Skip to main content

REITZ REKORD 22 JULY 2016

Page 1

Ons wens Reitz HoĂŤrskool alles van die beste toe met die rugby semi's!!!

Reitz

22 July 2016

Edition 130

reitzrekord@gmail.com

Adverts: 072 757 0514

News: 073 555 7930

FREE

67 minutes for Mandela VKB REITZ BANDE

WINTER PROMOSIE

20 JUNIE tot 30 JULIE '16

vir meer inligting besoek

www.vkb.co.za

Paradys Kom besoek ons gerus! Kwaliteit Vrystaatse Vleis Vars voorbereide wegneemetes Kom probeer ons hoender!!! Biltong, Chilli Bites Kom kyk wat is in ons vrieskas!

058 871 3569


Now you know!

hona joale u tseba! Deur Danie Cronjè

Wife: "How would you describe me?" Husband: "ABCDEFGHIJK." Wife: "What does that mean?" Husband: "Adorable, beautiful, cute, delightful, elegant, fashionable, gorgeous, and hot." Wife: "Aw, thank you, but what about IJK?" Husband: "I'm just kidding!" If you want to know who is really man’s best friend, put your dog and your wife in the trunk of your car, come back an hour later, open the trunk, and see which one is happy to see you.

TWEELING - On the 18th of July, Mandela Day, the GoodYear students made their contribution by taking 67 minutes to clean their community. The students, who are in a 1-year leadership development program, suggested that they would like to honour Mandela’s legacy by picking up the rubbish lying in the streets of Tweeling. For 67 minutes they celebrated the example he set and sang through the streets while filling rubbish bags – inviting

02 Rekord

community members to join. Standing in her slippers on a Monday morning, watching the event, one onlooker was asked to join the activity. Sadly, her response was “not now I am tired, maybe later”. In response one team member said “Mandela wasn’t tired when he fought for your freedom”. As harsh as that may sound, it was a sad reality that the team was met with – many people sitting in their homes were not willing to do their part to honour a legacy of

transformation; a legacy that lead to nation-wide transformation. The GoodYear team hopes that their small action, along with those performed by other groups and individuals across South Africa, will inspire the rest of the nation to stand up and want to make a difference. We hope that a generation will continue to rise that takes responsibility along with their rights – for the sake of tomorrow. Author: Nicole Lindsay

A funeral service was being held for a young woman who had just passed away. As the pallbearers carried the casket out, they accidentally bumped into a wall. They heard a faint moan come from inside the casket. They opened the casket and found that the woman was still alive! She went on to live 10 more years and then died, and they held another funeral for her. While the pallbearers were carrying her out, her husband yelled, "Watch out for that wall!" 1. A sneeze generates a wind of 166 km/hr (100 mi/hr), and a cough moves out at 100 km/hr (60 mi/hr). 2. Our heart beats around 100,00 times every day or about 30 million times in a year. 3. Our blood is on a 60,000-mile journey per day. 4. Our eyes can distinguish up to ten million colour surfaces and take in more information than the largest telescope known to man. 5. Our lungs inhale over two million litres of air every day, without even thinking. Their surface area is large enough to cover one side of a tennis court.

Iets om te verkoop? Mini ads! SMS dit na 072 757 0514 ● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Now you know!

Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Nou weet jy!

Rekord03


Now you know!

Oesfees. Ek het altyd gevoel hoe die winter my stadig bekruip en sy kloue hier in my rug kom inslaan. Dit voel letterlik of die winter lê plek kom maak hier in die hart. Bome waarin die herfs eers stilletjies nes geskop het staan nou met hul leë takke – beskuldigend! Ons kyk so saam-saam vir hierdie dorre seisoen. Hulle van daar buite en ek van hier binne. Jaar vir jaar het ek gely aan hierdie winter siekte. Hierdie alles-om-my-is-dood seisoen. Ek trou intussen met ‘n boer. En die Khaki draer leer my dat Winter, behalwe vir die diere wat swaarkry, eintlik ‘n feestelike seisoen is. Oesfees. Alles wat met soveel sorg en moeite in die somer geplant en vertroetel is word in die winter versamel. Die waens en vragmotors op pad Silo’s toe lyk soos ‘n klomp miere wat resies hou. Die boere se gemoedere is ligter en hulle praat nog meer as ooit met mekaar boerdery. Hulle harde arbeid was nie verniet nie. Hulle voed die volk! Hierdie land waarvoor hulle so lief is. Hierdie dorre seisoen bring vir hulle vreugde. Trots lê in murg en been. Winter het vir my anders geword. Ek sien uit na die vroeg oggend gedreun van swaarvoertuie wat by die werf uitry oppad om te gaan oes. Die opgewekte gelag van die volk half vyf vanuit die stoor as hulle met sorg na hul voertuie omsien voordat

hona joale u tseba! hulle die dag aanpak en die swart vrouens wat klokslag sewe uur hul mans se scaftings al geselsend in groepies bring. Gelukkig, tevrede met min. Die eerste naweek na die mielie oes af is koop my Khaki draer vir elke man vleis en bier. Vroeg Vrydag aand hoor

jy die joligheid vanaf die statte. So in aanhoor van hulle jolyt gee dit my soms heimweë. Ek dink in die besonder aan die twee oudste mans wat hier werk. Getroue werkers! My man was skaars heuphoogte ouderdom toe hulle so kort rukkie vir sy Oupa gewerk het. Daarna vir sy Pa en nou vir hom. Die vierde geslag, ons seuntjie van 6 maande oud het hulle nou die dag so deur die motor se venster kom ontmoet. Ek hoop heimlik ons seuntjie het ook eendag hierdie diep gewortelde liefde vir die veld soos sy Pa en die twee ou mans. Dat die liefde vir hierdie roesbruin grond ook in sy are sal vloei. Ons sien julle harde werk oral op die rakke van die supermark. Ons kom buig die knie en sê dankie aan elke Boer! In hierdie nuwe Suid-Afrika waarin nie julle of ons aldag seker is oor ons toekoms nie voorsien julle voedsel aan almal. Julle gaan ongestoord aan en sorg dat die wiele bly draai al sit die bekommernis soms vlak en maak die regering julle ook negatief.

Deur Wilma Botha

Op Donderdag 21 Junie 2016 stap ek na plaaslike Tannie wat melk verkoop (Hanneke) ek dink Anja melkery op Lindley met 'n 5 liter houer om melk te koop . Sy vra my om 10:00 terug te kom om die melk te kom haal. Groot was my verbasing toe sy my 2 houers melk gee. Die 5 liter was blykbaar gekrimp en kon nie 5 liter hou nie. Ek kry toe 'n 5 liter en 'n klein botteltjie met melk. Ek sou nooit geweet het dat my houer nie 5 liter bevat nie. Dis mos nou diens! Groete Coen -Lindley

04 Rekord

Ephesians 2:4-7 But because of his great love for us, God, who is rich in mercy, made us alive with Christ even when we were dead in transgressions—it is by grace you have been saved. And God raised us up with Christ and seated us with him in the heavenly realms in Christ Jesus, in order that in the coming ages he might show the incomparable riches of his grace, expressed in his kindness to us in Christ Jesus. “Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God en ons is dit ook.” (1 Joh. 3:1) Ons is nóú reeds kinders van God, sê vers 2! Jesus se bloed het verseker dat ons bloedfamilie van God geword het. Net soos die pa van die verlore Seun, ontvang die Here ons met oop arms, net soos ons is, vuil en besmet met sonde. Net soos die pa van die verlore Seun vergeet Hy van ons oortredinge, bedek Hy ons met 'n kleed van liefde, gee Hy vir ons die beste. Net soos die pa van die verlore Seun berei die God van die heelal vir ons 'n feesmaal voor en sê Hy: hierdie seun van my was dood en hy lewe weer; hy was verlore en ek het hom teruggekry. Dis God se liefde vir my en jou wat dit alles doen. Dis God se liefde wat onbeperk en onbegrens en onvoorwaardelik is wat ons Sy kinders maak. Ons is uit God gebore (sê Joh. 1:13), daarom is ons fisies Sy kinders. Ons is deur God aangeneem (sê Gal 4:5) daarom is ons wetlik Sy kinders. Ons ís Sy kinders met al die regte en voorregte wat daarmee saamgaan! “Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hóm glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.” (Joh. 1:12)

● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Now you know!

Nou weet jy! By Louise Frade

Chicken fillet,

stew

bacon & rosemary, Recipe serves: 4 Preparation time: 25 minutes Cooking time: 40 minutes Ingredients 15 ml oil 1 onion, finely diced 1 Clove crushed garlic 125 g Streaky bacon, chopped 400 g Chicken fillet, sliced into strips 3 Carrots, peeled and sliced 350 ml water 30 ml KNORR Brown Onion Soup 60 ml water 5 ml Robertsons Rosemary Method Heat oil in a pot and gently sauté the onion and garlic until soft. Add the chopped bacon and fry until the bacon is starting to become crispy. Add the chicken fillet and brown well on all sides. Add the carrots and water, stir well and bring to the boil then reduce heat and allow to simmer for 20 minutes with the lid on, stirring occasionally. Mix the KNORR Brown Onion Soup with the water to form a smooth paste and stir into the stew together with the rosemary and allow to simmer for a further 5 minutes. Serve with rice or creamy mashed potato. 1. Om jou potte en panne weer blink te kry, week dit vir ’n paar minute in bruinasyn. Was en vryf blink soos gewoonlik. 2. Gebruik ’n mengsel van sterk warmwater met Sunlightopwasmiddel en tartaric acid in plaas van Brasso om jou kopeware in die huis skoon te maak. 3. Spuit oven cleaner aan jou badkamerteëls. Hou oornag aan en was die volgende dag af. Herhaal indien nodig. 4. As jou hond of kat op jou mat gepiepie het, maak ’n mengsel van 1 klein bottel bloekomolie, ’n halwe koppie Benzine, 1 klein bottel Sunlight Liquid en ’n half koppie Cloudy Amonia in ’n 2l bottel. Vul die bottel met water, skud goed en was jou mat daarmee Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Rekord 05


Now you know!

hona joale u tseba!

Veediefstal 'n groot kopseer vir boere ’n Ernstige toename in veediefstalword sedert die begin van die jaar in die Vrystaat waargeneem. Die aantal voorvalle wat by die VKB/VL Veiligheidslessenaar aangemeld word, dui ’n beduidende styging aan, asook die aantal diere wat per voorval gesteel word. Die Steynsrus-distrik is veral geteiken na veediewe tydens drie voorvalle tussen April en Junie tussen 20 en 31 stuk skaap per voorval in die veld geslag het. In die OosVrystaat is ’n voorval aangemeld waar teelbulle ter waarde van R450 000 gesteel is en later geslag in die veld gevind is. Navorsing wat deur WA Lombard, ’n Mgraad-student aan die Universiteit van die Vrystaat se Departemente van Landbou Ekonomie, oor

skaapdiefstal gedoen is, is ook aan die Polisie voorgehou. Lombard het die navorsing in samewerking met die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO) onderneem. Volgens WA se navorsing wat oor ’n aantal jare gedoen is, kom die provinsie se jaarlikse verlies as gevolg van skaapdiefstal op R1,5-miljard te staan. Dít sluit wel net direkte verliese in, nie verliese weens stoetdiere of gene wat verlore gaan nie. Die lessenaar skat dat die verlies net aan skaap weens veediefstal dus tot R2miljard per jaar kan beloop. Die totale verlies weens veediefstal in die provinsie is dus astronomies, veral as in ag geneem word dat onderrapportering van veediefstal volgens navorsing tussen 60% en 70% kan

Oos-Vrystaat Kosmosse tweede in Streeks toernooi Die week van 12 tot 15 Julie het die o.19 Thepa Trading-netbal-streekstoernooi op Hennenman plaasgevind. Vanjaar was die vyfde Thepa Tradingnetbaltoernooi in samewerking met VKB. Xhariep Platteland het as die wenners van die toernooi uit die stryd getree met die Oos-Vrystaat Kosmosse in die tweede plek. Delmari Hoffman van die Lejweleputswa Flaminke is aangewys as die veelsydigste speler van die week. Die span met die beste gees op die baan was sonder twyfel die Xhariep-span. Die span wat die aanskoulikste netbal gespeel het, was die Kosmosse.

Oos-Vrystaat

rugby

skole semi -finale

SATERDAG, 23 JULIE 2016 HARRISMITH

Regstreekse dekking & kommentaar op ons Rekord Newsleader facebook page. Gaan "like" die blad nou

nou weet jy -now you know -hona joale u tseba!

06 Rekord

wees. Tien distrikte is volgens statistiek as brandpunte geïdentifiseer, en die organisasie en die Polisie gaan saamwerk om die kwessies in die distrikte aan te spreek. Dié brandpunt areas is: Bethlehem, Ficksburg, Bloemspruit, Harrismith, Phuthaditjaba, Selosesha, Zastron, Heilbron, Vrede en Bothaville. “Nog iets wat uitgewys is, is die oprigting van grafstene oornag op plase in terme van restitusie-eise sonder die medewete van grondeienaars,” sê Tommie. Hy sê hulle wil graag boere se aandag vestig op dié neiging en dat hulle enige verdagte optrede of voorvalle in die verband by VL se kantoor en die Polisie moet aanmeld.

Die uitslae van die beste speler in die onderskeie posisies is as volg: Beste doel – Jance van Rensburg (Xhariep); beste hulpdoel – Lebo Montsoe (Lejweleputswa Tigers); beste aanvallende vleuel – Anja du Preez (Kosmosse); beste senter – Flora Ralethoko (Flaminke); beste verdedingende vleuel – Minge van Rensburg (Xhariep); beste hulpdoelverdediger – Suzanne Linde (Kosmosse) en die beste verdediger – Natasha Steyn (Kosmosse). Baie geluk aan die jong dames. VKB is trots op elkeen wat deelgeneem het en dit bly vir ons ’n groot voorreg om as toegewyde belegger in ons jeug en opvoedkundige instansies in die gemeenskappe wat deel is van ons bediendingsgebied, ’n bydrae tot die aanbieding van die week te kon maak.

Wedstryd bepalings A -veld 10:00 11:00 12:00 13:00 14:00 15:10

- 11:00 - 12:00 – 13:00 – 14:00 – 15:10 – 16:15

0/16 0/16 0/19 0/19 0/19 0/19

A-liga A-liga B-liga B-liga A-liga A-liga

Reitz vs Paul Erasmus Ficksburg vs Harrismith Winburg vs Ficksburg B Retief vs Marquard Reitz vs Vrede Harrismith vs Ficksburg

10:00 – 11:00

0/16

B-liga

11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00

0/16 0/15 0/15

B-liga A-liga A-liga

New Horizon Bethlehem vs Ficksburg B Retief vs Marquard Harrismith vs Ficksburg Reitz vs Paul Erasmus

B-veld

Kom ondersteun jou skool!

Bob Marley mag dalk nie verstaan wat Durban poison beteken nie maar hy sou beslis trots gewees het om te sien hoeveel van onse bloedjong jeug 'n zol of twee rook in die dorp van ons. Jare terug het ons die gom probleem gehad. Ma kon nie verstaan hoekom die skool so baie lek en plak take uitdeel nie. Die nuwe kirrikulum darem... boetie het met liefde die taak lek lek beplak. Intussen is die gom vir die groen blaar verruil en bankies dagga is net so gewild soos daai pokemon go speletjie. Duidelik kry die ouers nie swaar nie want hoeveel sakgeld moet jy kry as jy elke tweede dag 'n bankie dagga kan koop? Of is dit 'n geval van wat die oog nie sien nie maak die hart nie seer nie? En mamma gaan mos nie agterkom as die DVD speler verkoop word nie. Ook nie die ketel en sommer ma se oefen fiets ook nie - sy sal nie mind as dit mos voete kry en net soos die mis voor die son verdwyn nie. Klitsie verstaan sommige ouers het nie 'n issue as daar gerook word nie. Hoop hulle voel dieselfde wanneer die agter tralies sit nie...

Na ete gaan sit Zani en Dirk buite op die stoep met 'n koppie koffie in koue wintersaand. Die stilte skep 'n ongemaklike atmosfeer tussen die twee. Zani hou Dirk dop. "En as jy so stil is?' Dirk kyk weg " Dink net dis al" "Is dit liefde?" Dirk word rooi 'Dalk" Zani se nuuskierigheid wys duidelik op haar gesig. "Dalk..Dalk! dis goeie nuus ek is so bly! Begin dink jy is 'n hasie!" Dirk verstik aan sy koffie ' ...'n mof! ek! Is jy gerook?" Zani lag "Vertel my van jou dalk!' "Nee, wat jy moet wag tot die dalk iets meer permanents word. Genoeg van my wat van jou en Jacques?" Zani bloos " Dis nie nuus nie jy weet ons is 'n item" Dirk knik sy kop "Ja ek weet en 'n maand terug het Belinda nog aan sy lippe gehang" "Ja en so what?" Dirk vererg hom "Niks so what nie jy't het agter Belinda se rug 'n move op hom gemaak. Wat dink jy dink die anders girls van jou. Weet jy wat noem hulle jou. Die seuns dink nou jy is losser as 'n stukkende wasgoedmasjien" Zani staan op en druk haar vinger teen sy bors "Dink jy ek gee om Dirk ek en Jacques is lief vir mekaar" Dirk lag "Lief jy's mal man Jacques is net vir een ding lief en sodra hy dit kry beweeg hy aan" Zani draai om en loop weg" Whatever Dirk moenie jou personal issues met Jacques my problem maak nie!" Dirk loop agter haar aan "Watse issues nogal" Zani draai terug "Jy weet die rumour loop dat jy die eerste Hoofseun gaan wees wat nie die Eerste span kaptein gaan wees nie. Blykbaar is Jacques net te groot en te goed vir jou" Dirk vou sy arms " Rerig, is dit so kom ons kyk of dit wel die geval gaan wees. 'n Week gemis? Gaan "like" Rekord Carpe Diem se facebook page en lees elke week saam

● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Now you know! Matsatsing ana ho na le batho ba ipetsang li “blessers,” ekaba ke ntate a jwang a tswang ka tlung ho lata ngwana wa ntate e mong? Ntate a siyang lelapa la hae ka tlung a lo shebana le mese ya bana bentse bana le bokamoso? Ba bangata ba bona banyana bana e le bona ba phoso empa nna, ke bona bontate bana e le bona ba phoso mona. Ke ya dumela ho sa be le chelate matsatsing ana ke bo thata, kaofela re ya tseba. Jwale bo ntate bana ba nka monyetla ona wa tsotleho ho senya bokamoso ba bana ba rona, eya ho ya Dubai ha se ho senya bokamoso, mara o tlwaitsa ngwanana ho thola ho hong le ho hong a sa e sebelletsang e tlisa botswa tlasa bana ba rona, ke mona mo ba se ba qetella ka ho ithekisa hobane tlwailo ke ho robalana. Ha re bolokeng bo kamoso ba rona, ho bane mosadi ke ena o ahang naha, empa ha a sa tsebe ho ithusa, ha ona motho a ka mothusang. Hothwe mosadi ke mme wa sechaba kaofela, mara banyana ba tlo haha mmuso wa hosane sentse ba senya mmuso wa ka jeko, eo ebolela ho re naha ya rona ha ena bokamoso bo hantle. Ntate waka, ke kopa o dule hae, ho hudise bana ba hao ka mo kgo o batlang ba be ka teng hosane, o bontshe lerato ka tlung yahao, hobane se bana ba se bonang, ke se bana ba tlo se etsa hosane. Ekaba wena ha ntate wa lilemo tsa hao a robala ngwana hao otla ikutlwa jwang? Ha ngwana hao a thabela bo ntate ba malapa, otla ikutlwa jwang? Ngwanana wa heso, ke kopa o shebane le thaka tsa hao, o ahe bokamoso le ena. Le ha o ka nthunya ke qetile. 1 Lentswe le ne le le tshimolohong, mme Lentswe le ne le le ho Modimo, mme Lentswe e ne e le Modimo. 2Le ne le le ho Modimo tshimolohong. 3Dintho tsohle di entswe ke lona, mme hara dintho tse leng teng, ha ho letho le entsweng kantle ho lona.

hona joale u tseba!

Mokete o so qadile SENEKAL - Batho ba tsoang libakeng tsohle tsa naha ba ne ba phallela Bloemfontein ka Mantaha ho tlo ya moketeng o

ratoang Univesithing ya Free State o qalang khamphaseng motseng. Baeti ba re ne ba thabela motsotso o mong le o

mong.E ne le lekhetlo la pele Marianna van der Berg wa Senekal a ya moketeng ona. O ile a re hona le khetho ya lintho tse nganata.

Robala ka Khotso Carlie Du Plessis Rina Viljoen oqadileka ho re ha a tsebe na le tee ena e babang etlo nowa. Ngwanana wa hae a li lemo tse 6 o tswang Clocolan o hlokahetse ka sontaha, dingaka tsa Bloemfontein li re o bolaue ke rabies (ho longwa ke ntja e kulang. Mme Viljoen o re dimgaka li etse kokoana-hloko ena e ne ele bohale. Family entse sa tsebe na ekaba o la nka kokoana-hloko ena kae. O qadile ho kule beke e fitileng ka letsatsi la boraro. Ka mora ho sa bona ngwana a ba hantle, ntate wa hae, Johann o ile a ya le ena spetlele se Bloemfontein ka Sontaha motsheare. Ha ba fihla sepetle, o ne asa kgone le ho thouwa koloi, o ile a hlokahala busiung bono. Ba re o la qala ho bua ka modimu haholo, enekare o sa tseba nako ya hae e fihlele pheletsong.

O na bua lintho tse bana ba lilemong tsa hae ba sa li buing. O na ka kopa batho bat hole atsebe honahana hantle. Mme Viljoen o ile a re one a rata malomo le di phofolo, le ha a na le monyane, Carlie o phetse. Mangwane wa Carlie o le a re family ha ya tswareha hantle ho hang. O ne a kena Clocolan Laerskool a bapala li sport le ban aba bang. Mme le ntate ba Carlie ba leboha batho ba Clocolan ba ileng ba romella melaetsa

Ketsahalo empe Harmony ya siya mofu a le mong Mine wa Harmony o itse labobedi o bile le kotsi mining wa Joel pela Theunissen ha emong wa ba sebetsi ba bona a la lemala ebile a hlokahala. Ba re o ne a sebedisitse

mechini hampe e leng yona e la baka kotsi. Mine ona wa harmony o qetetse hoba le di kotsi kgale hoba le selemo sa 2015 ha o ka wa ba le kotsi le e longwe. Empa selemong sena

Harmony e la hlailwa ke mathatha di maining tsa bona tse ngata. Mine ona wa Joel o pela Theunissen o botebo bo ka bang 1.452 km.

hona joale u tseba! Koranta ena e etseditswe batho kaofela, batho ba Afrikaans, English le Sesotho. Ha re na kgethollo. Re keteka mefuta ya batho kaofela ka ho fana ka di taba ka maleme a mararo. Re fana ka di pale tsa batho kaofela, tse ntle le tse mpe le batho be o batsebang. Reketeka nako ya ho ba naha e senang kgethollo. Re romelle ditaba ka leleme la hao, phatlalatsa kgwebo ya hao ka leleme la hao. Bua le matsana a heno mo sebetsang le mo o phelang le mo o bapallang.

Ikopanye le Thabang: 072 757 0514 Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

nou weet jy -now you know -hona joale u tseba!

Rekord 07


Rekord

Wat & Waar? Ladybrand

30 Julie - Die Gereformeerde Kerk Ladybrand hou Basaar om 10:00 by die pragtige St. James (Anglikaanse) kerk terrein in die dorp. Meer inligting: 081 043 0910

Jou weeklikse streeks oorsig

Tweeling

Gesin op plaas in Clocolan aangehou- sewe kom weg

Kestell

VAN VILLIERS TOT IN ALIWAL NOORD, COLESBERG TOT IN MEMEL

CLOCOLAN - Hoewel sewe rowers weggekom het nadat hulle Carl du Randt, sy vrou, Lydia, en hul agtjarige seun, Carl Jr. beroof het, is die meeste gesteelde goedere teruggevind. Die gesin het ongedeerd daarvan afgekom. Du Randt sê hulle het omstreeks 18:00 tuis gekom nadat hulle hul twee oudste seuns in Bloemfontein by die skool afgelaai het. Vier mans, waarvan drie klapmusse gedra het, het hulle in hul motorhuis ingewag. Twee rowers was gewapen en het Du Randt se hande agter sy rug vasgeboei. Die rowers het geld geëis. Du Rant moes die kluis in hul slaapkamer oopmaak. Hy sê daar was van die kinders se spaargeld en ‘n jaggeweer in. Die rowers het nóg geld geëis. Daar was egter nie nog geld nie. Een van die rowers het hom daarna op die knie met ‘n tang geslaan. Lydia is

06 Augustus - Boemelaarsdansparty in die Kanja-saal. Skakel 083 779 8655.

Memel

ook rondgestamp. Die gesin is in die 13 Augustus - Dis Osbraai tyd! Ten bate studeerkamer gedwing en Lydia en Carl van die NG Kerk Memel Skakel vir Una by Jr. se hande en voete is vasgebind. Die 082 325 8482. booswigte het huisware op Du Randt se Theunissen Nissan-bakkie gelaai en is daarmee vort. Hoërskool Theunissen bied aan Melodrama Carl Jr. kon homself loswikkel. Hy het 2016: CARNIVAL in RIO 31 Augustus - 2 hulp op die tweerigting-radio, wat in die September 2016 ! Skakel (057) 773 0153 studeerkamer was, ontbied. Danksy die vinnige reaksie van die Du Randts se Villiers 2 - 4 September - Villiers Hoërskool hou naaste bure, is die booswigte voorgekeer. reunie! Skakel (058) 821 0024 Alles behalwe die geld is teruggevind. Du REKORD SODUKU NR. 01 Randt sê die rowers het weggehardloop. Ficksburg Ander boere, die polisie en die weermag 17 - 19 November - Ficksburg Kersiefees was vinnig om na hulle te soek. Die polisie het vroeër aan OFM-nuus gesê drie rowers was buite die huis tydens die rooftog. Die sewe mans het vermoedelik deur ‘n leë Caledonrivier na Lesotho Memel ontsnap. Niemand is nog in hegtenis Memel Hotel - The biker, birder's choice of stay in Memel. Lot's to do and eplore! Make the most of geneem nie. - Vergunning OFM your stay while enjoying what Memel has to offer!

Kom bly hier!

Tweede Plaasaanval die week ruk omgewing 'n Tweede Plaasaanval in die Clocolan omgewing gisteraand (Dondedag aand/Vrydag oggend) is afgeweer op die plaas Vlakbult net buite Clocolan. Clocolan Rekord berig dat twee mans verantwoordelik is vir die aanval. Die plaas behoort aan Mr. Phil Minnaar. Henri Minnaar is met 'n hammer op die kop geslaan en moes drie steke kry. Niemand

06 Augustus - Boeredans en 3 gang ete! Ten bate van die Tweeling Geloftefees. 18:00 - 18:30. Boeresaal. Skakel Org Mouton by 071 282 2984

anders is beseer nie. Die gesin het hulle samewerking gegee. Hulle het rekenaars, selfone en kontant gesteel. Ladybrand Rekord berig dat die twee verdagtes in 'n Maroon VW Golf weg gekom het en in die rigting van Ladybrand gevlug het. Meer inligting sal deur die dag op Ladybrand Rekord se facebook geplaas word.

Contact 058 924 0740

. Vrede

EMANZINI COUNTRY RESORT - By Vrede dam 082 392 2225 .

Ladybrand

CRANBERRY COTTAGE - Come home to 4 star service - (051) 924 1500 .

Colesberg

COLESBERG LODGE- 051 753 0734/5 .

Aliwal North

WHITTALS CHALETS - FREE WIFI stay for as little as R580 per night.- 072 522 6900 .

Hondsdolheid eis Carlie se lewe

CLOCOLAN. – Die gemeenskap is in rou. Klein Carlie was gewild, bekend en geliefd onder almal in die gemeenskap van Clocolan. “Ek weet nie hoe ons dié bitter beker gaan drink nie,” sê Rina Viljoen. Haar kleindogter, Carlie du Plessis (6) van Clocolan, is Sondag dood 08 Rekord

en dokters in Bloemfontein het Woensdagaand bevestig dit was hondsdolheid. Viljoen sê volgens die dokters was die VIRUS baie aggressief. \Sy het verlede Woensdag naar begin voel en baie koud gekry. Toe sy teen Sondagoggend nie beter voel nie, het haar pa, Johann, met haar na Bloemfontein gehaas. By die hospitaal kon sy nie uit die motor klim nie en was verlam. Sy is later die aand oorlede. “Carlie se ter aarde bestelling vind vandag (Vrydag 22 Julie 2016) plaas. Viljoen vertel Carlie het reeds op die

plaas begin leer motor bestuur. “Sy sou maklik gesê het mense moet stilbly, sy konsentreer.” Sy sê klein Carlie het meer as baie bejaardes geleef. “Sy was ’n besonderse kind..” Sy was in gr. O aan die Laerskool Clocolan en het saam met die ouer leerlinge in gr. 1 aan netbal, hokkie en die pretstap deelgeneem. Clocolan Laerskool het ook 'n berader ingeroep en die skool sal ook die diens vandag bywoon. Vroëer die jaar is 'n nog 'n kind na bewering oorlede in Meqheleng (Ficksburg) wat ook hondsdolheid opgedoen het.

● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 22 JULY 2016 by Veldbrand Nketoana - Issuu