Reitz 15 July 2016
Edition 129
reitzrekord@gmail.com
Adverts: 072 757 0514
Petrus Steyn & Lindley
News: 073 555 7930
FREE
Boere en Polisiebeamptes bevorder saam veiligheid in die Vrystaat VKB REITZ BANDE
WINTER PROMOSIE 20 JUNIE tot 30 JUNIE '16 vir meer inligting besoek
www.vkb.co.za
Paradys Kom besoek ons gerus! Kwaliteit Vrystaatse Vleis Vars voorbereide wegneemetes Kom probeer ons hoender!!! Biltong, Chilli Bites Kom kyk wat is in ons vrieskas!
058 871 3569
Samewerking tussen boere en Polisiebeamptes in die Vrystaat het die afgelope twee weke ’n hupstoot gekry. Meer as 2 600 boere en Polisiebeamptes het saam aan twee blou/witlig-operasies in die provinsie deelgeneem. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar is die meeste suksesse tot op hede aangeteken in verband met veediefstal. Gedurende ’n operasie op 22 Junie 2016 het 976 boere met 658 voertuie saam met 288 Polisiebeamptes met 126 voertuie gewerk. As deel van dié operasie het onder andere beamptes en boere in die Reitz- en Tweeling-distrikte 797 plase gepatrolleer, terwyl 344 persone en 217 voertuie deursoek is. Die totale aantal boere wat die maand aan die operasies deelgeneem het staan op 2 063, en die totale aantal Polisiebeamptes is 635. Verskeie suksesse rondom veediefstal het voorgekom, met vee Lees verder op Bladsy 6
Now you know!
hona joale u tseba! Deur Danie Cronjè
Lorinda van Zyl Vraag 1. Wie is jy? Ek is gebore in Vrede - Vrystaat, Skool gegaan op Hoërskool Vrede, 2010 by Hoërskool Vrede gematrikuleer. Ek het 2011, los werkies gedoen en 2012 somatologie in Standerton gaan studeer. einde 2012 het ek verhuis Reitz toe, waar ek by my man in sy Slaghuis uitgehelp het. Vraag 2. Vertel ons van jou gesin, Ek is in einde 2013 met Janneman van Zyl getroud, einde 2014 is ons pragtige dogtertjie Amoré van Zyl gebore. Vraag 3. Buiten ma wees werk jy/besit jy ‘n besigheid? Ek werk by Sentrale slaghuis in die kantoor, ek verkoop ook Annique produkte en Miglio juwele. Vraag 4. Wat geniet jy die meeste van ma wees? Elke dag is 'n belewenis, om te kan weet iemand is totaal afhanklik van my en is onvoorwaardelik lief vir my. Om my kind te kan leer en te kan sien hoe sy iets geniet en opgewonde raak as sy gelukkig is. Vraag 5. Vertel ons van jou ma en die impak wat sy in jou lewe gehad het. My ma, sjoe waar begin mens? My ma Amanda van den Berg(Fourie), van Memel. ek het 'n wonderlike ma, niks was ooit vir haar te veel of 'n te groot opoffering vir my en
my broer nie. Ek het nooit enigsins aan haar liefde getwyfel nie, syt my lewenslesse gegee, wat ek graag ten alle koste op my kinders sal wil toepas. Sy was en is steeds altyd daar vir my, sy is my beste vriendin, vertroueling en natuurlik my ma. syt 'n enorme inpak op my lewe gehad deur die kleinste gebare. Ek wil hiermee sê, ma baie dankie vir ma se onbaatsigte liefde en omgee, dankie vir die ouma wat ma vir Amoré is en vir ons ander kinders sal wees. Ek is baie lief vir ma! Vraag 6. Watter lewensles het jy geleer deur jou kinders Liefde, humor en geluk - sy het lief sonder enige voorbehoud, sy lag altyd, is nooit morbied nie. Syt my gewys wat dit is om werklik geluk te ken, om lief te
hê en om nie toe te laat dat dinge buite my beheer my onderkry nie. Daar is klein dingetjies wat meer waarde as groot goed het. Vraag 7 Die hoogtepunt in jou lewe sover as ‘n ma?. Sjoe - elke dag is 'n hoogtepunt, ek kan nie iets uitsonder nie. Vraag 8. . Watse advies het jy vir ander ma’s? Hierdie is snaaks. enigste raad, vir vrouens wat nou mamma gaan word, slaap en wees rustig, mens se moedersinstink is ongelooflik! Ander mammas sal seker saamstem as ek sê jou eie raad is die maklikste, almal gee raad, maar op die ou einde is dit jy wat jou kind grootmaak, so jou eie idees en instinkte is van die grootste toepassing.
Laaste matriek klas van Dirkie Uys Hoërskool se uitstappie. Die laaste Matriekklas van Hoërskool Dirkie Uys het na afloop van hul eksamen, het die matriek klas `n heerlike uitstappie onderneem. Hulle was Golden Gate en Clarens toe, eers deur die Basotho kultuurdorpie, waar hulle die Hoofman moes gaan groet. Daarna is hulle deur die Golden Gate park tot by die Golden Gate hotel waar `n vriendelike gids hulle dwarsdeur die pragtige hotel gewys het. Hulle het op die “Premier Suite” se balkon gestaan en die pragtige Brandwag rots bewonder. Op Clarens kon hulle heerlik deur die interessante winkeltjies rondstap, en die dag afgesluit met wafels by een van die straatkafeetjies. Hoërskool Dirkie Uys word in 2017 afgegradeer na 'n laerskool.
02 Rekord
There was once a blonde woman on a plane to Cape Town. She was in the economy class, but after takeoff, she saw an empty seat in first class and moved there. An attendant saw her and said, "Excuse me, ma'am, but you have a ticket for economy class, not first. You cannot stay here." The blonde replied, "I can and I will." The attendant told the copilot, who came and talked to the woman. "Ma'am, we really can't have you staying in this seat, your ticket was for economy." "You can't make me move." The copilot told the captain, who tried to talk her out of the seat but it didn't work. Finally, a man who had heard what had been going on told the attendant to let him have a go at getting the woman out of the seat because he was married to a blonde too, so he knew how to deal with her. After a quick chat with her, she moved. The shocked attendant asked him how he did it. The man replied, "I told her first class wasn't going to Cape Town." 1. Rubber bands last longer when refrigerated. 2. Peanuts are one of the ingredients of dynamite. 3. The national anthem of Greece has 158 verses. No one in Greece has memorized all 158 verses. 4. The average secretary’s left hand does 56% of the typing. 5. A shark is the only fish that can blink with both eyes. 6. There are more chickens than people in the world (at least before that chicken-flu thing). 7. The longest one-syllable word in the English language is “screeched.” 8. No word in the English language rhymes with month, orange, silver or purple. 9. “Dreamt” is the only English word that ends in the letters “mt”. 10. Almonds are members of the peach family. 11. There are only four words in the English language which end in “dous”: tremendous, horrendous, stupendous, and hazardous. 12. A cat has 32 muscles in each ear. 13, An ostrich’s eye is bigger than it’s brain. 14, Tigers have striped skin, not just striped fur. 15. In most advertisements, including newspapers, the time displayed on a watch is 10:10.
● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
Now you know!
Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
Nou weet jy!
Rekord03
Now you know!
hona joale u tseba! Deur Hannetjie Brooks
Nostalgie. Soos voorspel deur Oupa kry ons die vlagie reën en stoot ons die vensters wyd oop om die geur van vars reën in te laat. Met die wêreld om ons skoon gewas speel ons ons gunsteling speletjie. Jy kies ‘n kleur en tel dan net daardie voertuie wat op die pad verby kom. Ma het altyd gewen want Oupa het haar as laatlam ingelaat op die geheim dat wit altyd sal wen. As die ander kinders suurderig nie meer wil saam speel nie trek Oupa duskant Senekal af vir bene rêk. Ouma gooi ‘n tafeldoek oor die sementblad van die tafeltjie en dan word die glase netjies in ‘n ry gepak vir gemmerbier. Oupa haal die bruin kis uit en so pak Ouma al die lekkernye uit. Sommer so uit die houers neem elkeen waarvoor hy lus voel en smul ons aan die kos terwyl Ouma met Oupa gesels oor die reën en allerlei ditjies en datjies. Die seuns klouter oor die draad om ‘n boer van die omgewing se mielies te gaan verken tot Ouma met ‘n skerp stem hulle nader roep en almal weer sy plekkie inneem agter in die bak. Na wat vir ons kinders soos ure voel ry Oupa eindelik ons
bestemming binne. Ons glimlag vir mekaar as ons die Griek se winkel sien. Dit is ‘n anderse bekendheid hierdie. Die strate ook maar stowwerig met kinders wat oral rond hardloop en balskop. Die geselskap tussen die twee ouer mense voor in die bakkie is lig en gesellig. Verby die Polisiestasie ry ons nog oor twee strate wanneer Oupa die bakkie skerp lings swenk en daar staan hulle by die voordeur onder die groot akkerboom. Swanger Joey met Kierie se arm wat beskermend om haar skouer rus. Trots, het Ma vlietend gedink. Ouma en Joey se weersiens is ‘n tranedal van blydskap. Ons Sondagklere ruil ons vir speelklere. Die twee ouer vrouens kloek soos henne in die kombuis en maande se gesels word dan ingehaal. Ons ander vier kinders stap saam met Oupa en Kierie na die Griek se winkel waar elkeen lekkergoed kry terwyl Oupa die grootste Waatlemoen uitsoek. Skemer braai Kierie vleis en sit almal om die vuur waar ‘onthou stories’ uitgeruil word tot Ouma opstaan en later met armsvol pakkies te voorskyn kom. Alles neutrale babagoedjies wat Ouma en buur tannies gemaak het vir die Delport baba. Ma sê in
daardie dae was die geslag van ‘n baba onbekend. Almal het raai-raai gespeel en meestal tot die moeder se misnoë moes sy hoor sy dra groot in die boud wat ‘n seuntjie is of sy dra groot voor wat ‘n dogtertjie sal wees. Nietemin, elke pakkie is netjies oopgemaak en bekyk en dan het sy dit so styf teen haar lyf vasgedruk. Ons jonger kinders word later gemaan om gereed te maak vir slapenstyd wanneer Joey soos altyd tot ons redding kom: “Ag Mammie ,ek sien hulle so min laat hulle nog bietjie sit.” Vroeg Sondag maak Ouma ontbyt en gaan ons almal saam Kerk toe vertel Ma. Na kerk stap ons almal, sonder Ouma en Joey, af na die dorp se dam. Daar loop hulle as sorgvrye kinders tussen die rotse en poele, spat mekaar nat en gooi kleilat. Die ouer kinders swem. Later, terwyl hulle klere in die son droog, lê hulle onder die bome op die gras en kyk na die patrone wat die wolke vorm tot hulle hongerpyne hulle huistoe jaag. Na die middagmaal sit die mans op die stoep terwyl ons ‘n gat grawe onder die akkerboom om die Waatlemoen te bêre vir later se pret. Ons maak die beste van die laaste rukkie se kuier en voel tog bietjie afgehaal as ons Ouma die bakkie sien pak vir die terugry. Ons harte is swaar met die groet en Ouma troos ons kom gou weer want baba se koms is naby. Die toneeltjie wat ons begroet herinner sterk aan die een toe ons gekom het. Twee jong mense onder ‘n akkerboom waarvan die vrou kort-kort oor haar oë vee met ‘n sakdoek. Vir die volgende paar weke is ons weer oorgelaat aan die posman wat briewe bring met nuus van Joey. Soos die skaduwees begin langer trek en die Oos-Vrystaatse grasvelde verby die bakkie swiep begin ons wonder of Dulsie al gekalf het.
As jy vlooie op jou matte het, gooi growwe sout daarop en los aan vir drie dae. Herhaal drie keer 04 Rekord
Day 1: Quench Your Thirst John 4:13 Day 2: Burnout - Psalms 73:26 Day 3: The Good Philippians 2:13 Day 4: A Grateful Heart 1 Thess 5:18 Day 5: Rest in the Lord - Ps 37:7 Day 6: What’s on your mind? Philippians 4:8 Day 7: The Lord is my light Psalms 27:1 Deur Wilma Botha
Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf en julle ken almal die waarheid.” (1 Joh. 2:20) Wie is só bevoorreg om met die Heilige Gees gesalf te wees? Dis ek en jy, liewe vriend, ons wat Jesus in ons lewe ingenooi het, ons wat Hóm as Here en Verlosser aanvaar het, ons wat Sy kinders geword het omdat ons in Hom glo. Baie mense wag en verlang en bid vir 'n besondere salwing met die Gees, maar ons kan vir seker weet dat ons dit alreeds ontvang het. Vers 27 sê ook dat die Gees waarmee ons gesalf is, IN ons bly – God self het sy intrek in ons gemaak. Dís groot en heilig. Om gesalf te word beteken om heeltemal ingesmeer en ingevryf te word met salf of olie; só is die salwing van die Heilige Gees ook – dit deurtrek ons hele lewe, dit versprei 'n heerlike geur en dit vul ons met vreugde, vrede, kennis en insig. Die Boodskap se vertaling van vers 27 is: Die Heilige Gees is julle onderwyser en gids in alles wat waar is. Omdat die Heilige Gees ons vol maak met God se teenwoordigheid ontvang ons die onderskeidingsvermoë, die natuurlike aanvoeling om die verskil te ken tussen reg en verkeerd, tussen goed en sleg, om te weet wat God se wil is en om die wysheid te hê om daarvolgens te lewe. Die Bybel sê ons moenie die Gees se werking in ons lewe weerstaan nie. Kom ons leef as gesalfdes, as gelowiges wat 'n lieflike geur versprei, as gereddes wat weet dat die Heilige Gees sy hand spesiaal op ons gelê het.
● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
Now you know!
Nou weet jy! Deur Klitsgras
Klitsie het so ruk gelede geskryf oor die dogtertjie wat haar krismis, birthday en tandemuis geld gevat het om vir 'n oom 'n kombers te koop. En wat maak Oom? Gaan loop en verkoop die kombers vir R50. Klitsie was boos gewees hoe vieslik is dit nie. Iemand askies 'n kind gee omdat sy daai "magic" feeling van gee en pure onskuldigheid het en die Oom gaan loop verkoop die bersie. Klitsie verstaan dat die plaaslike drankwinkel R50 ryker geword het. Maar dit het Klitsie ook laat dink... Ons bly gee en gee omdat daar mense is wat sukkel en swaarkry en ons wil help omdat dit 99% van die tyd die onskuldige half dosyn kinders is wat daaronder lei... Maar wanneer is enough ENOUGH? Wanneer ons bly gee en daar niks aan die ontvanger se kant gedoen word om hulle eie omstandighede te verbeter nie? Want dis mos makliker om 'n spons te word as om op te staan en werk te gaan loop soek. Wanneer die kinders se kinders begin prêm stoot? Wanneer die kerk die huur en krag begin betaal? Wanneer daar nee dankie vir die mieliemeel gesê word omdat hulle eerder vleis en rys verwag het? Die probleem is dat daar soveel gesinne is wat eerder WIL bly swaarkry omdat hulle alles so maklik kry asom daarvoor te werk en conveniently die regering vir regstellende aksie blame maar weier om te gaan till slaan of waiter want dis mos nie 'n werk wat vir hom/haar bedoel is nie. Nee, wat dis amper weer Vrydag die food parcel is mos oppad. Iewers gaan iemand die lyn moet begin trek. Klitsie sien nie die probleem om van die mense te verwag om te "werk" vir die food parcel nie. Of dit nou bossies uit trek in die Kerk se tuin of begraafplaas is, sal die sponse van die wat dit rerig nodig het geskei word plus die hele gemeenkap sal baatvind deur die werk wat die mense doen en Klitsie is amper seker dat dit makliker sal wees om vir skenkings te vra want dit sal 'n wen wen vir almal wees. En wat van die sponse? Die sal net soos 'n sponsie opdroog en elders gaan kyk vir 'n free handout. Dis dalk beter so. Miskien sou oom dan daai bersie waardeer het...
Boere en Polisiebeamptes bevorder
By Louise Frade
saam veiligheid in die Vrystaat
Vanaf Voorblad wat onder andere vasgebind gevind is in die Warden-distrik en dus gered kon word, terwyl veediewe op heterdaad betrap en in hegtenis geneem is in die Botshabelo- en Tweeling-distrik. - Vrystaat Landbou
Reitz gemeenskaps kalender Vrydag 15 Julie: 17 Jul. AGS 09:30; APK 08:00; Geref. 10:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 18 Jul. Skool open; Predikantetee 10:00; Jeugweek by NG Wes 18:00 19 Jul. Jeugweek by NG Wes 18:00 20 Jul. Jeugweek by NG Wes 18:00; Hartklop 19:00 21 Jul. Jeugweek by NG Wes 18:00 23 Jul. HS Rugby Semi-finale Harrismith; O-VS Landloop Bethlehem 24 Jul. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 10:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30; NG Wes Belydenisaflegging; 26 Jul. RHS Oueraand; 27 Jul. Hartklop 19:00 29 Jul. Padkafee Herv.
Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
Mango Chicken
Curry
Prep time: Cook time: Total time:
15 mins 25 mins 40 mins
Ingredients 3 TBS Butter 1 onion, chopped ½ red pepper, sliced 2 tsp ginger 2 garlic cloves, crushed 1½ TBS curry powder (or 2-3 TBS for a spicier curry) ½ tsp cumin 1 tsp turmeric 2 ripe mangoes, cut into cubes 2 TBS white wine vinegar 1 tin coconut milk 4 chicken breasts, cut into cubes ½ tsp salt ½ cup coriander
Method In a medium sized pan, fry the onion and pepper until soft Add the ginger, garlic, curry powder, cumin and turmeric and fry for a minute or two to release the flavours. Add the coconut milk Blend half the mango cubes using a stick blender to create a smooth mango sauce and then add it to the pan and mix it together with that delicious coconut milk you just added. Add the vinegar and allow to simmer for 5 minutes. Add the other half of the mango cubes (leaving them whole) as well as the salt and coriander (leaving a little for garnishing) and stir through. Add the chicken, cover the pan with a lid and allow the chicken to cook for 7-10 mins.
Optional: Add a Tablespoon or two of raisins the yummiest part if you ask me! Rekord 05
Now you know!
hona joale u tseba!
Lehlatsipa a shoa ka koloing ya mosamaria ka mora ketsahalo. Mohlankana e mong ya tsoang Vrede Free state, o lebeletsoe ho hlaha ka puo ya moo Lekhotla kajeno ka mor'a ho hlaba monna e mong ka thipa ka Moqebelo. Muelli wa mapolesa, Mmako Mophiring, o re Dyster Motloung a lilemo tse 29
o ile a hlokahala ka koloi ya rakhoebo selehae ka mora hore a ile a fumanoa a rapaletse ka katiloeng ka ntle sebakeng se tloaelehileng lebenkeleng la jwala Thembalihle. Monga lebenkela o la phakisetsa sepetlele empa a fumana nako e le kgahlanong le ena.O ile a
khaotsa koloi ya hae 'me a bitsa mapolesa a ka mor'a Motloung inehela thipa. Mophiring re mapolesa a tšoare mobelaelwaa a lilemo tse 20 ntlong ya hae nakoana ka mora hore ketsahalo eo. Eena le Motloung ne ba bone ba ngangisana seterateng pejana hona letsatsing leo.
Mme a dumela ho bolaya ngwana wa hae. Mme a Free State o ile a dumela ho bolaea mora wa hae a selemo ka mora hore a ikutlwe ho sa khone ho nka hlokomela litlhoko tsa hae, mapolesa a re ka Labobeli. Mosali eo o a lilemo tse 32 o ile a kgama mora wa hae ka mosamo
ka Mantaha hoseng ho hong ka Greenfields, Smithfield. Mobelaella o la re o ne a khathetse ke ngwana ho kopa dijo kamehla. 'me ha a no kgona ho sebetsana le ho hōlisa ngwana a le mong. O la re o bolelletse mme wahae
ngwana ha hantle a bolella le maponesa. Ka mo ra nako antsa bua le maponesa o la dumela ho re o bollaele ngwana ka mosamo hobane ha ana thuso ya ho hodisa ngwana le lelapa la hae ha le mothusi.
Mele wa mosali o fumanoa ka bateng. Monna ya seng a hōlile ho tloha Bethulie o lebeletsoe ho hlaha ka puo ya moo Makgotla Lekhotla ka mora hore a bolae mosali wa hae. Mo buili wa seponesa o la re ntate a dilemo tse 67 o ila a bua le a tswara bana ba hae thekeng ba Cape Town a ba bolella ho re
ekare mme wa bona ha a sa phela. Ngwana o a ba bua le seponesa ka morao. Ha seponesa se fihla se thotse mobelaelwa a ntse a le teng le mosadi moholo d dilemo tse 62 a le ka hara bate a shwele. O ne a robetse mokokotlong oa hae ka bateng eo. 'mele wa
hae o ne ona le bopaki ba matetetso bo bonahalang ka hohle. Ho no na le mabokose a se nang letho a veine le lisakerete tse hlephileng di la fumanoa fatše. Seponesa ha se tsebe ha e le hantle ke eng e bolaeleng mme eno.
Klitsie e tla kapele joalokaha ba bang ba bangata motseng oo ka mor'a hore setsoalle se be hodima 'majoe. Li facebook posts, ho kganna ka bo bedi, ho thabela botsoalle, ho ja le ho noa ho nyamela ho tšoana le hula hanngoe ka lerōle. Eo hangata e leng ho kadimana ka chelete e kgutlang lata kapa ha e sa kgutliswa e fedisang se tswalle. Empa ka mora moo lintho li tla ba mpe pele li ba hantle. Jwale ka mofumahali e mong ya makhethe ya ileng feela a tla ema a utloisa mabili bohloko hang molemo ka ho fetisisa motsoalle oa hae a kenya majoe ho etsa bo nnete ba ho re o wa sokola. Ho ke mofumahali ya batlang ho sebetsa komiting tsohle le li nyeho tsohle tsa tropo. Emong motsoalle ha a bui emong hampe empa batho ba bua ho re chelete e sentse se kgotsi se setle. Ditaba se le limpe moo kereke e sa bafeng mosebetsi o monate. Ntse ke tseha taba ya bashemane ba bararo ba ne tlameha ba bokeletse chelete ho ya le etong mose be ba ya ho bo mme bana be ba tsekisa ke mang a fanang ka chelete e ngata. Taba e na na etla nka nako e kae, hotseba modimu. Taba ena fela etla dula e le sehlooho ka hara malapa a mangata..
Jehova ke modisa wa ka, nke ke ka hloka letho. O mphomotsa makgulong a matala, o ntsamaisa pela metsi a kgutsitseng. O hlabolla moya wa ka; o ntsamaisa mehlaleng ya ho loka, ka baka la lebitso la hae. Leha nka tsamaya kgohlong ya moriti wa lefu, nke ke ka tshoha bobe leha bo le bong, hobane o na le nna; lere la hao le seikokotlelo sa hao ke tsona tse ntshedisang. O teka tafole pela ka, pontsheng ya dira tsa ka; o tlotsitse hlooho ya ka ka ole, mohope wa ka o a kgaphatseha. Ruri, lehlohonolo le mohau di ntse di ntatela ka ditshiu tsohle tsa ho phela ha ka, mme ke tla nne ke hlole ka tlung ya Jehova kamehla.
Ha kamehla ba ikemiselitse ho loantša mollo ka mollo hopola hore seteishene sa mollo ka tlwaelo se sebelisa metsi, seo se bolela ho re se ka lwantsha moya o mobe ka o mobe.
07 Rekord
● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
Now you know!
Nou weet jy!
Recycled can
candle holders
Tea lights are a simple, attractive addition to pathways, stairs, or when hung around the garden to create a romantic atmosphere. Quick and easy to make, the holders can also be resprayed in another colour for an updated look. YOU WILL NEED: Recycled aluminium can/s Long nail if using a hammer Rust-Oleum spray paint in your choice of colour Wire for the handle Tea light candles TOOLS: Hammer or drill / driver Wooden shaft (for positioning the can securely) Vice grip makes the job easier This project takes about 15 minutes per can and costs around R80 if you use RustOleum 2X spray paint
HERE'S HOW: 1. Clean the can/s well and remove and sharp edges. To make a consistent design, we printed a page full of dots and then cut a strip to wrap around each can, securing lightly with tape. You can make any design you prefer on the can. 2. Slip the can over the wooden shaft and secure the can using the vice grip. To make the holes for the light to shine through, tap with a nail and hammer, or drill your desired pattern. Remember to make two holes on either side for the handle. 3. Spray paint and allow to dry completely before using the wire to make a handle. By:Nataschka Haywood
5 Easy steps to apply makeup
Firstly, start with a clean face. If you have any flakes at all on your skin, I recommend exfoliating with a lukewarm washcloth massaged in a circular motion over your entire face and lips. Slather on moisturizer if your skin is dry or combination. Apply a little sunscreen. Don't skip sunscreen even on cloudy days. Your 60-year-old self will thank you. This is especially important on weekends spent outside. I like to use a tinted sunscreen of SPF 40 because it acts as a moisturizer, sunscreen and foundation in one. That cuts out 2 steps! BB creams are great for providing moisturizer, sunscreen and foundation. But if you only have regular sunscreen, that's fine too. Create an even skin tone. If you don't have a tinted sunscreen or BB cream, then apply foundation or tinted moisturizer on your face. Once you're done with that, dot on concealer around the eyes making sure to hit any dark or blueish spots. Make up your eyes. I stay as minimal as possible on the weekends with no eyeshadow and just a sweep of mascara. I also avoid eyeliner. You can use a light pencil and a sweep of neutral eyeshadow on your lids if you like. On to the lips. I don't always make up my lips for the weekend, but if I do, I usually just slather on a Burt's Bees tinted lip balm. It's nice to add a little colour to the lips.
FRIDAY 19:00 Cell C Sharks vs Sunwolves SATURDAY 17:05 DHL Stormers vs Kings 19:15 Toyota Cheetahs vs Bulls 23:40 Emirates Lions vs Jaguares FRIDAY 20:30 - E.TV - Under Siege SATURDAY 20:00 - SABC 1 - The Wedding Planner 19:00 - SABC 3 - Fired Up 21:00 - SABC 3 - For a good time call... 19:30 - ETV - Mama Jack 21:45 - ETV - Dredd SUNDAY 20:30 - SABC 1 - The Presidents Man 20:00 - ETV - Green Lantern 22:20 - ETV - Mandela Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
Na ete gaan sit Zani en Dirk buite op die stoep met 'n koppie koffie in koue wintersaand. Die stilte skep 'n ongemaklike atmosfeer tussen die twee. Zani hou Dirk dop. "En as jy so stil is?' Dirk kyk weg " Dink net dis al" "Is dit liefde?" Dirk word rooi 'Dalk" Zani se nuuskierigheid wys duidelik op haar gesig. "Dalk..Dalk! dis goeie nuus ek is so bly! Begin dink jy is 'n hasie!" Dirk verstik aan sy koffie ' ...'n mof! ek! Is jy gerook?" Zani lag "Vertel my van jou dalk!' "Nee, wat jy moet wag tot die dalk iets meer permanents word. Genoeg van my wat van jou en Jacques?" Zani bloos " Dis nie nuus nie jy weet ons is 'n item" Dirk knik sy kop "Ja ek weet en 'n maand terug het Belinda nog aan sy lippe gehang" "Ja en so what?" :Dirk vererg hom "Niks so what nie jy't het agter Belinda se rug 'n move op hom gemaak. Wat dink jy dink die anders girls van jou. Weet jy wat noem hulle jou. Die seuns dink nou jy is losser as 'n stukkende wasgoedmasjien" Zani staan op en druk haar vinger teen sy bors "Dink jy ek gee om Dirk ek en Jacques is lief vir mekaar" Dirk lag "Lief jy's mal man Jacques is net vir een ding lief en sodra hy dit kry beweeg hy aan" Zani draai om en loop weg" Whatever Dirk moenie jou personal issues met Jacques my problem maak nie!" Dirk loop agter haar aan "Watse issues nogal" Zani draai terug "Jy weet die rumour loop dat jy die eerste Hoofseun gaan wees wat nie die Eerste span kaptein gaan wees nie. Blykbaar is Jacques net te groot en te goed vir jou" Dirk vou sy arms " Rerig, is dit so kom ons kyk of dit wel die geval gaan wees. Lees volgende week verder SENEKAL – Luukse ruim eenslaapkamer woonstel te huur. Volledige ingeboude kaste. Feitlik ten vollegemeubileer. Baie veilige omgewing. R2 250,00 per maand, water en krag ingesluit. Huur vooruitbetaalbaar. Kennisgewingtydperk: 1 Kalendermaand / 22 werksdae. Beskikbaar vanaf 1 Augustus 2016. Kontak 082 448 8662
Rekord 07
Rekord
Wat & Waar? Ladybrand
Jou weeklikse streeks oorsig VAN VILLIERS TOT IN ALIWAL NOORD, COLESBERG TOT IN MEMEL
Drought, property rights remain disquieting issues Wepener - The lingering effect of the drought and concerns over erosion of property rights are some of the biggest pressures hanging over the heads of farmers in Wepener area. This is according to Wepener Agriculture Chairperson, Johan Opperman, following an information day held for farmers this week. He says they felt it necessary to bring in experts on both the political situation and the economic state of affairs. About 80 farmers were present on Tuesday evening to listen to addresses by economist Dawie Roodt and Frans Cronjé of the Institute of Race Relations.Opperman says times have been tough, but farmers left the meeting feeling motivated.“The fact is that farmers
Vir die bemarking van alle lewendehawe in die OosVrystaat, Noord- en Oos Kaap!
MC Campher
- 083 259 8528
Philip Fourie Sias Viljoen
- 083 465 1311 - 082 410 0981
Jaco Botha
- 072 303 5083
Eugene Morisson - 082 550 5129
are worried. The financial circumstances as a result of the drought are making it very difficult for farmers at the moment. Then there are also other aspects – what does the future look like for farmers in terms of land. One of the issues that was explored in detail on the day was property rights.“The picture is not looking very rosy but I don’t think farmers should be negative. I think we want information so that we know what is going on and can then make informed choices for positive outcomes.”Commenting on the drought, Opperman says the next few months are going to be especially difficult for the farmers in the Wepener area, who mostly farm with livestock.
Die Valke in die Vrystaat maan mense om op hul hoede te wees vir booswigte wat hul voordoen as polisiebeamptes en mense dan bedrieg. Dit kom nadat ‘n bejaarde man van Welkom Saterdag ingeloop is en R1 000 moes betaal sodat ” ‘n saak van lank gelede” deur die bedriër se toedoen, kan wegraak. Die klagstaat gaan oor ‘n ongeluk waarin hy glo met ‘n polisiemotor betrokke was. Die Valke se S’fisob Nyakane, sê die ou man was nooit in ‘n ongeluk nie, maar het uit vrees voorlopig R400 betaal. Hy het onderneem om die res van die geld wat die booswigte gesoek het later dieselfde dag te betaal. Die bejaarde man het daarna die polisie genader. Nyakane sê die 52-jarige Mooketsi Thejane het gister vlugtig in die plaaslike landdroshof verskyn nadat die
Kom bly hier! Vrede
EMANZINI COUNTRY RESORT - By Vrede dam 082 392 2225 .
- 082 337 6039
Ladybrand
Joseph Kotze
- 082 414 1903
CRANBERRY COTTAGE - Come home to 4 star service - (051) 924 1500 .
Heinrich Ferreira
- 082 784 7714
COLESBERG LODGE- 051 753 0734/5 .
- 082 418 8118
WHITTALS CHALETS - FREE WIFI stay for as little as R580 per night.- 072 522 6900 .
08 Rekord
Tweeling 06 Augustus - Boeredans en 3 gang ete! Ten bate van die Tweeling Geloftefees. 18:00 - 18:30. Boeresaal. Skakel Org Mouton by 071 282 2984
Kestell 06 Augustus - Boemelaarsdansparty in die Kanja-saal. Skakel 083 779 8655.
Memel 13 Augustus - Dis Osbraai tyd! Ten bate van die NG Kerk Memel Skakel vir Una by 082 325 8482.
Theunissen Hoërskool Theunissen bied aan Melodrama 2016: CARNIVAL in RIO 31 Augustus - 2 September 2016 ! Skakel (057) 773 0153
Villiers 2 - 4 September - Villiers Hoërskool hou reunie! Skakel (058) 821 0024 REKORD SODUKU NR. 01
Ficksburg
17 - 19 November - Ficksburg Kersiefees
Valke waarsku publiek
Fanus Coetzee
Rupert Potgieter
30 Julie - Die Gereformeerde Kerk Ladybrand hou Basaar om 10:00 by die pragtige St. James (Anglikaanse) kerk terrein in die dorp. Meer inligting: 081 043 0910
Colesberg
Aliwal North
Valke hom Saterdag in hegtenis geneem het toe hy die res van die geld by die bejaarde man wou gaan haal het. Ná ander voorvalle waarsku Nyakane mense ook teen ‘n swendelaar wat hom as ‘n brigadier in die polisie voordoen en poste asook bevorderings aan mense en slefs polisiebeamptes verkoop. Die swendelaar doen hom voor as brigadier Modiese. Die werksoekers moet tussen R1 000 en R3 000 in sy gelmarkrekening inbetaal om dan in aanmerking te kom vir ‘n vakante pos. Nyakane sê drie sake is al in dié verband geopen. Die polisieondersoek duur voort. Hy vra mense wat deur Modise genader word om hul naaste polisiekantoor of 082-4556035 te bel. Thejane, wat teregstaan op aanklagte van bedrog en die valse voordoening as ‘n lid van die polisie, bly in aanhouding en sal na verwagting eerskomende Maandag in die landdroshof in Welkom verskyn. Sy makker is steeds op vrye voet.
Kom beleef dit! Hobhouse ON TRACK ADVENTURES - Hiking, school camps and more - 081 271 2745 .
Memel
SEEKOEIVLEI NATUURRESERVAAT - Ideaal vir Voëlkykers - (058) 924 0740 .
● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106