Reitz 05 August 2016
Edition 132
reitzrekord@gmail.com
Adverts: 072 757 0514
Gretha Wiid kom inspireer Reitz
Paradys
Kom besoek ons gerus! Kwaliteit Vrystaatse Vleis Vars voorbereide wegneemetes Kom probeer ons hoender!!! Biltong, Chilli Bites Kom kyk wat is in ons vrieskas!
058 871 3569
Petrus Steyn & Lindley
FREE Die bekende spreker, Gretha Wiid, het Hoërskool Reitz op 27 en 28 Julie besoek. Sy het op die aand van die 27ste met 'n "vol saal" volwassenes gepraat oor die onderwerp: "Praat só dat julle mekaar kan hoor". Op Donderdag die 28ste het sy die leerlinge van Hoërskool Reitz in twee groepe toegespreek. Sy het die graad 5 - 7 toegespreek oor hul vriende, terwyl haar gesprek met die graad 8 12 gehandel het oor o.a. jou verhoudinge op hoërskool. Die gesprekke is deur almal geniet, aangesien dit op die leerders se vlakke met hul gedeel is: Op die foto is van links: Me. Alma Théron (seremoniemeester van die volwasse aand), Gretha Wiid en Nicola Bezuidenhout (organiseerder van die besoek).
hona joale u tseba!
Nou weet jy! Deur Danie Cronjè
Geyer oppad Wallis toe Geyer Terblanche, 'n graad 12-leerling van Hoërskool Reitz is opgeneem in die ITEC-Rugbytoerspan, wat na die VKB 0/19 Rugbyweek op Reitz gekies is. HIerdie span gaan gedurende Oktober-vakansie deur Wallis toer, waar hul ook 3 wedstryde gaan speel.
JA Malherbe se Top presteerders!
A guy stands over his tee shot for what seems an eternity: looking up, looking down, measuring the distance, figuring the wind direction and speed. Finally his exasperated partner says, "What's taking so long? Hit the damn ball!" The guy answers, "My wife is up there watching me from the clubhouse. I want to make this a perfect shot." "Forget it, man," says his partner. "You'll never hit her from here."
Wife: "How would you describe me?" Husband: "ABCDEFGHIJK." Wife: "What does that mean?" Husband: "Adorable, beautiful, cute, delightful, elegant, fashionable, gorgeous, and hot." Wife: "Aw, thank you, but what about IJK?" Husband: "I'm just kidding!"
1. Barbie's full name is Barbara Millicent Roberts. 2. Every time you lick a stamp, you consume 1/10 of a calorie. 3. The average person falls asleep in seven minutes. 4. Studies show that if a cat falls off the seventh floor of a building it has about thirty percent less chance of surviving than a cat that falls off the twentieth floor. It supposedly takes about eight floors for the cat to realize what is occurring, relax and correct itself. 5. Your stomach has to produce a new layer of mucus every 2 weeks otherwise it will digest itself.
editor@rekordmedia.com Fax: 086 402 9106
Die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn se Top 3- en Top 5-leerders in Graad 4 tot 7na die afloop van die tweede kwartaal is van links Dewald van Jaarsveldt, Tersie van Jaarsveldt, Katryn van der Westhuizen, Tristen McMaster, Janie Grové, Carli Linde, Danica Boucher, Megan Kruger, Cornelius Vorster, Natalie Fick en Patience Mokoena.
02 Rekord
News
Advertising
Contact: 073 555 7930 E-mail: news@rekordmedia.com Fax: 086 402 9106 WhatsApp: 072 757 0514
Contact: 072 757 0514 E-mail:adverts@rekordmedia.com Deadline: Tuesday 17:00 Please note that NO advert will be placed unless the proof is confirmed and the advertisement paid for.
We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known to the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper.
Subscribe for free The team
Contact: 072 757 0514 E-mail: subs@rekordmedia.com Read Rekord online at www.issuu.com
Editor: Nataschka Haywood Assistant Editor: Thabang Tlali General Manager: Gerhard Olivier Sales Manager: Aletta van Zyl Design/Layout: Nita Wenecke Distribution: Tienie Burger
● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
hona joale u tseba!
Nou weet jy!
This is how Nketoana voted African National Congress
73,19%
Demcratic Alliance
Economic Freedom Fighters
6,8%
14,59%
Seats allocated to Political Parties
13
3
1
1
What happens after the elections? Well we wait for the IEC to declare the election free and fair. Then all elected councillors have to be called to council by the municipal manager. A speaker is chosen from within council by the councillors. Then an executive committee is chosen. An executive committee must be composed in such away that parties and interests represented in the municipal council are represented in the executive committee in substantially the same
proportion they are represented in council. A Mayor is chosen from the members of the executive committee. An executive committee is the principle committee of the council of a municipality. This committee receives the reports from all the other committees and forwards these to council with recommendations. The executive committee must:identify the needs of the municipality, review and evaluate those needs in
order of priority recommend to council strategies and programmers to address these needs Recommend the best method including partnerships and other approaches to deliver these strategies An executive committee must report to the council on all decision taken by the committee. REMEMBER THE COUNCIL IS THE HIGHEST AUTHORITY IN A MUNICIPALITY
Blinders, Vlieësiwwe vir vensters & deure Direk van fabriek!!!
Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
Rekord 05
hona joale u tseba!
Nou weet jy! Deur Hannetjie Brooks By Fazila Olla-Logday
dark chocolate
caramel oreo pie
INGREDIENTS: 36 whole oreos 1 cup unsalted butter (16 tablespoons) 2/3 cup packed brown sugar 1 1/4 cup of whipping cream 12 oz of dark chocolate INSTRUCTIONS: Finely crush all the oreos. This is most easily accomplished with a food processor or a blender. Melt half the butter (8 tablespoons). Mix the melted butter in with the crushed oreo crumbs. Then tip them into your pie pan and press them down to the bottom and sides of the pan until a crust is formed. Freeze for 10 minutes. Combine the remaining butter (8 tablespoons) and brown sugar in a small saucepan and whisk over medium heat. Whicks continuously until the mixture starts to bubble. Then cook for 1 more minute. Then slowly add in 1/4 cup of the whipping cream until smooth. Remove from the heat and set aside to cool for 15 minutes. Then pour the caramel inside the oreo pie shell and return to the freezer for approximately 35 minutes until just chilled and set (you don’t want to freeze the caramel). Break your chocolate up into chunks and place it in a heatproof bowl. In another sauce pan, bring your remaining 1 cup of whipping cream to boil. Then pour it over your chocolate and let it sit for 5 minutes. Then whisk until completely smooth. Pour the chocolate ganache over the caramel layer and return to the freezer for a final 30 minutes, until again just chilled and set. Before serving, sprinkle the top with flaky sea salt.
1. Om roesmerke van klere af te haal, sny ’n suurlemoen deur en smeer dit aan die roes. 2. Spuit Doom op olie-, diesel-, vet-, of mufkolle op klere terwyl dit nog droog is. Laat dit ’n rukkie intrek voor jy dit met ’n goeie waspoeier en in warm water was. 3. Om kougom van klere af te kry, smeer peanut butter daaraan en was met die hand.
04 Rekord
Kyk! As jy die dag kinders het gaan daar vir jou ‘n wêreld oop waarvan jy nooit eers bewus was nie. Meestal is die ervarings as ouer aangenaam, lekker en wonderlik maar dan is daar die dae wat jy wonder wat het ons besiel? Tydens ons eerste swangerskap is ons gedurig gemaan oor die min slaap. Maar laat Eva vandag vir julle sê dit was maar net die punt van die ysberg! So paar weke terug is dit ons opvolg afspraak by die Ginekoloog en ons is laat! Gewoonlik as mens laat is dan loop alles mos skeef. So vermaan ek my dogtertjie vir die tweede maal dat sy moet kom dat ons haar in haar stoeltjie kan sit. Gewoonlik word al wat ‘n beertjie en boekie is aangedra en een van ons moet op nege en negentig gou weer uit die kar spring en die dummy gaan soek wat sy iewers laat lê het. Nou die spesifieke dag is daar geen beer of boek nie. Sy kom uit gestap met een van my broekies. Nou wat nou?! Ek gaan verseker nie inhol om dit te gaan bêre nie en dit gaan ook nie deug in my handsak nie. Ek gooi dit in die cubby en vergeet heeltemal daarvan. Nou soos die duiwel dit wil hê moet die voertuig die volgende week ingaan vir ‘n diens. By die Motorhandelaar verskaf hulle aan my ‘n voertuig. Ek is dankbaar want dan kan ek van ons besigheid afhandel en sommer ‘n paar goedjies koop vir die nuwe baba boetie wat eersdaags gebore word. Terug by die handelaar ontvang ek
die faktuur by ontvangs en die werktuigkundige, ‘n vrou, roep my kar toe. Ek dink nogal by myself oppad kar toe sy gaan my seker nou oortuig daar is fout met die enjin of iets dergeliks. By die kar gekom maak sy die cubby oop. “Ek dog ek wys maar vir Mevrou.” En daar staan Eva. Skaam! My gesig bloedrooi. Toe ek opkyk sien ek van die ander personeel agter ‘n voertuig na ons rigting loer. Ek kyk vir die werktuigkundige en besef hulle dink dit is nie myne nie. Sê ek nou vir haar my dogtertjie het daarmee rond gehardloop toe bêre ek dit daar? Nee! Dan gaan sy die prentjie in haar kop sien van kindertjies wat op ‘n werf rondhol en Cowboy’s en Crooks speel met bra’s en panty’s. Ag whatever, dink ek en sê niks. Ek druk die deurtjie toe en sê dankie. Ek laai die pakkies van die leen voertuig oor na ons sin. Die kyke wat ek van almal kry is vol simpatie. Een kom bied hulp aan met die pakkies aandra. Oppad huis toe wonder ek of hierdie soort verleenthede dan nou net my oorkom? Ek loer in die truspieël. Sussie lê en slaap in haar karstoeltjie, salig onbewus van al hierdie grootmens dinge. By die huis gekom pak ek kaste reg. Alles wat onder was word boontoe gebêre. My Khaki draer lag vir my. Sulke goed gebeur mos nòòit met hom nie. Wel, hy vergeet sy bakkie is ook due vir ‘n diens. Miskien moet ek…Nee! Of…net dalkies?
Gedurende Augustus gaan ons Facebook blad 'n miernes van bedrywighede wees. Kom loer gerus in en like die blad om op hoogte van plaaslike nuus en aktualiteit te bly. Daar is ook 'n lekker prys wat die maand gewen moet word!
Deur Willem Botha
Vir elke aksie...
... is daar 'n teenoorgestelde reaksie. Jona vlug weg van God af en as gevolg van sy ongehoorsaamheid beland die skip in die moeilikheid en al die matrose se lewens is in gevaar. Jona erken egter wat hy gedoen het. Jona 1:11-12 Toe vra hulle hom: “Wat moet ons met jou maak dat die see weer rondom ons kan kalm word?” Die see het ondertussen al hoe onstuimiger geword. Jona het hulle geantwoord: “Vat my en gooi my in die see, dan sal dit kalm word rondom julle, want ek weet dit is oor my dat hierdie groot storm rondom julle woed.” As ons teen God se wil optree, is dit nie altyd net ons wat onsself skade aandoen nie, maar soms doen ons ook ander mense skade aan. Buite-egtelike verhoudings, drankmisbruik, dobbel en vele ander dinge het 'n impak op die hele familie en saai verwoesting, soms wyer as wat ons kan dink. Dalk het ek ook al weens 'n roekelose aksie onwetend iemand se dood veroorsaak, en ek weet dalk nie daarvan nie want dit het 'n indirekte invloed. Daar is egter 'n ander kant ook. Jare gelede was ek by 'n radiostasie betrokke met 'n geestelike program en 'n man het my gevra om sy seun te bel om hom te ondersteun, maar ek het nie want ek het gevoel hy moet my eerder kontak. Ek het hulle glad nie geken nie. 'n Paar maande later het die seun se ma gebel en gesê dat hy selfmoord gepleeg het, en dat ek dit kon verhoed het en dat ek en die stasie saam skuldig is aan sy dood. Ek het lank gesukkel om dit te verwerk, totdat ek besef het dat elke mens verantwoordelik is vir sy eie wel en weë en dat ek nie almal se probleme kan oplos nie. Ons moet egter bedag wees op ons aksies en dade sodat ons nie ander laat struikel, of hulle benadeel nie. Jona het egter sy dade erken en verantwoordelikheid daarvoor gevat en hy was selfs bereid om sy lewe te verloor. Nou ja, ons sal waarskynlik nie so ver hoef te gaan nie, maar laat ons maar eerder dit verhoed en God se wil doen.
● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
hona joale u tseba!
Nou weet jy!
Oranje Print & Packaging Sportfees Die jaarlikse skole sportfees van Oranje Print & Packaging op Senekal skop af op Woensdag 10 Augustus 2016 by Paul Erasmus Hoërskool (PEHS). Dit vind oor 4 agtereenvolgende Woensdae plaas. Die sportsoorte waaraan deelgeneem gaan word, is rugby, netbal, meisies hokkie en seuns hokkie. In al vier sporte begin die eerste wedstryd om 14:00. Volgens Derick Higgins, sportorganiseerder van PEHS is die toppunt van die eerste week die senior rugbywedstryd om 19:00 tussen die Griffons Rural (OosVrytaat) vs Griffons Amateurs (Seniors). Die
ander kompetisie van die dag is RUGBY: Primêre Skool Senekal vs Graanveld Primêre Skool; Hoërskool Steynsrus vs Hoërskool Marquard; Hoërskool Witteberg vs HTS Welkom; Hoërskool Ficksburg vs Hoërskool Kroonstad (Blouskool); Hoërskool Reitz vs Riebeeckstad Hoërskool; PEHS v Welkom High School en Griffons Rural (Oos-Vrytaat) vs Griffons Amateurs (Seniors). NETBAL: Hoërskool Marquard vs Hoërskool Hennenman; PEHS vs Hoërskool Kroonstad (Blouskool); Hoërskool Reitz vs Hoërskool Voortrekker; Hoërskool Ficksburg vs
Welkom High School en PEHS vs en Riebeeckstad Hoërskool. MEISIES HOKKIE: PEHS vs Hoërskool Kroonstad (Blouskool); Hoërskool Ficksburg vs Welkom High School; Hoërskool Hennenman vs Hoërskool Voortrekker; PEHS vs en Riebeeckstad Hoërskool; Hoërskool Marquard vs Hoërskool Steynsrus. SEUNS HOKKIE: Hoërskool Ficksburg vs Hoërskool Steynsrus; Witteberg vs HTS Welkom; PEHS vs New Horizon. Reitz Rekord se susterskoerant die Senekal Rekord sal deurlopend nuus en uitslae op hul facebook blad plaas.
‘My street is a dump site’ Residents are tired of people dumping their rubbish wherever they feel like it in Pestana For the past three years, the Moloi family has had to live with the stink of an illegal dumping site few metres from their house. “I am tired of complaining to the municipality to remove the rubbish near my house. My complaints are falling on deaf ears. I don’t have the energy to be going up and down for the municipality to clear the rubbish, but my street is a dump site now,” said the elderly Mrs M Moloi of Petsana township in Reitz in
the Free State. The dumping site, which the community say has has been in existence for the past three years, is now more than two meters high. “Actually this is disgusting. It’s an insult to the community. This is not only the dumping site in the township. There are lots of them and if the authorities do not take away rubbish, then who will?” questioned Vusi Mthimukhulu of the Unite Residents Front (URF), a local group of community activists. “We are told the truck for removing rubbish has broken down, but when it is
available it does not take away the rubbish piled up here,” said Gladys Mokoena of the Treatment Action Campaign (TAC). Health-e asked a man dumping litter, who did not want to be identified, why he chose to do so, as the site is a health risk. He responded: “We are not provided with rubbish bins so creating dumping sites is only the solution. Where else can we throw rubbish?” The spokesperson for the Nketoana Municipality did not respond to requests for comment.
REITZ Kom vier ins 2de verjaarsdag met hierdie spesiale aanbod. `n Sappige 300g Beef fillet bedien met `n keuse van een van ons heerlike souse& skyfies of slaai asook `n 330 ml coke of `n bier(Black Lable/Catle/Catle lite) vir slegs R115.00. KRY WEGNEEM ETES HIER!!! Dankie vir u ondersteuning die afgelope 2 jaar.Ons het nie net kliënte nie maar ook goeie vriende gemaak.
Aanbod geldig vanaf 4-9 Augustus 2016 of terwyl voorad hou. Ons wens vir jou…Sonlig in jou hard Sukses op jou pad.Andwoorde op jou gebede en `n glimlag op jou gesig…. Onthou ons besigheids ure Ma-08h30-14h00 Di-Do-08h30-19h00 Vry-08h30-20h00 Sat-09h00-16h00 Sondae en publieke vakansie dae 09h00-14h00
TEL- 058 863 1026 06 Rekord
● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
hona joale u tseba!
Nou weet jy! Twee leerlinge van Hoërskool Reitz het 'n kursus in Gymkana te Blaauwblom metjieskloof suksesvol afgelê. Hulle is van links: Hanli Hammann en Lené du Toit
257 Hektaar Plaas wat grens aan 3km rivier. 90 Hektaar landerye 167 Hektaar wyding 17km van Reitz met ou sandsteen krale en baie bome
082 448 9018
Cornel Rautenbach het vanaf 5 - 7 Julie aan die Fauresmith uithourid vir Perdry deelgeneem. Hy het die afstand oor 204 km oor 3 dae afgelê. Sy tyd was 11 uur 30 minute . Cornel eindig 28ste uit 'n groep van 86 ruiters in sy ouderdomsgroep. Hy is 'n graad 9-leerling aan Hoërskool Reitz.
Die volgende Hoërskool Tennisspan van Hoërskool Reitz was die ligawenners in hul afdeling, naamlik Seuns Ope B-liga in die Oos-Vrystaat. Die spanlede is van links: Tienus de Wet, Armant van Deventer, Armand Pretorius en Geyer Terblanche
LANGFOS IS WEER TERUG!! Organiese fosfaat met vroegtydig
08 Rekord
magdom spoorelemente Gee jou grond kos sodat jou plante kos het om maksimum te kan groei. Stel jou kalsium en magnesium vlakke reg. Stel jou PH vlakke reg. Stel jou fosfaatvlakke reg. Stel jou grond se struktuur reg. Kry jou grond reg voor planttyd. .. Kontak Boom Muller 082 408 0448 ● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
hona joale u tseba!
Nou weet jy!
FREE lematsa ANC
Ho tla wa batho ka bo nyana oka
SMS/WHATSAPP
Bakgethi ba bangata ne batlameha ho ho mamella moya le meteo e mebe ho re lentswe la bona le FRANKFORT > AD - FOURIESBURG utlwe.Dikgetho tsa selemong Volkswagen Jetta 1.6 FARM MANGER sena ho no lebelletswe 1998 model te koop. (BETWEEN 200 000 km FICKSBURG & peresente ya kgetho e hodimu Kar is in n baie goeie FOURIESBURG) ho feta ya selemo sa 2011 ya kondisie en kan enige Maintly Cherry Farming 57,6%, le ha moya o no sa lang pad aanpak! & other diversities dumellane.Dikoloi, di shopo le Prys Benefits: Farmhouse di kereke di la sebediswa ka onderhandelbaar. + Bakkie Hendrik Salary: ± R 15 000 mora ho re meteo e mebe e
tebele batho ka ho fefola ditente tse batho ba di sebedisang ho kgetha. Ditsibe di re meteo e mebe e ka lematsa ANC hofeta. Justice Malala o ile a re ha batho ba dula hae ba sa kgone o kgetha ANC e tlo hloka tshehetso ya batho bao. Ho bile le di tente tse jwalo ka 47 tse fefohileng Free State tse ne ditlameha ho bewa hangata. Mmambatho
084 508 1443 HARRISMITH > Opregte Yorkies te Koop - 2 Wyfies en 2 Reuntjies R2200 elk (prys nie onderhandelbaar nie) Hulle sal klaar ingeënt en ontwurm wees (Veearts Boekie sal by gegee word) Skakel Chantelle van Rooyen 078 286 6659 ALIWAL NOORD > Rou Heuning R50 Ek verkoop Rou Heuning, Macademia (Neut). 380gr net. Beperkte voorraad. Johan van Rensburg 082 260 3012 ROUXVILLE > Vintage Showcase R2,000 For sale or to swap for a glass cooldrink fridge Buyer must pickup weights close to 800kg Phone Lourens 072 280 8651 BRANDFORT > Broei paar groen pappegaatjies R400 vir paar, Sun cornea's R400 stuk en groen ringnek R200. Skakel of whatsapp Emile Fuhri 079 0999 466 BLOEMFONTEIN > TROETEL VARKIES R3750 (alles ingesluit) en as julle afhaal in Bloemfontein R3400. Very well socialized and potty trained. Kontak my op 079 064 0003 DEWETSDORP > Kalkoen mannetjies te koop R150-00 Adolf 073 114 7067 BRANDFORT > Teff bale te koop,21 kg -R50, 28 kg -R70, Skakel Hennie 084 585 4995 PAUL ROUX > Eragrostis bale R400 082 553 4331
Moqoq o tswilleng matsoho
MINI ADS
08 Rekord
Tel: 051 - 447 5443 / E-mail: juanita@dprecruitment. co.za / Faks: 051 - 447 5447 REITZ > Large Doberman puppies R3000 - 083 377 3612 PETRUS STEYN > Rooftop tent R9,000 Nog net een keer gebruik so is nog splinter nuut kontak my by 072 906 6261 BURGERSDORP > 32" Hisense tv te koop. Perfekte werkende toestand. Plek vir USB en HDMI kabel. Inbox of whatsapp vir fotos en prys. 072 841 0576 DE AAR > Opsoek na n dame om om te sien na n 80 jarige dame met alzheimers op n plaas in De Aar distrik. kontak 0718977361 Lourentia NEWCASTLE > Unisa text books R600 Newcastle, KwaZulu-Natal Call Rebekah 072 732 1867 HEILBRON > Dekgras te koop. Wilna 072 198 5863 VILLIERS > Te koop ! Netjiese 2de handse tafeltennisblad met sy bats . Kontak my 083 661 7914 OPSOEK > Opsoek na 3 Baba campingcots om te Koop asb. Skakel Amelia du Plessis 082 3780 703 indien jy een het wat jy wil verkoop. PLAAS JOU GRATIS ADVERTENSIE OP DIE REKORD MINI ADS FACEBOOK BLAD EN ONS PLAAS DIT IN VOLGENDE WEEK SE UITGAWE!
Relebohela Thabiso George Leseba a dilemo tse 20 ka ho hlodisa batho tlhōdisanong ya Ubuntu regional. O ne a hlodisana le batho ba bang ba sekete empa ke
Rasengane e leng 'muelli wa OVK Free State o ile a re ho latlameha ho tluwa ka maqheka amang batho ba tsebe ho kgethe. Di tente tse 25 Maluti-a-Phofung (Phuthaditjhaba), 11 Dihlabeng (Bethlem), tse 5 Masilonyana (Theunissen), tse 3 Setsoto (Senekal) le tse # Mangaung Metro di la fefoha.
ena a ile a sala a eme. Ena e bolela ho re Thabiso o se aya national ka thlodisano ena mo a ile ho hlodisana le ba hlodise ba bang. Thapelo ke moshemanyana ya bohlale ebile a
nang le tswelopele bophelong. O qetile matric wa hae selemo se tswang ho feta. Re o lakalletsa mahlonoholo ebile re ya o lebohela.
Modimu a ke ke a re lahla Banabeso, tumelo eo le nang le yona ho Jesu Kreste, Morena wa kganya, le se ke la e kopanya le ho ya ka tshobotsi ya batho. Hobane ekare ha monna ya rwetseng lesale la kgauta, ya apereng dikobo tsa bokgabane, a kena phuthehong ya lona, ho kena le mofumanehi ya dikobo di mpe. Koranta ena e etseditswe batho kaofela, batho ba Afrikaans, English le Sesotho. Ha re na kgethollo. Re keteka mefuta ya batho kaofela ka ho fana ka di taba ka maleme a
Ke ya tseba rena le mathata naheng ya rona, banyana ba dilemo tse nyana ba na le bana, teng bashemane bona ba Kenya ba bang moya e ditshile. E be retla loka? Ebe hona le tswelo pele naheng ya rona? Karabo ya bothata etsebwa ke monga yona. Empa ha re shebise taba ena hantle, ke ban aba bakae ba dusting hae kantle ho mosebetsi? Ke yona ntho e etsang ba qetelle batsamaya tseleng tse mpe. Re hloka bacha ba rona ba nahane maqheka a ho thusana eseng ho tshehana. Ha mocha a lemong a ka qala, babang se batlatla ka morao. Ne ken a le mokgotsi emong waka maobanyana mona, k emo
mararo. Re fana ka di pale tsa batho kaofela, tse ntle le tse mpe le batho be o batsebang. Reketeka nako ya ho ba naha e senang kgethollo. Re romelle ditaba ka leleme la hao,
phatlalatsa kgwebo ya hao ka leleme la hao. Bua le matsana a heno mo sebetsang le mo o phelang le mo o bapallang. Ikopanye le Thabang: 072 757 0514
botsa na ekaba o rerileng ka bophelo bah ae, karabo yah ae e la ba “monna hothata, esale ke tsamaisa di cv nako e telelle, ha ke so thole le motho a le mong a kgutlelang honna.” Karabo eo e la nnahanisa nako e telele, re hodisa bana ha re qeta re ba isa ha motho emong a lo rapella mosebetsi, eo e sebetsa jwang? Hobanneng re sa thusi bacha ho iketsetsa mosebetsi ba tsebe ho thusane ka bo bona? Ebe rena le boikgantsho bo bokalo ba hotlowella ngwana a lape, bo kgopo ke ba eng naheng ya rona. Ha ke kgutle tabeng ya banyana le bachemane bana, bongata ke batho ba bohlale empa fela ba se na maqheka a ho ithusa, kapo tlo mpe ke re
mehlodi ya ho thola thuso. Bekeng e fitileng ke kupile bacha ba ithuse, ho bane ha hona motha a ka o thusang o sa ithusi. Le hape re kope bo ntate blesser ba tlohelle ho isa banyana Dubai, mpe ba mo thuse ho patala sekolo kapo ho qala kgwebo nyana. Kenahana naha ena ha e matsohong a bacha, mara matsohong a batho ba nang le matla a ho thusa bacha. Eo a nang le matla, ke ena ka fetolang bokamoso, eo anang le toro ke ena a ka hahang bokamoso bo latellang. Lenna ke ya leka, ke leka ho fa bacha bohlale,mara o ka isa kgomu metsing ma ra kgetho ya honwa ha se ya hao.
● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106
Rekord
Wat & Waar? Ladybrand 06 Augustus - Steakdans en Braai 2016 om 18:30 by Hoërskool Ladybrand. R120 p/p Skakel 051 924 1452
Tweeling 06 Augustus - Boeredans en 3 gang ete! Ten bate van die Tweeling Geloftefees. 18:00 - 18:30. Boeresaal. Skakel Org Mouton by 071 282 2984
Kestell 06 Augustus - Boemelaarsdansparty in die Kanja-saal. Skakel 083 779 8655.
Villiers 06 Augustus - Dames Tee met Susan Coetzer - Mamma het 'n breek nodig NG Kerksaal om 11:00 Kaartjies te koop by 082 898 4782
Memel
13 Augustus - Dis Osbraai tyd! Ten bate van die NG Kerk Memel Skakel vir Una by 082 325 8482.
Dewetsdorp 14 Augustus - Du Preez Stoltz tree om 09:30 gratis by die NG Kerk Dewetsdorp. Cd's na die tyd te koop.
Ladybrand 20 Augustus - LHS Golf Day 2016 R200 per player. To enter contact 051 924 152
Heilbron 20 Augustus - Kannie warries Dansorkes. Hoërskool Heilbron skoolsaal. 19.30 R80.00 per persoon. Ten bate van Lena Nienaber. Skakel 078 133 3802
Reitz 24 & 25 Augustus - Hoërskool Reitz vier 125 goue jare met 'n Lig, laf en lekker revue. 24 Augustus: 18h00 vir 18:30 Volw R50 Kinders R30 25 Augustus: Gala aand 18hoo vir 18h30 Volw R150 pp ete ingesluit. Wyn te koop. Skakel die skool (058) 863 2701
Theunissen Hoërskool Theunissen bied aan Melodrama 2016: CARNIVAL in RIO 31 Augustus - 2 September 2016 ! Skakel (057) 773 0153
Jou weeklikse streeks oorsig VAN VILLIERS TOT IN ALIWAL NOORD, COLESBERG TOT IN MEMEL
Boere sê NEE! Die Vryheidsfront Plus het vandag ‘n openbare vergadering in Harrismith bygewoon met betrekking tot die eksplorasie-aansoek van Sungu-Sungu vir Gas, Olie en Kondensaatbronne. ‘n Opedag is deur Environmental Impact Management Services (EIMS) gereël, maar die gemeenskap het ‘n openbare vergadering op EIMS afgedwing. Jan van Niekerk, provinsiale leier van die VF Plus in die Vrystaat, het homself gedurende die vergadering baie sterk uitgespreek teen die metodes en die beginsel van eksplorasie wat beplan word om in die Vrystaat te gebruik. “Wat egter kommerwekkend is, is die feit dat die VF Plus die enigste politieke party is wat homself as geaffekteerde party in die proses geregistreer het,” het van Niekerk gesê. Ongeveer 565 000 hektaar gaan deur hierdie aansoek beïnvloed word en 10
proefgate wat uit die sestigerjare dateer word beplan om weer en dieper geboor te word. Daar word ook beplan om tien nuwe gate te boor. Volgens EIMS se Bryan Whitfield, gaan nuwe tegnologie gebruik word, wat meer gespesialiseerd is as die wat gedurende die 1960’s gebruik is. Ongeveer 150 boere van die distrikte van Harrismith, Verkykerskop, Mont Pelaan en so ver as Vrede, Memel en KwaZuluNatal het die vergadering bygewoon en het hul gevoelens en teenkanting met betrekking tot hierdie beplande eksplorasie-proses, baie sterk uitgespreek. Die gevolge wat hierdie en die daaropvolgende proses op die natuur, landbou en water-beskikbaarheid gaan hê, is volgens kenners van so ‘n aard dat dit waterbeskikbaarheid en voedselsekuriteit baie nadelig gaan beïnvloed. Die gebied
wat geteiken word is die direkte opvangsgebied vir die Meul- en Wilge-riviere wat op hul beurt in die Vaalrivier invloei. Indien water met giftige stowwe besmet word, gaan dit mens en dier benadeel. Dieselfde proses wat in Amerika gevolg is, was uiters nadelig vir fonteine en ondergrondse watervlakke. EIMS is gedurende die vergadering sterk veroordeel vir die feit dat geen moeite gedoen is om met die spesifieke belange-partye te konsulteer, op wie se grond geboor gaan word nie. Die gebrekkige proses en wyse waarop EIMS kennis gee en konsulteer is ook sterk veroordeel. Die VF Plus sal die proses deurlopend monitor en sal alles in sy vermoë doen om sy kiesers in hierdie gebied te beskerm Persverklaring deur die VF+ voorsien
Villiers
Vakature: Skriba – NG Kerk Warden
2 - 4 September - Villiers Hoërskool hou reunie! Skakel (058) 821 0024
Vereistes:
Rosendal 2 - 4 September - Rosendal Spring Festival More info in Rekord later on
Ficksburg
17 - 19 November - Ficksburg Kersiefees
Kom bly hier! Memel
Memel Hotel - The biker's choice of stay in Memel. Scenic Views and roads to travel and expierence. Lot's to do and eplore! Make the most of your stay while enjoying what Memel has to offer! Contact 058 924 0740 .
Ladybrand
CRANBERRY COTTAGE - Come home to 4 star service - (051) 924 1500 .
Colesberg
COLESBERG LODGE- 051 753 0734/5 .
Goeie menseverhoudings Rekenaarvaardig (Pastellagtergrond voordelig) Lid van die NG Kerk-familie Aanvangsdatum: So gou moontlik Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 Augustus 2016 Skriftelike aansoeke vergesel van ’n CV kan gestuur word na ngkwarden@zippnorth.co.za of per hand afgelewer word by die kerkkantoor van NG Kerk Warden (Oosthuysestraat, Warden) Vir navrae kontak die kerkkantoor by 058 643 0553, of Ds. Pieter Nel: 082 879 1466
Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●
Rekord 07