Hoërskool begin waar hy twee jaar skool gegee het. Van daar is hy na Aloe Hoërskool waar hy 16 jaar op die personeel gedien het. Skoolhoof Vincent Paramore van Wesbank Sekondêr is hartlik Hier is hy ook aangestel as welkom geheet deur die personeel en leerders. departementshoof. Daarna is hy as adjunkhoof by Ashon Sekondêr aangestel en daarna by Wesbank wat in die Vakaturelys geadverteer is," vertel Paramore. Spine Road Hoërskool in Mitchells Plain. Volgens hom moet skole drasties aanpas Né sy bedanking by Spine Road is hy as onderwyser by Oval North THS aangestel by die "nuwe normaal", deurdat opvoeders en daarna het hy by Masiyile Hoërskool in hul onderrigstyl moet verander na virtuele onderwystegnieke. Khayelitsha 11 Maart 2020 aangesluit. "Die situasie is egter moeilik by Wesbank Hierna het sy pad na Kenilworth gelei waar hy by Voortrekker Hoërskool as adjunkhoof aangesien die gebrek aan toegang tot die internet en tegnologie dit feitlik onmoontlik aangestel is. Hy het ook as waarnemende hoof hier maak." Paramore streef daarna om Wesbank opgetree vir ongeveer twee jaar. jaar se se 51.1%. rlede jaar verlede Paramore vakgebied is biologie, maar hy Sekondêr 'n skool van uitnemendheid te maak Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou wat vir die leerders 'n veilige hawe bied en hulle het later hoofsaaklik fisiese wetenskap onderrig, op 57.7%, waartot ditop verlede op 59.3% ge2% gedaal asook sal aanspoor tot hoë hoogtes. wiskunde Graadweek 12-vlak. en verlede op 40.6%. r was die staan Sy persoonlike is om gesien te word Meerhet onlangs het hyjaar natuurwetenskap-klasse Vredenburg loodsmikpunte 'n Weskus rugbyen netbalas-toernooi iemand oor watPaasnaweek werklik 'n verskil maak. aangebied. 10 tot 13 April 2020. op 66.2% Paramore is aan 'n gesinsman, watdeelneem, hou van "Omdat ek 'n plattelander is, het ek altyd Alle klubs wat die toernooi wil Bron: www.capetown.gov.za 68.9% en en om saam met sysms "pragtige dogters" terug na die platteland gehunker en daarom het tuinmaak kan die volgende kontak per of whattsapp. staptogte deur isdie natuur te gaan. ek aansoek gedoen vir die pos as prinsipaal by op Inskrywingsgelde R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549

3

in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan

resented at Minister

Ons kantore is wel gesluit, maar ons werk almal vanaf ons huise! Stuur jou nuuswenke na 061 555 0344 of izelle@swartlandjoernaal.co.za. Geklassifiseerde advertensies kan na 061 555 0344 gestuur word. Kontak Karin by karin@swartlandjoernaal.co.za of 064 557 9183 vir enige advertensie-navrae.

r WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor kus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese )

ca, the Nadaba later

For more information about Weskus Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.

3

10 Junie 2020

Stand van die damme Die damvlakke van die voorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap het oor die afgelope week van 55.1% tot 54.6% gedaal volgens Maandag se lesings. Die Bergrivierdam het van 69.6% tot 69% gesak. Die dam was verlede jaar dieselfde tyd 72.1% vol.

Die Laer-Steenbrasdam se vlak staan nou op 46.3%, waar dit verlede week op 47.7% en verlede jaar op 39.7% gestaan het. Die Voëlvleidam is nou 50.1% vol, waar dit verlede week 50.8% vol was en verlede jaar dieselfde tyd 55.2%. Bron: www.capetown.gov.za

Schaapkraal community handover. Metropolitan has donated masks and food parcels to Phillippi and Schaapkraal communities in distress as a result of the pandemic, as well as various other beneficiaries within the Western Cape region. "The virus has exposed the country's existing socio-economic challenges in their stark reality, and underprivileged Western Cape communities, in particular, have borne the brunt of COVID-19," explained Lucile Schmidt, Western Cape Regional Manager of Metropolitan. With the Western Cape identified as South Africa's most prominent "hotspot", responsible for the vast majority of the country's overall infections, the region is under severe pressure, with many of its communities suffering under the harsh social, physical and economic effects of the Coronavirus. "We wanted to alleviate some of this burden, through providing vulnerable communities with much-needed relief in the form of food parcels, as well as masks." Masks are thought to be effective in slowing

the spread of COVID-19, when combined with other preventative measures such as handwashing and social distancing. For this reason, the government has made it mandatory to wear masks in public for the safety of all citizens, yet many South Africans do not have the necessary resources to access this important tool in managing the spread of the virus. "We have therefore focussed our efforts on the production and distribution of high-quality, four-layer cloth masks, which we have donated to these communities," explains Schmidt. "We have also made Personal Protective Equipment (PPE) available to certain institutions within the province, such as Garden Route Primary School and the Swartland Municipality. "School personnel and municipal workers come into close contact with others as part of their day-to-day activities, and it was important for us to support them in carrying out their important work, by providing them with PPE that would help them better safeguard themselves and others," she concludes.

Metropolitan extends hand of help to Swartland


4

Nuus • News

10 Junie 2020

AR24 Experts shares safety tips: Don't fall victim to crime

Being able to prevent a crime or not being a victim is like that old medical adage. "Prevention is better than cure" Prevent the crime from happing and the victim problem falls away. A good friend of mine use to say that the best way not to become a victim of a crime is non-attendance. It’s very difficult to be the murder victim is you were never at the scene in the first place. That sounds easy enough but it all starts with being aware of your surrounding and potential threats in that surroundings. Here are some tips that could help: • Never walk around alone and don’t talk to strangers especially after dark. • Walk in well-lit busy streets and in a group whenever possible. • Do not wear expensive jewellery when going out shopping, rather leave it at home in a safe. • When walking in public, especially on busy city streets, don’t talk on your cell phone. Be aware of your surroundings and the people and potential danger lurking five steps behind you. Your focus should not be impaired by your phone chats. • Consider ATM’s as a possible crime hotspots, it is a place where people draw money and criminals know this. • When waiting in line wait at an ATM stand well behind the person using the banking facilities. • When you are using the ATM and someone is closer than you would like, ask them to step back a few steps. If this does not work it is better to leave and draw the money at a later stage. • Never use an ATM with a blank screen. • Stand close to the ATM and use your body as shield to make sure nobody sees you putting in your pin. • Keep your hand over the card slot to make sure nobody can swop or take your card. • Never accept help from strangers when using an ATM and also be

wary of strangers asking for help. • Criminals work in teams, one distracts you while the other one steals your card or money. • Never bank at a poorly lit or obscured ATM. • If you drive to the ATM, lock your car when using the ATM. Keep your keys handy so you can enter your vehicle quickly after completing your transaction. Take a friend along if possible when drawing money and you don’t feel safe going alone. • If your card is retained (swallowed) by the ATM, phone your bank toll free stop card line immediately and stop your card. • Don’t allow a “helpful” bystander to call the toll-free stop card line on your behalf, he could be tricking you into thinking your card has been stopped. • Try to use debit or credit cards when making your purchases, instead of carrying cash. • Let someone you trust know where you are going and how long you will be gone. Think twice before advertising your impending absence on social media. Criminals also have access to Facebook/social media. • As a matter of fact, be careful of anything you post on social media as well as what your children post on social media. Sexual predators on social media are a well-known phenomenon and the internet gives them the opportunity to stalk their victims with anonymity. Trust your instinct. Don’t “friend” everybody on Facebook. • Make sure your home is secure, and become a member of an armed response service or neighbourhood watch. Be sure that you know all the emergency numbers or have them displayed in an accessible area. • Test your home alarm system on a regular basis to ensure that your security company is receiving a signal when your alarm is activated. Don’t become a victim, be aware and stay safe. - Francois Rossouw (AR24)

Minister of Health to visit Swartland Hospital On Wednesday 10 June and on Thursday 11 June 2020, the Western Cape Minister of Health; Dr Nomafrench Mbombo will assess the state of readiness regarding hotspot management in Overberg and Westcoast Districts. Minister Mbombo will visit various facilities that will serve as Isolation and Quarantine, in these facilities Minister will engage with the Locall Hotspot Management Team. She will also join teams when they perform community screenings and testing. Date: Thursday, 11 June 2020 Time: 13:30 – 15:45 Venue: Swartland Hospital


Nuus • News

10 Junie 2020

5


6

10 Junie 2020

Nuus • News

Trek nou jou wapenrusting aan

Wie sou ooit kon droom dat iets soos COVID_19 in ons leetyd ons sou tref? Dit hoort in ‘n wetenskapfiksie fliek. ‘n Volksvreemde kiem wat die hele wye wêreld lam gelê het… Die lewe en daaglikse roetine soos ons dit eens geken het, is heeltemal omver gegooi. Skrikwekkende, verreikende gevolge vir mense oor die ganse mensdom heen…sommer net so! Talle mense is oornag van geliefdes, lewensmiddele, sommer alles gestroop. Werk wat eens vir hulle aftrede en kinders se opvoeding moes voorsien, hulle heenkome, huis, voertuie, toekomsplanne lyk in ‘n oogwink skielik anders. Die lewe gaan egter meedoënloos voort, die daaglikse behoeftes is nog steeds daar al is die middele nie meer daar nie. Geweldig ontstellend, aardskuddend angswekkend, skielik is jou ondersteuning, jou ankers, jou selfvertroue weg! Angs, vrees, onsekerheid vir more het die plek ingeneem van die roetine soos ons dit net 2 maande gelede geken het… daagliks werk toe, skool toe, huis toe, kuier by familie en vriende. Skielik is ons vryheid weg, alles weg gevat, oornag net weg. In alle lewens-krississe, ook hierdie sielkundig gewelddadige gebeure van COVID_19, het ons wel ‘n keuse: Sak en as of staan op, stof af en kyk die draak in die gesig en baklei terug, al het ons niks anders as ons verstand en eie hande oor om mee te baklei nie. Ons het ‘n keuse. Dis nou die tyd om ons Wapenrusting aan te trek en te Veg, ons selfvertroue daadwerklik weer in te oefen en op te bou, ons gedagtes te bewaak teen wat ons toelaat om in ons denke nes te kom skop. Hierdie is die tyd wanneer ons daadwerklik en doelbewus ons gedagtes moet beheer en positief hou. Enige negatiewe gedagtes moet onmiddelik nek omgedraai word. Nuwe gedagte paadjies moet gevorm word, dit kan gedoen word, ons moet net wil. Ons het ‘n keuse. Hoe doen ons dit? Ons maak ‘n plan. Ons maak ‘n keuse. Ons moet die berg voor ons klim. Die berg is hoog, hy het afgryslike afgronde maar ons moet hom klim, ons moet om alles klim en roetes uitwerk om bo uit te kom. Ons kan want ons het ‘n keuse gemaak om dit te doen. Ons gaan oorwin, al kos dit ook wat. Vir ‘n menigte van ons beteken dit om weer heel van onder af, weer van vooraf te begin en treetjie vir treetjie die tog boontoe te begin. Ons is nie alleen nie. Ons kies om te wen. Bo-op die berg wag die trofee. Wat is die trofee? Dalk is dit iets wat jy lankal wou doen, maar in die veilige tuiste van ‘n salaris en voorspelbare beplanning wat ‘n

veilige werkomgewng bring, nooit die moed gehad het om aan te pak nie maar nou moet jy want COVID_19 het die kalf in die put gegooi - dis nou of nooit! Selfvertroue plus ‘n plan plus gepaardgaande aksie gaan die trofee vir jou ‘n werklikheid maak. Wat wou jy nog altyd doen? Glo jy genoeg in jouself om dit aan te pak? Jy is nie alleen nie, daar is miljoene mense die wêreld heen, onderaan hulle eie berg, elkeen in hulle eie unieke stapskoene…hierdie berg moet uitgeklim word. Jy het reisgenote en jy het jou gesonde verstand en jy het die Here. Moenie die Here uit jou geselskap laat nie, Hy hou die koers en hou die lam arms op, en die slap knieë sterk. Neem ‘n papier, skryf al jou idees en gedagtes waaraan jy kan dink daarop. Orden hulle, prioritiseer hulle, stel ‘n doelwit, breek dit op in klein stukkies, in Myplale. Meet jou aksie en vir elke afgehandelde mylpaal moet jy tasbare of sigbare bewys kan lewer vir wat jy bereik het. Neem verantwoordelikheid vir jou besluite en doelwitte. Net jy kan dit doen. Wees passievol om te slaag in jou doel. Stel ‘n realistiese tydlyn op. Niks kom sommer oornag nie, behalwe miskien verpestelike COVID_19…. Bly geïnspireerd op jou tog berg-op met goeie leesstof, programme oor ander mense wat van niks iets groots gemaak het. Put inspirasie uit ander se sukses. Hulle was ook eens waar jy nou is. Hulle uithouvermoë, deursettingsvermoë, hulle ore en oë gesluit vir negatiewe mense en nie toegelaat het dat ander mense hulle van koers af bring nie. Glo in jouself, onverbiddelik. Klim die berg tree vir tree, klip vir klip, bo-oor rotse en struikelblokke, hulle is nie mislukkings nie, hulle is net nog ‘n ander plan. Jou denke gaan uitgedaag word. Jy gaan verstom staan oor waartoe jy in staat is. Skuur verby die afgronde. Beplan vir hulle – Plan B, C, D…want hulle gaan kom. Wees voorbereid. Beplan elke aand die volgende dag se take noukeurig. Staan soggens op met ‘n fokus in jou gemoed en met jou doel duidelik voor oë. Hou jou emosionele- en liggaamlike energie-vlak hoog. Kyk na jou liggaam met gesonde, ordentlike kos en genoeg rus. As jy na die lang en moeitevolle tog bo is, kyk met nederige genoegdoening en trots terug op wat jy bereik het en help nou iemand anders om ook hulle berg uit te klim. Het jy die stamina vir hierdie Camino? Ja, jy het, dis net ‘n besluit weg. Die keuse is joune. Saamgestel deur: Karen Moyle 082 5737 736 welivewithpurpose@gmail.com Lewensafrigter op Yzerfontein


Nuus • News GEKLASSIFISEERD

10Junie Junie2020 2020 10

Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds TE HUUR To Let 3-slaapkamerwoonstel in Badenhof met motorafdak – R5 700 per maand onmiddellik beskikbaar. Kontak Marlene Visser by 022-4821101.

vriendekring. Innige meegevoel aan Mornay en Leonie Swanepoel se kinders en familie en aan Francois Steyn se gesin en familie. Mag julle vertroosting vind in hierdie tyd. Jul gaan verseker BAIE gemis word.

GELUKWENSING Congratulations

BIANCA VAN BOOM. 11 Junie. #30unlock. Baie geluk met jou geboortedag vieringe. Mag jou nuwe dekade net positief wees. Geniet die dag môre. Liefde – BvBvR, Thompson-, Verwey-, Blom-, Goliath Familie en Ruben

Kleur my in! Colour me!

Ons kan wel nou nie meer lekker by maatjies gaan kuier en soggens skool toe gaan nie, maar ons kan steeds leer en inkleur! Kleur hierdie prentjie in en vra vir mamma om 'n foto daarvan te neem en vir ons by die Swartland Joernaal te stuur. Ons wil graag jou prentjie sien! WhatsApp dit na 061 555 0344.

DANILLO. 10 Junie. Baie geluk met jou sesde verjaardag. Ons is baie lief vir jou en lekker verjaar. Liefde Jarvis Kleynhans en al jou familie Sterfgevalle Obituary

Blitsbrein Train your brain

MORNAY & LEONIE SWANEPOEL FRANCOIS STEYN Met skok het ons op een dag 6 Junie verneem dat drievan ons Bikers skielik weggeruk is uit ons Swartland Rally

Beperkte spasie! Stuur jou gelukwensing na

061 555 0344.

7


8

10 Junie 2020

Nuus • News

10 Junie 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Coronavirus: 164 cases in Swartland


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook