Kalfiefees 2022

Page 1

4 tot 9 Augustus


INHOUD Wat is als te sien by #kalfiefees2022

Kliek en sluit aan Voorblad deur Koos Kombuis

P3 P3 P5

Burgemeester - Welkom in die Overstrand Boodskap van die voorsitter Dagprogram

INTIEM MET...

P8

IN GESPREK MET...

P9

ALLERLEI

P9

Boerseun tot Brel Vrolike vroue vonkel Drie kaalkoppe kuier tesame

KOMEDIE

P11

Holmruggery Agteraf Laerskool Noord

P12 DRAMA

P13

Spertyd Plesierengel Ek wens ek wens

KINDERS

P15

PANTOMIME MUSIEK

P16

Ibali Lethu (Our story) Die Land van die Groot Woordfabriek Aspoestertjie

P19 P20 P21 P22 P25 P26

P22 E-BOEK ONTWERP DEUR

Ontdek meer by

Intiem met Jak de Priester en Elzabé Zietsman In gesprek met dr. R Botha

MEDIA

www.splashmedia.co.za E-pos ons by splash@splashmedia.co.za

Seasons of Love Tribute to Neil Young (met Akkedis) Tygerberg Kinderkoor Arno Carstens en Albert Frost Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys Akkedis Anna Davel - 21 LIG met Amanda Strydom Kuier Met Koos Erika Murray Theron, Bun Booyens, Deon Meyer en P. Fourie.


Vintage, Modern, Bold, BARKLY BARKLY couch in bovine mystique black From R25 900

shop online at www.incanda.co.za PRETORIA

DURBANVILLE

SOMERSET WEST

PAARL

BLOEMFONTEIN

HERMANUS


Welkom in die Overstrand Wat ’n voorreg om u by die 22ste Hermanus Times Kalfiefees te verwelkom! Die Kalfiefees se groei en ondersteuning is ’n aanduiding van hoe Overstranders uitsien namusiek, literêre vermaak, kuns, teater en allerlei lekker aktiwiteite. En ja, baie jare gelede was ek op die raad toe dr. Le Roux ’n skamele bedraggie van R20 000 ontvang het om die verhaal van Jan en Tonie te laat skryf. Dit is dus werklik vir my ’n déjà vu-oomblik. I wish to, on behalf of the Overstrand Council, thank the Kalfiefees organising committee for their dedication and commitment to keep the festival going. It is an iconic item on the Overstrand event calender, and I commit the support of my Council to assist where we can.

Dr. Annelie Rabie, burgemeester van die Overstrand munisipaliteit

The 25th anniversary is on the horizon. A major achievement for a festival that started in faith and expectation. Enjoy every performance and activity. U is baie welkom in die Overstrand waar ons bou aan ’n Overstrand4all!

Boodskap van die voorsitter Ons was een van die eerstes wat weer feesgangers in 2021 kon verwelkom, en hierdie jaar beloof ons om’n program vol musiek, kuns en vertonings uit die boonste rakke by die Hermanus Times-Kalfiefees aan te bied. Kom geniet alles wat Onrus, Sandbaai en Hermanus bied – toprestaurante, wyne van ons bekroonde Hemel-en-Aarde-vallei en natuurlik die walvisse wat in Walkerbay kom kalf. Feesgangers kan uitsien na topklasteater- en musiekproduksies. Besoek ons kunsuitstalling in die ouditorium en “Art in the Park” Sondag 7 Augustus. Ons bied ook boekbesprekings aan met gassprekers soos Deon Meyer en Bun Booyens.

Peter van Schaik, Kalfiefees voorsitter

Tydens die gala-aand open Niël Rademan en sy orkes Kalfiefees 2022. Die dames kan vrouedag Dinsdag 9 Augustus saam net Niël Rademan geniet. Maak seker julle sluit aan by ons Facebookblad vir nog meer verrassings en als wat gaan gebeur tydens die fees. Deel jou ervaring en foto’s tydens die fees op Facebook en gebruik #kalfiefees2022 om dit met ons te deel. Baie dankie aan al ons borge. Sonder julle sou Kalfiefees nie moontlik wees nie. Jul ondersteuning elke jaar word waardeer. Ek wil vra dat al ons feesgangers ook ons borge ondersteun waar julle kan. Dankie ook aan die 2022-komitee. Sonder julle harde werk sou dit nie moontlik gewees het nie. Veral in ’n jaar waar beplanning moeilik was en ’n mens nooit weet hoe dinge vorentoe kan verander nie. Ook ’n spesiale dankie aan ons voormalige voorsitter, Jimmy Hattingh. Dankie vir al die jare aan die hef van die Kalfiefees en ons hoop om net verder te kan bou op die sterk grondslag wat gelê is. Mag almal ’n wonderlike Hermanus Times-Kalfiefees 2022 beleef – geniet die vertonings, musiek en die Overstrand se gasvryheid. Sien jou in die voorportaal! 3


HERMANUS �����n� YOU SAFE WHEREVER YOU ARE.

#SAFETY

Sign up and get your first 3 months FREE* and stand a chance to win R5000. Call us on 086 12 12 306 or visit adt.co.za *T’s & C’s apply.

4


4-9 4-9

Kaartjies beskikbaar by Hermanus Toerisme Kantoor en

Augustus Augustus

Saterdag 6 Augustus

Donderdag 4 Augustus 19:00

GALA-AAND: BOERESEUN TOT BREL met Niël Rademan en orkes. R190 | 90 min Sandbaaisaal - Sandbaai

Vrydag 5 Augustus 09:30 vir 10:00

GESPREK met dr Roelof Botha oor Die toekoms van die ekonomie in Suid-Afrka. R160 | 90 min Ouditorium - Hermanus

14:30

BOEKGELEENTHEID met Erika Murray Theron: Kom ons loop weg. R10 by deur | 60 min Incanda Meubels - Sandbaai

16:00

BOEKGELEENTHEID met Bun Booyens: Fred Mouton: ‘n Terugblik oor vyf dekades. R10 by deur | 60 min Incanda Meubels - Sandbaai

17:00

AGTERAF (Komedie) met Waldemar Schultz, Francois Toerien en Jurgen McEwan. R180 | 80 min Ouditorium - Hermanus

19:00

HOLMRUGGERY (Komedie) met Met Marion Holm. R180 | 70 min De Wetsaal - Onrus

20:00

ANNA DAVEL 21 (Musiek) met begeleier Andrew Ford - Haar repertoire oor 21 jaar. R190 | 75 min Sandbaaisaal - Sandbaai

19:00

Intiem met........ JAK DE PRIESTER. R300 | 70 min Deia, De Villiers-straat 6 - Onrus

21:00

AKKEDIS (Musiek) speel hul eie musiek. R170 | 70 min de Wetsaal - Onrus

21:00

ARNO CARSTENS EN ALBERT FROST (Musiek) R190 | 70 min Sandbaaisaal - Sandbaai

Sondag 7 Augustus 10:00

Die land van die groot woordfabriek: AS MENS WOORDE MOES EET (Kinderproduksie) met Marhette van Huysteen. R100 | 45 min De Wetsaal - Onrus

10:00

DANIE NIEHAUS EN GERMANDT GELDENHUYS (Musiek) R180| R80 min Sandbaaisaal - Sandbaai

15:00

TYGERBERG KINDERKOOR (Musiek) R110 | 80 min NG Kerk - Hermanus

17:00

LAERSKOOL NOORD (Komedie) deur Ilne Fourie met Margit Meyer Rodenbeck, Ilne Fourie, Marion Holm en Neels Coetzee. Geen o/13 R190 | 80 min Ouditorium - Hermanus

18:30

DRIE KAALKOPPE KUIER TESAME (Vertellings en Musiek) met Dana Snyman, Koos Kombuis en Erns Grundling. Geen o/14 R190 | 70 min Sandbaaisaal - Sandbaai

20:00

TRIBUTE TO NEIL YOUNG met AKKEDIS (Musiek) R170 | 70 min De Wetsaal - Onrus

Saterdag 6 Augustus 09:00

BOEKGELEENTHEID met Deon Meyer: Boeke, films en multi-media. R10 by deur | 60 min Ouditorium - Hermanus

10:00

HOLMRUGGERY (Komedie) met Marion Holm. R180 | 70 min De Wetsaal - Onrus

10:30

BOEKGELEENTHEID met Prof P.P. Fourie: ‘n Hart so groot soos ‘n vuis. R10 by deur | 60 min Incanda Meubels - Sandbaai

12:00

SPERTYD (Drama) met Sandra Prinsloo. R190 | 75 min Sandbaaisaal - Sandbaai

13:30

ASPOESTERTJIE (Pantomime) met met Braeden Buys, Jumaine Hansen, Logan Cornelius, Jaden Philander, Keesha Pretorius, Siobhan Taljaar, Casey Nel en Marika van Heerden. R120 | 90 min Ouditorium - Hermanus

17:00

AMANDA STRYDOM – LIG (Musiek) met pianis, Coenraad Rall. R190 | 80 min Ouditorium - Hermanus

18:00

EK WENS, EK WENS (Drama) deur Zirk van den Berg met Frank Opperman. Geen o/13 R190| R75 min Sandbaaisaal - Sandbaai

18:00

KUIER MET KOOS (Musiek) Koos Kombuis kuier. R190 | 70 min De Wetsaal - Onrus

Maandag 8 Augustus 10:00

IBALI LETHU (Our story) met , Felicity Thobias, Remarce Marais, Yonela Sentse, Esihle Batlatien en Faigon Kees. Die storie van Hermanus / The story of Hermanus R110 | 50 min Ouditorium - Hermanus

15:00

SEASONS OF LOVE (Musiek) Songs from musicals. Ronel and friends. R120| R70 min De Wetsaal - Onrus

18:00

PLESIERENGEL (Drama) deur Leon van Nierop met Ruan Wessels. Geen o/16 R190 | 70 min Ouditorium - Hermanus

20:00

Intiem met........ ELZABÉ ZIETSMAN. R300 | 70 min Deia, De Villiers-straat 6 - Onrus

Dinsdag 9 Augustus 11:00

VROUEDAG: Vrolike vroue vonkel: ‘n reis saam met Niël Rademan. Vonkelwyn met aankoms en dan middagete. R240 The Wine Glass - Hermanus

Alle kaartjies aanlyn beskikbar by w e b t i c k e t s . c o . z a


6


INTIEME VERTONINGS...MET JAK DE PRIESTER &

Jak de Priester en Elzabe Zietsman : Intieme vertonings by die Deia huis in Onrus.

Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Kalfiefees, gaan feesgangers die geleentheid kry om ‘n intieme aand saam met van die kunstenaars deur te bring. Hierdie twee geleenthede (die eerste Jak de Priester en die tweede Elzabe Zietsman) vind plaas in die Deia huis, wat ‘n baie interessante geskiedenis het. Die Deia huis is seker een van Onrus se oudste huise met ‘n ryke geskiedenis. Die huis het voorheen as Melkbos bekend gestaan. Al twee huise in De Villiers straat (no 6 Melkbos en no 8 The Mission’s House) is deur dieselfde families gebou genaamd die Kriges (Uys Krige se ouers), die De Wets en die Le Roux’s, almal aangetroude families. Hulle het almal van die Stellenbosch- ,Botrivier – en Caledon omgewing gekom om hulle vakansies saam deur te bring.

Menige Kersfees vieringe het onder die melkhoutbome plaasgevind , met ouma Krige wat vir almal voorsien. Die twaalf seuns het in die “ramhok” buite geslaap terwyl die meisies in die hoofhuis geslaap het.

Baie bekendes het uit hierdie familie voortgespruit genaamd : Joel Krige, Japie Krige, Isie Smuts , Uys en Francois Krige. No 4 De Villiers straat, Van Blommenstein Cottage is nou Onrust Cottage. No 6 De Villiers straat , Melkbos is nou Deia. No 8 De Villiers straat , Rust en Vrede is nou The Mission House.

Word deel van hierdie geskiedkundige gebeurtenis , kom geniet ‘n glas wyn en ‘n intieme konsert saam met twee van Suid -Afrika se bekendste kunstenaars. Kom kyk waar het Uys Krige, Jan Rabie en Ingrid Jonker saam gekuier as jongmense.

+27 (0)72 828 4705 braelea@deia.co.za 6 De Villiers Street, Onrust River, 7201 www.deia.co.za 7


ELSABÉ ZIETSMAN BY DIE DEIA HUIS IN ONRUS. INTIEM... met JAK DE PRIESTER R300 | 70min | Deia in Onrus

Jak bring ‘n nuwe vertoning na feeste en teaters, naamlik Kaalvoet Mona Lisa. 14 nuwe liedjies uit sy pen met temas van hoop, liefde, inperking en ook die komiese kyk na hoe die wêreld verander het. Vertoning geborg deur Onrus Apteek Verblyf geborg deur Deia

Om be

O b

Ons

ONRUS APTEEK EN KLINIEK

Porte

HERM Magn

On

Po

HE Ma

INTIEM... met ELSABÉ ZIETSMAN R300 | 70min | Deia in Onrus

Elzabé Zietsman en haar vriend/ pianis, Tony Bentel loop al ‘n ver pad saam. “Ons ken mekaar al van die tagtiger jare af, maar nooit daarby uitgekom om saam te werk nie. ‘n Klompie jare gelede het ek hom gevra om een konsert saam met my te doen en ons het nog nie weer opgehou om saam te werk nie. Dit was soos ‘n tuiskoms vir ons altwee.” Elzabé en Tony vertel die stories en sing die liedjies wat hulle harte raak, hulle laat glimlag en een of twee wat hulle laat huil. Sommer net ‘n heerlike kuierkonsert en natuurlik is ‘n Zietsman-konsert nie ‘n konsert sonder ten minste een David Kramer liedjie nie. Vertoning geborg deur Aïda en Hermanus Toyota Verblyf geborg deur Deia

Omvattende professionele beleggingsadvies

Omvattende professionele beleggingsadvies

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees.

ONRUS APTEEK EN KLINIEK

PTEEK EN KLINIEK

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. Omvattende professionele PRINTING & SIGNS beleggingsadvies

Omvattende professionele Portefeuljebestuur en Aandelemakelary beleggingsadvies

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. PRINTING & SIGNS Portefeuljebestuur en Aandelemakelary HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

8


In gesprek met dr. R Botha Redes om optimisties oor Suid-Afrika se toekoms te wees. R160 | 90min | Ouditorium-Hermanus

Met inagneming van die lang pad vorentoe om die skade van die Zupta-bende te herstel. Die spreekwoordelike pad is lank, maar ons beweeg ná baie jare weer in die regte rigting! Vir ’n insiggewende blik oor die ekonomie met ’n tikkie humor by, dis hoe dr. Roelof Botha bekend staan. Sy ondervinding en veral dié van raadgewer van die staatskas, maak van Botha ’n geloofwaar­dige spreker. Dié ekonomiese raadgewer, dosent en spreker het al meer as 2 000 artikels geskryf en het die Finmedia Ekonoom van die Jaar gewen. Hy is tans die ekonomiese raadgewer van Optimumbeleggingsgroep en gee deeltyds klas by die GIBS sakeskool. Vertoning geborg deur PSG Wealth Verblyf geborg deur Port del Mar

Allerlei - Boerseun tot Brel R190 | 90min | Sandbaaisaal-Sandbaai

Hierdie is ’n nostalgiese musiekproduksie wat getuig van eenvoud en gestroop is van alle pretensie. Niël Rademan se stem is sy beste wapen en hy gebruik dit om die verskillende stemminge en nuanses van onder andere Danie Bosman en Jacques Brel se musiek na vore te bring. Vertoning geborg deur Rola VW & Ford Omvattende professionele Verblyf geborg deur Windsor Hotel beleggingsadvies Omvattende Omvattende professionele professionele Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. beleggingsadvies beleggingsadvies ONRUS APTEEK EN KLINIEK

Omvattende professionele Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. beleggingsadvies PRINTING & SIGNS Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS met | T +27 (28)Kalfiefees. 312 1508 Ons is trots op ons assosiasie die Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

ONRUS APTEEK EN KLINIEK Allerlei - Vrolike Vroue Vonkel Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 & SIGNS Op reis saam met Niël Rademan PRINTING Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16 R240 | The Wine Glass Hermanus Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

Hierdie kabaretster sing ligter, sowel as HERMANUS klassieke musiek. Rademan neem jou op| T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16 ’n reis met sy musiek. Hy sing “La vie en Rose” (Edith Piaf), “Marieke” (Brel), “She” (Aznavour), Bésame Mucho (Velázquez), sowel as l iedjies uit sy eie pen. Verblyf geborg deur Windsor Hotel

Allerlei - Drie Kaalkoppe kuier tesame R190 | 70min | Sandbaaisaal | Geen o/14

Drie gesoute reisigers op die agterpaaie van die lewe: Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundlingh, deel herinneringe deur voorlesings, gedigte, staaltjies, storie en musiek. Verblyf geborg deur Whale Coast Hotel


Rola Ford Hermanus 028 312 3704 www.rolaford.co.za

RESERVE YOUR

NEXT GEN EVEREST AND RANGER NOW AT ROLA FORD HERMANUS

ALL-NEW

TAIGO ORDER YOURS NOW

All things Volkswagen

Rola VW Hermanus 028 313 6084 www.rolavw.co.za


Komedie - Holmruggery Omvattende professionele

Omvattende professionele Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar beleggingsadvies ONRUS kon sien APTEEK om oorEN te KLINIEK lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan beleggingsadvies

R180 | 70min | De Wetsaal - Onrus

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

krap en daar lagge te gaan soek.

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Verblyf geborg deur Hermanus Guest house en 7 on Marine.

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. PRINTING & SIGNS Portefeuljebestuur en Aandelemakelary HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Komedie - Agteraf R180 | 80min | Ouditorium-Hermanus

Herman en At, twee akteurs, is betrokke by ’n kinder­teaterproduksie. Dit is nie noodwendig hoe hulle hul loopbane sien ontvou nie, maar dit hou die pot aan die kook. Soos die toneelstuk ontvou, kry die gehoor ’n blik agter die skerms wan­neer die akteurs spook met woorde, rekwisiete en ekstra entoe­siastiese lede in die gehoor. Akteurs: Waldemar Schultz, Francois Toerien en Jurgen McEwan Vertoning geborg deur Dagbreek Trust Verblyf geborg deur Whale Coast Hotel

11


Komedie - Laerskool Noord R190 | 80min | Ouditorium-Hermanus | Geen 0/13

Laer­skool Noord se leuse is: Kyk noord en stoot voort. Die skoolhoof (Neels Coetzee), tree af. Drie onder­wyser­esse (Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie en Marion Holm) sit in die personeel­kamer en beplan ’n verrassingspartytjie. Dinge lei tot allerlei flaters. Verblyf geborg deur Windsor Hotel en Hermanus Boutique Guesthouse

12


Drama - Spertyd R190 | 75min | Sandbaaisaal

Spertyd is ’n reis deur die kontinent van ouderdom. Sandra Prinsloo word na net een speelvak van die stuk, met die Fiësta-prys as beste aktrise benoem. Joubert is op 14 Junie 2020 oorlede. Kort voor haar afsterwe het sy die teksverwerking gelees en was opge­wonde oor Prinsloo se vertolking daarvan. Die karakter kyk op 95-jarige ouderdom terug op haar vol lewe, kinderjare, huwelik en as weduwee. Vertoning geborg deur Johann Brink Trust Verblyf geborg deur Sandbaai Country House

SA N D B A A I Country House

Drama - Plesierengel R190 | 70min | Ouditorium-Hermanus Geen o/16 SNLV

Dié eenman­- stuk is gegrond op Leon van Nierop se Plesierengel en Katelknaap. Tristan (Ruan Wessels) het in ’n streng en liefdelose huis groot­ geword, en tragiese omstandighede dwing hom om ’n sekswerker te word. Verblyf geborg deur Sixteen Guest House

Drama - Ek wens ek wens R190 | 75min | Sandbaaisaal

Frank Opper­man se spel beïndruk die meeste. Ek wens, ek wens is ’n verhaal oor Seb, ’n lykbesorger wat ’n grys, eenvoudige en ongelukkige bestaan lei Verblyf geborg deur Sandbaai Country House

SA N D B A A I Country House

13


1PROPERTIES 000+SOLD I N HE R MANU S SINCE 20 16

T O T HE VAL UE OF

R 2 .4 BIL L I ON

W H Y S HO UL D YO U S EL L WI T H SEEF F ?

A N O F F E R YO U C AN' T R EF USE

With an average market share of up to 30% over the past 6 years, we remain the market leader in Hermanus and surrounding areas. Seeff Hermanus wins the Highest Market Share for the last 5 consecutive years Our INTERNATIONAL partner Hamptons International, the largest Real Estate group in the UK – with 100 branches in the UK and 7000+ partner offices worldwide – sells on average 20 properties per day.

Our Power Offer guarantees The Time in which we will sell your property The Price we will obtain for it and Our Service delivery Reduced fees if we do not deliver on our guarantees.

C A L L U S T O D A Y | 07 6 8 2 3 5 6 4 6

Highest Market Share

2016-2021


Kinders - Ibali Lethu (Our story) R110 | 50min | Ouditorium-Hermanus

Story Team bring die geskiedenis oor die ontstaan van Hermanus na die verhoog met storievertelling, dans en oomblikke van heimwee. Bientang, as verteller, neem die gehoor op ’n reis van Hermanus Pieters, lewe van die vissers, die dag van die groot haai en die ware rede waarom die treinspoor nooit Hermanus bereik het nie. Vertoning geborg deur Spur en Whale Coast Mall

Kinders - Die Land van die Groot Woordfabriek R100 | 45min | De Wetsaal - Onrus

Wat gebeur as ’n mens woorde moes koop en eet voordat jy dit kan uitspreek? In Agnés de Lestrade se uitsonderlike kinderboek, La grande fabrique de mots, word só ’n wêreld uitgebeeld. Die storie is verwerk in ’n verhoogteks deur Marhette van Huyssteen. Alle musiek is oorspronklik gekomponeer en uitgevoer deur Anneline Hugo.

15


Pantomime - Aspoestertjie

As die skoen pas. R120 | 90min Ouditorium-Hermanus

’n Koetspampoen en ’n verlore skoen. En ’n familie so dysfunctional. Jan-tuis-bly as die wyser slaan, dis die feë se wil. ’n Poppie, ’n prins en ’n prima donna deel die verhoog in die eeuoue verhaal van Aspoestertjie.

16


17



Musiek - Seasons of Love FRIENDS presents “SEASONS OF LOVE” R120 | 70min De Wetsaal - Onrus

Who decided that February has the monopoly on love? FRIENDS presents a jam-packed concert of memorable love songs from stage and screen at the Kalfie Festival this August. Enjoy numbers from Les Misérables, Moulin Rouge, The Greatest Showman, The King & I, Titanic and many more sung by vocalists who have graced the professional stage in a variety of roles and productions over the years. Sit back and enjoy a musical evening of friends joining forces to bring you “Seasons of Love”.

Musiek - Tribute to Neil Young (met Akkedis)

R170 | 70min De Wetsaal - Onrus

Akkedis speel hulle vertolking van die musiek van Neil Young en word geniet deur oud en jonk. A tribute to Neil Young on the 50th anniversary of the album Harvest by SA legends Akkedis. 19


Musiek - Tygerberg Kinderkoor R110 | 80min NG Kerk - Hermanus

Die Tygerberg Kinderkoor vier vanjaar hulle 50ste verjaarsdag. Karina Erasmus het in 2019 by Hendrik D Loock oorgeneem na sy aftrede. Die koor tree gereeld met groot sukses op en is een van Suid Afrika se trotste uitvoerprodukte. Die koor het verskeie belangrike internasionale koorkompetisies gewen. Die koor is bekend vir hulle ongeëwenaarde legato klank, volwassenheid van klank, musikale krag en dinamiese interpretasie van uiters moeilike werke. DieTygerberg Kinderkoor is ’n vooraanstaande eksponent in die wêreld van internasionale koorkompetisies. Tygerberg Kinderkoor beklee tans die vierde plek op die wêreldranglys van Interkultur vir kinderkore. Vertoning geborg deur NASPERS

20


Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

Musiek - Arno Carstens en Albert Frost HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 R190 | 70min Sandbaaisaal

Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Arno Carstens is gebore Maart 1972 in die WesKaap. Hy is getroud met Melanie Carstens. Hy het destyds bekendheid begin werf met Springbok Nude girls en was bekend vir sy Rock musiek. Van sy albums was Another Universe, Out of the light into the Night en Tjoepstil van Die Aandblom. Sy musiek was oorspronklik net in Engels. Hy het egter sy talent in die Afrikaanse musiek bewys met van sy mooiste liedjies. Albert Frost is ‘n baie musikale talent wat verskeie instrumente bespeel en span hier saam met Arno Carstens vir ‘n musikale fees. Kom luister en geniet! Verblyf geborg deur Whale Coast Hotel

21


Portefeuljebestuur en Aandelemakelary Musiek - Danie Niehaus en HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16 Germandt Geldenhuys R180 | 80min | Sandbaaisaal

Danie Niehaus is al vir meer as 4 dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys, jong akteur en nuwe sangsensasie, in ‘n produksie van sang, vertellings en musikale kruisbestuiwing. Germandt, bekend as “Louis Koster” van Binnelanders-faam en self bekroon vir sy toneelspel in die rolprent “Kanarie”, het met sy agtergrond in musiekteater, sy aanhangers verras met sy onlangse buiging in die mark van ligte musiek. Musiekliefhebbers, fliekgangers en sepiekykers sal almal ewe verras wees met hierdie samekoms van twee groot stemme, asook hul humor en persoonlikhede saam op een verhoog . Verblyf geborg deur Whale Coast Hotel

22


Cell World Computer Mania Galaxy Cellular Incredible Connection MTN Vodacom

061 188 5398 028 312 3333 084 230 5920 028 312 2989 083 869 1459 028 312 3999

ABSA Capitec Bank FNB Nedbank Standard Bank

ATM 028 312 3023 ATM 086 055 5111 028 313 7865

Bargain Books PNA

028 313 0303 028 312 2936

Ackermans Exact Foschini Franco Ceccato Identity Keedo Kids Markham Milady’s Mr Price Clothing Old Khaki PEP Pick n Pay Clothing Queenspark Sneaker Factory Tekkie Town The Fix Truworths

028 312 3071 028 313 6306 028 313 6300 028 312 1195 028 312 2945 021 003 2779 028 313 6319 028 312 2509 087 049 6876 021 003 2778 028 312 2330 028 312 3057 028 312 1677 028 312 4486 087 150 4004 028 313 1662 081 171 1380

Woolworths

028 313 6240

Whale Coast Theatre

028 312 1396

Bierman Malan Optometrist 028 312 3075 Mellins I-Style 028 313 1101 Spec-Savers 028 312 2943 Sunglass Hut 021 276 2837

Best of Asia Fabulous Fish Hartlief Deli King Pie McDonalds Mugg & Bean Ocean Creek Spur Steers The Deli Coffee Co Wimpy

028 316 4120 067 647 2717 028 312 3068 028 125 0199 028 312 3661 028 312 1916 028 312 3095 028 312 2669 028 312 2980 028 312 2038

Checkers Food Lovers Market

028 313 6400 028 312 4475

Clicks Dis-Chem Pharmacy Sorbet Style Bar The Old Hat Barber Shoppe The Body Shop

028 312 3140 028 050 2189 028 312 2260 065 833 0667 073 538 9414 028 312 3141

Appliance World

028 426 0014

HOME etc. Mr Price Home Ouhout Meubels Sheet Street

028 312 2690 028 313 0590 028 312 3200 087 754 5284

Arabella Diamonds Sterns

028 312 4114 028 313 6323/24

Checkers LiquorShop Market Liquor

028 313 4600 028 312 4475

3@1 Smart Tailor Telkom Direct

028 312 2715 064 115 6825 028 313 0080

Absolute Pets 028 312 3125 Cash Crusaders 028 312 3576 EberVet Pet Clinic 028 312 1453 Gadget Paradise 065 869 9392 Hobby & Tech 067 126 6701 JJ Cale 010 021 0209 Montagu Dried Fruit & Nuts 028 312 3099 The Crazy Store 087 135 8368 Verimark 028 312 2940 Visfabriek 066 018 9521 Vrystaat Biltong 076 740 7080 Vuse 081 269 9435

Cape Union Mart Mr Price Sport Senqu Sportscene Surf Zone Totalsports

021 003 2777 028 312 1435 028 312 3553 028 313 6315 074 402 3722 028 313 6313



Musiek - Akkedis R170 | 70min De Wetsaal - Onrus

Die Akkedis Band is ‘n Afrikaanse rockmusiekgroep wat deur die Dennis tweelingbroers, Arthur en Rudi gestig is. Die verhaal van Akkedis begin vroeg in die negentigerjare, toe die tweeling hul militère plig gedoen het. Alhoewel hulle op ‘n vroeè ouderdom kitaar en tromme gespeel het, het hulle op die militêre lugmagbasis aan oorspronklike material begin saamwerk. Toe Adrian John Graham by die groep aangesluit het, het hul klank gevorder tot die tydlose rockklank wat Suid-Afrikaners al meer as twee dekades ken en geniet. Hulle het intussen twee albums saam met die Lyzyrd Kyngs (Piet Botha en Akkedis) gemaak en die suide van Afrika en Duitsland daarmee getoer. Akkedis het gemiddeld 4 shows per week en is nie van plan om binnekort te vertraag nie. Afrikaan, reggae, blues, rock, folk, Zoeloe, Afrikaans, Engels, daar is niks wat hierdie seuns nie kan doen nie. Verblyf geborg deur Windsor Hotel

Hermanus & Onrus Open daily.

Pop in for daily drinks specials and loads of promotions during Kalfiefees. Half price pizza specials on mondays and half price burgers on Thursdays. Come catch the Kalfie vibe at Tipples. Visit us at Onrus Trading Post or at 12 Mitchell Street in Hermanus.

Lau’s Cuisine Is reopening.

Full Liquor License. Cake and Coffee 10% discount on sushi from 11:30am to 4pm. 73 Main Street, Sandbaai, Hermanus. 25

|

028 316 3092


Musiek - Anna Davel - 21 R190 | 75min | Sandbaaisaal

Hierdie is ‘n nostalgiese terugblik op 21 jaar van road trips, grondpaaie en kronkelpaaie. Never a dull moment. En uit elke avontuur word daar ‘n song gebore. Kom geniet stories en musiekhoogtepunte met ‘n verskeidenheid so reg in Anna se styl; ‘n program van oorspronklike musiek uit haar eie pen. Die gehoor kan uitsien na liedjies wat sy opgeneem het die afgelope 21 jaar, o.a. “Pers”, “Te lank al” en “Die Gypsy in jou oë”. Daar is musiek van haar nuutste album ‘Moment’ en ook een of twee gunsteling songs uit haar vroeër swing repertoire wat gereeld versoek word. Verblyf geborg deur Sandbaai Country House

SA N D B A A I Country House

Musiek - LIG met Amanda Strydom R190 | 80min | Ouditorium-Hermanus

Eskom maak donker , Miss Mandy bring lig ! Vir haar optrede in 2022 by die Kalfiefees bring sy medisyne vir moeë beurtkragsiele. Haar eie musiek , asook ‘n bietjie Broadway , Brel , Dylan , Van Veen en Melissa Etheridge. Sy word begelei deur haar geliefde handlanger , Coenraad Rall en saam vier hulle Miss M se 43ste jaar in die wonderlike , waansinnige vermaaklikheidsbedryf met lig , lag en balsem. Verblyf geborg deur Misty Waves Hotel

Musiek - Kuier Met Koos R190 | 70min | De Wetsaal - Onrus

Kom kuier heerlik saam met Koos Kombuis.. Kom geniet sy staaltjies en musiek en al die wyshede wat hy het om met ons te deel. Kom kyk na die nuwe-ou Koos. Verblyf geborg deur Sandbaai Country House

SA N D B A A I Country House

26


Boekbesprekings - Erika Murray Theron Kom ons loop weg R10 by deur | 60min | Incanda Meubels - Sandbaai

Theron, gebore Murray, kom van Natal, was ’n Matie, toe ’n Tukkie en het ook by Unisa gestudeer. Sy skryf stories vandat sy ’n potlood kan vashou, maar die eerste van haar agt of nege romans het, soos haar jongste kind, eers in haar 40’s gearriveer. Kom ons loop weg is die neerslag van ’n moeilike tyd in haar en Tom se lewe, toe hulle saam parkinsons moes trotseer.

Boekbesprekings - Bun Booyens Fred Mouton ’n Terugblik oor vyf dekades R10 by deur | 60min | Incanda Meubels - Sandbaai

Bun Booyens, wat saam met Fred gewerk het as redakteur van Die Burger (2010-2016) wys van sy gunstelingprente wat Fred oor die afgelope vyf dekades geteken het. Booyens is ook die samesteller van die gedenkboek 50 Jaar met Fred.

Boekbesprekings - P. Fourie ‘n Hart so groot soos ’n vuis R10 by deur | 60min | Incanda Meubels - Sandbaai

Fourie is gebore in die Vrystaat, en het skoolgegaan op Clarens, in Bloemfontein, en op Oudtshoorn. Hy woon tans in die lieflike dorp Wellington. Van sy kortfiksie – in Afrikaans en Engels – het in die Tydskrif vir Letterkunde, Scrutiny2, New Contrast, Ons Klyntji, en LitNet, verskyn. ’n Hart is so groot soos ’n vuis, het vroeg 2021by Kwêla verskyn.

Boekbesprekings - Deon Meyer Boeke, films, multi-media R10 by deur | 60min | Ouditorium-Hermanus

Meyer is ’n Afrikaanse skrywer en rolprentvervaardiger. Hy het onder meer as verslaggewer, skakelman, kopieskrywer, skeppende direkteur, internetbestuurder, en handelsmerkkonsultant gewerk voor hy in 2008 heeltyds begin spanningsfiksie skryf het.

27


Property Management

Project Management

Our clients can vouch for our service excellence in providing quality management and supervision of your residential property.

With a track record of effective project management, we are your eyes and ears for any property based project that requires detailed planning, supervision and management.

Our services cover:

We offer the management of:

maintenance & renovations l holiday preparations l service provider access l on-line based holiday rental facilitation and management l full management of your rental listing, all bookings and guest relations, cleaning and laundry services

l

l

all aspects of maintenance & renovations l décor updates l garden lighting and pool refurbishments l liaison and planning with builders, decorators, painting contractors, landscapers, electricians and plumbers. GERHARD STEGMANN

STUART COHEN

+(27) 83 657 4102 stuart@cabincare.co.za

WWW.CABINCARE.CO.ZA

+(27) 83 627 9846 gerhard@cabincare.co.za


DANKIE AAN AL ONS BORGE Highest Market Share

2016-2021

ONRUS APTEEK EN KLINIEK

Omvattende professionele beleggingsadvies

Omvattende pro beleggingsadvie

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. Omvattende professionele ONRUS APTEEK EN KLINIEK beleggingsadvies Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

Omvattende professionele beleggingsadvies

Omvattende professionele beleggingsadvies HERMANUS | T +27 (28) 312 1508

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees.

ONRUS APTEEK EN KLINIEK

Omvattende professionele beleggingsadvies

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots op ons assosiasie met d PRINTING & SIGNS

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. PRINTING & SIGNS

Omvattende professionele beleggingsadvies

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Portefeuljebestuur en Aandelemak Omvattende professionele Omvattende professionele beleggingsadvies ONRUS EN KLINIEK Ons is trots op ons assosiasie met APTEEK die Kalfiefees. beleggingsadvies

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Priva

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees.

Omvattende professionele PRINTING & SIGNS Omvattende professionele beleggingsadvies beleggingsadvies

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

PRINTING & SIGNS

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots opKalfiefees. ons assosiasie met die Kalfiefees. Ons is trots op ons assosiasie met die

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 KLINIEK 1508 RUS APTEEK EN

Omvattende professionele ONRUS APTEEK KLINIEK Ons isENtrots op onsbeleggingsadvies assosiasie met die Kalfiefees. Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16 Portefeuljebestuur enPortefeuljebestuur Aandelemakelary en Aandelemakelary

Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. HERMANUS | T +27 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16(28) 312 1508

PRINTING & SIGNS

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Omvattende professio

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. PRINTING & SIGNS

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary beleggingsadvies

Omvattende beleggingsad

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 HERMANUS (28) 312 | 1508 T +27 (28) 312 1508 Ons is trotsX16 op ons assosiasie met die Kalfiefe Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, PrivaatsakPrivaatsak X16

ONRUS APTEEK EN KLINIEK

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots op ons assosiasie PRINTING & SIGN

Portefeuljebestuur en Aande

HERMANUS | T +27 (28) 312 150 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 1

Omvattende professionele beleggingsadvies

Omvattende professionele beleggingsadvies

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees.

Omvattende professionele Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. beleggingsadvies Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Omvattende PRINTING & SIGNSprofessionele Portefeuljebestuur en Aandelemakelary beleggingsadvies

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. Portefeuljebestuur HERMANUS |enTAandelemakelary +27 (28) 312 1508

HERMANUS | T +27 (28)10 312 |1508 Magnoliastraat Postnet Suite 116, Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Privaatsak X16

SA N D B A A I

Country House Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees. PRINTING & SIGNS Portefeuljebestuur en Aandelemakelary HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Omvattende professionele beleggingsadvies

Omvattende professionele Your FREE Lifestyle magazine w w w. s p l a s h m e d i a . c o . z a beleggingsadvies

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees.

ONRUS APTEEK EN KLINIEK

Portefeuljebestuur en Aandelemakelary

HERMANUS | T +27 (28) 312 1508 Magnoliastraat 10 | Postnet Suite 116, Privaatsak X16

Ons is trots op ons assosiasie met die Kalfiefees.


De Wet Saal

Incanda Meubels

Sandbaaisaal

Hermanus Auditorium

The Wine Glass

Your FREE Lifestyle magazine Hermanus & Durbanville w w w. s p l a s h m e d i a . c o . z a

30


Yutiliti SWITCH | FTTH

JOIN THE

BIG SWITCH TO FIBRE! 10Mbps

from

R349.00pm*

Get connected to a World of Entertainment FTTH

FTTH

FTTH

FTTH

20Mbps

50Mbps

100Mbps

200Mbps

BASIC

STANDARD

ADVANCED

ULTIMATE

R699.00

R969.00

R1159.00

R1450.00

1 YEAR FREE DISNEY + AND MI TV STICK

1 YEAR FREE DISNEY + AND MI TV STICK

1 YEAR FREE DISNEY + AND MI TV STICK

1 YEAR FREE DISNEY + AND MI TV STICK

Free standard installation · Uncapped fibre *Requires Activation Fee | *FUP | T’s and C’s apply | 12 Month contract

Contact us: Call centre: 021 300 6383 Yutiliti @yutiliti www.yutiliti.co.za

Scan QR to download the Yutiliti app >