Skip to main content

230218 REITZ REKORD

Page 1

Free Copy

23-28/02/2018

rekordmedia1@gmail.com

072 757 0514

www.rekordmediafs.co.za

Rekord brekers!

REITZ CHRISTO VAN ZYL

Die dogters 0/15 aflosspan van HoĂŤrskool Reitz het tydens die Riemlandbyeenkoms die rekord verbeter. Hulle het ook in hulle "agterplaas" te Reitz die dorpsbyeenkomsrekord verbeter. Hulle is van links: Aluschka Heymans, Anika Wapenaar, JohannĂŠ Bonthuys en Carlize de Bruyn.


Gemeenskap ● Community

02

Op die rekord met…

Chuckle ‘n Blondine van ‘n klein plattelandse dorpie gaan stap ‘n entjie. In die bos sien sy verbaas ‘n valskermspringer wat in hoe bome vassit. ‘Help,’ roep hy toe hy haar sien. ‘Wat maak jy daar?’ vra sy vir hom. ‘Ek was besig met ‘n vryval, maar my valskerm het nie oopgemaak nie,’ antwoord hy. Sy rol haar oë. ‘Natuurlik het dit nie’, vervolg sy, ‘Jy kon enige van die plaaslike mense gevra het. Niks maak hier op ‘n Sondag oop nie.’

Pet pic of the week

Dr. Francois van Wyk Rekord se nuwe mediese rubriek “Dokter Doctor” is al klaar een van ons gewildste en daarom het ons besluit om by die dokter wat verantwoordelik is vir die rubriek te gaan inloer…

1. Vertel ons meer oor jouself Gebore : Pretoria in die Moedersbond van destyds. My ouers is Riaan en Demaine van Wyk. Beide entrepeneurs. Skoon gegaan in Sasolburg vanaf Graad 1 (Fonteine Laerskool) en Hoërskool Sasolburg. Mediese studies in Bloemfontein. Ek is ‘n GP in Harrismith vanaf 2014. Was voor dit in Ladybrand. Het MBA gedoen deur UNISA 20082011. Getroud in Junie 2009. Sharon van Wyk (arbeidsterapeut) my vrou. Beste ma in die wereld. Kinders: Daniel (7), Olivia (6), Lilly-Ann (4), Daniël (2) Ontmoet vir Dinges die Meerkat en Scrapie die 2. Van waar het die idee gekom om die rubriek hond! Kyk net hoe lekker sit die twee! Die twee Dokter Doctor te behartig? troeteldiere behoort aan Anton en Sharlene van My benadering tot medisyne is dat ek minder pille Frankfort. Deel jou foto met Rekord deur jou foto wil voorskryf en in die eerste plek keer dat mense van jou troeteldier te WhatsApp na 072 757 siek word. Ek het veral ‘n passie oor antibiotika en 0514. Onthou om jou en jou troeteldier se naam die rol wat ‘n dokter speel in die “stewardship” van en dorp by te voeg. antibiotika. Daaraan werk ek al vanaf 2012. Ek skryf nie graag antibiotika voor nie en moes in privaat praktyk deur ‘n paar uitdagings werk aangesien pasiente daarop aandring. Oor die jare ‘n Baie gewillige meisie is nie skaam om foto’s te het ek geleer dat dit te laat is as die pasient siek in deel nie en die meisie deel toe foto’s met ‘n my spreekkamer aankom. Ek het besef dat mense getroude boer. Boer is ook nie skaam nie en deel nie die werk wat dokters doen verstaan nie. Daar ook ‘n kiekie of twee. Probleem is meisie hou nie is kompleksiteit gekoppel aan ‘n dokter se werk foto’s vir haarself nie en deel die boer se kiekie wat onmoontlik in ‘n konsultasie verduidelik kan met ‘n vriendin of twee. Probleem is een van die word. Siek mense is frustreerd en sal enigiets vriendinne is maatjies met die boer se vrou en doen om beter te voel of ‘n geliefde beter te kry. herken die kamer dadelik. En soos enige vriendin Dink dan dit is beter om meer medikasie te drink. sal jy mos die regte ding doen en vir die vriendin Wil ook altyd antibiotika he. Ek het besef dat gaan vertel wat aan die gang is. mense voor die tyd ingelig moet word aangaande die korrekte gebruik van antibiotika en die gevare Wel, nie die poppie nie. Die vriendin besluit toe gekoppel aan antibiotika (asook ander medikasie). om sommer met ‘n voorstel van haar eie na die Dit moet ook lokaal gebeur aangesien die boer toe te gaan. Nou sou jy dink boer sal groot nasionale en internasionale propaganda nie werk skrik en vir vroulief gaan vertel hy was stout en nie. Dit is dus die rede hoekom ek begin skryf het hy is jammer. Ook nie, boer maak gebruik van die geleentheid in die Rekord. Ek wil mense bewus maak van die werk wat dokters doen. en score nou sommer twice. 3. Kan lesers vrae vra oor mediese sake? Maar as jy na boer se kroos kyk sal jy gou kan Mediese vrae of onderwerpe vir artikels kan gerig bepaal dat daar nie ‘n probleem met word aan julle. Ek sal 1 of 2 vrae n week vrugbaarheid op die plaas is nie. En so raak beide meisies swanger. Boer boer met beeste en antwoord. Webpage: www.thefamilydoctor.io – sou trots gewees het dat sy kudde uitgebrei word kan ook meer van ons praktyk leer en artikels lees. Meer van ons dienste sien. Pasiente is ook maar nie in die geval nie. Klitsie verstaan dat welkom om deur die MEDICI app te werk of op boer bereid was om te betaal vir ‘n aborsie maar DrConnect van Discovery medical aid. die meisies wil niks weet nie! 4.Vertel ons meer van jou praktyk? En die beste van alles is dat die twee meisies nie Ek werk by The Family Doctor in Harrismith. Dit is weet hulle babas het dieselfde pappa nie! op dieselfde perseel as wat Dr. Reitz sy praktyk So wonder Klitsie wanneer die bom gaan bars en gehad het destyds – 20A Southey Street, almal eventually gaan uitvind wat gebeur het. Harrismith. Hy was nogal ‘n legende in die area. Duidelik het die storie nog nie ‘n einde nie. Sy dogter bly steeds in die huis langs die praktyk.

Klitsgras

Contact us

Editorial team

Advertising: 072 757 0514 rekordads@gmail.com News desk: 073 847 2468 rekordnews@gmail.com Deadline: Wed 17:00

Editor: Gerhard Olivier Marketing: Maryna de Klerk Production: Chris Wenecke Social Media: Ivy Sehloho News: Tebello Thoabala Admin: Shantze de Waal

Ons leuse is “Your Health is Our LEGACY”. Ek het my werk gedoen as ek kinders sien wat gesond grootword. As ek moontlike probleme vroeg optel en toekomstige pyn of siekte voorkom. As ek liewer iemand kan help om ‘n gesonde leefstyl te kweek as om net medikasie te drink vir elke kwaal. In dieselfde asem die regte medikasie gee waar dit nodig is. Die volgende elemente is belangrik in ons praktyk: Die rol van die dokter as opsigter oor antibiotika – ons beweeg in die post-antibiotika era in en veral die onverantwoordelike gebruik van antibiotika word sterk afgeraai. As dit gebruik word moet dit reg gebruik volgens riglyne. Die tyd waar antibiotika net uitgegee word soos in die verlede is verby. Die verantwoordelikheid le egter by dokters, nie pasiente nie, en ons kan nie meer ons koppe in die grond sit nie. WILD5 Wellness – ‘n program wat die belangrike leefstyl gewoontes aanleer. Die basiese boustene waaruit ‘n gesonde leefstyl bestaan. Die pilare van die program is oefening, dieet, slaap, “social connectedness” en “mindfulness”. Die program is baie suksesvol in die behandeling van chroniese pyn, depressie, bipolere gemoedsversteuring, slaap probleme, asook die leefstyl siektes soos Diabetes, hipertensie en obesiteit. Ek glo dat die tradisionele GP praktyk besig is om uit te sterf. Daarom glo ek dat ons ons sokkies sal moet optrek as ons nog werk wil he in die toekoms. Healthcare on Demand – ‘n nuwe begrip wat ek by die praktyk inbring. Dit is die toekoms van geneeskunde en veral die jonger geslag verkies dit. Tans gebruik ek ‘n program genaamd MEDICI (https://medici.md/) waar mense my kan kontak. Slagspreuk - “The doctor of the future will give no medication, but will interest his patients in the care of the human frame, diet and in the cause and prevention of disease. ~ ” Thomas Edison 5. Waar sien jy jouself oor vyf jaar? Oor 5 jaar sien ek myself steeds as ‘n GP in Harrismith wat steeds by “The Family Doctor” werk. Dit is die maatskappy wat ek en my vrou begin het. Ons visie was nog altyd hoë kwaliteit mediese dienste in meer plattelandse areas. Ek sal graag ‘n netwerk van praktyke wil oprig en saam met eensgesinde dokters werk. 6. Jou gunsteling Drankie – Rock Shandy TV – ons het nie ‘n tv by die huis nie. Het so lanklaas rugby gekyk – glo dis ‘n voltydse werk om op hoogte te bly – maar sien myself steeds as ‘n Bloubul ondersteuner. Ete – Medium 500g T-Bone steak gebraai op ‘n lekker warm vuur.

Printed, published and distributed by the publisher Livero Media, Tienie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without wriiten consent.

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved in terms of the copyright act.


Gemeenskap â—? Community

03


04

Inspiration

Gemeenskap ● Community

Kommer oor mans wat baie geld aanbied vir honde… BETHLEHEM GERHARD OLIVIER

Heuningdruppels Moenie tot bekering kom nie... Okay okay, moet my nou nie verwurg nie. Natuurlik moet jy tot bekering kom, en om te glo in Jesus as Saligmaker is al wat nodig is. Daar is vele tekste wat dit vir jou duidelik uitspel. Hier is net een van baie. Joh 6:35 "Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie." As jy daardie "Brood" aanneem is jy gered, maar daar is natuurlik ander voorwaardes waarop ons nie nou sal ingaan nie. Maar, ek sê weer, moenie tot bekering kom as* Jy dink die Here gaan skielik al jou probleme oplos nie * Jy dink dat geen trauma op jou pad gaan kom nie * Jou finansies buite beheer geraak het en jy dringend hulp soek nie * Jy net tydelik 'n reddingsboei nodig het nie * Jy bang is vir die hel nie, dis wonderlik om nou reeds 'n pad met die Here te stap * Mense jou bang praat oor die eindtyd nie * Omdat jy bang is vir die bose nie. Jy hoef nie in vrees te lewe nie * Jy dink dis 'n nuwe mode nie Die Here wil jou by Hom in die paradys hê en dit gaan WONDERLIK wees, maar dis nou reeds wonderlik om 'n pad met die Here te stap. Bekering het niks te doen met materiële voorspoed, of die gebrek aan slegte dinge hier en nou nie. Daar sal steeds net soveel uitdagings op jou pad kom, maar dis baie makliker om dit saam met Hom te stap.

Kom ons bid vir… Kom ons spreek vanoggend, en sommer elke dag, die volgende gebed saam met die Psalmdigter uit. Bid dit oor jou eie lewe, maar ook oor die lewe van jou kosbare kinders en kleinkinders. Kom ons vat in die gees vandag hande en bid hierdie gebed oor ons gesinne, oor ons gemeenskap en oor ons land. Psalm 86:11-13 “Leer my U pad, Here, ek wil wandel in U waarheid; leer my U met toewyding dien. Met my hele hart sal ek U prys, Here my God, U Naam altyd eer, want U liefde vir my was groot: uit die dieptes van die dood het U my gered”. Dit moet die versugting van ons harte wees. Ons daaglikse handel en wandel moet in Sy waarheid, met toewyding geskied. Met ons hele hart moet ons Hom prys vir Sy liefde en redding. Here, ons dra vandag onsself, ons eggenote, kinders, kleinkinders, familie, vriende, gemeenskap en land aan U op. Laat U gees van waarheid ons daaglikse wandel word, sodat ons U met toewyding sal dien. Dankie Here vir U grootheid, almag en onvoorwaardelike liefde. Aan U kom toe al die eer, dank en lof! Amen

Wees versigtig aan wie jy jou honde verkoop. Rekord is die week oorval met klagtes deur inwoners in Bethlehem, Ficksburg en Clocolan van twee mans wat by hul huise stop en honderde en selfs duisende rande aanbied om die eienaar se hond te koop. ‘n Inwoner van Bethlehem, Sharlene Oosthuizen het op Facebook “gepost” dat sy deur twee mans genader is opsoek na honde om te koop. Die

twee mans het in ‘n wit Toyota Hilux bakkie gery met die registrasie nommer DSK 660 FS. In nog ‘n geval het ‘n inwoner van Clocolan navraag gedoen oor twee mans wat rond ry en navraag doen oor waar hulle honde kan koop? Die twee mans het in ‘n wit Toyota Tazz rond gery. Daar word vermoed dat die honde gekoop word om vir hond gevegte gebruik te word. Indien u honde het wat u wil verkoop maak seker oor die eienaars wat belangstel en of hulle na die hond sal kan kyk.

Vermiste meisie glo in Reitz omgewing REITZ GERHARD OLIVIER

‘n Dertien jarige meisie wat al vir langer as ‘n maand vermis word, word na bewering in die Reitz omgewing gesoek. Die 13-jarige Nikita Walkinshaw, ’n leerder van Hoërskool Nylstroom, het op Dinsdag 23 Januarie spoorloos uit Modimolle verdwyn. Haar familie is rasend van bekommernis en het gesê die polisie is traag om na haar te soek. Volgens haar tannie, Anneline Walkinshaw, vermoed hulle dat sy saam met ’n man in die Reitz-omgewing is wat in sy veertigs is. Die polisie het reeds by dié adres gaan besoek, maar die betrokke man is glo “met verlof”. Rekord het telefonies in

verbinding met Anneline getree wat bevestig het dat Nikita nog stees vermis is. Die naam van die 40 jarige man en sy werksbesonderhede is bekend aan Rekord maar word op versoek nie gepubliseer nie. Nikita het egter in Desember by die man en sy dogter gekuier en in 2018 terug gekeer Nylstroom toe. “Ons is bekommerd. Watter soort man sal so ’n jong kind van haar huis wegneem en vir die polisie wegkruip?” het sy gevra. Rekord doen ’n dringende beroep om enige inligting soveel moontlik kere te deel en te help uitkyk vir Nikitaom vir lt.kol. Philemon Ngobeni van die SAPS se kinderbeskermingseenheid te kontak by 082 469 1187 of vir Anneline by 073 606 4965.

Farm robbery suspect also wanted for 6 cases of rape BETHLEHEM-REITZ CAPT ZWELI MOHOBELELI

A man who has been linked to six rape cases and an additional house breaking appeared in the Bethlehem Magistrates` Court yesterday 22 February. These cases were reported between 2008 and 2016, all of them having occurred in Bohlokong. Eric Mkhulu Sebatana (35) who goes by the alias “Yoyo” will be back in the same court on 28 March 2018. The long arm of the law eventually caught up with him on 8 February following an attempted house robbery at a farm near Reitz. Sebatana had been evading arrest for years, switching between cities and altering his identity regularly. Upon his arrest, collected DNA evidence positively linked him to a string of crimes. The suspect first pounced on a 27-yearold female on 10 December 2008. The victim was waiting for her boyfriend at his home when the suspect appeared. He dragged and raped her. The second victim (18) was walking home on the evening of 8 October 2010 when the suspect threatened her. She was forced to an open space near Vuka cemetery where she was raped. Another, a 14-year-old teenage girl, was asleep on 11 February 2012 when she suddenly felt a man next to her. He had entered through a broken window before quietly slipping into her

blankets and raping her. The fourth victim (18) was raped on the early hours of 29 April 2012. She and a group of friends had been accosted by two gun-wielding men. After scattering in different directions to evade the attack, she hid at one of the houses where the suspect found her. On 22 October 2014 at about 19:30, a 20-year-old was walking home from church when the suspect threatened her with a knife and raped her. The sixth rape victim (35) was walking home after a night out at the tavern on 5 June 2016. She was tripped, lost her footing and fell before being raped. He has also been placed on the scene of a burglary which occurred on 12 February 2012 where items to the value of R6 000 were stolen. Bethlehem Cluster Commander Maj Gen Jan Tsotetsi attributes this breakthrough to police perseverance and the accuracy of DNA evidence. “Victims of burglary or rape must by all means preserve evidence. They must not rush to touch items in the home after a burglary so that investigators can collect fingerprints and other evidence. Victims of rape must also see a medical practitioner before taking a bath and submit clothes worn during the rape ordeal. This will go a long way in tracing the suspect,” he said.


Gemeenskap ● Community Julius Wapenaar, 'n Graad 12 leerder van Hoërskool Reitz het gekwalifiseer om gedurende April aan die JoBerg2C fietswedren deel te neem. Hierdie wedren begin te Heidelberg (Gauteng) en eindig te Scottburgh aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die afstand is 900km wat oor 9 dae voltooi word.

05

Kitchen delight Johanné Bonthuys, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Reitz het die Midmar-myl voltooi te Howick in KwaZulu-Natal. Sy voltooi dit in 42 minute en 37 sekondes.

Ingredients Grain Field Chickens Barbeque Leg Quarters 4 wraps, heated 3 small Israeli cucumber, thinly sliced 1 bunch of spring onions, thinly sliced

Dressing 15ml peppercorns 45ml soy sauce 30ml castor sugar 30ml rice wine 30ml tahini paste 30ml smooth peanut butter

Method

Megan Haward, 'n graad 6 leerling van Hoërskool Reitz het goed presteer met haar musiekeksamen. Sy het in haar Teorie Voorgraad 98% behaal en met lof geslaag. Haar Praktiese Voorgraad slaag sy met 87% - met onderskeiding.

For the dressing, toast the peppercorns in a dry frying pan until you smell the aroma, for about a minute. Mix in the rest of the ingredients into a smooth paste and refrigerate until needed. Heat a griddle pan to hot and grill the chicken until it is cooked and crispy. Remove and slice thinly. Place the warm wraps on a working surface and arrange the chicken, cucumber and onions then drizzle with the dressing and roll up.


06

Doctor Dokter

Gemeenskap ● Community

Riemland Kuierfees 2018

PROGRAM Riemland Kuierfees in Lindley 2de, 3de en 4de Maart 2018 Vrydag 2 Maart Verootmoedigingsdiens Philosophy begets science (Wêreldbiddag vir mans & vroue) The word “Doctor” comes from the Latin word Tyd: 9:00 - 10:00 “docere” which means “to teach”. Quotes of Waar: In die NG Kerk, Lindley Hippocrates: Tema: “Hoe wonderbaar is U skepping”. 1. Let food be thy medicine and medicine be thy Sprekers: Ds. Attie Roux. food. Vir wie: * Mans & vroue 2. Life is short, the art long. * Reüniegangers Die hele gemeenskap se kerke word uitgenooi. 3. Healing is a matter of time, but it is sometimes ‘n Ligte versnapering sal beskikbaar wees. also a matter of opportunity. Die Riemland Kuierfees vind ie komende Vir verdere inligting kontak, 4. Natural forces within us are the true healers of naweek plaasen daar gaan wonderlike Suna van der Merwe - 084 551 3867. disease. kunstenaars optree met jare so ondervinding in ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ 5. Make a habit of two things: to help; or at least Registrasie en verwelkoming die vermaak bedryf, Rekord het meer gaan to do no harm. van feesgangers uitvind oor wie optree by die fees: 6. Wherever the art of medicine is loved, there is Tyd: 14:00 also a love of humanity. Waar: In Lindley Hoërskoolskoolsaal. • Uitstalling van foto’s uit vergange se dae 7. Walking is man's best medicine. • Sommer net lekker kuier 8. Science is the father of knowledge, but opinion • ASOOK: Besoeke aan Toeka (die museum by Paul breeds ignorance. Riana Taljaard vier al Fouche Caltex Vulstasie), kerkhof, ens. 9. It is more important to know what sort of meer as 15 jaar in die Koffie/tee en beskuit beskikbaar @ R20. person has a disease than to know what sort musiekbedryf. Sy is ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ of disease a person has. Aandprogram bekend vir treffers soos 10. If we could give every individual the right Tyd: 17:30 vir 18:00 Hartlam, Liefsteling en amount of nourishment and exercise, not Waar: In NG Kerksaal Lindley Kalwer liefde, Riana se Kostes: R 150 p.p. too little and not too much, we would have found CD’s Liefsteling sal op die fees beskikbaar wees. • Gaskunstenaars GP van Rheede van Oudtshoorn the safest way to health. en sy groep “It takes 4” . The philosophy of medicine allowed us to develop • Wynproe en veiling van wyn deur Landzicht the science behind medicine. The Wynkelders. exponential increase in knowledge and • Wyn & koeldrank te koop. understanding of the structure and functioning of • (GEEN koelbokse, asb.!). Heino Robberts is baie the Kaartjies beskikbaar by: bekend vir sy werk saam human body, coupled with advances in Naomi - 082 551 8781 met RSG en Renske Jaqui - 072 013 3440. technology, allowed us to diagnose and treat

A tale of medicine

Meer oor die kunstenaars wat optree

RIANA TALJAARD

HEINO ROBBERTS

Jackobs en haar spook diseases previously incurable. We developed program. Heino het die drugs, advanced surgical techniques and tema lied van haar spook program geskryf en assistive devices for healing patients. gesing. Heino se CD van 2010-het goue status In the process we forgot where we came from. behaal met meer as 20,000 cd’s wat verkoop is Hippocrates and philosophy became tot op datum. Deur die jare wat volg het Heino “antiquated”. Our science became medicine. nog baie ander treffers gehad soos Fast forward to 2018 and we have an epidemic of lewensdrome wat vir maande op Springbok lifestyle diseases, like Diabetes, Obesity radio se top 20 -was. Heino se nuwe cd JOU and Hypertension, antibiotic resistance, cancer, STEM OP DIE WIND is tans beskikbaar. depression and other mood disorders. We are living in a post-antibiotic era - the Age of the IVAN Superbug. Health concerns we face are getting worse and challenges our scientific model Ivan is ook n sanger met baie talent en is of medicine. We have to ask ourselves ook ‘n onderwyser by Are we doing the right things? Where Science Ends, Philosophy begins again... Hoërskool Lindley. Ivan sing ook al jare en het Exciting new research, which will follow in eeds 2 Cd’s agter sy upcoming articles, brings us back to the basic naam Ivan se eerste cd principles of Nutrition, Sleep, Exercise, Mindfulness and Social Connectedness. 10,000 Keer weer en weer, het meer as 2000 cd’s in die eerste week verkoop. Ivan het die jaar sy 2de cd vrygestel met treffers soos Vat jou goed en trek, Die Mullers van Mina Moo!, Frankfort: As gesin en familie van Johnny en Dalene Muller wil ons graag die gemeenskap van Frankfort en IZAAN omgewing hartlik bedank vir die volgehoue REINECKE belangstelling, ondersteuning en gebede wat ons die afgelope paar maande van julle ontvang. Dit Izaan Reinecke het vir is kosbaar om te weet dat soveel mense omgee baie lank haar talente en dikwels ken ons nie eens mekaar nie. Ons geslyp en haarself beleef steeds elke dag die getroue onderskraging goed voorberei om van ons Hemelse Vader sonder Wie se liefde en haar stem en liedjies genade ons nie hierdie groot beproewing op ons met gehore te deel. In lewenspad sou kon verwerk nie. Ons sien sy 2014 word Izaan se Goeie hand elke dag raak en dank Hom vir die eerste enkelsnit, Jy wonderwerk dat Johnny, Dalene en hulle kinders Maak Dit Beter, ongedeerd en met minimale gevolge van die vrygestel asook ‘n tragiese incsdent, steeds saam met ons kan splinternuwe musiekvideo saam met Pasella se wees! Paul Rothman. “Jy maak dit beter” kry gereeld speeltyd op Kyknet se musiekkanaal en het al Skryf gerus vir Rekord. E.pos ons by ‘n draai op Jukebox ook gemaak! rekordnews@gmail.com

In die posbus…

Ligte ete ingesluit. ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Saterdag 3 Maart PRETDAG Waar: By die ou skougronde. Toegang: GRATIS!! 5:30 Begeleide Voëlkyktoer vanaf Glassaal. Derick Labuschagne - 082 376 1526. * koffie/tee & beskuit beskikbaar @ R20. 7:00 Fietspretritte 30km pret bergfietsrit vertrek vanaf rugbyveld @ R60 donasie Geen helmet, geen rit. Navrae: Andy Masters - 083 255 2426. 9:00 Amptelike opening Perde-Boeresport (Monika Cronje - 072 495 1243) Kunsuitstalling Biertuin Kansa Bloedbank Teetuin Kindervermaak Kos- en handwerkstalletjies Veteraanmotors Veeveiling Gaskunstenaars tree vanaf 16:00 op: Heino Robberts Riana Taljaard Ivan van den Heever Izaan Reinecke DJ Musiek tot laat. Daar sal deurgaans kosstalletjies wees! ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Sondag 4 Maart 9:30 Orreluitvoering deur Wim van Vliet 10:00 Oggendiens in die NG Kerk Lindley Diens word waargeneem deur ds. Elza Meyer. • Orrespel ook na die diens waar hy van sy eie verwerkings van Hallelujaliedere sal speel. • Ook hier word reüniegangers, buurdorpe en ander gemeentes van Lindley uitgenooi om die naweek saam in die huis van die Here af te sluit. ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Hierna is dit elke reünie- en kerkganger se keuse waar hulle wil kuier of middagete geniet. T.w.v. getalle word gevra dat daar vooraf besprekings gedoen word, om sodoende vir genoeg gaste voorsiening te maak. (Lindley Hotel - 082 333 8394 óf Kolwyntjie - 082 494 9519).


Gemeenskap ● Community

Die volgende atlete van die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn het tydens die kleuratletiekbyeenkoms toekenning ontvang: Van links is: DJ Jacobs (Victor Ludorm), Megan Kruger (Beste baanatleet en Beste prestasie van die dag) Nadia Lotter (Victrix Ludorm) en Paballo Lekota (Beste veldatleet)

07

Die volgende atlete van die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn het tydens die Riemland-atletiekbyeenkoms gekwalifiseer vir die OosVrystaat-byeenkoms: Van links agter is: Li-Ann Sieberhagen, Patrick Motaung, Katryn van der Westhuizen, Megan Kruger en Nadia Lotter Voor: Paballo Lekota, DJ Jacobs, Kaylie de Bruyn, Ruan Botha en Frikkie Kruger.

Traffic Officer hijacked – 3 suspects wanted 'n Heerlike kuierdag saam met familie en HEILBRON CONTS. JOSEPHINE RANI

The Sasolburg Vehicle Crime Investigating Unit are investigating a case of hijacking following the hijacking of a traffic officer in Heilbron. On Friday 2018-02-23 at about 06:30 the 31 years old traffic officer was on duty observing speed trespassers on the R57 road when he tried to stop a Ford Focus ST that was speeding and the drover driver failed to stop. The officer chased the vehicle up until in Heilbron town and the vehicle disappeared, until he spotted it on the R34 towards Petrus Steyn and continued to follow it until at the road to Frankfort. Seeing that they were being followed, the driver sped off. Unfortunately he lost control and the vehicle swerved off the road into the veld and got damaged. The officer stopped to assist, and three men armed with rifles alighted and pointed him with firearms.

They allegedly took his firearm and forced him into his state vehicle and drove off with him. Before they can join the R57 towards Zamdela the officer jumped out of the moving vehicle and sustained minor injuries. The suspects abandoned the state vehicle on the R57 near Zamdela after being picked up by a white BMW. The suspect`s damaged vehicle was circulated and found to have been reported stolen at Sunnyside, Pretoria in 2017, the registration on the vehicle matched that of another Ford Focus ST traced to a garage in Witbank. The officer was referred to a local hospital for treatment. Anyone with information on the whereabouts of the suspects should contact Detective Warrant Officer Leon De Klerk at 072 484 9046 or (016) 974 6117.

This advert is proudly sponsored by

vriende in die buitelug!! Wielie Walie Kleuterskool bied op 3 Maart ‘n Rally dag aan 15km buite Warden op die plaas, Driefontein op die Warden/Bethlehem pad aan waar ‘n slagbees, slagskaap en ‘n blesbok gewen kan word. Dis die ideale geleentheid om jou vernuf te toets in windbuksskiet, ringgooi en selfs kleiduifskiet! Inskrywings vir plesierrit: R150 + braaipak. Ander dagbesoekers: R20 bo ouderdom 13jr, Kinders: R10 onder ouderdom 13jr. Braaipakke ook te koop vir dagbesoekers en pap en sous word

voorsien. Bring jou piekniek mandjie met eetgerei! Sitplek word voorsien maar laai gerus jou kampstoel as jy so voel. Kom geniet die koeldrank en kosstalletjies, kontant kroeg, snoepie vir die kinders, springkasteel en musiek fabriek. Die middag hou ons prysuitdeling en daarna braai almal 'n vleisie en kuier saam met mede Rallykampers. Bonfires word teen skemer aangesteek vir die uithouers! Sien advertensie vir meer inligting.


08

Gemeenskap ● Community

Teken in per WhatsApp en staan ‘n kans om ‘n OVHD dekordeerder te wen! Kry jou Reitz Rekord gratis elke week per WhatsApp! Stuur jou naam en dorp en die woord REITZ REKORD na 072 757 0514. Een nuwe intekenaar sal ‘n OVHD dekordeerder wen. Kompetisie sluit 22 Maart 2018.


Gemeenskap ● Community

Meester

Deur Danie Cronjè

09

events calendar Submit your event for free publication by e-mail to rekordnews@gmail.com

Word search

Colour me in

01/03/18: Hobhouse: Rotary Youth Leadership Awards Camp. Len Cousins: 082 775 5687 02/03/18: Clocolan: Clocolan Plaaskultuurfees. Navrae (051) 943 0021 03/03/18: Sasolburg: Vrystaat Atletiek laerskole 03/03/18: Lindley: Riemland Kuierfees 2018. Vanaf 08:00 tot laat. Uitstallers welkom. Skakel Monika 072 495 1745 06/03/18: Harrismith: RPO/NWKV Streeks vergadering. Eeram Boerevereniging 14:00 – 051 447 3023 07/03/18: Vrede: RPO/NWKV Streeks vergadering. Vrede Veilingskrale 14:00 – 051 447 3023 08/03/18: Reitz: RPO/NWKV Streeks vergadering. Rolbal klub 14:00 – 051 447 3023 09/03/18 Lindley: Best of Free State Cycle Tour. More info: 083 255 2425 10/03/18: Harrismith: Damestee saam met Janine Truter. “Die sprankel Effek” Harrismith Hoërskool Skoolsaal 10:00 - R150 pp -079 917 6875 10/03/18: NATIONAL: IEC Registration weekend for 2019 National ElectioN Make sure you are able to vote in the 2019m elections by checking, updating registering 13/03/18: Senekal: RPO/NWKV Streeks vergadering. Senekal Gholfklub 14:00 – 051 447 3023 16/03/18: Ficksburg: Joshua na die reën at Cafè Chocolat - Info: 082 920 5551 17/03/18: Reitz: Qbike Bielie Mielie MTB Challenge 07:00 Contact: info@bouttime.co.za 19/03/18: Reitz; VKB Landbouweekblad Herlewingslandbou Konferensie 21/03/18: Zastron: Yolandie Korkie deel haar verhaal waar sy as gyselaar in Yemen aangehou is. 13:30 R100pp Zastron skoolsaal. - 072 601 1618 22/03/18: Clocolan: Three Mountains Cycling race 24/03/18: Ficksburg: Khan from Parlotones at Cafè Chocolat - Info: 082 920 5551 30/03/18: Frankfort: Frankfort Riviertoer 2018: 14:00 25/04/18: Bethlehem: Nataniël tree by Hoërskool Voortrekker op. R220 per persoon. Skakel 058 303 4006

Soduko


Classifieds

10

You pay R80 for 1 ad* in 15 newspapers When placing your classified advert it get's published in the following Rekord newspapers: Ladybrand, Clocolan, Senekal Ficksburg, Bethlehem, Lindley, Petrus Steyn, Reitz, Frankfort, Villiers, Vrede, Memel, Warden, Harrismith, Kestell

local rates

and deadlines

To avoid the disappointment of your advertisement not appearing on the date you wish, please book early.

101 102 103 104 105 106 107 108 109

Churches Births Engagements Marriages Thanks Deaths Funerals Personal Wanted

Son 09:00

058 453 0042

Clarens: Hoofstraat, Son 09:30

058 256 1341

Clocolan: Piet Retiefstraat, Son 09:30

051 943 0049

Cornelia: Jan Penstraat, Son 10:00

058 841 0623

Ficksburg: Voortrekker straat, Son 09:00

051 933 4959

Fouriesburg

Son 09:30

058 813 1487

Harrismith H/v Warden- en Piet Retiefstr, Son 08:00 (S), 10:00 (W) 058 622 1355

R80.00

Thereafter R2.50 per word

■ LEGAL NOTICE/ESTATE R242 for 10x13cm block ■ BLOCK ADVERTS R100 for a 4x4cm block

CONDITIONS OF ACCEPTANCE • Rekord reserves the right to withhold or cancel an advertisement order that has been accepted • Rekord accepts no liability for failure to publish a classified received by telephone • No faxes will be accepted • Rekord accepts no responsibility for more than one incorrect insertion of any advertisement or any costs beyond the costs of the space occupied by the error. • No re-publication will be given because of small typographical errors which do not lessen the value of the advertisement

Adverteer jou

veiling in 15 Rekord

koerante vir slegs

R1500

10 x 14cm Kwartblad Promosie eindig 1 Augustus 2018

201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211

Transport Photographer Weddings Health/Beauty Financial Security Arts & Craft Catering Travel Farming General

Hobhouse: Mullerstraat, Son 09:30

051 983 0094

Ladybrand: H/v Kerk- en Dan Pienaarstr, Son 09:30

051 924 2500

Ladybrand-Noord H/v Prinsloo- en Sesdestr, Son 09:30 051 924 2560

VERVOER:

058 653 1200

Lindley: Joostestraat, Son 10:00

058 463 0175

Marquard: Steynstraat 47, Son 09:30

051 991 0408

Memel: Kerkstraat, Son 09:30

058 924 0163

Paul Roux: Piet Retiefstraat, Son 09:00

058 471 0644

Petrus Steyn H/v Reitz- en Van Rensburgstr, Son 09:30 058 871 3260

301 Furniture 302 Machinery 303 Clothing 304 Pets 305 Livestock 306 Garage sales 307 Miscellaneous

BENNIE STEENKAMP KARAN BEEF Vir alle speenkalf aankope 082 328 4998

REITZ ALTERATIONS 074 865 7670 Enige verstelwerk en verstellings. Any alterations and reparations. Ons diens Naaimasjiene en Overlockers

JOHAN LANGENHOVEN 076 690 7415

Kestell: Van Riebeeckstraat 38, Son 09:30

FICKSBURG Spyseniering Verhuring van breekware, saal verhuring Vir gratis kwotasie skakel vir Anria 051 933 2307/8 Fonteinstraat 80, Die Vrystaat versorging in aksie streef na bemagtiging en ontwikkeling van mense in nood.

ONDERSTEUNING GROEP VIR VERSLAWING

Kerkdienste Arlington: Kerkstraat,

Frankfort: JJ Hadebestraat,

■ CLASSIFIED ONLY First 10 words:

Senekal-AGS Lange str 7, Pastoor Paul de Vos 082 940 6910 Sondae Diens 09H00 Jeug aanddiens 18H00

My naam is Jacob Greyling. Ek wil graag 'n ondersteuningsgroep stig vir mense met probleme van verslawing. As jy belangstel kontak my 084 466 9090

H/v Reitz- en Brandstraat, Son 10:00 058 223 0041

RATES

Die Hervormde gemeente Clocolan het nou elke Sondag kerkdienste in die Hervormde kerkgebou om 10H00 Tel: 084 585 8716

MARELIZE LOOTS PHOTOGRAPHY Kontak my gerus vir pakketnavrae of om ‘n bespreking te maak vir ‘n kreatiewe fotosessie. 072 180 4113

401 402 403 404 405 406 407 408

Gardening Interior Deco Plumbing Electrical Building Pest Control Handyman Cleaning

Reitz: Kerkstraat, Son 09:30

058 863 1034

Reitz-Wes: Davelstraat 19, Son 09:30

058 863 2632

Rosendal: Van Niekerkstraat, Son 09:30

058 211 0861

Senekal: Van Collerstraat, Son 09:30

058 481 2701

Senekal-Noord: Van Niekerkstraat, Son 09:30

058 481 3540

Steynsrus Haasbroekstraat, Son 09:30

056 471 0217

Tweeling Andries Pretoriusstraat 50, Son 09:30 058 881 0663

WONDER JY HOEKOM JY ‘N GEWIGS PROBLEEM HET? KOM VIND UIT! SLENDER WONDER Verloor gewig, verminder sentimeters, kweek gesonde eetgewoontes, voel beter oor jouself! Klim weer in jou “te klein” Skakel Dr. Carel Lacock 082 416 1019

Villiers: Hoofstraat, Son 09:30

Vrede: Kerkstraat, Son 10:00

058 821 1280 , 058 913 1394

Vrede-Wes: Van Heerdenstraat Son 10:00

058 913 1204

Warden: Kerkstraat, Son 09:30 (S), 10:00 (W) 058 643 0553

DAISY'S MEMEL Kuns, geskenke of net 'n lekker koppie koffie! 078 785 5412

LADYBRAND For plumbing needs, blocked drains. Contact Piet Plumber at 076 474 2645

TUDOR GM HEILBRON Ingeboude kaste Edging Kombuiskaste - Draai werk. Enige houtwerke DIY Borde en hout op spesifikasie GRATIS KWOTASIES 058 852 3081 084 890 9366


Classifieds

601 602 603

Business Opportunities Employment offered Employment wanted

901 902 903 904 905 906 907

Aqua Outdoor Vehicles Under R30 000 Industrial Spare parts Mechanic

TE KOOP GEVRA Rekord koerant is opsoek na ‘n tydelike BEMARKER in elk die volgende dorpe: Vrede. Frankfort, Reitz, Ficksburg, en Senekal, Die pos is slegs tydelik vir die eerste week in Maart 2018. Indien u belangstel skakel 073 847 2468 voor 28 Februarie 2018.

Ek koop byna alle tweedehandse motors en bakkies vir kontant. Ek is bereid om op te tel. Skakel Unis by 082 959 9120 LADYBRAND Wanted-2nd hand cars and bakkies in good condition Please contact Mr. Theart should you wish to sell your car or bakkie We pay cash 051 924 0671

VAKATURE Goldwagen Bethlehem beskik oor ‘n vakature vir ‘n VERKOOPSDAME Onervinding en kennis van administrasie ‘n kern vereiste E.pos jou CV na willemvanzyl@yahoo.com

701 Legal Notice 702 Estate Notice 703 Municipal 704 Liquor licence Advertise your notice with us! Contact Maryna 072 757 0514

801 802 803

TAURUS MACHINE SHOP VREDE 058 913 1148 Kontak ons gerus vir al u draaibankwerk, Transport, Algemene herstelwerk aan trekkers en diens aan Voertuie

501 502 503 504 505 506

For sale To rent Businesses Farms Holiday Wanted

Miscellaneous Employment wanted Pets

Free SMS/WhatsApp ads 072 757 0514 will only be published when the SMS/WhatsApp starts with the TOWN where the advertiser is based details of the item and one cell phone number. PRIVATE advertisers only Placement is not guaranteed and will be handled on the availability of space on a weekly basis. No faxes, phone calls or e-mails please make use of the SMS/WhatsApp service 072 757 0514

R1,3 million

Three bedroom, bathrooms, garages, kitchen, guest toilet, built in cupboards, dining room, tv room, lounge, patio, very beautiful garden, domestic room with toilet, alarm system, electric gate, swimming pool, irrigation, intercom system, , totally fenced, Tile roofing, with additional guestroom with fully functional bathroom and a bar. Contact Margaret 061 593 6136

11

R900 000 R3.3 million

A SOLID INVESTMENT OPPORTUNITY: 3 FLATS FOR SALE FOR ONLY R900 000 A fully functional house on a 2974 square meter erf converted into 3 flats with a monthly rental income of R8000+ can now become yours! Each flat consists of 1 or 2 bedrooms, En-suite bathroom, kitchen area, lounge/TV room, Prepaid electricity is installed in each flat, windows have burglar bars. Under roof parking and a big yard with the potential for more flats. The design of the flats has been designed in such a way that it can be converted back into one house again! The flats are situated close to the CBD and Hospital. Call 061 593 6136

R330 000

4 bedroom house with 3 bedroom en-suite bathrooms, beautiful kitchen and entertainment and braai area, sitting room, big yard closed off to ensure privacy garages and much much much more! Next to Clocolan Laerskool! Contact Margaret 061 593 6136

R320 000 A spacious 5 Bedroom, 2 bathroom, 1 Garage, 1 kitchen, 1 Pantry, 1 Laundry room, 1 Study, 1 Guest Toilet, 1 Carport, Dining room, TV room, Lounge, Stoep and a very big yard. House comes with an Alarm system, burglar bars is partly fenced. Sink roof with no leaks with a combination of tile and wooden floors. Close to the CBD in Clocolan. Call 061 593 6136

269 HEKTAAR PLAAS KILMARNOCK TE CLOCOLAN - R3.3. MILJOEN 'n Geleentheid om jou eie stukkie grond in die pragtige Oos-Vrystaat te besit. Plase wat te koop is in die omgewing is so skaars soos hoendertande! Die plaas is 8km buite Modderpoort geleë. Dis belangrik om kennis te neem dat die plaas in 10 jaar nie kommersieël bestuur is nie. Die plaas het baie potensiaal en kan ook as 'n toerisme besigheid of naweek wegbreek oorweeg word. Vir R3.3 miljoen kry jy die volgende 269 Hektaar, Twee windpompe, Drie sement damme, Groot stoor. 4 Slaapkamer huis met 'n sitkamer, eetkame en twee badkamers. Water na huis en Eskom elektrisiteit moet net weer aangesit word. Eienaar staak boerdery. Indien u belangstel kontak Clocolan Eiendomme 061 593 6136

EDENBURG Charming 2 bedroom house, new carpets in bedrooms, new tiles in kitchen, lounge etc. Garage with extra space for workshop. 70km from Bloemfontein. 1000 litre Jojo tank. R340 000 Contact 076 380 2276

Vakansie verblyf aan die SuidkusWinkelspruit 2 slaapkamer dupleks met “breakers view” Slaap 5 persone Skakel Johannes Liebenberg 071 870 7790 Tuinroete Akomodasie Sedgefield selfsorg. Slaap 2 persone 600m van Swartvlei, 1.5km van die strand Kontak Suzette 082 675 6612 of 044 343 2162

Vakansie woonstel beskikbaar Balitobaai-slaap 4, 100m vanaf strand met sekuriteit Skakel 082 371 6953


Gemeenskap â—? Community

12

Vrydag 2 Maart: Saterdag 3 Maart:

Volwassenes R70 Pensioenarisse/Kinders: R30 Volwassenes R100 Pensioenarisse/Kinders: R40

Vrydag 19:00

Saterdag 19:00

Meer inligting kan gevind word op

www.clocolanplaaskultuurfees.co.za Besoek ons Facebook blad https://www.facebook.com/Clocolan-Landbou-Genootskap-1546940535576232/ Vir verdere navrae skakel Johann Dreyer 083 462 4447


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
230218 REITZ REKORD by Veldbrand Nketoana - Issuu