R3.00
12 May 2017
072 757 0514
rekordmedia1@gmail.com
Oud President C.R. Swart kry nuwe blyplek! Oud President C.R. Swart het amptelik 'n nuwe blyplek buite Lindley gekry. Hier staan LJ van Staden en Talischia de Kock by die standbeeld. Lees die berig op Bladsy 8
02
Gemeenskap ● Community
Suksesse en waarskuwings in terme van koper kabel en graandiefstal Koper kabel diefstal Eskom kragpale is oor ‘n naweek in April 2017 op ’n plaas in ’n sekere area van die Vrystaat afgesaag. Die Vrystaatse sambreelbrandbestrydingsvereniging (VSSBBV) het ’n versoek aan die lessenaar gerig om landbouers te waarsku dat sou hulle so ’n insident waarneem, hulle nie self ondersoek moet in stel nie. Skakel Eskom se noodnommer en rapporteer die kragonderbreking. Kontak ook jou bure om vas te stel wie in die onmiddellike omgewing ook kragonderbrekings ervaar. Let verder op die voorkoms van kragstuwings nl; weersomstandighede, sterk wind, weerlig, ens en of die krag flikker met kort onderbrekings. Dit kan ’n moontlike aanduiding wees dat daar met die krag gepeuter word. Indien ’n veldbrand tydens sulke omstandighede ontstaan, lig jou bure in en beweeg saam uit na toneel. Hou verder in gedagte dat Eskom die krag outomaties na die onderbreking aanskakel. Weet waar die kragdrade op die plaas loop en vermy direkte brandbestryding onder die lyn. Alle sodanige insidente moet gerapporteer word ten einde tendense van sabotasie te kan bepaal. Taak ook plaaswerkers om lyne deurgaans te patroller vir soortgelyke metodiek, of ander aksies waar daar met kragdrade gepeuter is. Kyk ook uit vir foute op lyne soos ankerdrade wat af is, isolators wat beskadig is en/of klapgeluide op drade. Landbouers betree nou reeds die brandseisoen en moet asb hul brand bestrydings toerusting vroegtydig in gereedheid bring. Landbouers gewaarsku teen graandiefstal Die VKB/VL Veiligheidslessenaar wil Vrystaat Landbou (VL) lede se aandag weereens fokus op dié misdaad en om paraat te wees vir die moontlikheid dat gestroopte mielies vanaf
vragmotors of waens gesteel kan word. Dit volg na tonne mielies tussen 18 en 20 April in die Heilbron en Frankfort distrikte gesteel is. In een voorval is diefstal van sowat 40 ton aangemeld. Dit kom tans voor of kriminele waens waarop mielies gehou word na dit gestroop is, gedurende die nagtelike ure teiken. Die moontlikheid bestaan ook dat die mielies in sakke gelaai word en met dubbel-as waentjies of met vragmotors vervoer word. Die verliese wat landbouers weens die diefstal aanteken beloop etlike duisende rande, veral in ag genome die verwagtinge in terme van groot oeste en na afloop van ’n droogtejaar wat ekonomiese druk op menige landbouer ernstig verhoog het. Die lessenaar moedig landbouers aan om insidente van graandiefstal by die Polisie aan te meld, asook by die lessenaar sodat hulle die vordering van sake kan nagaan en meer inligting kan inwin. Enige inligting ten opsigte van verdagte vragmotors moet asb ook aan die lessenaar gekommunikeer word, wat dit aan die Valke deurgee. VL moedig landbouers ook aan om behoorlike sekuriteit in plek te hê waar gestroopte vragte oornag op plase moet staan voor dit afgehaal word - veral waar vragte oornag staan op plase waar die landbouer nie bly nie. In vorige voorvalle is totale vragte of vragte sowel as vragmotors gesteel. Landbouers word versoek om ook te oorweeg om sekuriteit op die perseel aan te stel vir die tyd wat die vragte daar moet oornag. Verder word silobestuurders ook versoek om bedag te wees op enige vreemde persone wat graan wil verkoop en dit aanmeld. Rapporteer asb enige verdagte voertuie wat deur die nag op plaaspaaie rondbeweeg. - Vrystaat Landbou
Laugh out loud
Chuckle of the week
Vacancy Rekord Media is looking for Correspondents in Vrede, Cornelia, Villiers, Harrismith, Reitz, Petrus Steyn, Lindley, Kestell. Need to have whatsApp and camera phone. WhatsApp your details to 072 757 0514
● Mother’s Day falls on the second Sunday in May and is a celebration of Motherhood. Mother’s Day is a day set aside to express love, respect and thanks to Mothers. The day is observed by giving gifts, visiting, or taking Mothers out for dinner and celebration. ● Julia Ward Howe was the first person to suggest the observance of a Mother’s Day in 1872. The day was dedicated to peace. She held an annual meeting, for several years in the city of Boston, Massachusetts for this observance. In 1887, Mary Towles Sasseen, a Kentucky school teacher, began conducting Mother’s Day celebrations and in 1904, Frank E. Hering of South Bend, Indiana began a campaign for the observance of Mother’s Day. However, it wasn’t until Anna Jarvis, of West Virginia, began a nationwide campaign for its observance that the idea took root. ● There are more phone calls made on Mother’s Day than on any other day of the year.
Best service Award
Lindley kry pakslae 132-0 □ Hannes Loock
WhatsApp us on 072 757 0514
VKB Express Martha Mokoena, commenting that the service is always fast and the pies are tasty
News Quiz nr.3
03
Gemeenskap ● Community
Mother's day facts
SMS your answers to 072 757 0514
1. Which trade Union did not invite President Zuma to their Mayday rally in Bloemfontein? 2. Which town lies between Vrede and Villiers? 3. Trompsburg falls in which Municipality? 4. Who has been appointed as the Coach of Bafana Bafana? 5. Which Free State Municipality has been officially placed under administration? SMS your answers to 072 757 0514 before Friday 12:00. Winner and answers to be published in next week's edition.
Kan enige iemand help? Bok Barnard is op soek na die man wat op 14 November 2016 gesien het hoe ’n ongeluk gebeur het waarin sy seun dood is. Bok Barnard, wat by ’n ingenieursaanleg in Reitz werk, se seun Marius (20), is op die R57 tussen Heilbron en Petrus Steyn dood toe ’n burger van Lesotho wat ’n Mercedes-Benz-sedan bestuur het, van voor teen sy Ford Bantam-bakkie gebots het. Hy was op pad huis toe van Potchefstroom af waar hy ’n tweedejaarstudent in inligtingstegnologie aan die NoordwesUniversiteit (NWU) was.
Die rugbyspan van Senekal het Saterdag op sy tuisveld met ‘n oorweldigende telling van 132 – 0 teen die span van Lindley geseëvier. Veel kan nie oor die wedstryd geskryf word nie. Aan die een kant was die opwindend, maar aan die anderkant was dit maar bra vervelig ook. Senekal het twintig drieë gedruk waarvan sestien verdoel is. Dit klink na goeie skopwerk, maar die meeste van die drieë is onder die pale gedruk. Daar was individuele vertonings wat die oog gevang het. Wanneer Johan Joubert die bal in die hande gekry het, het dit gelyk of die spelers van Lindley vir hom ‘n erewag op pad doellyn toe gevorm het. Johan het sewe drieë gedruk. Nog uitblinkers was Ludwig Schwartz, Leon Nel… Die hele span het die toekenning “speler van die wedstryd” ontvang. Drieë is ook gedruk deur onder andere Boeboe Pieters, Raymond Barrington, Louwrens Jooste, Wian Pittendrich, Hendry Bell, Leon Nel, Tiaan Welgemoed Nel, JB Vorster en Adriaan van Niekerk. Doelskoppe is aangeteken deur Wian Pittendrich, Johan Joubert, Leon Nel en Adriaan van Niekerk. Maar van konstruktiewe rugby was daar geen sprake nie. - Senekal Rekord
04
Nuus
Reünie vir Lindley Matrieks 1987 □ Madelein Vermaak Ons het n baie lekker reünie gehad Saterdag in Lindley se Sportklub. Van die 20 matrieks was daar ongelukkig net 10. Die 10 wat daar was is: Vicus Stoffberg, Pierre Oosthuizen, Ernst van der Merwe, Jozua Klopper, Niel Brits, Dirk Cilliers, Susan Meyer, Izaan Louw (Benade), Welma Pienaar ( van Huysteen) en Madelein Vermaak (Roos). Ons het baie lekker gekuier en gebraai. Was wonderlik om almal se geliefdes te ontmoet en hulle deel te kon maak van nuwe herhinneringe. Daar was soveel wat ons van almal wou weet. Ek leen van Izaan se mooi woorde om te beskryf hoe ons dit ervaar het... woorde kan nie beskryf hoe lekker ons dag was nie. Dit was so lekker om in almal se vreugdes en verhale te deel. Tyd vlieg as mens lekker kuier. Welma en Izaan was die twee wat als gereel het. Die tafels was pragtig met van proteas en woestynrose, kaas en vrugte tot die heerlikste poedings en slaaie. Om nie te praat van hoe mooi die saal en tafels op gemaak was nie! Baie dankie vir julle harde werk, ons het baie spesiaal gevoel. Dankie klink so min maar ons harte is so vol vreugde om met elkeen te kon gesels. So baie gelag, daar was die diep gesprekke en dan was daar weer die "kan jy onthou" oomblikke. Elkeen van ons Klasmaats het bygedra tot n wonderlike dag. Mag net goedheid, guns en gesondheid op julle paaie wees! Vir die wat nie daar was nie ons het julle baie gemis. Mag die Here ons almal bewaar sodat ons almal volgende keer by die 40ste reunie nog kosbare herhinneringe kan deel. Dankie vir elkeen wat daar was ons waardeer julle baie.
Heuningdruppels
Willem & Wilna Botha
'n Persoon wat ek ken was destyds pas deur 'n egskeiding en ek nooi hom saam op 'n mannekamp. Hy was erg geskok en ongelukkig omdat sy vrou van hom geskei het. Tydens 'n gesprek met die predikant spreek hy sy misnoeë teenoor sy eks-vrou uit omdat sy so baie wou gaan koffie drink saam met hom in 'n restaurant. Hy het gevoel dat hy 'n groot blik koffie kan koop vir die kostes van daardie een uitstappie. Die predikant het hom lank aangekyk en toe die volgende gesê: "Vriend, nou het jy baie koffie, maar nie meer 'n vrou nie." Sjoe, daai stelling het hom totaal onverwags tussen die oë geklits! Hoeveel gevegte is daar nie in huise oor triviale, onsinnige dinge nie. Is daardie ligte wat onnodig brand regtig die gevegte werd? Of die warm water wat te gou opraak? Of die tandepasta proppie wat nie reg opgedraai is nie? Ja, daar moet orde en dissipline wees, maar verhoudinge word net te veel vertroebel deur onnodige dinge. Kol 3:18 - 21 "Mans, julle moet julle vrouens liefhê, moenie die lewe vir hulle bitter maak nie. Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit van kinders wat in Hom glo. Vaders, moenie gedurig by julle kinders fout soek dat hulle moedeloos word nie." Hierdie deel benadruk maar net hoe belangrik verhoudings in die gesin is. Gaan drink daai koffie so nou en dan, en koop dan maar lae energie gloeilampe as die krag rekening jou pla, maar moenie dat onnodige dinge almal se lewe versuur nie. ~ Willem Botha
Kitchen delight
Spaghetti & meatballs in tomato sauce Ingredients: 500g (1 packet) spaghetti Torn basil and grated parmesan, to serve Meatballs: 500g beef mince 1 onion, grated 30ml (2 tbsp) chutney 1 extra-large egg 2.5ml (½ tsp) garlic salt 5ml (1 tsp) salt Freshly ground black pepper Sauce: 45ml (3 tbsp) olive oil 2 onions, finely chopped 2 garlic cloves, chopped 1 chilli, chopped (seeded if preferred) 2 x 400g cans chopped tomatoes Handful fresh basil, torn 15ml (1 tbsp) sugar Salt and pepper, to taste. Method: 1) For the sauce, heat the oil in a pan and fry the onions until translucent. Add the garlic and chilli and fry for a few minutes. Add the tomatoes, basil, sugar and seasoning and bring to the boil. Reduce heat, cover and simmer for 30-40 minutes, stirring occasionally. 2) For the meatballs, combine all the ingredients in a bowl and mix well. Shape into 12 balls and place in an ovenproof dish. 3) Preheat the oven to 180°C. Pour the sauce over the meatballs and bake for about 40 minutes or until cooked. 4) Cook the spaghetti in salted boiling water until al dente and drain. 5) Top the pasta with meatballs and sauce and serve scattered with torn basil leaves and grated parmesan.
05
News
Administrateur amptelik aangestel om Mafube Munisipaliteit reg te ruk □ Jan Oost
Two die, four injured in Warden collision □ Netcare911/Ofm/Ivy Sehloho WARDEN - Two people have died and four were injured in a multiple vehicle collision on the R57 between the Warden crossing and Kestell on Sunday. Netcare 911 spokesperson Chris Botha says reports from the scene indicate that three vehicles and a heavy goods truck collided at around 5am this morning. Paramedics arrived at the scene and found the roadway obstructed with accident debris and the twisted frames of the vehicles, some of the injured were still trapped in the wreckages.
SKAPE TE KOOP-12 x ILe de France ooie sommige sigbaar dragtig. 2 x ILe de France ooitjies 10 maande oud. 1 x ILe de France Ram7 x kruis ooie 10 maande oud word gesaamlik aangebied - Senekal skakel 082 400 0437
Die Mafube plaaslike munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling insluit, is amptelik deur die Vrystaatse provinsiale regering onder administrasie geplaas, aldus Jan Oost, VF Plus-raadslid in die munisipaliteit. Oost het bevestig dat mnr EM Notsi amptelik as administrateur ingevolge artikel 139 van die Grondwet aangestel is. Mafube is as gevolg van jarelange swak bestuur in ‘n benarde finansiële posisie met ‘n salarisrekening wat bykans 60% van die munisipaliteit se begroting in beslag neem. Volgens Oost kon die munisipaliteit nie betyds salarisse vir April betaal nie en is daar steeds amptenare wat nog nie hul salarisse ontvang nie. Dit het ‘n ernstige impak op dienslewering en die alledaagse funksionering van die munisipaliteit. Dit skep ook ‘n maatskaplike kwessie, omdat werknemers van die munisipaliteit nie sonder vergoeding vir hul gesinne kan sorg nie, het Oost gesê. Provinsiale ingryping in die munisipaliteit se finansies was dringend nodig, maar sal nie die probleem oornag oplos nie. Dit is die administrateur se taak om toe te sien dat die munisipaliteit nou aan gevestigde standaarde vir die lewering van diens aan die gemeenskap van Mafube voldoen.
06
Gemeenskap ● Community
Editor's Comment
Talking Point
How old is old enough for your child to have their own facebook page?
Susan Kotze: Probeer dit so lank as moontlik uitstel
Hilette Fourie Botha: 30
Dirk Barner: Kids dont use it. They use snapp chat
Comment & Opinion
Will Edgars Club members get their money back? Many Rekord readers are members of the Edgars and/or Jet Club. Following the National Consumer Tribunal's ruling that the monthly fees charged by Edgars for its club membership is unlawful, it will now need to be determined whether or not customers will be refunded for the unlawful deductions. The National Credit Regulator (NCR) says an independent audit will now be carried out to determine the number of consumers affected by the ruling and the total amount that Edcon, owners of retail giant Edgars, would be liable to refund its customers. The refunds should be dated back to 2007 when the retailer rolled out the fee. An NCR investigation revealed that Edcon had contravened the National Credit Act by charging customers a club fee on credit agreements. “It is now settled that the charging of a club fee on credit agreements is not permitted by the NCA,” said Jacqueline Peters, NCR manager for investigations and enforcement. The ruling will undoubtedly set a precedent for other retailers who offer similar club membership fees.
“This judgment provides clarity to the retailers that they should observe the closed list of fees and charges provided for in the NCA. Consumers are urged to request the quotation from their credit providers so that they can properly check the cost of credit that is being offered,” she said. The NCR says that the National Consumer Tribunal will now set a date for a hearing where the amount that Edcon should be fined for the infringement would be determined. In an interview with News24 Edcon maintained its innocence and has vowed to appeal the ruling. “It is important to note that this recent judgment relates to the merits of the issue, and does not deal with any sanction, which will only be determined at a later date,” the group said. “The issue being contended by the NCR relates to the fact that the club fee is not on the list of charges that are allowed to be charged on a credit agreement in terms of the NCA. However, it is not the club product or membership that is under contention.” Courtesy: Destiny Man
Notice In an effort to ensure consistency with the distribution of our newspapers the Rekord will no longer be distributed on Fridays but on Wednesdays. Our deadline has shifted to Tuesday 14:00 for the same week edition.
Editor Annarie Wiese 072 757 0514 rekordmedia1@gmail.com Editor: Oos-Vrystaat Rekord
News Ivy Sehloho 072 757 0715 rekordnews@gmail.com Deadline: Mondays 17:00
Oos-Vrystaat Rekord wys digitale era is hier Rekord Media het twee weke terug sy digitale streeksblad geherloods, die Oos-Vrystaat Rekord met die doel om die blad te vestig as 'n byvoeging tot die bestaande Rekord dorps koerante se algehele aanbod aan ons 3200 lesers en adverteerders wat per e.pos en whatsApp die Rekord lees. Met 11 plaaslike gemeenskapskoerante (Bethlehem Rekord het verlede week geloods) in die streek het dit sin gemaak om die belangrike nuus van elke dorp se plaaslike Rekord te neem en saam te stel in 'n streeksblad en dit dan aan al ons intekenare te stuur. En dis gratis, gerieflik en gemaklik jy't nie eers nodig om winkel toe te ry om jou Rekord te koop nie! Maak oop jou e.pos en of whatsApp en begin lees en deel! Adverteerders wat 'n kwart blad of groter advertensie boek in hul plaaslike Rekord kry automaties spasie in die streeksblad. 'n Voordeel wat besigheidsin maak. Die digitale blad is ook op ons Facebook blaaie geplaas en die sukses het al ons verwagtinge oortref. En dit net in digitaal. Wanneer laas het jy die nuus op Facebook of Maroela Media gelees? 'n Uur of wat gelede? Iewers gedurende die dag is jy blootgestel aan nuus op 'n digitale platform.. Ons glo dat die gedrukte media nie oornag gaan verdwyn nie raak ons almeer bewus van die groeinde generasie wat nuus digitaal lees en verkies. 3200 intekenare verkies dit alreeds so. 'n Idee wat deur een van ons personeellede, Ivy Sehloho gedeel is om die koerant ook via whatsApp te versprei het, bygedra dat ons 'n nuwe mark met jonger lesers bereik wat eenvoudig nie die gedrukte koerant voorheen gelees het nie. Ons susterskoerant, die Ladybrand Rekord het alreeds meer 460 whatsApp intekenare. Geniet die uitgawe in watter formaat jy ook al verkies om dit te lees! Annarie Wiese Redaktrise
Advertising
Digital
Alet van Zyl 072 757 0514 rekordads@gmail.com Deadline: Tuesdays 14:00
Dayle Ramsden 072 757 0514 rekorddesigns@gmail.com Printing. design. Online Marketing & Advertising
Gemeenskap ● Community
Classifieds
Rapid finder Blitsgids
Meester
07 Danie Cronjè
To advertise SMS/WhatsApp
072 757 0514
Advertise locally for R1.00 per word Advertise in all 10 Newspapers for R8.00 per word. Deadline Fridays 17:00
For Sale ● Te koop MARQUARD: Stronke te koop R20 per sak Skakel 083 798 0721 MARQUARD: Elektriese skaaphand skeerder te koop. Skakel 083 798 0721
Free ● Gratis MEMEL: Free Building rubble. 083 693 8977
Services ● Dienste MEMEL - Snake and small wild animal removal and relocation. Contact Timothy on 083 693 8977.
Agricultural ● Landbou VREDE - HAWER TE KOOP Skakel asb 058-924 0647 of 082 654 1361 of 079 527 7052
Wanted ● Op soek na HARRISMITH -I am lady of 30 years living at Intabazwe. I am looking for an office job around Harrismith. 078 657 3592 Suzan
Tender Hiermee nooi ons almal wat belangstel om te tender vir die herstel en verf van die NG Kerk Zastron se kerkgebou en dak, om 'n tendervergadering by te woon op D.V. 29 Mei 2017 om 15:00 op die terrein van die NG Kerk Zastron. Tenderdokumente sal tydens die vergadering voorsien word. Navrae kontak kerkkantoor 051 673 1333 of Douglas Mac Kay 084 200 1602
Klitsgras
EWP workers can be more productive Malatjie Tshabalala writes: I am shocked by the amount of little work our EWP workers are doing. Clearly, these workers are not organised to perform certain duties within a determined time frame. 7 EWP workers were dropped off to clean our street on Monday. Five days later and they didn't even clean a 100m! If I see them they sit and maybe by occasion one or two will work. Can't this workers be assigned to the Municipality to help with the general maintenance of the streets, sports facilities and cemeteries? And more importantly, can't some be held responsible for ensuring these workers are working. They can really make a big difference in our community and attribute to service delivery promises made by our government.
Write to us at rekordmedia1@gmail.com We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.
Dis rerig sad om al die rondloper kinders in die dorp te sien. Van skool gaan is daar nie sprake nie. Hulle sukkel om te skryf, ruik glad nie lekker en die enigste woorde wat hulle oor passievol raak is dagga, dop en... In elk geval ouers trek hulle skouers op. So moeg gesukkel met die kinders, maar wat moet hulle maak? Praat help nie en durf jy slaan hardloop die pragtige siele polisie toe. En werk? Nooit gesien nie! Pa en ma het mos al gewys dis beter om die "ons is arm, ons sukkel help asseblief" kaart te speel as om iets te doen wat gaan verg dat hulle dikgatte uit die stoel moet lig. Daar's nooit kos in die huis nie maar daar's geen einde aan die gras en siggarette wat gerook word nie. En sodra jy wat skuldig voel bly gee en gee begin besef daar's geen einde in sig nie, is jy ewe skielik slegter as die gom snuiwer wat jou vir R1 vir 'n brood vra. Geen fout om te gee nie maar hoekom bly gee as niks verander nie?. Miskien as dit ophou word daar dalk uit die stoel uit opgestaan. Klitsie weet almal is nie so nie, en daar is wat rerig hulp nodig het en wat gehelp moet word. Maak net seker jy word nie die volgende Samaritaan wat met tyd vermoor word nie...
Gemeenskapskalendar: Mei 2017
08
Voorblad storie
LINDLEY - Oud President C.R. Swart het amptelik 'n nuwe blyplek buite Lindley gekry. Na 'n Kerkdiens op Sondag 2 April 2017 wat gelei is deur ds John Jackson van Frankfort ook 'n Voortrekker in murg en been is die standbeeld van oudpres. C.R. Swart (Blackie) wat in die #FeesMustFallveldtog by die Universiteit van die Vrystaat beskadig is,onthul op ons Voortrekker plaas Doornkloof naby Lindley. Swart was bekend as 'n kindervriend hy was die eerste Staatspresident van die Republiek van
SA, was ook lid van die Voortrekkers se gebiedsbestuur en die beskermheer van die beweging en het 'n groot rol gespeel om die histories plaas Doornkloof, wat aan Sarel Cilliers, 'n Voortrekkerleier, behoort het, vir die beweging te bekom. 'n Terrein is destyds na hom vernoem en nou is die beeld so geplaas dat " Oom Blackie oor sy terrein kan kyk".