Reitz
Rekord
08 Julie/July 2016
Edition 127
reitzrekord@gmail.com
072 757 0514
Free Copy
Semi finale stryd in Reitz
VKB REITZ BANDE
WINTER PROMOSIE 20 JUNIE tot 30 JUNIE '16
Kom ondersteun Reitz
vir meer inligting besoek
www.vkb.co.za
Wiroeske de Wet, Megan da Conceicao en Mia van der Schyf neem tans deel aan die Bokkie-week in Kroonstad, waar hul in die Oos-Vrystaat o/13 netbalspan deelneem. Sterkte meisies!
Verlede jaar se finaliste Reitz (noordgroep) en Bethlehem – oudskoliere (suidgroep) loop veilig voor in Griffons – Oos liga met net een week liga beplanning oor. Die huidige streekskampioen, Reitz het Saterdag 2 Julie 8 drieë in hul wedstryd teen Frankfort aangeteken, en die span geklop met 46 – 14. In die wedstryd tussen Bethlehem en Harrismith het Bethlehem met die
Paradys Kom besoek ons gerus!
Kwaliteit Vrystaatse Vleis Vars voorbereide wegneemetes Kom probeer ons hoender!!! Biltong, Chilli Bites Kom kyk wat is in ons vrieskas!
058 871 3569
wen met 25 – 3. In die suidgoep het Ficksburg hul wedstryd teen Ladybrand verloor met 26 – 12, en Senekal het Collegians 2 geklop. Die spanne staan asvolg: Suidgroep: Ficksburg 7, Ladybrand 15, Collegians 2 14, Marquard 28, Senekal 34, Bethlehemoudskoliere 39. Noordgroep: Oudskoliere 2 7, Frankfort 8, Harrismith 26, Collegians 32, Reitz 40. Op
Saterdag 9 Julie is die halfeinstryd van die suidelike liga voor tussen Reitz en Senekal op Geyerpark in Reitz. Dit is die tweede opeenvolgende jaar dat Reitz na die halfeindstreid deurdring. Die span het een wedstryd verloor teen Harrismith, en het eerste in hul groep geëindig. Afskop van Saterdag se wedstryd is om 15:30.
ELECTIONS 2016
SPECIAL VOTES REGISTRATION CLOSES 8 JULY 2016 AT 17:00. VISIT YOUR LOCAL IEC OFFICE TODAY FRANKFORT WARDEN
LAUGH OUT LOUD
NG Kerk Frankfort reik uit Frankfort NG Kerk het GoodYear student geborg om die CT Kinderhuis in Bethlehem te gaan besoek. Dit was so groot sukses dat die student nie die naweek wou laat veby gaan nie. Hul het ander kulture aan die kinders voorgestel in die kreatiefste maniere.
Skaapkop sukses vir Dirkie Uys 10 Junie 2016 was groot bedreiwighede by Warden Boerevereniging Saal. 60 Skaapkoppe, 110 eisbeins is gebak vir die aand se vondsinsameling. KITCHEN DELIGHT
Beef, mushroom and caramelised onion pie CHUCKLES
The photographer was positioning my new husband and me for our wedding photos when he asked, “Have you ever modeled?” My cheeks instantly turned red. “No, I haven’t,” I said. “But I always thought …” The photographer interrupted me: “I meant him.” ‘n Seuntjie ry saam met sy ma in die kar. Hy krap in sy neus en trek ‘n stuk nollie uit. Sy ma kyk en vra: “En nou? Wat gaan jy met dit doen?” Seuntjie: “Nee ek weet nie – ons mag MOS nie in die kar eet nie..” My high school assignment was to ask a veteran about World War II. Since my father had served in the Philippines during the war, I chose him. After a few basic questions, I very gingerly asked, “Did you ever kill anyone?” Dad got quiet. Then, in a soft voice, he said, “Probably. I was the cook.”
Ingredients
Method
60ml (1/4 cup) olive oil 700g lean beef mince 2 Large brown onions, halved 2 Teaspoons brown sugar 2 Teaspoons balsamic vinegar 200g pkt sliced Swiss brown mushrooms 1 large zucchini, cut into 1cm pieces 2 tablespoons plain flour 375ml (1 1/2 cups) Campbell's Real Stock Beef Salt Reduced 2 teaspoons Worcestershire sauce 1 sheet puff pastry, partially thawed 1 egg, lightly whisked
preheat oven to 220C/200C fan forced. Heat 2 tsp of the oil in a non-stick frying pan over medium-high heat. Add mince. Cook, stirring, for 3-4 minutes or until browned. Transfer to bowl. Heat 2 tbs of remaining oil in pan over medium heat. Add onion. Season. Cook, stirring occasionally, for 6 minutes or until soft. Add sugar and vinegar. Cook, stirring, for 5 minutes or until caramelised. Transfer to a bowl. Heat remaining oil in pan over medium-high heat. Add mushroom and zucchini. Cook, stirring occasionally, for 3 minutes or until soft. Return mince and onion mixture to pan. Sprinkle with flour. Cook, stirring, for 1 minute. Slowly add stock, stirring constantly until smooth. Stir in Worcestershire sauce. Bring to boil. Simmer for 2 minutes or until thickened slightly. Transfer to a 2L (8 cup) baking dish. Top with pastry. Brush with egg. Cut a small slit in centre of pastry. Bake for 25 minutes or until puffed and golden. MEESTER
COLD FACTS ABOUT WINTER
Every winter, at least one septillion (that’s 1 followed by 24 zeros) snow crystals fall from the sky. According to the Guinness World Records, on January 28, 1887, a snowflake 15 inches wide and 8 inches thick fell in Fort Keogh, Montana, making it the largest snowflake ever observed The coldest temperature ever recorded during a UK winter was 27.2 °C which was recorded in the village of Braemar in the Scottish Highlands. The word winters comes from the Germanic wintar which in turn is derived from the root wed meaning 'wet' or water', and so signifying a wet season. There’s a reason you feel more sluggish and have difficulty getting out of bed during colder months; your metabolic activity drops in the winter. The biggest hailstone recorded fell in 2010 and was the size of a ball, weighting almost 2 pounds! A man named Wim Hof holds the record for running the fastest half marathon bare foot! He completed it in 2 hours, 16 minutes and 34 seconds. 02 Rekord
● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
ELECTIONS 2016 REITZ
PRESIDENT ZUMA DECLARES 3 AUGUST (ELECTION DAY) A PUBLIC HOLIDAY TO ENSURE EVERYONE CAN GO AND VOTE VREDE PET PIC OF THE WEEK
SAPS celebrate youth day
Bosch Valley Farms behaal top pryse
Reits SAPS,Nketoane Local Municipality, Department of Social Development, Department of Sport, and the Department of Education celebrated Youth Day with the learners of Petsana School. Youth Day celebrations was modern dance, gumboots, traditional dance and mass choir.
Hoogste prys Vleismerino behaal was R20 000 vir ram RDV 5006. Gemiddeld van elk R7000 Twee Afrika Droughtmaster stoetbulle is verkoop teen R100 000 elk. Gemiddeld op elk R68 500. Gemiddeld op komersiele bulle R37200. FACEBOOK READER COMMENTS
o/13 en o/16 VKB Rugbyweek op Frankfort Die o/13 VKB Rugbyweek is vir die 17de agtereenvolgende jaar aangebied en die o/16 week vir die 11de keer. 22 Provinsiale spanne het aan die weke deelgeneem.Mnr Dan Kriek (direkteur van die VKB Groep) het die opening van die o/16 gedoen, terwyl mnr Francois Swanepoel (Uitvoerende Hoof van VKB Landbou) die opening van die o/13’s waargeneem het.VKB wil graag die personeel van Hoërskool Wilgerivier bedank vir die organisasie tydens die twee weke wat aangebied was, by name mnre LouisRichard Langeveldt en Spanjool Wessels vir hul bydraes om ‘n sukses hiervan te maak. Donderdag, 23 Junie 2016 Barbarians (0) vs Griffons C (45) Speler van die wedstryd: Le Roy Muller (Griffons) Griffons D (22) vs Verwes (22) Speler van die wedstryd: Christiaan Zietsman (Verwes) Vrystaat
Platteland (5) vs Titans: Lions (7) Speler van die wedstryd: Zack Momberg (Titans) Kosh (17) vs Pretoria Privaatskole (Rooikatte) (17) Khosa Western Cubs (47) vs Noordwes Platteland (0) Speler van die wedstryd: Collin de Lange (Khosa Western Cubs) Vrydag, 24 Junie 2016 Oggendwedstryde: Khosa (48) vs Rooikatte (0) Speler van die wedstryd: Collin de Lange (Khosa) Griffons D (20) vs Barbarians (10) Speler van die Wedstryd: Katleho Mofokeng (Griffons D) Griffons C (5) vs VS Platteland (31) Speler van die wedstryd: Raymond Muller (VS Platteland) NW Platteland (15) vs Verwes Speler van die wedstryd: HP Joubert (NW Platteland) Titans (5) vs KOSH (0)Speler van die wedstryd: Liam Rowan (Titans) Middag-wedstryde: KOSH (25) vs Griffons D (5) Speler van die wedstryd: Mynhard
van Deventer Rooikatte (20) vs NW Platteland (24) Speler van die wedstryd: Manus Olivier (NW Platteland) VS Platteland (5) vs Khosa Western Cubs (41) Speler van die wedstryd: Celvin de Lange (Khosa) Verwes (48) vs Barbarians (0) Speler van die wedstryd: Jan Esbach Titans (10) vs Griffons C (5) Saterdag, 25 Junie 2016 Barbarians (17) vs Griffons D (5) Speler van die wedstryd: Ignus Beyleveldt (Barbarians) Verwes (34) vs Griffons C (19) Speler van die wedstryd: Janco Duvenhage (Verwes) Rooikatte (34) vs VS Platteland (10) Speler van die wedstryd: Dylan Balie (Rooikatte) KOSH (10) vs NW Platteland (14) Speler van die wedstryd: Danie Reichel (NW Platteland) Khosa Western Cubs (21) vs Titans (10)Speler van die wedstryd: Joshua Smit..vervolg op bladsy 3
Win your pet some pet food by sending us a pic on whatsapp 073 847 2468 KLITSGRAS
Hier sit en kuier ons groepie "girls" na 'n lekker dag van fees, stalletjies en stunts. Klitsie geniet die geselskap en skinder maar tel op sy het die oog van 'n aantreklike donkerkop met blou oë gevang. Klitsie score nie elke week soos die res van die groep nie. By my is dit regtig soos die reën as dit gebeur word daar baie opgevang anders is dit maar 'n droog affêre... My bestie het ook opgetel dat ek soos 'n vreeslose bokkie in die veld deur die leeu dop gehou word. Haar advise. "Hou verby..." Hoekom wil ek weet? "Want jy gaan soos in nommer 701 wees." En daar val die res van die groep in. En daar voel klitsie soos een van daai girls op Jerry Springer wat nie geweet het haar man is net so los soos daai kombuis kas wat manlief nog nie reg gemaak het nie. Almal in die groep het al met hom kennis gemaak. Of dit nou by die huis of in die bakkie is of iewers op 'n grasperk het hy sy merk gelos. En Klitsie luister aandagtig na die detail wat gedeel word. Niemand se hy is doodskis in die bed nie. Avontuurlik net soos Mcgyfer. Hy kry 'n overall 8 en Klitsie oorweeg dit toe sterk om maar tog nommer 701 te word. Maar ai, daar loop die leeu met 'n ander bokkie bakkie toe...en klitsie wag nog steeds vir die reën om te kom. SOCIAL MEDIA
Like us on facebook Ladybrand Rekord Follow us @rekordFS
Chat with us 073 847 2468
Read the latest or back copies on www.issuu.com/senekalrekord Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
Rekord03 Rekord03
SHARE YOUR COMMENT
HAS YOUR DOG BEEN POISONED OR STOLEN RECENTLY? FICKSBURG INSPIRATION
Baby found without limbs
On 17 June 2016, members of Ficksburg Crime Prevention found a suspicious plastic bag in Deviliers street. The content of the bag revealed a baby without a left arm and a right leg. The postmortem examination revealed that the limbs were cut off with a sharp instrument.
HEUNING DRUPPELS Deur Willem Botha
Hierdie volgende teks is een van die bekendste tekste in die Bybel, en het geweldig impak, maar tog 'n teks waarin soveel opgesluit is dat ons vir eeue daaroor kan redeneer. Ek dink ek verstaan sy volle impak seker minder as 1%. 1 Joh1:9 "Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid." Ek dink daar is egter net soveel wat mens verkeerd kan verstaan en ek het lank hieroor geworstel. Wat gebeur met iemand wat sy eie lewe neem? Is hy dan verdoem, want hy kan nie vir oulaas vergifnis vra vir sy daad nie? Nee, inderdaad is dit nie waar nie. As ons tot bekering kom, is ons vir ewig gereinig van alle ongeregtigheid, soos vers 9 vir ons sê, nie net vir die insident nie want Jesus se belofte van vryspraak geld lewenslank. Dink so daaraan, ek en vroulief is donkiejare getroud en leef onder ons huweliksbelofte wat ons aan mekaar beloof het. Maar kom ons sê ek maak more droog en sy is vies vir my, dan bly ons steeds getroud. Geen insident kan dit breek nie. Maar as ek vir haar sê ek is jammer, trou ons nie gou weer nie, die verhouding word net herstel. Net so met sondevergifnis. As ek vergifnis vra vir die Here kom ek nie weer tot bekering nie want dit staan reeds vas, maar die verhouding word herstel. Nee, Hy was nie kwaad vir my nie, maar ek kan weer met vrymoedigheid in Sy troonkamer voor Hom verskyn. Die wonderlike is dat Hy altyd, vir ewig daardie verskoning aanvaar. Hy hou niks ooit teen jou nie. Laat my dink aan my ma wat graag gesê het dis sleg as sy en my pa woorde gehad het, maar die opmaak daarna was altyd so lekker.
Wenspan van die o/16week op Frankfort: OosKaap Beste Speler in Posisie Loskop Stut – Ronald Visagie (Kiewiete) Haker – Robert Kruger (Luiperds) Vasskop Stut – Warwick Griffon (OosKaap) Slot – Zack Toerien (Oos-Kaap) – BESTE VOORSPELER Slot – Duminsa Ngcivana (OosKaap) Flank – Izak Steyn (Griffons) Flank – Gareth de Vries (Suid-Vrystaat) Agtste Man – Johandré Buitendag (Noord-Natal) Skrumskakel – Jaco Nel (Oos-Kaap) – BESTE AGTERSPELER Losskakel – Cammi Roux (Oud
LADYBRAND
WHATSAPP US AT 073 847 2468
Joining hands in the fight against crime Ladybrand Social Crime Prevention Unit in conjunction with Ladybrand Community Policing Forum (CPF) held a Imbizo at Le-Reng high school near Ladybrand. The main objective of the Imbizo wat to educate the public about domestic violence, dangers of drugs.
Skoliere A) Vleuel – Gomolemo Keriteng (Luiperds) Senter –Joshua Oosthuizen (Oos-Kaap) Senter – Greywon Ditlow (Oos-Kaap) Vleuel –Reud Peattie (Pretoria Privaatskole) Heelagter – Anele Makongolo (OosKaap) Reserwe – Henrico Rensburg (Oos-Kaap) Reserwe – Le Roux Botha (Oos-Kaap) Reserwe – JJ Kleyngeld (Oud Skoliere A) Reserwe – Johan Muller (Kiewiete) Reserwe – Marno Crathorne (NoordNatal) Reserwe – Wian Visser (Sandveld) Reserwe – Jamie Hills (Luiperd) Reserwe – Hadley Adam
FACEBOOK READER COMMENTS
(Oos-Kaap).o/16 Uitslae: Maandag, 27 Junie 2016 op FrankfortSuid Vrystaat (20) vs Vrystaat LSEN (5) Speler van die wedstryd: Gareth de Vries (Suid Vrystaat) Oos Kaap (53) vs Sandveld (0) Speler van die wedstryd: CJ Greeff (Oos Kaap) Luiperds Platteland (35) vs Kiewiete (17) Speler van die wedstryd: Jamie Hills (Luiperds Platteland) Griffons (18) vs NoordNatal (5) Speler van die wedstryd: Mpho Makhata (Griffons) Rooikatte (6) vs Oud Skoliers A (19)
KENNISGEWING
Predikante uitgenooi om bydrae te lewer
Rekord nooi Predikante uit wat vir die rubriek wil skryf om so te maak. Maks 350 woorde. e.pos ons by
04 Rekord
editor@rekordmedia.com ● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
FREE STATE MEMEL
MARQUARD
Twee vas vir Verkykerskop plaasaanval Twee vermeende rowers, wat Saterdag op Memel in hegtenis geneem is in verband met diefstal word met die wrede aanval op ‘n bejaarde egpaar in die Verkykerskop-distrik verbind
VRYSTAAT
Youth clap and tap awarness
On 25 June, Marquard police station held a youth Clap and Tap music competition in conjunction with youth day. We had nine competing choirs from different seven police station of Ficksburg Cluster. The community hall of was full to capacity with youth from the surrounding areas
Die VKB Rugbyweek vir o/19 spanne Hoërskool Reitz het vir die 19de agtereenvolgende jaar die VKB Rugbyweek vir o/19 spanne aangebied. Hierdie week groei elke jaar net van krag tot krag – daarom dat 2016 nie ‘n uitsondering was nie. Hierdie week, wat vanaf 26 Junie tot 1 Julie 2016 op Reitz plaasgevind het, het weereens positiewe reaksie uitgelok. Spanbestuurders, afrigters, spelers, ouers en ander belanghebbendes kan nie uitgepraat raak oor die hoë standaard van aanbieding van die week, asook die gasvryheid en vriendelikheid van die gemeenskap. Beslis ‘n veer in die hoed van Hoërskool Reitz se onderwysers, beheerliggaamslede en hul gades, asook die ouers.Tydens die week is daar ook ‘n sewestoernooi deur Spar aangebied, wat deur Suid-Vrystaat gewen is.Na afloop van die week, is daar twee spanne aangewys. Die week is afgesluit met die aankondiging van die span, wat vanaf 2 tot 9 Oktober na Engellond en Wallis gaan toer. Tydens die toer sal die ITEC
Plattelandspan drie wedstryde speel. Die groep sal onder andere London, Bath Cardiff en Swansea besoek. Die Sewes-span wat aangewys is sal vanaf 4 tot 11 Oktober 2016 aan ‘n toernooi in Mauritius deelneem en ook die eiland se besienswaardighede besoek. Die week word voorafgegaan deur ‘n oefenkamp van 1 tot 3 Oktober 2016 op Vrede. Die uitslae van die week was as volg:Uitslae: Wedstryde - Maandag, (Suid-VS) Oos VS (30) vs Pretoria Privaatskole (Rooikatte) (28) Speler van die Wedstryd: Tiaan Venter (Oos-VS) Wedstryde – Dinsdag 28 Junie 2016 op Reitz 09:00 Kiewiete (20) vs SuidNatal (14) Speler van die wedstryd: Nicci Hattingh (Vrystaat Kiewiete) 10:20 Pretoria Privaatskole (46) vs Sandveld (14) Speler van die wedstryd: H. Botha (Pretoria Privaatskole) Beste Speler in Posisie van die week en Toerspan na Engeland en Wallis:Eugene van Rensburg (Luiperds) Conor O’Brian (Luiperds) Joubert Lombaard (Luiperds)
Rudi Siecker (NoordNatal) Jordon de cares (Lynx) Jarod Keylock (Suid-Natal) Dane van der berg (Luiperds) SP Vermaak (Luiperds) Nicci Hattingh (Kiewiete) Johan Lombaard (OP Platteland) Mike Mamabolo (NoordNatal) Joubert du Plooy (Valke Stedelik) Jeandré Breytenbach (Valke Stedelik) Koketso Monageng (Suid-Vrystaat) Jade Adams (Oos-Vrystaat) Danie de Vos (OP Platteland) Frikkie Hendriks (Noord-Natal) Tobias van Rensburg (Lynx) MC van Rensburg (Luiperds) Johan Malan (OosVrystaat) Geyer Terblanche (OosVrystaat) Daniel de Beer (Valke Stedelik) Niel Smith (Kiewiete) Given Lombaard (SuidVrystaat ) Pieter Bezuidenhoudt (Luiperds). Organiseerder: Mnr Herman van der Merwe Spanbestuurder: Mnr Uys le Roux.Toeroperateur: Vision Sport.Afrigters: Mnre Christi Swarts en Muller van der Nest
Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
UIT DIE HART VAN EVA
Deur Hannetjie Brooks
Nostalgie. My Ma kan altyd sulke lekker onthou stories vertel van haar kinderdae. Met albums op die skoot, foto’s meestal wit en swart, neem sy my op reis na dit wat was. Sy vertel as Ouma die dag eers begin neurie terwyl sy haar strykwerk doen dan weet sy die groot kuier by haar oudste suster het aangebreek. Joey was 12 jaar ouer as my ma. In die paar dae wat volg word padkos gemaak en ekstras bly agter in Joey se spens. Beskuit word gebak en niks kom by die geur van vars gebakte boerbeskuit so uit die koolstoof se oond nie. Die reuk trek so onder die neuse verby die stofstraat af en tannie Sannie bring vrugte rolletjies vir saamvat terwyl sy en Ouma elk ‘n stuk beskuit met moerkoffie eet. leisbolletjies, gekookte eiers en koue hoender. Als moet mooi toegevou en verpak word in die bruin kissie wat saam gekarwei word. Hulle klomp kinders hardloop jubelend buite saam met maatjies van die buurt. Ouma bak vir die vale. Vragte soetkoekies, gemmerkoekies en vlakoekies kry hulle tuiste in skoon wit slope. Hoenders word geslag en die meisiekinders speel agter die huis ‘ring-a-roses’ terwyl die seuns die hoenders skoonmaak. Oupa kerf sommer so met die knipmes op die agterstoep ‘n sak vol beesbiltong. Een beland in die sak en die volgende kerfie in die mond. Hul word nader geroep met hulle stowwerige voetjies elk vir ‘n kerf biltong. Die agterplaas het nie gras gehad nie vertel sy. Mooi skoon gevee soos om ‘n stroois het die pluimvee en paar beeste daar geloop. Behalwe nou vir die vrugteboord en die lappie groentetuin waarop Ouma so heilig was. Ouma pak die Saterdag oggend vroeg die ou groen Toyota bakkie tot teen die dak toe vol. Dan klim die kinders mooi skoon gewas in hul Sondagklere een vir een in en elkeen vind sy plekkie. Boetie kla oor die skoene wat so druk. “Trek tog maar uit!” sê Ouma vir hom. Oupa staan nader en stop sy pyp met die rum en
maple so op sy tyd, rustig soos hy maar was. Hy sit sy hoed op sy kop wat hy voor in die bakkie uithaal. Hy kyk so die vertes in met die flets blou oë terwyl hy suig suig aan die mapletjie. Dit kom reën sê hy ingedagte hardop meer vir homself as vir ons. an die naaste bure kom groet. Die grootmense drom saam terwyl hulle nog so laaste gesels maak. Een van die kinders steek vir ons klomp tong uit. Ek mik om hom met ‘n lemoen te gooi toe Oupa vir my grootoog maak vertel ma. Ouma kom uitgestap in haar crimplene rokkie waarvan die onderrok so wil wil uitsteek. Sy loop kierts regop met die haai-polfaais aan haar voete. Ook maar baie bewus dat die buur tannies haar van kop tot toon bekyk. Uitgerys soos twee blink gebakte brode pronk haar voete in die nuwe skoene. Oupa sit met die arm by die venster uit en Ouma klim baie stadig en statig in die bakkie. Sy wuif vir Tant Sannie met so wit sakdoekkie. Queen of England het ma daardie oomblik gedink. Die krale om haar nek wieg so saam soos die arm waai en hulle blink soos pêrels in die oggendson. Nie dat sy ooit in haar lewe pêrels gehad het nie – dit was vir ryk mense het sy altyd gesê. Ons was gelukkig. As kind het ma soms oor die stelling gewonder. Is ryk mense dan nie gelukkig nie?? Oupa roep vir Phineas die beeswagtertjie nader en verduidelik dat hy vir Dulsie moet afkeer. Sy is naby aan kalf. Dan stuur Oupa die bakkie se neus stadig om die hoek van die straat. Ouma loer heellaas terug na die huis asof sy haarself wil vergewis dat alles mooi toegesluit is. Sy loer oor haar skouer na ons kinders agter in die bak en haar glimlag breek oop soos ‘n ryp rooi granaat. Oudergewoonte sit Oupa die ‘walace’ aan en dan verskuif sy hand tot op Ouma se knieg. Ons kinders sit agter in die bak en besluit wat ons gaan speel om die tyd verby te kry en heimlik loer ons al na die bruin kis met al die lekker padkos – vroeër se ontbyt lankal vergete.
Rekord05
Rekord ditaba sa batho
'Mè oa lumela ho bolaea mora ea selemo.
Projeke ea metsi dropong tsa Setsoto
e sa lefelloeng puso mè ea lumela ho bolaea mora oa hae a selemo se seng khale ea ka mor'a hore a ikutloa ho sa khone ho nka hlokomela litlhoko tsa hae, mapolesa a re ka Labobeli. 32 selemong sa mosali-moholo suffocated mora oa hae ka mosamo ka Mantaha hoseng ho hong ka Smithfield.
Flagg hona joale phethisang morero karolong e ka bochabela Free State. Projeke e teng hoo e ka bang 8,7 km SE bophirimela ho Ficksburg hodima Dimster Farm, 'me a oela ka tlasa Setsoto Masepala Local. Setsoto na ho theosa le lilemo
lekhanselara la EFF nkgetheng le tšoaroa ka bosholu.
Lentswe hotswa ho tsebeletso ea saponesa
Babelaelloa ba babedi ba tsoang Zamani Township haufi le Memel ba hlaha ka pel'a e sa Lefelloeng puso lekhanselara la lekhotla le ile la Harrismith eff, Jacobus nchefu, eo e leng e boetse Makgistrata tobane liqoso tsa e le moruti bakeng sa August 3 bosholu ba boqhobane le likhethong o ile a tšoaroa ka mor'a hlometseng nakong Sterkstroom hore a fumanoang rua matlalo le polasing ea Verkykerskop. Eo lihlooho tsa liphoofolo tse ruiloeng tse e 'meli omufekelwa Wetsie utsoitsoeng Malinga le Dimboy Mosia ba amahanngoa le tabeng ena ka mor'a hore ba ne ba tšoasa le qosoa ka kgwebo utsoetsoa Ho bonahala eka tsela feela ea sekolong Memel March 2016. ho hloa tsela ea hao tlhorong Ba qosoa ka okudhenga babeli toropong ea hao ke ho robala tsela ea hao e fihlang. Na ha ho joalo thahasellisa ho hlokomela FICKSBURG - Maobane e hore e mong ea tšepahalang, postmortem e senola hore banana ba ntse ba buella ho isa maoto le matsoho a lesea ba ne libekeng tse lekgotla la ba felisoa ka ntho e bohale. Ka phethahatso maemo ka mor'a Moqebelo 17 June 2016 ka hore ba 'nile ba lelekoa bang litho khitla a thibelo mosebetsing. Menyenyetsi na e ficksburg tlōlo ea molao ba ile chelete ha aa etsa hore ho ho ba ho paterola toropong fihlela empa he, ke nahana re Deviliers street, ba ile ba fihla tloaetse. Feela haeba u batla ho ka mose e le belaella mokotla o sebetsa ofising ea phatlalatsa u lokela ho fumana tlhompho ea sechaba. Le ka ho jala menyenyetsi ea, ho seba batho ba bang le ho hasana maoto a hao ka sebele ke ua motho ke oa bona a tšoere boemo ba sechaba. le ho hlomphuoa u lokela ho tšepahala ho motho e mong, monna oa ngoana oa hao 'me hase ea ho khanna koloi flashy. Bokgoni ba etsa ho Umengameli uJacob Zuma hongata hakana ho theosa e kumele akhokhe imali engangofophisa. Bekeng ena ngoanana R63.9m ngenzuzo yentela a lilemo tse 8 o la nka chelete yokulungiswa kwekhaya lakhe eo ae bokeletseng ea hae ho eliseNkandla, kusho rekela ntate kobo hobane o ne a iDemocratic Alliance. “Le bata, ntate eo a ba etsang? A ba imali yentela ekweletwa uZuma rekisa kobo bakeng sa 50 ranta.. ngokulungiswe kweNkandla
Ha re sebeng!
'maloa tse fetileng le phihlelo khaello e khōlō bongata phepelo ea metsi e tala ho litoropong tsa Ficksburg, Clocolan, Marquard le Senekal. Ho kenya tshebetsong morero ona tla lumella augmentation ea phepelo ea metsi e tala ho teng mehloli ea metsi e tala ho
ba hōlileng ba banyalani ba bang ba ea lilemo li 68 le 63 ka tlung tsa bona polasing nakong Sterkstroom polasing ea Verkykerskop. Ba ile ba boela amohuoa diselefounu bona, likarete tsa banka le twin cab neng e hamorao a hlaphoheloa. E mong oa ba babeli ba belaella hore o boetse o qosoa ka bosholu lik'homphieutha sekolong le rekisa ho batho fapa-fapaneng ka hara setjhaba le liprofinseng tse ling. Empa ka Moqebelo, la 25 June 2016
Ficksburg. ho nka karolo Community a tshebetso ho kengwa tshebetsong tla tsepamisa maikutlo ho tlatlapuoa palo e kahodimodimo menyetla ea mosebetsi, koetliso le ho haha bokgoni ba hlahisa ke morero.
ea Memel lefokisi amohetse fumane boitsebiso bo mabapi le ho hokae oa belaella hore le ka rua belaela utsoitsoeng thepa. Ba atamela belaella hore e neng e le moithuti eo e kileng ea ka ea sekolong e tšoanang. K'homphieutha e ile a fumanoa a ba rua hae le lintho tse linglik'homphieutha tse peli li ile nkoa ka likhoka ho batho ba babeli ba alleging hore belaella hore rekisa thepa ea ho bona tlas'a presences bohata hore o ne a lokisa bona.
Lesea le fumanoa ntle le maoto le matsoho. ne o robetse ho sona se haufi le tselana eo. Ba ne ba makala ha ba bona setopo sa lesea, e ne e le ntle le letsoho la ka ho le letšehali le leoto le letona. a ketsahalo e 'ngoe ka Moqebelo 17 June 2016 monna ea sa tsejoeng ile a fumanoa a shoeletse plot e bitsoang mahodialang ficksburg. e
postmortem o boetse o senola hore sesosa sa lefu la hae o ne a nwele chefo. Ha ho motho ea o 'nile a tšoaroa ka liketsahalo tseo ka bobeli. Mang kapa mang ea nang le boitsebiso bo eketsehileng mabapi babelaelloa ba ka bitsa mafokisi ficksburg nakong 0798977144 kapa bitsa tlōlo ea molao thibela 08600 1011.
Izindaba tsa Rekord I-DA ithi uZuma kumele akhokhe u-R63.9m ngeyaseNkandla nokuyimali okumele ayikhokhe,” kusho umholi weDA uMmusi Maimane ngesitatimende. Le mali ibalwe ngokuhambisana nomthetho wentela. Lo mholi uthe lokhu kuhambisana namacala lapho isisebenzi kumele sikhokhe
intela ngezimpahla abanazo ezakhokhelwa umqashi. Lokhu akwehlanga kahle kwi-ANC ethathe lesi sitatimende se-DA njengamampunge ngoba ngokusho kwehhovisi likaMengameli uZuma akayikweleti intela.
Ho phatlalatsa leqepheng lena ikopanye le Thabang 072 757 0514 news@rekordmedia.com
Rekord Jou weeklikse streeks oorsig Man wat dood glo Wat & Waar? VAN VILLIERS TOT IN ALIWAL NOORD, COLESBERG TOT IN MEMEL Vrydag 8 Julie 2016
versin vra borgtog Die 31-jarige man wie se familie onder die indruk was dat hy in Desember in ʼn motorongeluk in die Vrystaat verkool het, het Woensdag weer in die Krugersdorp-landdroshof verskyn. Volgens die polisie het die verdagte, wat tereg staan op ʼn aanklag van bedrog, vlugtig in die hof verskyn en is sy borgtogaansoek tot 18 Julie uitgestel. Kapt. Ben Booysen, ondersoekbeampte, het gesê die saak behels ook bedrog met betrekking tot ʼn aansienlike eisbedrag
in lewensversekering. Die verdagte bly in aanhouding tot sy volgende hofverskyning. Hy is op 26 Junie in hegtenis geneem en het die volgende dag vlugtig in die hof verskyn. Die polisie het ook vroeër bevestig ʼn moordsaak word intussen in die Vrystaat ondersoek in verband met die verdagte se “dood”, aangesien nou vasgestel moet word wie se lyk in die verdagte se motor gevind is. Die verdagte se naam kan nie bekend gemaak word nie omdat dit die
polisie se ondersoek kan belemmer. Maroela Media het vroeër berig die verdagte se vrou is in Oktober 2012 in die egpaar se huis in Ruimsig, Johannesburg, vermoor. Die polisie het destyds haar moord saam met drie ander moorde ondersoek, aangesien dit vermoedelik met satanisme verband hou. Sy en die ander drie vermoordes was almal deel van dieselfde bediening. Dit is nie duidelik of enigiemand ooit vir die moorde in hegtenis geneem is nie.
Oos-Vrystaat Rugby Liga Semi finale 2016 9 Julie: Senekal vs Reitz op Reitz - Geyerpark 15:30
Vrystaat boere verminder kuddes met 20% Die nagevolge van die droogte is dat veekuddes in die Vrystaat teen die einde van Januarie 2016 reeds met 20% verminder het, het Neels de Villiers tydens sy voorsittersrede by die Vrystaat RPO-
kongres gesê. Dit is volgens ‘n opname deur die Departement Landbouekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, wat deur die RPO aangevra en befonds is. Verdere
Plaasbestuurder met meganiese ondervinding gesoek op 'n gemengde boerderyeenhied in die Warden distrik. Kontak 082 574 4214
veeverminderings as gevolg van die naderende winter het plaasgevind omdat produsente nie genoeg voer of weiding het nie. Kuddes in sekere gedeeltes het reeds met 40 tot 50% verminder
Tef en Eragrostisbale, 1.2m te koop in Warden distrik. Skakel 082 574 4214
om te adverteer op die streeksblad skakel Nita 072 757 0514 08 Rekord
Uitgawe 1
Ladybrand
30 Julie - Die Gereformeerde Kerk Ladybrand hou Basaar om 10:00 by die pragtige St. James (Anglikaanse) kerk terrain in die dorp. Meer inligting: 081 043 0910 REKORD SODUKU NR. 01
Tweeling
06 Augustus - Boeredans en 3 gang ete! Ten bate van die Tweeling Geloftefees. 18:00 - 18:30. Boeresaal. Skakel Org Mouton by 071 282 2984
Kestell 06 Augustus - Boemelaarsdansparty in die Kanja-saal. Skakel 083 779 8655.
Memel 13 Augustus - Dis Osbraai tyd! Ten bate van die NG Kerk Memel Skakel vir Una by 082 325 8482.
Villiers 2 - 4 September - Villiers Hoërskool hou reunie! Skakel (058) 821 0024
Ficksburg 17 - 19 November - Ficksburg Kersiefees
Kom bly hier! Vrede
EMANZINI COUNTRY RESORT - By Vrede dam 082 392 2225 .
Ladybrand
CRANBERRY COTTAGE - Come home to 4 star service - (051) 924 1500 .
Colesberg
COLESBERG LODGE- 051 753 0734/5 .
Aliwal North
WHITTALS CHALETS - FREE WIFI stay for as little as R580 per night.- 072 522 6900 .
Kom beleef dit! Hobhouse
ON TRACK ADVENTURES - Hiking, school camps and more - 081 271 2745 .
Memel
SEEKOEIVLEI NATUURRESERVAAT - Ideaal vir Voëlkykers - (058) 924 0740 .
editor@rekordmedia.com
● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
Sluitingsdatum van Angry Birds is 24 Julie 2016i
06 Rekord
● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106