
1 minute read
45’s Local Fellowship


Advertisement

Jacques Moolman
Die spoon was een van Round Table 219 se lekker tradisies.
Die laaste spoon byeenkoms was net weereens n bewys van hoe twee klubs suksesvol kan saamsmelt deur bestaande tradisies te behou.
Die hoofdoel van die Spoon is om buite klubverband op n sosiale wyse met jou gesin lekker om n tafel te kuier en mekaar se geselskap en kos te geniet. Die afgelope Spoon het n Meksikaanse tema gehad wat “pulled pork” tacos, gevriesde Margaritas en genoeg tequila ingesluit het. Spesiale dank aan Melissa (die fynste meisie) wat met die hardste werk van Tortilla press opgesaal was terwyl die manne met die dik arms net glase gelig het. Die ‘mini’ Spoon is oorhandig aan Melcolm en ons sien uit om te sien wat hy op lewer en na nog n aand se lekker kuier en samesyn







Loving Shelters Quiz Night
