Reitz
Rekord
Free Copy 09/03/2018
HoĂŤrskool Reitz VKB landbouAkademie besoek Fick & seun boerdery ‘n Spesiale ruiker vir elke geleentheid! Bestel vroegtydig om teleurtelling te voorkom! Unieke ruikers vir elke persoon!
Gemeenskap ● Community
02
Hoërskool Reitz en KANSA vat hande REITZ CHRISTO VAN ZYL
• • • • • •
Valuables should not be reachable from windows Do not give your keys/remote to any person not well known to you Close and lock all possible doors Where valuables are kept in an outside building, ensure that you make it secure If you have domestic assistance, empower them on how to keep safe
events calendar Submit your event for free publication by e-mail to rekordnews@gmail.com .
09/03/18 Lindley: Best of Free State Cycle Tour. More info: 083 255 2425 10/03/18: Harrismith: Damestee saam met Janine Truter. “Die sprankel Effek” Harrismith Hoërskool Skoolsaal 10:00 - R150 pp -079 917 6875 10/03/18: NATIONAL: IEC Registration weekend for 2019 National Election Make sure you are able to vote in the 2019m elections by checking, updating registering 13/03/18: Senekal: RPO/NWKV Streeks vergadering. Senekal Gholfklub 14:00 – 051 447 3023 16/03/18: Ficksburg: Joshua na die reën at Cafè Chocolat - Info: 082 920 5551 17/03/18: Reitz: Qbike Bielie Mielie MTB Challenge 07:00 Contact: info@bouttime.co.za 19/03/18: Reitz; VKB Landbouweekblad Herlewingslandbou Konferensie 21/03/18: Zastron: Yolandie Korkie deel haar verhaal waar sy as gyselaar in Yemen aangehou is. 13:30 R100pp Zastron skoolsaal. - 072 601 1618 22/03/18: Clocolan: Three Mountains Cycling race 24/03/18: Ficksburg: Khan from Parlotones at Cafè Chocolat - Info: 082 920 5551 30/03/18: Frankfort: Frankfort Riviertoer 2018: 14:00 06/04/18: Senekal: Senekal Skou met Ray Dylan R50 pp 25/04/18: Bethlehem: Nataniël tree by Hoërskool Voortrekker op. R220 per persoon. Skakel 058 303 4006
Reitz
Rekord www.rekordmediafs.co.za
Kommer oor mans wat baie geld aanbied vir honde… OOS-VRYSTAAT GERHARD OLIVIER
Wees versigtig aan wie jy jou honde verkoop. Rekord is die week oorval met klagtes deur inwoners in Bethlehem, Ficksburg en Clocolan van twee mans wat by hul huise stop en honderde en selfs duisende rande aanbied om die eienaar se hond te koop. ‘n Inwoner van Bethlehem, Sharlene Oosthuizen het op Facebook “gepost” dat sy deur twee mans genader is opsoek na honde om te koop. Die twee mans het in ‘n wit Toyota Hilux bakkie gery
met die registrasie nommer DSK 660 FS. In nog ‘n geval het ‘n inwoner van Clocolan navraag gedoen oor twee mans wat rond ry en navraag doen oor waar hulle honde kan koop? Die twee mans het in ‘n wit Toyota Tazz rond gery. Verlede Sondag het Senekal Rekord ook berig oor ‘n hond wat na bewering uit ‘n erf gesteel is. Daar word vermoed dat die honde gekoop word om vir hond gevegte gebruik te word. Indien u honde het wat u wil verkoop maak seker oor die eienaars wat belangstel en of hulle na die hond sal kan kyk.
Johanné Bonthuys, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Reitz het die Midmar-myl voltooi te Howick in KwaZulu-Natal. Sy voltooi dit in 42 minute en 37 sekondes.
Ondersteun KANSA Relay for life Saterdag
Contact us
How to make house robberies difficult
Saterdag, 10 Maart beloof om ‘n “besige” dag op Reitz se kalender te wees. Die dag begin met die Mortimer Toyota Sportdag, wat deur Hoërskool Reitz op Piet Geyerpark ,aangebied word. Daar sal in rugby, netbal en hokkie meegeding word, vanaf nege uur. Skole wat saam met die gasheerskool die dag bywoon is: Belvedere (Benoni); Amajitas (Springs); Hoërskool Paul Erasmus (Senekal); Hoërskool Heilbron; Hoërskool Wilgerivier (Frankfort); Hoërskool Ladybrand; Hoërskool Hennenman; Hoërskool Villiers en Laerskool Ficksburg. Toegang vir die dag beloop R10,00
per persoon en daar sal ook heeldag heerlike eetgoed te koop aangebied word. Vanaf 17:15 is toegang by Piet Geyerpark gratis, wanneer daar reggemaak word vir die jaarlikse “KANSA Relay for life.” Hierdie geleentheid begin vanaf 18:00. Tydens die geleentheid word beplan om 1000 kerse aan te steek. Indien daar enige persone is wat oor die “KANSA Relay for life”-projek navrae het, is hulle welkom om Me. Annelie Scholtz te skakel by 072 155 8787. Die dag in sy geheel beloof om ‘n groot geleentheid te wees. Vir enige verdere navrae, oor die Mortimer Toyota Sportdag kan Hoërskool Reitz gekontak word, by 058 863 2701.
Deadline for Adverts/News Tuesday 17:00
Advertising Margaret Britz
072 757 0514 rekordads@gmail.com
News Tebello Thoabala
072 757 0514 rekordnews@gmail.com
Publisher
Printed, published and distributed by the publisher Rekord Media Holdings Pty.ltd, Tienie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without wriiten consent.
Code of Conduct
MEDIA HOLDINGS PTY. LTD
This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby Reserved In terms of the copyright act.
Gemeenskap ● Community
03
Hoërskool Reitz VKB landbou-Akademie besoek Fick & seun boerdery REITZ CHRISTO VAN ZYL
Landbou-leerders het die groot voorreg om ‘n besigheid soos die van Fick@Seun te besoek. PG Strauss verwelkom die Landbou-leerders en vertel hul van Fick @ Seun Bdy en dat die besigheid al ses generasies oud is. Besigheid is gegrond op vier afdelings nl. Graanverbouiing, aartappelverbouiing, appels en kersies en bestaan ook uit ‘n vee-afdeling. Landbouleerders besoek ten eerste die vee-afdeling
waar PG Strauss uitbrei oor Bo-velder ras en ook gesels oor weidingspraktyke en Bos Indicus sowel as Bos Taurus. Hierna word die aartappel land besoek en lig mnr. Steve Terblanche die leerders in oor hoe belangrik monitoring van gewasse is en korrekte bespuitings. Mnr Botha vertel leerders verder oor graangewasse en ook van die belangrikheid van entstof by sojabone sodat rhizobium kan vorm. Ten laaste word die appelboord besoek en daar vertel Maasdorp Maree van die belangrikheid van korrekte
kultivar vir die omgewing, die neiging na rooi appels en dat besparing van water met toediening ‘n baie belangrike rol speel in al vier die landbou-afdelings. Leerders vind hierdie praktiese blootstelling aan die verskillende boerdery aktiwiteite baie leersaam en sinvol, geniet ook die plaaslewe ten volle. Die landboudag word gesellig afgesluit met ‘n heerlike braai en wildsbesigtiging. Hierdie is voorwaar ‘n uitstappie waaroor daar nog lank gesels gaan word.
Gemeenskap ● Community
04
Inspiration
Heuningdruppels Dit was Hy of ek... Hierdie stelling klink amper soos iemand wat uit selfverdediging iemand anders gedood het. Kyk na hierdie toneel wat lank gelede op Golgota afgespeel het. Luk 23:37 "... “As jy die koning van die Jode is, red jouself.” Luk 23:39 "Een van die misdadigers wat daar gehang het, het Hom gelaster deur te sê: “Is jy dan nie die Christus nie? Red jouself en ons ook!” Hierdie toneel speel natuurlik tydens die kruisiging van Jesus Christus af, waar eers die soldate, en dan een van die misdadigers langs hom spottend sê: As jy dan die Seun van God is, red jouself, en sommer vir ons ook. Jy sien, dit was Hy of hulle! Dit was ook Hy of ek. As Hy nie gesterf het nie, het hulle gesterf aan die ewige dood. As Hy homself sou red, en weggestap het van daardie kruis af, het almal alles verloor, ook ek en jy. En so ook die misdadiger wat gevra het om saam met Jesus in die paradys te wees. As dit gebeur het, was ek en jy totaal vasgevang in die Wet, en hoewel die wet goed is, is dit onmoontlik om dit na te volg. Jesus moes dus nie "gered" word nie, anders het ek en jy die Ewige lewe gemis en is ons ook nie gered nie. So swaar as wat daardie pad moes wees, het Jesus besluit dat Sy "redding" ons verdoemenis sou wees en daarom moes Hy eenvoudig sterf. Dis eenvoudig, dit was Hy of ek, en as jy onwrikbaar DAARAAN kan vashou, begin jy so ietsie van genade verstaan. Ek weet net nie of ek dankbaar genoeg is vir Sy keuse nie. ~ Willem Botha
Vermiste meisie glo in Reitz omgewing met Anneline getree wat bevestig het dat Nikita nog stees vermis is. Die naam van die ‘n Dertien jarige meisie wat al vir langer as 40 jarige man en sy werksbesonderhede is ‘n maand vermis word, word na bewering in bekend aan Rekord maar word op versoek die Reitz omgewing gesoek. Die 13-jarige nie gepubliseer nie. Nikita het egter in Nikita Walkinshaw, ’n leerder van Hoërskool Desember by die man en sy dogter gekuier Nylstroom, het op Dinsdag 23 Januarie en in 2018 terug gekeer Nylstroom toe. spoorloos uit Modimolle verdwyn. Haar “Ons is bekommerd. Watter soort man sal familie is rasend van bekommernis en het so ’n jong kind van haar huis wegneem en gesê die polisie is traag om na haar te soek. vir die polisie wegkruip?” het sy gevra. Volgens haar tannie, Anneline Walkinshaw, Rekord doen ’n dringende beroep om enige vermoed hulle dat sy saam met ’n man in inligting soveel moontlik kere te deel en te die Reitz-omgewing is wat in sy veertigs is. help uitkyk vir Nikitaom vir lt.kol. Philemon Die polisie het reeds by dié adres gaan Ngobeni van die SAPS se besoek, maar die betrokke man is glo “met kinderbeskermingseenheid te kontak by 082 verlof”. Rekord het telefonies in verbinding 469 1187 of vir Anneline by 073 606 4965. REITZ GERHARD OLIVIER
LIDIA HOME FOR THE AGED - LADYBRAND 1 x Single room in frail care wing 2 x Newly renovated rooms, own shower facilities to the latest trend in semi frail wing 1 x Bachelor unit, own bathroom in independent wing incl. meals, cleaning + laundry Contact Jaune 051 9242019
JOB OPENING: QUALIFIED SPRAYPAINTER LADYBRAND -
This advert is proudly sponsored by
Minimum 10 years experience Must have own transport Must have references - Must be able to manage a team (Supervisor)
MAIL ALL CV’S TO quotesthomsonsauto@telkomsa.net
Gemeenskap ● Community
05
Kitchen delight
Recipe courtesy:
Stir Fried Curried Beef, Rice and Greens Ingredients: 500 ml basmati rice and 600g beef strips 40 ml oil 500 ml baby spinach leaves 10 spring onions, finely chopped 1 pouch ROYCO® Cape Malay Curry Wet Cook in Sauce 415 g Method Rinse the rice, then place in a pot with 600 ml water. Simmer until the rice is cooked and the water has been absorbed. Then fluff with a fork. Stir fry the beef in batches, in a little hot oil, until browned. Set aside. Fry the spring onions in a little more oil for 1 minute. Add the beef and the ROYCO® Cape Malay Curry, simmer for 2 minutes. Stir through the baby spinach leaves. Divide the rice between 5 bowls, top with the beef mixture. Serve garnished with chopped spring onions.
Wenk wat werk Gooi ’n halwe teelepel meelblom by een potjie sout en meng goed om dit maklik te laat vloei. Jy proe of sien dit glad nie
Gemeenskap ● Community
06
Dokter Doctor
Deur Dr. Francois van Wyk
Nutrition “Let food be thy medicine and medicine be thy food.” Hippocrates This weekend I attended a conference on “The Hidden Faces of Diabetes”. All doctors agreed unanimously that diet and exercise is the two most important factors for good health and prevention of lifestyle associated diseases. These lifestyle diseases include Diabetes Mellitus Type 2, Hypertension and Obesity. Current research shows that we are losing the fight against Diabetes Type 2. Estimates are that there will be 642 million people living with Diabetes in 2040. Current statistics show an estimated 14.2 million people living with Diabetes in Africa. To put it in perspective - Diabetes Mellitus Type 2 is a giant compared to HIV. We are what we eat. In our diets we need to exclude certain foods, but we also have to ensure that we get in all the nutrients that we need. We need to take in less SUGARS. Sugar (Sucrose) consists of two sugars, fructose and glucose. Glucose is used by the body as an energy source, but fructose is not well metabolised by the body. Fructose is the main driver of central obesity, gout, non-alcoholic fatty liver disease and ultimately Diabetes Mellitus Type 2. If there is one food group that you should remove from you general diet it is refined sugars. Sugar can dramatically alter your metabolism and your brain chemistry, causing you to suffer intense cravings while increasing your risk for disease. Sugar is very pro-inflammatory and one of the things we are learning more and more every day is how much sugar and inflammation are linked to chronic illness, whether it be heart disease or diabetes, but also linked to neurological problems including depression, anxiety, and autism As hunter-gatherers, we ate the equivalent of only 20 teaspoons of sugar a year. Today, we eat over 150 pounds per year per person, or half a pound a day. The average school kid eats 34 teaspoons of sugar a day.
Klitsgras Ons sit met ‘n liewe tannie in die dorp wat getrou elke week kerk toe gaan en vir ons medemens omgee. ‘n Voorbeeld. ‘n Ware inspirasie. Toe ‘n jong lat in die dorp van ons sonder ‘n huis en werk sit toe word daar aangebied om te help. Dis mos die regte ding om te doen nie waar nie. Met sy donker hare, bruin oë en 6 pak lyf is hy nie onbekend onder die gewillge meisies nie. Maar ons liewe tannie het ander planne. Jong lat kan bly as die twee ‘n bed deel. Nou jong lat is nie oor ouderdom gepla nie. ‘n Jaar terug het hy ‘n affair met ‘n 60 jarige tannie gehad! Die eerste twee weke loop lekker want tannie kyk mooi na jong lat. Maar tannie se pay is ook nie baie nie en ewe skielik kan die dop en Winston nie elke dag gekoop word nie. En ewe sklielik word daar op die bank geslaap nie meer in die bed nie. Tannie raak boos en en jong lat harde gat. Jong lat lief whatsapp en besluit om tannie se bed in die dag met iemand anders te deel as tannie werk. So gaan dit vir dae aan totdat die klok nie so lekker saam tyd hou en tannie vir lat en meisie vang koffie drink. En toe is daar nou vir jou moeilikheid…die skreeu so op mekaar dat Klitsie en die hele straat die storie staan loop dop hou. Meisie is ook nie van hier nie en die Brakpan education kom sterk na vore. So amper amper het tannie ‘n paar klappe gekry as dit nie vir “community intervention” was nie. Tannie bly nou weer alleen en jong lat bly by die Brakpan special.
Talle “foute” glo in mediaberigte oor kinderhuis BETHLEHEM GERHARD OLIVIER
aanhangig gemaak, luidens die video-opname. Volgens Du Plessis, op die video, het dit glo op Bethlehem Rekord het op 23 Februarie 2018 niks uitgeloop nie. Die video is intussen van berig oor die beweerde verkragting van seuns in Facebook verwyder. Rekord het Donderdag ‘n Bethlehemse kinderhuis. Dit het gevolg nadat (1 Maart) met ‘n senior bestuurslid van die ‘n video met bewerings van The Go Purple kinderhuis gepraat. Foundation Die kinderhuis is baie ongelukkig oor talle (https://www.facebook.com/annarigopurple/) onwaarhede wat in berigte in die media verskyn opslae in die sosiale en gedrukte media gemaak het, en regstappe word oorweeg. het asook op nasionale televisie. Volgens Annari Die bestuur en sy regspan beskou die du Plessis van The Go Purple Foundation het sy aangeleentheid in ‘n ernstige lig. Rekord het ook en ‘n geestelike berader, Desiré Nobrega, altwee verneem dat die kinderhuis ‘n eie, interne van Vanderbijlpark, die klagte gelê. Die klagte ondersoek doen. Kapt. Zweli Mohobeleli het hou glo verband met twee seuns wat na bewering Donderdag aan Rekord gesê ‘n persverklaring gesodomiseer is. Soortgelyke klagte is glo reeds oor die klagte en vordering van die ondersoek verlede jaar in Oktober teen die kinderhuis sal later uitgereik word.
Megan Haward, 'n graad 6 leerling van Hoërskool Reitz het goed presteer met haar musiekeksamen. Sy het in haar Teorie Voorgraad 98% behaal en met lof geslaag. Haar Praktiese Voorgraad slaag sy met 87% - met onderskeiding.
Julius Wapenaar, 'n Graad 12 leerder van Hoërskool Reitz het gekwalifiseer om gedurende April aan die JoBerg2C fietswedren deel te neem. Hierdie wedren begin te Heidelberg (Gauteng) en eindig te Scottburgh aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die afstand is 900km wat oor 9 dae voltooi word.
Pret blad ● Fun Page
Meester
Deur Danie Cronjè
07
Chuckle Die vliegtuig het sy topsnelheid bereik, en die kaptein kondig aan: "Welkom aan boord van vlug 293 van Johannesburg na Kaapstad. Die weer op ons pad lyk goed. Sit gerus terug en geniet die vlug saam... AARGH!“ Stilte volg. 'n Paar sekondes later praat die kaptein weer. "Dames en here, ek is jammer as julle geskrik het, maar ek het per abuis warm koffie op my skoot gemors. Julle moet sien hoe lyk my broek se voorkant!“ Hierop skree en van die passasiers vir hom terug: "Het jy enige idee hoe lyk my broek se agterkant?"
Word search
Colour me in
Pet pic of the week
Hallo..my naam in Bellamia en ek is van Ficksburg. My trotse mamma is Colleen Johnson. Deel jou foto met Rekord deur jou foto van jou troeteldier te WhatsApp na 072 757 0514. Onthou om jou en jou troeteldier se naam en dorp by te voeg
Spot the difference
08
Gemeenskap â—? Community